sop - hoefysters - krieket - saam braai - fietsry...andre potgieter maak gebruik van die trappie om...

25
1 Bridgetown - Moorreesburg 21 - 23 Julie 2017 #112016 Sop - Hoefysters - Krieket - Saam braai - Fietsry

Upload: others

Post on 27-Nov-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Sop - Hoefysters - Krieket - Saam braai - Fietsry...Andre Potgieter maak gebruik van die trappie om bo by te kom. Ander opsie kon ook wees om die paal te sak. 4 Lekker warm sop met

1

Bridgetown - Moorreesburg 21 - 23 Julie 2017

#112016

Sop - Hoefysters - Krieket - Saam braai - Fietsry

Page 2: Sop - Hoefysters - Krieket - Saam braai - Fietsry...Andre Potgieter maak gebruik van die trappie om bo by te kom. Ander opsie kon ook wees om die paal te sak. 4 Lekker warm sop met

2

Vir die van ons wat gereeld kamp is daar so ’n ingeboude wekker wat sê nou raak die tyd na die volgende kamp net te lank. Hierdie was vir my ’n lang wag kamp. Bridgetown het vir ons al 'n paar gesigte gewys. Een was tydens ’n Skimkamp, ons het behoorlik uit gebraai. Gelukkig kon ons afkoel in die Misverstand dam wat opstoot verby die kampterrein. Die ander keer het die reën ons gevang. Dit lyk vir my dat ons Sawanante ’n geheue soos ’n olifant het. Die weerkundiges het ’n nat naweek voorspel a.g.v. dit het ’n klompie kop uitgetrek. Daar is lede wat al Donderdag kom kamp het. Vrydagoggend het die mis tot laat nog dik gelê.

Andre Heyns het 'n krieket stel gesoek totdat hy een by Ansu Lotter, die kampterein bestuurder gekry het. Ons het in 'n laer gestaan en die woonwaens het die grens gevorm. Nie vir n ses nie maar jy is uit as die bal tot daar geslaan word.

Toe die mis weg trek was dit 'n lieflike sonskyn dag.

Die Rossouw's het ook kom saam kamp.

Page 3: Sop - Hoefysters - Krieket - Saam braai - Fietsry...Andre Potgieter maak gebruik van die trappie om bo by te kom. Ander opsie kon ook wees om die paal te sak. 4 Lekker warm sop met

3

Ohna en Johan Oosthuizen, Dennis en Louise Mitchell geniet die rustigheid en 'n beker koffie.

Hendriena Oosthuizen het die boekevat waar geneem. Die

booskap het gegaan oor vrede. Kom na My toe almal wat oorlaai

is.

Koos Oosthuizen het almal welkom geheet en vertel van die sop

verkope na inbetaling.

Paul en Isabel Steyn het die inbetaling behartig. Hier word altyd baie gesels en gelag.

Andre Potgieter maak gebruik van die trappie om bo by te kom. Ander opsie kon ook wees om die paal te sak.

Page 4: Sop - Hoefysters - Krieket - Saam braai - Fietsry...Andre Potgieter maak gebruik van die trappie om bo by te kom. Ander opsie kon ook wees om die paal te sak. 4 Lekker warm sop met

4

Lekker warm sop met 'n broodjie, daar was genoeg vir 'n tweede en derde beker.

Ons kan volgende jaar weer so maak en dit

bietjie meer inkleur. Dankie Carla Smit.

Iewers het iemand die yskas se deur oop vergeet en al wat nou gaan help is om die braaivleis vure aan die brand te kry.

Johan Oosthuizen geniet so lank 'n snytjie brood.

Page 5: Sop - Hoefysters - Krieket - Saam braai - Fietsry...Andre Potgieter maak gebruik van die trappie om bo by te kom. Ander opsie kon ook wees om die paal te sak. 4 Lekker warm sop met

5

Gerhardus Theron, Bradley Prinsloo en Cobus Groenewald het hul eie vuur gemaak en tot laat aand daar gekuier. Môre se Sawenante.

Andre Jonker is besig met 'n wildspot.

Hier word weer baie "memory's" gemaak vir later. Bridgetown het so baie wat jy nie by ander kampterreine kry nie. Die stilte, dat ons kan staan in 'n laer, die natuurskoon, dit is regtig veilig hier. Die rivier / dam en die voël lewe. Jy kan gaan stap en fiets ry.

Saterdag oggend

Page 6: Sop - Hoefysters - Krieket - Saam braai - Fietsry...Andre Potgieter maak gebruik van die trappie om bo by te kom. Ander opsie kon ook wees om die paal te sak. 4 Lekker warm sop met

6

Page 7: Sop - Hoefysters - Krieket - Saam braai - Fietsry...Andre Potgieter maak gebruik van die trappie om bo by te kom. Ander opsie kon ook wees om die paal te sak. 4 Lekker warm sop met

7

Vroeg oggend bel Niël Goslett dat drie van hulle met die motorfietse 'n draai gaan ry en by ons wil kom koffie drink.

Niël Goslett, Sam en Liesl van Heerden dankie vir die kuier. Rozel Goslet volgende keer kom

jy saam.

Page 8: Sop - Hoefysters - Krieket - Saam braai - Fietsry...Andre Potgieter maak gebruik van die trappie om bo by te kom. Ander opsie kon ook wees om die paal te sak. 4 Lekker warm sop met

8

Gerhardus, Bradley en Cobus kry hulle fietse reg en skoon om Moorreesburg toe te ry. Hierdie is nie gelyk wêreld nie. Daar bo in die noorde noem hulle dit berge, hier in die Kaap noem ons dit heuwels.

Pluimbal

Petro Steyn en Joannine

Oosthuizen

Hoefyster gooi.

Carla Smit Sippie Henning Isabel Steyn Petro Steyn Ansu Lotter

Page 9: Sop - Hoefysters - Krieket - Saam braai - Fietsry...Andre Potgieter maak gebruik van die trappie om bo by te kom. Ander opsie kon ook wees om die paal te sak. 4 Lekker warm sop met

9

Kroukie / Croguet

Stefan wil ook saam speel.

Koos Oosthuizen Louie-Cecile Boonzaaier

Hanlie Rossouw Petro Rossouw Andre Potgieter Elmarie Steyn

toeskouers

Page 10: Sop - Hoefysters - Krieket - Saam braai - Fietsry...Andre Potgieter maak gebruik van die trappie om bo by te kom. Ander opsie kon ook wees om die paal te sak. 4 Lekker warm sop met

10

Pétanque - Silwerballe

Page 11: Sop - Hoefysters - Krieket - Saam braai - Fietsry...Andre Potgieter maak gebruik van die trappie om bo by te kom. Ander opsie kon ook wees om die paal te sak. 4 Lekker warm sop met

11

Krieket

Andre Heyns Ian Heyns Pieter Henning Paul Steyn Andre Potgieter Joannine Oosthuizen Johan van Heerden

Hier moet jy wakker slaap.

Page 12: Sop - Hoefysters - Krieket - Saam braai - Fietsry...Andre Potgieter maak gebruik van die trappie om bo by te kom. Ander opsie kon ook wees om die paal te sak. 4 Lekker warm sop met

12

Paul het vir Ian gaan help pannekoek bak met sy "pannetjie".

Page 13: Sop - Hoefysters - Krieket - Saam braai - Fietsry...Andre Potgieter maak gebruik van die trappie om bo by te kom. Ander opsie kon ook wees om die paal te sak. 4 Lekker warm sop met

13

Na ’n lieflike wintersdag het Carla vir ons die boekevat waar geneem. Die liefde was haar tema boodskap.

Die Rossouws

Bradley, Cobus en Gerhardus se fietsry het goed verloop.

In die middel van ons laer het ons reg gemaak vir 'n saam braai. Paul het 'n hele hoop hout gekoop by Ansu. Die vure het ons warm gehou en die geselskap was goed. Dit is sulke aande wat jou al klaar weer

laat uit sien na die volgende kamp.

Ohna Oosthuizen het haar van binne warm gemaak. Die bottel is amper groter as sy.

Page 14: Sop - Hoefysters - Krieket - Saam braai - Fietsry...Andre Potgieter maak gebruik van die trappie om bo by te kom. Ander opsie kon ook wees om die paal te sak. 4 Lekker warm sop met

14

Dit was koud maar lekker.

Page 15: Sop - Hoefysters - Krieket - Saam braai - Fietsry...Andre Potgieter maak gebruik van die trappie om bo by te kom. Ander opsie kon ook wees om die paal te sak. 4 Lekker warm sop met

15

Sondag oggend was dit mistig en koud.

Riaan en Petro steyn het vir ons die kerkdiens waar geneem. Dit was

hier waar die dinge bymekaar gekom het. Soos Petro gesê het,

hulle het glad nie vooraf met mekaar gepraat oor die naweek se boekevat nie. Sondag se boodskap

was vrede en liefde. Dit was 'n mooi en geseënde geleentheid. Dankie julle twee staatmakers.

Page 16: Sop - Hoefysters - Krieket - Saam braai - Fietsry...Andre Potgieter maak gebruik van die trappie om bo by te kom. Ander opsie kon ook wees om die paal te sak. 4 Lekker warm sop met

16

Toekennings

Voorsitter Pieter Henning het die voorsitterstee waar geneem. Ansu word hier geluk gewens met haar verjaardag.

Andre en Karin Heyns 10 Streek

Antwanette en Ian Heyns 20 Streek

Andre Potgieter en Louie - Cecile Boonzaaier 30 Streek

Danny en Teresa le Roux 60 Streek

Bennie Pienaar Verdienste

Baie geluk julle almal. Oorhandig deur Pieter

Henning.

Koos en Hendriena was ons kampleiers vir die naweek. Jul het jul goed van jul taak gekwyt.

Page 17: Sop - Hoefysters - Krieket - Saam braai - Fietsry...Andre Potgieter maak gebruik van die trappie om bo by te kom. Ander opsie kon ook wees om die paal te sak. 4 Lekker warm sop met

17

Tee en Koffie na voorsitterstee. Dankie aan al die vrouens wat altyd reg staan vir dit.

Elmarie Steyn is reg aangetrek vir die wintersdag. Soos dassies in die son sit hulle. Daardie ontbyt het so lekker geruik.

Ek hoop nie hy is deel van die Bergrivier geselskap nie. - Iewers verdwaal???

Paul en Carla oorhandig hier 'n geldjie wat onder die lede bymekaar gemaak is aan Ansu. Lekker verjaar Ansu.

Ek wou so graag weer die groot paddastoele afneem. Al wat ek kon kry is die outjie.

Page 18: Sop - Hoefysters - Krieket - Saam braai - Fietsry...Andre Potgieter maak gebruik van die trappie om bo by te kom. Ander opsie kon ook wees om die paal te sak. 4 Lekker warm sop met

18

So stil-stil is van die vrouens besig om 'n verskil te maak aan die kinders van Ubuntu Huis. Hier is Sippie Henning se handewerk.

Teresa het ook 'n klomp truitjies wat sy gebrei het by die huis. Hulle het die truitjies gaan afgee by Huis Ubuntu. As jy wil betrokke raak

met die projek gesels met Tereasa. Ons het al 44 babas se gesplete verhemelte operasies moontlik ge-maak. Moenie plastiekdoppies, -deksels en –sproeikoppe weggooi nie. Besorg dit op enige manier aan Teresa le Roux.

Foto: Teresa le Roux

Foto: Teresa le Roux

Foto: Teresa le Roux

Page 19: Sop - Hoefysters - Krieket - Saam braai - Fietsry...Andre Potgieter maak gebruik van die trappie om bo by te kom. Ander opsie kon ook wees om die paal te sak. 4 Lekker warm sop met

19

Foto: Carla Smit

Foto's deur lede geneem, somige is op gesigboek geplaas.

Foto: Petro Steyn

Page 20: Sop - Hoefysters - Krieket - Saam braai - Fietsry...Andre Potgieter maak gebruik van die trappie om bo by te kom. Ander opsie kon ook wees om die paal te sak. 4 Lekker warm sop met

20

Foto: Riaan Steyn

Foto: Petro Steyn

Page 21: Sop - Hoefysters - Krieket - Saam braai - Fietsry...Andre Potgieter maak gebruik van die trappie om bo by te kom. Ander opsie kon ook wees om die paal te sak. 4 Lekker warm sop met

21

OPSOMMING van VOORSITTERSTEE te BRIDGETOWN : JULIE 2017 LIEF en LEED

Dit gaan goed met Kobus Botha na sy knievervanging Johhnie en Jutta Louw het 'n nuwe woonwa André en Karin Heyns het 'n nuwe sleepvoertuig Die volgende lede se ma's is baie ernstig siek:

Hennie en Sonja Delport Tommy en Natascha Jones Francois en Suretha Burggraaff

Sonja Snyman se skoonseun is baie ernstig siek Ron en Judy Hendra se seun is in 'n ongeluk oorlede

ALGEMEEN KONGRES : 13-15 OKTOBER 2017 Die Kongres is in werklikheid die hele gebied se Oktoberkamp. Kom kamp dus asseblief saam sonder om verplig te voel om die kongres of enige ander funksie by te woon. Kennisgewings met die nodige inligting sal binnekort uitgaan. KAMPVOORSTELLE en NOMINASIES vir 2018 se BESTUUR Hierdie vorms word nog slegs aanvaar tot 18h00 op eerskomende Dinsdag 25 Julie 2017. SUIDWES-KAAP SKYFIEVERTONING Petrus het 'n skyfievertoning gemaak van jare se foto's geneem by ons kampe ('n Brokkie daarvan het gerol by die Gospel Sangaand). "Reply" asb op hierdie epos as u belangstel in 'n DVD sodat ons kan weet of ons daarmee moet voortgaan. GOSPEL SANGAAND Dit gaan baie beslis weer gebeur. Baie dankie almal wat die aand so 'n groot sukses gemaak het. Ons het oor die R7000 wins gemaak. T HEMDE Ons nuwe blou T hemde is beskikbaar by Teresa sodat u dit kan aanpas en bestel met R240.00 in u hand. Die VOORSTELLEKISSIE is by elke kamp beskikbaar sodat u met die bestuur kan kommunikeer. Ons wil u voorstelle, kommentaar, komplimente en klagtes hoor. Moet asb nie namens iemand anders praat nie. Die PLASTIEKDOPPIES wat ons VERSAMEL het al 44 babas se gesplete verhemelte operasies moontlik gemaak. Moenie plastiekdoppies, -deksels en –sproeikoppe we-ggooi nie. Besorg dit op enige manier aan Teresa le Roux. LEDELYS Ons wil graag ten alle tye ons ledelys op datum hou. Dit is net moontlik as u ons laat weet as enige van u besonderhede ve-rander. Die NAWEEK van 19-21 JANUARIE 2018 Petrus Theron reël hierdie naweek in 'n hotel in Waenhuiskrans. Daar is 40 kamers beskikbaar @ +-R1 600.00 per paar per nag, ontbyt ingesluit. "Reply" asb op hierdie epos en gee u belangstelling te kenne. KRAGTOEVOER by KAMPE Maak asseblief 'n gewoonte daarvan om by kampe u elektriese verlengkabels heeltemal af te rol en gereeld aan u kragproppe te voel om vas te stel of dit warm word. HOU in GEDAGTE

Lede gesels nie met die pers oor SAWA nie, maar verwys enige navrae en sake na bestuursvlak Ons is altyd op die uitkyk om nuwe lede te werf en lede bedink slim plannetjies om dit reg te kry Die bestuur benodig regtig dringend u volle samewerking indien ons sperdatums vir bywoningterugvoer en betaal van

kampe vasstel

Page 22: Sop - Hoefysters - Krieket - Saam braai - Fietsry...Andre Potgieter maak gebruik van die trappie om bo by te kom. Ander opsie kon ook wees om die paal te sak. 4 Lekker warm sop met

22

*Kampbywoning: 16 eie lede en 1 gas totaal 17. *Ons volgende kamp is by Mountain Breeze 18 tot 20 Augustus 2017 AJV. *Bestuurslid verantwoordelik: Danny le Roux *Foto’s geneem deur Petrus & Janine Theron, tensy anders aangedui. Dankie vir die foto-bydraes. Stuur gerus van jul foto’s vir my, na ‘n kamp. *Kommentaar is altyd welkom. Epos: [email protected] Redakteur Petrus Theron

Lag maar lekker, volgende keer is jy dalk op die bollie blad.

Na aanleiding wat in Knysna gebeur het beskou ons dit in 'n baie ernstige lig. 'N sekere persoon het vuur probeer maak. Toe dit nou nie werk nie het hy alles net so gelos en 'n draai gaan ry. Terwyl hy weg was het sy braaidrom om geval. Gelukkig was daar 'n engeltjie in die rook wat die storie kom red het. Andre die Swart platjie is joune. Hierdie is grappenderwys maar dit kan so maklik anders uit draai op 'n ander terrein. Lede maak seker jou vuur is veilig en dood as jy jou staanplek verlaat of gaan slaap.

Page 23: Sop - Hoefysters - Krieket - Saam braai - Fietsry...Andre Potgieter maak gebruik van die trappie om bo by te kom. Ander opsie kon ook wees om die paal te sak. 4 Lekker warm sop met

23

Verjaarsdae - Augustus

Huweliksherdenkings - Augustus

Augustus

Datum Mans Datum Dames Datum Kinders 8 8 Veroeska Basson 8 9 Petrus Theron 9 9

16 16 Natalie Greeff 16 17 17 17 Ane Jordaan(D) 18 18 Nadia van Niekerk 18 19 Louis Havenga 19 19

Nico Basson 29 29 Joan Foster 29

Maand Datum Naam Aug 1 6 Hennie & Sonja Delport 13 Piet & Antoinette Steyn 14 Niel & Rozel Goslett 15

Page 24: Sop - Hoefysters - Krieket - Saam braai - Fietsry...Andre Potgieter maak gebruik van die trappie om bo by te kom. Ander opsie kon ook wees om die paal te sak. 4 Lekker warm sop met

24

PIETER HENNING DANNY LE ROUX HANLO ENGELBRECHT PETRO STEYN VOORSITTER ONDERVOORSITTER REKENMEESTER SEKRETARESSE 082-339-3603 082-446-7254 072-487-2755 074-180-1658

VAN NAAM GESLAG VAN NAAM GESLAG VAN NAAM GESLAG VAN NAAM GESLAG

BOONZAAIER LOUIE-CECILE V BOTHA KOBUS M BRUWER GERRIT M DE VILLIERS BRENDA V

POTGIETER ANDRE M BOTHA NICOLETTE V BRUWER ILONA V LUDICK NEIL M

HARDCASTLE PETER M BOTHA NINA Kd ENGELBRECHT MELICIA V DE VILLIERS LIZE-MARI Kd

HARDCASTLE ANINA V BOTHA CHRISTIAAN Ks ENGELBRECHT RIKUS Ks DE VILLIERS DE WET Ks

HARDCASTLE HENRY Ks BOTHA KOBUS M ENGELBRECHT HANRé Ks LUDICK SHAI Kd

HAVENGA JOHAN M SNYMAN SONJA V HATTINGH KOOS M FERREIRA MARIUS M

HAVENGA ADRI V FOSTER ALEC M HATTINGH JUANI-CORI V FERREIRA REINET V

JONKER ANDRE M FOSTER JOAN V HATTINGH ANDRE Ks GERBER FRIKKIE M

JONKER WENDY V GERBER HERMAN M HATTINGH THOMAS Ks GERBER SUSAN V

KAPP ANDRE M GERBER MARIETA V HEYNS IAN M GREEFF BERT M

KAPP MELISSA V HAVENGA HANS M HEYNS ANTWANETTE V GREEFF NATALIE V

KAPP ISABELLA Kd HAVENGA TIENIE V LOUW NELIUS M OOSTHUIZEN JOHAN M

KAPP GUSTAV Ks MEYER JAN M LOUW MIA V OOSTHUIZEN OHNA V

MITCHELL JOHN M MEYER PETRO V LOUW ANCHE Kd STEMMET LOUIS M

MITCHELL AGNUS V STEMMET PIETER M LOUW BERTUS Ks STEMMET CHANNé V

MITCHELL DENNIS M STEMMET TALITA V LOUW TIAAN Ks STEMMET LOUIS Ks

MITCHELL LOUISE V VD HEEVER JOHAN M PIENAAR BENNIE M STEYN PIET M

RETIEF FAUL M VD HEEVER ALET V ROSENBROCK PAUL M STEYN ANTOINETTE V

RETIEF ADRIE V

ROSENBROCK ADELL V STEYN RIAAN M

VAN ZYL CARLO M ROSENBROCK MONET Ks VILJOEN JOHAN M

VAN ZYL MELANIE V ROSENBROCK RUBEN Ks VILJOEN ROZETTE V

VAN ZYL CARA Kd STRYDOM ALET V

VAN ZYL REINHARDT Ks SWANEPOEL LOUIS M

LOW SALOME V

TRUTER FREDDIE M

TERESA LE ROUX PETRUS THERON JANSEN VAN CARLA SMIT JEUGVERTEENWOORDIGER REDAKTEUR NOORDWYK LOUISE V LOERIEVERTEENWOORDIGER

082-428-0340 083-625-5418 PAUL STEYN 082-426-6888 VAN NAAM GESLAG VAN NAAM GESLAG SKAKELBEAMPTE VAN NAAM GESLAG

ALSTON NEVILLE M DELPORT HENNIE M 074-484-2111 BASSON NICO M

BURGGRAAFF FRANCOIS M DELPORT SONJA V VAN NAAM GESLAG BASSON VEROESKA V

BURGGRAAFF SURETHA V DU TOIT ANNA MAREE V BOTHA ANDRE M BASSON SIMONE Kd

BURGGRAAFF VERNETTE Kd HAGEN BAREND M BOTHA ELMARIE V CHAMBERLAIN MICHAEL M

BURGGRAAFF WAHLDU Ks JONES TOMMY M GRIESEL DAVE M CHAMBERLAIN STEFANIE V

ERASMUS DRIES M JONES NATASCHA V GRIESEL KOEKIE V CHAMBERLAIN CHRISMARI Kd

ERASMUS BELINDA V JONES JOHANE Kd HEYNEKE JEAN M CHAMBERLAIN EDUAN Ks

GOSLETT NIëL M JORDAAN NEELS M HEYNEKE JENETTE V HENDRA RON M

GOSLETT ROZEL V JORDAAN VERNA V HEYNEKE JANICE Kd HENDRA JUDY V

GOSLETT KRISTIE Kd JORDAAN HANRE Ks HEYNS HANNES M MARAIS PAUL M

HAVENGA LOUIS M JORDAAN ANE Kd HEYNS YOLANDA V MARAIS TERSIA V

HAVENGA ELSABE V MITCHELL JAMES M REINKE FRANS M McDONALD JOHN M

HEYNS ANDRE M MITCHELL IRENE V REINKE BETTIE V McDONALD ENGELA V

HEYNS KARIN V SWATTON WILLIAM M STEYN ISABEL V OOSTHUIZEN KOOS M

LE ROUX DANE Ks SWATTON ARINA V VAN DEVENTER PIETER M OOSTHUIZEN HENDRIENA V

LOUW JOHNNIE M THERON JANINE V VAN DEVENTER ANNA V ROSSOUW JOHAN M

LOUW JUTTA V THERON GERHARDUS Ks VAN NIEKERK NADIA V ROSSOUW HANLIE V

MITCHELL ARCHIE M WILLIAMS RAYMOND M VILJOEN SAILOR M SCHEEPERS TOMMIE M

WILLIAMS TESSA V VILJOEN ESTIE V SCHEEPERS THERESA V

Voogde -- Groepe

Page 25: Sop - Hoefysters - Krieket - Saam braai - Fietsry...Andre Potgieter maak gebruik van die trappie om bo by te kom. Ander opsie kon ook wees om die paal te sak. 4 Lekker warm sop met

25

KAMPPROGRAM vir 2016/2017

DATUM van KAMP PLEK WIE VERANTWOORDELIK?

SEPTEMBER 2016 16 tot 18 YZERFONTEIN NUWE BESTUUR

OKTOBER 2016 21 tot 23 NIGHTSKY PETRUS THERON

NOVEMBER 2016 18 tot 20 MOUNTAIN BREEZE KERSKAMP

PIETER HENNING en TERESA le ROUX

JANUARIE 2017 20 tot 22 OOSTEWAL VRUGTEFEES PETRO STEYN

FEBRUARIE 2017 24 tot 26 SKIMKAMP DANNY le ROUX

FEBRUARIE 2017 10 tot 12 BRIDGETOWN BESTUURS KAMP BUSTUUR

MAART 2017 10 tot 12 YZERFONTEIN NASIONAAL DANNY le ROUX

APRIL 2017 21 tot 23 ONRUS PAUL STEYN

MEI 2017 1 tot 21 SANPARKE TOER OOM DAVE GRIESSEL

MEI 2017 19 tot 21 IMHOFF HANLO ENGELBRECHT

JUNIE 2017 15 tot 18 MONTAGU TERESA le ROUX

JULIE 2017 21 tot 23 BRIDGETOWN CARLA SMIT

AUGUSTUS 2017 25 tot 27 MOUNTAIN BREEZE AJV DANNY le ROUX

SEPTEMBER 2017 15 tot 17 DORINGLAAGTE NUWE BESTUUR

SEPTEMBER 2017 21 tot 25 BLOMMETOER DANNY le ROUX

OKTOBER 2017 13 tot 15 KONGRES-OUSKIP GEBIED

NOVEMBER 2017 10 tot 12 BERGRIVIER VOORSITTER en JEUGVERTEENWOORDIGER