speletjies – kleur speletjie  · web viewas die groep nie te groot is nie kan elke groeplid ‘n...

4
Speletjie: Kleur Speletjie INSTRUKSIES: Speletjies: - Leiers het selfone vir albei die speletjies nodig. - As die groep nie te groot is nie kan elke groeplid ‘n beurt kry, anders kan net een groeplid gebruik word. - Laat die kinders kyk hoe vinnig hulle die kleure kan opnoem, terwyl jy hulle tyd neem. - Vir die tweede speletjie moet die kinders die kleure sê waarin die kleur geskryf is, NIE die woord (kleur) nie. Hulle tyd word weereens geneem. - Speletjie 2 sal baie langer neem om te speel as Speletjie 1.

Upload: trankien

Post on 28-Feb-2019

217 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Speletjies – Kleur Speletjie  · Web viewAs die groep nie te groot is nie kan elke groeplid ‘n beurt kry, anders kan net een groeplid gebruik word. Laat die kinders kyk hoe vinnig

Speletjie: Kleur Speletjie

INSTRUKSIES:Speletjies:- Leiers het selfone vir albei die speletjies nodig. - As die groep nie te groot is nie kan elke groeplid ‘n beurt kry, anders kan net een

groeplid gebruik word.- Laat die kinders kyk hoe vinnig hulle die kleure kan opnoem, terwyl jy hulle tyd neem.- Vir die tweede speletjie moet die kinders die kleure sê waarin die kleur geskryf is, NIE

die woord (kleur) nie. Hulle tyd word weereens geneem.- Speletjie 2 sal baie langer neem om te speel as Speletjie 1.

SPELETJIE 1:

Page 2: Speletjies – Kleur Speletjie  · Web viewAs die groep nie te groot is nie kan elke groeplid ‘n beurt kry, anders kan net een groeplid gebruik word. Laat die kinders kyk hoe vinnig

SPELETJIE 2:

Page 3: Speletjies – Kleur Speletjie  · Web viewAs die groep nie te groot is nie kan elke groeplid ‘n beurt kry, anders kan net een groeplid gebruik word. Laat die kinders kyk hoe vinnig

Bruin Groen Rooi

Swart Pers Geel

Pienk Oranje Wit

Bruin Groen Rooi

Swart Pers Geel

Pienk Oranje Wit