stellalander 22 july 2015 loslitdag 2015 skop af · [email protected] 3) vryburg: 25 ha met...

1
STELLALANDER PAGE 12 22 JULY 2015 Your key to PROPERTIES new home! Stellalander your ä â ã Stellalander-Vryburg – Loslitdag, die land se grootste fondsinsamelings- en bewusmak- ingsprojek vir persone met gestremdhede, vind vanjaar op Vrydag (4 September) plaas. Dit is ‘n dag waarop gevra word dat almal gemaklik, formeel of sommer verspot sal aantrek Loslitdag 2015 skop af wanneer hulle werk toe gaan en die ampte- like Loslitdag-plakker sal dra. Loslitdag het verlede jaar R28 mil- joen ingesamel. Die donasies gaan na 300 organ- isasies in die land waarvan die be- gunstigdes 12 nasionale organisasies insluit. Die tema vir vanjaar is ‘Loslit In- nie Lente’. Volgens projekbestuurder Celeste Vinassa, vier almal in die eerste week van September die aankoms van die lente. Vanjaar is daar vyf plakkers beskikbaar en kan mense ‘n hele ‘bos’ plakkers koop. Skole en organisasies kan solank hul plakkers aanvra by Loslitdag se hoofkantoor. Bemarkingsmateriaal en plak- kers word gratis aan deelnemende organisasies verskaf en hulle betaal vir die plakkers nadat hulle die geld ingesamel het. Die projek word beheer deur Die Nasionale Raad vir Persone met Liggaamlike Gestrem- dheid in Suid-Afrika en is geborg deur die Edcongroep. Donasies van R10 per plakker is belangrik aangesien ons so die nodige fondse kan in- samel ter ondersteuning van persone met ges- tremdhede se regte tot onderwys, behuising, opleiding, toeganklikheid en werkskepping te ondersteun. Met ander woorde die volle inskakeling in die gemeenskap. Hierdie is ‘n fondsinsamelingsgeleentheid vir persone met gestremdheid. Die groot begunstigdes is die volgende or- ganisasies: Die Nasionale Raad vir Mense met Lig- gaamlike Gestremdheid in Suid-Afrika, Die SA Federasie vir Geestesgesondheid, Federa- sie vir Dowes van SA, Die Nasionale Raad vir Blindes, Outisme Suid Afrika, Down- Sindroom Suid-Afrika, Die Nasionale Raad vir Persone met Serebrale Gestremdheid, Die Suid-Afrikaanse Dowe Vereniging, Die Nasionale Instituut vir Dowes, QuadPara Vereniging van Suid- Afrika, Alzheimer’s Suid-Afrika en South African Disability Alliance. Loslitdag ambassadeurs, Terry-Ann Ad- ams en BernadeƩe Rigney. Riana Grobbelaar, Corlia Uys en Heƫe Smit saam met die kinders van die Verwes Maatskaplikediens op Wolmaransstad tydens die jaarlikse Kinder- week wat deur die Houmoed VLU aangebied word. Die lede voorsien die kinders elke dag van middagete en elkeen ontvang ‘n pakkie met lekkernye om huis toe te neem. Hul bedank al die lede vir hulle harde werk. Hier is Ruth Mothapo (Verwes maatskaplikediens), Marina Treurnich en Evie de Vos saam met die kinders van die Verwes Maatskaplike diens op Wolma- ransstad. Die Houmoed VLU bied jaarliks ‘n Kinderweek met verskillende handvaardighede hier aan. Houmoed VLU Kinderweek HOME EXPERT PROPERTIES 053 927 0290 STELLASTRAAT 80, VRYBURG. Farm Expert Properties www.farmexpert.co.za Home Expert Properties S.A. www.homeexpertproperties.co.za 1) Vryburg: ALLEENMANDAAT: Stewige 3-slpkamer woon- huis, ideaal vir die belegger. 2) Vryburg: 3 Slpkamer woonhuis met 1 slpkamer woonstel. 3) Stella: Ruim 3 slpkamer woonhuis naby skool, 2 boorgate op ‘n baie groot erf. R800 000. 4) Vryburg: Netjiese 4 slpkamer huis, baie goed geleë. Moenie hierdie een mis nie. R1 350 000. 5) Vryburg: ALLEENMANDAAT: Netjiese ruim 2 slpkamer meenthuis. R800 000. 6) Vryburg: Spogwoonhuis vir die kieskeurige koper, ideaal vir die onthaler, uitstekende tuin, boorgat, goeie sekuriteit, moet om te sien. R2 600 000. NICKY WOEST 082 888 2964, [email protected] 1) Kathu: 2150Ha, 2 woonhuise, uitstekende weiding, goed beplan, sal pragtige wildsplaas maak, Kameelboomryk. Karl 082 379 3165. [email protected] 2) Schweizer-Reneke: 638 ha netjiese plaas, 40 ha besproeiing, 50 ha wildkamp, res weiding. Phillip 082 895 8659 [email protected] 3) Vryburg: 25 ha met fasiliteite om 1500 skaap/bok op kraal te voer, ruim huis en buitegeboue. Johnny 083 541 5556. [email protected] 4) Tosca: 940ha uitstekende wildsplaas, besonderse weiding, netjiese lodge, wild ingesluit. Hierdie is die geleentheid van ‘n leeftyd. Johannes 082 331 6445 [email protected] 5) Boshof: 1134 ha, prag woonhuis, store, Eskom, 750 ha waarvan 300ha watertafel is. Piet 078 125 5037 [email protected] FARM EXPERT PROPERTIES Niculeen Pretorius 082 782 5923 Tel 053 927 2174 / Fax 053 927 2415 / Physical 73 Vry Street, Vryburg, 8600 Email [email protected] / Web http://www.justletting.co.za TE HUUR BESKIKBAAR: 1 x Bdrm Apartment, prepaid electricity, available 01/08/2015 @ R2 420 p.m. 1 x Bdrm Apartment, full utility account, available 01/08/2015 @ R2 200 p.m. 1 x Bdrm Apartment, prepaid electricity, available 01/09/2015 @ R2 540 p.m. 1 x Bdrm Apartment, prepaid electricity, available 01/08/2015 @ R2 200 p.m. 2 x Bdrm Apartment, prepaid electricity, available 01/08/2015 @ R3 630 p.m. 2 x Bdrm Apartment, prepaid electricity, available 01/08/2015 @ R3 300 p.m. 2 x Bdrm Apartment, prepaid electricity only, available 01/09/2015 @ R3 993 p.m. 2 x Bdrm Townhouse, available 01/08/2015, prepaid electricity 3 x Bdrm house, prepaid electricity, municipal utilities, available 01/08/2015 @ R6 600 p.m. 3 x Bdrm house, prepaid electricity, municipal utilities, available 01/08/2015 @ R6 600 p.m. 3 x Bdrm house, prepaid electricity, municipal utilities, available 01/08/2015 @ R6 900 p.m. 3 x Bdrm house, prepaid electricity, municipal utilities, available 01/08/2015 @ R5 500 p.m. Retail space in Market Street, immediately available Stellastr 86, Vryburg 053 050 0156 - Property is divided into NOTICE OF ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT PROCESS In terms of GNR 982, 983, 984, 985 published on 4 December 2014 under section 24(5) and 44 of the National Environmental Management Act, 1998 (Act No. 107 of 1998), notice is hereby given that Miko Energy Palus Energy & Nunki Energy intents to carry out the following activities: Project names: RHODES 2 SOLAR PARK (Miko Energy (Pty) Ltd. EAST 2 SOLAR PARK and EAST 3 SOLAR PARK (Palus Energy (Pty) Ltd. BOWDEN 1 SOLAR PARK and BOWDEN 2 SOLAR PARK (Nunki Energy (Pty) Ltd. Projects Description: The abovementioned companies intents to establish renewable energy generation facilities, which will consist of construction, operation and maintenance of a Photovoltaic (PV) Power Plants with associated infrastructure and structures having a generation capacity up to 75 MW each. The footprint of each solar park will be up to 210 ha. The Photovoltaic (PV) Power Plants together with their connection infrastructure will require the installation of the following equipment: voltage to the voltage of the Eskom’s grid (132 kV) and a 132 kV busbar with metering and protection devices and a control building, to be located within the PV plant development area treatment facilities (Ballam Waterslot or Lilliput system). The Rhodes 2 Solar Park may be connected either: Two power line corridors are proposed for the connection to the Eskom Hotazel substation / Eskom Hotazel - Umtu 132 kV power line / Eskom Umtu substation: loop in and out of the 132 kV bus bar of the new switching station through two new sections of 132 kV line station. The connection may also entail interventions on the Eskom grid, according to Eskom’s connection requirements. During the construction phase, the site may be provided with additional: Locations: man RD (1223.38 ha), located in the Joe Morolong Local Municipality, John Taolo Gaetsewe District A Background Information Document (BID) providing more information can be requested via email (see email address below). An Environmental Impact Assessment (EIA) process is required for the above proposed activities. Such a study is currently being undertaken by AGES (Pty) Ltd (in order to determine your name, contact information and interest in the matter, within 30 days of publication of this notice, to the . where Everitt is -its sold 053 927 0900 De Kockstraat 53, Vryburg www.ChasEveritt.co.za MARYKE VD WESTHUIZEN: 082 566 1001, DEON SMIT 072 607 5162 1. GESINSHUIS MET MIN ONDERHOUD: 4 Slk, 2 badk, 2 motorhuise, afdak, sonnige leefareas, ruim afdak, pragtige omgewing. R1 300 000,00. 2. PRYS VERLAAG!!: 3 Slpk, 2 badk, 2 motorhuise op afstandbeheer, lapa/ingeboude braai. R1 170 000,00 (DEON) 3. GOEIE AREA, OOK GESKIK VIR BESIGHEID: 3 Slk, 1 badk, ruim sitkamer, 1 kombuis, groot afdak, omhein. “Bachelor” woonstel vir huurinkomste. R850 000,00. 4. KISMET: MODERNE AFWERKINGS: 4 Slk, 3 badk, lapa, swembad, droomkombuis, igk, rolprentteater, min onderhoud. R1 600 000,00 (DEON) VERHURINGS (MARYKE) plus koopkrag. 1 slk woonstel sentraal. R2 500,00 koopkrag. oorgedoende 1 slk. Ruim. R3 000,00 koopkrag. 2 slk meenthuis naby wildkamp. R4600,00 plus koopkrag. Water ing. 1 slk woonstel (R3 500,00) plus koopkrag. 2 slk woonhuis: R5 013,00. goeie area: R6 000,00 plus dienste. WILDSPLAAS MET WILD: UIT DIE BOEKE (500 ha) Ong. 45 km vanaf Vryburg. (MARYKE) PLASE: ‘N VERSKEIDENHEID.

Upload: others

Post on 23-Aug-2020

4 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: STELLALANDER 22 JULY 2015 Loslitdag 2015 skop af · phillip@farmexpert.co.za 3) Vryburg: 25 ha met fasiliteite om 1500 skaap/bok op kraal te voer, ruim huis en buitegeboue. Johnny

STELLALANDERPAGE 12 22 JULY 2015

Yourkey to

PROPERTIES

new home!

Stellalander

your

��

Stellalander-Vryburg – Loslitdag, die land se grootste fondsinsamelings- en bewusmak-ingsprojek vir persone met gestremdhede, vind vanjaar op Vrydag (4 September) plaas.

Dit is ‘n dag waarop gevra word dat almal gemaklik, formeel of sommer verspot sal aantrek

Loslitdag 2015 skop af

wanneer hulle werk toe gaan en die ampte-like Loslitdag-plakker sal dra.

Loslitdag het verlede jaar R28 mil-joen ingesamel.

Die donasies gaan na 300 organ-isasies in die land waarvan die be-gunstigdes 12 nasionale organisasies insluit.

Die tema vir vanjaar is ‘Loslit In-nie Lente’.

Volgens projekbestuurder Celeste Vinassa, vier almal in die eerste week van September die aankoms van die lente.

Vanjaar is daar vyf plakkers beskikbaar en kan mense ‘n hele ‘bos’ plakkers koop.

Skole en organisasies kan solank hul plakkers aanvra by Loslitdag se hoofkantoor.

Bemarkingsmateriaal en plak-kers word gratis aan deelnemende organisasies verskaf en hulle betaal vir die plakkers nadat hulle die geld ingesamel het.

Die projek word beheer deur Die Nasionale Raad vir Persone met Liggaamlike Gestrem-dheid in Suid-Afrika en is geborg deur die Edcongroep.

Donasies van R10 per plakker is belangrik aangesien ons so die nodige fondse kan in-samel ter ondersteuning van persone met ges-tremdhede se regte tot onderwys, behuising, opleiding, toeganklikheid en werkskepping te ondersteun.

Met ander woorde die volle inskakeling in die gemeenskap.

Hierdie is ‘n fondsinsamelingsgeleentheid vir persone met gestremdheid.

Die groot begunstigdes is die volgende or-ganisasies:

Die Nasionale Raad vir Mense met Lig-gaamlike Gestremdheid in Suid-Afrika, Die SA Federasie vir Geestesgesondheid, Federa-sie vir Dowes van SA, Die Nasionale Raad vir Blindes, Outisme Suid Afrika, Down-Sindroom Suid-Afrika, Die Nasionale Raad vir Persone met Serebrale Gestremdheid, Die Suid-Afrikaanse Dowe Vereniging, Die Nasionale Instituut vir Dowes, QuadPara

Vereniging van Suid-Afrika, Alzheimer’s Suid-Afrika en South African Disability Alliance.

Loslitdag ambassadeurs, Terry-Ann Ad-ams en Bernade e Rigney. Riana Grobbelaar, Corlia Uys en He e Smit saam met die kinders van die

Verwes Maatskaplikediens op Wolmaransstad tydens die jaarlikse Kinder-week wat deur die Houmoed VLU aangebied word. Die lede voorsien die kinders elke dag van middagete en elkeen ontvang ‘n pakkie met lekkernye om huis toe te neem. Hul bedank al die lede vir hulle harde werk.

Hier is Ruth Mothapo (Verwes maatskaplikediens), Marina Treurnich en Evie de Vos saam met die kinders van die Verwes Maatskaplike diens op Wolma-ransstad. Die Houmoed VLU bied jaarliks ‘n Kinderweek met verskillende handvaardighede hier aan.

Houmoed VLU Kinderweek

HOME EXPERT PROPERTIES053 927 0290

STELLASTRAAT 80, VRYBURG. Farm Expert Properties www.farmexpert.co.zaHome Expert Properties S.A. www.homeexpertproperties.co.za

1) Vryburg: ALLEENMANDAAT: Stewige 3-slpkamer woon-huis, ideaal vir die belegger.

2) Vryburg: 3 Slpkamer woonhuis met 1 slpkamer woonstel. 3) Stella: Ruim 3 slpkamer woonhuis naby skool, 2 boorgate

op ‘n baie groot erf. R800 000.4) Vryburg: Netjiese 4 slpkamer huis, baie goed geleë.

Moenie hierdie een mis nie. R1 350 000.5) Vryburg: ALLEENMANDAAT: Netjiese ruim 2 slpkamer

meenthuis. R800 000.6) Vryburg: Spogwoonhuis vir die kieskeurige koper, ideaal

vir die onthaler, uitstekende tuin, boorgat, goeie sekuriteit, moet om te sien. R2 600 000.

NICKY WOEST 082 888 2964, [email protected]

1) Kathu: 2150Ha, 2 woonhuise, uitstekende weiding, goed beplan, sal pragtige wildsplaas maak, Kameelboomryk.

Karl 082 379 3165. [email protected]) Schweizer-Reneke: 638 ha netjiese plaas, 40 ha besproeiing,

50 ha wildkamp, res weiding. Phillip 082 895 8659 [email protected]) Vryburg: 25 ha met fasiliteite om 1500 skaap/bok op kraal

te voer, ruim huis en buitegeboue. Johnny 083 541 5556. [email protected]

4) Tosca: 940ha uitstekende wildsplaas, besonderse weiding, netjiese lodge, wild ingesluit. Hierdie is die geleentheid van ‘n leeftyd.

Johannes 082 331 6445 [email protected] 5) Boshof: 1134 ha, prag woonhuis, store, Eskom, 750 ha waarvan

300ha watertafel is. Piet 078 125 5037 [email protected]

FARM EXPERT PROPERTIES

Niculeen Pretorius 082 782 5923Tel 053 927 2174 / Fax 053 927 2415 / Physical73 Vry Street, Vryburg, 8600Email [email protected] / Web http://www.justletting.co.za

TE HUUR BESKIKBAAR:1 x Bdrm Apartment, prepaid electricity, available 01/08/2015 @ R2 420 p.m.1 x Bdrm Apartment, full utility account, available 01/08/2015 @ R2 200 p.m.1 x Bdrm Apartment, prepaid electricity, available 01/09/2015 @ R2 540 p.m.1 x Bdrm Apartment, prepaid electricity, available 01/08/2015 @ R2 200 p.m.2 x Bdrm Apartment, prepaid electricity, available 01/08/2015 @ R3 630 p.m.2 x Bdrm Apartment, prepaid electricity, available 01/08/2015 @ R3 300 p.m.2 x Bdrm Apartment, prepaid electricity only, available 01/09/2015 @ R3 993 p.m.2 x Bdrm Townhouse, available 01/08/2015, prepaid electricity3 x Bdrm house, prepaid electricity, municipal utilities, available 01/08/2015 @ R6 600 p.m.3 x Bdrm house, prepaid electricity, municipal utilities, available 01/08/2015 @ R6 600 p.m.3 x Bdrm house, prepaid electricity, municipal utilities, available 01/08/2015 @ R6 900 p.m.3 x Bdrm house, prepaid electricity, municipal utilities, available 01/08/2015 @ R5 500 p.m.Retail space in Market Street, immediately available

Stellastr 86, Vryburg 053 050 0156

- Property is divided into

NOTICE OF ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT PROCESSIn terms of GNR 982, 983, 984, 985 published on 4 December 2014 under section 24(5) and 44 of the National Environmental Management Act, 1998 (Act No. 107 of 1998), notice is hereby given that Miko Energy Palus Energy & Nunki Energy intents to carry out the following activities:Project names: RHODES 2 SOLAR PARK (Miko Energy (Pty) Ltd. EAST 2 SOLAR PARK and EAST 3 SOLAR PARK (Palus Energy (Pty) Ltd. BOWDEN 1 SOLAR PARK and BOWDEN 2 SOLAR PARK (Nunki Energy (Pty) Ltd.Projects Description: The abovementioned companies intents to establish renewable energy generation facilities, which will consist of construction, operation and maintenance of a Photovoltaic (PV) Power Plants with associated infrastructure and structures having a generation capacity up to 75 MW each. The footprint of each solar park will be up to 210 ha. The Photovoltaic (PV) Power Plants together with their connection infrastructure will require the installation of the following equipment:

voltage to the voltage of the Eskom’s grid (132 kV) and a 132 kV busbar with metering and protection devices and a control building, to be located within the PV plant development area

treatment facilities (Ballam Waterslot or Lilliput system).

The Rhodes 2 Solar Park may be connected either:

Two power line corridors are proposed for the connection to the Eskom Hotazel substation / Eskom Hotazel - Umtu 132 kV power line / Eskom Umtu substation:

loop in and out of the 132 kV bus bar of the new switching station through two new sections of 132 kV line

station.

The connection may also entail interventions on the Eskom grid, according to Eskom’s connection requirements.During the construction phase, the site may be provided with additional:

Locations:

man RD (1223.38 ha), located in the Joe Morolong Local Municipality, John Taolo Gaetsewe District

A Background Information Document (BID) providing more information can be requested via email (see email address below). An Environmental Impact Assessment (EIA) process is required for the above proposed activities. Such a study is currently being undertaken by AGES (Pty) Ltd (in order to determine

your name, contact information and interest in the matter, within 30 days of publication of this notice, to the

.

where Everitt is -it’s sold

053 927 0900De Kockstraat 53, Vryburg www.ChasEveritt.co.za

MARYKE VD WESTHUIZEN: 082 566 1001, DEON SMIT 072 607 5162

1. GESINSHUIS MET MIN ONDERHOUD: 4 Slk, 2 badk, 2 motorhuise, afdak, sonnige leefareas, ruim afdak, pragtige omgewing. R1 300 000,00.

2. PRYS VERLAAG!!: 3 Slpk, 2 badk, 2 motorhuise op afstandbeheer, lapa/ingeboude braai. R1 170 000,00 (DEON)

3. GOEIE AREA, OOK GESKIK VIR BESIGHEID: 3 Slk, 1 badk, ruim sitkamer, 1 kombuis, groot afdak, omhein. “Bachelor” woonstel vir huurinkomste. R850 000,00.

4. KISMET: MODERNE AFWERKINGS: 4 Slk, 3 badk, lapa, swembad, droomkombuis, igk, rolprentteater, min onderhoud. R1 600 000,00 (DEON)

VERHURINGS (MARYKE)plus koopkrag.

1 slk woonstel sentraal. R2 500,00 koopkrag. oorgedoende 1 slk. Ruim. R3 000,00 koopkrag.

2 slk meenthuis naby wildkamp. R4600,00 plus koopkrag. Water ing.

1 slk woonstel (R3 500,00) plus koopkrag.2 slk woonhuis: R5 013,00.

goeie area: R6 000,00 plus dienste.WILDSPLAAS MET WILD: UIT DIE BOEKE (500 ha) Ong. 45 km vanaf Vryburg. (MARYKE)

PLASE: ‘N VERSKEIDENHEID.