stellenberg high school newsletter 2/2018 march 2018 … · maart aan die c.r. van der merwe...

16
Stellenberg Stellenberg HIgh School Newsletter 2/2018 March 2018 IN THIS ISSUE Stellies got Talent Rugby Golf Day Tennis news 3 9 11

Upload: others

Post on 06-Feb-2021

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • StellenbergStellenberg HIgh School Newsletter 2/2018 March 2018

    IN THIS ISSUE

    Stellies got Talent

    Rugby Golf Day

    Tennis news

    • •

    • •

    • •

    3

    9

    11

  • Stellenberg High School Newsletter • March 20182

    Gr. 9 Rekeningkunde Olimpiade

    Stellies Photography Club

    SAICA het verlede jaar vir die eerste keer ‘n Rekeningkunde Olimpiade vir graad 9-leerders aangebied.

    400 skole het aan die olimpiade deelgeneem. Uit die meer as 5 000 leerders wat deelgeneem het, het Jan-Louis Havenga ‘n derde plek en Tashen Pillay ‘n vierde plek behaal.

    Ons is baie trots op die twee leerders. Hulle het elkeen ‘n SAICA-sak en ‘n selfoon gewen.

    Portraits - Competition theme 14 March. Daar was altesaam 41 inskrywings en die foto’s was almal pragtig. Baie geluk aan die wenners:

    1st - The Promise - Marko Beylefeld2nd - Geblokte Gedagtes - Maja Smedema3rd - Focus - Marko Beylefeld

    Jan-Louis Havenga

    Tashen Pillay

    The promise

    Geblokte Gedagtes

    Focus

  • Stellenberg High School Newsletter • March 20183

    Baking up a storm in Consumer Studies

  • Stellenberg High School Newsletter • March 20184

    Stellies talent on f i r e

    On Wednesday, 7 March, Stellenberg learners took to the stage to compete for the title of the 2018 Stellies Got Talent Champion.

    TEN finalists awed our five judges and audience in what turned out to be a night of enchantment and heavenly voices.

    Energy and passion were setting the trend for the evening and the judges had no easy task of picking the top three positions. But alas, winners there had to be...

    Our proud winners are:

    1st – Hein Roelofse (singing Frank Sinatra)2nd – Euphoria (acapella group medley)3rd – Natasha Baloyi (singing Alicia Keys)

    Congratulations to all our winners and we thank everyone for their participation and support.

    Hein Roelofse Natasha Baloyi

    Watch it here

    Foto’s geneem deur Kristie Goslett

    https://www.youtube.com/watch?v=40vubDeUesw&feature=youtu.be

  • Stellenberg High School Newsletter • March 20185

    Die Eko-komitee van die Studenteraad het vanjaar betrokke geraak by Bella’s Guardian Angels.

    Bella’s Guardian Angels is ‘n nie-winsgewende organisasie wat hondjies, katjies en klein voëltjies red. Hulle neem enige hondjies en katjies onder 12 weke in en genees hulle fisies en emosioneel om aangeneem te kan word.

    Bella’s Guardian Angels is geleë in Haarlemweg, ‘n kort stappie van die skool af. Kontak gerus enige SR-lid indien jy belangstel om deel te wees van die groep wat elke twee weke daar gaan besoek aflê.

    Tydens so ‘n besoek vat ons gewoonlik al die donasies van die skool en help om dit uit te sorteer. Ons bad ook die hondjies en daar is natuurlik ook geleetheid om te speel met die diere.

    Bella’s het ‘n groot behoefte aan koerantpapier, silikon “cat litter”, water en kos vir honde en katte. Enige donasies kan tydens admin na die SR-kantoor geneem word.

    Baie dankie aan almal wat reeds hul harte en beursies oopgemaak het. Vir meer inligting oor Bella’s Guardian Angels, besoek gerus hul webtuiste of Facebook bladsy.

    SR Eko-komitee besoek

    http://bellas-guardian-angels.webs.com/https://www.facebook.com/bellasguardianangels/

  • Stellenberg High School Newsletter • March 20186

    André. SMK se goue koormeester, maar ook leermeester, mentor, pa, grapmaker, pragtige mens - uiterlik sowel as innerlik.

    In ons gedagtes kom die beeld van ‘n massakoor van Stellies van die nagenoeg 2000 koorlede wat die afgelope 20 jaar die voorreg gehad het om jou te ken, by jou te kon leer en wie se lewe jy jy so oneindiglik verryk het, op.

    In ons ore weerklink die seënbede van hulle wat in die verlede by jou was - sowel as ons wat nog daagliks die voorreg het om by jou betrokke te wees - Laat Heer u seën op hom daal...

    Dankie van die oud- sowel as huidige SMK-lede - maar ook van ons almal by Stellenberg - vir alles wat jy vir ons beteken.

    50 GOUE JARE!

  • Stellenberg High School Newsletter • March 20187

    LeierskampOp Vrydag, 9 Maart het 25 opgewonde Stellies die muurhorlosie stip dopgehou vir die klok aan die einde van die dag, want dit kondig nie net die begin van die naweek aan nie, maar ook die begin van die jaarlikse Crossleierskamp.

    Die ouers was gaaf genoeg om die leerders te gaan aflaai by Hollandsche Molen in Franschhoek en hulle het sommer ook gehelp om die tente op te slaan. Die groen gras en skadubome het ons goed verwelkom en die leerders het hulle nie twee keer laat nooi om die swembad te gaan uittoets nie.

    Juf. Coetzee het gesorg dat ons magies behoorlik vol bly en as spanbou-aktiwiteite moes die leerders help vuurmaak, kosmaak en potte skrop.

    We had an amazing time getting to know one another better, spending time with God and relaxing in nature.

    It was great to worship around the camp fire and to share testimonies of what God has done in our lives!

    Our CROSS theme for the year is ‘Making Waves’ and the slogan is ‘My lifeguard walks on water’.

    We are encouraged to get out of the boat, our eyes fixed on Jesus and trust Him in every circumstance, even when it feels like the waves are way too big for us!

    C R O S S

    Traffic LightCross had a very successful Traffic Light Week from 12 – 16 March 2018.

    We are shining God’s light on the darkness of human trafficking.

    The aim of Traffic Light is to raise awareness of Human Trafficking and to raise funds for the A21 Campaign. They work very hard to save victims from the claws of traffickers and they work hard to raise awareness so that many potential victims can be saved before they are caught in the web of trafficking.

    The Cross leaders drew a red “X” on the hands of Stellies in order to spread awareness of human trafficking and to show their support of the A21 Campaign. They also had a photo booth during breaks and raised funds during the week.

    Thank you so much for every Stellie who participated and brought money. Alone we cannot do much, but together we can make a great impact!

  • Stellenberg High School Newsletter • March 20188

    Met groot opgewondenheid

    het die graad 11’s op ‘n warm Vrydagmiddag na

    Villiersdorp vertrek waar hulle die naweek sou deurbring.

    Die eerste aand het almal met ‘n boereworsrol in die hand stadig maar seker begin ontspan na ‘n

    lang en besige kwartaal. Later die aand het die graadgroep bymekaargekom om The Greatest Showman te kyk. Die volgende

    dag het bestaan uit swem in die dam op die kampterrein, staptogte waartydens die natuurskoon bewonder is en ‘n paar waaghalse het selfs die

    koue en onbekende waterval trotseer. Daar is regdeur die naweek na musiek geluister. Saterdagaand het ons sokkie gehou en die kamp op ‘n hoë noot afgesluit.

    Al die graad 11’s sal saamstem dat dit ‘n kamp enig in sy soort was en dat dit nie gou vergeet sal word nie!

    Graad 11-

    KAMP

  • Stellenberg High School Newsletter • March 20189

    As usual, the lanners had a ball at the first LAN evening of 2018.

    From watching movies to playing hard-core games, everybody enjoyed being connected. The computers were already running at 18:00 on the Friday night (16 March) and continued until 06:00 the following morning. Serious gamers had the opportunity to battle it out and see who is the boss of gaming in Stellenberg.

    The evening is a chance for a different crowd of people to socialise and speak about things familiar to them. All in all, everybody appreciated the occasion and had a lot fun.

    First LAN evening of 2018

    Photos taken by Marko Beylefeld

  • Stellenberg High School Newsletter • March 201810

    Another successful Rugby Golf DayStellies Rugby hosted their annual Golf Day on Thursday, 1 March at the Kuilsriver Golf Club.

    Although the sun was bright and the wind picked up, the golfers displayed great sportsmanship and kept the crowds entertained.

    This event would not have been possible without the continuous support and commitment of the Stellies Rugby staff, its sponsors and donors. Thank you for what you have created and achieved.

    Stellies staff: Duppie du Preez, Hans Radyn, Beyanka Steenekamp, Rijk van Romburgh, Corne Kannemeyer and Marnus Myburgh.

    Sponsors and donors: Kuilsriver Golf Club, Mr Morne Barnard, Cape Foods (Gerhard Martin), TJ Lekka Braai (George Ferreira), Stellenberg Kwikspar (Penny & Oosie), Distell (Francois Fraser), Tygervalley (Louw Lombard), Gary van Loggenberg, Divan Batt, Albert Havinga, Michelle Lamprecht, Auto City (Kiewiet Vermeulen), Wimpy Cape Gate (Wessel Wolmarans), Sotheby’s (Dawie du Plessis), USN (Morne Marais), Kevin Morley, Absolute Rigging and Transport, Xotic Comets (Vallon Barnard), Luka Wines (Mark Barnard), Dieter Schutte, Mrs Abrahams, Capitec (Zelna Hadlow), Old Oak Spar (Pieter Brink), Mrs Bartes, Mrs van der Westhuizen, Nitida, Henry Wolstenholme, PUMA (Ben Meyer), Addis (Mike Pridgeon).

    To all our old learners – thank you for your ongoing loyalty and passion for Stellenberg Rugby.

  • Stellenberg High School Newsletter • March 201811

    Baie geluk aan die volgende atlete wat verkies is tot die Wes-Kaap Atletiekspan:

    Wes-Kaap Skole:Gabrielle LazarusJoshua AfricaJared Africa

    Wes-Kaap Klubs:Niel NelsonFrancois JoubertJuli Vercuiel

    Sterkte met julle deelname aan die SA-kampioenskappe. Ons is trots op julle!

    Atletiek

    Niel Nelson en Francois Joubert

    Juli Vercuiel (middel)

    Jared AfricaJoshua AfricaGabrielle Lazarus

    Hoërskool Stellenberg se eerste bloedskenkdag vir 2018 het op 22 Februarie plaasgevind. Ten spyte van die hitte het die Stellies in hul massas opgedaag om bloed te skenk en ‘n verskil te maak.

    81 people came to show their support and 52 donations were received. We hoped to gain 55 units of blood. There were 24 new donors.

    Ons hoop om almal by die volgende bloedskenkgeleentheid te sien.

    Bloedskenkdag

  • Stellenberg High School Newsletter • March 201812

    Tennis TennisTennis TennisTennis TennisTennis Tennis

    Top 8 Skole-toernooiOns eerstespan tennisseuns het die naweek van 9 en 10 Maart aan ‘n Topskole WP-toernooi deelgeneem waartydens verskeie skole van die Noordelike en Suidelike voorstede meegeding het. Die volgende tennisseuns het Stellenberg se eerstespan verteenwoordig:

    Francois du Toit Nicolas Sander Stefan Ellis Pieter Fourie Gideon Anderson

    Stellenberg is as een van die Top 6 Wes-Kaap Disaskole aangewys.

    WPDie volgende Stellenberg leerders het die Wes-Kaap Disas (tradisioneel WP) tydens die Wes-Kaap B tennistoernooi in Matzikama verteenwoordig:

    Mark Kellerman, Pieter Fourie, Chris Kellerman.

    Hoërskool Stellenberg het 10 tennis-spelers wat gekies is om die Westelike Provinsie (WP) te verteenwoordig en 2 spelers wat Distrik Noord (DN) kleure ontvang het:

    Agter v.l.n.r. is Mark Kellerman (WP), Lianke Potgieter (WP), Reece Frye (WP), Hanell Fourie (WP), Chris Kellerman (WP), Mischka Kriel (WP) en Francois du Toit (WP). Voor v.l.n.r. is Stefan Ellis (ND), Daneldi Potgieter (WP), Christiaan Beukes (ND), Jhoané Jonker (WP) en Pieter Fourie (WP).

    C.R. van der Merwe tennistoernooiHoërskool Stellenberg se eerste seuns- en meisiestennisspanne het vanaf 1-3 Maart aan die C.R. van der Merwe tennistoernooi by Curro Durbanville deelgeneem. Daar was beide WP- en Boland-skoolspanne wat deelgeneem het.

    Die spanne het soos volg gelyk:

    Meisies: Mischka Kriel, Daneldi Potgieter, Lianke Potgieter, Hanell Fourie, Miré de JonghSeuns: Reece Frye, Francois du Toit, Nicolas Sander, Chris Kellerman, Mark Kellerman

    Ons meisiespan het baie goed gevaar en 3de gelê nadat hulle vir Paarl Gimnasium, Hoërskool Stellenbosch en Curro gewen het. Ons seunspan het 6de geëindig nadat hulle vir Hoërskool Cradock gewen het. Francois du Toit het een van 2 toekennings gewen vir sy goeie baanetiket en sportmanskap.

    Baie geluk aan al hierdie leerders.

  • Stellenberg High School Newsletter • March 201813

    Netbal

    Ons eerste o.13-netbalkliniekProteaspeler, Danelle Lochner, het op Saterdag, 3 Maart ʼn o.13-werkswinkel aangebied by Hoërskool Stellenberg.

    55 spelers van verskeie laerskole het hierdie oggend bygewoon en ʼn ‘goodie-bag’ ontvang.

    Baie dankie aan almal betrokke wat die dag moontlik gemaak het.

    Ons wens ook vir Danelle en die Proteaspan alle sterkte toe met die komende Statebondspele.

    Ons speel nie net netbal nie, ons skeidsreg ook!Ons is baie trots op ons dogters wat die skeidsregterskursus voltooi en die eksamen geskryf het!

    ‘n Bekende SA-skeidsregter, René Blom, het by Stellenberg meer oor die reëls kom gesels.

    René kan gesien word by die ‘Varsity Cup’ toernooie en is ook elke jaar betrokke by die bekende Wildeklawer toernooi.

    22 van ons spelers het die eksamen geskryf en geslaag.

    Hulle kan nou begin met die praktiese gedeelte waar hulle ‘n gradering moet behaal.

    Ons wens hulle baie sterkte toe met hul skeidsregting-loopbaan!Danelle Lochner

    Ons spelers lê hulle skeidsregtingeksamen af.

  • Stellenberg High School Newsletter • March 201814

    WP-aksienetbalOns is baie trots op ons o.19-spelers wat WP-aksienetbal verteenwoordig het in die o.21 ouderdomsgroep.

    Geluk aan Kiara Batt wat verkies is tot die SA-span as n nie-reisende reserwe.

    HMS-sportdagAs ons so goed begin, gaan die res van die seisoen baie opwindende netbal lewer. Dankie aan al die wonderlike ouers vir die ondersteuning langs die baan!

    Hier volg die uitslae:

    o.16 wen Silwer Verloor teen Durbanville 12-13 Wen teen Langehoven 29-2 Wen teen Parel Vallei 30-8 Wen semi-finaal teen Bellville 22-7 Verloor finaal teen Durbanville 9-17

    o.15 wen Goud Wen teen Parel Vallei 20-8 Wen teen Langenhoven 22-9 Wen teen Bellville 20-12 Wen semi-finaal teen Durbanville 21-16 Wen finaal teen HMS 15/12

    o.14 wen Silwer Wen teen De Kuilen 17-14 Wen teen Langenhoven 27-3 Wen teen Bredasdorp 25-0 Wen semi-finaal teen Durbanville 16-8 Verloor finaal teen HMS 12-13

    Brackenfell-sportdagOns o.14-span spring sommer goed weg dié seisoen.

    Speel gelykop teen Bloemhof 7-7 Wen teen Brackenfell 12-3 Wen teen Curro 22-2

    Baie geluk aan die span en afrigter.

    Kiara Batt

    Ons WP-aksienetbalspelers: Camryn Mearns, Kara Coetzee, Kiara Batt en Bianca Visser

    Die o.14’s

    Die o.16’s

    Die o.15’s

  • Stellenberg High School Newsletter • March 201815

    Schalk Pretorius Kriekettrofee: Stellenberg 1ste X1 vs. Stellenberg Old Boys

    Geluk aan Stellenberg Old Boys Krieket (1ste & 2de spanne) met hul oorwinning teen Stellenberg Krieket (1ste en 2de spanne).

    It was a day to remember! We would like to thank every player, supporter, parent and organiser for the wonderful day.

    Spesiale dank aan Mariaan Pretorius - dankie dat jy hierdie spesiale dag met ons kom deel het. Ons glo dat Schalk nog lank in ons harte sal voortleef.

    The Old Boys had a memorial shirt made in Schalk’s honour. This shirt was signed by all the players and coaches involved. This will be framed and displayed in our function hall.

    Stellenberg Old Boys Cricket Captain, Stephan Joubert, receiving the Schalk Pretorius Trophy.

    This trophy will be up for grabs every year and will be on display in the Stellenberg Function Hall.

    Cody Nieuwoudt also received his special capping. Capping done by Stellenberg Old Boy, Rijk van Romburgh.

    JT Schoeman played his 50th match for Stellenberg Cricket 1st Xl and was capped by Stellenberg

    Old Boy, Stephan Joubert.

    Eerstespanne Tweedespanne

  • Stellenberg High School Newsletter • March 201816

    DFM Hockey Tournament

    Herewith the scores for the girls’ U.14 A DF Hockey Tournament held on 16 and 17 March:

    Friday, 16 MarchStellies 0 vs DF Malan 0Stellies 0 vs Paarl Girls High 1Stellies 0 vs Parel Vallei 2

    Saturday, 17 MarchStellies 0 vs Fairmont 1Stellies 0 vs Bloemhof 0Stellies 0 vs Rhenish 1Stellies 0 vs Somerset College 0