stellenberg high school newsletter 3/2017 march 2017 · 30 junie – nie-keuringsprogramme &...

38
Stellenberg High School Newsletter 3/2017 March 2017

Upload: others

Post on 20-Mar-2020

3 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Stellenberg High School Newsletter 3/2017 March 2017 · 30 Junie – Nie-keuringsprogramme & koshuisinwoning ... Die dag sou nie 'n sukses wees sonder die hulp van ons geliefde netbalorganiseerder,

Stellenberg High School Newsletter 3/2017 March 2017

Page 2: Stellenberg High School Newsletter 3/2017 March 2017 · 30 Junie – Nie-keuringsprogramme & koshuisinwoning ... Die dag sou nie 'n sukses wees sonder die hulp van ons geliefde netbalorganiseerder,

103 leerders het deurgedring na die tweede rondte van die

Suid-Afrikaanse Wiskunde Olimpiade. Hierdie rondte gaan 10

Mei plaasvind. Baie geluk aan al hierdie leerders.

Click here to see the final NSC examination

timetable for the Grade 12’s.

Page 3: Stellenberg High School Newsletter 3/2017 March 2017 · 30 Junie – Nie-keuringsprogramme & koshuisinwoning ... Die dag sou nie 'n sukses wees sonder die hulp van ons geliefde netbalorganiseerder,
Page 4: Stellenberg High School Newsletter 3/2017 March 2017 · 30 Junie – Nie-keuringsprogramme & koshuisinwoning ... Die dag sou nie 'n sukses wees sonder die hulp van ons geliefde netbalorganiseerder,

Application forms

Application forms for the different universities, universities of technology, colleges and other

tertiary institutions must be handed in at Mrs Rossouw’s office (Guidance) for approval (signature

of principal and school stamp).

Please remember to read through all the documents before completing them in black ink.

Complete the forms and attach a copy of the relevant reports (usually November Grade 11 –

PROMOTION MARKS!) before you hand them in for signing. Should you wish to be considered

for selection courses, the non-academic merit forms must also be submitted to Mrs Rossouw.

Tertiary institutions prefer ON-LINE applications (electronic application forms).

Application for bursaries

Please follow the same procedure (see no.1) when applying for bursaries. Private companies

usually do not require a testimonial, but sometimes the principal has to complete a confidential

report concerning the candidate. These reports as well as the application for a bursary must be

handed in to Mrs Rossouw, who will email or mail it to the correct address.

Always bear in mind the closing dates for applications (usually end of May or June). Consult the

various websites or calendars of tertiary institutions (Bursaries and Loans). Private companies

also advertise there. You have to request forms from the institution or apply online.

Testimonials

Grade 12 learners apply for testimonials via their grade heads. The matrics will receive their

testimonials on their last day of school (upon completion of their last examination) at the end of

the year.

Educational consultants online

General information for the high school learner, the student, parent and teacher.

www.EduOne.co.za as well as EduConnect, EduFunding and EduMatch

www.imatric.co.za

Page 5: Stellenberg High School Newsletter 3/2017 March 2017 · 30 Junie – Nie-keuringsprogramme & koshuisinwoning ... Die dag sou nie 'n sukses wees sonder die hulp van ons geliefde netbalorganiseerder,

Toelating en belangrike datums Laai ‘n aansoekvorm van die webwerf af by www.maties.com onder “Hoe doen ek aansoek”.

Sluitingsdatums vir aansoeke

31 Mei – Keuringsprogramme Gesondheidswetenskappe

30 Junie – Nie-keuringsprogramme & koshuisinwoning

Nasionale Normtoetse

Verpligtend vir alle voornemende studente

Datums: Gaan na www.nbt.ac.za

Dieetkunde Opedag

30 Maart, 27 Junie 2017

Arbeidsterapie Opedag

6 April, 6 Julie, 13 Julie, 5 Oktober

2017

Spraak-, Taal- en Gehoorterapie

Opedag

25 Februarie 2017

Ingenieurswese Opedag

25 Februarie 2017

Natuurwetenskappe Winterweek

2 Julie – 6 Julie 2017

Ingenieurswese Winterweek

2 Julie – 7 Julie 2017

Universiteit van Stellenbosch

Opedag

25 Februarie 2017

Page 6: Stellenberg High School Newsletter 3/2017 March 2017 · 30 Junie – Nie-keuringsprogramme & koshuisinwoning ... Die dag sou nie 'n sukses wees sonder die hulp van ons geliefde netbalorganiseerder,

In the next round of the competition, on Monday, 24 April,

Stellenberg will meet forces with Reddam House (Durbanville).

The juniors have to oppose the nationalising of mines in South

Africa, while the seniors will only know one hour before their

debate whether they have to support or oppose South Africa’s

withdrawal from the International Criminal Court.

We wish you all the best for your preparations!

Okuhle Metula Robyn Abrahams Danelle Isaacs

Results: Round 1 On Monday, 27 February the junior and senior teams had their

first debate of the league against a seasoned debating school –

Somerset College.

The juniors had to argue in favour of criminalising doping in

sports. Unfortunately, they were bested by three very confident

young men from the opposing team.

We are still proud of Willem Smith, Thina Campbell and Laeeqa

Pangarker for putting up a good fight.

The senior team had to convince the adjudicators that the

economic development of developing countries is less important

than conserving the environment.

They were able to do just that and we congratulate Okuhle

Metula, Robyn Abrahams and Danelle Isaacs for winning their

debate.

Page 7: Stellenberg High School Newsletter 3/2017 March 2017 · 30 Junie – Nie-keuringsprogramme & koshuisinwoning ... Die dag sou nie 'n sukses wees sonder die hulp van ons geliefde netbalorganiseerder,

The Stellenberg Prayer group exists to support the Stellenberg High School leadership, staff, the

learners and their families through our weekly prayer sessions at the school.

Ons doel is om die behoeftes van die skool, personeel, leerders en hul families in gebed aan God

op te dra. Ons voel sterk daaroor dat wanneer ons bid, tree God in en verander Hy die lewens

van mense en voorsien Hy in hulle behoeftes.

We invite parents to join us for 1 hour on Thursday mornings at 7:45 am in the committee room.

Sou u meer inligting wil hê, skakel asb. 0845132868.

Vrydagaand 24 Maart het 10 ywerige Cross-leiers saam met juff. Van der Merwe en Roux die N1

Kaap toe gevat om die Kaapse naglewe op 'n ander manier te gaan ervaar.

Ons het by Straatwerk aangesluit, 'n organisasie wat al jare lank opheffingswerk in die Kaap doen,

veral in die middestad. Hulle doen elke Vrydagaand 22:00 - 02:00 uitreike in onder andere

Langstraat.

Met ons stapskoene,warm baadjies en heldergeel bibbies, het ons die strate ingevaar en

Jesusliefde gedeel met almal wat ons pad kruis. Ons het gepraat met haweloses,

sekuriteitsmanne, karwagte, prostitute en ook mense wat by die kuierplekke is. Ons kon botteltjies

water en pakkies tjips uitdeel, en ook 'n klein boekie met woorde van hoop aan honger siele gee.

Die Stellies het voluit gegaan en nie toegelaat dat die lang

week of die vroeë oggendure hul terughou nie. Dit is eintlik

opvallend hoe maklik dit is om met 'n vreemdeling te praat,

hul hoop en moed te gee en selfs saam te bid vir die Here

se seën oor hul lewens.

Ons sal dit vir seker weer doen!

Page 8: Stellenberg High School Newsletter 3/2017 March 2017 · 30 Junie – Nie-keuringsprogramme & koshuisinwoning ... Die dag sou nie 'n sukses wees sonder die hulp van ons geliefde netbalorganiseerder,

The title is an adapted reference to the work “The Wood Has

Ears” by Hieronymus Bosch.

The Design Department of Stellenberg High School has

created a collaborated site-specific cardboard installation

inspired by layers of cryptic symbolism imbedded in the

artworks of Bosch.

The design students from grade 10 - 12 decided to focus on

the complexity of the circle, as it is one of the most used

symbols and images found in his paintings. Some of the

circles in his work can be interpreted as cavities filled with

surreal dreams and illusions, or domes filled with fantasy and

imagination.

They used 200 meters of corrugated cardboard that was cut into strips of 1cm each. These strips

where rolled into circles. Some of the circles were left flat and others were manipulated to create

interesting 3D sculptural forms. Each circle is unique and hand crafted. Circle by circle they built a

fantasy world filled with fungis, mushrooms and strange and wonderful fauna inspired by biomimicry

and biomorphic forms evident in nature.

Sounds and lights are incorporated in this site-specific installation.

The end result is an environmentally friendly design as it makes use of recycled and sustainable

cardboard as the main materials. The final stage of the design is when nature reclaims it and morphs

it once again into unusual, imaginative and even monstrous forms.

The learners and teachers who helped with the project

Page 9: Stellenberg High School Newsletter 3/2017 March 2017 · 30 Junie – Nie-keuringsprogramme & koshuisinwoning ... Die dag sou nie 'n sukses wees sonder die hulp van ons geliefde netbalorganiseerder,
Page 10: Stellenberg High School Newsletter 3/2017 March 2017 · 30 Junie – Nie-keuringsprogramme & koshuisinwoning ... Die dag sou nie 'n sukses wees sonder die hulp van ons geliefde netbalorganiseerder,

. The u.16 sevens team participated in the Travel & Sport sevens

series, held at Hoërskool Jim Fouche.

They played five games and won them all, scoring 261 points while

only conceding 28 points - a difference of 233 points!

They played Welkom Gimnasium in the final and won 43 - 21 to be

crowned the Cup winners (tournament winners).

We salute outstanding performances by Khyro van der Westhuizen,

Hedley Hadlow and Tharquinn Manuel.

Page 11: Stellenberg High School Newsletter 3/2017 March 2017 · 30 Junie – Nie-keuringsprogramme & koshuisinwoning ... Die dag sou nie 'n sukses wees sonder die hulp van ons geliefde netbalorganiseerder,

o.14B/C vs. Kasselsvlei A: gelykop

o.15B vs. Kasselsvlei A: wen

o.16B vs. Kasselsvlei A: wen

o.19B vs. Kasselsvlei A: 45-6

o.19A vs. Bellville-Suid A: 66-7

o.14C: verloor

o.14B: verloor

o.14A: verloor 0-46

o.15C: verloor 7-24

o.15B: verloor 0-21

o.15A: verloor 7-29

o.16B: verloor 21-32

o.16A: gelykop 20-20

o.19D: verloor

o.19C: verloor 3-41

o.19B: verloor 10-14

o.19A: verloor 19-31

o.19C/D vs. Piketberg B: wen 12-8

o.19C/D vs. Calvinia A: wen 15-10

o.14A vs. Bishops: wen 10-7

o.15A vs. Esselen Park: wen 61-0

o.16A vs. Overberg: wen 63-0

o.19B vs. Esselen Park A: wen 55-0

o.19A vs. Oudtshoorn: wen 38-0

Stellenberg well represented at National level in the form of Angelo Davids (SA u.18 training camp).

Page 12: Stellenberg High School Newsletter 3/2017 March 2017 · 30 Junie – Nie-keuringsprogramme & koshuisinwoning ... Die dag sou nie 'n sukses wees sonder die hulp van ons geliefde netbalorganiseerder,

. . . 'n Nuwe projek het met 'n “BANG” afgeskop! Op 24 Februarie het Stellies hul eerste Netbal Fast

5-toernooi gehou. Daar het 22 spanne ingeskryf - meer as 'n 150 spelers!

Daar is pryse uitgedeel vir die span met die meeste gees sowel as 'n kontantprys vir die wenspan

van die dag. Die dag sou nie 'n sukses wees sonder die hulp van ons geliefde

netbalorganiseerder, Coach Valmaré, nie.

'n Groot dankie aan al die skeidsregters wat ook gehelp het. Dié toernooi was egter nog net die

begin. Volgende jaar sal Netbal Fast 5 nóg groter en nóg beter wees. Sien julle daar!

Page 13: Stellenberg High School Newsletter 3/2017 March 2017 · 30 Junie – Nie-keuringsprogramme & koshuisinwoning ... Die dag sou nie 'n sukses wees sonder die hulp van ons geliefde netbalorganiseerder,

Ons wil baie geluk sê aan die

eerste seunstennisspan vir sy

uitstekende prestasie in die

Curro-tennistoernooi. Hulle het

al hul wedstryde teen gedugte

opponente soos Hoër

Jongenskool Paarl,

Stellenbosch, Gimnasium en

daarmee ook die toernooi

gewen.

Ons bedank hulle nie net vir

hulle uitstekende spel nie,

maar ook vir hul sportmanskap

en uitstekende gedrag op en

van die baan. Hierdie seuns is

ware ambassadeurs vir ons

skool en vir tennis.

Klik hier vir foto’s.

Wenners van die Curro-

tennistoernooi:

A-LEAGUE GALA 1 March 2017 at Rondebosch Boys High School Stellenberg is trots op hul span en teen uiters sterk

kompetisie eindig ons meisies 6de uit 10 skole en ons

seuns 9de! Baie geluk! Our two team captains,

Marcell Brand en Kristen Straszacker, possess a natural

drive to spontaneously inspire and lead the team. Thank

you!

Verdere gelukwensinge gaan aan die volgende individue:

Kristen Straszacker 1ste in die 200m IM, 2de in die

50m Vlinderslag en 50m Rugslag

Nicke Janse van Rensburg 3de in 50m Vlinderslag

Carlah Kayser 2de in 50m Borsslag

Walter de Jongh 3de in 50m Vlinderslag

Our learners (swimmers, supporters, cheer leaders as well

as the drum line) were all rockstars on Wednesday,

contributing to a really fantastic atmosphere.

Click here to see the photos on Facebook.

Oloff van Achterbergh, Michael van Rensburg, mnr. Dirk Neethling, Adriaan de Jongh, James Roelofse en Werner Botha

Page 14: Stellenberg High School Newsletter 3/2017 March 2017 · 30 Junie – Nie-keuringsprogramme & koshuisinwoning ... Die dag sou nie 'n sukses wees sonder die hulp van ons geliefde netbalorganiseerder,

Die volgende atlete is verkies tot die WP-atletiekspan:

Liska Cilliers

Bianca van Rensburg

Donné Kriel

Makayla Strauss

Niel Nelson

Francois Joubert

Nicola Middleton

Tenica Mearns

Bianca van der Vyver

Stefani du Plessis

Tegan Abrahams

Janet Joubert

Nerice Vercuiel

Neline van der Merwe

Camryn Mearns

Gabbi Lazarus

Ingeborg Louw

Tyrone Rose

Retief Ochse

Emma Arendse

Chelsea Tomlinson

Bjorn Deutschmann

Leeuwner van der Merwe

Ebonie Gaskin

Juli Vercuiel

Joshua Africa

Baie geluk aan al hierdie atlete. Ons is trots op julle!

Page 15: Stellenberg High School Newsletter 3/2017 March 2017 · 30 Junie – Nie-keuringsprogramme & koshuisinwoning ... Die dag sou nie 'n sukses wees sonder die hulp van ons geliefde netbalorganiseerder,

Die volgende Stellie-atlete is verkies tot die Wes-Kaap span wat die naweek van 25 Maart aan die SA kampioenskappe in Durban deelgeneem het:

Nicola Middleton

Juli Vercuiel

Gabrielle Lazarus

Retief Ochse

Francois Joubert

Baie geluk aan hierdie atlete.

Our Prem 2 girls’ hockey team participated in a hockey competition hosted by DF Malan from 18 to

20 March. They mainly competed against the first teams of schools and made us proud by the way

they played, giving their best and defending against some very strong teams.

Op Saterdag het ons op ‘n goeie noot afgeskop by DF Malan se veld met ‘n 2-0 wen teen Hoërskool

Langenhoven (Riversdal), toe verloor ons 0-1 teen Pinelands in ‘n baie spannende wedstryd, met ‘n

gelykop 0-0 teen La Rochelle Meisieskool (Paarl). Saterdagaand is afgesluit met ‘n lekker ete by die

Silver Spur saam met nuwe vriende gemaak langs die hokkieveld.

On Sunday we lost 0-3 against our archrival DF Malan, followed by a win against Merensky

(Tzaneen). Over lunch time the girls cooled off in the swimming pool of Sontyger Guesthouse,

readying for their final win against Curro Durbanville.

Maandag wen ons teen King Edward (Oos-Kaap) en delf ons die onderspit 0-2 teen die baie sterk

span van Outeniqua (George).

The quality of play was excellent and laid a solid foundation for achieving great results for the rest of

the year.

Page 16: Stellenberg High School Newsletter 3/2017 March 2017 · 30 Junie – Nie-keuringsprogramme & koshuisinwoning ... Die dag sou nie 'n sukses wees sonder die hulp van ons geliefde netbalorganiseerder,

.To promote trust both onand off the field, the tournament kicked off with a team-building braai. The

team consists of excellent players from different primary schools. The goal was to build trust on and

off the field.

We were determined to be ready for our first match on the Friday. Each girl in the team showed

discipline, team work and respect for their coach and their supporters.

We enjoyed the games and the team was committed up to the last game. We made mistakes, we

played well and we got frustrated, but we showed good sportsmanship throughout the tournament.

RESULTS:

Stellenberg vs Bellville 2 – 0

Stellenberg vs Pinelands 4 – 0

Stellenberg vs Fairmont 0 – 1

Stellenberg vs Durbanville 2 – 0

Stellenberg vs Somerset College 0 – 0

Stellenberg vs Paarl Gim 1 – 0

Stellenberg vs Strand 2 – 0

.Gedurende die langnaweek het die o.16A-dogtershokkiespan aan die nasionale DF-toernooi

deelgeneem. Skole van Limpopo tot Langebaan, van Pretoria tot PE was by hierdie toernooi. Wat

'n ongelooflike ervaring!

Vroeg elke oggend was daar 'n oefensessie wat deur 'n nasionale skeidsregter aangebied

is. Daarna moes ons meisies in die bloedige hitte aan twee tot drie wedstryde per dag deelneem.

Stellies het drie wedstryde gewen, drie gelykop gespeel en een verloor.

Midde-in hierdie toernooi het ons nog tyd gemaak vir spanbou en 'n geleentheid vir die ouers om

mekaar ook beter te leer ken. Die toernooi is afgesluit met 'n dinee waar elke skool 'n liedjie moes

sing en opvoer. Stellenberg het (natuurlik!) die prys vir die beste gees gewen.

Ons kom terug van 'n baie leersame toernooi en is slaggereed vir die seisoen wat voorlê! Baie

dankie aan die organiseerders, ouers en afrigters wat hierdie geleentheid moontlik gemaak het.

Page 17: Stellenberg High School Newsletter 3/2017 March 2017 · 30 Junie – Nie-keuringsprogramme & koshuisinwoning ... Die dag sou nie 'n sukses wees sonder die hulp van ons geliefde netbalorganiseerder,
Page 18: Stellenberg High School Newsletter 3/2017 March 2017 · 30 Junie – Nie-keuringsprogramme & koshuisinwoning ... Die dag sou nie 'n sukses wees sonder die hulp van ons geliefde netbalorganiseerder,

Sammy Bloch-uitklopreeks: Semi-finaal:

Tydens die semi-finaal van die Sammy Bloch-uitklopreeks neem

ons eerstespan wraak en klop Bellville met drie paaltjies.

Stellenberg teken 96 lopies aan. Topkolwers: Johann van der

Merwe – 25 lopies en Ludwig Sander -17. Topbouler: Ludwig

Sander 3/19. Bellville is tot 92 lopies beperk.

Ons wen die wedstryd met drie paaltjies.

Finaal:

Weer ‘n naelbyteinde. Brackenfell kolf eerste en word

beperk tot 117 lopies. Marc Nieman het 3 / 39 geneem

en Johann van der Merwe 2 / 14.

In ons kolfbeurt het Ewald van Niekerk 25 lopies

aangeteken en Ludwig Sander en Nicko Laubscher

elk 17 lopies. In die laaste boulbeurt word ons uitgehaal

vir 115 en verloor naelskraaps met 2 lopies.

Om die finaal van die Sammy Bloch in ‘n baie

mededingende reeks te gehaal het, was fantasties.

Baie geluk!

Page 19: Stellenberg High School Newsletter 3/2017 March 2017 · 30 Junie – Nie-keuringsprogramme & koshuisinwoning ... Die dag sou nie 'n sukses wees sonder die hulp van ons geliefde netbalorganiseerder,

Stellenberg vs. Edgemead Dit was ‘n baie goeie krieketnaweek (4 Maart) vir ons

spanne:

Ons eerstespan teken ‘n allemintige 302 lopies aan;

sterkolwers – Ludwig Sander teken ‘n uitsonderlike 98

lopies aan en Cody Nieuwoudt 62 lopies.

Edgemead word uitgeboul vir slegs 85 lopies. Marc

Nieman het die beste gevaar met die bal – Marc het 3

vir 8 lopies geneem; en Johann van der Merwe, JT

Schoeman en Nicko Laubscher elk 2 paaltjies. Ons

eerste span ransel Edgemead af met 217 lopies.

Ons o.19 B-span klop ook vir Edgemead met 93

lopies. Ons B-span kolf eerste en slaan 178 lopies.

Uitblinkers met die kolf: Ian Giliomee teken 52 lopies

aan en Conrad Grühn 38. Edgemead word uitgehaal

vir 86 lopies. Die beste B-span bouler – Marlo van Zyl

neem 3 / 14; Edrich Ackerman, Konrad Gruhn en LD

van der Merwe het elk 2 paaltjies ingeoes.

Stellenberg o.15 A-span teken 257 lopies in ons

kolfbeurt aan: Ruan Bastiaanse teken ‘n onoorwonne

100 lopies aan – Puik!; en Connor Pretorius 30 lopies.

Edgemead is uitgeboender vir 180 lopies: Beste

Stellenberg-boulers: Connor Pretorius 3/28; Ruan

Bastiaanse 3/54 en Ayd’n Tities 3/16. Ons o.15A-span

wen met 77 lopies. Baie geluk.

Stellenberg o.14 A het daarin geslaag om 193/4 aan

te teken in die toegelate 40 boulbeurte.

Enslin Scott met 57 lopies; Dean Oosthuizen met 40

en Thomas Kilian 21 het die beste met die kolf gevaar.

Edgemead is beperk tot 120 lopies. Beste Stellenberg-

boulers: Neo Parenzee neem 3 / 17 en Stef

Grobbelaar 2 / 21.

Gholf:

Joshua Smedema

Baie geluk aan die skool se

nommer een gholfspeler. Hy

het aan die Curro Internasionale

gholftoernooi te Durbanville

deelgeneem. Daar was

altesaam 150 gholfspelers wat

teen mekaar meegeding het.

Top-juniors, met ‘n maksimum

voorgee van 2, van regoor

Europa het deelgeneem.

Joshua het 30ste geëindig.

‘n Beursmaatskappy, USA

Scholarships, het hom aanvaar

en, met hulle hulp, gaan hy hard

probeer om ‘n sportbeurs los te

slaan.

Baie voorspoed, Joshua! Ons

besef hoe hard jy sal moet werk

aan beide jou akademie en

sport om hierdie geleentheid te

kan aangryp.

Ons hou jou dop!

Page 20: Stellenberg High School Newsletter 3/2017 March 2017 · 30 Junie – Nie-keuringsprogramme & koshuisinwoning ... Die dag sou nie 'n sukses wees sonder die hulp van ons geliefde netbalorganiseerder,

o.14 Verloor Durbanville 13-6

Wen Bellville 19-6

Wen Langehoven 17-4

Wen Strand 30-5

Wen De Kuilen 19-4

Wen HMS Paarl 14-7

Wen Silwermedalje

o.15 Wen Bellville 22-11

Wen Langenhoven 23-3

Wen Durbanville 15-14

Verloor HMS Paarl 20-4

Wen silwermedalje

o.16 o.16 B verloor Durbanville A

o.16 B Wen Strand A

o.16 A wen De Kuilen A

o.16 A verloor HMS Paarl A

o.17 Wen Bellville 19-9

Wen De Kuilen 29-3

Wen HMS Paarl 23-16

Wen Strand 20-7

Wen Durbanville 28-13

Wen gouemedalje

Netbal -

Brackenfell

sportdag

o.14

Wen Fairmont 10-0

Wen Brackenfell A 9-5

Wen Brackenfell B 18-8

Netbal - Piketberg

o.19C verloor teen Piketberg

o.19B 32-9

o.19B verloor teen Piketberg

o.19A 28-19

Page 21: Stellenberg High School Newsletter 3/2017 March 2017 · 30 Junie – Nie-keuringsprogramme & koshuisinwoning ... Die dag sou nie 'n sukses wees sonder die hulp van ons geliefde netbalorganiseerder,

Die o.19 B- en C-netbalspan het vanaf 23-25 Maart gaan toer. Die spanne het teen skole se A- en B-spanne gekompeteer.

Die uitslae was nie almal in ons guns nie, maar die spelers se gedrag en deursettingsvermoë was ongelooflik. Die span is vergesel deur me Smit, Carstens en Steenekamp.

Behalwe vir die strawwe wedstryde wat hulle moes speel, het hulle darem ook die geleentheid gehad om by Strandfontein te ontspan.

Dankie vir `n heerlike toer saam met ‘n entoesiastiese groep dogters.

Ons wens hulle sterkte toe vir die seisoen.

Page 22: Stellenberg High School Newsletter 3/2017 March 2017 · 30 Junie – Nie-keuringsprogramme & koshuisinwoning ... Die dag sou nie 'n sukses wees sonder die hulp van ons geliefde netbalorganiseerder,

- Gabriella Smith (Gr. 9)

I have been on a boat since before I could walk; my home is out on the

sea.

Sailing is not just a sport, but a lifestyle. It also teaches you about

everything you can think of. It teaches you about direction, balance,

speed, strength, faith, perseverance and it makes you brave and fit.

For those who don’t know, sailing basically means using the wind in your sails to propel you forward.

Some might think that with the wind pushing the sails, the boat would topple over. But that’s where

we come in – we have to hang off the boat, using only our stomachs to hold us up and balance the

entire boat!

It is mostly thanks to my grandfather that I started sailing, but my dad has taught me most of what I

know today.

Sailing has so many benefits – physically, emotionally and socially. You meet so many people

through sailing. Racing is also fun. It might be a battlefield on the water, but ashore we are family.

Recently, I competed in three national as well as provincial and Western Province races. I also

competed in the 7-day 2016 Youth Nationals, where I came first in my class on my dabchick. I raced

in the Cape Fling Regatta on an L26 called Hors d'oeuvre with which we won all the races, beating

30 other boats. I have also completed four internationally renowned certificates and courses for the

sport.

Sailing is not all that well known, considering it is an Olympic sport, and needs more sailors,

especially young ones. You can start sailing at any age and trust me – you won’t regret it! Once you

have been out on the water and felt the adrenaline rush, you’ll thirst for more.

Page 23: Stellenberg High School Newsletter 3/2017 March 2017 · 30 Junie – Nie-keuringsprogramme & koshuisinwoning ... Die dag sou nie 'n sukses wees sonder die hulp van ons geliefde netbalorganiseerder,

Stoei

Veels geluk aan die volgende

leerders met hul uitslae in die

Helderberg-stoeitoernooi:

Rynand Venter:

Goud vir Kadette Grieks-

Romeins sowel as Kadette

Vrystyl.

Charl Venter:

Goud vir Kadette Grieks-

Romeins en Silwer vir Kadette

Vrystyl.

.The u.14 boys took part in the 5-a-side tournament this

weekend that was held at Fairmont High School.

We entered nine of the boys and they chose their own name:

The Stick Magnets. Shirts and socks were sponsored and

they looked awesome on and off the field.

They played four matches and won all four of them scoring a

total of 29 goals and conceding only 6.

We are looking forward to a great season with these boys!

Page 24: Stellenberg High School Newsletter 3/2017 March 2017 · 30 Junie – Nie-keuringsprogramme & koshuisinwoning ... Die dag sou nie 'n sukses wees sonder die hulp van ons geliefde netbalorganiseerder,

The WP Blood Transfusion Service held a

blood donor clinic on 2 March.

101 people attended and 63 donations were

received. There were 31 new donors. They

hoped to gain 75 units of blood.

Thank you to everyone who donated their

time and blood for a good cause.

Klik hier vir meer foto’s.

Page 25: Stellenberg High School Newsletter 3/2017 March 2017 · 30 Junie – Nie-keuringsprogramme & koshuisinwoning ... Die dag sou nie 'n sukses wees sonder die hulp van ons geliefde netbalorganiseerder,

The LAN evening was once again enjoyed by many people. From watching movies and series to

playing hard-core games, everybody had a great time.

The computers were on the go from 19:00 on the Friday night (17 March) to 07:00 the following

morning. Serious gamers had the opportunity to battle it out and see who is the boss of gaming in

Stellenberg.

It is a chance for a different crowd of people to socialise and speak about things familiar to them.

All in all, everybody appreciated the occasion and had a lot of fun.

Page 26: Stellenberg High School Newsletter 3/2017 March 2017 · 30 Junie – Nie-keuringsprogramme & koshuisinwoning ... Die dag sou nie 'n sukses wees sonder die hulp van ons geliefde netbalorganiseerder,

What another successful Golf Day...

Stellenberg Rugby hosted their annual Golf Day on Friday 24 February at the Kuilsriver

Golf Club. Even though it was hot, many parents, old Stellies and Stellies enthusiasts

braved the 18 holes and recovered quite well during the prize giving and function which

followed. A lot of laughter, big smiles and great entertainment was heard and witnessed on

the beautiful course.

On behalf of Stellies Rugby, we would like to thank every sponsor, player and friend who

supported yet another great day; we value your continuous commitment and passion

towards the school and rugby.

Page 27: Stellenberg High School Newsletter 3/2017 March 2017 · 30 Junie – Nie-keuringsprogramme & koshuisinwoning ... Die dag sou nie 'n sukses wees sonder die hulp van ons geliefde netbalorganiseerder,

KD Straszacker, Chairperson of the ECO Committee, organised a litter march for Friday, 3 March.

They walked with a banner and black bags collecting all the litter from the school to Eversdal

Primary.

Thank you, ECO Committee, for keeping our streets clean!

Page 28: Stellenberg High School Newsletter 3/2017 March 2017 · 30 Junie – Nie-keuringsprogramme & koshuisinwoning ... Die dag sou nie 'n sukses wees sonder die hulp van ons geliefde netbalorganiseerder,

.Op Dinsdag, 7 Maart, het ons graad 10-saal gehad.

Daar was kultuuritems wat die leerders baie genot

verskaf het.

'n Graad 10-band, bekend as Veneno, het een van

hulle eie liedjies gesing, Life and time. Die lede van

die band is Tian Brand, Thomas Fowler, Christiaan de

Klerk en Bernardt Bergh.

Mickyle Jantjies, Skyla Field en Soso Vazi het ‘n dansitem gelewer.

Die SR het hulle goed van hulle taak gekwyt en Jason de Wet het oor wedersydse respek

gepraat. Leerders is geluk gewens met prestasies wat hulle behaal het en almal wat hierdie jaar

in eerste spanne speel, is genoem.

Klik hier om na die video van die “band” op Facebook te kyk.

Page 29: Stellenberg High School Newsletter 3/2017 March 2017 · 30 Junie – Nie-keuringsprogramme & koshuisinwoning ... Die dag sou nie 'n sukses wees sonder die hulp van ons geliefde netbalorganiseerder,

Op 27 Februarie het Stellenberg sy jaarlikse poedingaand op die A-rugbyveld gehad. Vanjaar was

dit 'n bietjie anders en is genoem " Piekniek & Poedingaand"

Met meer as 20 verskillende poedings en ongeveer 500 poedings wat verkoop is, was hierdie

aand 'n groot sukses. Die aand was goed bemark d.m.v klasbesoek, afkondigings en sosiale

media. Daar was amper twee keer soveel mense as wat verlede jaar die aand bygewoon het.

Die studenteraad het temas vir elke stalletjie gekies en elke poeding het net R5 gekos. Die aand

was definitief 'n groot sukses. Dankie aan elke Stellie wat opgedaag het en ook vir almal se

samewerking om hierdie aand 'n sukses te gemaak het.

#OnePiekniek #OnePoeding #OneStellenberg #BurningBrighter

Page 30: Stellenberg High School Newsletter 3/2017 March 2017 · 30 Junie – Nie-keuringsprogramme & koshuisinwoning ... Die dag sou nie 'n sukses wees sonder die hulp van ons geliefde netbalorganiseerder,

Op Maandag 23 Maart vertrek die graad 10’s en

‘n paar personeellede op die graad 10-kamp.

Leerders bondel entoesiasties by die busse in en

vertrek net na nege die oggend na High Africa

Adventures langs die Breederivier buite

Villiersdorp.

Daar aangekom, skrop almal nes. Die aktiwiteite

skop af met ‘n paar ysbrekers. Daarna word die

groep in ses spanne verdeel. Verskeie aktiwiteite

word in hierdie spanne aangepak. Oor die

volgende drie dae geniet die graad 10’s hulle gate

uit. ‘n Klimmuur word getrotseer en vlotte word

gebou en op die Breederivier beproef. Spanbou-

aktiwiteite toets almal se kommunikasievermoë

(en geduld) en daar word afgekoel in die rivier. Die

spanne doen onder andere “ The Long Walk to

Freedom”, wat een van die kamp se

hindernisbane is. Uiteindelik kry elke span ook die

geleentheid om die “High Ropes” te takel. Elke

leerder kry ‘n harnas, knip aan kabels vas en durf

die hindernisbaan aan. Die enigste vangplek is dat

hierdie hindernisbaan tien meter bo die grond

is.Naels is gekou, sonder twyfel is vloekwoorde

saggies geuiter, maar Stellenberg se graad tiens

het ook hierdie hindernisbaan gewys wie’s baas.

Saans is daar saamgekuier, gepraat en gelag. As

‘n bonus het bloedigwarm temperature van 40°C

en bloeddorstige muskiete ‘n “survival element”

aan hierdie kamp gegee.

Die kamppersoneel was professioneel en het

gesorg dat die leerders ten alle tye veilig was.Die

kos was heerlik en ‘n groot aantal graad tiens het

saamgestem dat dit die lekkerste kamp ooit

was.Die kamp was’n geleentheid om van jouself

en ander te leer, mekaar beter te leer ken, saam

te werk en pret te hê.

Woensdagmiddag keer almal stokflou, maar

doodgelukkig terug huis toe met die wete dat 2017

se graad 10-kamp onvergeetlik was.

Page 31: Stellenberg High School Newsletter 3/2017 March 2017 · 30 Junie – Nie-keuringsprogramme & koshuisinwoning ... Die dag sou nie 'n sukses wees sonder die hulp van ons geliefde netbalorganiseerder,

SOS….Serenity, oscillating, spirit - Absolute peace but not always quiet. In the beautiful Elands

Valley, amongst the waterfalls of the Baviaans Mountains, outside is an adventure centre. This

picturesque valley and camp was the venue for a bold, energetic group Gr.11's who were about to

slumber … weeks and months of toil, hard work and sport conditioning behind them.

From 20 – 22 March the Stellenberg Grade 11 group attended an informal camp with the main idea

to bond, relax and enjoy some boeresport. With the daily temperatures at 38°C, water sports

became a necessity.

On the eve of 20 March, fires were lighted by the young men, impressing the girls with their braai

skills. With bellies filled the music started and a sokkie ensued amongst the cliffs. And can they

sokkie!

At 09h00 the next morning, the still sleepy bodies forced themselves to an outside camp on the

closest hill to have a "Kees"-point of the camp and valley. The more lively people bravenly jolted up

the mountain trail. The less energetic found the swimming pool once again.

Boeresport in the swimming pool was at the order for the rest of the day whilst the teachers relaxed

on the porch or at the dining table with, besides refreshments, a red pen in hand.

Groups became pairs as people came to know each other better. On the last evening, a movie night

was enjoyed by all.

As all good things must come to an end, all that remains is great memories of good friendships

kindled. The spirited group returned home; slightly more exhausted.

Our sincerest thanks to the SRC and all the significant others who made this occasion possible.

Page 32: Stellenberg High School Newsletter 3/2017 March 2017 · 30 Junie – Nie-keuringsprogramme & koshuisinwoning ... Die dag sou nie 'n sukses wees sonder die hulp van ons geliefde netbalorganiseerder,

Die studenteraad het in 2016 ingeskryf vir die ATKV se handevat-kompetisie. Die projek behels dat

‘n bevoorregte skool moet handevat met ‘n nie-bevoorregte skool van hul keuse. Ons het gekies

om met die Won Life Early Learning Centre in Fisantekraal te werk.

Won Life is ‘n geregistreerde niewinsgewende organisasie wat geleë is in die Fisantekraal-area net

buite Durbanville. Hulle is geregistreer by die WKOD en verskaf onderwys aan 120 graad R-

leerders by hul Early Learning Centre. Won Life ontvang ‘n subsidie van die WKOD wat betaal vir 4

onderwysers sowel as hul lopende koste en leermateriaal. Verder is die Urban Edge Gemeente

betrokke by die organisasie, en hulle betaal die salarisse van die skoolhoof, skoonmaker en

persoon wat die kos maak.

Daar is egter nie genoeg geld om te betaal vir instandhouding/herstelwerk/ verbeteringe aan die

perseel nie. Die leerders in die skool kom uit moeilike huislike omstandighede en die enigste kos

wat baie kinders in die skool kry, is wat by die skool aan hulle voorsien word. Die kinders kom

gereeld ook vuil by die skool aan en word dan eers gebad en skoon klere gegee.

Won Life se leuse is “everything we do we do with excellence”. Hulle wil aan die leerders in die

skool die beste kwaliteit opvoeding verskaf sodat dit nie terugstaan vir enige bevoorregte skool nie.

Dit help egter nie dat hulle vir die leerders in graad R sulke goeie opvoeding verskaf en dan moet

hulle na ‘n laer- en hoërskool gaan wat nie dieselfde standaarde het nie. Daarom is Won Life besig

om al meer saam te werk met Laer- en Hoërskool Fisantekraal.

Met die ondersteuning van die skool kon die studenteraad die volgende aan Won Life skenk:

650 blikkies kos

52 pare waterstewels

verskeie storieboeke

171 pare sokkies

‘n magdom skryfbehoeftes

Altesaam 94 pare skoolskoene wat die matrieks geskenk het na hul laaste eksamen

verskeidenheid sporttoerusting

8 waterpeerbome (met kompos) vir Laerskool Fistantekraal aangesien daar geen skadu is

wanneer die kinders pouses buite is nie

R13 175 wat tydens verskeie SR-projekte ingesamel is. Hierdie geld is onder andere gebruik

om die kombuisvloer by die Early Learning Centre te teël. Die res van die geld is gebruik om

een rolblinding te koop sodat daar plek vir die kinders is om onder die afdak te speel tydens

pouses, as dit reën of die wind waai.

Na afloop van die beoordeling van die projek einde Januarie het die ATKV ons in kennis gestel dat

hulle R30 000 aan Won Life wil skenk. Die blindings is in middel-Maart geïnstalleer.

Page 33: Stellenberg High School Newsletter 3/2017 March 2017 · 30 Junie – Nie-keuringsprogramme & koshuisinwoning ... Die dag sou nie 'n sukses wees sonder die hulp van ons geliefde netbalorganiseerder,

Bo en behalwe die donasies en fondsinsamelings wou die leerders van ons skool ook hulle tyd

skenk. Ons het by drie geleenthede vanjaar vir die kinders van Won Life gaan besoek en lekker met

hulle gespeel. Dit was vir ons leerders baie spesiaal om die kinders te ontmoet. ‘n Mens kon ook nie

anders as om aangeraak te word tydens die tydjie in hul teenwoordigheid nie. Die kinders van Won

Life het dadelik na ons leerders toe gehardloop en wou net opgetel word, ons hande vashou en

lekker met ons speel.

Die studenteraad beplan om vanjaar weer vir die ATKV handevat-kompetisie in te skryf. Ons wil ook

graag die ouers en leerders van Hoërskool Stellenberg bedank vir hul ondersteuning van al die

projekte wat dit moontlik maak om vir Won Life te kan ondersteun.

Op Saterdag, 11 Maart, het Won Life ‘n Family Fun Day aangebied waar elkeen van hul 120

leerders vier familielede kon saambring en aan verskeie aktiwiteite kon deelneem. Dankie aan al die

Stellies wat as vrywilligers die aktiwiteite help fasiliteer het. Dankie ook aan almal wat gehelp het om

die 600 hoenderworsies te borg. Dit was ‘n uiters suksesvolle geleentheid en was nie moontlik

sonder almal se ondersteuning nie.

Page 34: Stellenberg High School Newsletter 3/2017 March 2017 · 30 Junie – Nie-keuringsprogramme & koshuisinwoning ... Die dag sou nie 'n sukses wees sonder die hulp van ons geliefde netbalorganiseerder,

On Wednesday, 15 March, Stellenberg learners took to the stage to

compete for the title of the 2017 Stellies Got Talent winner.

Eight finalists enchanted our four judges and audience in what

turned out to be one of the most evenly tied finals in this event's

history. The acts varied from singing, dancing, dramatic

monologues, bands, piano duets to the odd ukulele performance.

Energy and passion were setting the trend for the evening and the

judges had no easy task of picking the top three positions. But

alas, winners there had to be...

Our proud winners are:

1st – Justin Durandt (Dramatic monologue)

2nd – Andrea Faiers (Singing with piano)

3rd – Veneno (Band)

Congratulations to all our winners and we thank

everyone for their support.

One Stellenberg burning brighter!

Justin Durandt

Andrea Faiers

Veneno: Tian Brand, Thomas Fowler, Christiaan de Klerk, Bernardt Bergh

Page 35: Stellenberg High School Newsletter 3/2017 March 2017 · 30 Junie – Nie-keuringsprogramme & koshuisinwoning ... Die dag sou nie 'n sukses wees sonder die hulp van ons geliefde netbalorganiseerder,

Aan die einde van die eerste kwartaal kyk ons terug en sien 'n kwartaal vol suksesse, asook

uitdagings.

We can truthfully say that the difficult times have brought us closer together and, along with the great

times, made us prouder than ever to be part of the Stellie family. Thank you to every Stellie for your

school pride, support, unity and FIRE. Most of all, thank you for and congratulations on the gracious

manner we have handled setbacks as well as triumphs.

We are ONE Stellenberg,

Burning brighter

Page 36: Stellenberg High School Newsletter 3/2017 March 2017 · 30 Junie – Nie-keuringsprogramme & koshuisinwoning ... Die dag sou nie 'n sukses wees sonder die hulp van ons geliefde netbalorganiseerder,

Communicator

Dit is belangrik dat al ons

ouers die Communicator op

hul selfone of rekenaars laai.

Dit is ons primêre

kommunikasiemedium met

ouers.

Wat u hier kan verwag:

Opgedateerde

kalender

Wedstrydbepalings

Verskuiwing of

kansellasie van

wedstryde

Sportuitslae

Eksamenroosters

Belangrike briewe

Opedagbriewe vanaf

universiteite

Dans- en

matriekafskeidreëlings

Laai die communicator af

deur hier te klik.

Op Vrydag, 10 Maart, het die Here oom Daan van Dyk, ons

funksielokaalbestuurder, kom haal. Oom Daan, wat altyd sy

werk met trots gedoen het, was egter baie meer as net die

bestuurder van die funksielokaal.

Met sy opregte vriendelikheid, sagte hart, inspirerende

positiwiteit, lewenswysheid en liefde het hy baie diep in ons

harte gekruip.

Die gange van Hoërskool Stellenberg is stil sonder Oom.

Rus sag Oom Daan. Ons gaan Oom mis.

Page 37: Stellenberg High School Newsletter 3/2017 March 2017 · 30 Junie – Nie-keuringsprogramme & koshuisinwoning ... Die dag sou nie 'n sukses wees sonder die hulp van ons geliefde netbalorganiseerder,

Klik

hie

r o

m d

ie r

es v

an

die

ja

ar

se

ka

len

de

r te

be

sig

tig

.

Page 38: Stellenberg High School Newsletter 3/2017 March 2017 · 30 Junie – Nie-keuringsprogramme & koshuisinwoning ... Die dag sou nie 'n sukses wees sonder die hulp van ons geliefde netbalorganiseerder,

Contact Us

Give us a call for more

information about our

school.

Stellenberg High School

Mountain View Drive

Stellenryk

Cape Town

7550

(021) 9191029

[email protected]

Visit us on the web at

www.stellenberg.org.za

To advertise in this

newsletter, contact Tineke

at:

[email protected]

Waterkloof-toernooi

Rugby-toernooie

Grunge Couture

Gr.11-dinee

Personeel, ouers en oud-Stellies U word hartlik uitgenooi om Vrydae vanaf 16:00 in die funksielokaal te kom ontspan. Kom drink koffie, koeldrank of ‘n drankie saam met ouers en oud-leerders.

Wees trots om ‘n Stellie te wees!

Stellenberg High School — Vivat Scientia

DISCLAIMER

Articles submitted for publication in this newsletter are the responsibility of individuals heading their specific sport or department. All articles received by the deadline date for copy are included

in the publication.