stellenberg high school newsletter 5/2017 may 2017...graad 10: daleen laurence, lize-marié marais...

44
Stellenberg High School Newsletter 5/2017 May 2017

Upload: others

Post on 02-Oct-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Stellenberg High School Newsletter 5/2017 May 2017...Graad 10: Daleen Laurence, Lize-Marié Marais Graad 9: Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks, Anrika Engelbrecht, Lynné Luüs, Kyla

Stellenberg High School Newsletter 5/2017 May 2017

Page 2: Stellenberg High School Newsletter 5/2017 May 2017...Graad 10: Daleen Laurence, Lize-Marié Marais Graad 9: Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks, Anrika Engelbrecht, Lynné Luüs, Kyla

Een van Chané Steyn (gr. 12) se opstelle wat vir die SA

Akademie vir Wetenskap en Kuns se Poort-skryfkompetisie

ingeskryf is, het volgens die keuringspaneel meriete getoon en

gaan in die Poort-bundel ingesluit word.

Hieronder verskyn haar opstel:

Die één les in my lewe

Ek drink my koffie haastig.

Elke dag is besiger as die vorige een.

Ek hoor die televisie blêr: “Ons jaag na wind en sonder dat ons dit besef, word ons van die pad afgewaai.”

***

My selfoon lui. Dit is al wéér my ma. Ek oorweeg dit om dood te druk, maar dan tel my skuldgevoel die foon op en druk die groot groen knoppie.

“Elsa! J-jy moet kom help! Góú! Hy lê net hier! Jou pa lê net hier op die vloer!” huil my ma histeries.

Page 3: Stellenberg High School Newsletter 5/2017 May 2017...Graad 10: Daleen Laurence, Lize-Marié Marais Graad 9: Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks, Anrika Engelbrecht, Lynné Luüs, Kyla

Ek gryp my karsleutels van die tafel af en hardloop blitsvinnig al klingende tot by my motor. Ek wikkel-wikkel die sleutels totdat ek die kreungeluid van die enjin hoor.

Ma het gesê ek moet hulle by die hospitaal ontmoet.

Dit is vier ure van George af.

Ek het my ma en pa vier jaar laas gesien.

***

“Ekskuus, ek is op soek na ‘n Willem Viljoen?” smeek-vra ek die ontvangsdame by die hospitaal.

Sy wys met ‘n verveelde uitdrukking en ‘n stadige arm na die lang donker gang waar my pa in die saal lê.

Ek skraap al my moed bymekaar en gee die eerste groot tree na vore. Momentum stoot my na sy saal.

Ek het hulle só afgeskeep. Ek is só spyt.

Ek sien net wit: wit mure, wit beddegoed, wit gordyne... wit gesigte.

My ma hardloop na my en omhels my soos ek gehoop het sy sou.

“Ek het so na jou verlang, Bokkie. Jou pa is nou stabiel. Dit gaan goed met hom. Hy wil jou graag sien.”

Ek knip my kop.

Ek ruik ‘n mengsel van urine, sweet en my pa se naskeermiddel soos ek hom vasdruk. Ek voel hoe die traan van sy wang na myne oorvloei. Hy druk my nóg stywer vas.

Hy het oud geword. Ma ook.

Ek huil soos ek laas gehuil het toe ek sestien was.

“Ek is jammer, Pappa. Ek is so besig en kom by niks uit nie. Ek weet dit is nie ‘n rede om julle af te skeep nie. Toe Ma my bel en sê dat Pa siek is...” Ek snik soos ek huil.

Na ‘n groot asemteug, probeer ek weer: “Ek het gedink ek gaan Pa nooit weer sien nie.”

Hy gee my hand ‘n drukkie. “Noudat ek jou hier het, voel ek sommer weer perdfris,” fluister hy.

Vir ure sit ons so en gesels – soos in die ou dae. Ek het hulle so lief.

Ek het amper te laat geleer dat ‘n mens moet tyd maak vir wat belangrik is.

Ons jaag na wind. Hopelik tel die wind jou op en sit hy jou neer waar jy veronderstel is om te wees.

Page 4: Stellenberg High School Newsletter 5/2017 May 2017...Graad 10: Daleen Laurence, Lize-Marié Marais Graad 9: Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks, Anrika Engelbrecht, Lynné Luüs, Kyla

There were 8700 registrations from 170 schools for this year’s UCT Mathematics Competition on 20

April 2017.

Die Sander-broers en -suster wat almal in die individuele kategorie deelgeneem het. Ludwig, Nicholas en Wiida.

‘n Heerlike uitstappie na Universiteit van Kaapstad vir die entoesiastiese Stellies Wiskunde Boffins!

Page 5: Stellenberg High School Newsletter 5/2017 May 2017...Graad 10: Daleen Laurence, Lize-Marié Marais Graad 9: Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks, Anrika Engelbrecht, Lynné Luüs, Kyla

Based on the results in the Mathematics Competition, the top 10 pairs and top 30 individuals in each

grade (250 in all) were invited to take part in the UCT Invitational Mathematics Challenge.

A total of 200 accepted the Challenge, which was written on Saturday, 13 May at UCT.

BAIE geluk aan die volgende leerders wat genooi is na die 2de rondte: (Invitational Challenge):

Gr 8 Wiida Sander

Gr 10 Nicholas Sander

Gr 11 Charl Booysen; Jacques Wüst; Daneldi Potgieter; Natacha Kroon

Wiida, Daneldi, Charl, Jacques en Nicholas by die Invitational Mathematics Challenge (Natacha kon ongelukkig nie skryf nie.)

Page 6: Stellenberg High School Newsletter 5/2017 May 2017...Graad 10: Daleen Laurence, Lize-Marié Marais Graad 9: Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks, Anrika Engelbrecht, Lynné Luüs, Kyla

Round 2 On 15 March more than 97 000 learners across the country took part in the first round of this

Olympiad. 22 000 of these learners (22,7%) were invited to the second round on 10 May.

Stellenberg had 135 participants in round 1 and 101 of them went through to round 2 (an impressive

74,8%). It is also the first time that we have had 100 participants competing in round 2.

Well done to all our Maths champions!

Interessante statistiek:

Jaar Rondte 1 deelnemers

Rondte 2 deelnemers

2013 103 56

2014 101 58

2015 106 69

2016 155 80

2017 135 101

Ons sit die saal vol vir rondte 2 en die manne en vroue dink DIEP!

Page 7: Stellenberg High School Newsletter 5/2017 May 2017...Graad 10: Daleen Laurence, Lize-Marié Marais Graad 9: Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks, Anrika Engelbrecht, Lynné Luüs, Kyla

The following organisational arrangements for the exams are brought to your attention:

Exams commence on 5 June (Gr.10 – 12) and 12 June (Gr. 8 – 9). Refer to the exam timetable

here. All examinations end on Thursday, 29 June 2017.

G.10 – 12 learners will be dismissed at 12:00 on Friday, 2 June 2017.

Gr. 8 – 9 learners will have normal school hours until Wednesday, 7 June 2017. They will be

dismissed at 13:00 on 8 June 2017.

Practical examinations: There are certain practical exams in the week of 31 May to 2 June 2017

for Gr. 10 – 12 and on 9 June for Gr.8 – 9. These take place during school hours. Learners who

are not writing these practical examinations must still be at school for the normal school day. It is

the learner’s responsibility to make sure when he/she needs to report for the practical exams.

Skoolbywoning: Leerders word deur die WKOD vereis om elke dag gedurende die eksamen by

die skool te wees. Leerders meld om 07:45 by hulle eksamenlokale aan en sal om 13:00 verdaag

word. Daar word studielokale beskikbaar gestel vir nie-skrywers by die skool. Die leerders sal vir

die dag onder toesig studeer.

Nasorg sal oop wees tussen 13:00 en 14:30, indien ‘n ouer belangstel. E-pos u kind se naam na

[email protected] indien u van die diens gebruik wil maak.

Absenteeism: If a learner is absent for an examination, a doctor’s certificate is required.

Absenteeism without permission / a valid reason will result in the learner receiving zero for the

question paper. Valid reasons include the following:

Illness supported by a medical certificate issued by a registered practitioner

Humanitarian reasons, which include death of an immediate family member

Candidate appearing in a court hearing, which must be supported by written evidence

Special requests that are accepted as valid by School Management

Forward your request for absenteeism to Mrs Havinga before 2 June 2017

([email protected]).

School rules apply during the examinations. Learners’ appearance must still be neat and in

accordance with school rules.

Selfone: Ons wil weereens alle ouers se aandag daarop vestig dat GEEN selfone in ‘n

eksamenlokaal toegelaat word nie. Indien die leerder wel ‘n selfoon het, MOET die foon by die

eksamentoesighouer ingelewer word voordat die skryfsessie begin. Dit is die leerder se

verantwoordelikheid om dié reël na te kom. Indien ‘n leerder gedurende die skryfsessie met ‘n

foon betrap word, word dit as oneerlikheid hanteer en die leerder sal nul vir die betrokke vraestel

kry. Ouers sal per brief in kennis gestel word.

Oneerlikheid: Enige leerder wat hom of haar aan oneerlikheid skuldig maak, sal nul vir die

betrokke vraestel kry. Ouers sal per brief in kennis gestel word van die aangeleentheid en die

betrokke strafprosedure wat gevolg is.

We wish our learners all the best for the June examinations.

Page 8: Stellenberg High School Newsletter 5/2017 May 2017...Graad 10: Daleen Laurence, Lize-Marié Marais Graad 9: Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks, Anrika Engelbrecht, Lynné Luüs, Kyla

12 spanne (6 senior en 6 junior) het op 5-6 Mei aan die eerste rondte van die ATKV

Debatkompetisie by Hoër Seunskool Paarl deelgeneem.

Die volgende debatteerders dring deur tot die semifinale rondte op 27 Mei by Hoër Meisieskool

Paarl:

Graad 12: Amy Brooks, Anandi de Witt, Elouise van Wyk, Marichen van Wyk

Graad 11: Anri Brink, Chistiaan de Beer, Juli Vercuiel, Marenique van Wyk

Graad 10: Daleen Laurence, Lize-Marié Marais

Graad 9: Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks, Anrika Engelbrecht, Lynné Luüs, Kyla Mouton,

Lee-Anne Harmse

Van hierdie 7 spanne het 5 spanne hulle

onderskeie debatte gewen en 2 spanne is deur

na die finale rondte!

Amy Brooks en Anandi de Witt gaan

Stellenberg in die senior afdeling

verteenwoordig en die juniors wat deurgedring

het, is Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks en

Anrika Engelbrecht.

Baie geluk aan elke debatteerder wat só hard

gewerk het. Sterkte aan die 5 wat nog baie ure

moet insit vir navorsing en voorbereiding voor

die finaal.

Page 9: Stellenberg High School Newsletter 5/2017 May 2017...Graad 10: Daleen Laurence, Lize-Marié Marais Graad 9: Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks, Anrika Engelbrecht, Lynné Luüs, Kyla

We would like to congratulate the following learners who participated in the Radical Public

Speaking Competition. They progressed to the Western Province Semi Finals which will take

place on 26 August 2017.

English HL and FAL

Carmen la Grange (Gr. 8)

Emma Thom (Gr. 8)

Suane Vorster (Gr. 8)

Emma du Pisani (Gr. 8)

Thina Campbell (Gr.9)

Caitlin Magnus (Gr.9)

Jenna vd Watt (Gr.9)

Line Dorfling-Rensleigh (Gr.11)

Mieneke Dempers (Gr.11)

Christiaan de Beer (Gr.11)

Wanda Banda (Gr.11)

Ashleigh Middleton (Gr.11)

Chad-Lee Frans (Gr.11)

Caleb Felix (Gr.12)

Anica Olivier (Gr.12)

Robyn Abrahams (Gr.12)

Jordan Willet (Gr.12)

Afrikaans HT & EAT

Kristi Beeslaar (Gr. 8)

Emma Thom (Gr. 8)

Lize-Marie Marais (Gr.10)

Nicola Hanekom (Gr.10)

Flavia Davids (Gr.10)

Line Dorfling-Rensleigh (Gr.11)

Caro van Zyl (Gr.11)

Mieneke Dempers (Gr.11)

Marenique van Wyk (Gr.11)

Anandi de Witt (Gr.12)

Amy Brooks (Gr.12)

Caleb Felix (Gr.12)

Page 10: Stellenberg High School Newsletter 5/2017 May 2017...Graad 10: Daleen Laurence, Lize-Marié Marais Graad 9: Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks, Anrika Engelbrecht, Lynné Luüs, Kyla

Eco-Fashion Extravaganza Show Stellenberg High School hosted their 15th annual GRUNGE

COUTURE fashion show. It was a show that celebrated the Pop

era and related Optical art movement during the 1950s and 1960s.

The concept of Grunge Couture refers to the use of grungy and

messy materials that are reworked into glitzy Couture or Haute

Couture garments.

The costumes consist predominantly of waste materials that are

reused, recycled and upcycled.

The art and designs of the iconic

British Pop and OP artist/designer

Bridget Riley were celebrated as the

Design learners from grade 9 – 12

made mainly use of black and white

lines, blocks, waves and swirls that

created breathtaking optical illusions.

It was an evening that can only be

described as an extravaganza and a

celebration of creativity.

Bridget Riley once said: “I work with

nature, although in completely new

terms. Painting is a science pursued

as an enquiry into the laws of

nature…

Observation is considered the key to

natural science.”

Page 12: Stellenberg High School Newsletter 5/2017 May 2017...Graad 10: Daleen Laurence, Lize-Marié Marais Graad 9: Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks, Anrika Engelbrecht, Lynné Luüs, Kyla

TIE Competition at Parow High School Congratulations to our two choirs who both delivered excellent performances at TIE on Tuesday,

15 May. The seven adjudicators awarded our choirs the following scores:

SSK: 90%

SMK: 95%

We are proud, not only with the choirs’ results, but also with their self-discipline, motivation, conduct

and appearance. Well done!

Page 13: Stellenberg High School Newsletter 5/2017 May 2017...Graad 10: Daleen Laurence, Lize-Marié Marais Graad 9: Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks, Anrika Engelbrecht, Lynné Luüs, Kyla

Walt Disney said: "All our dreams can come true if we have the courage to pursue them."

During April this year eight very talented Stellies formed part of the cast of Beauty and the Beast,

produced by the Oxford Theatre Group. The Oxford Theater club is a good, clean-fun theatre

group for young lovers of the stage, from ages 7 to 17, offering them the opportunity to participate in

entertaining family-oriented stage shows.

We are very proud of these learners who played a major role in this production. They have

been working extremely hard since the end of 2016, sacrificing weekends and holidays. We hope

to see you perform on our own Stellenberg stage one day!

In the photo from left to right:

Back: Elouise van Wyk (chorus), Michaela Kurucz (Madame de la Grande

Bouche), Steph-Mari Marais (chorus), Luke Neethling (Beast), Hein

Roelofse (Maurice), Adlez du Preez (Silly Girl),

Anrika Engelbrecht (Mrs Potts)

Front: Kayla Muller (chorus).

Page 14: Stellenberg High School Newsletter 5/2017 May 2017...Graad 10: Daleen Laurence, Lize-Marié Marais Graad 9: Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks, Anrika Engelbrecht, Lynné Luüs, Kyla

Op 15 Mei was ‘n groepie graad 10’s bevoorreg om die

internasionaal bekroonde skrywer, Marita van der Vyver, te

ontmoet.

Sy het ‘n uittreksel uit haar nuwe jeugroman, Al wat ek weet,

voorgelees – en selfs vir die leerders gedemonstreer hoe die

hoofkarakter sou kletsrym. Die boek handel oor ‘n tienerseun

wat sukkel om te praat na die trauma van sy ma se dood. Hy

kry dit egter reg om homself uit te druk deur performance

poetry.

Daarna het sy ook praktiese raad gegee hoe om suksesvol as

skrywer te wees en leerders gemotiveer om nooit op te hou om

te dig en te skryf nie.

Die skool het ‘n getekende kopie van Al wat ek weet

aangekoop en leerders is welkom om dit by die mediasentrum

uit te neem.

Klik hier om die resensie oor haar boek te lees.

Page 15: Stellenberg High School Newsletter 5/2017 May 2017...Graad 10: Daleen Laurence, Lize-Marié Marais Graad 9: Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks, Anrika Engelbrecht, Lynné Luüs, Kyla

Ons skool is diep geruk met die nuus van Michael Mouers, graad 9,

wat met leukemie gediagnoseer is.

Michael ondergaan tans behandeling in die Tygerberg-hospitaal.

Sedert dit bekend geword het, het verskeie Stellies hulle harte en

beursies oopgemaak om hom te ondersteun.

Muné Stander, wat saam met Michael in 9A4 is, het self begin met 'n

inisiatief om oranje lintjies teen R5 te verkoop. Hierdeur kon die

leerders hul ondersteuning wys en alle winste word ook vir sy

versorging geskenk.

Die 9A1-klas het ook ‘n stalletjie by Food Fest gehad om fondse in te

samel. Dit was 'n gesamentlike poging deur die leerders, hul ouers sowel as hul admin-onderwyser,

mev. Gerda Ochse.

Die studenteraad het tydens die jaarlikse landloop-ligabyeenkoms wat by ons skool gehou word,

leerders die geleentheid gebied om teen 'n R10-donasie deel te neem. Hulle het heldergeel

bandjies tydens die wedloop gedra om hul ondersteuning te wys.

Die graad 12-SR-lede het ook op Vrydag 26 Mei pannekoek verkoop as ‘n graadprojek en alle

winste geskenk.

Die Kunsdepartement het ook reuse stokkielekkers verkoop.

Baie dankie vir almal se ondersteuning. Ons is oorweldig deur almal se omgee. Indien enigiemand

graag betrokke wil raak, hetsy deur gebed of 'n finansiële bydrae, kontak gerus vir Marianne

Wolstenholme by die finansiële kantoor of die gr.9-graadvoog, Suzanne van der Merwe.

Page 16: Stellenberg High School Newsletter 5/2017 May 2017...Graad 10: Daleen Laurence, Lize-Marié Marais Graad 9: Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks, Anrika Engelbrecht, Lynné Luüs, Kyla

Stellenberg High School’s own rock

band, Zengeance, recently launched

their second album, A Suburban

Manifesto. The album was produced

by local music maestro, Albert Frost.

Inspired by anything from cool jazz to

death metal, Zengeance have created

their own blend of blues, funk,

psychedelic, indie, pop, garage and

punk rock.

Albert Frost, when asked about the

band, said that Erick, Lafras and Wian

enjoy and love making music and their

passion for music can be heard on their

new album. According to Frost, the

17-year-olds rock hard to their music and

it gives him hope for the future of rock!

A Suburban Manifesto is available to stream from iTunes, or you can buy a copy from one of the

band members. Erick Zulch, Wian Brand and Lafras Uys are all in Grade 12.

Page 17: Stellenberg High School Newsletter 5/2017 May 2017...Graad 10: Daleen Laurence, Lize-Marié Marais Graad 9: Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks, Anrika Engelbrecht, Lynné Luüs, Kyla

Stellenberg High School was invited to participate in the 8th annual Piano Festival, hosted by

Rustenburg Girls’ School. A number of schools were invited and participants included Rustenburg,

Rondebosch, Herschel, Jan van Riebeeck and Westerford.

The works of composers such as Granados, Ravel, Gershwin, and South African composers Peter

Louis van Dijk and Alexander Johnson were performed. The performances were of an extremely high

standard and the exceptional interpretation of the various works was a highlight. Tertia Visser-

Downie was the guest speaker/performer and was assisted by Bridget and Petri Salonen. Her

wonderful presentation of the various composers was received very positively.

One of our piano pupils,

Laura Bailie in Grade 10,

taught by Ms Maré, was

invited to perform at the

event.

Tertia Visser-Downie

praised Laura on her

musicality and beautiful

interpretation of a Jazz

Impromptu by Alexander

Johnson. Laura received a

recording of music by

Alexander Johnson in honour

of her achievement.

Well done, Laura!

Page 18: Stellenberg High School Newsletter 5/2017 May 2017...Graad 10: Daleen Laurence, Lize-Marié Marais Graad 9: Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks, Anrika Engelbrecht, Lynné Luüs, Kyla

Provinsiale spelers 2017 Jhoané Jonker, Chris Kellerman en Mark Kellerman het die

Wes-Kaap Disa o.15B-span verteenwoordig tydens `n toernooi

teen Swartland en Matzikama vanaf 24-26 Februarie 2017.

Mark Kellerman, Jhoané Jonker , Chris Kellerman

Hanell Fourie, Lianke Potgieter en Reece Frye was deel van die

o.15A-Wes-Kaap Disaspan wat deelgeneem het aan die Mini

Interprovinsiale Toernooi te Stellenbosch vanaf 18-20 Maart

2017.

Reece Frye was also selected to represent the Western Cape

Disas U-15 team that played in Pretoria against Gauteng Central

and Gauteng North from 3-5 February 2017.

Hanell Fourie, Reece Frye, Lianke Potgieter

Page 19: Stellenberg High School Newsletter 5/2017 May 2017...Graad 10: Daleen Laurence, Lize-Marié Marais Graad 9: Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks, Anrika Engelbrecht, Lynné Luüs, Kyla

Mischka Kriel represented the U-17 Western Cape Disas team during the mini Inter Provincial

Tournament held in Stellenbosch from 18-20 March 2017.

Ute van Achterbergh (nr. 3) verteenwoordig die o.19B-

Wes-Kaap Disas tydens die Mini-Interprovinsiale Toernooi,

gehou op Stellenbosch vanaf 17-19 Maart 2017.

Daneldi Potgieter (nr.2), Oloff van Achterbergh (nr.3) en

Werner Botha (nr.4) het die o.19A-Wes-Kaap Disas

verteenwoordig tydens die Suid-Afrikaanse

Interprovinsiale Toernooi vanaf 31 Maart tot 4 April in

Pretoria.

Oloff van Achterbergh, Daneldi Potgieter, Werner Botha Ute van Achterbergh Mischka Kriel

Page 20: Stellenberg High School Newsletter 5/2017 May 2017...Graad 10: Daleen Laurence, Lize-Marié Marais Graad 9: Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks, Anrika Engelbrecht, Lynné Luüs, Kyla

Photo: Belinda van Rensburg

Page 21: Stellenberg High School Newsletter 5/2017 May 2017...Graad 10: Daleen Laurence, Lize-Marié Marais Graad 9: Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks, Anrika Engelbrecht, Lynné Luüs, Kyla

o.14 C verloor

o.14 B verloor

o.14 A 0 - 36

o.15 C 19 - 20

o.15 A 6 - 10

o.16 C 4 - 21

o.16 D 3 - 20

o.17 B 4 - 30

o.19 B 17 - 23

o.19 C 14 - 17

o.19 D 9 - 30

U.19 A 0 - 0

U.19 B 0 - 1

U.16 A 0 - 3

U.16 B 0 - 0

U.16 C 1 - 3

U.14 A 0 - 1

U.14 B 0 - 1

Prem 1 0 - 1

Prem Dev. 0 - 1

U.16 B 0 - 8

U.14 A 1 - 1

U.14 B 1 - 2

Photo: Belinda van Rensburg

Page 22: Stellenberg High School Newsletter 5/2017 May 2017...Graad 10: Daleen Laurence, Lize-Marié Marais Graad 9: Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks, Anrika Engelbrecht, Lynné Luüs, Kyla

Girls vs Westerford Prem 1 won 2 - 0

Prem Dev. won 4 - 0

U.19B won 3 - 0

U.16A lost 0 - 3

U.16B won 1 - 0

U.16C lost 1 - 4

U.14A won 3 - 1

U.14B lost 1 - 4

Boys vs Pinelands Prem Dev. lost 1 - 3

U.16A lost 1 - 3

U.16B lost 0 - 6

U.14A won 4 - 0

U.14B won 1 - 0

Girls Prem 1 won Reddam 1 - 0

U.19A lost Parklands 0 - 3

U.19B drew Tableview 0 - 0

U.16A lost Reddam 0 - 2

U.16C won Parklands 4 - 0

U.14A won Reddam 5 - 0

U.14B won Tableview 3 - 0

Boys Prem 1 won El Shaddai 3 - 1

Prem Dev. lost Reddam 0 - 5

U.16A drew El Shaddai 3 - 3

U.16B lost Reddam 2 - 4

U.14A won El Shaddai 6 - 0

U.14B drew SACS 0 - 0

Girls Prem 1 drew St. Cyprians 1 - 1

Prem Dev. lost Tableview 0 - 1

U.19A drew St. Cyprians 1 - 1

U.16A lost St. Cyprians 0 - 1

U.16B won St. Cyprians 1 - 0

U.16C won Groote Schuur 2 - 0

U.14A drew St. Cyprians 0 - 0

U.14B won Groote Schuur 6 - 0

Boys Prem 1 drew Bellville 1 - 1

Prem Dev. drew Bellville 0 - 0

U.16A won Bellville 9 - 0

U.14A lost Bellville 0 - 1

U.14B drew Bellville 0 - 0

Page 23: Stellenberg High School Newsletter 5/2017 May 2017...Graad 10: Daleen Laurence, Lize-Marié Marais Graad 9: Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks, Anrika Engelbrecht, Lynné Luüs, Kyla

The girls Premier Hockey Team won their pool in the WP North playoffs of the SPAR challenge.

Their results are as follow:

Won Curro 4 - 0

Won Fairbairn 5 - 0

Won Settlers 1 - 0

Drew DF Malan 0 - 0

Won El Shaddai 4 - 0

They are through to the final round which will be taking

place in Hermanus on 6 August.

We wish them good luck!

Page 24: Stellenberg High School Newsletter 5/2017 May 2017...Graad 10: Daleen Laurence, Lize-Marié Marais Graad 9: Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks, Anrika Engelbrecht, Lynné Luüs, Kyla

- Joana Winterbach

Gedurende die Maart/April-vakansie het die eerstenetbalspan aan die Waterklooftoernooi gaan

deelneem. Hulle het altesaam 12 wedstryde oor 4 dae gespeel, waarvan hul 11 gewen het en slegs

teen Outeniqua met 2 punte verloor het.

Hulle het weer 29 April en 1 Mei aan die gesogde Wilderklawertoernooi gaan deelneem - een van die

grootste kompeterende en bes georganiseerde toernooie in die land. Ons beskou dit as ‘n groot eer

om deel te vorm van hierdie toernooi omdat dit slegs op uitnodiging kan geskiet, afhangende van die

skool se netbalprestasies in die breë oor ‘n aantal jare. Dit was hul 5de jaar van deelname. Die

eerstespan het nog elke jaar onder die eerste 3 spanne geëindig, wat op sigself ‘n groot prestasie is.

Hul het 2 maal 3de plekke behaal, 2 maal 2de plek en 2015 eerste plek. Die drie topskole wat bykans

elke jaar in die finaal moes uitspeel, was Stellenberg, Sentraal en Affies.

Vanjaar was die eindstryd tussen Stellenberg, Menlopark en Affies. By die Waterkloof Netbalfees het

hul Menlopark met 2 punte gewen. In hul afdeling het hul vir Ben Vorster en Rustenburg gewen, maar

teen Menlopark verloor en moes uitspeel teen afdeling 1 se wenner, Waterkloof, wat oortuigend gewen

is en hul onder die top-3 geplaas het vir die finale eindstryd. Hul het eerste die stryd teen Affies

aangepak en slegs met 1 doel verloor: 25/26. Die finale wedstryd vs Menlopark was egter ‘n titaniese

stryd. Hul het die 1ste kwart voorgeloop met 8/6, die 2de kwart met 14/13, die 3de kwart met 20/17 en

ongelukig die wedstryd met 1 doel verloor: 25/26.

Elke jaar word die beste senterbaanspeler, verdediger en doel aangewys. Sedert 2014 het een van

Stellenberg se spelers so ‘n toekenning ontvang. 2016 was Jean-Marié Orton die doel van die toernooi

en vanjaar was Heike Swartz die beste aanvallende speler van die toernooi.

Op 13 Maart het ons weer teen Outeniqua gespeel en hul oortuigend met 32/21 gewen. 27 Mei speel

hul vs die WP-skole en 10 Junie teen die Wynland- en Karoo-skole uit om te kwalifiseer vir die

topskole-kompetisie gedurende Augustus in Gauteng.

Stellenberg se eerstenetbalspan – ons is trots op julle.

Page 25: Stellenberg High School Newsletter 5/2017 May 2017...Graad 10: Daleen Laurence, Lize-Marié Marais Graad 9: Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks, Anrika Engelbrecht, Lynné Luüs, Kyla

Heike Swartz ontvang die trofee vir beste senterbaanspeler van die toernooi.

Page 26: Stellenberg High School Newsletter 5/2017 May 2017...Graad 10: Daleen Laurence, Lize-Marié Marais Graad 9: Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks, Anrika Engelbrecht, Lynné Luüs, Kyla

Agter: Kara Coetzee, Jean-Marié Orton, Lené Steenkamp, Donné Kriel

Middel: Heike Swartz, Sarah Thompson, Bianca van Rensburg, Kayla Clark

Voor: Anele Fourie,Thamaga Photo, Liska Cillers, Kirsten Wolfaardt

o.14A wen 24 - 7

o.14B wen 42 - 3

o.14C wen 32 - 9

o.14D wen 40 - 8

o.15A wen 31 - 11

o.15B wen 27 - 4

o.15C wen 19 - 4

o.15D wen 29 - 8

o.15E wen 50 - 0

o.16A wen 17 - 13

o.16B wen 31 - 11

o.16C wen 18 - 10

o.16D wen 14 - 4

o.17A wen 33 - 10

o.17B wen 21 - 7

o.17C wen 37 - 4

o.19A wen 35 - 23

o.19B wen 42 - 3

o.19C wen 30 - 6

Page 27: Stellenberg High School Newsletter 5/2017 May 2017...Graad 10: Daleen Laurence, Lize-Marié Marais Graad 9: Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks, Anrika Engelbrecht, Lynné Luüs, Kyla

Stellies spog met 17 netbalspeelsters wat hierdie jaar gekies is in die CTHSN-Interdistrikspanne.

Hulle gaan tydens die skoolvakansie, vanaf 21-22 Julie, in Wellington teen ander provinsies

deelneem.

Saam met die 17 meisies is daar ook 12 Wes-Kaapspelers gekies, wat dit die somtotaal van 29

provinsiale netbalspelers in Stellenberg maak.

Alles is te danke aan die meisies se hardewerk, elke afrigter se passie en toewyding asook ons

sportwetenskaplikes se kondisioneringsoefenprogramme.

Baie geluk aan al die meisies, asook die bestuur agter die skerms.

Stellenberg is trots op julle!

Agter: Jana Nelson, Mischke Kriel, Micaela van Dijk, Shayna Knoetze

Middel: Tenica Mearns, Carla Grobler, Lene Coetzee

Tweede ry: Monya Prinsloo, Emma Thom, Nina Smit, Camryn Mearns

Voor: Kiara Batt, Bianca Visser, Mia Joubert, Caylee Pentz

Afwesig: Carmen le Grange, Thina Cambell

Page 28: Stellenberg High School Newsletter 5/2017 May 2017...Graad 10: Daleen Laurence, Lize-Marié Marais Graad 9: Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks, Anrika Engelbrecht, Lynné Luüs, Kyla

Stellenberg het al 5 hul A-spanne na Topskole gestuur wat Saterdag 27 Mei by Hoërskool De Kuilen

deelgeneem het.

4 van ons 5 A-spanne gaan deur na die 2de rondte.

Die o.14A, o.15A, o.17A en o.19A spanne speel by die Wes-Kaap Topskole op 10 Junie.

Baie sterkte aan die spanne!

Hier volg die uitslae:

o.14A

Wen Durbanville 14-9

Wen Bellville 12-4

Verloor De Kuilen 8-9

Wen Durbanville 18-9 (Uitspeel-rondte)

o.15A

Wen De Kuilen 28-25

Wen Brackenfell 23-20

Wen Bellville 48-12

o.16A

Wen DF Malan 15-12

Wen Brackenfell 13-12

Verloor DF Malan 13-14 (Uitspeel-rondte)

o.17A

Wen Brackenfell 24-4

Wen De Kuilen 25-8

Wen Df Malan 18-6

o.19A

Wen De Kuilen 28-26

Wen Brackenfell 23-20

Wen Bellville 48-12

Page 29: Stellenberg High School Newsletter 5/2017 May 2017...Graad 10: Daleen Laurence, Lize-Marié Marais Graad 9: Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks, Anrika Engelbrecht, Lynné Luüs, Kyla

Hierdie uiters gewilde aand, waar

die fondse gaan vir

rugbyontwikkeling in die skool, is

vanjaar op Donderdag

11 Mei aangebied.

Die seremoniemeester was die

gewilde Andries Vermeulen en

gaste het die volgende ingesluit:

Toks van der Linde (oud-

Springbok en aanbieder van

Toks en Tjops)

Wynie Strydom (voormalige Blou

Bul-spanbestuurder)

Kyle Brown (sewes-Springbok)

Jean-Luc du Plessis (Stormers-

losskakel)

Hawwies Fourie (huidige Maties-

hoofafrigter)

Page 30: Stellenberg High School Newsletter 5/2017 May 2017...Graad 10: Daleen Laurence, Lize-Marié Marais Graad 9: Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks, Anrika Engelbrecht, Lynné Luüs, Kyla

o.14A vs EG Jansen 42-17

o.14A vs HTS Middelburg 5-22

o.15A vs EG Jansen 22-36

o.15A vs HTS Middelburg 32-10

o.16A vs EG Jansen 26-0

o.16A vs HTS Middelburg 33-12

o.19A vs EG Jansen 24-24

o.19A vs HTS Middelburg 31-21

Page 31: Stellenberg High School Newsletter 5/2017 May 2017...Graad 10: Daleen Laurence, Lize-Marié Marais Graad 9: Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks, Anrika Engelbrecht, Lynné Luüs, Kyla

o.14C SACS 0 - 29

o.14B De Kuilen 12 - 0

o.14A De Kuilen 31 - 7

o.15C SACS D 43 - 5

o.15B SACS C 50 - 7

o.15A De Kuilen 54 - 3

o.16B De Kuilen 59 - 3

o.16A De Kuilen 70 - 0

o.19E SACS G 25 - 0

o.19C SACS D 38 - 5

o.19B De Kuilen 86 - 0

o.19A De Kuilen 93 - 5

o.14C verloor 5 - 41

o.14B verloor 12 - 55

o.14A verloor 0 - 24

o.15C verloor 0 - 26

o.15B wen 6 - 0

o.15A verloor 8 - 14

o.16C wen 10 - 0

o.16B wen 21 - 7

o.16A gelykop 19 - 19

o.19E wen 20 - 7

o.19D wen 22 - 3

o.19C wen 7 - 0

o.19B wen 20 - 12

o.19A wen 33 - 21

Johann van der Merwe: Speler van die Wedstryd Leeuwner van der Merwe and Corné van Romburgh: two biggest tackles or hits

Page 32: Stellenberg High School Newsletter 5/2017 May 2017...Graad 10: Daleen Laurence, Lize-Marié Marais Graad 9: Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks, Anrika Engelbrecht, Lynné Luüs, Kyla

The Western Cape Biathle and Triathle Championship was held in Mossel bBy. Here are the

results.

Biathle (run - swim - run):

Retief Ochse – 1st

Carlah Kayser – 2nd

Jaco Wolstenholme – 3rd

Jacques van Schalkwyk – 7th

Triathle (shoot - swim - run):

Retief Ochse – 1st

Carlah Kayser – 3rd

Annamarie Lategan (gr.9) is uitgenooi na 'n prestige kompetisie vir Euro-Trampolien op 27 Mei

2017 in Pretoria. Sy het ‘n brons medalje verwerf en ‘n vyfde plek behaal in die Dubbel Mini

Trampolien.

Chloë da Aparecida (Gr. 8) participated at the Top Ten and WC/WGA trials competition on 26 and

27 May 2017 in Pretoria. She was first in her age group and will go through to the second set of

trials for tumbling to make the South African National Team that will represent South Africa in

Bulgaria later this year.

Page 33: Stellenberg High School Newsletter 5/2017 May 2017...Graad 10: Daleen Laurence, Lize-Marié Marais Graad 9: Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks, Anrika Engelbrecht, Lynné Luüs, Kyla

Reece Frye (Gr. 9) and Emil Schnabel (Gr. 8), both in the

WP U-15 team, played in the Western Cape School’s

Tournament during the weekend of 13 May. Emil came

first and Reece fourth.

It is a tremendous honour to have two players from one

school under the top-6 players in the tournament.

Both Reece and Emil have been invited to play for South

Africa in the Commonwealth Chess Championship in India

during the July holiday.

This invitation follows their achievement in the South

African Junior Closed Chess Championships that took

place during the April holidays. (Reece came 4th in the

U-15 section and Emil 6th in the U-14 section).

We are very proud of these two young men. We know that

it is equal amounts of talent and hard work that contribute

to their successes.

The Stellies are smiling: Emil (left) and Reece (right)

Emil with his trophy

Page 34: Stellenberg High School Newsletter 5/2017 May 2017...Graad 10: Daleen Laurence, Lize-Marié Marais Graad 9: Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks, Anrika Engelbrecht, Lynné Luüs, Kyla

Carlah Kayser came 3rd

at the recent SA Pentathlon Championship

consisting of swimming, running, laser-shoot and fencing events.

Carlah recently started with pentathlon and is already very successful in

the sport. She was selected as one of eight athletes who will represent

South Africa at the African Youth Olympic Trials in November in Nigeria.

Well done, Carlah. Your hard work and dedication paid off. We are very

proud of you and wish you all the best for the trials later this year.

Die volgende Stellies het WP verteenwoordig by die SA Tweekamp kampioenskappe in Maart 2017:

Carlah Kayser, Nell Prins, Retief Ochse, Nina Marais, Carla Kotze en Jacques van Schalkwyk. Dit is

die eerste keer in ‘n baie lang tyd dat ons soveel Stellies het wat aan dié kampioenskappe deelneem.

Ons is voorwaar trots op hulle. Stellenberg het ook vroeër vanjaar die spankompetisie gewen. Hulle

het meegeding teen sterk spanne regoor die land.

Ons het drie Stellenberg leerders wat onder die eerste 10 geeindig het:

Retief Ochse – 1ste.

Retief word by hierdie geleentheid vereer met SA-

Tweekampkleure. Baie geluk, Retief, jy het hard gewerk

hiervoor.

Jacques van Schalkwyk – 7de

Carlah Kayser – 10de

Ons sien met afwagting uit na die nuwe seisoen en glo

dat dié sport by Stellenberg van krag tot krag sal groei.

Retief (middel) met sy goue medalje.

Page 35: Stellenberg High School Newsletter 5/2017 May 2017...Graad 10: Daleen Laurence, Lize-Marié Marais Graad 9: Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks, Anrika Engelbrecht, Lynné Luüs, Kyla

Hip Hop

Melissa Malan (gr.9) en Celine

Kritzinger (gr.10) is deel van ‘n

Hip Hop Span B.R.I.C.M en

hulle dans by Erna Ackermann

School of Dancing onder leiding

van Janika Louw.

Hulle het op 4 en 5 Maart aan

die SA-Hip Hop-

Kampioenskappe by CPUT

Bellville deelgeneem.

Hulle is gekies om as deel van

die SA-span oor te gaan na

Arizona, VSA en daar teen 55

ander lande mee te ding in

Augustus 2017.

Ons wens hulle sterkte toe!

Retief Ochse het ‘n 3de plek behaal by die onlangse Suid-

Afrikaanse kampioenskap. Hy word verkies tot die SA-

span wat later vanjaar aan die Wêreldkampioenskappe

gaan deelneem.

Carlah Kayser het ‘n 3de plek by dieselfde

kampioenskappe behaal en word

opgeneem in die Presidentspan wat ook

uitgenooi is om deel te neem aan die

Wêreldkampioenskappe.

Die UIPM Laser Run World Championship

word hierdie jaar deur Suid-Afrika

aangebied en die kampioenskappe vind

om die draai by die Groenpunt Stadion

plaas. Kom ondersteun ons Stellies. Baie

geluk aan Carlah en Retief!

Page 36: Stellenberg High School Newsletter 5/2017 May 2017...Graad 10: Daleen Laurence, Lize-Marié Marais Graad 9: Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks, Anrika Engelbrecht, Lynné Luüs, Kyla

Stellenberg High School’s annual International Food Festival was a

huge success!

Duisende opgewonde besoekers het om 18:30 op 3 Mei by die

hekke ingestroom. Die ry het tot by Springfonteinstraat gestrek.

Almal was opgewonde om smullekker kos te geniet en vir Francois

van Coke in lewende lywe te sien.

For only R30, our guests were treated to a trip around the world,

featuring seventeen stalls selling everything from bitterballen to

lasagne to the ever-so-popular pancakes. Live performances, both

inside and outside the Activity Centre, were enjoyed by all. 17 stalls,

managed by Stellenberg pupils AND teachers, ensured that the

event will always be remembered.

A colourful seating area with hot chocolate, cool drinks and live

acoustic performers entertained the crowds while they were eating

outside.

Om 19:30 het die aktiwiteitsentrum uit sy nate gebars toe duisende

mense instroom om Francois van Coke en sy nuwe album, Hierdie

is die Lewe, te beleef.

Our winning stall, Build-A-Waffle, blew us away with their tasty, yet

affordable belgian waffles, ensuring them the title of Food Festival

Champion, and R1000.

The festivities came to an end with a chilli-eating competition and a

two-litre-milk drinking competition.

Die studenteraad bedank almal wat die geleentheid bygewoon het.

Page 38: Stellenberg High School Newsletter 5/2017 May 2017...Graad 10: Daleen Laurence, Lize-Marié Marais Graad 9: Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks, Anrika Engelbrecht, Lynné Luüs, Kyla

Vroeg in die tweede kwartaal, op 25 April, het meer as 160 gr.11-leerders hulself mooi gemaak vir

Stellenberg se jaarlikse graad 11-Dinee.

Hulle het rondom 19:00 in groepe en paartjies by die skool se aktiwiteitsentrum opgedaag . Die

musiek het nie ophou speel tot 23:00 nie.

It was an exciting four hours in which the learners danced, ate and took photos with friends. Everyone

went home with tired feet and great memories. It was a night to remember.

Page 39: Stellenberg High School Newsletter 5/2017 May 2017...Graad 10: Daleen Laurence, Lize-Marié Marais Graad 9: Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks, Anrika Engelbrecht, Lynné Luüs, Kyla

Stellenberg se jaarlikse Masterchef het vanaf 24

April tot 3 Mei plaasgevind.

Stellenberg se eie leerders moes met mekaar

meeding in verskeie rondtes totdat die finale twee

finaliste by Stellenberg Food Festival vir die

Masterchef-titel gekook het.

Die rondtes het van broodsmeer, eierwit klits, kaas

proe tot pannekoek met ‘n vulsel maak, gestrek.

Die finale twee finaliste, Jordan Willet en Elouise van

Wyk, het by Food Festival ‘n verskeidenheid van

geheime bestandele gekry waarmee hulle in 45 min

‘n dis vir 4 beoordelaars moes maak.

Die kompetisie was baie moeilik, maar op die einde

het Jordan Willet Stellenberg's Masterchef 2017 se

titel gewen.

Klik hier om na die video op Facebook te kyk. Elouise van Wyk (2de) en Jordan Willet (1ste)

Page 40: Stellenberg High School Newsletter 5/2017 May 2017...Graad 10: Daleen Laurence, Lize-Marié Marais Graad 9: Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks, Anrika Engelbrecht, Lynné Luüs, Kyla

The Stellenberg Hockey Parent Committee once again presented an amazing Cheese-and-Wine

Social Function to our Stellies sport community. The popular singer, Wynand Windpomp, charmed the

audience into dancing and singing along into the early hours of the morning.

The evening was characterised by a spirit of generosity in the form of great food and wine, give-

aways from sponsors and an uncanny amount of lucky draws. A very successful auction with a variety

of items, led by Dawie Maritz of Dealcor, secured a solid contribution towards our hockey fund.

The committee would like to thank the members of staff, coaches, sponsors and parents who helped

to make a success of this evening. Your commitment and passion are noteworthy. We urge you not to

miss this function in 2018 – attendance gives you bragging rights for a year and, after all, this is for

our children!

Click here to see more photos.

Page 41: Stellenberg High School Newsletter 5/2017 May 2017...Graad 10: Daleen Laurence, Lize-Marié Marais Graad 9: Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks, Anrika Engelbrecht, Lynné Luüs, Kyla

Besprekings vir hierdie jaar se vertoning van Reza de Wet se drama Mis, die voorgeskrewe werk vir

hoërskole in die Wes-Kaap, is goed op dreef, met heelwat vertonings reeds uitverkoop by die pragtige

Drostdy Teater in Stellenbosch.

Ons nooi belangstellendes uit om spoedig hul bespreking vas te maak vir die vertonings wat hierdie

jaar tussen 31 Julie en 4 Augustus, om 09:30, 12:00 en 16:30 plaasvind – teen R65 per kaartjie.

Die rolverdeling bestaan uit die bekende Marion Holm, Wilhelm van die Walt, onlangs te siene in

Sewende Laan, Kanna Pryswenner Karli Heine en Petro van den Heever (Drama-onderwyser

van Hoërskool Stellenberg) met regie deur Gaerin Hauptfleisch.

Die produksie poog om die temas van die drama te belig sodat dit leerders se ervaring van die drama

ondersteun en dit die studie van die werk vergemaklik. Die terugvoer van alle skole laasjaar was baie

positief.

Vir besprekings of inligting skakel 083 670 5006, of e-pos [email protected].

Page 42: Stellenberg High School Newsletter 5/2017 May 2017...Graad 10: Daleen Laurence, Lize-Marié Marais Graad 9: Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks, Anrika Engelbrecht, Lynné Luüs, Kyla

Die SR- en die CROSS-bestuur het op Vrydag, 19 Mei 'n gesamentlike spanbou gehad. Die doel

hiervan is sodat die leiers van die skool mekaar beter kon leer ken en ook bietjie kon afskakel na 'n

baie besige kwartaal.

Ons het "bubble soccer" op die rugbyveld gespeel en het hope pret gehad.

Page 43: Stellenberg High School Newsletter 5/2017 May 2017...Graad 10: Daleen Laurence, Lize-Marié Marais Graad 9: Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks, Anrika Engelbrecht, Lynné Luüs, Kyla

Klik

hie

r o

m d

ie r

es v

an

die

ja

ar

se

ka

len

de

r te

be

sig

tig

.

Page 44: Stellenberg High School Newsletter 5/2017 May 2017...Graad 10: Daleen Laurence, Lize-Marié Marais Graad 9: Joané van Wyk, Lynn-Marí Brooks, Anrika Engelbrecht, Lynné Luüs, Kyla

Contact Us

Give us a call for more

information about our

school.

Stellenberg High School

Mountain View Drive

Stellenryk

Cape Town

7550

(021) 9191029

[email protected]

Visit us on the web at

www.stellenberg.org.za

To advertise in this

newsletter, contact Tineke

at:

[email protected]

Netbal Topskole

Hockey results

Rugby-uitslae

Chess Top Schools

Personeel, ouers en oud-Stellies U word hartlik uitgenooi om Vrydae vanaf 16:00 in die funksielokaal te kom ontspan. Kom drink koffie, koeldrank of ‘n drankie saam met ouers en oud-leerders.

Wees trots om ‘n Stellie te wees!

Stellenberg High School — Vivat Scientia

DISCLAIMER

Articles submitted for publication in this newsletter are the responsibility of individuals heading their specific sport or department. All articles received by the deadline date for copy are included

in the publication.