stigting van die gemeente - wordpress.com · 2017-02-06 · stigting van die gemeente op 8...

16
Stigting van die Gemeente Op 8 Februarie 1916 is ‘n versoekskrif, onderteken deur 323 lede van die Potchefstroomse Ned. Herv. of Geref. Gemeente, by die Ring van Potchefstroom ingedien, waarin die Ring versoek word om ‘n tweede gemeente te Potchefstroom te stig. Op 15 Febraurie 1916 besluit die Ring om afwysend te antwoord op hierdie versoekskrif. Op 3 April 1916 het die Ringskommissie Potchefstroom besoek. Na breedvoerige besprekings met die kerkraad en die komitee van die petisionarisse, het die Ringskommissie aanbeveel dat daar ‘n mede-predikant gevra sou word om in die gemeente te kom arbei, sodat die ontevredenes by hom alle kerklike voorregte sou kon geniet. Die Ringskomissie het weer op 20 Junie 1916 te Potchefstroom vergader. Die memorie en waarborglys vir die stigting van ‘n nuwe gemeente was slegs deur 98 persone geteken vir die bedrag van ₤63. Op 3 Julie 1916 het die kerkraad, volgens belofte van 21 Junie 1916, op offisiële vergadering die reëling van die Ringskommissie bekragtig. Op 8 Julie 1916 het die Ringskommissie van die Predikant van Potchefstroom verneem, dat, as gevolg van die goedkeuring van die reëling deur die kerkraad, daar ‘n protesterende party in die gemeente ontstaan het. Hierdie party het ‘n protes, onderteken deur 1014 persone aan die Ringskommissie gestuur. Die Ringskommissie het hierdie protes in oorweging geneem, was oortuig dat die protes van alle grond ontbloot was en stuur sy konsiderasies aan die kerkraad. Op 5 Augustus 1916 word hierdie konsiderasies van die Kommissie deur die kerkraad behandel en die goedkeuring van die reëling herroep. Op 17 Augustus 1916 het die Ringskommissie ‘n vergadering op Johannesburg gehou. Op 22 Augustus 1916 het die deputasie van die protesterendes egter te kenne gegee, dat hulle hulle beloofde ondersteuning aan die gewysigde reëling onvoorwaardelik terugtrek. Op 13 Desember 1916 word deur die Ringskommissie ‘n skrywe van die petisionarisse ontvang, waarin andermaal die onmidellike stigting van ‘n tweede gemeente gevra word, en waaraan ‘n waarborglys ten bedrae van ₤391 19s. 0d., onderteken deur 169 persone, geheg was. Omdat hierdie versoek in styd was met die kerkwet het die Ringskommissie die versoek van die hand gewys. Op 2 Januarie 1917, is, na aanleiding van ‘n aanbeveling van bogenoemde versoekskrif, ‘n versoek van die petisionarisse ontvang, dat die saak aan ‘n buitengewone vergadering van die Ring voorgelê word. Dit blyk dat die Ringskommissie nie kon aanbeveel waarop die petisionarisse aangedring het nie. Om ‘n duidelike begrip van die hele saak te kry, het die Ringskommissie aanbeveel, dat die leraar ‘n kerkraadsvergadering byeen roep en dat beide die kerkraad en die petisionarisse geleentheid sou gegee word om die Kommissie met hulle resepktiewe standpunte bekend te stel. Nadat die saak andermaal bespreek is, het die Ringskommissie sy teleurstelling uitgespreek dat gemeentelede so ‘n houding aangeneem het en word daar besluit om aan te beveel dat daar ‘n tweede gemeente te Potchefstroom gestig word. Hiertoe sou ‘n versoek aan die kerkraad van Potchefstroom by sy vergadering van 5 Februarie 1917 voorgelê word en word dit aan die Ringskommissie opgedra om, nadat verlof van die kerkraad verkry is, dadelik en wel op 8 Februarie 1917, die stigting deur te sit. Op 5 Februarie 1917 het die Ringskommissie die kerkraad ontmoet en na verlof verkry was, is op 5 Februarie 1917 gestig: Die Nederduits Hervormde of Gereformeerde Gemeente Mooirivier. Die grensskeidings is bepaal en die volgende kerkraadslede is gekies: vir een jaar, ouderlinge W A van Jaarsveld en J C H Pistorius, en vir twee jaar, W D Pretorius en G P Swart; en tot diakens vir een jaar, G H Davidtz, B B Coetzee, A N P van der Linde en L D C Bosman en vir twee jaar D F van Tonder, E J Hoffmann, H L Bosman en A P Smith. Tot konsulent van die gemeente is benoem die predikant van Johannesburg Oos, Ds W Nicol. Die eerste kerkraadsvergadering is gehou op Woensdag 17 Februarie 1917 onder voorsitterskap van ds. W Nicol.

Upload: others

Post on 12-Jun-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Stigting van die Gemeente - WordPress.com · 2017-02-06 · Stigting van die Gemeente Op 8 Februarie 1916 is ‘n versoekskrif, onderteken deur 323 lede van die Potchefstroomse Ned

Stigting van die Gemeente

Op 8 Februarie 1916 is ‘n versoekskrif, onderteken deur 323 lede van die Potchefstroomse Ned. Herv. of Geref. Gemeente, by die Ring van

Potchefstroom ingedien, waarin die Ring versoek word om ‘n tweede gemeente te Potchefstroom te stig. Op 15 Febraurie 1916 besluit die Ring

om afwysend te antwoord op hierdie versoekskrif. Op 3 April 1916 het die Ringskommissie Potchefstroom besoek. Na breedvoerige besprekings

met die kerkraad en die komitee van die petisionarisse, het die Ringskommissie aanbeveel dat daar ‘n mede-predikant gevra sou word om in die

gemeente te kom arbei, sodat die ontevredenes by hom alle kerklike voorregte sou kon geniet. Die Ringskomissie het weer op 20 Junie 1916 te

Potchefstroom vergader. Die memorie en waarborglys vir die stigting van ‘n nuwe gemeente was slegs deur 98 persone geteken vir die bedrag van

₤63. Op 3 Julie 1916 het die kerkraad, volgens belofte van 21 Junie 1916, op offisiële vergadering die reëling van die Ringskommissie bekragtig. Op

8 Julie 1916 het die Ringskommissie van die Predikant van Potchefstroom verneem, dat, as gevolg van die goedkeuring van die reëling deur die

kerkraad, daar ‘n protesterende party in die gemeente ontstaan het. Hierdie party het ‘n protes, onderteken deur 1014 persone aan die

Ringskommissie gestuur. Die Ringskommissie het hierdie protes in oorweging geneem, was oortuig dat die protes van alle grond ontbloot was en

stuur sy konsiderasies aan die kerkraad. Op 5 Augustus 1916 word hierdie konsiderasies van die Kommissie deur die kerkraad behandel en die

goedkeuring van die reëling herroep. Op 17 Augustus 1916 het die Ringskommissie ‘n vergadering op Johannesburg gehou. Op 22 Augustus 1916

het die deputasie van die protesterendes egter te kenne gegee, dat hulle hulle beloofde ondersteuning aan die gewysigde reëling onvoorwaardelik

terugtrek. Op 13 Desember 1916 word deur die Ringskommissie ‘n skrywe van die petisionarisse ontvang, waarin andermaal die onmidellike

stigting van ‘n tweede gemeente gevra word, en waaraan ‘n waarborglys ten bedrae van ₤391 19s. 0d., onderteken deur 169 persone, geheg was.

Omdat hierdie versoek in styd was met die kerkwet het die Ringskommissie die versoek van die hand gewys. Op 2 Januarie 1917, is, na aanleiding

van ‘n aanbeveling van bogenoemde versoekskrif, ‘n versoek van die petisionarisse ontvang, dat die saak aan ‘n buitengewone vergadering van die

Ring voorgelê word. Dit blyk dat die Ringskommissie nie kon aanbeveel waarop die petisionarisse aangedring het nie. Om ‘n duidelike begrip van

die hele saak te kry, het die Ringskommissie aanbeveel, dat die leraar ‘n kerkraadsvergadering byeen roep en dat beide die kerkraad en die

petisionarisse geleentheid sou gegee word om die Kommissie met hulle resepktiewe standpunte bekend te stel. Nadat die saak andermaal

bespreek is, het die Ringskommissie sy teleurstelling uitgespreek dat gemeentelede so ‘n houding aangeneem het en word daar besluit om aan te

beveel dat daar ‘n tweede gemeente te Potchefstroom gestig word. Hiertoe sou ‘n versoek aan die kerkraad van Potchefstroom by sy vergadering

van 5 Februarie 1917 voorgelê word en word dit aan die Ringskommissie opgedra om, nadat verlof van die kerkraad verkry is, dadelik en wel op 8

Februarie 1917, die stigting deur te sit. Op 5 Februarie 1917 het die Ringskommissie die kerkraad ontmoet en na verlof verkry was, is op 5

Februarie 1917 gestig: Die Nederduits Hervormde of Gereformeerde Gemeente Mooirivier. Die grensskeidings is bepaal en die volgende

kerkraadslede is gekies: vir een jaar, ouderlinge W A van Jaarsveld en J C H Pistorius, en vir twee jaar, W D Pretorius en G P Swart; en tot diakens

vir een jaar, G H Davidtz, B B Coetzee, A N P van der Linde en L D C Bosman en vir twee jaar D F van Tonder, E J Hoffmann, H L Bosman en A P Smith.

Tot konsulent van die gemeente is benoem die predikant van Johannesburg Oos, Ds W Nicol. Die eerste kerkraadsvergadering is gehou op

Woensdag 17 Februarie 1917 onder voorsitterskap van ds. W Nicol.

Page 2: Stigting van die Gemeente - WordPress.com · 2017-02-06 · Stigting van die Gemeente Op 8 Februarie 1916 is ‘n versoekskrif, onderteken deur 323 lede van die Potchefstroomse Ned

Ds A G Murray 1917 - 1919

Ds J G Perold 1919 - 1923

Ds L P Snyman 1924 - 1927

Ds H R Barrish 1928 - 1956

Ds M M Visser 1957 - 1960

Ds H J Schutte 1960 - 1968

Ds H M Viljoen 1963 - 1982

Ds W J Rabe 1977 - 1980

Ds D C de Wet 1980 - 1985

Ds C A Nel 1983 - 1993

Ds H J Bouwer 1985 - 1997

Ds G J Walkers 1994 - 2000

Ds A du P Horn 1997 - 2017

Ds S Brits 2005 - 2011

Ds M van der Wall 1999 - 2011

Ds V Louw 2011 - 2014

Ds U A Badenhorst 2014 - 2016

Ds H J Niemand 2016 - huidiglik

Page 3: Stigting van die Gemeente - WordPress.com · 2017-02-06 · Stigting van die Gemeente Op 8 Februarie 1916 is ‘n versoekskrif, onderteken deur 323 lede van die Potchefstroomse Ned

JANUARIE 2017 GESEËN OM TOT SEËN TE WEES TEEBEURT: STREEK D

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag 1 NUWEJAARSDAG 09:00 Oggenddiens DK: Bybels Uitreik GEEN AANDDIENS

2 PUBLIEKE VAKANSIEDAG

3

4 5 6 09:00 S Broadbent

7

8 09:00 Oggenddiens - Doop DK: NG Welsyn (P) 18:00 Aanddiens

9

10 07:00 Hosp teeskink 09:30 Omgeegroep vir Afgetredenes

11 SKOLE HEROPEN

12 18:00 Kategete vergadering

13

14

15 09:00 Oggenddiens Kleuterkerk DK: Alimentasie 10:00 Kategese open 18:00 Aanddiens 19:00 Koffiekroeg

16 09:00 S Broadbent 18:30 Week v Gebed 19:00 Eredienskomm UNISA

17 Broodjieprojek G2 09:00 S Broadbent 18:30 Week v Gebed UNISA

18 09:00 S Broadbent 18:30 Week v Gebed

19 09:00 S Broadbent 18:30 Week v Gebed

20 09:00 S Broadbent 18:30 Week v Gebed

21

22 09:00 Oggenddiens / Kleuterkerk DK: Jeuguitreik 10:00 Kategese braai 18:00 Aanddiens 19:00 Koffiekroeg

23 16:30 Vrouediens best 17:00 Fin. Kommissie

24 Broodjieprojek G3 07:00 Hosp teeskink 15:00 Bybelstudie 17:30 Voorsanggroep 18:00 Kuiergroep

25 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie UNISA

26 19:00 Jeug orkes Kairos UNISA

27 UNISA

28

29 09:00 Oggenddiens / Kleuterkerk Tee vir nuwe intrekkers DK: Namibië uitreik 10:00 Kategese 18:00 Aanddiens 19:00 Koffiekroeg

30 17:30 Eiendomme 18:00 Diensverhoudinge

UNISA

31 Broodjieprojek G4 15:00 Bybelstudie 17:30 Voorsanggroep UNISA

Page 4: Stigting van die Gemeente - WordPress.com · 2017-02-06 · Stigting van die Gemeente Op 8 Februarie 1916 is ‘n versoekskrif, onderteken deur 323 lede van die Potchefstroomse Ned

FEBRUARIE 2017 GESEËN OM TOT SEËN TE WEES TEEBEURT: STREEK E

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag

1 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie UNISA

2 19:00 Jeug orkes Kairos UNISA

3 18:00 EEUFEES Konsert

UNISA

4 9:00 EEUFEES Potjiekos 18:00 Orrel uitvoering

5 09:00 Oggenddiens EEUFEES – NAGMAAL KOEK EN TEE DK: Eeufees GEEN AANDDIENS 18:00 Ringsjeugbyeenkoms

6 18:00 KR Kommissie 19:00 Uitreik komm UNISA

7 Broodjieprojek G1 07:00 Hosp teeskink 15:00 Bybelstudie 17:30 Voorsanggroep UNISA

8 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie UNISA

9 19:00 Jeug orkes Kairos UNISA

10 09:00 S Broadbent UNISA

11

12 09:00 Oggenddiens / Kleuterkerk DK: Alimentasie 10:00 Kategese 18:00 Aanddiens 19:00 Koffiekroeg

13 17:00 Finansiële kom 18:00 Jeugkommissie UNISA

14 Broodjieprojek G2 09:30 Omgeegroep vir Afgetredenes 15:00 Bybelstudie 17:30 Voorsanggroep 18:00 Kuiergroep UNISA

15 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie UNISA

16 19:00 Jeug orkes Kairos UNISA

17 UNISA

18

19 09:00 Oggenddiens / Kleuterkerk DK: Verbeteringsfonds 10:00 Kategese 18:00 Aanddiens 19:00 Koffiekroeg

20 17:30 Ouderlinge & Diakonie 18:30 Kerkraad verg

21 Broodjieprojek G3 07:00 Hosp teeskink 15:00 Bybelstudie 17:30 Voorsanggroep

22 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie

23 19:00 Jeug orkes Kairos

24 09:00 S Broadbent

25

26 EERSTE LYDENSWEEK 09:00 Oggenddiens / Kleuterkerk DK: Ons Hulde Ouetehuis 10:00 Kategese 18:00 Aanddiens 19:00 Koffiekroeg

27 18:00 Basaarkomitee

28 Broodjieprojek G4 15:00 Bybelstudie 17:30 Voorsanggroep 18:00 Kuiergroep

Page 5: Stigting van die Gemeente - WordPress.com · 2017-02-06 · Stigting van die Gemeente Op 8 Februarie 1916 is ‘n versoekskrif, onderteken deur 323 lede van die Potchefstroomse Ned

MAART 2017 GESEËN OM TOT SEËN TE WEES TEEBEURT: STREEK F

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag 1

15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie

2 19:00 Jeug orkes Kairos

3 WÊRELDBIDDAG VIR VROUE 18:00 KR BRAAI

4 07:00 BIDDAG VIR MANS MOOIRIVIER 09:00 Ligsoldaatjies

5 TWEEDE LYDENSWEEK 09:00 Oggenddiens - Doop Kleuterkerk DK: Kansa 10:00 Kategese 18:00 Aanddiens 19:00 Koffiekroeg

6 7 Broodjieprojek G1 07:00 Hosp teeskink 09:30 Omgeegroep vir Afgetredenes 15:00 Bybelstudie 17:30 Voorsanggroep 08:00–13:00 Tekkie Tax

8 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie

9 19:00 Jeug orkes Kairos

10 09:00 S Broadbent

11

12 DERDE LYDENSWEEK 09:00 Oggenddiens SANGDIENS DK: Namibië uitreik 10:00 Kategese 18:00 Aanddiens 19:00 Koffiekroeg

13

14 Broodjieprojek G2 15:00 Bybelstudie 17:30 Voorsanggroep 18:00 Kuiergroep UNISA

15 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie

16 19:00 Jeug orkes Kairos

17

18

19 VIERDE LYDENSWEEK 09:00 Oggenddiens DK: Verbeteringsfonds 18:00 Aanddiens

20 SKOLE VAKANSIEDAG

21 MENSEREGTEDAG

22 ADÉLE NIEMAND VERJAAR

23

24 09:00 S Broadbent

25

26 VYFDE LYDENSWEEK 09:00 Oggenddiens / Kleuterkerk DK: Alimentasie 10:00 Kategese 18:00 Aanddiens 19:00 Koffiekroeg Ringsjeugbyeenkoms

27

28 Broodjieprojek G3 07:00 Hosp teeskink 15:00 Bybelstudie 17:30 Voorsanggroep 18:00 Kuiergroep

29 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie

30 19:00 Jeug orkes Kairos

31 SKOLE SLUIT

Page 6: Stigting van die Gemeente - WordPress.com · 2017-02-06 · Stigting van die Gemeente Op 8 Februarie 1916 is ‘n versoekskrif, onderteken deur 323 lede van die Potchefstroomse Ned

APRIL 2017 TOT SEËN IN MY GESIN/FAMILIE TEEBEURT: STREEK A

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag 1

EERSTE VLEISWERK

EN VERKOPING

(BESTELLINGS)

2 SESDE LYDENSWEEK 09:00 Oggenddiens - Doop DK: Eeufees 18:00 Aanddiens

3

4 9:30 Omgeegroep vir Afgetredenes

5

6

7 09:00 S Broadbent

8

9 SEWENDE LYDENSWEEK 09:00 Oggenddiens DK: Alimentasie 18:00 Aanddiens

10

11 07:00 Hosp teeskink

12

13 18:30 NAGMAAL

14 08:00 WYDINGS-DIENS GOEIE VRYDAG

15

16 PAASFEES 09:00 Oggenddiens DK: Verbeteringsfonds GEEN AANDDIENS

17 GESINSDAG

18 Broodjieprojek G4 15:00 Bybelstudie 17:30 Voorsanggroep 18:00 Basaarkomitee 18:00 Kuiergroep SKOLE HEROPEN

19 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie

20 19:00 Jeug orkes Kairos

21 9:00 S Broadbent DS COBUS NIEMAND VERJAAR

22

23 09:00 Oggenddiens / Kleuterkerk DK: Jeuguitreik 10:00 Kategese 18:00 Aanddiens 19:00 Koffiekroeg

24

25 Broodjieprojek G1 07:00 Hosp teeskink UNISA

26 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie

27 VRYHEIDSDAG

28 SKOLE VAKANSIEDAG

29

30 09:00 Oggenddiens DK: Bybelgenootskap GEEN KATEGESE / TEE 18:00 Aanddiens

Page 7: Stigting van die Gemeente - WordPress.com · 2017-02-06 · Stigting van die Gemeente Op 8 Februarie 1916 is ‘n versoekskrif, onderteken deur 323 lede van die Potchefstroomse Ned

MEI 2016 TOT SEËN IN MY GESIN/FAMILIE TEEBEURT: STREEK B

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag 1

WERKERSDAG

2 Broodjieprojek G2 09:30 Omgeegroep vir Afgetredenes

3 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie

4 19:00 Jeug orkes Kairos

5 09:00 S Broadbent

6 KANSA RELAY FOR LIFE

7 09:00 Oggenddiens DK: Sinodale Familiefonds GEEN KATEGESE / TEE 18:00 Aanddiens 19:00 Koffiekroeg

8 UNISA

9 Broodjieprojek G3 07:00 Hosp teeskink 15:00 Bybelstudie 17:30 Voorsanggroep 18:00 Kuiergroep UNISA

10 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie UNISA

11 19:00 Jeug orkes Kairos UNISA

12 UNISA

13 09:00 Ligsoldaatjies

14 MOEDERSDAG 09:00 Oggenddiens / Kleuterkerk DK: Eeufees 10:00 Kategese 18:00 Aanddiens 19:00 Koffiekroeg

15 UNISA

16 Broodjieprojek G4 15:00 Bybelstudie 17:30 Voorsanggroep UNISA

17 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie UNISA

18 19:00 Jeug orkes Kairos UNISA

19 09:00 S Broadbent UNISA

20

21 09:00 Oggenddiens / Kleuterkerk DK: Alimentasie 10:00 Kategese 18:00 Aanddiens 19:00 Koffiekroeg

22 18:00 Eiendomme UNISA

23 Broodjieprojek G1 07:00 Hosp teeskink 15:00 Bybelstudie 17:30 Voorsanggroep 18:00 Kuiergroep UNISA

24 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie UNISA

25 HEMELVAART 18:00 Diens UNISA

26 UNISA

27

28 09:00 Oggenddiens / Kleuterkerk DK: Kansa 10:00 Kategese 18:00 Aanddiens 19:00 Koffiekroeg

29 18:00 Pinkster UNISA

30 Broodjieprojek G2 18:00 Pinkster UNISA

31 18:00 Pinkster UNISA

Page 8: Stigting van die Gemeente - WordPress.com · 2017-02-06 · Stigting van die Gemeente Op 8 Februarie 1916 is ‘n versoekskrif, onderteken deur 323 lede van die Potchefstroomse Ned

JUNIE 2017 TOT SEËN IN MY GESIN/FAMILIE TEEBEURT: STREEK C

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag

1 18:00 Pinkster UNISA

2 09:00 S Broadbent 18:00 Pinkster UNISA

3 09:00 Ligsoldaatjies 18:00 Pinkster

4 09:00 Oggenddiens PINKSTERFEES DK: Jeuguitreik 10:00 Kategese 18:00 Aanddiens 18:00 Ringsjeugbyeenkoms

5 17:00 Finansies 18:00 Jeugkommissie DS ALBERT HORN VERJAAR UNISA

6 Broodjieprojek G3 07:00 Hosp teeskink 15:00 Bybelstudie 17:30 Voorsanggroep 18:00 Kuiergroep UNISA

7 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie UNISA

8 19:00 Jeug orkes Kairos UNISA

9 UNISA

10 TWEEDE

VLEISWERK EN

VERKOPE (BESTELLINGS)

11 09:00 Oggenddiens / Kleuterkerk 10:00 Kategese: Uitreik DK: NG Welsyn (P) 18:00 Aanddiens 19:00 Koffiekroeg

12 18:00 KR Kommissie

13 Broodjieprojek G4 15:00 Bybelstudie 16:30 Vrouediens best 17:30 Voorsanggroep

14 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie

15

16 JEUGDAG

17

18 VADERSDAG 09:00 Oggenddiens GEEN KATEGESE / TEE DK: Verbeteringsfonds 18:00 Aanddiens

19 17:30 G/bediening & Diakonie 18:30 Kerkraad

20 Broodjieprojek G1 07:00 Hosp teeskink 15:00 Bybelstudie 17:30 Voorsanggroep 18:00 Kuiergroep UNISA

21 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie

22 19:00 Jeug orkes Kairos

23 09:00 S Broadbent

24

25 09:00 Oggenddiens / Kleuterkerk DK: Eeufees 10:00 Kategese 18:00 Aanddiens 19:00 Koffiekroeg

26

27 Broodjieprojek G2 15:00 Bybelstudie 17:30 Voorsanggroep

28 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie

29

30 SKOLE SLUIT

Page 9: Stigting van die Gemeente - WordPress.com · 2017-02-06 · Stigting van die Gemeente Op 8 Februarie 1916 is ‘n versoekskrif, onderteken deur 323 lede van die Potchefstroomse Ned

JULIE 2017 TOT SEËN IN GEMEENTE TEEBEURT: STREEK D

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag

1

2 09:00 Oggenddiens - Doop DK: Helpende Hand 18:00 Aanddiens

3

4 07:00 Hosp teeskink

5

6

7 09:00 S Broadbent

8

9 09:00 Oggenddiens DK: NG Welsyn (N) 18:00 Aanddiens

10

11

12

13

14

15

16 09:00 Oggenddiens DK: Alimentasie 18:00 Aanddiens

17

18 07:00 Hosp teeskink

19

20

21 09:00 S Broadbent

22

23 09:00 Oggenddiens NAGMAAL DK: Eeufees 18:00 Aanddiens

24 SKOLE HEROPEN

25 Broodjieprojek G3 15:00 Bybelstudie 17:30 Voorsanggroep 18:00 Kuiergroep

26 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie

27 19:00 Jeug orkes Kairos

28 29

30 9:00 Oggenddiens / Kleuterkerk DK: Verbeteringsfonds 10:00 Kategese 18:00 Aanddiens 19:00 Koffiekroeg

31

Page 10: Stigting van die Gemeente - WordPress.com · 2017-02-06 · Stigting van die Gemeente Op 8 Februarie 1916 is ‘n versoekskrif, onderteken deur 323 lede van die Potchefstroomse Ned

AUGUSTUS 2017 TOT SEËN IN GEMEENTE TEEBEURT: STREEK E

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag 1 Broodjieprojek G4

07:00 Hosp teeskink 17:30 Voorsanggroep UNISA

2

3 Vleiswerk vir basaar

4 09:00 S Broadbent (Nagmaal)

5 BASAAR

6 09:00 Oggenddiens DK: NG Welsyn (P) GEEN KATEGESE / TEE 18:00 Aanddiens

7

8 Broodjieprojek G1 09:30 Omgeegroep vir Afgetredenes

9 VROUEDAG

10 19:00 Jeug orkes Kairos

11

12

13 09:00 Oggenddiens / Kleuterkerk DK: Verbeteringsfonds 10:00 Kategese 18:00 Aanddiens 19:00 Koffiekroeg

14 18:00 Uitreik komm Verkiesing bestuur

15 Broodjieprojek G2 07:00 Hosp teeskink 15:00 Bybelstudie 17:30 Voorsanggroep 18:00 Kuiergroep

16 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie

17 19:00 Jeug orkes Kairos

18 09:00 S Broadbent

19 09:00 Ligsoldaatjies

20 09:00 Oggenddiens / Kleuterkerk DK: CANSA 10:00 Kategese 18:00 Aanddiens 19:00 Gesamentlike Jeug Lofprysing (NG Suid)

21 18:00 Eredienskomm Verkiesing van bestuur

22 Broodjieprojek G3 15:00 Bybelstudie 17:30 Voorsanggroep ILOÏSE HORN VERJAAR

23 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie

24 19:00 Jeug orkes Kairos

25

26

27 BYBELSONDAG 09:00 Oggenddiens DK: Bybelgenootskap Kleuterkerk /Kategese 18:00 Aanddiens 19:00 Koffiekroeg

28 18:00 Diens-verhoudinge Verkiesing van bestuur 18:30 Jeugkommissie Verkiesing van bestuur

29 Broodjieprojek G4 07:00 Hosp teeskink 15:00 Bybelstudie 17:30 Voorsanggroep 18:00 Kuiergroep

30 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie

31 19:00 Jeug orkes Kairos

Page 11: Stigting van die Gemeente - WordPress.com · 2017-02-06 · Stigting van die Gemeente Op 8 Februarie 1916 is ‘n versoekskrif, onderteken deur 323 lede van die Potchefstroomse Ned

SEPTEMBER 2017 TOT SEËN IN GEMEENTE TEEBEURT: STREEK F

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag

1 09:00 S Broadbent

2

3 09:00 Oggenddiens – Doop Kleuterkerk DK: Ons Hulde 10:00 Kategese 18:00 Aanddiens 19:00 Koffiekroeg Ringsjeugbyeenkoms

4 Ringsitting - Vyfhoek

5 Broodjieprojek G1 09:30 Omgeegroep vir Afgetredenes 15:00 Bybelstudie 17:30 Voorsanggroep

6 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie

7 19:00 Jeug orkes Kaiors

8

9 09:00 Ligsoldaatjies

10 09:00 Oggenddiens NAGMAAL DK: Eeufees 10:00 Kategese 18:00 Aanddiens 19:00 Koffiekroeg

11 17:00 Finansies komm Verkiesing van bestuur 18:00 KR Kommissie Verkiesing van bestuur

12 Broodjieprojek G2 07:00 Hosp teeskink 15:00 Bybelstudie 17:30 Voorsanggroep 18:00 Kuiergroep

13 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie

14 19:00 Jeug orkes Kairos

15 09:00 S Broadbent (Nagmaal)

16 Koor fees UJ Koor Oude Molen Koor PUK Koor

17 09:00 Oggenddiens / Kleuterkerk DK: NG Welsyn (N) 10:00 Kategese 18:00 Aanddiens 19:00 Koffiekroeg

18 18:00 Eiendomme Verkiesing van bestuur

19 Broodjieprojek G3 15:00 Bybelstudie 17:30 Voorsanggroep

20 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie

21 19:00 Jeug orkes Kairos

22

23

24 ERFENISDAG 09:00 Oggenddiens / Kleuterkerk DK: Alimentasie 10:00 Kategese: Uitreik 18:00 Aanddiens 19:00 Koffiekroeg

25 PUBLIEKE VAKANSIEDAG

26 Broodjieprojek G4 07:00 Hosp teeskink 15:00 Bybelstudie 17:30 Ouderlinge & Diakonie 18:30 Kerkraad Verkiesing van bestuur

27 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie

28

29 09:00 S Broadbent SKOLE SLUIT

30 JEUGUITREIK VERTREK

Page 12: Stigting van die Gemeente - WordPress.com · 2017-02-06 · Stigting van die Gemeente Op 8 Februarie 1916 is ‘n versoekskrif, onderteken deur 323 lede van die Potchefstroomse Ned

OKTOBER 2017 TIENDEMAAND DANKOFFER INSAMELING TEEBEURT: STREEK A

TOT SEËN IN DIE WÊRELD

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag 1 09:00 Oggenddiens - Doop DK: Eeufees 18:00 Aanddiens JEUGUITREIK

2 JEUGUITREIK UNISA

3 JEUGUITREIK UNISA

4 JEUGUITREIK UNISA

5 JEUGUITREIK UNISA

6 JEUGUITREIK UNISA

7 JEUGUITREIK KOM TERUG

8 09:00 Oggenddiens DK: Kansa 18:00 Aanddiens

9 SKOLE HEROPEN UNISA

10 Broodjieprojek G1 07:00 Hosp teeskink 09:30 Omgeegroep vir Afgetredenes 15:00 Bybelstudie 17:30 Voorsanggroep 18:00 Kuiergroep UNISA

11 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie UNISA

12 19:00 Jeug orkes Kairos UNISA

13 09:00 S Broadbent Ring Tiener Jeugkamp Hoërskool UNISA

14 Ring Tiener Jeugkamp Hoërskool

15 09:00 Oggenddiens / Kleuterkerk DK: Verbeteringsfonds 10:00 Kategese (juniors) 18:00 Aanddiens 19:00 Koffiekroeg

16 UNISA

17 Broodjieprojek G2 15:00 Bybelstudie 17:30 Voorsanggroep UNISA

18 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie UNISA

19 19:00 Jeug orkes Kairos UNISA

20 Ring Tiener Jeugkamp Laerskool UNISA

21 Ring Tiener Jeugkamp Laerskool

22 09:00 Oggenddiens / Kleuterkerk DK: Alimentasie 10:00 Kategese (seniors) 18:00 Aanddiens 19:00 Koffiekroeg

23 18:00 Beplanning Jaarprogram 2018 UNISA

24 Broodjieprojek G3 07:00 Hosp teeskink 15:00 Bybelstudie 17:30 Voorsanggroep 18:00 Kuiergroep UNISA

25 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie UNISA

26 19:00 Jeug orkes Kairos UNISA

27 09:00 S Broadbent Ring Kids (Gr 1-3) Oorslaapkamp UNISA

28 Ring Kids (Gr 1-3) Oorslaapkamp

29 09:00 Oggenddiens / Kleuterkerk DK: Namibië uitreik 10:00 Kategese 18:00 Aanddiens 19:00 Koffiekroeg

30 18:00 KR Kommissie UNISA

31 Broodjieprojek G4 09:30 Omgeegroep vir Afgetredenes afsluiting 15:00 Bybelstudie 17:30 Voorsanggroep UNISA

Page 13: Stigting van die Gemeente - WordPress.com · 2017-02-06 · Stigting van die Gemeente Op 8 Februarie 1916 is ‘n versoekskrif, onderteken deur 323 lede van die Potchefstroomse Ned

NOVEMBER 2017 TOT SEËN IN DIE WÊRELD TEEBEURT: STREEK B

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag 1

15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie UNISA

2 19:00 Jeug orkes Kairos UNISA

3 UNISA

4

5 09:00 Oggenddiens Belydenis van Geloof DK: Eeufees 18:00 Buitelug aanddiens

6 18:00 Finansies UNISA

7 Broodjieprojek G1 07:00 Hosp teeskink 15:00 Bybelstudie 17:30 Voorsanggroep 18:00 Kuiergroep UNISA

8 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie UNISA

9 19:00 Jeug orkes Kairos Afsluiting UNISA

10 09:00 S Broadbent UNISA

11

12 09:00 Oggenddiens NAGMAAL DK: Bybels uitreik 10:00 Kategese 18:00 Kerssangdiens

13 18:00 Jeugkommissie 18:00 Eiendomme UNISA

14 Broodjieprojek G2 15:00 Bybelstudie 16:30 Vrouediens vergadering UNISA

15 15:00 SB Bybelstudie 18:00 Bybelstudie UNISA

16 UNISA

17 UNISA

18 09:00 Ligsoldaatjies Afsluiting

19 Oupa en Ouma Sondag 09:00 Oggenddiens DK: Alimentasie Kategese afsluiting 18:00 Aanddiens

20 17:30 Diens-verhoudinge 18:00 Uitreikkommissie UNISA

21 Broodjieprojek G3 07:00 Hosp teeskink 18:00 Kuiergroep UNISA

22 UNISA

23 UNISA

24 09:00 S Broadbent (Nagmaal) UNISA

25

26 09:00 Oggenddiens DK: NG Welsyn (P) 18:00 Aanddiens Adventstyd

27 18:00 Ouderlinge en Diakonie 18:30 Kerkraads-vergadering

28 Broodjieprojek Kerspakkies

29 30

Page 14: Stigting van die Gemeente - WordPress.com · 2017-02-06 · Stigting van die Gemeente Op 8 Februarie 1916 is ‘n versoekskrif, onderteken deur 323 lede van die Potchefstroomse Ned

DESEMBER 2017 TOT SEËN IN DIE WÊRELD TEEBEURT: STREEK C

Sondag Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag

1 2

3 09:00 Oggenddiens - Doop DK: Helpende Hand 18:00 Aanddiens Adventstyd

4

5 07:00 Hosp teeskink

6 SKOLE SLUIT

7

8 09:00 S Broadbent

9

10 09:00 Oggenddiens DK: Verbeteringsfonds 18:00 Aanddiens Adventstyd

11

12

13

14

15

16 VERSOENINGS-DAG

17 09:00 Oggenddiens DK: Alimentasie 18:00 Aanddiens Adventstyd

18

19

20

21

22

23

24 08:00 Oggenddiens GEEN AANDDIENS

25 08:00 Kersdiens DK: Beeld Kinderfonds KERSDAG

26 WELWILLENDHEIDS DAG

27

28 29 30

31 09:00 Oggenddiens 23:15 Middernagdiens

Page 15: Stigting van die Gemeente - WordPress.com · 2017-02-06 · Stigting van die Gemeente Op 8 Februarie 1916 is ‘n versoekskrif, onderteken deur 323 lede van die Potchefstroomse Ned

Oorspronklike programme van die Hoeksteenlegging gedurende 1918 en inwyding van kerkgebou gedurende 1919.

Feite oor die kerkorrel

In die begin het die gemeente gebruik gemaak van ‘n Amerikaanse Orrel geleen deur Oud. W D Pretorius. Daarna is daar ‘n Amerikaanse orrel aangekoop vir die gemeente. Op hierdie klein instrumentjie moes die orreliste vir 14 jaar die gemeentelike sang lei. Gedurende 1928 versoek Mev Van der Bent dat daar ‘n basaar gehou word om geld in te samel vir die orrelfonds. ‘n Mooi bedrag van ₤571 is ingesamel. Die bedrag het stadigaan gegroei deur middel van kollektes op Moedersdag. Gedurende 1929 besluit die Kerkraad om die tender van die Firma R Muller van Kaapstad aan te neem. Die Kerkraad benoem Mnr John Connel, F R C O, as tegniese adviseerder. Hy beveel aan om ‘n paar ekstra stoppe in die orrel te plaas sodat die orrel nou bestaan uit 27 stoppe met 1353 pype teen ‘n koste van ₤2 217. Op 13 April 1931 het die bouers begin met die opset van die orrel en deur byna nag en dag te werk is hulle in staat gewees om dit aan die Kerkraad af te lewer vir die inwyding op 20 Junie 1931. Met vakmanne soos Mnr Mattner van die firma R Mullen en Mnr John Connel , F R C O, wat vir alles verantwoordelik was, het die gemeente nou ‘n instrument waarop hy werklik trots kan wees. Die orrel is waarlik ‘n sieraad in ons Kerk.

Page 16: Stigting van die Gemeente - WordPress.com · 2017-02-06 · Stigting van die Gemeente Op 8 Februarie 1916 is ‘n versoekskrif, onderteken deur 323 lede van die Potchefstroomse Ned

Oorspronklike program van die inwyding van die Kerkorrel gedurende 1931 en die voorblad van die 25 jarige Feesblad gedurende 1942.