stulting in die visier 2015afr.stulting.co.za/wp-content/uploads/2015/08/stulting...laerskool...

16
Laerskool Stulting Primary IN DIE VISIER 26 JUNIE 2015 blad geborg deur Atletiek kom altyd met 'n “bang”. Die nuwe skooljaar het nog nie eers behoorlik begin nie en ons is op die atletiekveld, besig om ons fiksheid af te show. Natuurlik het elke Stulting leerder die HELE Desember vakansie net gaan draf en definitief 'n spesiale dieet gevolg... niks van daardie lekker Kersetes, waar mens heeltyd onophoudelik eet nie. Ook die nuwe graad 1-maats het sommer gou aan die oefen geraak. Die graad O- klasse was ook goed aan die beplan vir dié atletiekseisoen. Die tradisionele Interhuis-atletiek het eerste afgeskop en die atlete van die bekende goud-, swart- en rooispanne het meegeding aan al die velditems, soos verspring, hoogspring, spiesgooi en gewig- stoot. Hier het die spanne lekker punte bymekaar geskraap. Nie net die seniors het velditems gedoen nie. Vir die tweede jaar het die juniorklasse ook die kans gehad om hul spanne 'n hupstootjie te gee. Dit kon hulle doen deur deel te neem aan boontjiesakslinger, die verste oor die tou, hekkies (baie kleintjies) en boontjiesak stoot. Was dit nou nie vet pret nie? Die volgende dag was almal weer gereed. Hier kon ons atlete aan al die baanitems deelneem. Eerstens was daar 'n groot geraas, gejuig, geskree en gesing. Elke span, rooi, goud en swart het 'n groot optog gereël, om die atletiekbaan, tot by hul sitplekke. Dit was 'n lang dag van kompetisie en pragtige atletiek, maar die goudspan het met die Interhuis-beker weggeloop...alweer! Stulting is natuurlik ook trots op die aTLETIEK

Upload: others

Post on 14-Mar-2020

7 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Stulting In die Visier 2015afr.stulting.co.za/wp-content/uploads/2015/08/Stulting...Laerskool Stulting Primary IN DIE VISIER 26 JUNIE 2015 blad geborg deur Atletiek kom altyd met 'n

Laerskool Stulting Primary

IN DIE VISIER 26 JUNIE 2015

blad geborg deur

Atletiek kom altyd met 'n “bang”. Die nuwe skooljaar het nog nie

eers behoorlik begin nie en ons is op die atletiekveld, besig om ons

fiksheid af te show. Natuurlik het elke Stulting leerder die HELE

Desember vakansie net gaan draf en definitief 'n spesiale dieet

gevolg... niks van daardie lekker Kersetes, waar mens heeltyd

onophoudelik eet nie.

Ook die nuwe

graad 1-maats

het sommer

gou aan die

oefen geraak.

Die graad O-

klasse was ook

goed aan die beplan vir dié atletiekseisoen.

Die tradisionele Interhuis-atletiek het eerste afgeskop en

die atlete van die bekende goud-, swart- en rooispanne het

meegeding aan al die velditems, soos verspring, hoogspring,

spiesgooi

en gewig-

stoot. Hier

het die

spanne lekker punte bymekaar geskraap. Nie net die seniors

het velditems gedoen nie. Vir die tweede jaar het die

juniorklasse ook die kans gehad om hul spanne 'n hupstootjie

te gee. Dit kon hulle doen deur deel te neem aan

boontjiesakslinger, die verste oor die tou, hekkies (baie

kleintjies)

en

boontjiesak

stoot. Was

dit nou nie

vet pret nie?

Die volgende dag was almal weer gereed. Hier kon ons atlete

aan al die baanitems deelneem. Eerstens was daar 'n groot

geraas, gejuig, geskree en gesing. Elke span, rooi, goud en

swart het 'n groot optog gereël, om die atletiekbaan, tot by

hul sitplekke. Dit was 'n lang dag van kompetisie en pragtige

atletiek, maar die goudspan het met die Interhuis-beker

weggeloop...alweer! Stulting is natuurlik ook trots op die

aTLETIEK

Page 2: Stulting In die Visier 2015afr.stulting.co.za/wp-content/uploads/2015/08/Stulting...Laerskool Stulting Primary IN DIE VISIER 26 JUNIE 2015 blad geborg deur Atletiek kom altyd met 'n

menere- en juffrouens-aflospanne wat skoonskip gemaak het!Daarna het ons atlete begin regmaak om kragte te meet teen ander skole, toe distrikte en daarna streke. Danelle Sterley, Jayden Witbooi, Timany Mostert en Hennie du Plessis is uiteindelik gekies om die Oos-Kaap in Johannesburg, by die Suid-Afrikaanse Skole Atletiek-byeenkoms te verteenwoordigHier het Jayden Witbooi homself in 'n silwer medalje vir verspring ingespring! Hy het slegs een sentimeter minder as die wenafstand gespring...volgende jaar hou ons hom dop!

Stulting - In Die Visier Page 2

Page 3: Stulting In die Visier 2015afr.stulting.co.za/wp-content/uploads/2015/08/Stulting...Laerskool Stulting Primary IN DIE VISIER 26 JUNIE 2015 blad geborg deur Atletiek kom altyd met 'n

Stulting - In Die Visier Page 3

Foto’s met ‘captions’

o/8 Bulletjies staan saam

o/8 Bulletjies staan saamo/8 Netbal dogters en Juf Chantallo/8 Netbal dogters en Juf Chantall

o/11 rugbyspan Sunridge wenners van die dag

Nico Malan se graad 6'e doen die famous pikkiedans vir

die graad 7's

Nico Malan se graad 6'e doen die famous pikkiedans vir

die graad 7's

Esti Steenkamp in aksie

Esti Steenkamp in aksie

o/7 netbalspan het hulle eerste team talk

o/7 netbalspan het hulle eerste team talk

Ethan Liberty en Logan Pheiffer trek die man plat

So lyk die o/7's, saam met juffrou Joselle

Ethan Liberty at top speed

So lyk die o/7's, saam met juffrou Joselle

Ethan Liberty at top speed

Grade 1's show off their hibernation postersGrade 1's show off their hibernation posters

Rock band to form

Rock band to form

Timany Mostert en Anke Gerber is verkies tot die Kouga netbalspan

Janique Steyn, Esti Steenkamp en Karmen Jonck is verkies vir die Kouga netbalspan

Page 4: Stulting In die Visier 2015afr.stulting.co.za/wp-content/uploads/2015/08/Stulting...Laerskool Stulting Primary IN DIE VISIER 26 JUNIE 2015 blad geborg deur Atletiek kom altyd met 'n

Stulting - In Die Visier Page 4

Our new buss rear end

u/12 netbal team, runners up at Sunridge sports day

Teachers Lisé-Mari and Lizelle going to lengths (on tables) preparing for the concert Grade 5's growing their

own beanstalks

Structure is what makes everything stand up

New buss' front endNew buss' front end Timany high jumping at Germiston

World Milk Day and Woodlands

came to visit

Damian Albrecht (Grade 3) and David Mans (Grade 1) both

received full marks in the Math Olympians

Damian Albrecht (Grade 3) and David Mans (Grade 1) both

received full marks in the Math Olympians

Grade R's having a music lesson

Grade R's having a music lesson

Ethan Libert (EP Rugby team) and Isaiah Isaacs (Kouga Rugby team)

Ethan Libert (EP Rugby team) and Isaiah Isaacs (Kouga Rugby team)

u/11 Cricket team with coach Tiaan

u/11 Cricket team with coach Tiaan

Janique Steyn entertaining the u/13 team and coaches

Janique Steyn entertaining the u/13 team and coaches

Lanroe Rens, Jan-Daniël Cilliers,

Danico Maré (o/13) en Cormey

van der Watt, Jayden Groenewaldt

en Alex Meyer (o/11) is almal verkies

tot die Kouga Krieketspan

Lanroe Rens, Jan-Daniël Cilliers,

Danico Maré (o/13) en Cormey

van der Watt, Jayden Groenewaldt

en Alex Meyer (o/11) is almal verkies

tot die Kouga Krieketspan

Page 5: Stulting In die Visier 2015afr.stulting.co.za/wp-content/uploads/2015/08/Stulting...Laerskool Stulting Primary IN DIE VISIER 26 JUNIE 2015 blad geborg deur Atletiek kom altyd met 'n

Mrs Tania Venter is Stulting's

representative at the Jeffreys Bay

Animal Rescue Sanctuary. Therefore

we made this part of our Stulting

Cares Projects and we collected as

much animal food, blankets and

other accessories to help our four-legged friends in need. The

JBAY ARS basically consist of 2 teams, namely the outreach team

and the shop team. The shop, which is next to the pet shop in

Jeffreys Bay, generates funds which are used for dog food and to

cover veterinary expenses. The shop has full time employees who

run it during the week. On a Saturday the volunteers come in and

work in the shop. They are also responsible to come up with

creative ideas as to how they will generate more funds. The

outreaches take place on a Thursday afternoon where dogs are

treated for fleas and ticks. Puppies are powdered and bigger dogs

are dipped. They are given leashes and dog food. Volunteers also

give educational talks on how to treat your pets. Should a pet be

very ill and the owner cannot afford the veterinary costs, they are

taken to the vet to receive medical treatment. Dogs and cats are

also taken to be spayed and neutered. Volunteers of the JBAY ARS go into the townships to conduct random inspections to see

how pets are treated and what their living conditions are like. Needless to say, sometimes the volunteers see horrific things and

cannot believe that people can treat their animals so poorly. At the same time, we find that youngsters regularly come to the

outreach with their dogs and show us in what good condition their pets are. The JBAY ARS also tries to re-home animals that

have been abandoned. The FACEBOOK page is used for that purpose and also to inform the community on their doings. The

ultimate aim is to build kennels and homes so that in the near future dreams of homes for all animals will be fulfilled.

Stulting - In Die Visier Page 5

Page 6: Stulting In die Visier 2015afr.stulting.co.za/wp-content/uploads/2015/08/Stulting...Laerskool Stulting Primary IN DIE VISIER 26 JUNIE 2015 blad geborg deur Atletiek kom altyd met 'n

Stulting - In Die Visier Page 6

We all know that Stul�ng learners are great netball and rugby players, but few people realise that our school boasts some fantas�c tennis players too. Our tennis season kicked off in the first term with a friendly round of mixed doubles matches against Jeffreys Bay Primary School.In the second term our boys and girls teams par�cipated in the Despatch/Uitenhage Primary Schools' League, playing singles matches against Kirkwood Primary, Albertyn Primary and Frans Conradie Primary. Next term our tennis team hopes to take part in the Cradock Primary School Spar Tennis Tournament, our first tennis team tour in many years!

Page 7: Stulting In die Visier 2015afr.stulting.co.za/wp-content/uploads/2015/08/Stulting...Laerskool Stulting Primary IN DIE VISIER 26 JUNIE 2015 blad geborg deur Atletiek kom altyd met 'n

Stulting - In Die Visier Page 7

Hierdie jaar het ons op kulturele gebied absolute hoogtes

bereik. Leerlinge het in verskeie aspekte op verskillende

terreine uitgeblink.

Daar was natuurlik ook die ATKV-Redenaars waar Rudolph

Gerber, Heinrich Human, Leonè de Villiers, Sonneke van

Rooyen, Anke Gerber en Timany Mostert deurgedring het

tot die tweede rondte. In die semi-finale rondte het drie

van ons leerlinge in die top 10 geëindig. Rudolph Gerber

was vierde (4de), Timany Mostert het vyfde (5de) geëindig

en Leonè de Villiers het ons verras met 'n agtste (8ste) plek.

Knap gedaan, sou ek sê!

Bybelvasvra behels 'n span leerlinge wat pouses opoffer om

voor te berei vir 'n nasionale 'eksamen' oor die Bybel. Skole

reg oor Suid-Afrika neem deel aan hierdie spesiale

kultuurak�witeit. Hierdie jaar het Stul�ng drie Bybelvasvraspanne. Die eerste span, waarvan die lede Hesté Meyer, Marina Butoi, Müller

Mentz en Sumé van Rooyen is, het aan die bogenoemde kompe�sie deelgeneem en het algeheel 7de geëindig! WOW!!

Die tweede span (Anke Gerber, Anke Botha, Carli Kleu en Michaela Basson) het in dieselfde kompe�sie 'n �ende plek behaal. TROTS!!

Ons derde span se toewyding en deurse�ngsvermoë, soos net ware Stul�ng-

leerlinge kan wys, het indrukwekkende leerlinge soos Danico Maré, Esterlie

Maré, Evan Hartwig en Nina Vorster wat alles insit om Stul�ng se naam bo te

hou! DANKIE!!

Twee juniors het 'n indrukwekkende uitkoms vir ons kultuur verseker.

Michael Butoi het deurgedring na die Oos-Kaap finaal vir Radikale

Redenaars, wat op 1 Augustus in Oos-Londen plaasvind, terwyl Chris-Mari

Hamilton die beoordelaars so beïndruk het, dat sy reguit na die finale rondte

deurgedring het. Sy sal op 30 en 31 Oktober in Grasfontein, Pretoria,

deelneem aan die Nasionale rondte. Stul�ng kan sowaar trots wees op

hierdie jong span.

Stul�ng se grootste kultuur deelname, behalwe vir die interklasredenaars,

waaraan al 560 leerlinge deelneem, was natuurlik ons tweejaarlikse konsert.

Juffrou Maryna en Juffrou Christa het heelwat meer slapelose nagte beleef as

toe hul kinders nog babas was... Ek sal eerder nie sê hoe ek dít weet nie!!

Agter die skerms trippel mens vreeslik rond, soms voel mens moedeloos omdat alles nie werk soos jy dit in jou kop voorgestel het nie,

maar sjoe, as mens hoor wat mense te sê het, voel jy dit was al die spanning, laat aande en groot frustrasie werd! Baie dankie Mammas en

Pappas vir die mooi kommentaar oor ons konsert... dit laat ons defini�ef trots voel!

Ons konsert was weereens gegrond op 'n unieke

tema, naamlik: The Twenty First Century Kid! Soos

in die verlede het elke graad 'n sub-tema ontvang,

wat die globale boodskap uitdra: Graad O het die

gehoor uitgenooi om te ontspan en net weer jonk

te wees in hulle tema oor die lewe. Die graad 1's

het ons herinner om nie altyd in sport te

kompeteer nie, maar ons gesonde liggame te

waardeer deur te ontspan en onsself op te pas.

Die graad 2's het ons terug geneem in tyd om die

geskiedenis van kommunikasie te beleef, asook

weer kennis te maak met die vermaaklike Haas

Das. Die graad 3's het ruilhandel beklemtoon en

gewys hoe jy kan shop '�ll you drop. Graad 4 –

leerlinge het gereis op die eeue oue oorlogskip en

Kultuur

Page 8: Stulting In die Visier 2015afr.stulting.co.za/wp-content/uploads/2015/08/Stulting...Laerskool Stulting Primary IN DIE VISIER 26 JUNIE 2015 blad geborg deur Atletiek kom altyd met 'n

verbygejaag met die moderne jetski's, asook die

emosionele bagasie wat elkeen van ons in ons wese

vervoer.

Die graad 5 – leerlinge wou ons herinner hoe ons

Moeder Aarde moet oppas en ons ook laat skaterlag

met 'n cook off tussen die ou gunstelinge Oubaas en

Hilda vs. die legendariese Gordon Ramsey. Die graad

6'e het die Grimm-broers se sprokies herskep in 'n

ongelooflike skreeusnaakse toneel. Met gunstelinge

soos die Gummi Bears en 'n altyd-oral goudgeel

Minion.

Die graad 7's het ons gewys ons hoe ses van die bestes

die skool se dissipline gehandhaaf het en hoe die

kinderregte, soms sonder verantwoordelikhede, kop

uitgesteek het. 'n Les waarvan ons as jong ouers kan

leer.

www.properties-jeffreysbay.com * www.fineandcountry.co.za

Your Humansdorp Property Consultant

Sanette Steyn O82 562 5676

[email protected]

OFFICES:

FOUNTAINS MALLJeffreys Bay042 293 3373

(Head Office)

12 SAFFERY STREETHumansdorp

042 291 0215

SPAR CENTREJeffreys Bay

042 296 0432

Stulting - In Die Visier Page 8

Page 9: Stulting In die Visier 2015afr.stulting.co.za/wp-content/uploads/2015/08/Stulting...Laerskool Stulting Primary IN DIE VISIER 26 JUNIE 2015 blad geborg deur Atletiek kom altyd met 'n

Stulting - In Die Visier Page 9

I was across the court, umpiring the final between two development schools,

when suddenly the peace of blowing whistles and statements of

infringements

by umpires

were disrupted

by the enormous wave of joy, screams, tears,

pride…and then it came: a cheerful Stulting chant! I

became warm, fuzzy and excited and stopped

concentrating on the game in front of me, only to

notice that not one, BUT TWO Stulting teams were

celebrating as it was announced that they will be

representing the Eastern Province at the National

Challenge in the u/12 and u/13 age groups! What a

memory to keep for a life time! Even though I have

had no part in any of the practising or team building,

I could feel my head raising with pride, thinking: We made ourselves known today! Being a part of a group of

beautiful netball players I, learned from them that standing together, working hard and putting all differences

aside, anyone can do what they set their minds to!

Thank you girls for making me part of your

wonderful team spirit!

Stulting's u/12 Netball team consists of Michaela

Basson, Anke Gerber, Kayla Janse van Vuuren, Zizi

Vumazonke, Carli Kleu, Timany Mostert, Adnethia

Scheepers, Amvu Malahla and Esethu Ntshudu.

They celebrated with the acclaimed u/13 Netball

team: Karmen Jonck, Meghan Carelse, Esti

Steenkamp, Jodie Bierman, Carly Trollip, Janique

Steyn, Michelle Potgieter, Carla Ferreira, Nina

Vorster, Demi Meyer and Lisa Mhlalo.

Tired players and coaches were welcomed back at

school late Friday evening by what looked

like a group of fans awaiting the arrival of

the superstars. Colourfully painted poster

boards and screaming moms and dads

with blaring car hooters were there to

welcome us home. They say there is no

bigger fan than your own mom and dad –

so true!

These teams will leave for Pretoria on the th25 of June to compete against the other

8 provinces for top dog spot in each age

group. We know; girls, if you set your

minds to it and stick together, no matter

what, you will come back as Stulting's

heroines!

NetballChallenge

Page 10: Stulting In die Visier 2015afr.stulting.co.za/wp-content/uploads/2015/08/Stulting...Laerskool Stulting Primary IN DIE VISIER 26 JUNIE 2015 blad geborg deur Atletiek kom altyd met 'n

Stulting - In Die Visier Page 10

Riebeeck-kasteel netball en rugby toerOns was baie opgewonde oor ons toer.

Ons het vooraf hard daarvoor geoefen.

Dit was op die baie nat en reënerige

Sondag-oggend toe die o/13

Netbalmeisies en o/13 Rugbyseuns baie

vroeg moes opstaan. Ons het die lang

pad op die Plus-bus aangedurf. Mnr.

Coetzer, Juffrou Karin, Juffrou Melissa,

Mnr. Stephan en Mnr. Tiaan het ons

vergesel. Ons het ons self vermaak deur

te sing en dans op die sogenaamde Plus-

bus.

Ons het die middag 'n heerlike ete by die Dros, in Robertson, geniet. By Riebeeck

Kasteel was die meisies voorgestel aan Juffrou Charlize, wat ons cheperone was. Sy het ons opgepas en al ons opwinding

gedeel. Die aand het ons kerk toe gegaan. Na kerk is ons koshuis toe. Ons was almal moeg en het vroeg bed toe gegaan.

Maandag het die netbalmeisies afrig�ng ontvang deur Bertha de Kock en Croné Marais. Die seuns het 3 wedstryde

gespeel, waarvan hulle al 3 gewen het (Paarl

Boys 10-0, Volskenk 5-0 en Gordonsbaai 10-0).

Die spangees was hoog! Dit was lekker om te

wen!

Die aand was 'n rep�elvertoning. Hier het baie

leerlinge die geleentheid geniet om navore te

gaan en rep�ele vas te hou! EEECK!!!

Dinsdag het die seuns 2 wedstryde gespeel.

Een gelykop en een wen (Riebeeck Kasteel 15-

15 en To�us 15-5). Die meisies het 5 wedstryde

gespeel. Al hierdie wedstryde is gewen en teen

die einde van die dag het ons 46 doele

aangeteken en net 10 doele was teen ons

aangeteken. Welgedaan, meisies!

Daardie aand het ons 'n voëlvertoning

bygewoon. Woendag het die seuns een

wedstryd teen Hermanus gespeel. Die ouens

was groot, maar ons was nie bang nie. Ons het ons alles gegee, maar ongelukkig het ons 22-0 verloor. Alhoewel daar

baie beserings was, het ons nooit

tou opgegooi nie. Terwyl ons, ons

harte uitgespeel het, het die meisies

weer afrig�ng ontvang. Hierdie keer

wou tannie Bertha die meisies op die

bus saamvat Vrystaat toe. Dit sou

natuurlik ons seuns se trippie huis

toe rus�ger gemaak het.

Ons laaste aand het ons in

Hartenbos gebly. Ons het by die Spur

gaan eet. Ons het ook Hartenbos se

bekende waterwurm en

waterkasteel besoek. Oppad huis toe

moes ons Laerskool Jeffreysbaai se

leerlinge oplaai...hulle bus het

gebreek! Sjoe, was ons nie dankbaar

vir ons splinternuwe bus nie.

Page 11: Stulting In die Visier 2015afr.stulting.co.za/wp-content/uploads/2015/08/Stulting...Laerskool Stulting Primary IN DIE VISIER 26 JUNIE 2015 blad geborg deur Atletiek kom altyd met 'n

Stulting - In Die Visier Page 11

'n Taktvolle spel waar jy jou opponent behoorlik moet flous om die mag�ge koning te laat val. 'n Eeu oue spel wat oud en jonk oor die wêreld heen geniet. Juffrou He�e en haar span oefen elke Woensdag om hul spel te verbeter. Stul�ng is een van die min skole in die omgewing wat wel 'n skaakspan het, asook opkomende

talentvolle spelers wat hard werk om dié span te behaal. Hierdie jaar het ons skaakspan, wat bestaan uit Evan Hartwig, Duncan Grobler, Tiaan Swart, Kyle McAdam, Ruan Botha, Willem Botha, Victor Olckers, Yannis Coetzer, Divan Kleinhans en Jessica Meiring, teen Laerskool Frans Conradie van Uitenhage meegeding. 'n Tawwe stryd, maar Stul�ng se span het nie gou moed opgegee nie. Met vele talentvolle skuiwe het ons dit nie vir ons opponente maklik gemaak nie, maar Stul�ng het op die ou end gesneuwel. Nie tot groot kommer nie: aanhouers wen!!

Page 12: Stulting In die Visier 2015afr.stulting.co.za/wp-content/uploads/2015/08/Stulting...Laerskool Stulting Primary IN DIE VISIER 26 JUNIE 2015 blad geborg deur Atletiek kom altyd met 'n

Stulting - In Die Visier Page 12

Knip uit en Speel

Page 13: Stulting In die Visier 2015afr.stulting.co.za/wp-content/uploads/2015/08/Stulting...Laerskool Stulting Primary IN DIE VISIER 26 JUNIE 2015 blad geborg deur Atletiek kom altyd met 'n

Stulting - In Die Visier Page 13

Splish Splash! What an adventurous season for Stul�ng's swimmers! Not only did we have our annual interhouse gala (where the famous red, gold and black teams competed against one another). We also hosted the first ever interschools gala!

This year points which they contributed towards their

teams, were awarded to swimmers. Thus any team

stood a chance to win the annual interhouse gala cup.

Here not only the regular swimming team par�cipated,

but anyone who could swim a length, including a board

race for those who are a s�ll a bit scared of the big,

blue 25m pool. The swimmers did tremendously well

and the following records were set: Talya Ferreira (Girls

9 & 10 years backstroke, girls 9 & 10 years

breaststroke), Dempers Meyer (Boys 9 & 10 years

breaststroke), Josh Peacock ( boys 11 years backstroke,

boys 11 years breaststroke, boys 11 years and under

bu�erfly), Bianca Snyman (Girls open 50 m

breaststroke) and the gold team's relayteam Jan-Daniël

Cilliers, Logan Pheiffer, Es� Steenkamp and Demi

Meyer, also set a new record.

Swimmers who collected the most points per age group

were

crowned

the swimmers of the day by age group. They were: Boys open: Jan-Daniël

Cilliers (52 points), Girls Open: Bianca Snyman (54 points), Boys 11 years:

Josh Peacock (55 points), Girls 11 years: Michaela Basson (21 points), Girls

9 & 10 years: Talya Ferreira (33 points), Boys 9 & 10 years: Dempers Meyer

(32 points), Girls 8 years and under: Chris-Mari Hamilton (14 points) and

Boys 8 years and under: Ma�hew Go�e (21 points).

The swimmers who came first and second at our interhouse gala were

invited to par�cipate in an interschools gala, hosted by Stul�ng, to

compete against swimmers from Jeffrey's Bay Primary School, Victory

Chris�an

School

and St.

Francis College. Here our swimmers were awarded

medals, sponsored by Bayview Boa�ng (Mr & Mrs Allan

– thank you!). Each school was awarded points in

accordance to the placing in each event. St Francis

College collected the most points and received the

Bayview Boa�ng Interschools Gala floa�ng trophy for

collec�ng 344 points. Stul�ng was runner-up with 260, rdJeffrey's Bay Primary came 3 with 253 and Victory (who

had individual entries) collected a wonderful 68 points.

Swimming

Page 14: Stulting In die Visier 2015afr.stulting.co.za/wp-content/uploads/2015/08/Stulting...Laerskool Stulting Primary IN DIE VISIER 26 JUNIE 2015 blad geborg deur Atletiek kom altyd met 'n

Stulting - In Die Visier Page 14

Page 15: Stulting In die Visier 2015afr.stulting.co.za/wp-content/uploads/2015/08/Stulting...Laerskool Stulting Primary IN DIE VISIER 26 JUNIE 2015 blad geborg deur Atletiek kom altyd met 'n

All the Gr.7 learners were very excited about the Cape Town Tour. The fact that I would be away from my parents for a whole week took some getting used to and I wondered if any other children felt the same. Our first stop was the Ostrich Farm. We got to stand on the eggs, ride on the birds and we fed them. We even got a chance to hold the chicks! Arriving in Cape Town, we went straight to the dining room for supper, after we got settled in our dorms we went to sleep, knowing we had a busy schedule for the next few days. Our week in Cape Town was full of excitement with interesting trips to the Science Centre, a trip up the beautiful mountain and to the Castle of Good Hope to name only a few. The evenings were spent with fun activities like tenpin bowling, going to the movies and even watching a Dance Reality show where Mr. Muller got a chance to take part and actually won a prize! The week

was really lots of fun and we got to learn a lot about Cape Town, which really is a beautiful place.

Thanks to all that was done by the teachers and Mr. Coetzer who drove us there and had so much patience with us singing so loudly on the bus. WHAT A LOVELY TIME WE HAD!

Stulting - In Die Visier Page 15

This year's Beach-

Walk was by far

the best! The

weather was

wonderful, the sun

was shining and

there was a slight

refreshing cool

breeze. Before the Beach-Walk Stul�ng Primary

collected over R30 000 in a short number of weeks!

As we got off the bus, we got a glove and a

rubbish bag and started our journey

to the Light-House. On the way there

we collected a stack of rubbish off the

beach and rocks, which by the way

really helps our environment! A�er

the Beach-Walk we had a glorious and

delicious picnic and got a free

chocolate egg and juice. We had tons of

fun with our friends. I hope the Beach-Walk carries on for many years to come! I consider it a privilege to be

part of an ins�tu�on that promotes environmental awareness and a healthy, clean earth. Well done, Stul�ng!

Keep up the good work!

Beach-Walk

Burger-strand Huis

Leigh Muller

Page 16: Stulting In die Visier 2015afr.stulting.co.za/wp-content/uploads/2015/08/Stulting...Laerskool Stulting Primary IN DIE VISIER 26 JUNIE 2015 blad geborg deur Atletiek kom altyd met 'n

Stulting - In Die Visier Page 16