sw aardrykskunde 7. lengte– en breedtelyne wetenskappe...24 sw aardrykskunde 7. lengte– en...

5
24 SW Aardrykskunde 7. Lengte– en breedtelyne Aktiwiteite 1. Kyk na die sketse hieronder en verduidelik wat dit voorstel. Kyk na die sketse hieronder en verduidelik wat dit voorstel. 2. Watter nut het hierdie lyne? Watter nut het hierdie lyne? 3. Wat is die ewenaar? Wat is die ewenaar? 4. Deur watter vastelande loop die ewenaar? Deur watter vastelande loop die ewenaar? 5. Wat is die ander naam vir die Greenwich-meridiaan? Wat is die ander naam vir die Greenwich-meridiaan? 6. Gebruik die horisontale en vertikale asse op die ruitenet om presies aan te dui Gebruik die horisontale en vertikale asse op die ruitenet om presies aan te dui boksers, swemmer en skiër. 8 7 6 5 4 3 2 1 A B C D E F

Upload: others

Post on 27-Dec-2019

4 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: SW Aardrykskunde 7. Lengte– en breedtelyne Wetenskappe...24 SW Aardrykskunde 7. Lengte– en breedtelyne Aktiwiteite 1. Kyk na die sketse hieronder en verduidelik wat dit voorstel.Kyk

24

SW Aardrykskunde

7. Lengte– en breedtelyne

Aktiwiteite

1. Kyk na die sketse hieronder en verduidelik wat dit voorstel.Kyk na die sketse hieronder en verduidelik wat dit voorstel.

2. Watter nut het hierdie lyne?Watter nut het hierdie lyne?3. Wat is die ewenaar?Wat is die ewenaar?4. Deur watter vastelande loop die ewenaar?Deur watter vastelande loop die ewenaar?5. Wat is die ander naam vir die Greenwich-meridiaan?Wat is die ander naam vir die Greenwich-meridiaan?6. Gebruik die horisontale en vertikale asse op die ruitenet om presies aan te duiGebruik die horisontale en vertikale asse op die ruitenet om presies aan te dui

boksers, swemmer en skiër.8

7

6

5

4

3

2

1

A B C D E F

Page 2: SW Aardrykskunde 7. Lengte– en breedtelyne Wetenskappe...24 SW Aardrykskunde 7. Lengte– en breedtelyne Aktiwiteite 1. Kyk na die sketse hieronder en verduidelik wat dit voorstel.Kyk

25

Leerinhoud

Lengte en breedtelyne

Om ‘n plek makliker op ‘n groot kaart of aardbol te vind, het kartograwe ‘n roosterstelsel met spesiale afmetings uitgedink. Hierdie roosterstelsel bestaan uit denkbeeldige lyne wat van noord na suid loop en van oos na wes. Die denkbeeldige lyne word lengtelyne (noord-suid-lyne) en breedtelyne (oos-wes-lyne) genoem.

Die belang van lengtelyne

Die aarde is verdeel in 24 tydsones. Elke tydsone verskil een uur of 15° van die volgende. Die aarde wentel om sy eie as van wes na oos. Daarom kry ons dag en nag en kom die son op in die ooste en gaan onder in die weste. Wes van die Greenwich-meridiaan is die tyd later as oos van die Greenwich waar die son reeds opgekom het.

onprakties wees om die tyd wat deur horlosies aangedui word, met elke klein verandering in lengtegraad te verander. Durban se plaaslike tyd is byvoorbeeld 50 minute voor Kaapstad s’n.Om eenvormigheid te bewerkstellig, is die aarde verdeel in 24 tydsones (soveel as wat daar ure in een dag is) en elke sone het ‘n standaardtyd. In die skepping het God ‘n bepaalde reëlmaat daargestel. Elke dag het presies 24 ure en elke jaar 365¼ dae. Ons kan hierdie wetmatigheid gebruik om strukture daarvolgens in te rig. Op ‘n kaart met die tydsones op sal jy kan sien dat party

sodat elke land of gebiede wat baie met mekaar te doen het, binne een sone val.

Lengtelyne Breedtelyne Koördinaatstelsel

Page 3: SW Aardrykskunde 7. Lengte– en breedtelyne Wetenskappe...24 SW Aardrykskunde 7. Lengte– en breedtelyne Aktiwiteite 1. Kyk na die sketse hieronder en verduidelik wat dit voorstel.Kyk

26

Die Greenwich-meridiaan is ’n denkbeeldige lyn deur die dorp Greenwich in Engeland. ‘n Mens kan dus op die lyn gaan staan en dan jou een voet in die oostelike halfrond en die ander voet in die westelike halfrond neersit!

Eienskappe van lengte- en breedtelyneBreedtelyne Lengtelyne

Loop van oos na wes Loop van noord na suidDui klimaat aan Dui tyd aan180 lyne, want hulle vorm volledige sirkels

360 lyne, want hul vorm net halwe sirkels

0° breedtelyn is die ewenaar 0° lentelyn is die Greenwich-meridiaanLyne loop ewewydig aan mekaar Lyne raak aan mekaar nader aan poleEwenaar verdeel aarde in noordelike en suidelike halfrond

Greenwich verdeel aarde in oostelike en westelike halfrond

Skematiese voorstelling van lengte- en breedtelyne

Noordelike halfrond

Suidelike halfrond

90° Noordpool

90° Suidpool

66½ Noordpoolsirkel23½° Kreefskeerkring

0° Ewenaar23½° Steenbokskeerkring

66½ Suidpoolsirkel

0° Greenwich

Westelike halfrondOostelike halfrond

Lengtelyne

Breedtelyne

Page 4: SW Aardrykskunde 7. Lengte– en breedtelyne Wetenskappe...24 SW Aardrykskunde 7. Lengte– en breedtelyne Aktiwiteite 1. Kyk na die sketse hieronder en verduidelik wat dit voorstel.Kyk

27

Hoe om plekke op kaarte te vind deur lengte- en breedtelyne

Voorbeeld: 24°30’S 28°43’O is die ruitverwysing vir Naboomspruit.• Die noordelike of suidelike graadverwysing word altyd eerste geskryf, omdat noordDie noordelike of suidelike graadverwysing word altyd eerste geskryf, omdat noord

en suid die belangrikste rigtings is.• 24°30’S dui aan dat die plek 24 grade en 30 minute suid van die ewenaar lê.24°30’S dui aan dat die plek 24 grade en 30 minute suid van die ewenaar lê.• 28°43’O dui aan dat die plek 28 grade en 43 minute oos van die Greenwich lê.28°43’O dui aan dat die plek 28 grade en 43 minute oos van die Greenwich lê.• Die plek lê dus waar die 24°breedtegraad suid van die ewenaar en die 28°lengtelynDie plek lê dus waar die 24°breedtegraad suid van die ewenaar en die 28°lengtelyn

oos van die Greenwich mekaar sny.• Naboomspruit lê dus in die suidoostelike halfrond.Naboomspruit lê dus in die suidoostelike halfrond.

VraeKyk na die kaart van Afrika op die volgende bladsy en beantwoord die vrae in jou skrif.

1. Watter stad op die kaart is presies op die ewenaar geleë?Watter stad op die kaart is presies op die ewenaar geleë?

2. Watter stad op die kaart is presies op die Greenwich-meridiaanWatter stad op die kaart is presies op die Greenwich-meridiaan geleë?

3. Watter stad is die verste suid geleë op die kaart?Watter stad is die verste suid geleë op die kaart?

4. Watter stad is die verste wes geleë op die kaart?Watter stad is die verste wes geleë op die kaart?

5. Watter stad is die verste oos geleë op die kaart?Watter stad is die verste oos geleë op die kaart?

6. Vind uit wat die breedte- en lengtegraad is van die plek waar jyVind uit wat die breedte- en lengtegraad is van die plek waar jy woon.

7. Skryf die name van die breedtelyne neer wat met stippellyne aangeduiSkryf die name van die breedtelyne neer wat met stippellyne aangedui word.

8. Wat is dieselfde by elk van hierdie lyne?Wat is dieselfde by elk van hierdie lyne?

9. Hoe verskil dié lyne?Hoe verskil dié lyne?

elkeen is. Van die wat met gemerk is, moet jy die lande noem. 10.1 30°N31°O 10.2 32°N5°W 10.3 17½S31°O 10.4 15°N10°W 10.5 10°N10°W 10.6 26°S32°O

11. Gee die geraamde ligging vir: Lagos in Nigerië, Nairobi in Kenia, DarGee die geraamde ligging vir: Lagos in Nigerië, Nairobi in Kenia, Dar es Salaam in Tanzanië en Windhoek in Namibië.

Page 5: SW Aardrykskunde 7. Lengte– en breedtelyne Wetenskappe...24 SW Aardrykskunde 7. Lengte– en breedtelyne Aktiwiteite 1. Kyk na die sketse hieronder en verduidelik wat dit voorstel.Kyk

28