sw: geskiedenis module 6: die eerste boere in suidelikeafrika€¦ · die eerste boere in...

7
Graad 5 SW: GESKIEDENIS MODULE 6: Die eerste boere in suidelike Afrika Laerskool Mikro Kopiereg ©

Upload: others

Post on 02-Jan-2021

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: SW: GESKIEDENIS MODULE 6: Die eerste boere in suidelikeAfrika€¦ · Die eerste boere in suidelikeAfrika LaerskoolMikro Kopiereg© BEPLANNING WEEK 2: DONDERDAG –30 APRIL 2020 EENHEID

Graad 5

SW: GESKIEDENIS

MODULE 6:

Die eerste boere in

suidelike Afrika

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Page 2: SW: GESKIEDENIS MODULE 6: Die eerste boere in suidelikeAfrika€¦ · Die eerste boere in suidelikeAfrika LaerskoolMikro Kopiereg© BEPLANNING WEEK 2: DONDERDAG –30 APRIL 2020 EENHEID

BEPLANNING

WEEK 2: DONDERDAG – 30 APRIL 2020

EENHEID 2:

• Lees die gedeelte deur oor Hoe vroeë Afrika-boere in

gevestigde kapteinsgebiede gelewe het.(POWERPOINT )

• Voltooi die aktiwiteit op ‘n lyntjiespapier of in jou lyntjiesboek

• Lees die gedeelte oor woonplekke en dorpies (POWERPOINT)

• Voltooi die aktiwiteit op ‘n wit A4 papier

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Page 3: SW: GESKIEDENIS MODULE 6: Die eerste boere in suidelikeAfrika€¦ · Die eerste boere in suidelikeAfrika LaerskoolMikro Kopiereg© BEPLANNING WEEK 2: DONDERDAG –30 APRIL 2020 EENHEID

EENHEID 2: Hoe vroeë Afrika-boere in gevestigde

Kapteinsgebiede gelewe het.

Vroeë boere het in kapteinsgebiede gewoon wat uit een of meer dorpies

onder die gesag van ‘n stamhoof bestaan het. Kapteinsgebiede het

voortdurend verander. Mense kon selfs van een kapteinsgebied na ‘n

ander verskuif as hulle wou. Kapteinsgebiede het gekom en gegaan

namate politieke mag en burgerskap verander het.

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Page 4: SW: GESKIEDENIS MODULE 6: Die eerste boere in suidelikeAfrika€¦ · Die eerste boere in suidelikeAfrika LaerskoolMikro Kopiereg© BEPLANNING WEEK 2: DONDERDAG –30 APRIL 2020 EENHEID

AKTIWITEIT :Lees die vorige skyfie weer deur. Lees die sinsdele (a) tot (h).

Voltooi dan elke sin deur die beste moontlikheid uit die raam te kies.

(a) Mense het nie nodig gehad om saam met die seisoene te migreer nie, daarom het hulle .................

(b) Hulle het water en goeie grond nodig gehad, daarom het hulle ……………

(c) Sommige mense het toegang tot meer water of beter grond gehad en daarom …………….

(d) Mense wat ryker was, kon ander mense betaal om vir hulle te werk.

(e) Mense wou hul huise teen aanvalle en diefstal deur ander groepe beskerm, daarom het hulle ………….(f) Aangesien baie mense saamgewoon het, ……………………………..

(g) Boerdery-aktiwiteite het die skoonmaak van grond en besproeiing van gesaaides ingesluit en dit het gelei

tot die ontwikkeling van tegnologie soos pikke en later ploeë.

(h) Toe mense dinge begin maak om te verkoop in ruil vir kos, het ………………………

KIES HIERUIT DIE ANTWOORDE WAT DIE BESTE BY ELKE SIN PAS:

• was wette nodig om die samelewing te organiseer

• op een plek bly.

• het sommiges ryker as ander geraak.

• op plekke gaan bly waar die grond vrugbaar was en daar riviere geloop het.• vir die beskerming in groter groepe saamgewoon.

• handel tussen verskillende nedersettings posgevat.

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Page 5: SW: GESKIEDENIS MODULE 6: Die eerste boere in suidelikeAfrika€¦ · Die eerste boere in suidelikeAfrika LaerskoolMikro Kopiereg© BEPLANNING WEEK 2: DONDERDAG –30 APRIL 2020 EENHEID

EENHEID 2: Woonplekke en dorpies

• Die Afrika-boere woon in groter gemeenskappe as die San en Khoi.

• Dorpies het uit talle tradisionele woonplekke bestaan.

• ‘n Tradisionele woonplek het bestaan uit hutte met strooidakke en

mure gepleister met modder of beesmis.

• Hutte is om ‘n sentrale veekraal gebou.• ‘n Hoë heining van doringtakke is gewoonlik om die nedersetting gepak.

• Die hoofman het die grootste groep hutte in die dorpie gehad.

• Die ander tradisionele woonplekke is in ‘n spesiale rangorde om die

hoofman s’n gerangskik.

• Hierdie rangskikking van hutte is gebaseer op ‘n sosiale hiërargie wat • die rangorde van mense se belangrikheid of mag in die groep gewys

het.

SLEUTELWOORDE:

• VEEKRAAL: ‘n kamp met ‘n heining van take om beeste binne te hou te help• DORPIE: ‘n Nedersetting wat uit baie krale (familiegroepe) bestaan

• HOOFMAN: Die man wat in beheer was van die huishoudings wat as ‘n familiegroep in die kraal

gewoon het.

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Page 6: SW: GESKIEDENIS MODULE 6: Die eerste boere in suidelikeAfrika€¦ · Die eerste boere in suidelikeAfrika LaerskoolMikro Kopiereg© BEPLANNING WEEK 2: DONDERDAG –30 APRIL 2020 EENHEID

AKTIWITEIT :

• Neem ‘n wit A4 papier. (indien jy nie wit het nie, gebruik ‘n lyntjies bladsy.

• Trek ‘n 1cm raampie om die bladsy

• Skryf bo-aan jou papier as OPSKRIF: VLOERPLAN VAN MY HUIS

• Teken die vloerplan van jou huis eers in potlood

• Dan kleur elke vertrek ‘n ander kleur in

• Omlyn jou vloerplan se vertekke met swart

fineliner en ‘n liniaal

• Binne jou plan moet jou vertekke se name kom

• in HOOFLETTERS en in FINELINER

• VOORBEELD is op volgende skyfie

Laerskool Mikro Kopiereg ©

Page 7: SW: GESKIEDENIS MODULE 6: Die eerste boere in suidelikeAfrika€¦ · Die eerste boere in suidelikeAfrika LaerskoolMikro Kopiereg© BEPLANNING WEEK 2: DONDERDAG –30 APRIL 2020 EENHEID