swartland gazette 27 01 2015

8
Swartland LEES DIT, BELEEF DIT | READ IT LIVE IT Year 13 • 27 January 2015 | Tel. 022 482 3817 [email protected] bolandgazette.co.za Skape glo bemark CHARLOTTE LESCH MOORREESBURG - Meer as 500 merinoskape wat oor die feestyd vermis geraak het, is glo reeds be- mark aan veilingskrale. Só sê kapt. Theuns Carelse van Malmesbury-polisie se veediefstal- eenheid, wat die ondersoek hanteer. Volgens hom is daar vasgestel dat die skape by Roelcor en ander veilings- krale bemark is. Dit is egter nog nie duidelik of die verdagte, op wie se plaas die vermiste skape aangetref is, sy eie skape ook bemark het nie. Dirkie Bester, ’n boer van die plaas Glen Peter buite Moorreesburg, ver- tel hy het op 14 Januarie agter gekom van sy skape is vermis toe hy terug keer van vakansie. Bester het sy skape getel voor hy weg is. Toe hy die dag terugkeer, is 131 vermis. So ook drie ander boere se skape wat elk meer as 100 skape vermis het. Die omgewing is dadelik deursoek. Van die skape is toe met een van die boere, “Sokkerbol” de Kock se verkyker op ’n plaaswerf in die omge- wing gewaar. Vier sake is die Vrydagoggend deur die boere gemaak. Die onder- soekbeampte het kort daarna die werkers op die plaas, waar die ver- miste skape gewaar is, ondervra. Die boer van die plaas was toe nie teen- woordig nie. Bester vertel die nektoestel op een van sy skape wat noodseine na sy foon deurstuur wanneer ’n skaap be- sig is om vinnig te beweeg, het hom laat die Vrydagmiddag ophou “bel”. Die toestel is vermoedelik vernietig. Malmesbury se veediefstaleen- heid en die boere het Saterdag 17 De- sember die 2 000 ha-plaas waar die skape gewaar is, deursoek en ver- skeie troppe gevind en verwyder. Die boere se skape was gemerk, wat ge- help het met die uitkenning daarvan. Elke boer vermis nog ’n paar ska- pe. Die meeste van Bester se skape wat vermis was, is jong merino-ooie. Carelse het aan die Gazette gesê geen inhegtenisnemings is al gedoen nie. Hy sê verder hulle is besig om nog getuies te kry vir ondervraging. Geen verdere inligting was teen druktyd bekend nie. Die drie ander boere, De Kock, Oli- vier Slabbert en André Rust, wou nie kommentaar lewer nie. SAFARI-PRET:Charl Bezuidenhout (2) van Malmesbury, speel die afgelope Saterdag op ’n Kubota-trekker gedurende die wingerdstudiegroep se jaarlikse Safari-dag op die plaas Weldie.FOTO: ARENDI WILLERS VAN ARENDI WILLERS PHOTOGRAPHY Boer verloor 130 ha weiding in brand CHARLOTTE LESCH RIEBEEK-KASTEEL - Groot ska- de is aan ’n boer van Riebeek-Kas- teel se weiding aangerig nadat ’n brand Sondagoggend in die vallei ontstaan het. Die brand het volgens inwoners vermoedelik in die omgewing van Esterhof ontstaan en na gedeeltes van onder meer die plase Water- bron, Mountain View Breeders, Deli-Co en La Fleur versprei. Een van die boere, Kobus Lotter van Mountain View Breeders, sê egter hy het sowat 130 ha weiding verloor. “Ek het byna al my wei- ding verloor en sal moontlik van my beeste moet verkoop.” Hendri Truter van Deli-Co slag- huis sê hy is nie seker hoeveel hektaar van hul grond onder vlamme was nie, maar sê die brandweerdienste was baie hulp- vaardig. ’n Helikopter en spuitvliegtuig is later ontbied om die brand te help blus. Lotter sê verder die vlamme het na aan sy hoenderhokke gekom. Sou hulle vlam gevat het, was die skade baie meer gewees. Brandbestryders het Maandag- oggend om 07:30 die laaste vlam- me by Lotter dood gespuit. Stefan le Roux, wat op die plaas La Fleur werk, sê die vlamme het tot teenaan hul plaas gekom, maar hulle kon dit betyds onder beheer bring. Bertus Senekal, brandweer- hoof van die Weskus Distriksmu- nisipaliteit wie se brandweereen- heid na die brand ontbied is, was nie gister beskikbaar vir kom- mentaar nie. ’n Helikopter laat val Sondagmiddag water in die omgewing van Riebeek-Kasteel waar ’n brand ontstaan het en na van die boere se plase versprei het.FOTO: SHELLY TRUTER

Upload: boland-gazette

Post on 07-Apr-2016

365 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Swartland gazette 27 01 2015

TRANSCRIPT

Swartland

LEES DIT, BELEEF DIT | READ IT LIVE IT Year 13 • 27 January 2015 | Tel. 022 482 [email protected]

bolandgazette.co.za

Skape glo bemarkCHARLOTTE LESCH

MOORREESBURG - Meer as 500merinoskape wat oor die feestydvermis geraak het, is glo reeds be-mark aan veilingskrale.

Só sê kapt. Theuns Carelse vanMalmesbury-polisie se veediefstal-eenheid, wat die ondersoek hanteer.Volgenshomisdaarvasgesteldatdieskape by Roelcor en ander veilings-krale bemark is. Dit is egter nog nieduidelik of die verdagte, op wie seplaas die vermiste skape aangetrefis, sy eie skape ook bemark het nie.DirkieBester, ’nboervandieplaas

Glen Peter buite Moorreesburg, ver-tel hyhet op 14Januarie agter gekomvan sy skape is vermis toe hy terugkeer van vakansie.

Bester het sy skape getel voor hyweg is. Toe hy die dag terugkeer, is131 vermis. So ook drie ander boerese skape wat elk meer as 100 skapevermis het. Die omgewing is dadelikdeursoek.Van die skape is toe met een van

die boere, “Sokkerbol” de Kock severkykerop’nplaaswerf indieomge-wing gewaar.Vier sake is die Vrydagoggend

deur die boere gemaak. Die onder-soekbeampte het kort daarna diewerkers op die plaas, waar die ver-miste skape gewaar is, ondervra.Dieboer van die plaas was toe nie teen-woordig nie.Bester vertel die nektoestel op een

van sy skape wat noodseine na syfoon deurstuurwanneer ’n skaap be-sig is om vinnig te beweeg, het hom

laat die Vrydagmiddag ophou “bel”.Die toestel is vermoedelik vernietig.Malmesbury se veediefstaleen-

heid en die boere het Saterdag 17 De-sember die 2 000 ha-plaas waar dieskape gewaar is, deursoek en ver-skeie troppegevindenverwyder.Dieboere se skape was gemerk, wat ge-helphetmetdieuitkenningdaarvan.Elke boer vermis nog ’n paar ska-

pe. Die meeste van Bester se skapewat vermis was, is jongmerino-ooie.Carelse het aan die Gazette gesê

geen inhegtenisnemings is al gedoennie. Hy sê verder hulle is besig omnog getuies te kry vir ondervraging.Geen verdere inligting was teendruktyd bekend nie.Die drie ander boere, DeKock, Oli-

vier Slabbert enAndréRust,wouniekommentaar lewer nie.

SAFARI-PRET:Charl Bezuidenhout (2) van Malmesbury, speel die afgelope Saterdag op ’n Kubota-trekker gedurende diewingerdstudiegroep se jaarlikse Safari-dag op die plaas Weldie.FOTO: ARENDI WILLERS VAN ARENDI WILLERS PHOTOGRAPHY

Boer verloor 130 haweiding in brandCHARLOTTE LESCH

RIEBEEK-KASTEEL - Groot ska-de is aan ’nboervanRiebeek-Kas-teel se weiding aangerig nadat ’nbrand Sondagoggend in die valleiontstaan het.Diebrandhetvolgensinwoners

vermoedelikindieomgewingvanEsterhof ontstaan enna gedeeltesvan onder meer die plase Water-bron, Mountain View Breeders,Deli-Co en La Fleur versprei.Eenvandieboere,KobusLotter

van Mountain View Breeders, sêegter hy het sowat 130 haweidingverloor. “Ek het byna al my wei-ding verloor en sal moontlik vanmy beeste moet verkoop.”HendriTruter vanDeli-Co slag-

huis sê hy is nie seker hoeveelhektaar van hul grond ondervlamme was nie, maar sê die

brandweerdienste was baie hulp-vaardig.’n Helikopter en spuitvliegtuig

is later ontbied om die brand tehelp blus.Lotter sêverderdievlammehet

na aan sy hoenderhokke gekom.Sou hulle vlam gevat het, was dieskade baie meer gewees.Brandbestryders hetMaandag-

oggend om 07:30 die laaste vlam-me by Lotter dood gespuit.Stefan le Roux, wat op die plaas

La Fleur werk, sê die vlamme hettot teenaan hul plaas gekom,maar hulle kon dit betyds onderbeheer bring.Bertus Senekal, brandweer-

hoof van dieWeskus Distriksmu-nisipaliteit wie se brandweereen-heid na die brand ontbied is, wasnie gister beskikbaar vir kom-mentaar nie.

’n Helikopter laat val Sondagmiddag water in die omgewing van Riebeek-Kasteelwaar ’n brand ontstaan het en na van die boere se plase versprei het.FOTO:SHELLY TRUTER

Swartland Gazette News - Nuus Tuesday 27 January 20152

DBL. BRANDY & COKE R15

SMIRNOFF DOUBLE BLACK R15!

SAT 31 JAN

022 772 1915 / 083 251 3080

www.flamingoslangebaan.co.za

Flamingo’s Nagklub

28 Feb 2015 – Summer Bash – Alle drankies R7X1PL5QR5-ST270115

WESTERN CAPE GOVERNMENT HEALTH

INTERNSHIP OPPORTUNITIES

DATA CAPTURERS INTERNSHIPS AT VARIOUS

FACILITIES IN THE WEST COAST DISTRICT

Remuneration: Interns will receive a stipend of R2 200.00 per month

Duration of contract: 12 months only

CLOSING DATE: 20 February 2015

DataCapturer Interns

• Capture data on various Health Information Management systems• Provide accurate reports to supervisors

What youneed tohave tobeconsidered??

• You must be between ages of 18 – 35 years old• Have a National Senior Certificate(Grade 12) with the following subjects

• English• Mathematics level 3(40-49%) or Mathematics literacy 4(50%-59%),• Life Science, or Biology in your final year:

Directions to applicants:

• Hard copies of the Z83 application forms are obtainable at your nearest health facility /police station and can be sent to the West Coast District Office, Private Bag X15,Malmesbury, 7299 for the attention of Tarryn Smith. Walk in applications can be placed inthe clearly marked box on the outside of the building at PG Nelson Street. Please submitthis form together with your concise CV and certified copies of your South African ID andMatric certificate

• Only completed applications will be considered therefore ensure that all requesteddocumentation is attached and certified.

• Only shortlisted applicants will be contacted. Please ensure all contact numbers arecurrent.

• Please note that completing an application form and submitting it does not guaranteeplacements.

• The Department reserves the right to determine which facility will receive preferentialplacement as well as not to proceed with the filling of a vacancy

Contact persons: Please refer all enquiries to either Rozaan Schereka 022 487 9339, BusisiweRantise 022 487 9288 or Tarryn Smith 022 487 9271

Equity profiles are applicable. Disabled candidates are encouraged to apply

DIRECTORATE: HUMAN RESOURCE DEVELOPMENT

HRD SKILLS DEVELOPMENT

[email protected]: +27 22 487 9339: fax:+27 22 487 2927

PG Nelson Street, Malmesbury, 7300www.capegateway.gov.za

X1PN98PW-ST270115

NUWE ONDERWYSERS:Laerskool Swartland opMalmesbury spog metagt nuwe onderwysers.Agter van links is: Leonievan Biljon (van Sasol-burg), Stefan Keyser(Port Elizabeth), Coeniedu Plessis (Worcester),Martin Pretorius (vanPorterville) en MelissaVisser (Malmesbury).Voor sit ChanahRautenbach (Gauteng),Jeannie Bruyten-bach (Porterville) enJorita Bruwer (Welling-ton).FOTO: CHARLOTTE LESCH

RegstellingIndieSwartlandGazettevan20Januarie(bl. 2) word gemeld dat kapt. Jerome My-burgh, wat ’n junior bestuursprogramsuksesvol en met lof voltooi het, by dieMalmesbury-polisiekantoor werk. My-burgh woon wel op Malmesbury, maaris werksaam by Tableview-polisie.

GPF-vergaderingMOORREESBURG - Die Gemeenskapspolisië-ringsforum (GPF) se vergadering word Dins-dag 27 Januarie om 18:30 by die Huis van Heer-de Kinderhuis gehou.

Misdaad en moontlike oplossings daarvoorsal by die vergadering bespreek word.

Organisasies word aangemoedig om lede virdieGPFtenomineeraangesienalmalse insettenodig is om misdaad te help bekamp.

Navrae by die GPF-voorsitter LysanderPrins by 084 245 0623.

MalmesburyGPF vergaderMALMESBURY-DieGemeenskapspoli-siëringsforum (GPF) hou Donderdag 29Januarie om 19:00 vergadering in dieBloues se klubhuis. Die gemeenskapword genooi om hul insette te lewer tenopsigtevandiebekampingvanmisdaad.Navrae by 083 559 7318 of 022 486 4911.

Wingerd Safari weer vet pret

WINGERD SAFARI-WENNERS KRAP MIN KOP OOR VRAE:Die vierde Safari Pretdag, aangebied deur Malmesbury sewingerdstudiegroep, het die afgelope naweek op Konrad Bestbier se plaas Weldie plaasgevind. VolgensJaco Geldenhuys, een van die organiseerders,het die safari gedurende die afgelope vier jaar elke area vanMalmesbury-omgewing gedek. Vanjaar se wenners wat eerste gekom het, is die Fairview-span met 75 punteuit ’n honderd. Van links staan die voorsitter van die studiegroep, Graham Willers met die spanlede LizeLouw, Christie Fourie, Hennie en Wilma Rossouw. FOTO’S: CHARLOTTE LESCH

Janus en Johana Le Roux, Schalk, Juanita en MaresaLangeveldt van die span, Afiplaas, het 72 punte inge-samel.

Die derde span, Gifappeltjies, het 71 punte ingesa-melmetMarius enNatie Huisamen enWilla en AndréStrydom.

Swartland GazetteNews - NuusTuesday 27 January 2015 3

T WO’S A DATETHREE’S A SHOWSTOPPERFor a good time… experience the divas divine.

CABARET SHOWWITH THE 3 DIVAS

Friday 13 February 2015at 21h00

R50 per person

3 TONS OF FUNSaturday 14 February 2015 at 21h00

R100 per person

No under 18’s. Tickets available at the Casino desk.

Contact 023 348 7200 or [email protected] for details.

For a good time… experience the divas divine.

CABARET SHOWWITH THE 3 DIVAS

Friday 13 February 2015

Contact 023 348 7200 or [email protected] for details.

THREE’S A SHOWSTOPPERFor a good time… experience the divas divine.

3 TONS OF FUNSaturday 14 February 2015 at 21h00

REDW

ORKS76181/E

HYUNDAI MALMESBURY 022-482 4141

www.hyundai.co.za Cobus Edas: 082 616 [email protected]

Jaco Jooste: 079 502 [email protected]

2014 HYUNDAI I20 1.4 GLIDE MANUAL, WHITE14 500km

R189 900

R98 800 R109 900 R179 900

R189 900 R184 900 R219 900

2014 HYUNDAI ACCENT 1.6 FLUID A/T, WHITE22 804km

2014 HYUNDAI H100 2.6 EURO DECK, WHITE88 860km

2013 HYUNDAI VELOSTER 1.6 GDI EXE, S/SILVER22 385km

2011 NISSAN Micra 1.2 Acenta 5DR, GREY41 318km

2014 HYUNDAI I10 1.1 MOTION MANUAL, C/GREY15 500km

2014 HYUNDAI I20 1.4 FLUID A/T, EMBER/GREY16 810km

X1PN0A41-ST270115

Trekker terug ná avontuurCHARLOTTE LESCH

MALMESBURY - DieMassey Fer-guson-trekker, beter bekend asdie Antarktika2, wat op 9 Desem-ber 2014 die Suidpool bereik het,het verlede week Maandag opMalmesbury by Hennie’s Trek-kers aangekom.

Die trekker en sy hele span wat nadie Suidpool gereis het, het voor hulvertrek na Antarktika óók ’n draaiop Malmesbury gemaak, waarty-dens Hennie de Jongh, eienaar, en syspan die trekker help voorberei het.

Die ekspedisie na die Suidpoolkom ná Manon Ossevoort, ’n Neder-landse avonturier, as 12-jarige dog-tertjie na die einde van die wêreldmet ’n trekker wou ry.

Vir haar was die einde van die wê-reld die Suidpool en sy het op die ou-derdom van 38 jaar haar droom ver-wesenlik.

Die trekker is vernoem na die trek-ker waarop die bergklimmer Ed-mund Hillary in 1958 vir die eerstekeer na die Suidpool gery het. Daar-die trekker het spore gebruik en niestandaard trekkerbande soos Ant-arktika2 nie.

De Jongh vertel die MF 5610 is ’nstandaard produksietrekker van 100perdekrag.

Die bande is ronder gemaak omoor die sneeu te ry.

Die trekker is dus spesiaal vir dieuiterste Antarktiese toestande voor-berei

Sowat 5 000 km is gedurende ’nroete vanaf die Russiese basiskamp,Novo Runway aan die kus van Ant-arktika, tot by die Suidpool en terug

afgelê.Dit is gelyk aan sowat 760 ure op

die klok.Volgens Colette Dyer, bemar-

kingsbestuurder van Massey Fergu-son in Europa, is Hennie’s Trekkersgebruik, omdat dit die naaste MF-handelaar met ’n werkswinkel isvoor dit terug Frankryk toe vervoerword.

Die trekker se bande is Vrydaghier afgehaal en gaan per vliegtuigna Frankryk vervoer word, waar ditvanaf22 tot24FebruariebydieSIMALandbouskou in Parys uitgestal salword.

Die trekker sal daarna in die MF-museum in Parys vertoon word.

Hennie de Jongh, eienaar van Hennie’s Trekkers op Malmesbury, staan verlede weekby die Massey Ferguson 5610, beter bekend as die Antarktika2, wat op 9 Desemberdie Suidpool bereik het. FOTO: CHARLOTTE LESCH

Die bande is spesiaal aangepas om oordie sneeu te kan ry.

Johan Kieser nie opM’burg vermoorLIZETTE SMIT

MOORREESBURG - “Hy was al-tyd netjies, netjies aangetrek, ’nstoere Afrikaner.

“Ek kan nie glo dat hy dwelmsgebruik het nie, dalk gedrink,maar nie dwelms nie.

“Ek sou dit nooit van hom ver-wag het nie,” het Tammy Gilmo-re, ’nvriendinvandievermoordeJohan Kieser, verlede Woensdagbuite die hofgebou gesê.

Gilmore se opmerking was naaanleiding van gerugte dat Kie-ser dalk gereeld dwelms gebruikhet.

Gilmore se ma was sowat ’n de-kade gelede aan Kieser verloof,maar hulle het tot sy dood goeievriende gebly. Gilmore het gesêsy volg die hofsaak omdat sy wilsien dat geregtigheid geskied.

Johan Kieser was ’n bekendehonde-teler wat volgens inligtingvan die polisie 5 Januarie ver-moor is.

Dit is aanvanklik vermoed datKieser dood is aan ’n oordosisdwelms waarmee hy by sy huisin Hooikraal ingespuit is. Hiernahet verdagtes hom na Ceres ge-neemwaarsylykbydiebergafge-gooi is.

Dit het egter verlede Woensdagby die landdroshof aan die lig ge-kom dat hy nie dood was voor hyna Ceres geneem is nie.

Staatsaanklaer, Wiaan Smith,het gevra dat die voorlopige klag-staat verder aangepas word aan-

gesien die polisie-ondersoek totdusver aan die lig gebring het datKieser nie op Moorreesburg doodis nie.

Twee vroue, Charise Doubellvan Brackenfell en Linda Sie-brits van Parow, staan tereg opklagte wat met Kieser se moordverband hou.

Die derde verdagte, HendrikBoonzaaier van Goodwood, wordvan medepligtigheid verdink.

Smith het genoem die polisie-ondersoek is nog nie voltooi nieen hoe bykomende klagtes dieklag van moord na ’n ernstigermisdaad kan verander.

Die saak is tot 2 Februarie uit-gestel wanneer regshulp vir dieverdagtes aangewys sal word.

Die borgtogverhoor sal na ver-wagting in die streekhof op Mal-mesbury aangehoor word.

Die verdagtes bly steeds in aan-houding.

Gilmore het vertel hoe die poli-sie ná die moord vir twee dae entwee nagte in Kieser se huis ge-werk het en niemand in daardietyd verby die polisie-sperlintetoegelaat is nie.

Sy het passievol oor die moord-saak gepraat en kwessies uitgeligwaarvoor sy antwoorde wil hê,“Die kaste was almal uitgegooi,maar sover ons weet, is niks ge-steel nie. Wat het hulle (die ver-dagtes) gesoek? Waarom het hul-le hom juis Ceres toe geneem?Waarom nie Worcester nie of sylyk in die see gooi nie?”

Swartland Gazette Letters - Briewe Tuesday 27 January 20154

Hier is jy niealleenOp die platteland staan inwoners saam. Dit isaltyd lekker om te sien en bring ook ’n gevoeltuis dat, indien jy in die warm water beland,jy ’n ondersteuningsnetwerk sal hê.Diebrandwat onlangs inKalbaskraal, asook

die naweekopRiebeek-Kasteel gewoedhet, hetweereens gewys hoe inwoners en buurmannenie sal skroom om in te spring om te help nie.Ons streek spog ook met ’n vakansiedorp.

Yzerfontein se stranddiens was die afgelopeDesember-vakansie vir die tweede keer aange-bied. Die diens sluit inwoners in wat al vanvroeg moet gereed staan en vakansiegangersvermaak en laat tuis voel. Inwoners wat op diekomitee gedien het, het nie eens twee keer ge-dink om hulle vrye tyd prys te gee nie, wantdit is tot voordeel van hul dorp se reputasieas ’n top-bestemming.Die vierde Safari-pretdag het ook die afgelo-

pe naweek groot belangstelling gaande ge-maak. En elke jaar is daar inwoners wat dietaak op hulle neem om dié dag, so vroeg in diejaar, hul nommer een prioriteit te maak. Dis’n ondankbare werk, maar niemand staan te-rug nie en help jaar op jaar. Dankie Swartlanddat ons op julle kan staat maak om die streektot groter hoogtes te neem.

Dankie vir dieDankie vir dieondersteuningondersteuningTen spyte van al die drama by die Jo-Dolphindagsorgsentrum vir gestremdes verlede jaar,was ons baie geseën en het die gemeenskap segebede ons gedra.Ons bedankdie publiek vir hul gebede en on-

dersteuning deur hierdie moeilike tyd en metdie hofsaak wat nog voorlê.DankieookaandieSwartlandGazettevirdie

positiewe wyse waarop die berigte geplaas isen vir die feit dat julle altyd bereid is om onssentrum publisiteit te gee wanneer julle ver-soek word. Dit word opreg waardeer.

Bestuurskomitee, JO-DOLPHIN

Sielsversadiging 2Sielsversadiging 2Jes. 41:18 – “Ek sal riviere op die kaal heuwelsoopmaak en fonteine in die laagtes; Ek sal diewoestyn ’nwaterplasmaak en die dor landwa-terbronne.”Salomo het alles denkbaar gedoen om siels-

versadiging te vind. Hy hetwyn probeer, grootwerke aangepak, huise gebou, tuine en parkeaangelê, damme gemaak, groot besittings vanbeeste en kleinvee gehad, silwer en goud, san-gers en sangeresse aangeskaf (Pred. 2). In mo-derne konteks: Hy koop en skaf aan en ontsêhomself niks nie.Maarwat help dit, want kort-kort sê hy (Pred. 2:26): “Ook dit is tevergeefsen ’n gejaag na wind.”Barney Bernato was een van die rykste en

invloedrykste sakemanne in die tyd van CecilJohn Rhodes toe die diamant- en goudstormlo-pe inSuid-Afrikaplaasgevindhet.Maaroppadna Engeland per skip, pleeg hy selfmoord (14Junie 1897) deur oorboord te spring en laat ’nbriefie agter met die woorde: “Ek doen dit om-dat die lewe vir my niks ingehou het.”Kyk weer na vers 18 in Jes. 41. Nie die mens,

maar die Here sal “riviere op die kaal heuwelsoopmaak en fonteine in die laagtes”! Die Hereen nie die mens, sal jou alleen versadig!

PASTOOR PIET SMIT

Kirsten Conrad(in pienk) vanMalmesbury is indie oefenspanvan die vroueSpringbok-sewesopgeneem en istans saam methaar spanmaatsbesig met oefen-sessies in Stel-lenbosch. Kirstenis in 2013 ookaangewys as dieSwartland Gazet-te/Supersport seLet’s Play-jaar-wenner. FOTO: DA-NIE KEET

Inwoners bedankInwoners bedankselflose polisiemanselflose polisiemanInwoners van Chatsworth wil graat grootwaardering vir die polisieman, sers. AndriesTimotheus vanMalmesbury-polisiestasie, uit-spreek.Timotheus het verlede week Jacobus en sy

vrou Muriël Maarman bygestaan toe hulle nahom vir hulp gesnel het.Timotheus het ná afloop van die gebeure ’n

beloning van die hand gewys. Hy het aan dieegpaargesê, hydoenbloot sywerkenmaggeenbeloning aanvaar nie. Die Maarmans bedankdie polisieman vir sy eerlikheid en integriteit.

JACOBUS EN SY VROU MURIËL MAARMANChatsworth

Wen een van 10dubbelkaartjiesna Buite EkspoDie kykNET Buite Ekspo wat vanaf 13tot 15 Februarie net buite Malmesburyplaasvind, het 10 dubbelkaartjies, wattoegangbied totdiehelenaweek,omwegte gee.Die ekspo is ’n geleentheid vir die hele

gesin. Die sukses van die kykNET BuiteEkspo 2014 kan grootliks toegeskryfword aan die feit dat daar op een terreinvir die hele gesin voorsiening gemaakwordin ’nveiligeplaas-atmosfeer,vertelMarius Opperman van Trio Events, or-ganiseerder enaanbiedervandienegen-deBuite Ekspo. Die hele gesin van oumatot kleinkind vind die Ekspo insigge-wend en baie pret.Vir ’n kans om een van die dubbel-

kaartjies te wen, sms die woorde BuiteEkspo na 37173 teen R1.50 per sms voor7 Februarie.

Sponsorshelp Grade1 learnersWith the help of Forward Know-ledge in Canada, a group of uni-versity students who sellT-shirts and hoodies inwinter toraise money, Susan Zwinkels,Lindsay Geddes, Ruth Williams,Dwayne as well as many othersin England who donate moneymonthly, the Path out of PovertyinGoedgedachtwas able to spon-sor 44 children in Grade 1.

Sponsored Gr 1 learners are ready for their first school day at Lieben-berg Primary School in Malmesbury. PHOTO: INGRID LESTRADE

Meer glimlagte as trane op eerste skooldag

Honderde gr. 1-leerders het Woensdag21 Januarie hul eerste skooldag saammet duisende leerders regoor die Wes-Kaap bygewoon. ’n Baie opgewondeJacob Kriek het sy ma, Gwendoline, ’nlaaste druk gegee voor hy sy 12 jaarvan skool by Laerskool Swartlandbegin. FOTO’S: CHARLOTTE LESCH

Megan Koch (links) en haar sussie Mia(regs), wat een van vier tweelinge iswat vanjaar in LSS se gr. 1-klas is,staan by hul ma Bonita kort voor dieeerste skoolklok vir die jaar gelui het.

Die gr.1-klas van Laerskool Riebeek-Kasteel het hul eerste skooldagsaam met hulle juffrou Antoinette Truter gevier, wat op 21 Januarieverjaar het. FOTO: S.G BASSON

Mikayla Stapelberg, Morgan Saayman en Cassidy Syster van die Chris-telike Privaatskool Malmesbury het Woensdag hul heel eerste saalby-eenkoms in die groot skool bygewoon.

Lee-JaneCloete,wat verle-de weekhaar eer-ste skool-dag ingr. R byLaurie Hu-go Primêrop Moor-reesburgbygewoonhet, glimlag dapper vir die fotograaf.Reg agter haar is ’n onbekende, hart-seer meisie wat ooglopend minder op-gewonde oor haar eerste skooldag is.

FOTO: CHENAY ADONIS

Laerskool Swartland op Malmesbury het net voor die skool verledejaar gesluit het, hul kleuresportbyeenkoms gehou. Die gr. 1-leerdershet verlede Vrydag ook die geleentheid gekry om hul eie mini-kleure-sport te hou. Hier is die meisies wat reeds hul baanitem voltooihet, met die vinnigste blitsies wat voor sit. FOTO: LIZETTE SMIT

Swartland GazetteEntertainment - VermaakTuesday 27 January 2015 5

) Mense wat nie kan lees of skryf nie tot enmet gr. 10, kan hul identiteitsdokumenteneem na enige skool in die Swartland muni-sipale streek om vir die MAVOS volwasseonderrig in te skryf. Inskrywings geskiedvanaf 12 Januarie tot 31 Januarie. Navraeby Trisha Worship by 022 486 4541.

31 Januarie)Bootsale/markdag op Moorreesburg bydie Moorreesburg Koringbedryfmuseumvan 08:00 tot 12:00. Bel gerus vir Annalizeof Hermien by die Moorreesburg/Koring-berg toerismekantoor vir enige navrae by022 433 1072.

1 Februarie) Die I LoveWeskusMarkvind tussen 10:00tot 15:00 by die Vygevallei Padstal, R27,plaas.Kontak:Nadine leRouxby0846770077of by [email protected].)Die Swartland Besigheidsnetwerk (SBN)hou ’n netwerkontbyt by Janno’s op Mal-mesbury om 07:30. Navrae by Nora Maraisby 082 826 1729.

13 Februarie) Die kykNET Buite Ekspo vind vanaf 13tot 15 Februarie op Môreson buite Malmes-bury plaas. Dit begin Vrydag om 11:00-21:00,Saterdag: 09:00-21:00 en Sondag: 09:00-15:00.MariusOpperman (082 570 5758) virmeer in-ligting.

14 February) Darling Rugby Club will host its annualseven a side rugby tournament from earlyin the morning and will end off with a discoin the Darling community hall. There willbe a lot of festivities going on throughoutthe day and various food stalls as well as abeer garden will be available. For more in-formation contact Benito van Bo at078 599 4174.

14 Februarie)Kom geniet ’n gesellige Valenteinsbuffetteen slegs R150 per persoon by die Ou Huis,op ’nplaasbuiteMalmesbury.E-posvirElri-ka Lesch by [email protected].

28 Februarie) DarlingKeldersegewildeParsdagwatom07:45 by Darling Kelder begin, sluit vanjaar’n ontbyt, ’n trekkerrit, ’n druiwepars enmiddagete in.Kaartjies vir volwassenes kosR250, kinders kos R150 met kinders onder12 slegs R100. Besprekings is verpligtend [email protected]

KerkdiensteMalmesbury Methodist Church in StThomas Malmesbury.09:15 Sunday Worship Service - Allare welcome.08:30 Sunday school commences onthe first Sunday of the beginning ofthe school term.Bible Studies commence first Wed-nesday after the beginning of theschool term.For any further enquiries contact RevJohn Beck at 022 482 3623.) Dynamic Love Fellowship hou elkeSondag om 17:30 diens by MountRoyal se konferensiefasiliteit.Die prediker is Bertie Brits en dieboodskap is genade-georiënteerd.Vir meer inligting bel die kantoor by022 487 3233 (Maandae tot Donder-dae vanaf 08:00 tot 14:00))AGSCorpusChristiMalmesbury seSondagoggenddiens op 1 Februarievind om 09:30 plaas met predikerpast. Piet SmitDie tema is: Nuwe Hemel en NuweAarde asook NagmaalGeen AanddiensNavrae: 073 447 2902

Swartland Gazette Geklassifiseerd Tuesday 27 January 20156

FAMILIE-

KENNISGEWINGS

STERFGEVALLE

1005

NOEL KALONA -12/10/1944 - 21/01/2015Onverwags en saggies is jyvan ons weggeneem.Roudiens: 27/01/2015,St. Thomas skoolsaal om19:00. Begrafnisdiens,31/01/2015 te Gousblom-str 49 om 09:00, Kerkdiens10:00 te St. Thomas skool-saal.

IN MEMORIAM

1015

DALEEN NEELS - 23Januarie 2015 - Reeds tienjaar verby. Sag was dieheengaan, stil die afskeid.Geen woord van totsiens,geen sug van vaarwel, tydhet verloop, wondegenees, trane gedroog.Mooi bly die herinneringeaan 'n liefde so skoon, leefsteeds voort in die hart,sal altyd onthou word.Liefdevolle herinneringe:Kobus en kinders.

Hartney MariaMagdalena Op 29Januarie is dit al 6 jaarwat ons geliefde moederons verlaat het. Die ver-lange en vermisting is nogsteeds groot. Van Colleen,Neville, Jarryd, Gavin,Leatitia, Gaynor, Desireeen Mary-Beth.

LAMBRECHT FONNIE4/10/1941 - 30/01/2014Die 30 Jan 2015 is jou eer-ste jaar weg van ons. Onsmis jou baie die versorgingvan jou elke dag. Jy salaltyd in ons gedagtes bly.Jy is vandag een van Jesusse pragtige engele. Van jouverlangende man Pierre endogter Marishia.

PETERSEN MARY -1949/08/20 - 2014/01/21Never forgotten mommy/grandma but always in ourhearts. From Olga, Keegan& Kelsey.

GELUKWENSINGS

1030

Raai wie word 85! op30/01/2015. Mona Brown.Baie geluk. God ryksteseëninge, Psalm 23.Van jou dogter, kinders enkleinkinders.

Thaywen OwiesOp 29/01/2015 is jy 3 jaaroud. Baie geluk mamma seSpairboytjie. Ons is baielief vir jou. Van Mammie,2 oumas en oupa.

PERSOONLIKE

DIENSTE

KINDERVERMAAK

1405

ASPATAT PARTYTJIES:Springkastele, watergly-bane, kindertafeltjies & -stoeltjies te huur. Kontak:084 607 5658.

BOETIE EN SUSSIESPRINGKASTELE -Waterglybane en verskei-denheid springkastele tehuur. Skakel Nelia073 6102 810.

GESONDHEID &

SKOONHEID

1430

KRUIEKENNER

1435

A MIRACLE EXPERTMAAMA REMMIE THEHERBALIST Troubled-Marriages & RelationshipsFinancial problems. QuickMoney & get loan in 24hrs.clear Debts. Good luck inbusiness. Unfinished jobsby other healers. BorrowMagicstick & wallet 4cash. Luck Gambling &Casino. Divorce & CourtCases. Quick selling /buying of property.Malmesbury, Beville,0717852704

GOOD NEWS FOR ALL!DR H KAITA, a sangomawith strong muthi, spiri-tual powers. Stop suffe-ring, solve all your per-sona; problems. Cell: 078557 6490 / 072 021 4689.

Maama Musa & BabaMusa *Fincial Problems*Lost lover & settle mar-riages *Delayed pen-sion/Provident package*Bad luck & evil spirits*Unfinished jobs by otherHealers *Cleardebts/divorce cases court*Man hood problems*Quick selling & buying ofproperties * Luck ingambling & casino/lotto/powerballMalmes-bury/Bellville: 078 9864993 / 0610 878 744

Professor Solomon,Koning van Kruie.Prof, nooi almal metprobleme wat oplossingssonder sukses gesoek het.Het jou lewensmaat jougelos/geskei vir iemandanders. Soek jy hom/haarterug. As jy die man/vrouvan jou drome aanhou-dend ontglip. Manlikegeslags probleme. Eksa-mens & werkonderhoude.Is jy gefire? Soek jy jouwerk terug? Hulp metfinansiële probleme. Hetjy probleme in jou verhou-ding. Hulp vir verslawing.Hulp met Casino, Lotto &Perde. Nou in Malmesburyvanaf Donderdae totSaterdae. Doen ook huisbesoeke. Alle probleme,betaal na werk gedoen is.Voortrekkerweg, oorkantEdgars. Bel 0603234169

•Relationship /Marriage Problems

•Financial, Loans, Quickcash in account

•Lucky Oils and magicring, Lotto and Casino•Failure to get aChild/Miscarriages

•Evil Spirits and Cursesin homes and business•Delayed/Unfinishedwork by other healers

for free•Long service at wotkwithout promotion/less

pay.Healer Barack

MalmesburyCape Town073 2399 548

REGSDIENSTE

1440

REGSDIENSTE:Bereddering van boedels;Eise - beserings / skade /motorongelukke en;huisoordragte. Skakel:0834389735 / 0766954006

TE KOOP

ELEKTRONIES

& DIGITAAL

1625

COMPUTER SPECIALS.Pentium 4's fromR1299,00. Refurbishedwith warranty. Call DolfUys 072 705 8577.

ALLERLEI

1655

ALGEMENE &

HUISDIENSTE

SKOONMAAK-

DIENSTE

1805

MATTE & GestoffeerdeMeubels. Deeglik skoon-maak & Ontsmetting vanmatte en bekleedsel.Droog ± 30 min. SkakelPaula 073 393 2373 /022 487 1615.

HUISVERBETERINGS

BINNE

1835

BLINDINGS/BLINDS.JUST BLINDS - Vir kwali-teit en diens! Vervaardig &herstelwerk van blindings.Vir gratis kwotasies skakelTokkie Bredenhand 083265 5161.

CEGE SMIT BLINDSTrading as JS BLINDS -Vervaardigers van allesoorte blindings,asookenige herstelwerk &veranderings. Derick &Nelia 082 788 7210 /022 487 2394.

CK BLINDS. Vervaardig-ers en verskaffers van alletipe blindings. Gratis kwo-tasies. Doen ook herstel-werk. Kontak Elsabe’ 022487 3948 of 072 126 2394.

ALLERLEI

1845

MOTORHUISDEURE &VEILIGHEIDS-HEKKEInstalleer en herstel alletipes deure, asook "automation". SkakelDerick by 082 804 4550/(022) 487 2394.

R.J Grafstene - Oprig vanGraniet, Grafstene, Resto-rasies, Tweede bewoor-dings. Gratis kwotasie virmeer inligting skakel mygerus by 083 636 9975.

VERVOER &

BERGING

1870

Swartland Mini-Movers Meubelvervoer.Clint 074 381 1111.

SAKE

DIENSTE

2420

Ambulans - 10177

SAPS - 10111

Swartland Hospitaal022 482 1161

Swartland Munisipaliteit022 487 9400

Eskom - 022 487 1212

Algemene Nommer - 10111

WAT NOU! BEL GOU!

NOOD

NOM

MER

S

Dolce Vita Salon Unisex

Wiskunde Remedierende Klasse

022 487 1043

074 646 4979

KONTAK JACOLENE BY 0861 762 55237 OM HIER TE ADVERTEER

X1PLEJ4B-ST270115

VOERTUIE

MOTORS TE KOOP

3025

Opel Monza, 1991.R15 000 cash. Not negotia-ble. Contact 082 786 4361.

MOTORFIETSE

3055

Yamaha 250 IT motorfietsR5 500. Vuka 125cc,moupie, swart, R5 000.Skakel 082 34333 72.

VOERTUIE GESOEK

OM TE KOOP

3075

Aanbod Aan Bakkie enMotor eienaars. Lopenden nie-Lopende voertuiewelkom. Kontak/Sms/Pcm/Whatapp084 844 0000.

AANDAG !!! Alle KlienteVOERTUIE dringend

gesoek.Ek koop enige gebruiktevoertuie vir kontant.Skakel 083 464 6960.Doen bank aflosse.

BETAAL KONTANTKoop motors/bakkies.Voertuig word afgehaalvan u naam. Kontak: 074255 1548 Jacques.

EIENDOMME

SAKEPERSELE

3215

43m2 Kantoorspasie h/vBokomoweg en Albaniestr.Lugreëling /veiligheids-hekke / alarm. R3200 &BTW. Skakel 022 482 3993.

TE HUUR

3205

EEN SLAAPKAMERwoonstel te huur vanaf1 Feb 2015. 078 275 1416.

WOONSTEL TE HUURnaby hoërskool. Verkiesliksober en stil persoon.Vir navrae skakel:082 326 5161.

BETREKKINGS

3600

GESOEK

3601

BENODIG PERSOONwat Staalwerk +Swieswerk kan verrig.MJ Staalwerke, 35 StJohnstr, Malmesbury.

Swartland GazetteClassifiedsDinsdag 27 Januarie 2015 7

VACANCIES

Lecturer: FinancialManagement (Ref no:WCC03/15)AtlantisCampusLecturer: Communication andEnglish (Ref no:WCC04/15)AtlantisCampusLecturer: LifeOrientationSkills&Computers (Ref no:WCC05/15)AtlantisCampusLecturer:Arts&Scienceof Teaching /HumanSocial Development (Ref no:WCC06/15)AtlantisCampusLecturer:MathsorMathsLiteracy (Ref no:WCC07/15)AtlantisCampusLecturer: PersonnelManagement andSalesManagement (Ref no:WCC08/15)AtlantisCampus

R198888plus 37% (in lieuof benefits) per annum

Minimum requirements: Grade 12; four-year teaching qualification; other relevant qualifications; assessor and moderatortraining advantageous; four years' teaching experience in the relevant field strongly recommended; computer literacy and theability to use IT effectively for learning; course management and associated administrative duties; effective communication andinterpersonal skills; ability to develop appropriate programmes to meet needs and requirements; able to adapt and be flexibletowards different student needs; ability to speak, read andwrite in English.Key performance areas:Teaching and assessment ofstudents; set tests and assignments;mark scripts and preparemark sheets; prepare portfolio of assessments and files.

Lecturer: EngineeringSystemsandMathematics (Ref no:WCC09/15)AtlantisCampus

R198888plus 37% (in lieuof benefits) per annum

Minimum requirements: Grade 12; four-year teaching qualification; engineering qualification or trade test; assessor andmoderator training advantageous; four years' teaching experience in the relevant field strongly recommended; computer literacyand the ability to use ITeffectively for learning; coursemanagement and associated administrative duties; effective communicationand interpersonal skills; ability to develop appropriate programmes to meet needs and requirements; able to adapt and be flexibletowards different student needs; ability to speak, read and write in English.Key performance areas: Teaching of the engineeringsystem, material technology and applied engineering technology; facilitate practical welding training; assessment of students; settests and assignments;mark scripts and preparemark sheets; prepare portfolio of assessments and files.

Instructions to applicants:

All applicantsmust submit a covering letter, comprehensive CV, certified copies (not older than threemonths) ofqualifications; ID and where applicable, a certified copy of a driver's license. Applications without thisdocumentationwill not be considered.

Applications must be forwarded as follows: Hand delivered to the West Coast College Central Office, ClicksBuilding, 1st Floor, 48 Voortrekker Road, Malmesbury, 7300; or fax: 086 599 2009; or email:[email protected]:MsAliceArosi.

Closingdate: 31 January 2015@16:00.

No late applications will be accepted. Applicants who do not receive any response within three weeks of theclosing date, should consider their applications as unsuccessful. It will be expected of candidates to be availablefor an interview on a date, time and place as determined by the college. West Coast College is an equalopportunities employer and is guidedby theprinciplesofEmploymentEquity.

West Coast College has the following Academic vacancies.These are performance based College Council contract positions

000001-ST270115

Malmesbury

has vacancy for the following:

Requirements:

• 2 Years experience

• Contactable references

• Aged between 18 - 35

Hand deliver or e-mail CV to

[email protected]

[email protected]

CLOSING DATE: 02 FEBRUARY 2015

Must reside in

• Willing to work shifts and weekends

Malmesbury

BLOCKMEN

X1PN2BU5-ST270115

PIENAAR BOSMANPIENAAR BOSMAN

PiketbergPiketberg

3 ton en 5.5 tonBILLIKE TARIEWE3 ton en 5.5 tonBILLIKE TARIEWE

Tel: 022 914 5010 (k/u)Sel: 084 846 4783

[email protected]

Tel: 022 914 5010 (k/u)Sel: 084 846 4783

[email protected]

SLOOTGRAWERSSLOOTGRAWERS

X1PM7B39-ST200115

Office Administration

Position

Office Administration

Position

A temporary administration positionis available in Malmesbury.

Pastel experience is essential.

Post C.V.'s to:P O Box 878, Malmesbury, 7299

Applications close 30 Jan 2015.

X1PMD23H-ST200115

In the Estate of the Late HESTER HELENAMAREE, Identity Number 270122 0010 087 apensioner of Huis Bergsig, Riebeek-Wes whodied on 5August 2013.

MASTER’SREFERENCE: 12914/2013

The First and Final Liquidation and DistributionAccount in the abovementioned estate will lie forinspection at the office of the Master, Cape Townand a copy thereof at the office of the Magistrate,Malmesbury for a period of 21 (twenty one) daysreckoned as fromFRIDAY30 JANUARY2015

SIGNED at HERMANUS on this 19th day ofJANUARY 2015

GUTHRIE & THERONJ P VAN ROOYENATTORNEYS FOR EXECUTOR77 MAIN ROADHERMANUS, 7200REF: JVR/ajf/VM0267

NOTICE

X1PMW08H-ST270115

TOAPPLYFORTHISVACANCY,YOUMUSTBE• In possession of a validMatric certificate

• In possession of a valid driver’s license

• Computer literate

• Able towork under stress

• Agood communicatorwith leader abilities

• Willing to travel

INRETURNYOUWILLRECEIVE• Acompany car and fuel

• Laptop

• BlackBarryCell phone – airtime included

• Market related salary package

TOAPPLYTo apply for this vacancy please bring your CV toMalmesbury Security Officers at 28Hugenote Street,Malmesbury

You can also send it via e-mail to [email protected]

Closingdate: 30 January 2015

If you are not invited for an interviewby 6February 2015, your applicationwas unsuccessful.PLEASE NOTE THAT NO PHONE CALLS REGARDING THIS VACANCY WILL BEALLOWED

VACANCY

RETAIL SECURITY MANAGERAT MALMESBURY SECURITY OFFICERS

000001-ST270115

SW

AR T L A

ND

MunisipaliteitMunicipalityUmasipale

Kennis geskied hiermee ingevolge artikel 17(1) vanOrdonnansie 15 van 1985 dat 'n aansoek ontvang isvir die gedeeltelike hersonering van 'n gedeelte vanerf 3993 (groot 539m²) geleë te Langstraat,Moorreesburg vanaf enkelresidensiële sone 1 nasakesone 1 ten einde 'n sakeperseel op te rig.

Aansoek word ook gedoen ingevolge artikel 7,Hoofstuk 14.4.1 van die Swartland GeïntegreerdeSoneringskemaregulasies vir 'n vergunningsgebruikten einde 'n tweedewooneenheid, op die gedeelte vandie eiendom wat enkelresidensiële sone 1 bly, teakkommodeer.

Verdere besonderhede is gedurende gewonekan tooru re (weeksdae) by Depar tementOntwikkelingsdienste, die kantoor van die Bestuurder: Beplanning, Boubeheer en Waardasies, MunisipaleKantoor, Kerkstraat,Malmesbury beskikbaar.

Enige kommentaar, hetsy beswaar of ondersteuning,kan skriftelik by die ondergetekende ingedienword nielater nie as 2Maart 2015 om17:00.

J J SCHOLTZ

MUNISIPALE BESTUURDER

MUNISIPALE KANTOOR

PRIVAATSAK X52

MALMESBURY

30 Januarie 2015

KENNISGEWING

80/2014/2015

VOORGESTELDE

VERGUNNINGSEGBRUIK EN

GEDEELTELIKE HERSONERING

VAN ERF 3993, MOORREESBURG

1111111-ST270115

SW

AR T L A

ND

MunisipaliteitMunicipalityUmasipale

KENNISGEWING

81/2014/2015

VOORGESTELDEHERSONERING

ENVERGUNNINGSGEBRUIKOP

GEDEELTE 1VANDIEPLAAS

GOEDGEDACHTNO. 1064,

AFDELINGMALMESBURY

Kennis geskied hiermee ingevolge artikel 17(1) vanOrdonnansie 15 van 1985 dat 'n aansoek ontvang isvir die hersonering van gedeelte 1 van die PlaasGoedgedacht no. 1064 (groot ±9300m²), AfdelingMalmesbury. Die eiendom is geleë ±12km noordoosvan Malmesbury en die doel van die aansoek is om dieeiendom te hersonering vanaf landbousone I nagemeenskapsone I ten einde die bestaandejeugsentrum uit te brei.

Aansoek word ook gedoen ingevolge artikel 7,Hoofstuk 14.4.1 van die Swartland GeïntegreerdeSoneringskemaregulasies vir 'n vergunningsgebruikten einde 'n toeristefasiliteit (teetuin – groot ±167m²)op die plaas te akkommodeer.

Verdere besonderhede is gedurende gewonek a n t o o r u r e ( w e e k s d a e ) b y D e p a r t e m e n tOntwikkelingsdienste, die kantoor van die Bestuurder: Beplanning, Boubeheer en Waardasies, MunisipaleKantoor, Kerkstraat, Malmesbury beskikbaar.

Enige kommentaar, hetsy beswaar of ondersteuning,kan skriftelik by die ondergetekende ingedien word nielater nie as 2 Maart 2015 om 17:00.

J J SCHOLTZ

MUNISIPALE BESTUURDER

MUNISIPALE KANTOOR

PRIVAATSAK X52

MALMESBURY

30 Januarie 2015

1111111-ST270115

SW

AR T L A

ND

MunisipaliteitMunicipalityUmasipale

Kennis geskied hiermee ingevolge artikel 17(1) vanOrdonnansie 15 van 1985 dat 'n aansoek ontvang isvir die hersonering van erf 5 geleë te Dagbreekstraat,Malmesbury vanaf enkelresidensiële sone 1 naonderverdelingsgebied. Die doel van die aansoek isom 6 groepshuise te skep tesame met die nodigeoopruimte en toegangspad.

Aansoek word ook gedoen ingevolge artikel 24(1) vanOrdonnansie 15 van 1985 vir die onderverdeling vanerf 5 (groot 2116m²) in 'n restant en 7 gedeeltes watwissel in grootte tussen ±63m² en 334m².

Verder word aansoek gedoen ingevolge artikel15(1)(a)(i) van Ordonnansie 15 van 1985 ten einde afte wyk van die voorgeskrewe digtheid vereiste vanaf25 eenhede per hektaar na 30 eenhede per hektaarsowel as die voorgeskrewe hoeveelheid openbareoopruimtes wat op die perseel voorsien moet wordvanaf 300m² tot slegs 63m².

Verdere besonderhede is gedurende gewonekan tooru re (weeksdae) by Depar tementOntwikkelingsdienste, die kantoor van die Bestuurder: Beplanning, Boubeheer en Waardasies, MunisipaleKantoor, Kerkstraat, Malmesbury beskikbaar.

Enige kommentaar, hetsy beswaar of ondersteuning,kan skriftelik by die ondergetekende ingedien word nielater nie as 2 Maart 2015 om 17:00.

J J SCHOLTZ

MUNISIPALE BESTUURDER

MUNISIPALEKANTOOR

PRIVAATSAKX52

MALMESBURY

30Januarie 2015

KENNISGEWING

82/2014/2015

VOORGESTELDE HERSONERING,

ONDERVERDELING EN

AFWYKING VAN ERF 5,

MALMESBURY

1111111-ST270115

SW

AR T L A

ND

MunisipaliteitMunicipalityUmasipale

KENNISGEWING

79/2014/2015

VOORGESTELDE

ONDERVERDELING VAN ERF

1330, RIEBEEK KASTEEL

Kennis geskied hiermee ingevolge Artikel 24(1) vanOrdonnansie 15 van 1985 dat 'n aansoek ontvang isvir die onderverdeling van Erf 1330 (groot 9379m²)geleë te Pieter Cruythofstraat, Riebeek Kasteel intwee gedeeltes nl. Gedeelte A (±4000m²) en gedeelteB (±5379m²).

Verdere besonderhede is gedurende gewonekan tooru re (weeksdae) by Depar tementOntwikkelingsdienste, die kantoor van die Hoof :Beplanning, Boubeheer en Waardasies, MunisipaleKantoor, Kerkstraat,Malmesbury beskikbaar.

Enige kommentaar, hetsy beswaar of ondersteuning,kan skriftelik by die ondergetekende ingedienword nielater nie as 2Maart 2015 om17:00.

J J SCHOLTZMunisipale Bestuurder

MUNISIPALEKANTOREPRIVAATSAKX52MALMESBURY7299

30Januarie 2015

1111111-ST270115

0BLDZR-ST270115

BOU VOORMANOns is opsoek na bou voormanne met ten minste

10 jaar ondervinding van betonwerk, uitset enalgemene toesig.

Vorige werksondervinding enkontakbesonderhede van verwysings

noodsaaklik.Goeie salaris en byvoordele volgens

ondervinding.Stuur asb jou CV aan

[email protected] faks aan 086 580 7701

X1PNCU39-ST270115

Never Despair-wedstrydein Tinus Linee uitdaagreeks16 Februarie – NDS vs SK Walmers (tuis)21 Februarie – NDS vs Paarl-streekspan (weg)28 Februarie – NDS vs Belhar (tuis)7 Maart – NDS vs Primroses (weg)14 Maart – NDS vs Valsbaai (tuis)

Byeenkomste byknortjorbaanDie datums vir die byeenkomste watbydieknortjorbaanbydieskougron-de op Malmesbury gehou sal word,is 7 en 28 Februarie, 14 en 28 Maart,18 April en 9 en 30 Mei.Hou die Gazette dop vir tye, foto’s

en berigte van byeenkomste.

Swartland

LEES DIT, BELEEF DIT | READ IT LIVE IT Year 13 • 27 Januarie 2015 | Tel. 022 482 3817 SPORT022 482 4766 • [email protected] • www.lategans.co.za

Sedert 1954 Since

X1PLL4EH-ST200115

Aandag allenetbalspelersAlle netbalspelers en voornemen-de netbalspelers wat vir die Wes-bank-netbalklub wil speel, is wel-kom om aan te sluit.Die eerste oefensessies is 3

Februarieom19:30bydienetbalba-ne op die Wesbank-sportgronde.Navrae by 073 914 5052 of

076 384 1496 of e-pos [email protected]

Die Wesbank Rugbyvoetbalklub se eerste span het die afgelope Saterdag teen Paarl se streekspangespeel. Wesbank het ’n wentelling van 10-7 op hul tuisveld aangeteken.FOTO: CHARLOTTE LESCH

Die Dorings hou jaarvergaderingDie Dorings-rugbyklub se eerste algemenejaarvergadering is Sondag 1 Februarie bydie speelskool in Alfastraat om 15:00. Allespelers, voornemende spelers, lede asookbelangstellendes is welkom.

Vroue-komiteelede moet ook teenwoor-dig wees.Navrae by die voorsitter by 073 937 0785.Die punte vir die agenda moet vooraf aan

die voorsitter deurgegee word.

Malmesbury-rolbal goedop dreef en wen WPCCMALMESBURY - Malmesbury Rolbalklubsemanspanhet op 17Januarie sy eersteWPVlag ligawedstryd van die seisoen gespeelen die span van WPCC “D” op hul tuisveldgeklop. Die span van Roux Vermeulen, Da-niël Griebenauw,GertAdams enAltusMy-burgh het albei die stelle van nege skofteelk, naamlik 17-7 en 9-5, met ’n wedstryd-punt van ses gewen.Louis Swart, Peter Hall, Martin Louw en

Robin Deyzel wen hulle eerste stel met ’ntelling van 12-9, maar sukkel in die tweedestel en verloor 4-17. In die uitklop-rondeword geen skoot behaal nie, en deel hulledie punt.Hulle verloor dus die wedstryd met ’n

puntetelling van 2,5-3,5.Terry Shimmin, Ron Sheridan, Gielie

vanNiekerkenDaveWalkerwenmet ’n tel-ling van 4-2, nadat hulle die eerste stel met11-13verloorhet. Hullehetegterteruggevegen die tweede stel gemaklik met ’n tellingvan 13-5 gewen, asook die uitklop-ronde.Volgens Roux Vermeulen, die spankap-

tein, was dit ’n baie goeie begin, veral diesukses wat behaal is op ’n baie vinnigebaan.Die klub-ledetal is tans 20, waarvan twee

vroue is. Belangstellendes kan vir AltusMyburgh bel by 076 667 4305, of Ron Sheri-dan, ’n gekwalifiseerde afrigter, by083 425 1930.

MALMESBURY WEN: Malmesbury-krieketklub se tweedespan het die afgelope Saterdag tuis teen Franschhoekgespeel. Hulle het 112 lopies aangeteken. Wehan vander Spuy het die meeste lopies (25) aangeteken. Dietuisspan het die wedstryd met ses lopies gewen.Die eer-ste span het opWellington teenBergrivier se klub gespeelenmet ’n telling van 257 lopies teenoor 251 vir Bergriviergewen. FOTO: CHARLOTTE LESCH

Netbal skop afop MalmesburyMalmesbury-netbalklub se eerstevergadering vind op 29 Januarie om18:00 byLaerskool Swartland se net-balbaanplaas.Netbal-fiksheidbeginop 3Februarie elkeDinsdag enDon-derdagom18:00byLaerskoolSwart-land se netbalbane. 083 333 8645

Wen met jou potjiekosBy hierdie jaar se kykNET Buite Ekspoword daar weereens iets baie opwindenden uniek aangebied en hierdie keer in dievorm van ’n ‘celeb’ potjiekos-uitdaging.DiekykNET-beroemdes sluitNadiaBeu-

kes (Boer soek ’n Vrou-aanbieder), SjefTommy (Vaatjie van Toks en Tjops), Neelsvan Jaarsveld (Knysna en Bloedbroers) enAndre Venter (JAM-aanbieder).Sjef Tiaan (Makietie en Kokkedoor 2013-

wenner) sal optree as een van die beoorde-

laars en daar is lekker pryse te wen.Die kompetisie vind plaas op Saterdag

14Februarievan10:00 tot13:00opMôreson-plaas buite Malmesbury en die inskry-wingskoste is R100 per span.Hierdie geld sal aangewendword om die

Goue Aar Ouetehuis op Malmesbury tehelpmet itemswathulledringendbenodig.Belangstellendes kan Chantelle kontak

by 022 487 2000 of stuur ’n e-pos na [email protected] stuur.

RUITERS:’n Besonderse uithourit, aangebied deurSwartland-uithouritklub, het die afgelope naweek opdie plaas Môreson buite Malmesbury plaasgevind.Ruiters, fietsryers en drawwers kon aan hierdie uitda-ging deelneem. Anke Gordon het aan dié uithouritvir ruiters met haar perd, Nazneem, deelgeneem.

FIETSRYERS:Albert Ras, een van die eerste fietsryerswat die fietsroete voltooi het, meen dit was sanderigmet min klimwerk, maar dit was ’n baie lekker roetewat vinnig gegaan het.