t4 sindroom

6
T4 SINDROOM

Upload: fallon-pittman

Post on 01-Jan-2016

33 views

Category:

Documents


6 download

DESCRIPTION

T4 SINDROOM. Uitkomste. Moet vertroud wees met die patologie van ‘n pasiënt met ‘n tipiese T4 sindroom . Moet vertroud wees met die tipiese subjektiewe en objektiewe tekens van ‘n pasiënt met T4 sindroom . - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: T4 SINDROOM

T4 SINDROOM

Page 2: T4 SINDROOM

Moet vertroud wees met die patologie van ‘n pasiënt met ‘n tipiese T4 sindroom.

Moet vertroud wees met die tipiese subjektiewe en objektiewe tekens van ‘n pasiënt met T4 sindroom.

Moet vertroud wees met die algemeenste fisioterapeutiese behandelings protokol vir ‘n pasiënt met ‘n tipiese T4 sindroom.

Uitkomste

Page 3: T4 SINDROOM

Onbekende oorsaak

Kan soms geassosieerd wees met aantasting van die outonome senuweestelsel

Nie noodwendig T4 wat aangetas is nie, een of meer vlakke kan aangetas wees tussen T2-T7

T4 is bykans altyd betrokke

Patologie

Page 4: T4 SINDROOM

Intermitterende simptomeWydverspreide hoofpyn (dof, pynlik of

drukkende gevoel)Arm en handsimptome (tinteling of dooie

gevoel) – handskoentipe en nooit in ‘n spesifieke dermatoom

Interskapulêre styfheid tydens rotasieDiffuse posterior nekpyn in sekere pasiënte

Subjektief

Page 5: T4 SINDROOM

Simptome verlig: Posisie verander Area vryf of skudAktiewe fleksie dikwels effens verminderHipomobiliteit van T3/4, T4/5 of T5/6Lokale segmentele spierspasmaEen spineuse proses is gewoonlik effens

geroteer en dieper in vergelyking met anderTeerheid oor T4Verlies van PAIVM tussen T3 en T4Verdikkings interspineus en laminêr

Objektief

Page 6: T4 SINDROOM

Mobiliserende tegnieke

Verligting van spierspasma

Houdingsoefeninge

Behandeling