tee n spa n n i n g - magalies radio-amateur klub n spa n n i n g nuusbrief van tak noord-transvaal...

14

Upload: duonglien

Post on 20-May-2018

218 views

Category:

Documents


5 download

TRANSCRIPT

TEE N SPA N N I N G

NUUSBRIEF VAN

TAK NOORD-TRANSVAAL

van die SoA. Radioliga

POSBUS 1492 PRETORIA 0001 OKTOBER 1974

NOTULE VAN, VERqADERING GEHOU BY DERDEPOORT RADIOSTASIE OP5 OKTOBER 1974

OPENI~G: ,Die Voorsitter open die vergactering en heet a1mal we1kom.Die volgende kerels ontvang ~ spesiale woord van verwelkoming:

Herman ZS6AUDGarry ZS6YIDirk HorstmanshofJan ZS6BMNVan StrypRoodtMuller.

NOTULE: Die notule van die vorige vergadering word as gelees beskouen goedgekeur., Voorgestel,deur ZS6ACQ en gesekondeer deur ZS6ABV.

SAKE UtT DIE'NOTULE:(i) Grondwet - Dice grondwet is deur die Voorsi tter gel:e~$'en

hy is baie tevrede daaroor. volqens Hoofkantoor-s'e"'notule, van hul Raadsvergadering is die Raad baie tevrede met die

grondwet wat hulle van Anna af ontvang het en het hul seendaaroor uitgespreek.

(ii) Gelykgdlf - Daar word verneem dat die Impala Tak binnekortgelykgolf' uitsendings gaan doen en daar word versoek datl~de op ~oogte gehou word van die aanvangsdatum en tye vandie ui tse,n.ding•

. J): .

(ii'i+ Monitorstelsel - Tinus het geen kommentaar te lewer nie endie Voorsitter doen ~ beroep op almal om optimum gebruikvan die versterker te maak.

KORRESPONDENSIE: GeenFINANSIES: Die finansiele verslag word gelees en goedgekeur.

VERSLAE:BHF & WRR - Kristalbestellingwat onlangs geplaas is word middelOktober verwag en ~ bestelling vir Zephyr stelle sal eersdaagsgeplaas word aldus OK Tinus. Versover dit WRR betref word daaraangekondig dat daar die 14deOktober ~ vergadering sal wees endie 18de Oktober sal daar ~operasie wees. Die 26 Oktober en16 November sal daar ook bedrywighede wees en OK's word versoekom die datums oop te hou.

2/ •••••

- 2 -RTD & TEENSPANNING - OK··Amsrap-port-eer--<iat daar--'1'1. fout ingesluiphet op die kringdiagram wat in Teenspanning verskyn het. Op diegebied van RTD het dit fluks gevcrder en TNT-bulletins wcrd coknou Scndae uitgesaai. Bulletins salop 40M en 2M gelyktydig uitgesaaiwcrd. Ams dcen verder vers1ag cor RTD verscver dit die Raad vanDcwes aanbetref wat cnlangs ~ aanta1 te1edrukkers aangekocphet.Hyhet namens die Tak te~niese hu1p aan di~ organisasie aangebied.Perscne wat te1edrukkers wi1 bekom moet OK Ams sc gcu mcont1ikskake1. Pryse wissel tussen R20 en R25. Ams het cnlangs 'nbedrag van R80 by die Tak inbetaal t.o.v. winste wat met diepas afgelcpe teledrukker prcjek gemaak is.ONDERDELE: Kocs rapporteer dat daar nie veel bedrywigheid wasnie. Die dicdes wat Retief namens die Tak aangekccphet iscntvang en is ..b.eskikJ:Ja.ar..RE~LINGS .10Ji Gert lewer kcmmentaar .ocrdie re~lings vir diesaamtrek en skets weer die flnansiele aspek~ Hiervblgens b1ykdit dat die Tak se gedeelte cngeveer-op R738 te staan kern.Gert maak spesiaal melding van die drag by Saterdagaand se ete.Die kleredrag is cpsioneel.TNT - 10 SERTI~iKAAT: Oie prcef van die Sertifikaatwbrd ~andie lede vertcon. OK Frans ZS6BAC en almal wat daarmee gehelphet c.a. OK Dries wat die embleem ontwerp het wcrd hcirtlikbedank.

Die vergadering verdaag vir tee.TEGNl~S~ KLAS~E: Gert rapporteer dat hy Dcnderdagaand 'n tcets bydie klasse gereel het. Verder verlccp die klasse baie v1ot.ALGEMEEN: Hamnet - Die Vcorsitter 1ewer kemmentaar .ocrdie

aangeleentl'\eid'na·eanLe i.dd.nq van 'n cnlahgseHamnet vergaderingo Hy beklemtcori weer dienccdsaaklikheid van aktiewe deelname en dat onsa1tyd gereed meet wees, Die satneste11ing van..tiamnetword kortliks verduidelik~ Hierna volg'n algefuenebe~prekihg oor verskeie ~spekte~Daar word ve.reoek oat aandaq gegee mcet wordaan·omsendbriewe wat net in Engels uitgereikword , Die Vocrsi tter meld egter;dat daar cpdraggegee is cm te reel dat cmsendbriewe in beideampstale uitgereik. wcrd.

r(ii) Tegniese Kcmitee - Die Vocrsitter lewer 'n algemenebespreking ocr die Tegniese Kcmitee. Hy me1d ockdat daar heelwat tcerusting beskikbaar is. Vocrraadsal deur OK Tinus aangehou wcrd en a11e navrae mcettct hcm gerig word. Daar:wcrd .vccrgestel dat alleBHF-frekwensies in Radic-ZS gepub1iseer wcrd.OK Dave meld dat hy 'n 50 Watt ge1ykgolf/AM-·senderhet wat cnklaar is. Hy vrahulp·cm dit te herstelscdat hy dit aan die Tak kartskenk vir gebruikdeur Nuwe ZS-amateurs tctdat hulle hul eie .._ .tcerusting kan bekcm. Die saak sal later VeEd~raandag geskenk,wcrd.

3/ •••••

- 3 -

O~,~~~is bring di~ geval van Tonie CR7TT onderaahdag en 'die saak word bespreek. Daar wordbesluit dat dit elke kerels se persoonlikesaak is en dat die Tak nie direk betrokke moetraak nie.

. :J ..

DX-ek~2~isie - Ok Tinus.lewer komme~taar en versoekdat die Tak inskryf op dle DX-nuusbrlef wat deurdie RSGB uitgereik word. Daar word besluit datdit gere~l sal_word.

,0 .t

B~llbn - Tinus meld dat OK Karl ZR6AX graag ~ ballonwil bpstuur met m sender. OK Karl word aan diewoord gestel en hy verduidelik in detail die doelvan die projek.Zebediela Projek - Die projek word nou deur dieImpala Tak gehanteer en daar word yoorgestel datdie kristalle .wat TNT vir die doel'bestel hetaan Tak Impale skenk. Die voorstel .word algemeenaanvaar.

Die vergadering sluit om 1730.

-------000-------NOTULE VAN' DIE ALGEMENE 'JAARVERGADERING VAN T .N.T. GEHJU BV"DIE OOG" OP 3 NOVEMBER 1973

OPENING:Die \loorsitter' open die vergadering en heet alrnal uie.lkom,

~ PRESENSIELVS:Die presensielys word gesirkuleer en lede word versoek om verskoningsdaarop aan te teken.NOTULE:Die notule van die vorige vergadering uiord..ge1ees en goedgekeur.SAKE UIT DIE NOTUlE:1. Tydens die vorige AJV is daar deur Dom Benne, ZS6ABS, voorgestel dat

gedagte gegee word aan die moontlikheid van 'n ander bulletintyd. Diesaal<:is deur middel van TEENSPANNING aan die algemene lidmaatskapgestel maar weeds. die feit dat geen reaksie ontvang is nie, is daarbesluit om die status quo te handhaaf.

2. CQ HJU KOERS: -Ok Chicot lewer'n algemene verslag'oor die aangeleentheid •

. ..

KORRESPONDENSIE: .. ..

Geen.

FINANSIES:DiG finansiele verslaG ls vclledig in die program uiteengeslt. Na ~ kartbespreking word dit as ge128s beskou en deur die vergadering gcedgekeur.ALGEMEEN:

Die Voorsitter lewer sy jaarverslag en bedank a1 ·die 1ede wet deur die jeer.so lilOoisaamgewerk het om nog 'n suksesvolle jeer 1n die lJ,~s!<i.~denlayS'1 T.N. T-.'af te slui t. .Hierna word daar oorgegaan tot die tcekenning van bekers, ens, vir verdien-~:;-;-:e1ikheid.In hi errii e stadium word ok Doep Z56BGE aen die Idlord ges.tel enhV deal, mee dot die amateurs van Nylstroom (Doep, Z568GE, Chris. Z568LD,JDnr.i8~ ZS6WAS en Dam Bennie, ZS6ABS) besluit het om vier bekers aan die Tak~e ~;<ajk.~r Die bckcrs bly die ei.endorn van di c lede aan w1e dl t tQegekEn bElrd enhtiC28VElIl die h2kers (.~::..die Bu11etinbeke.r en die BI-F-beker, sal l.Ileerby dievul.qcnda AJI.Jgeskenl< .word.D3.Btcekenrunqs het soos volg ges!ded:1. ~. ZS6TL. ,1ilUSf

2~ Gert, ZS63I1"l3•• Tinus, ZS6TLI,-c-. Doep, ZS6BGE5. Jannie, ZS6WAS6. Dam Bennie, ZS6ABS

Jack Twine toekenning.Reti8f-bGkerBHF-bekerBulletinbeker·Beker vir die verste kontal< op 2-meters.BGizer vir sy hulp verieen aan die amateurs vanf\I'Jlstmom.

7~ f'-larten,ZSGlY en [iQrt~ ZS68Dl en hul LV'.s cntvang elk 'n toekenning virdi.a aanbt edi.nq van ,jie h2gnies8 k l.aaaa,

Hi errnae word die v(?:rgarJ2:dng as sulks afgeslui t en word daar oorgegaan tot diev8:rkieslng van die nULlC:' komiteB om gedurende 1974 te dien.Di8 volgende komi tGelC!dC2 lllordgekies: : ,.

i[SOURIER:

C' P van Rooyen ZS6AIN~!lJ du Preez ZS6ZVT G i'fjillerZS6ACQSAD Schmidt ZS6AWH.J A P le Roux ZS6AXLR J I'lloppers ZS6ATI~F Amsenga ZSGVVW Latter ZS63Dr"i

VOOfiSITTER:OrJDER-VDORSITTER~SEl'lRETARIS:

I-'1DrvlITEEl.EDE:

Die nuwe Voorsitter en Sekretaris neern oar en die Vocrsitter lewer sy opcrilngs-I'8d8.Die vergaderino sluit hierna om voorbereidings te tref vir die Kersboom- enbI'uaivleisfunksie.GOEDGE}lEUR: • ~a •• ~ ••• o •••••• '.·" •••• .............•............• ~~....VOORGESTEl_: ••• o •••••••• o.~ ••••••••••

SEKRETARISGESEKONOEER : •••••••••••••••••••.. .

VOORSITTER

" -5-

5 A P W R R:(Francoie du Rand, ZS68AC - 5 A poW R R Publisiteitsbearnpte)5 A P W R R gaan van krag tot krag ~ die wiele is aan die rol en beide dieTal< r~oord-Transvaal en Pretoria Tak ken met reg trots voel op wat deur hul mannaop hierdie gebied vermeg is.Op 14 Oktob.~r-is 'n vergadering by die Sentrale Polisiestasie gehou wear talleuiters interessBnte onderwerpe bespreek is. OK Deryck, lS6KQ, het o.a. bekendgemaak dat die Republiek nou in ses afdelings verdeel is en dat Pretoria resor-teer onder Transvaal Afdeling 1.Die westelike grens van hierdie afde1ing begin by die interseksie van dieBotswana-grens metlengtcgraadlyn 26" Dos, den Suid 1angs hieroie lengtegraadlyntot breedegraad 26" 9uid, dan Oos tot lengtegraad 28" Dos, danNoord langs.lengtegraad 28" ooa, tot 'n punt Nocird van Halfway House (nagenoeg 10 km Noordvan breedtegraad 26" Suid), den Dos tot die punt van interseksie met lengte-graad 29" Dos, danNdord tot breedtegraad25" 5uld, dan Dos tot Lengtegraad 'JO"Dos, dan Noord tot breedtegraad 24" Suid, dan tot by die r'J/osambiek-grens.'Hierdie grenstot by sy interseksie met die Limpoporivier en verder al langsdie rivlergrens tot by sy interseksie met lengtegraad 26" Dos, sal die' Nooroe-like grens van die gebied vorm.Die meeste VBI")onslede bevind hulle binne hierdie gebied, maar ongelukkig isdaar lede wat bui te die gebied woon'B~tig is. Oaar sal egter gepoog wOrd vir .toestemming dat sodanige lede as binne die gebied gestasioneer beskou kan bDrd~Op 18 Oktober om 11 nm ispadblokkades beOlan deur reserviste by die hoofver-keersare random Pretoria opgestel. Van die padblokkaddes was by Lyttelton enErasmia. Die 5 A P W R R-manne was in voortdurende kontak met die beheerstasieby die Sehtrale Polisiestasie, beman deur Kellie, ZR68M en Petro, ZR6CC. Oaaris talle erreatasies gemaal< en soos Kapt Barry Steenkamp tereg opgemerk het,was dit die grootste operasie in sy soort.Aanstelllhgs is gemaak van manne in beheer van Transvaal Afdeling 1.Deryck van; Loggerenberg i Z56KQ '

r>. Tinus Lange, Z56TLFrancois du Rand, ZSbBACRichie Richards, ZS6ET

5ameroeper Transvaal Afd 1Lokale oparast.ea .~Register, bemanning, werwing, skal<elen publisiteitKomiteelid

Daar moet egter duidelik verstaan word dat hierdie groep bel as is met diehele Afdeling 1 en dat daar eersdaags 'n werl(skomitee vir Pretoria gestig salmoet word. Hierdie komi tee sal verantwoordelik wees aan die kornitee Transvaal,Afd 1. Daar sal regdeur Transvaal Afdeling 1 dergelike aanstellings gemoak .word. •.

00000

NUWE LEDE:

Ons se baie welkom aan die.volgende nuwe,lede en hoop dat hulle baie gelukkigsol wees by TNT. Ons gelukwense oak aan·NeHe met die verkryging van haarroepsein (Z5G8IL).Nelie Terblanche, Z568ILHendrik Stuivenberg ZSGCSSally ConradieJan le Roux('1ariaLouw

Paul IVlaritzDoppies van der HovenGert ["IeyerAndries Alberts

-6-,'j ':. i-

• i'"

HAMNET-'h:,t.

Die volgende streek-I<Dardineerder~ is aangestel:'

Pretoria Stad: ZS6TLNoord- Tranl?:v8al.: ZSGATKen ZS6BIKJohannesburgStad: ZS6J .Witwatersrand: ZS6JRNoord-Wes Transvaal: ZS6ALJ en ZS6AOE

tot Upington).Natal: .ZS5LP en. Rodger IngleOrElnje-Vrystaat:" ZS4Z' ,

.. ,'

(Dit is die gebied van Potchefst~om

".

Hamnet bulletins word uitgeqoEll op Sondae om 1200 op 'n frekwensie van 7100 Khz.Op rvlaandae om"~2000op 'n frekwensie van 3700 Khz op di.e H.F. kanale en op dieT.N.T. en johannesburg 8.H.F. herhalers.

! "'1

Ot~'S knm r-laandae aande bymekaarop die bulletin frekwensie om bietjie saamtegesels totdot die streke georganiseer is~·

Daar sol binnekort 'n battery oefening wees,' m.a.w. almal bedien ~'ul~tasiesvanaf'n bat tery 0 .

Daar word gehoop om teen 3 November die Hannet bulletin nok op R.I.D.:ui t tesaai - di t sal wElarsl<ynli,f~Sond8goggend ueea, ongeveer" oem, OP 'n .f~ekwensiewet nog Later bekend gemaol<sal word.. ..,':.' .'"t : •. J'

Ons gelukwense gaan aanVry~t~at lTIethul vordering - huile het reeds14 et.raek-kodrdtnaerders in. volle gfJl11g. _. ,~,:: '~'('

..•... [ : ~; . lj ' .·.·.000000000

ONDtRDELE: (Tegniese r'1omitee)

. i

By die laaste Tegniese Komitee vergadering is daar besluit dat 'n gedeelte vandie B.H.F. toerusting wat nco in besit is Vrln die Tegniese I'$omitee, op'die7de Desember in Pretoria te koop aangebi.ed :sal word. 'n Plek en datum'sallater aangekondig word.

Die volgende is beskikbaar:

Storno CQM33RCACarphonesPhillips versterkersPye vaste stasies J30-35 Pye Cambridge/Continental ~aneel en kattebak montering.Pye motorfiets stelleDaar sal ook heelwat los items beskikbaar wees.

Baie van hierdie stelle is nog in 'n goeietoestand.

Die Tegniese Komitee wil graag van hierdie verkoping fn spesiale dag maek endie moontlikheid bestaan dat nog meer items bepkikbaar sal wees. Vetdere in-ligting sal oor bulletins en in die volgende .TEENSPANNINGaangegee word.

;'; 'I

ONDERDELE:(Tak)-'

Koos, ZS6XF, kondig aan dat daar uear 'n besending perspassing al.ternater diodesgekom heto Die ontwerpvermo8van die diodes is maksimum 100 volt/40 ampere.

r :

" "j

-7-

TEENSPANNING TIEN JAAR DUD(Marten, ZS6ZY)

Wanl1eer ons terug kyk oor die pad waarlangs TEENSPANNING geloop het dieafgelope· TIEN JAAR, dan sien.ons baie mylpale ingeplant staan. Hierdiemyle het nie vanself tot stand gekom nie, maar is gebou deur gewillig8 handewat ywerig en doelgerig die boumateriaal verwerk het. Daar was noodwendigdie hoogtes en dale, maar selfs dit is nodig om gestaal te word vir dietoekoms.TEENSPANNING het gedurende sy tien bestaansjare waardevolle inligting sansy lewers verskaf; dit was die vertoonvenster ne buite, en die medium waar-deur ons elke lid van T.N.T. kon bereik. Tetselfdertyd was dit ook ~ baro-meter waarmee die aktiwiteite en belangstelling in die Tak gemeet kon word.Ons wil dan by hierdie geleentheid dankie se - nee, baie meeT nog - huldebring aan die redakteurs van die afgelope 10 jaar vir hul onbsatsugtige

r>. opofferings en harde werk sodat lede die genot kon smaak om 'n eie nuusbriefte kon waardeer. Hulle name is diep gebyte1 in die hoeksteen van T.N.T.Die redakteurs was: Christo Vi1joen (nouprofessor) ex iS6HX; Heinsdu Preez, ZS6NS; Harry Blomerus, ZS6BDZ;'Rcielf Kloppers, ZS6ATK;SteveSchmidt, ZS6AWHi en die huidige redakteur, Ams, ZS6YV en Mex, ZS6BJT~Hierby word ook die lede gevoeg wat artikels vir TEENSPANNING gedurende dieafgelope 10 jaar geskryf het. Hul aktiewe bydraeword net so hoog waardee~.'n Aanhaling uit die eerste redaksionele artikel is seker van pas by hierdiegeleentheid:"Hag ek terselfdertyd ook 'n vriendeUke uitnodiging aan al ons lede rig omdeel te neem aan hierdie blaadjie; sonder u skriftelike bydrae kan TEEN-SPANNING nie vOCittbestaan nieo Die aanbiedinge van kopie vir hierdie uit-gawe vanTEENSPANNING laat my g10 dat die taak van die redaksie inderdaad'n vreugdevolle een gaan wees! n

r>. Ons sal hierdie eerste oproep steeds onthou en wens die huidige redakteur enhul1e wat~'sal vo1g allevoorspoed en aukees toe. MAG TEENSPANNING STEEDSDIE WAGWOORD VAN TAKNOORD-TRANSVAAL SLY.

00000

TEENSPANNING:Hiermea 58 oris BATE DANKIE aan alma! wet die afgo10pe jaar bygedra hettot die' samestellingl van' TEENSPANNING. In besonder, baie dankie aenMaureen vir die tyd wat sy kon afstaan vir die tik van die notules opwasvel - ons waardeer dit baieoBaio:dankie ook aan almal WElt skenkings in een of ander vorm gemaak het •.

REDAKTEUR, ZS6YV

,", .

ONTHOU ONS SAAMTREK BY STOKKIESDRAAI DIE NAWEEK VAN 2/3 NOVEMBER.

-8-

oN5 EER5TE TEENSPANNING TIEN JAAR GELEDE:

ongelukkig last ruimte ons nie toe om die hele TEENSPANNING te plaas nie.~ 8aie interessante nuusbrokkie is dat een vsn die eerste take van T.N.T.was om 'n skoustasie by die Pretoriase Skou te re~l~

Charles, Z56CZ5mittie, Z56Z8Martin, Z568B1G~rt, ZS6B1KHarry, Z568DZShorty, ZS6CNJan, ZS6AR~

DIE VOOR5ITTER AAN DIE WOORD: (10 jasr gelede)

Die eerate komitee was: \JoOR5ITTER:o/VOoRSITTER:PENNINGf"1EESTER:

.: ADD. LEDE:

Geagte Lede en Belangstellendes:Die bestaan van TAK NOoRD- TRANSVAAL van die Suid .•.Afrikaense Radi01iga 1.9'nvOldonge feit en ZS6TNT hat c~e 119 geBien. Ek wil van hierdie geleentheidgebruik maak om al die lede wat so ywerig saamgewerk het hCirtlik te bedankvir alles wat hulle gedoen het om die totstandkomiMg van TAK NDoRO-TRAN5VAAlte bewerkstellig. Die geesdrif wat daar by al die lede geheers Het'is virmy 'n riem onder .die hart en ek kan u verseker dat d1t vir my 'n basoncereplesier was om u almnl te ontmoet, tlader met u kenniste. maek en·seam met ute werk. Ek hoop .dat ons tak nog die hoogste hOagtes' sal bereik en soos ek .u almal leer ken het isek oortuig daarvan. By die stigtin9{:3-en daaropvol~:.·gende vergadering is 'n amateurgees geopenbaar wat nie maklik:ge~enaar salkah word hie!

. . . I. .

Nouja vriende, saam met die totstaridkoming van dns tak Het' dear nstuurlikoak 'n ander groat gebeurtenis ploasgevind naeml.Ik die ontstaan vari ons biedTEEN5PANNING. r-1et.drie utters bekwame en ywerige kerels soos Chris Z56HX, DupZ56ZV en Toni ZS6ADF aan die spits kan ons verseker wees dat ons blad in elkeopaig ~ reuse sukses sal wees. Ek wens hulle alle voorspoed en sukses toe enek wil grsag 'n beroep op a1 die lede van die tak doen om die drie staotmekersmet read en daad by te staan' en te help om ~ reuse sukses van hulle taak temaak. ons sien uit na die verskyning van hierd1e eerste uitgawe. Ek is danoak daarvan oortuig dat die bled so interessant sal wees dat dit die geesdrifby belangstellendes so sal aanwakker dat hulle as lede van die 5UID-AFRIKAANSERADIOLlGA by ons tak sal aansluit. TAK NoORD-TRANSVAAL ga8n ~ steunpilaar virdie Uga wees; daardie liggaam wat ons belange op die hart dra en vir onsregte veg.TAK NOORD-TRAN5VAAL is natuurlik nog in die beginstadium en met trots kan ekse dat met die geesdrif en ywer vir samewerking sake so gevlot het dat dieledetal reeds op meer as 45 staan. As a1mal die skouer aan die wiel sit gaanons tak nog groat hoogtes bereik.Namens ons hele tak wil ek graag vir Carl ZS68EE hartlik bedank vir sy opoffe-ring wat ons in etaat gestel het om so gou 'n posbus te bekom,

Oi t is reeds deur die ko~itee beslui t dot indien daar iede van die plattelandby ons tak gam aensluit'en vergaderings daar geregverdig is, dat ons vanuitPretoria die opoffering qaan doen om minstens een keer per jaar op 'n sentralepunt vergadering te hou vir die lede.Ek se weereens vir u almal bale dankie en lank lewe TAK NOORD-TRANSVAAL enseam met hom ons bled TEENSPANNING! Charles ZS6CZ

VooR5ITTER.

-9-

A R BET (Amateur Radio Bal10n Eksperimente en T~etse) .Tmua.. Z56TL

..c ;.

..

By die laaste maandvergadering het OK Karel, ZR6AX, 'n praatjie gegee enapparaat gedemonstreer oor ARBETeDie doel van hierdie projek is om meteriologiese inligting te kry wat deur'n sender, wat aan die ballon gekoppel is, te ontvang. Die eerste toetsesal.daaropgemik wees.om die hoogte van die balloh te bepaal, as ook dietrefafstand van die sender. Verdere g-egewens-soos vtenperatuur-, lugdruk,ens.sa~ later toegevoeg unrd, Versk[;ie~'-tC:jetsesal nog ui tqevner moet word,waarvan die eerste sal wees om die posisie van die ballon te bepaal.Die sender en lugdraad van ARBET e sal getoets word op Sondag 24 November -iewers tussen Pretoria en Johannesburg -op Nasionale roep op 'n frekwensie

.'van 145,5 Mhz. -,Die, eerste toets salvn nabootsing wees van 'n'ballon landing.' Die module saliewers neergesi t'word en dansal die soektog begin. Mobiele of draagbarestasies met 2 of 3 element rigstralers sal baie geskik wees. Kompas enkaartlesings sal aan "Soek Kontrole" oorgedra word, wat dit dan sal analiseerEn die plus-minus finale posisie aangee sodat jagters kan ingaan vir die finaleopsporing.'n Spesiale trofee sal toegeken word aan die jagter wat die mees akurate lesing9aan IISoekKontrole" gegee hetaAs hierdie operasie SUkSEsvol is, kom die volgende stap met ARBET in -Januarie1975, wanneer die komplete module met die valskerm op 'n hoogte van 12,000voet gelos word.Is hierdie operasie ook suksesvol, hoop OK Karel om ARBET 1 in Februarie teLansaer vanaf die Wel?:rpta~ie,,by Lrene , '

:f,1

Enige een-wat wildeeineem en help met die projek en jag kan in verbindingtree met Karel, ZR6AX~'Don ZS6ABC. of Td.nus ZS6TL.

00000

TONV CR7TT

OK Tony CR7TT en sy familia moss tyqens die opstand in Mosambiek ter behoudvan hul lewe vlug. Hulle kon uit die aard van die saak slegs die absolutenoodsaaklike saamneem.By ons laaste maandvergadering is 'n beroep gedoen op .die lede vir skenking indie vorm van kontant. Bykans BIke lid teenwoordig,asook 'n paar besoekers,het hul hand diep in hul sak gesteek en ~ pragtige_ bedrag is ingesamel.Ot~ Frans en Ams het die geld persoonli~ aan Tony aan huise van Klasie ZS6XVgaan oorhandig ..Ons het 'n baie mooi bedankiflgskaartjie van Tony ontvang met die volgendewoorde:

-10-

"AAN TAK I\IJORD-TRANSVAALOns wil net graag ons hartlike dank uitspreek aan al die vriende wat bygedrahet tot die groot bedrag wat ons so handig te pas gekom het. Dit was 'nwonder-like geskenko En dit is wonderlik om te weet dat bns so baie vriende het.Min dinge kon ons groter vreugde gegee het!Van: Tina, Tony en gesin".OK Tony het intuss~Q met die hulp van OK Doep, ZS6BGE. ~ pos in Nylstroomaanvaar waar hy nou ook woon en het ons meegedeel dat daar vir hornnet eentak bestaan, nolo ToNoTe, waarvan hy graag lid sal word sodra sy finansiesdit toelaat.Ons wil net meld dat soos dit 'n ware amateur betaamt het OK Tony op Jan %Smutslughawe van die vliegtuig gestap met sy FT401 onder sy arm. Die res vansy apparaat, sy huis, sy meubels en alle besittings moes hy net so agterlaat.Ons wil aan Tony baie dankie se vir die kaartjie en iahgs hierdie weg diehoop uitspreek dat hy en sy familie ~mooi toekoms in Suid-Afrika sal he.BAlE WELKOM HlER TONYe .

00000

PROJEKTE

Ams, ZS6YV

Die hoof ooe1 van amateur radio is eksperimente, navorsing en verbetering vanbestaande telekommunikasie media en elektronika. Hierdie feset van amateurradio het gedurende die afgelope jare as gevolg van -die maklik bekombaarheid ~.van kommersi~e apparaat, meer en meer agter geblyoAs gevolg van nuwe verwikkelinge in die Tak soos R8T,De, ARBET en Hamnet,is die tendens gelukkig SELFBOUo Verskonings soos die onbekombaarheid vanonderdele, ontoereikende geriewE, finansiele aspekte, enso, ry die gedagtevan SELFBOU in die wieleo Om daardie rede is ure van samesprekings gehouen is besluit tot 'n voorstel van spesiale verteenwoordiging op die bestuurin die vorm van,projekte korniteeo .,Die doelstelling van hierdie komitee sal wees:1. Navorsing in verband met wat lede in die Tak in die vorm van apparaat

benodig.2. Ontwperp van sodanige apparaat en implementering van beskikbare teg-

niese vaardigheid van ons lede~3. Verkryging van onderdele ens, op die mees ekonomiese basis.40 Die vervaardiging of verkryging van bybehore soos kassies, ens.50 Toets en instandhouding van sodanige apparaat.6. Die ontwikkeling van tegniese vaardigheid by die opbou van apparaat,

veral onder ons ZR-ledeo7. Om lede meer aktief te benut en tegniese belangstelling aan te wakker.8. Die daarstelUng van 'n Tegniese naslaan-biblioteeko

-11-

Hierdie projek is alreeds onderweg en in hierdie verband is OK Kallie, ZR6BNen Johnny, ZR6AL, alreeds aan die werk.OK Johnny salop die volgende vergadering die een en ander te se he oor 'nspesiale werksgroep~ Lede word gevra om san hierdie saak te herkau en opdie A.J.V. alle moontlike voorstelle in te dieno Dns vael verder aak dstdie kamitee noodgedwonge sal moet uitbrei om san te pas by die fenomenalevooruitgang van Tak Noord-Transvaal~

00000

DIE VOLGENDE VERGADERING WAr ONS AAJ4V. IS, WORD GEHOU TE STOKKIESDRAAI OP2 NOVENBER 19740 (DiE! tyd word opdie program aangedui)

AGE N D A

1. OPENING EN VERWELKOMING2. PRESENSIELYS3. NOTULE VAN VORIGE AoJ.V.4. SAKE Ulr DIE NOTULE

CQ Hou Koers5. KORRESPONDENSIE60 FINANSIES7. JAARVERSLAE:

a. Voorsitterb. Komiteelid: B.H.F. , W.R"R., HAI"1NETI Kristalle.Co Komiteelid: R.T.D" en Teenspanningdo Komiteelid: Onderdele.eo f'iomiteelid: Sosiale aangeleenthede.

8.• ALGEMEEN: '~ •.a. Mosies vir A.J.Vo 1975bo Re~lings komitee A.J.V.en 10-jarige viering.

9. TOEf'iENNINGSo100 VERKIESING VAN NUWE f'iOMITEE:

10 Voorsitter20 Onder-Voorsitter3. Sekretaris/Tesourier4. f'iomiteelidW ..RoR.5. Komiteelid HANNET.6. Komiteelid RoToDo7" f'iomiteelidS.HoF. en KristalleBo f'iomiteelidonderdele.9. Komiteelid Opleiding.

10. Sosiale aangeleethede11. Teenspanning.

Hierna sal die verrigtinge voortgaan SODS op die program aangedui.00000

VERKIESING:'n Nuwe bestuur sal verkies word by die A.J.V. en ons wil 'n beroep doen opsy lede om BAlE oordeelkundig te werk te gaan en die volgende in gedagtete how voordat voorstelle vir lede gemaak word:1. Is die persoon wat u wil voorstel wel beskikbaar. .. j"

2. Sal hy sy onverdeelde aandag aan die saak ken skenko -

-12-

38 Sal hy die Tak se belange op die hart dra en beskermo

4. Sal hy onder tergende omstandighede saam met sy mede-bestuurslede kanwerko

50 Sal.ny aanvaarbaar wees. vir'sy made bestuurslede.50 ,Sal hy opgewasse wees teen die taak wat Elanhom gestel word en oor die

-nodigetegniese agtergrond en vaardigheid beskik vir die uitvoeringdaarven, ,;-:.-!'

MOENIE BLOoT VIR IEMAND STEM oMREDEHY'n VRIEND VAN U IS OF oMDAT U VANHOM HoU OF oMDAT HY GoED VAN AANSIEN IS NIE; ooRWEEG LIEWER SY 8EKWAAMHEID ENLoJALITEIT 0

00000

12-VoLT KRAGBRoN:Weens tegniese probleme in die vorige uitgawe van TEENSPANNlNG plaasons weer die skets van oom Herman, ZS5AUD, se 12-volt kragbron.Die waarde van die komponente is SODS aangegee in die vorige TEENS~ANNING.

,},,"d'-~----- ..Cl',.");__5

t

VERSKoNING:ons moes noodgedwonge van 'n ander tikmasjien gebruik maakmaar ons vertroudat u 'n leesbare TEENSPANNING sal kryo (Die skrif is baie klein).oNS HJop OM U TE SlEN BY DIE SAAMTRtK TE SToKKIESDRAAI.,