tegnologie en hulpmiddels

12
EDM152 TEGNOLOGIE EN HULPMIDDELS

Upload: maeko

Post on 12-Jan-2016

108 views

Category:

Documents


1 download

DESCRIPTION

TEGNOLOGIE EN HULPMIDDELS. EDM152. Media en die gebruik daarvan. OBJEK (model, kaart , video, swartbord ) wat opvoeders GEBRUIK of wat hulle vir leerders gee om te gebruik om spesifieke uitkomste te DEMONSTREER ( verskeidenheid van leerervarings )(Jacobs;229. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: TEGNOLOGIE EN  HULPMIDDELS

EDM152

TEGNOLOGIE EN HULPMIDDELS

Page 2: TEGNOLOGIE EN  HULPMIDDELS

Media en die gebruik daarvan

OBJEK (model, kaart, video, swartbord) wat opvoeders

GEBRUIK of wat hulle vir leerders gee om te gebruik om spesifieke uitkomste te

DEMONSTREER(verskeidenheid van leerervarings)(Jacobs;229

Page 3: TEGNOLOGIE EN  HULPMIDDELS
Page 4: TEGNOLOGIE EN  HULPMIDDELS

TIPES MEDIA (BL 229)

KONKRETE ERVARINGS

IKONIESE ERVARINGS

ABSTRAKTE ERVARINGS

Prakties in ‘n werklike situasie

Rolle spel

Simulasies

Modelle/replikas

Veld ekskursies

Uitstallings demonstrasies

Fotos

prente

tekeninge plakkate

Skyfies

Video

Films

Radio

Uitsendings

Kaarte

Diagramme

Grafieke

Taal

Page 5: TEGNOLOGIE EN  HULPMIDDELS

VOORDELE

Motiveer leerdersVerseker leerder deelnameVoorsien in die individuele behoeftes van leerdersDra by tot ‘n stimulerende ervaringNADELE VIR DIE GEBRUIK VAN MEDIADuurVerwar met vermaakOndermyn persoonlike kontakKan miskonsepsies tuisbring(grootte, kleur)

Page 6: TEGNOLOGIE EN  HULPMIDDELS

PERSEPSIES

Beskou as basis vir effektiewe leer Leer deur stimuli Inligting versamel 3% ruik, 3% proe, 6% raak, 13% hoor en

75% sig (NB van holisties ontwikkeling) Onthou: 10% wat lees;10% hoor;65% sien en hoor onthou jy

Page 7: TEGNOLOGIE EN  HULPMIDDELS

WAT IS ‘N PERSEPSIE ?

Twee prosesse1. Versamel van inligting2. Dekodering van inligting in brein waar inligting

gestoor wordDefinieer as die: aktiewe akkurate interpretasie van sensoriese indrukke of inligting ontvang d.m.v die sintuie vanuit die omgewing om sodoende sinvolle en effektiewe leer te verseker

Page 8: TEGNOLOGIE EN  HULPMIDDELS

HERROEP

SENSORIES

PERSEPSIE

Page 9: TEGNOLOGIE EN  HULPMIDDELS

PRESEPSIES IN DIE ONDERRIG -LEERSITUASIE

Onderwyser moet abstrakte konsepte d.m.v. konkrete en sigbare voorbeelde verduidelik:

Ondersteun gesproke woord Geheue Verbind met vorige kennis Gebruik sintuie Aktief betrokke Bevoegdheid van die onderwyser

Page 10: TEGNOLOGIE EN  HULPMIDDELS

ONDERRIGMEDIA AS MEDIUM OM INLIGTING OOR TE DRA

1. DIGITALE SISTEEMDigitale simbole is baie abstrak effektiewe leer kan net plaasvind as die simbole geïnterpreteer kan word –moet simbole ken. ABCDE / +-X

2. IKONIES SISTEEMPrente beelde voorstellings moet deel wees van die ikoniese sisteem is minder abstrak meer konkreet. Kan inligting bekom van prente.

3. ANALOË SISTEMEIs meer gerig en indirekte oordrag van inligting. Stemkwaliteit, ritme, musiek, dans. Kan uiting gee.

Page 11: TEGNOLOGIE EN  HULPMIDDELS

KEUSE VAN MEDIAJonk Minder MEESTE KONKREET

Direkte ervaring

Dramatisering

Demonstrasies

Grootste Mees aktiefste

Ouder-dom

Ouer

Graad van sofistikeerd-heid

Groter

Rekenaar simulasies

Uitstalling, modelle,

Beweegbare, prente, video

Opnames, radio, prente

Visuele simbole

Verbale simbole

MEESTE ABSTRAK

Gebruik van sintuie

Minder

Leerder

Minste aktief

Page 12: TEGNOLOGIE EN  HULPMIDDELS

voorbeeld

4

8

Gekleurde

Bal

Opvoering

Baie

konkreet

Konkreet

Sien, voel, hoor bons

Sien, hoor

Skop, gooi, hardloop

Vrae beantwoord, dans

16

20

Rekenaar

Lesing Abstrak

Sig, gehoor, taktiel

Sig, gehoor

Tik

Sit-onaktief