tegnologie kwartaal 1 - litnet...• ontwerp is die proses waar jy iets beplan. • skryf dan jou...

13
Hoofstuk 1

Upload: others

Post on 08-Jan-2020

20 views

Category:

Documents


2 download

TRANSCRIPT

Page 1: Tegnologie Kwartaal 1 - LitNet...• Ontwerp is die proses waar jy iets beplan. • Skryf dan jou planne neer. • Voeg sketse van van jou idees by. • Nou het jy ‘n ONTWERPOPDRAG

Hoofstuk 1

Page 2: Tegnologie Kwartaal 1 - LitNet...• Ontwerp is die proses waar jy iets beplan. • Skryf dan jou planne neer. • Voeg sketse van van jou idees by. • Nou het jy ‘n ONTWERPOPDRAG

• Selfone, tablette,Wi-fi, Skype, Bluetooth of

ruimtereise sal seker van julle antwoorde wees.

• Dit is korrek en daar is natuurlik heelwat meer

antwoorde.

• Tegnologie as skoolvak is:

Die gebruik van kennis, vaardighede, waardes en

hulpmiddele om mense se behoeftes aan te spreek deur

die ontwikkeling van praktiese oplossings vir probleme

met inagneming van sosiale en omgewingsfaktore.

Page 3: Tegnologie Kwartaal 1 - LitNet...• Ontwerp is die proses waar jy iets beplan. • Skryf dan jou planne neer. • Voeg sketse van van jou idees by. • Nou het jy ‘n ONTWERPOPDRAG

Met ander woorde:

Sommiges is maklik en ander baie moeilik

Bevoegdheidstaak 1.1 vir huiswerk

Page 4: Tegnologie Kwartaal 1 - LitNet...• Ontwerp is die proses waar jy iets beplan. • Skryf dan jou planne neer. • Voeg sketse van van jou idees by. • Nou het jy ‘n ONTWERPOPDRAG

Wie gebruik almal tegnologie in die wêreld?

Page 5: Tegnologie Kwartaal 1 - LitNet...• Ontwerp is die proses waar jy iets beplan. • Skryf dan jou planne neer. • Voeg sketse van van jou idees by. • Nou het jy ‘n ONTWERPOPDRAG

Die ontwerpproses

Page 6: Tegnologie Kwartaal 1 - LitNet...• Ontwerp is die proses waar jy iets beplan. • Skryf dan jou planne neer. • Voeg sketse van van jou idees by. • Nou het jy ‘n ONTWERPOPDRAG

Ontwerpvaardighede• Ontwerp is die proses waar jy iets beplan.

• Skryf dan jou planne neer.

• Voeg sketse van van jou idees by.

• Nou het jy ‘n ONTWERPOPDRAG.

• Ontwikkel nou jou beste idees in gedetailleerde

werkstekeninge.

Page 7: Tegnologie Kwartaal 1 - LitNet...• Ontwerp is die proses waar jy iets beplan. • Skryf dan jou planne neer. • Voeg sketse van van jou idees by. • Nou het jy ‘n ONTWERPOPDRAG

1. Ontwerpopdrag:• Kort en duidelike stelling.

• Gee ‘n algemene uiteensetting van die probleem.

• Gee die doel van die voorgestelde oplossing.

• Spesifikasies:

Vereistes waaraan die oplossing moet voldoen.

Sluit in:

Veiligheid, materiale, funksie, menseregte en die uitwerking

op die omgewing.

• Beperkinge:

Sluit in:

Tyd, material, gereedskap, menslike hulpbronne en koste.

Page 8: Tegnologie Kwartaal 1 - LitNet...• Ontwerp is die proses waar jy iets beplan. • Skryf dan jou planne neer. • Voeg sketse van van jou idees by. • Nou het jy ‘n ONTWERPOPDRAG

2. Aanvanklike idees se sketse

3. Bou ‘n proefmodel

4. Stel begroting op

5. Maakvaardighede

Teken planne:

• Tweedimensioneel

• 3D-skuinstekeninge

• Enkelverdwynpunt-perspektief

Page 9: Tegnologie Kwartaal 1 - LitNet...• Ontwerp is die proses waar jy iets beplan. • Skryf dan jou planne neer. • Voeg sketse van van jou idees by. • Nou het jy ‘n ONTWERPOPDRAG

• Ontwikkel vervaardigingsvolgorde

• Maak die produk: Werklike uitvoering van ontwerpproses

Gereedskap en toerusting moet pas by die

materiale wat gebruik word.

Pas veiligheidsreëls toe

Page 10: Tegnologie Kwartaal 1 - LitNet...• Ontwerp is die proses waar jy iets beplan. • Skryf dan jou planne neer. • Voeg sketse van van jou idees by. • Nou het jy ‘n ONTWERPOPDRAG

Evalueringsvaardighede:

• Toets of die produk werk

• Vra ander se mening

• Voldoen die produk aan die

spesifikasies in die ontwerpopdrag?

• Evalueer onder andere:

Page 11: Tegnologie Kwartaal 1 - LitNet...• Ontwerp is die proses waar jy iets beplan. • Skryf dan jou planne neer. • Voeg sketse van van jou idees by. • Nou het jy ‘n ONTWERPOPDRAG

Die produk of sisteem

Die beplanning- en ontwerpstadia

Tydsbenutting

Jou vaardighede of vermoëns

Veilige gebruik van gereedskap, materiale

en toerusting

Omgewingsvriendelik

Sal mense in die gemeenskap ontsteld raak?

Page 12: Tegnologie Kwartaal 1 - LitNet...• Ontwerp is die proses waar jy iets beplan. • Skryf dan jou planne neer. • Voeg sketse van van jou idees by. • Nou het jy ‘n ONTWERPOPDRAG

Daar is ander vrae en oorwegings wat ook

belangrik tydens die ontwerpproses is.

Hierdie vrae het betrekking op die produk

en die geskiktheid vir die doel daarvan.

Die vrae behoort soos volg te wees:

Page 13: Tegnologie Kwartaal 1 - LitNet...• Ontwerp is die proses waar jy iets beplan. • Skryf dan jou planne neer. • Voeg sketse van van jou idees by. • Nou het jy ‘n ONTWERPOPDRAG

1. Vir wie is dit bedoel?

2. Waarvoor is dit bedoel?

3. Sal dit die doel kan dien?

4. Is dit koste-effektief?

5. Is dit veilig?

6. Is dit maklik om te gebruik?

7. Lyk dit goed?

8. Sal dit ‘n effek op die samelewing hê?

9. Sal dit ‘n effek op die omgewing hê?