teks: johannes 10: 11-16 tema: die goeie...

14
1 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum Die Kandelaar – 12 Mei 2019 Telefoon en faks: 051 522 2547Finansies 051 522 8119 Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134 E-pos: [email protected] WEBADRES: www.rooikerk.co.za / nguniversitaswes Kantoorure: Maandag, Dinsdag, Donderdag , Vrydag: 08:00 tot 13:00 Woensdag: 08:00 tot 10:00 en 12:00 tot 13:00 Sondae: Net ná die erediens tot 10:30 of tot die laaste persoon gehelp is. Leraar: Hannes du Plessis 062 127 5300 ROOIKERK-EREDIENSTE 09:00 Hannes Teks: Johannes 10: 11-16 Tema: Die goeie herder 09:00 Baba-, Peuter- en Kinderkerk 10:15 Junior- en Seniorjeug-Omgeegroepe 18:00 Frans Teks: Psalm 123 en Handelinge 1:4 Tema: Wag op die Here! Deurkollekte: Fonds vir Vrouelidmate. Volgende Sondag 09:00 Hannes 18:00 Hannes

Upload: others

Post on 12-Mar-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Teks: Johannes 10: 11-16 Tema: Die goeie herderrooikerk.co.za/wp-content/uploads/2019/05/Kandelaar-12-Mei-2019.pdf · Rooikerk mooi te maak. Die span sal binnekort die name en foto’s

1 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Die

Kan

del

aar

– 1

2 M

ei 2

01

9

Telefoon en faks: 051 522 2547Finansies 051 522 8119

Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes Absa Bank, Reknr: 470580909, Bankkode: 334134

E-pos: [email protected]

WEBADRES: www.rooikerk.co.za / nguniversitaswes Kantoorure:

Maandag, Dinsdag, Donderdag , Vrydag: 08:00 tot 13:00

Woensdag: 08:00 tot 10:00 en 12:00 tot 13:00

Sondae: Net ná die erediens tot 10:30 of tot die laaste persoon gehelp is.

Leraar: Hannes du Plessis 062 127 5300

ROOIKERK-EREDIENSTE

09:00 Hannes

Teks: Johannes 10: 11-16

Tema: Die goeie herder

09:00 Baba-, Peuter- en Kinderkerk 10:15 Junior- en Seniorjeug-Omgeegroepe

18:00 Frans

Teks: Psalm 123 en Handelinge 1:4

Tema: Wag op die Here!

Deurkollekte: Fonds vir Vrouelidmate.

Volgende Sondag

09:00 Hannes

18:00 Hannes

Page 2: Teks: Johannes 10: 11-16 Tema: Die goeie herderrooikerk.co.za/wp-content/uploads/2019/05/Kandelaar-12-Mei-2019.pdf · Rooikerk mooi te maak. Die span sal binnekort die name en foto’s

2 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

VERJAARDAE

Baie geluk aan elkeen wat vandag of in die volgende week verjaar.

12 Mei Doris Linde 13 Mei Alwyn de Koker Ananda Venter Bianca Kennedy Louis Oosthuizen Ronel vd Walt Sabina Sullivin Tertius Venter 14 Mei Christina Malan Danie de Jongh Izak Oelofse 15 Mei Martin Meyer Nolien de Jonge 16 Mei Annatjie Rossouw Aretha Steenekamp Kobus Laubscher Michelle Brown 17 Mei Christo de Jonge Frederich Bester 18 Mei Diek Conradie Nicoline vd Merwe Tizane Geringer

LIEF EN LEED

Bid asseblief vir:

Carmen Daffue sterk aan na ʼn opera-sie.

Henta Pieterse het herstel van 'n rugoperasie

Willie Botha sterk aan na ʼn rugopera-sie.

Riana Groenewald sterk tuis aan na ʼn skoueroperasie.

Dink ook aan hulle gesinslede wat die versorging/bystand moet

doen.

WELKOM

Besoekers en nuwe lidmate, kom ontmoet die Nuwelidmatespan ná die erediens by

die Inligtingstoonbank.

Welkom aan Marie Wessels (Striata). Ons het haar lidmaatskap-

bewys ontvang vanaf NG Gem Stilbaai.

BELANGRIKE DATUMS EN TYE

30 Mei Hemelvaartdiens 18:00

Onthou:

Maandae: 17:30 Spiritualiteits-kursus 18:30 Preekwerkgroep

Saterdae: 07:00 Mannebediening

Lees gerus die Almanak vir meer inligting rondom

eredienste ens.

Inkopiedoener

Seerpleksoener

Pleisterplakker

Kosblikpakker

Lego-bouer

Sagte Skouer

Kombuiskoningin

Mamma soos min!

Page 3: Teks: Johannes 10: 11-16 Tema: Die goeie herderrooikerk.co.za/wp-content/uploads/2019/05/Kandelaar-12-Mei-2019.pdf · Rooikerk mooi te maak. Die span sal binnekort die name en foto’s

3 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

ROOIKERK-TUIN

Soos meeste van ons reeds opgemerk het, word daar in die kerktuin gewerskaf. ʼn Water-wyse (Waterwise) tuin word aangeplant . Intussen is ʼn palmboom ook suksesvol verskuif met die hulp van gemeentelede en die Genade Dade-manne. ʼn Weldoener het ook aangebied om die grond gratis te kom “ploeg” indien nodig. Ons wil baie dankie sê aan almal wat hand bysit, vir skenkings, hul tyd en energie gee en ook vir die Genade Dade-span wat hard werk om die vooraansig van die Rooikerk mooi te maak. Die span sal binnekort die name en foto’s van die plante wat gebruik gaan word, deurgee. Indien dit iewers in ʼn goedgesinde se tuin groei, sal ons steggies baie waardeer. Getrou aan die Rooikerk-kultuur word hierdie ‘n heerlike saamwerk-projek met geen inpak op die Kerk se finansies nie. Dankie aan elkeen vir enige vorm van deelwees!

Bid asb oor die volgende en kontak ons indien die Here dit op jou hart lê om by die volgende Diensgroepe betrokke te raak:

o Bejaardesorg – ons benodig ‘n diensgroepleier vir hierdie belangrike gedeelte van ons gestuurdheid

o Tegnies – Jaco benodig asb hulp op die tegniese diensgroep

o Stranddiens – kontak ons asb indien van ons jong volwassenes of stu-dente deel wil vorm van die Stranddiensspan wat Desember-vakansies in Stilbaai hul gestuurdheid gaan uitleef.

Die Rooikerkhuis is op soek na 2 enkelbedmatrasse. Indien jy kan help, kontak die Kerkkantoor by 051 522 2547.

Page 4: Teks: Johannes 10: 11-16 Tema: Die goeie herderrooikerk.co.za/wp-content/uploads/2019/05/Kandelaar-12-Mei-2019.pdf · Rooikerk mooi te maak. Die span sal binnekort die name en foto’s

4 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

FINANSIëLE STAND VAN DIE GEMEENTE VIR DIE TYDPERK: 1 MAART 2019 - 30 APRIL 2019 (Striata ingesluit)

Begroot vir die jaar

Werklik tot op datum

Verskil tot op datum

INKOMSTE -2,894,028.73 -406,178.36 -2,487,850.37

Min: UITGAWES 2,894,028.73 412,630.68 2,481,398.05

* Bedryfsuitgawes 920,602.70 116,346.10 804,256.60

* Gemeentevisie / Sending- en Uitreikaksies

425,630.00 45,908.34 379,721.66

* Salarisse en Lone 1,547,796.03 250,376.24 1,297,419.79

(-Tekort) / Surplus 0.00 -6,452.32

Mei se spesiale koevertinsameling gaan vir

die

Diensgroep vir Finansies

Vanuit die Kerkkantoor

Die kerkkantoor vra dat jy asb nie

bedelaars met geld help nie. Die reëling is dat hulle Maandae tot Vrydae om

08:00 by die kerk kan aanmeld om die

dag te kom werk. As hulle vra vir geld verwys hulle asb terug na die kerk toe.

Page 5: Teks: Johannes 10: 11-16 Tema: Die goeie herderrooikerk.co.za/wp-content/uploads/2019/05/Kandelaar-12-Mei-2019.pdf · Rooikerk mooi te maak. Die span sal binnekort die name en foto’s

5 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Page 6: Teks: Johannes 10: 11-16 Tema: Die goeie herderrooikerk.co.za/wp-content/uploads/2019/05/Kandelaar-12-Mei-2019.pdf · Rooikerk mooi te maak. Die span sal binnekort die name en foto’s

6 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Hierdie jaar gaan die basaar uitgebrei word om meer ʼn markgevoel aan te neem. Buite-instansies en uitstallers sal ook genooi word om, teen ʼn vasgestelde fooi, staanplekke te huur. Hiermee vergroot ons ons kliëntebasis en bring meer voete en dus meer geld na die mark. Alle kosstalletjies sal steeds deur die Kerk behartig word en buiteaansoeke sal baie fyn gekeur word om te verseker dat dit nie weg neem van ons nie.

Ons sameroepers is baie opgewonde oor die nuwe rigting wat ons inslaan en ons wil elkeen nooi om deel te word hiervan. Ons sal enige voorstelle en insette baie waardeer. Daar is ook altyd ruimte vir verbetering.

As jy op enige ander manier betrokke wil raak by die Rooiwarm Wintersmark of ʼn lekker idee het, kontak vir Sally 081 305 8675/[email protected] of Lizelle 082 974 1550/[email protected]. Voorkeur sal aan gemeentelede gegee word.

Poeding

Kleinkoekies Wilna Henning 082 743 5212

Grootkoeke Sanet Naude 082 675 1786

Kerrie en Rys Chantel van Niekerk 071 007 7182

Braai Bok Cronje 082 538 0408

Jeug Sune Kotze 084 491 0776

Potjie Diana Pienaar 083 489 1067

Sushi Gerty van Aswegen 083 609 8007

Aartappels-op-‘n-stok Gerty van Aswegen 083 609 8007

Vermaak Maretha Steyn/ Johannie Annandale

082 372 3442 / 082 556 1448

Koeldrank Sune Kotze 084 491 0776

Lekkers Sune Kotze 084 491 0776

Page 7: Teks: Johannes 10: 11-16 Tema: Die goeie herderrooikerk.co.za/wp-content/uploads/2019/05/Kandelaar-12-Mei-2019.pdf · Rooikerk mooi te maak. Die span sal binnekort die name en foto’s

7 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Snuffeltafel Leon Grove 082 788 7128

Moedersdagete Lizelle de Reuck 082 974 1550

Vadersdagete Lizelle de Reuck 082 974 1550

Koffiestoep Elretha de la Rey 084 965 1404

Pannekoek Marilize Visser 083 381 7971

Snuisterye Helene Krantz 083 415 8733

Souvlaki Sally Joubert 081 305 8675

Vetkoek Trynie de la Rey 084 861 2367

Kommunikasie Lisma Liebenberg 084 522 5904

Boeketafel Elretha de la Rey 084 965 1404

Koeksisters Gerda Liebenberg en Astrid Scmidt /082 960 8502

Striata

Tegnies Jaco Janse van Rensburg 082 373 0388

Seremoniemeester

Nuwe sameroepers

Ons benodig asseblief ‘n nuwe sameroeper vir die Poedingtafel.

Donasies en helpende hande

Vele hande maak ligte werk. Kontak asseblief die sameroepers waar jy lus is om in te val. ‘n Spesiale versoek vir hande om te help by die volgende stalletjies

Persone om te help braai.

Persone by die vetkoektafel

Ons benodig dringend mense wat bereid sal wees om te help koekies

bak. Resepte en bestanddele sal voor sien word.

Page 8: Teks: Johannes 10: 11-16 Tema: Die goeie herderrooikerk.co.za/wp-content/uploads/2019/05/Kandelaar-12-Mei-2019.pdf · Rooikerk mooi te maak. Die span sal binnekort die name en foto’s

8 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Gebedsbediening

“As jy kan ontdek hoe om uit die slegte ervarings sowel as uit die goeie ervarings te leer, leer jy twee keer

meer in die lewe.” Groei in die Geloof: Wayne Cordeiro

Kom bid saam met Gebedsbediening. Hilda 083 732 1025

Versoek vir die volgende

Skenkings vir die Tombola Tafel

Hout vir ons vuur konkas

Persone wat bereid is om hul Gazebos vir ons te leen

Elretha en haar span vra asseblief skenkings van enige boeke vir die Kuierfees-Boeketafel. Alle boekeskenkings kan by die Kerkkantoor ingegee word of kontak Elretha (084964 1404) direk

Die Snuisterytafel kort asseblief baie bydraes. Enige handwerk (bedsokkies, oorgetrekte hangers, ens) en ook enige ornamente wat jy nie meer wil hê nie.

Ons benodig asseblief ook skenkings. Enige en alle bestanddele of klaar gemaakte artikels en produkte. Kontak die sameroeper self of gesels met my. Elke donasie maak ‘n reuse verskil.

Vind asseblief aangeheg die kollektelys vir die 2019 Rooiwarm Wintermark. Moet asseblief nie beperk voel tot dit wat op die lys is nie. Alle hulp en bydraes word van harte waardeer. Voltooi asb so gou as moontlik die lys en stuur terug aan my of aan die Kerkkantoor. Versprei asb ook die lys aan vriende in die gemeente wat dalk nie die e-pos ontvang het nie. Alle bydraes moet asb teen Vrydag, 24 Mei 2019 by die betrokke sameroeper of by die Kerkkantoor ingedien word.

Page 9: Teks: Johannes 10: 11-16 Tema: Die goeie herderrooikerk.co.za/wp-content/uploads/2019/05/Kandelaar-12-Mei-2019.pdf · Rooikerk mooi te maak. Die span sal binnekort die name en foto’s

9 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Christene ervaar beperkte regte en vryhede in Egipte. Vervolging, ver-drukking en die steel van grond is algemene ervarings vir Egiptiese Christene. Onregverdige wette, toegepas deur die staat, verseker dat Christene net ʼn mate van gelykheid ervaar. Onlangs is daar ook meer gewelddadige insidente teen Christene in Egipte in vergelyking met vorige jare. Vervolging duur voort aan die hande van Islamitiese groe-pe, regeringsbeamptes en selfs familielede.

Bid: Vir die veiligheid, veral binne hul gesin, van die wat Islam verlaat om Jesus te volg.

Daar word ook toebroodjiesmere vir die seuns se

broodjies vir skool ens. ingesamel. Indien jy iets kan skenk,

plaas jou bydrae in die boks by die Inligtingstoonbank asook voor in die Kerk..

Kontak Alta 0836870543 vir enige verdere navrae.

Baie dankie aan elkeen wat ‘m bydrae gegee het. Baie dankie vir julle

getroue ondersteuning. Ons het groot waardering.

Page 10: Teks: Johannes 10: 11-16 Tema: Die goeie herderrooikerk.co.za/wp-content/uploads/2019/05/Kandelaar-12-Mei-2019.pdf · Rooikerk mooi te maak. Die span sal binnekort die name en foto’s

10 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Voorslag-Voortrekkers (Jim Fouche-Hoërskool) het kwartaalliks ʼn omgeeprojek en vir die tweede kwartaal van 2019 is die Graad 9-spanne verantwoordelik vir die insameling van blikkieskos en ander benodigdhede vir hulpbehoewende instansies.

Die gedagte van insamelings en aflewer by instansies vir mense met finansiële behoeftes het al by verskeie geleenthede fantastiese bydraes opgelewer, maar dit wil voorkom asof die kinders nie altyd die impak van hul bydraes besef nie. Met vanjaar se COR MEUM-UITREIK gaan so veel moontlik gedoen word om persoonlike kontak tussen die kinders en ontvangers van die bydraes te bewerkstellig sodat die kinders ʼn hart ontwikkel vir barmhartigheid, te besef hul bydraes maak werklik ʼn impak en hoe broodnodig sulke uitreike is. Verskeie instansies is reeds

genader en word gelys.

Datum van uitreik: 18 Mei 2019 – Insameling vind dus plaas tot 18 Mei 2019.

Afgeebestemming: Rooikerk, tydens kantoorure tot en met 18 Mei 2019.

Instansies tot op hede: Huis Athalia Yade tuistes Bloem Shelter Shannon Shelter Rooikerkhuis

Insamelings sluit in:

Alle nie-bederfbare voedsel soos blikkieskos (vleis), pasta, rys en langlewemelk.

Enige bydraes vanaf eksterne persone en besighede sal opreg waardeer word om die instansies op die voorvoet te kry vir die komende winter. Alhoewel die hooffokus die insameling van voedselprodukte is, is die skenking van kontant en ander bruikbare items nie uitgesluit nie. Ons sien werklik uit na die uitreik, juis om die Voortrekker-kinders ʼn hart van omgee, deernis en dankbaarheid te laat ontwikkel. Dit ook juis die naam COR MEUM-UITREIK, wat die Latyn vir hart is.

Vir enige navrae kontak gerus vir Shaun Peens by 083 500 7155 of stuur e-pos na [email protected].

Page 11: Teks: Johannes 10: 11-16 Tema: Die goeie herderrooikerk.co.za/wp-content/uploads/2019/05/Kandelaar-12-Mei-2019.pdf · Rooikerk mooi te maak. Die span sal binnekort die name en foto’s

11 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

`

GELUK MET JOU VERJAARSDAG.

Hettie Botha op 12 Mei

Peter Venter op 16 Mei

Alta Kruger en Anton Herholdt op 17 Mei

Mag liefde in jou groei, want dan groei skoonheid ook – innerlik en uiterlik. Want liefde is die skoonheid van die siel. Augustinus van Hippo.

“As dit nie vir die Here was nie!“

Vandag: 12 Mei 2019

Erediens word gelei deur Frans Oosthuizen

Teks: Psalm 123 en Handelinge 1:4

Tema: Wag op die Here!

Beteken dat jy nie jou eie ding sal doen nie (Baie mense dien God, maar net in ‘n raadgewende hoedanigheid – Maxwell)

Nie die maklike en soms voor die hand liggende uitweg neem nie (Breë en smalle weg)

Om wyer as jouself/onsself te soek (Koninkryk visie)

Volgende Sondag is die amptelike bevestiging van ds. Frans by

Striata. Kom deel in ons vreugde!

Page 12: Teks: Johannes 10: 11-16 Tema: Die goeie herderrooikerk.co.za/wp-content/uploads/2019/05/Kandelaar-12-Mei-2019.pdf · Rooikerk mooi te maak. Die span sal binnekort die name en foto’s

12 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Ons doen voorbidding vir die volgende: Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking (Jakobus 5:16).

Kom ons bid vir elkeen wat jy van weet wat siek is. Spesiaal ook vir die mense in die versorgingseenheid en wat huisgebonde is. Ons is lief vir julle!

Na die verkiesing is die onderhandelinge tussen partye om koalisies te vorm van kardinale belang. Kom ons verenig in gebed en vra dat onderhandelinge tot beswil van God se koninkryk sal geskied.

Gebedsversoeke kan aan leiersraad, ds. Frans asook Hilda Human deurgegee word. Jy bepaal self of dit op die Kandelaar, gemeentelike gebed bediening of in die kleine gesirkuleer word vir gebed.

Op ʼn persoonlike noot

Dankie vir die geleentheid wat julle my gegun het om vir twee weke te gaan rus. Dankie ook vir julle gebede. Selfs waar dinge skeefgeloop het, onbepland en ongemaklik was kon ek ervaar hoe God homself oor my ontferm. In die bykans 2000 kilometer met my motorfiets het ek ʼn groot deel van die pad deur digte mis, ʼn onbeplande stuk in die donker, sterk wind, ligte en harde reën asook ʼn haelstorm gery. Ek het ook ʼn noue ontkoming met ʼn paddleski wat op die rotse geloop het, gehad. In dit alles het ek God se teenwoordigheid intens en persoonlik ervaar en ek weet julle gebed is verhoor. Ek is uitgerus, verfris, vol nuwe krag en kan nie wag om weer te begin werk nie!

Dankie vir wie julle is!

Frans

Page 13: Teks: Johannes 10: 11-16 Tema: Die goeie herderrooikerk.co.za/wp-content/uploads/2019/05/Kandelaar-12-Mei-2019.pdf · Rooikerk mooi te maak. Die span sal binnekort die name en foto’s

13 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Die ouer garde deel twaalf lewenslesse van dinge wat waarlik saak maak (Stiltetyd – Dr. Johan)

Ek vra vir ‘n groepie seniors om terug te kyk op hulle lewe en ‘n lys van 12 lewenslesse op te stel – een vir elke maand.

Hier is dit:

1. Jy is nooit te oud om ‘n nuwe droom te droom nie. 2. Dans wanneer jy kan, al is daar nie musiek nie. 3. Jou beroep gaan nie vir jou omgee wanneer jy siek of swak

is nie. Jou vriende en familie sal. 4. Maak vrede met jou verlede sodat dit nie jou hede steel nie. 5. Raak ontslae van dit wat jy nie regtig gebruik nie. Dit verstop

net jou lewe. 6. Dit is nooit te laat om gelukkig te wees nie. Die keuse is

joune. 7. Glimlag vir almal, al glimlag hulle nie terug nie. 8. Brand vandag die kerse, gebruik goeie linne, dra die mooi

klere. Vandag is spesiaal. 9. Bitterheid is ‘n mors van tyd. 10.Die mooiste wat hulle aan die einde van jou lewe moet kan

sê, is dat jy liefgehad het. 11.Bekommernis is ‘n mors van tyd. 12.Die lewe kom nie met strikkies aan nie, maar is steeds ‘n

geskenk.

Die besonderse geit van die lys is dat geen van hierdie lesse nie net vir ‘n paar mense beskore is of buite enigeen se bereik is nie. Daar is niks hier wat geld kos of net vir jou en gesonde mense moontlik is nie.

Salomo sê dit so mooi: “Solank jy onder die lewendes is, het jy hoop” – Prediker 9:4, “Eet jou brood met vreugde” – Prediker 9:7, “Geniet die lewe saam met die vrou wat jy liefhet” – Prediker 9:9, en, bo alles, “Doen met toewyding alles wat jou hand vind om te doen” – Prediker 9:10.

Al wat dit vra is ‘n besluit om voluit te leef.

Page 14: Teks: Johannes 10: 11-16 Tema: Die goeie herderrooikerk.co.za/wp-content/uploads/2019/05/Kandelaar-12-Mei-2019.pdf · Rooikerk mooi te maak. Die span sal binnekort die name en foto’s

14 NG Universitas-Wes Gemeenskapsentrum

Bybelstudie

Gesamentlike Bybelstudie om 10:00. Ds. Kobie is besig om van die geheimenisse uit Hebreërs met ons te deel. Jy is baie welkom om in

te skakel of selfs net te “kom-kyk”. Dit word in die saal aangebied.

Paar los gedagtes rondom die tema

God se tyd is regtig nie soos ons tyd nie, daarom moet ons leer wag en vertrou. In die Bybel kan ons sien hoe God met sy mense werk.

Dink maar aan Noag, Moses, Abraham, Dawid, Daniël, Hanna en Elia. Hoeveel dae moes Noag in die ark afmerk voordat hy die reën-boog kon sien? Hoeveel tree moes Moses deur die woestyn loop voor hu op die beloofde land kon afkyk? Hoeveel sterre het Abra-ham getel voordat hy sy beloofde seun in sy arms kon hou?

Maar almal was lewende getuies van God se trou. Cheri Fuller

Jesus self in die tuin van Getsemane op God se antwoord op gebed wag. Dit was ‘n tyd van bloedsweet. En die antwoord was nie mak-lik nie.

Om te moet wag is dikwels ook vir ons van die mees intens pynlike ervaringe wat ons ken. Dit stroop ons van ons selftevrede sekerhe-de., ons oppervlakkige waardes en kleinlike behoeftes. Wag werp ons volkome op Hom op wie ons wag. WH Vanstonet.

Wie met God wil wandel. Moet in dieselfde rigting as Hy gaan. Ano-niem

Hoe selde os daar mense wat so stil kan word dat hulle God se stem – en rigting wat Hy op die lewenspad aandui – kan hoor. Francois Fènèlon (1655-1715).