tel: (011) 791-6160/1 …cdn1.cloudwrx.com/images/870/bleaunuus/bleaunuus-01aug... ·...

6
1 Augustus 2019 Bladsy 1 van 6 Datum Geskryf TEG Graad 7 6 Aug KK Graad 7 13 Aug Geskiedenis Graad 4-7 16 Aug LO Graad 7 en LV Graad 4-6 20 Aug Nw Graad 7 en NW/Teg Graad 4-6 23 Aug EBW Graad 7 27 Aug Aardrykskunde Graad 4-7 30 Aug UIT DIE KANTOOR Ons neem met ‘n swaar hart afskeid van me Nicolette van der Watt. Sy en haar gesin het besluit dat hulle na Nederland gaan immigreer waar sy by ‘n privaatskool gaan werk. Nicolette het in die 6 jaar by ons skool baie diep in ons harte gekruip. Geen taak was vir haar te groot nie. Sy het vinnig eienaarskap van ‘n plig op haar geneem en dit met onderskeiding uitgevoer. Haar kundigheid met die rekenaars en interaktiewe borde het ons in ‘n gemaksone geplaas en sou daar ‘n probleem wees, was sy altyd daar om te help. Ons beste wense vergesel Nicolette en haar gesin. Sterkte met die nuwe uitdagings in julle lewe. Ons weet dat dit baie goed met julle sal gaan. ‘n Hartlike Fontie-welkom aan me Ann Louwrens wat die rekenaarsentrum gaan behartig. Me Ann Louwrens het jare se ondervinding in Rekenaar Toepassings Tegnologie, die ontwikkeling van webblaaie, asook die d6 School Communicator. Ons hoop dat u baie gelukkig sal wees in u nuwe werksomgewing en dat ons ‘n lang verbintenis met u sal hê. PERSONALIA Baie geluk aan Mnr Johan Kotze (1 Augustus) wat sy verjaarsdag vier. Ons hoop en vertrou dat dit vir jou ‘n baie spesiale dag sal wees en dat die nuwe lewensjaar vir jou baie vreugde en voorspoed sal inhou. OUERBETROKKENHEID EN KOMMUNIKASIE Ons ondervinding deur die jare is dat baie probleme en onduidelikhede uitgeskakel kan word deur noue ouerbetrokkenheid. Ons versoek dus dat al ons ouers asseblief so ver moontlik betrokke sal wees by hul kinders se aktiwiteite, hetsy op akademiese-, sport- of kultuurgebied. Daar word tweeweekliks op Donderdae ‘n algemene omsendbrief (Bleaunuus)gesirkuleer, met alle reëlings, uitslae en dies meer daarin. Maak asseblief seker dat u gereeld die Bleaunuus ontvang en die kontrolevorm in die briewelêer onderteken sodat u op hoogte kan bly van alles wat in die skool gebeur. Die Bleaunuus verskyn ook op die d6 Communicator, asook die skool se webtuiste. www.fontainebleau.co.za, Die kommunikasie word verder uitgebrei deur inligting per SMS aan die ouers te stuur. Inligting, oefentye, ens. word ook as rooi boodskappies op D6 Communicator aan u deurgegee. Indien u nog nie oor die D6 Communicator se sagteware beskik nie, moet u die skool kontak. Maak asseblief seker dat die skool u regte e-posadres asook u selfoonnommer het. Besoek ons webwerf: www.fontainebleau.co.za Tel: (011) 791-6160/1 [email protected] Bleaunuus

Upload: others

Post on 24-Jan-2020

3 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Tel: (011) 791-6160/1 …cdn1.cloudwrx.com/images/870/Bleaunuus/Bleaunuus-01Aug... · 2019-11-08 · ouerbetrokkenheid. Ons versoek dus dat al ons ouers asseblief so ver moontlik

1 Augustus 2019 Bladsy 1 van 6

D a t u m G e s k r y f

TEG Graad 7 6 Aug

KK Graad 7 13 Aug

Geskiedenis Graad 4-7 16 Aug

LO Graad 7 en LV Graad 4-6 20 Aug

Nw Graad 7 en NW/Teg Graad 4-6 23 Aug

EBW Graad 7 27 Aug

Aardrykskunde Graad 4-7 30 Aug

UIT DIE KANTOOR

Ons neem met ‘n swaar hart afskeid van me Nicolette van der Watt. Sy en haar gesin het besluit dat hulle na Nederland gaan immigreer waar sy by ‘n privaatskool gaan werk. Nicolette het in die 6 jaar by ons skool baie diep in ons harte gekruip. Geen taak was vir haar te groot nie. Sy het vinnig eienaarskap van ‘n plig op haar geneem en dit met onderskeiding uitgevoer. Haar kundigheid met die rekenaars en interaktiewe borde het ons in ‘n gemaksone geplaas en sou daar ‘n probleem wees, was sy altyd daar om te help. Ons beste wense vergesel Nicolette en haar gesin. Sterkte met die nuwe uitdagings in julle lewe. Ons weet dat dit baie goed met julle sal gaan.

‘n Hartlike Fontie-welkom aan me Ann Louwrens wat die rekenaarsentrum gaan behartig. Me Ann Louwrens het jare se ondervinding in Rekenaar Toepassings Tegnologie, die ontwikkeling van webblaaie, asook die d6 School Communicator. Ons hoop dat u baie gelukkig sal wees in u nuwe

werksomgewing en dat ons ‘n lang verbintenis met u sal hê.

PERSONALIA

Baie geluk aan Mnr Johan Kotze (1 Augustus) wat sy verjaarsdag vier. Ons hoop en vertrou dat dit vir jou ‘n baie spesiale dag sal wees en dat die nuwe lewensjaar vir jou baie vreugde en voorspoed sal inhou.

OUERBETROKKENHEID EN KOMMUNIKASIE

Ons ondervinding deur die jare is dat baie probleme en onduidelikhede uitgeskakel kan word deur noue ouerbetrokkenheid. Ons versoek dus dat al ons ouers asseblief so ver moontlik betrokke sal wees by hul kinders se aktiwiteite, hetsy op akademiese-, sport- of kultuurgebied.

Daar word tweeweekliks op Donderdae ‘n algemene omsendbrief (Bleaunuus)gesirkuleer, met alle reëlings, uitslae en dies meer daarin. Maak asseblief seker dat u gereeld die Bleaunuus ontvang en die kontrolevorm in die briewelêer onderteken sodat u op hoogte kan bly van alles wat in die skool gebeur. Die Bleaunuus verskyn ook op die d6 Communicator, asook die skool se webtuiste. www.fontainebleau.co.za,

Die kommunikasie word verder uitgebrei deur inligting per SMS aan die ouers te stuur. Inligting, oefentye, ens. word ook as rooi boodskappies op D6 Communicator aan u deurgegee.

Indien u nog nie oor die D6 Communicator se sagteware beskik nie, moet u die skool kontak.

Maak asseblief seker dat die skool u regte e-posadres asook u selfoonnommer het.

Besoek ons webwerf: www.fontainebleau.co.za

Tel: (011) 791-6160/1 [email protected]

Bleaunuus

Page 2: Tel: (011) 791-6160/1 …cdn1.cloudwrx.com/images/870/Bleaunuus/Bleaunuus-01Aug... · 2019-11-08 · ouerbetrokkenheid. Ons versoek dus dat al ons ouers asseblief so ver moontlik

1 Augustus 2019 Bladsy 2 van 6

TSHWANE JEUGKUNSTEFEES

Baie geluk aan al die leerders van die Revue en Volksdans wat gekies is om deel te vorm van die Tshwane Jeugkunstefees in die Pretoria Staatsteater.

Die groepe tree as volg op:

GROEP DATUM TYD OPWARMINGSTYD

Dans Saterdag 3 Augustus 19:00 – 21:45 15:30

Revue Dinsdag 20 Augustus 18:30 – 21:30 14:15

Die skool hanteer nie meer die kaartjieverkope nie. Daar word geen blokbesprekings meer gemaak nie. Kaartjies kan teen R80 per persoon by Webtickets bespreek word www.webtickets.co.za. Kaartjies kan ook by enige Pick ‘n Pay kiosk gekoop word.

HOKKIE

Die uitslae van wedstryde gespeel op 23 Julie is as volg:

0/9B wen 5 – 1 teen Laerskool Louw Geldenhuys

0/13 verloor 3 – 0 teen NWCS

Die uitslae van wedstryde gespeel op 30 Julie is as volg:

0/9A wen 1 – 0 teen Louw Geldenhuys 0/11A wen 2 – 1 teen Louw Geldenhuys

0/10A verloor 3 – 1 teen Louw Geldenhuys 0/11B speel gelykop 2 – 2 teen Fairland B

0/10B verloor 2 – 0 teen Fairland B 0/12A speel gelykop 0 – 0 teen Louw Geldenhuys

0/13A verloor 2 – 0 teen Fairland A

TENNIS

Junior Seuns A wen Crawford Sandton 37 – 5

Junior Seuns A verloor teen Fairland 15 – 27

Daar is nog kleurfeesverf by die klasonderwysers te koop teen R20. Moenie die pret Vrydag, 2 Augustus om 12:15 gedurende skooltyd misloop nie!

ROMMELVERKOPING

Die Gr 7 rommelverkoping vind op Saterdag, 3 Augustus 2019 vanaf 07:00 plaas.

Herinner asseblief julle huishulpe en tuiniere van ons rommelverkoping. Vir enige navrae, kontak asseblief vir Me Christel Scholtz. Kom ondersteun ons asseblief!

LOSLITDAG

Op Vrydag, 6 September word Loslitdag landswyd gevier. Koop ‘n plakker @ R10 by jou klasonderwyser om te wys jy ondersteun Loslitdag. Die tema vir hierdie jaar is “Time to Shine”. Die geld wat hiermee ingesamel word sal aan Ann Harding Cheshire Homes vir Gestremdes in ons area oorbetaal word om hul te help om beter omstandighede en geriewe te skep vir hul inwoners.

Indien daar ouers is wat ook vir hul maatskappy plakkers wil aankoop, is hul baie welkom om Juffrou Hannelie Bosman en Juffrou Anelda Kies te kontak.

Page 3: Tel: (011) 791-6160/1 …cdn1.cloudwrx.com/images/870/Bleaunuus/Bleaunuus-01Aug... · 2019-11-08 · ouerbetrokkenheid. Ons versoek dus dat al ons ouers asseblief so ver moontlik

1 Augustus 2019 Bladsy 3 van 6

PROGRAM Donderdag, 1 Augustus DAG 4 - Landloopbyeenkoms - Johan Kotze verjaar Vrydag, 2 Augustus DAG 5 - - Back to basics Saterdag, 3 Augustus - Staatsteater: Dans - Gr 7 Rommelverkoping Maandag, 5 Augustus DAG 6 - Krieketliga Dinsdag, 6 Augustus DAG 7 - TEG Gr 7 Kwartaaltoets - Jesustroepe - Hokkiewedstryd L G - Gholfoefening - Krieketliga - Tennis: Junior Seuns - O.O.L.V.Vergadering Woensdag, 7 Augustus DAG 1 - Landloop - Tennis: Junior Dogters - Krieketliga - SUPER 12 BYBELVASVRA Donderdag, 8 Augustus DAG 2 - Tennistoer - SKOOL SLUIT 12:00 VIR LANGNAWEEK Vrydag, 9 Augustus - Tennistoer - VROUEDAG: SKOOLVAKANSIEDAG Maandag, 12 Augustus DAG 3 - Gr 3 LV Kompetisie - Krieketliga - Hokkiewedstryd L G Dinsdag, 13 Augustus DAG 4 - KK Gr 7 Kwartaaltoets - Tennis: Junior Seuns - Krieketliga -Gholfoefening - Hokkiewedstryd LG Woensdag, 14 Augustus DAG 5 - Tennis: Junior Dogters - Krieketliga

Page 4: Tel: (011) 791-6160/1 …cdn1.cloudwrx.com/images/870/Bleaunuus/Bleaunuus-01Aug... · 2019-11-08 · ouerbetrokkenheid. Ons versoek dus dat al ons ouers asseblief so ver moontlik

1 Augustus 2019 Bladsy 4 van 6

MAGNEETSKOOL VIR MUSIEK Hoërskool Randburg H/v Malibongwe Rylaan & Rabie Straat, Fontainebleau, Johannesburg, Gauteng, S.A. Tel: (011) 888-3536 www.hsrandburg.co.za. Epos: [email protected] Hoërskool Randburg se Magneetskool vir Musiek hanteer elke jaar die musiekafdeling van die Sentraal Gauteng Eisteddfod. Die instrumentale afdeling sal by Hoërskool Randburg se ouditorium plaasvind vanaf Maandag 19 tot Vrydag 23 Augustus en die vokale afdeling in die drama-lokaal/ouditorium Maandag 19 en Saterdag 24 Augustus. Vir enige verdere navrae, kontak enige onderwyser by die Magneetskool of stuur ‘n e-pos aan [email protected] (Tel no. 011 888-3536) Vir aandag: Elmarie Potgieter

HANDELSHUIS

CITY KIDS @ TRANSPORT

Page 5: Tel: (011) 791-6160/1 …cdn1.cloudwrx.com/images/870/Bleaunuus/Bleaunuus-01Aug... · 2019-11-08 · ouerbetrokkenheid. Ons versoek dus dat al ons ouers asseblief so ver moontlik

1 Augustus 2019 Bladsy 5 van 6