telefoon/faks: 012 361 3618 e pos adres: [email protected]...

8
Telefoon/Faks: 012 361 3618 E-pos Adres: [email protected] Kantoorure: Maandae 11:0013:00 Dinsdae - Vrydae: 08:00 - 13:00 Maandae: 11:00 - 13:00 & Dinsdae tot Vrydae: 08:00 - 13:00 : ABSA Tjekrekening: NG Pretoria Garsfontein, Rek nr: 1630 580 125, The Grove (630919) Onthou verwysing se 1ste woord moet die doel van inbetaling wees bv. Dankoffer Potgieter Onthou asb dat die Finansies Dokter nou regdeur die jaar sal loop! Hou asb al jou R5de - Baie dankie vir u onder- steuning! Prediker: Ds Jaco Barnard Tema: n Tyd van hoop en vreugde! Skriflesing: Efesiërs 1 :16-23 Kategese! Teeskink: Mopani Groep Prediker: Ds Ronnie Stanton Tema: Vir wie stem jy? Skriflesing: Matteus 6:33 Tiener groepe! Maandag (29 April 2019) 9h00 - Leraarsbediening 19h00 - Gemeenteraad Dinsdag (30 April 2019) 6h00 - Gebedsgeleentheid 8h30 - Elengos 9h00 - Kruisvroue Bybelstudie Woensdag (1 Mei 2019) Vakansiedag! Donderdag (2 Mei 2019) 9h00 - Vlytige hande 18h00 - Orkesoefening Groeigroepe Vrydag (3 Mei 2019) Mannebediening

Upload: others

Post on 20-Jul-2020

4 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Telefoon/Faks: 012 361 3618 E pos Adres: admin@nggars.org.za …nggars.org.za/wp-content/uploads/2019/04/28-April-2019.pdf · hom en Susie wat ook met haar gesondheid sukkel.(084

Telefoon/Faks: 012 361 3618

E-pos Adres: [email protected]

Kantoorure: Maandae 11:00– 13:00

Dinsdae - Vrydae: 08:00 - 13:00

Maandae: 11:00 - 13:00 & Dinsdae tot Vrydae: 08:00 -

13:00

:

ABSA Tjekrekening: NG Pretoria Garsfontein,

Rek nr: 1630 580 125, The Grove (630919)

Onthou verwysing se 1ste woord moet die doel van inbetaling wees

bv. Dankoffer Potgieter

Onthou asb dat die Finansies Dokter nou regdeur die jaar

sal loop! Hou asb al jou R5’de - Baie dankie vir u onder-

steuning!

Prediker: Ds Jaco Barnard

Tema: ‘n Tyd van hoop en vreugde!

Skriflesing: Efesiërs 1 :16-23

Kategese!

Teeskink: Mopani Groep

Prediker: Ds Ronnie Stanton

Tema: Vir wie stem jy?

Skriflesing: Matteus 6:33

Tiener groepe!

Maandag (29 April 2019)

9h00 - Leraarsbediening

19h00 - Gemeenteraad

Dinsdag (30 April 2019)

6h00 - Gebedsgeleentheid

8h30 - Elengos

9h00 - Kruisvroue Bybelstudie

Woensdag (1 Mei 2019)

Vakansiedag!

Donderdag (2 Mei 2019)

9h00 - Vlytige hande

18h00 - Orkesoefening

Groeigroepe

Vrydag (3 Mei 2019)

Mannebediening

Page 2: Telefoon/Faks: 012 361 3618 E pos Adres: admin@nggars.org.za …nggars.org.za/wp-content/uploads/2019/04/28-April-2019.pdf · hom en Susie wat ook met haar gesondheid sukkel.(084

Voorbidding:

Vossie Vorster het chroniese gesondheidsprobleme met sy hart en longe en het u voorbidding baie nodig. Bid vir

hom en Susie wat ook met haar gesondheid sukkel.(084 626 1423)

Tienerhuis dogters en Ds Jaco en Erika - Bid asb in besonder vir dogters van die Tienerhuis.

Helena Zwart is gediagnoseer met motorneuronsiekte. Bid asb vir haar. (082 772 8488)

Sussie Nortje se dogter Adele Scholtz is in Kloof hospitaal, bid asb vir haar. (082 790 3452)

Piet Venter is in Kloof hospitaal se Hoësorg afdeling. Bid asb vir hom en sy vrou Jakkie (082 342 7574)

Corné Uys sterk tuis aan na ‘n breindreineringsoperasie. Bid asb vir hom en Elsa in hierdie tyd. (072 262 9566)

Dewald Slabbert is in Pretoria Oos hospitaal se intensiewe sorg eenheid. Bid asb vir hom en Annarina (084661

6263).

Daniel Potgieter, seun van Theo Potgieter het brandwonde opgedoen in ‘n elektriese fratsongeluk, bid asb vir hom.

(0713234253).

Aftreeoorde:

Bid vir al die kroniese siek / verswakte persone in ons aftree oorde.

Serenepark:

Frans Els het ‘n breinoperasie ondergaan, hy is bedleênd, sterk tuis aan. Hy moet weer ‘n rugoperasie ondergaan.

Bid asb vir hom en San. (0826833168)

Chrissie Burgess het baie pyn, bid asb vir haar. (083 416 4595)

Featherwood:

Dirk Graaff het gesondheidsprobleme, is kort van asem. Bid asb vir hom en sy vrou Rienie. (079 515 6585)

Glenhaven:

Erns Hein is ernstig siek en is in ‘n versorgingseenheid. Bid asseblief vir hom en Sannie (076 275 7950)

Mej Esmé Ferreira is in die intensiewe eenheid van Pretoria Oos hospitaal. Bid asb vir haar.

Kanker Pasiënte:

Bertus Siebert (082 574 7837) het longkanker wat versprei het, ontvang tans Chemo behandeling. Ons bid vir

Bertus en sy gesin en ook sy ouers Hennie en Esmé (082 573 7614)

Elize Groenewald het borskanker en kry tans behandeling. Bid asb vir haar. (083 288 8558)

Allen en Lydia van Deventer se moeder, Alice van Deventer (woonagtig in Dannabaai) is gediagnoseer met

kanker. Bid asb vir hulle familie in hierdie tyd. (071 532 1225—Allen)

OORLEDE:

Neels en Helene van Heerden (Gemeentebestuurder) se moeder is oorlede. Bid asb vir hulle in hierdie tyd.

DANKIE!

Sussie Nortje het ‘n leweroperasie ondergaan, sy sterk tuis aan (082 790 3452). Dankie vir die gebede!

Elsa Joubert het ‘n operasie in haar regterhand ondergaan, dankie vir almal se gebede. (012)993 1093

Mev Wolmarans is terug by Glen Haven, nadat sy in Pretoria Oos hospitaal was. Baie dankie vir al die voorbidding.

1 Kor 13: 5 - “Die liefde is nie liggeraak nie, hou nie boek van die kwaad nie.

Ons benodig dringend maandeliks, geldelike

bystand vir ‘n pensionaris egpaar in die

gemeente wie se dogter spesiale behoeftes

het.

Kontak asb vir Lynette van Eeden indien u

kan help, 083 578 2088

‘n Bejaarde egpaar verkoop Jaffels van Maandae tot Vrydae om hul pensioen aan

te vul. R15 per jaffel!

Dit word afgelewer by die kerk se ingang daagliks om 12h00 en 16h30.

Kontak gerus vir Johan en Hanna vir bestellings!

079 425 8621 of 063 643 2654. Ondersteun hulle gerus!

Page 3: Telefoon/Faks: 012 361 3618 E pos Adres: admin@nggars.org.za …nggars.org.za/wp-content/uploads/2019/04/28-April-2019.pdf · hom en Susie wat ook met haar gesondheid sukkel.(084

Van Noemnaam Landlyn Selfoon Verjaar

Coetzee Christelle (012) 9985832 04/28

De Klerk Gia (012) 3491429(W) 04/28

De Villiers Victor 0832793890 0832793890 04/28

Du Plessis Francine (012) 9986501 0823314240 04/28

Kruger Rothea (012)9985711 0729865181 04/28

Van Niekerk Carien (012)9984615 0798985482 04/28

Whitlock Lizelle 0726075146 04/28

Claassen Eben 04/29

Du Plooy Louise (012) 3617322 0725897623 04/29

Erasmus Martin 0837452244 0836580662 04/29

Joubert Elsa (012)3484942 0825612294 04/29

Joubert Heila 0820850282 0822531700 04/29

Meier Corinne (012) 3617232 0836608394 04/29

Van Schalkwyk Vidol (012) 3487454 04/29

Venter Riette 0832276515 04/29

Du Preez Jacques 0720494883 04/30

Erasmus Marthinus 0837452244 04/30

Lerm Deon 0834656995 04/30

Louw Bea 0827862318 04/30

Nel Dian 04/30

Van Rensburg Katrina 0824485714 04/30

Van Schoor Dirk 0823596827 0797528243 04/30

Van Wijk Annatjie (012) 3616986 0825767083 04/30

Venter Duan 0823300811 04/30

Vorster Frans (012) 8110282 0826720538 04/30

Perold Maurits (012)9933271 05/01

Rautenbach Hennie (012) 3616370 05/01

Reyneke Thomas 0818317349 0818317349 05/01

Smit Hannes (012)9989747 0721295622 05/01

Swanepoel Landi (012)3611207 05/01

Van Rooyen Mariëtta (012)3616594 0824780352 05/01

Greyling Hanny (012) 9933327 05/02

Janse Van Vuuren Leandré (012)9935869 0837871373 05/02

Kemp Ingrid 0845860926 05/02

Le Grange Chris (012)9971054 0832547983 05/02

Munnik Mardaleen 0722983942 0827740185 05/02

Pieterse Hester (012)9971818 0664330465 05/02

Pretorius Robyn 0828126317 05/02

Clack Willem (012)3611823 0824142790 05/03

Du Plessis Dick 0790426677 05/03

Joubert Elizna (012)3484942 0836111183 05/03

Joubert Stian 0795247122 05/03

Van Deventer Lydia 0715321225 05/03

Van Oosten Frederik (012)3614676 0823200387 05/03

Van Pyper Gert (012)9975257 0827747228 05/03

van Staden M J 05/03

Bruwer Louis 0823392055 05/04

Du Plooy Neil (012)3480922 05/04

Erasmus Johan 05/04

Hattingh Lodé 0795028181 05/04

Henegan Billy (012)3488810 05/04

Mouton Dawie (012)3613164 0762647955 05/04

Van Rensburg Elize (012)9986481 0824756496 05/04

Van Rooyen Wilhelm (012)3616594 0824546534 05/04

Page 4: Telefoon/Faks: 012 361 3618 E pos Adres: admin@nggars.org.za …nggars.org.za/wp-content/uploads/2019/04/28-April-2019.pdf · hom en Susie wat ook met haar gesondheid sukkel.(084

Sop Benodig vir die tydperk!

Ons is op soek na lidmate om te help met die kook van sop gedurende die

Pinkster tyd!

Kontak asb vir Michelle Raubenheimer by die Kerkkantoor indien u ons kan

help!

Pinksteroffer in Tweede Kwartaal

Ons het jaarliks net twee groot offer-insamelings in ons Gemeente, nl die

Koningsoffer in November, asook die Pinksteroffer gedurende Pinkstertyd. Hierdie

offergeleenthede gaan gepaard met groot geestelike hoogtepunte van ons kerkjaar

- Kersfees en Pinkster. Ons gaan op Pinkstersondag (9 Junie) ‘n spesiale

Pinksterinsameling hou om as Gemeente dankie te sê vir Sy seëninge in ons

Gemeente. Kom ons bring ‘n besondere offerbydrae aan die Here hierdie Pinkster.

2-9 Junie 2019

Diamante Uitstappie - 10 Julie 2019

Alle seniors merk nou reeds julle kalenders vir ‘n lekker kuierdag!

Ons besoek die Van Gaalen Kaasmakerij en die populêre Jasmyn in

Hartbeespoortdam omgewing.

Meer inligting volg later...

Vriendelike groete

Die Diamante Bestuur

Die Diamante verkoop heerlike biltong en droëwors pakkies vir ekstra fondse.

Dit is beskikbaar in die Kerkkantoor. U is welkom om enige tyd vir u te gaan koop, dit is

deur die week ook beskikbaar!

R25 per pakkie!.

Kontak gerus vir Theo Potgieter vir enige navrae

071 323 4253

Page 5: Telefoon/Faks: 012 361 3618 E pos Adres: admin@nggars.org.za …nggars.org.za/wp-content/uploads/2019/04/28-April-2019.pdf · hom en Susie wat ook met haar gesondheid sukkel.(084

Daar is nog hierdie week tyd om jou kaartjie te koop !!

Kontak vir Michelle by die Kerkkantoor om jou kaartjie te bespreek en

betaal sommer met EFT.

Die VLU Wapadrant hou ‘n Sop oggend:

Datum: 15 Mei 2019

Plek: NG Gemeente Garsfontein

Tyd: 9h30 - 12h00

Kostes is R80 per persoon.

Hulle het ‘n spreker wat kom gesels oor Altzheimers.

Kontak vir Petro by 076 184 5252 vir kaartjies.

Page 6: Telefoon/Faks: 012 361 3618 E pos Adres: admin@nggars.org.za …nggars.org.za/wp-content/uploads/2019/04/28-April-2019.pdf · hom en Susie wat ook met haar gesondheid sukkel.(084

FONDSINSAMELING VIR GROENKLOOF GEMEENTE:

ONTBYT MET BRAND PRETORIUS

wat praat oor Bemagtigende Leierskap.

Saterdag 11 MEI 2019 om 09H00 by Hatfield Christian Church,

551 January Masilela Dr. Waterkloof Glen.

Kaartjies R250 pp.

Daar is min mense so bevoeg as Brand Pretorius om jong mense te inspireer met sy leierskaplesse en insigte.

Bring u kinders en studente en bemagtig hulle om uitstekende leiers van die toekoms te word.

In ‘n harde sakewêreld wys Brand Pretorius dat ‘n sagte aanslag tot sy sukses gelei het.

Vir meer inligting:

www.nggroenkloof.net

Vir kaartjies: Elnerine 082 446 0351

Die laaste dag vir besprekings is Dinsdag 07 Mei, aangesien ons die regte getalle moet hê vir die ontbyt.

Page 7: Telefoon/Faks: 012 361 3618 E pos Adres: admin@nggars.org.za …nggars.org.za/wp-content/uploads/2019/04/28-April-2019.pdf · hom en Susie wat ook met haar gesondheid sukkel.(084
Page 8: Telefoon/Faks: 012 361 3618 E pos Adres: admin@nggars.org.za …nggars.org.za/wp-content/uploads/2019/04/28-April-2019.pdf · hom en Susie wat ook met haar gesondheid sukkel.(084