tema van die kwartaal/ theme of the term eerlikheid / … · 2017-06-29 · picture from the...
TRANSCRIPT
Geagte Ouers/Dear Parents Die tweede kwartaal van 2017 was ‘n besondere/uitdagende/hartseer kwartaal. Vir ons as EVERFAMILIE was dit swaar om van
Marilee afskeid te neem. Ons is besig om vir haar ‘n spesiale plekkie op ons herinneringsmuur gereed te maak. Dit het ons weer
bewus gemaak van die ander EVERS se name wat ook daar verskyn. Ons kinders is kosbaar en ons moet hulle vertroetel en
waardeer.
In the Western Cape, this term, we were also confronted with a few FIRST experiences:
• The severe drought in the Western Cape really hit most of us very hard. Very few of us have experienced drought before
and we had to cope with the reality of Level 4 water restrictions. The ever-shrinking dam levels were visible for all to see
and hopefully most of us now understand what it is to be WATER WISE.
• The unprecedented closure of all schools due to the prediction of a massive storm, most people don’t realize that the
most severe part just “slipped” past the Western Cape.
• The dreadful fire in Knysna, where the fire swept through the community, devastating many homes. We are aware of
previous fires in informal communities, but the reality that nature can and will strike anywhere, was very evident in Knysna.
Ons raak daarom vir ‘n oomblik stil vir almal vir wie dit ‘n moeilike kwartaal was. Ons is daarvan bewus dat daar heelwat ander
personeel/ouers en kinders is vir wie hierdie kwartaal ook hartseer
oomblikke ingehou het. Weet net dat hier altyd iemand by die skool
is wat bereid is om te luister en ons bid vir elke gesin.
• TEMA VAN DIE KWARTAAL / THEME OF THE TERM
• EERLIKHEID / HONESTY
2
We started and completed the paving and the laying of
the grass in front of the school. We are nearing the end
of a safety project which was started in 2013. We needed
to upgrade all our existing walkways and tar play surfaces
most in disrepair) to something more suitable for our
learners. We decided on a combination of paving (which
can easily be fixed when we have root damage) and
artificial “grass” surfaces which could extend the “softer”
playing surfaces for our children.
Ons het nou die kunsgrasprojek voltooi en het nog net ‘n
paar stukkies teer en beton wat binne die volgende twee
jaar aangespreek sal word. Hierdie was ‘n redelike lang
projek, maar almal stem saam dat dit baie waarde
toegevoeg het tot die veiligheid en genot van ons kinders
en ook ouers wat op ons terrein rondbeweeg. Plaveisel
word ook deur die WKOD aanbeveel aangesien dit
toelaat dat die water deursyfer in die grond – op teer vloei
dit dikwels weg in die stormwaterstelsels.
Another project nearing completion is the STEM-classroom and the Grade 4-6 Laboratory. This project was started in 2014, where
the existing bathrooms were converted into classrooms. These classrooms have been in use for the past two years and the interior
conversion was started during the latter part of 2016. The project has been completed and our learners will start using both venues
as from the third term.
Dit was op sportgebied ‘n vol kwartaal en die EVERS het hulself goed laat geld. Soos altyd, het ons leerders ‘n taai stryd op die
sportveld teen ons drie makroskole gehad en in sommige gevalle baie goeie vertonings gelewer. Een skoolhoof (buurskool) was
“verbaas” oor ons Grondslagfasenetbal se vertonings op die veld. Ons spanne het teen die ander skole baie goeie vertonings
gelewer.
Our new MARIMBA BAND created great excitement this year. This has been a dream for many years and our players are in full
swing and doing very well. There might even be a surprise performance at the EVERVARIA this year. We had more than 320
learners participating in the Eisteddfod. They competed in different disciplines which also included Art, Drama and Music.
Ons is baie trots op ons Seniorkoor wat deurgedring het na die finale rondte van die ATKV-kompetisie. Ons koor is vanjaar in baie
opsigte ‘n NUWE koor - ‘n nuwe jong dirigent (Madri Gerber) en nuwe stemme in die groot koor van 99 leerlinge. Hulle vertrek vroeg
in Augustus na Pretoria waar hulle aan die ATKV-Applous se finale rondte deelneem.
Our ACADEMIC OLYMPIAD is one of our big fundraisers this year. All our learners are very motivated – please support them! This
project will be completed in the first week of the third term. The exciting term of DAMUS then lies ahead of us. Our school ’s motto
(DAMUS – WE GIVE) gives us the opportunity to focus on those who have less than we do. We first look at those individuals in our
own school community, before we contribute to other communities and/or charities.
Ons wil afsluit deur almal te bedank wat bygedra het om die kwartaal so ‘n groot sukses te maak - ouers, administratiewe personeel,
onderwysers, terreinwerkers, die Nasorgpersoneel en vele meer. Sonder julle sou die kwartaal nie sy onderskeie hoogtepunte
gelewer het nie.
‘n Spesiale woord van dank aan daardie groepie ouers wat die moeite doen om ‘n e-pos te skryf waarin julle óf die skool, óf ‘n
spesifieke personeellid bedank. ‘n Mens is gou om te kla en te raas. Dit is egter die positiewe terugvoering wat ons aanspoor om
nog beter te wees en op so ‘n manier nog meer vir ons kinders te doen.
I also want to thank the one or two parents who help us with coaching sport. It is so refreshing to engage with those parents who
offer to assist instead of complaining, as they understand the challenges of coaching sport where young, developing children are
involved. Our EVERS are still developing their talent and are at different skill levels and are often in the same team.
(Please remember – we are always on the lookout for people (parents) who are passionate about coaching sport (rugby,
hockey, netball, athletics). Please contact us. You must be available during our school’s timeslots).
Ons wil graag hierdie brief afsluit met ‘n baie positiewe storie. Ses
van ons seuns was so twee weke gelede in ‘n baie ernstige situasie
terwyl hulle in die tonnels onder die kasteel op toer
was.
Die artikel het in die Tygerburger verskyn.
‘n Kaapse ma het geweet as sy haar seuntjie se hand los, sou
hy in die ondergrondse tonnels verdrink. “Dit was verskriklik.
Ek het nie gedink ons sal dit ooit uitmaak nie,” het Elizma
de Jager vertel nadat sy en ‘n groep vriende en hul kinders
nouliks Saterdagoggend (10 Junie) ‘n vreesaanjaende
fratsvloed oorleef het. “Jy is ondergronds vasgekeer met water wat
om jou styg. En die mense spoel weg. En jy’s onder die grond en
jy’t hierdie kindjie wat jy moet probeer red.” Elizma en haar sewejarige seun, Xander, het as deel van ‘n maat se verjaarsdagvieringe
’n ondergrondse toer van die tonnels onder Kaapstad by die Kasteel de Goede Hoop onderneem. Die ses seuns wat die partytjie
bygewoon het, is almal in graad 1 aan Laerskool Eversdal in die noordelike voorstede van Kaapstad. Ses ouers het hulle vergesel en
sowat 13 ander mense, waarvan die meeste toeriste was, het ook die toer onderneem.
So was daar darem hierdie kwartaal ook baie mooi stories te vertel van die ouers en leerders van Laerskool Eversdal.
Mag u almal hierdie vakansie die geleentheid gebruik om êrens ‘n tydjie met u gesinne te kan rus en ontspan.
SIGNED ELECTRONICALLY: H. ARANGIES EVERSDAL PRIMARY SCHOOL: HEADMASTER 2017-06-30
CURRICULUM / KURRIKULUM
GRONDSLAGFASE / FOUNDATION PHASE
Aristoteles was ‘n wyse man en siener van formaat,
want na al die jare is hierdie aanhaling van hom
steeds geldig en nommerpas wat die akademie
aanbetref.
Die Grade deel graag hul hoogtepunte met u. Die
Akademie is ‘n deurlopende en herhalende
kringloop wat die kurrikulum bestudeer, vaslê,
hersien, assesseer, ontleed en dan die sirkel met
opvolgwerk voltrek.
GRAAD 1
The Grade 1 learners are no longer small fish in the
big sea and have settled in well in the school
environment, taking full advantage of what it has to
offer. We had a special visit from Kipper, one of the
characters in the reading series we are currently
working through. She marched in with colourful hair
and high heels that you could never even dream of
walking in. She got the Evers involved in making the
cake from the book, which included some strange
ingredients: tomato sauce, jam and beans. Of
course, this wasn’t a very tasty cake, nor did she
follow the recipe correctly, but this encouraged the
Evers to think outside the box. It was a fun break
from the usual Friday school programme as the
tasting of the cake, with its delicious outrageous
pink icing, topped this cheerful learning experience.
We are now looking forward to August, when we will
attend the Kipper show at the Artscape!
Die weeklikse kunsles bied aan die leerders ‘n wye
spektrum van vaardighede. Hulle ruimtelike –
kreatiewe -, organisatoriese - en luistervaardighede,
sowel as die uitbreiding van algemene kennis, word
aangespreek in die skep van ‘n prent.
GRAAD 2 The second term of the Grade 2s, was a full and
busy term academically. Revision of Grade 1 work
was concluded and we settled down to face the
many challenges this term brought with it. Our
Mathematics number range increased and new
concepts, such as halving, were taught.
In Huistaal was `n groot hoogtepunt die mondeling
oor plaas- en wildediere. Leerders het baie
algemene kennis opgedoen en uitstekende
hulpmiddels is aangewend. Die Eisteddfod is ook
om die draai en heelwat maats is besig om hard te
oefen aan hul gedigte. Die Graad 2-groep gaan
weereens aan die Groepleeskategorie deelneem.
During Life Skills, we used iPads to design a book
using Book Creator. Learners were shown how to
reflect their work on the interactive board. During
computer lessons, the focus was on the keyboard
and its functions. The learners can now type
comfortably in Word and even copy and paste a
picture from the Internet. One of the focuses this
term was Cyber Security and we look forward to
what lies ahead in the third term.
GRAAD 3
Hierdie was in alle opsigte ‘n baie leersame en
goeie kwartaal vir al die Graad 3-leerders. Huistale
is wonderlik uitgebou met groepwerk en mondeling
het bestaan uit ‘n opvoering wat oor enige sprokie
kon handel. Leerders het dit ongelooflik baie geniet.
In our Additional Languages, learners had the
opportunity to do research about space and had to
imagine a space journey. They all did so well and
they did us proud with their ingenuity.
Tydens Wiskunde is daar hard gewerk aan die
digitale tyd en daar is fluks vordering gemaak. Ons
werk reeds in ‘n hoë getalgebied met betrekking tot
al die aspekte van Wiskunde.
Life Skills was the highlight this term, with many
interesting activities. During Art, the learners
created a beautiful presentation about an
autumn leaf. They also had the opportunity to
IMPORTANT DATES: BELANGRIKE DATUMS:
24 Julie: Skool heropen Sport & Didakties begin Sien Kwartaal 3 se Buitemuurseprogram 25 July: Writing of the Academic Olympiad 28 Julie: Aankondiging van pryswenners (Everbonanza) Cross Country - Cancelled 29 Julie: Rugbydag vs WP Prep – Tuis o/7, o/8 en o/9 A & B Netbaltoernooi – Table View 30 July: Ever Church – Stellenberg Dutch Reformed Church (09:00) 31 Julie: Netheidskontrole 01 Aug: Ever Ads out
create a three dimensional mask. All our Evers had
fun during our creative time this term.
Evergym is beslis ‘n moet vir ons leerders en hulle
kan nie wag vir Maandae en Donderdae om
hulle op die veld te gaan uitleef nie.
This term was a success in all areas. The learners
had the best experience ever and all the work was
completed in true Eversdal style.
INTERSENFASE / INTERSEN PHASE
GRAAD 4
The Grade 4 group experienced examinations for
the first time in their school career. This proved to
be an enriching experience for both the learners
and the teachers.
Gedurende die kwartaal het die Afrikaanse Graad
4-klasse mondeling gepraat oor iets besonders wat
hulle al gemaak het. Ons het die instruktiewe teks
bestudeer. Die hoeveelheid verbeelding wat die
leerders gebruik het met die maak van die koekies,
sepies en selfs terte, was merkwaardig. Die
leerders in die klas het gebruik gemaak van video’s
en powerpoints as hulpbronne. Hulle het dit vreeslik
geniet deur na die ander se idees en resepte te
luister. Een van die leerders in die Gr. 4A5-klas het
vir die hele groep sakkies met koekies en ’n resep
as voorbeeld gegee. Dit was sommer `n lekker
bederf en die klas het potensiaal om “Masterchef
Eversdal” as ’n kompetisie te begin. Ons leuse in
die klas was: “Cookies make the world a better
place”.
The Grade 4s planned and made their first structure
in Technology. This structure was built exclusively
out of paper and proved that paper can be very
strong, and carry a remarkable amount of weight, if
the necessary supports are in the correct place.
Through practical experience, the strength of paper
was discovered.
Skeppende Kuns, waar hulle ‘n opvoering in groepe
moes doen deur perkussie te gebruik, het ook vir
baie pret en opwinding gesorg. Om op te "dress"
en ‘n groot lawaai te maak met ma se plastiek-
bakke en panne, is mos enige Ever se droom.
GRAAD 5
What a fantastic start to a new term! Our Grade 5
learners attended the SOS camp in Villiersdorp.
For some it was their first sleep-over, away from
home. We all returned safely with many stories to
tell.
Op akademiese gebied het verskeie van die
leerders pragtige kunsprente in die Kuns- en
Kultuurklas opgetower. In die STEM-klas het hul
ook hierdie kwartaal papiermaché bakke gemaak
wat deel is van die NWT-punt.
We concluded this term with a formal examination.
For some it was a stressful time and for others a
time to gather their thoughts and receive recognition
for a job well done.
GRAAD 6
Die Graad 6-leerders het gedurende hierdie
kwartaal op verskeie gebiede presteer en ‘n
positiewe bydrae gelewer.
Over the past few weeks, our learners enjoyed doing various projects in the STEM class. They started off with Scratch coding, where they are developing their own game. After that the learners had to build water-filters, as part of their Natural Science project, by using various materials found at home. Currently, they are building a replica of any stadium in the world and may only use paper and cardboard, combined with the strengthening techniques they’ve acquired. We are all looking forward to the exciting projects planned for Term 3.
Ons Evers lees lekker! Soek jy ‘n boek, sal die
Graad 6-leerders wat Biblioteekprefekte is, gou-gou
vir jou sê waar in die Biblioteek jy dit kan kry. Hulle
offer menige pouse op om baie getrou hul deel in
die Biblioteek te gaan doen en elkeen te help wat
boeke wil uitneem. Ons sien julle harde werk raak!
Throughout the term, our Grade 6 learners proudly
represented their school on many different
platforms. They achieved impressive results in
hockey, netball, rugby and chess respectively. We
are also currently busy fine-tuning all our poems,
group reading and prepared reading for the
Eisteddfod next term. Our Grade 6 learners who
form part of the senior choir are very excited as they
were chosen to represent Eversdal at the ATKV
competition next term. They are working extremely
hard and we wish them the best of luck. After a long
term, filled with academics and very exhausting two
weeks of examinations, we wish all our learners a
happy holiday!
GRADE 7:
Ons moes afskeid neem van een van ons dinamiese leerders, Marilee Louw. Sy was 'n aktiewe en begaafde leerling van Eversdal.
Our thoughts are with Marilee's family and friends
during this time. May you find peace knowing that
our thoughts and prayers are with you. May your
loving memories of Marilee bring you comfort,
warmth and peace.
Hierdie kwartaal het almal die geleentheid gehad
om as deel van Skeppende Kuns 'n drama te help
skryf en op te voer. Die kostuums en slim gebruik
van humor was vir almal groot pret.
They also enjoyed working together during
Technology periods while building cellphone towers
which had to blend in with the environment.
In the Natural Science class, young scientists used
indicators to test whether substances are acids,
bases or neutral. They were amazed by the colour
changes of, e.g. Litmus paper and Red cabbage
indicator. Some were also intrigued by the elements
of the Periodic Table.
Die Gr. 7's besef nou duidelik hul groter
verantwoordelikheid op pad na die hoërskool. Voor
die eksamen is daar hard gewerk aan
studiemetodes, opsommings vir linker- en
regterbreiners en goeie tydsbestuur.
OPERASIONELE BESTUUR/
OPERATIONAL MANAGEMENT
Te midde van al die bedrywighede van die kwartaal,
kan ons terugkyk op vele suksesvolle projekte en
aksies wat plaasgevind het en voltooi is.
To run a school effectively one can only be
successful if everybody buys into the vision of
management - a vision not only on paper, but also
visible in and around the school. It also entails hard
work and dedication. In order to appreciate and
honour our school and all the activities, we need to
recognise everybody's valuable input.
Alles wat in en om die skool gebeur, elke aksie, hoe
klein of hoe gering, het êrens begin, iemand het
daaraan gedink en dit tot uitvoering gebring. Dit
motiveer almal tot aksie, asook bewys van
individuele- of groepsvermoë, of sukses.
Sit back and relax, enjoy all the highs and individual
successes of Term 2. May we all be inspired to
always give of our best for our beloved school!
CULTURE / KULTUUR
Die tweede kwartaal is weereens gekenmerk as ‘n besige Kultuurkwartaal.
ATKV-REDENAARS Laerskool Eversdal het vanjaar elf sprekers in
hierdie nasionale kompetisie ingeskryf.
Jean-Simon de Witt, Nicola Caldwell, asook Raani
Hussain het deurgedring na die semifinale rondte
wat op 26 Mei by Hoërskool Parel Vallei gehou is.
By hierdie geleentheid het Nicola Caldwell haarself
onderskei en deurgedring na die finale rondte wat in
Augustus by ATKV Goudini aangebied sal word.
EISTEDDFOD
A large number of learners have enrolled for
participation in Eisteddfod during July and August.
The value of these appearances should never be
underestimated. We trust that everyone will do their
best.
BYBELVASVRA
Ons spanne het reeds deurgedring na die tweede
rondte waarin hulle eerste en tweede in die Wes-
Kaap geëindig het. Baie geluk aan die ag leerders!
Hulle is tans besig om voor te berei vir rondte twee
wat weer oor totaal nuwe gedeeltes handel . Sterkte
ook daarvoor.
EVERDRAMA
Mnr. Nortier se groep het vanjaar vir vier
toneelfeeste ingeskryf, met die toneelstuk getiteld
"Skoolsiek." Die toneelgroep bestaande uit 16 lede,
is hard aan die oefen. The Ever Drama group,
directed by Mrs Spangenberg, is developing their
acting skills through various activities. They had
their first performance on World Book Day, in the
hall.
EVERJAM
Alhoewel ons baie min kans gekry het om
bymekaar te kom, het ons wel lekker liedjies geleer
en baie pret gehad. Ons wens elkeen van julle 'n
welverdiende ruskansie toe en sal volgende
kwartaal weer die leisels vat waar ons dit hierdie
kwartaal gelos het.
KOOR What a busy term! Our Junior Choir took part in
three competitions this term. Eerste was die
Tygerberg Eisteddfod en waar die koor ‘n
gemiddeld van 81,3% behaal het. Our second
performance was at the Stellenbosch Eisteddfod
where we received gold (80-85%). Dankie aan ons
wonderlike ouers wat daardie oggend die
busbestuurder moes help toe hy nie sy beplande
roete rondom die skool kon volg nie. Our last
performance was the ATKV Applous where we also
received gold (80-100%). Ons Juniorkoor het baie
hard gewerk en dit het vrugte afgewerp. Baie geluk!
Dit was ‘n besige kwartaal met talle optredes en
kompetisies vir die Seniorkoor. Ons eerste optrede
was op 4 Mei by Hugo Lambrechts in Hoërskool
Bellville se Laerskole Koorfees. We participated in
the Tygerberg Eisteddfod where we obtained 85,3%
and received Gold Plus at the Stellenbosch
Eisteddfod. Ons het ook aan die ATKV Applous-
kompetisie deelgeneem waar ons goud ontvang en
deurgedring het na die finale rondte in Pretoria op 3
Augustus. Die 99 koorlede is baie opgewonde oor
die toer, en dit sal vir baie van hulle ‘n eerste keer
op ‘n vliegtuig wees. We are very excited and hard
at work preparing for the final round, which is our
biggest competition of the year.
EVERVARIA
Our school’s very own talent competition took place
on Wednesday, 28 June 2017. Learners
participated in one of two age groups and entered in
one of the four different categories. Both of our
Marimba bands performed and we had a surprise
performance by some of our teachers! We were
privileged to welcome Emile Minnie as one of our
judges. Our guest artist was the very talented Dave
Reynolds, who performed on his steel pans. What
an eventful evening!
KUNS
Grondslagfase:
Graad 1 tot 3 het aan die begin van die kwartaal die
pragtigste kunswerke geskep onder die tema ‘Trots
Suid-Afrikaans’. Ons pragtige, veelkleurige vlag het
omtrent aandag geniet!
The Grade 1s created beautiful works of art by
drawing, colouring and painting bowls of fruit. We
painted beautiful Autumn leaves and are currently
creating a lovely ‘vegetable patch’! We will end the
term with a special tea-cup artwork.This is indeed
an exciting creative experience!
Die Graad 2’s het elkeen ‘n foto van ‘n wildedier
ontvang en die MOOISTE replika daarvan geteken!
Die kunswerk is omraam met veelkleurige patrone.
Herfsblare in pastelle het gevolg en tans is ons
besig met die mooiste kunswerke van uile!
Grade 3s created lovely Autumn artworks. Warm
pastel colours were complimented by cold back-
ground colours. Brightly coloured insects were
created next. What fun! We will end the term by
drawing and painting beautiful winter scenes and
trees!
Intermediêre- en Senior fase:
Let no pupil in Eversdal Primary ever again claim
they are not artistic!
Wat ‘n opwindende, besige kwartaal het ons nie
beleef nie! Ons het afgeskop deur die natuur te
respekteer en waterloosheid te illustreer met die
tema “Droogte”. Na ‘n deeglike bespreking en
sleutelnotas het die leerders droogtesketse gemaak
met slegs houtskool en rooi, oranje, geel en wit
bordkryt. Asemrowend wat die kinders kon skep!
Die Graad 4’s het weggesring met ‘n optiese illusie
kunswerk! Hierna het hulle ‘n natuurlike of
organiese vorm kunswerk voltooi in pastelle en
waterverf, alias ‘n spinnerak! Currently, we are busy
with brightly coloured, abstract artworks in
geometrical shapes. This was indeed an exciting,
creative term!
The Grade 5s followed up with colourful pastel
graffiti and Grade 6 made mandalas with fineliners
– all with the theme “Proudly South African!”.
Grade 7s kicked off by making a monochromatic
still life with musical instruments, followed by
scraper board etches of the same still life. The
Grade 7s are the only learners who will have their
Visual Art assessed this term.
Assessering vir die Graad 5’s het ritmewerk met
perkussie ingesluit en die Graad 6’e het
voorleggings gemaak oor verskillende danstipes
van regoor die wêreld.
Laastens het sowat 40 Evers deelgeneem aan die
Jeugdaguitstalling by Willowbridge Sentrum.
Eversdal is met trots verteenwoordig!
MUSIC DEPARTMENT
Ons musiekleerders werk fluks voort, elkeen op sy
eie program. Sewe leerders het Unisa- eksamens
afgelê en almal het ‘n punt van 80% of hoër behaal.
Veels geluk! Die volgende sessie van eksaminering
vind gedurende Augustus plaas. Heelwat leerders
gaan ook musiekitems lewer vir die Eisteddfod.
SLAGORKES / MARIMBA Ons Graad 2- en 3-slagorkesgroepe kom elke week
vol ywer bymekaar om voor te berei vir die
Luisteruur wat in die vierde kwartaal sal plaasvind.
We expanded our groups at the beginning of the
term. The Grade 2 group now consists of 16
learners and the Grade 3 group of 13 learners. Die
kinders is altyd baie entoesiasties om te oefen en
ons is trots om te sien hoe goed hulle vorder en hoe
hulle musikaal ontwikkel.
Our two marimba bands each have a weekly
practise session. Although all of these learners
have very busy schedules, they never miss out! Die
leerders gaan van krag tot krag en die oefensessies
lewer goeie resultate.
LEERDERSAKE / LEARNER MATTERS
Skolierpatrollie: Die Skolierpatrollie bestaan uit ‘n groep Graad 6-
leerders wat baie getrou, elke dag, op hulle pos is.
Hulle sorg dat elkeen, selfs ouers ook, veilig die pad
kan oorsteek. Vroegoggend, in die donker, sien jy al
die glimbaadjies en hoor die fluitjie blaas. Dit maak
nie saak of dit reën en of die son skyn nie – hulle is
getrou op hul pos.
Eco Club:
This term, our main focus was on recycling. We got
together and talked about what we want to do for
our school, by the end of this year, and how we are
going to achieve it. Our outing for this term was to
Eden on the Bay. We went to clean the beach and
discuss how we could use the rubbish, to protect
our environment. We are looking forward to the new
term.
Graad 7-Leerdersake
Ons Gr. 7- Evers is op verskeie terreine betrokke by
die skool.
Die Everraad woon getrou opleidingsgeleenthede
voor skool by. Hulle besef dat 'n positiewe houding
bepaal wat jy kan bereik. Daarom fokus hulle op
oplossings en nie op die probleme nie en op hul eie
verantwoordelikhede, eerder as hul regte.
The Character Building Committee introduced the
value of trust to the school. Big Brothers and Sisters
went to all the classes to discuss what it means to
be reliable, dependable and honest.
Some committees work behind the scenes. The
Neatness Committee promotes neat and clean
classrooms and a spotless school ground. The
Sport Committee hands out programmmes during
sport activities. They also give us regular feedback
during assembly.
Die Kultuurkomitee is betrokke by die Evervaria en
het almal behoorlik opgewonde gemaak met hulle
kreatiewe bemarking tydens 'n saalbyeenkoms.
The Evernet is now on the web! Go to our school's
website and click on Communication/ENN to find
the latest articles, photos and videos by members of
the Evernet and Photo Committee.
The Cyber Wellness Committee made people
aware of safety on the internet by handing out
bookmarks to people visiting the school during sport
activities.
Sommige van ons leerders neem ook deel aan die
Bybelvasvra. Die spanne het ‘n eerste en tweede
plek behaal in die Wes-Kaap en berei nou voor vir
die tweede rondte.
MENSLIKE HULPBRONNE / HUMAN
RESOURCES
Hierdie kwartaal was ons personeel behoorlik op ‘n
drafstap om al die aksies en aktiwiteite wat
plaasgevind het, seepglad te laat verloop. Ons sê
dankie aan elke personeellid wat, ongeag die
uitdagings, op watter platform ook al, sy/haar deel
bygedra het om ‘n sukses daarvan te maak.
Ons deel in Mev. Deolien Hoffmann en haar man se
vreugde oor die geboorte van hul babaseuntjie,
Hugo. Mev. Muriel Blaauw neem waar in Gr. 1A3
tot en met die einde van die derde kwartaal.
Still in the Foundation Phase, we would like to
congratulate Mss Aimeé and Megan Henry as well
as Mrs Jayde Odendaal, who graduated this term.
Ons hoop dat al die harde werk wat sommige van
ons personeel hierdie kwartaal aan studies moes
wy, vrugte sal afwerp.
We would like to thank our Support Staff for all their
hard work, in keeping the school neat and tidy. We
thank you for bringing your best to work every
single day.
BEMARKING/MARKETING
FONDSINSAMELINGSPROJEKTE Die EVERAKSIE, onder leiding van Dialouise
Terblanche, het hierdie kwartaal weer hard gewerk
om pryse te bekom, wat as motivering vir die
Akademiese Olimpiade kan dien. Met die ter perse
gaan van hierdie skrywe, was die projek nog nie
afgehandel nie.
LOYALTY CARDS For the month of April and May the school received
R10 721 from MY SCHOOL (Woolworths, Engen,
ToysRUs, Power24.co.za, Reggies, Waltons, Supa
Quick, Altech Netstar, Kalahari.com and Jack’s
Paint & Hardware). The other two loyalty card
projects, namely MAKRO (Cape Gate) and
SPECTRA, are still going strong. Please continue to
support these three projects, as you have done in
the past. Annually, the school earns quite a
substantial amount of money through these projects
without costing our parents a cent.
LIEFDADIGHEID Knysna fires We are all aware of the inferno that swept through
the Knysna/Plettenberg Bay area recently. We
want to thank everybody who supported the
school’s effort to collect supplies for the victims who
lost their homes in this tragedy. We took the
supplies to Die Burger’s office and they transported
it to Knysna, on 17 June.
Mandela Day (18 July) In order to keep the memory of Nelson Mandela
alive, the Grade 1, 2 and 3 learners collected tinned
food and warm blankets for animals in rescue
centers this term. The Grade 4 to 7 learners will
bring sandwiches to school on 29 June, which will
be handed out at Klipheuwel Primary School.
Rolstoele vir kinders Ons projek om plastiek botteldoppies bymekaar te maak om rolstoele vir behoeftige kinders aan te koop, gaan steeds voort. BORGE
Ons het hierdie kwartaal van die volgende nuwe
borge ondersteuning ontvang:
• NCE Direct (Nick Thomatos) – Platinum
• Webafrica - Platinum
• HB Embroidery (Hannerie du Toit) – Goud
• Hansel (Charl Hesse) – Silwer
• Cheese Traders (Charl Hesse) – Silwer
• Paintmaster (Renier Louw) – Silwer
• Afco (Yvan Torannini) – Silwer
Eversdal sê baie, baie dankie! Sonder
ondersteuners van hierdie kaliber sal dit nie
moontlik wees om ons skool se fasiliteite so mooi te
verbeter, of ons leerders so spoggerig geklee op
toere te stuur nie.
ICT-DEPARTEMENT
We’ve completed the installation of our fibre
backbone and are now awaiting the arrival of our
100mb fibre line. This will be distributed throughout
the entire school, allowing all the learners to reap
the benefits of having faster access to their online
resources.
We have also expanded our CCTV security system,
with more cameras on the inside of the building and
the Aftercare, as well as on our fields.
The educators are starting to upload content onto
OneNote so that the learners may have access to
the learning material from anywhere in the world. It
will take time to implement this project, but we are
currently very busy with a project regarding our
digital curriculum.
We are looking forward to seeing our learners
reaping the benefits of the implementation of
technology within our curriculum.
FINANCES / FINANSIES
Effective management of our school’s finances and
resources are pivotal to the success of all
educative, sport and cultural activities hosted at
Eversdal Primary School. Therefore, the financial
committee has been committed in taking
responsibility and ensuring efficient, effective, and
transparent use of financial and other resources
within the school. Monthly and annual reporting is a
key part of keeping the school’s financial systems
secure and successful
A big thank you to the Finance Office for presenting
accurate financial data quickly and efficiently,
thereby helping Senior Management, the Finance
Committee, and the Governing Body to make
effective and informed decisions. The 2018 budget
process has started and our aim is to keep it
aligned with the school’s strategic strategy.
Ons wil ook graag van die geleentheid gebruik
maak om Mnr. Arangies en almal betrokke by die
suksesvolle voltooiing van die speelarea voor die
skool, hartlik te bedank. Die speelarea met
kunsgras is ‘n groot verbetering en kan nou meer
effektief aangewend word!
Die skoolfondskomitee is tans besig om ‘swak’
betalers op te volg. Ons wil graag ons ouers wat
getrou skoolfonds betaal, hartlik bedank!
Parents are liable to pay school fees! Therefore, if
you are struggling to make school payments and
need to make arrangements, please contact the
Finance Office or send an e-mail to
PROCURA
SOSIALE-, EMOSIONELE- EN
LEERONDERSTEUNING:
In die Procura-gang het dit die afgelope kwartaal
heel goed gegaan. Die Ondersteuningsklasse
(soggens) en die Didaktiese Hulpklasse (middae)
het voortgegaan, met heelwat nuwe leerders wat
hierdie kwartaal, soos die Wiskunde en Huistaal
moeiliker geraak het, ingeskakel het. Sommige
leerders het net vir versterking van een konsep
ingeskakel, terwyl ander meer langtermyn
ingeskakel het.
The learners who make use of concessions
(academic accommodation) were also taken good
care of. Those who require a reader, were
successfully phased into the classroom with the use
of iPads. Those learners who need scribes, made
use of private scribes.
On the emotional level the emphasize has been on
bully behaviour and stress. We are currently
focusing on bully behaviour in depth. Dr Hessie
Traut was the speaker at the Parent Teacher
Support Group’s meeting on 24 May, where she
discussed exam related stress in children. Mr Henk
Arangies also led a group discussion with the Grade
7 learners, on this topic, before their exams started.
Hier in Procura doen ons moeite om ‘n
ondersteunende hand uit te steek na almal waarvan
ons weet, wat dit nodig het en koester ons ons
Evers wanneer die lewe ingewikkeld raak.
BIBLIOTEEK
Die nuwe kwartaal het skaars begin, toe heers hier
op die Everplaas ‘n groot opgewondenheid oor
Wêreldboekedag! Wat ‘n heerlike dag vir al ons
Evers! Op 25 April het al wat leef en beef aangetrek
soos hulle gunsteling storieboekkarakter. Elizabeth
Wasserman, bekende kinderboekskrywer, het by
ons kom kuier, die biblioteekmonitors het ‘n kort
opvoering in die saal gehou, ons het boekliedjies
gesing en video’s gekyk! Gr. 6E2 en ‘n paar graad
1-leerders het ‘n “Mannequin”-video in die biblioteek
gemaak.
A Book Sale hosted by The Book Box was held
from 28 – 29 March, with many wonderful choices
of both Afrikaans and English fiction and non-fiction
books.
International Children’s Book Week was celebrated
between 1 – 7, May with special book marks and
colouring pictures available in the library.
Primêre Skool Paardekop by Citrusdal het ons hulp
met boeke vir hul nuwe biblioteek, wat in aanbou is,
gevra en sommer binne ‘n week het ons bokse vol
boeke, legkaarte, tydskrifte, speletjies en
inkleurboeke gehad! Baie dankie aan almal wat
hiervoor so ruim bygedra het en nog steeds doen!
Ons kon ‘n heerlike Skolebiblioteekdag by
Laerskool Welgemoed op Woensdag, 14 Junie
bywoon en het wenke gekry vir leesbevordering,
fasiliteite en fondse. Ons het ook geluister na
bekende skrywers, gehoor van nuwe boeke, asook
wenke en idees gedeel met ander bibliotekaresses
van omliggende skole.
Many new books were acquired in order to keep our
learners reading and to provide for a variety of
interests and needs. Our library monitors were kept
on their toes during break times, but they did well!
Thank you! We are looking forward to an exciting
third term!
GEBOUE EN TERREIN
This term has been very exciting with regard to our
physical amenities. We’ve completed our nets in the
quad, enabling our junior hockey teams to play their
matches on the turf. We will soon be painting
permanent lines on the turf. This will enable the rest
of our hockey teams to have practises on the turf.
The play area in front of the school has also been
upgraded with new paving and synthetic grass. This
is much safer for our learners to play on and has
significantly enhanced the aesthetic value of the
front of the school.
We will be commencing with quite a few projects
next term. We will keep our parents informed about
all the new projects we have planned for the rest of
the school year.
SOME OF THE HIGHLIGHTS OF TERM 2:
EVER BONANZA LAUNCH
SONSOPKOMS OP ‘N KOUE SPORTDAG
TEACHERS CELEBRATING WORLD
BOOK DAY
KNYSNA FIRE DONATIONS
SKOOLSKOENPROJEK
RUGBY
So het ons vining die einde van die eerste helfte van die seisoen bereik. Die aanvang van die tweede kwartaal het afgeskop met die
reeds gevestigde Stellenberg Kwikspar o/13A- en o/13B- & o/11B-rugbydae onderskeidelik.
The above-mentioned rugby tournaments created the opportunity for smaller schools to play matches against opposition they would
not normally play, in their respective leagues.
L/S Eversdal het op Donderdag, 8 Junie 2017 ‘n baie suksesvolle 10’s Rugbytoernooi vir o/13A-spanne aangebied. Sewe skole het
deelgeneem. Die spesiale toernooi is deur Young Engineers geborg. Baie geluk aan die volgende skole met hul prestasies:
• Wenners van die Plaat-afdeling: L/S Gene Louw
• Wenners van die Trofee-afdeling: L/S Bastion
• Naaswenners van die Trofee-afdeling: L/S Kenridge
• Derde plek en bronsmedaljes: L/S Hugo Rust
Die meerderheid van ons spanne het, tot op datum sewe ligawedstryde gespeel. Ons poog doelgerig om soveel moontlik wedstryde
vir al ons spanne te reël. Dit is veral ons junior rugbyspanne wat uitstekende resultate behaal.
Congratulations to the following teams that achieved a winning percentage of 60% or higher for all the league matches played up to
10 June.
Span: Wen% Onoorwonne (✓)
Telling Verskil:
Aantal Wedstryde gespeel:
o/7D 67% +25 3 o/8E 100% ✓ +5 1 o/9A 100% ✓ +145 7 o/9B 86% +135 7 o/9C 60% +55 5 o/10A 86% +193 7 o/10B 100% ✓ +106 5 o/10C 100% ✓ +64 3 o/13B 100% ✓ +102 7 o/13C 71% +263 7
Totale aantal ligawedstryde tydens kwartaal 2 (toernooie uitgesluit) gespeel = 131
Eversdal handhaaf tans ‘n algemene wenpersentasie van 63% en ons is baie trots op die 345 rugbyspelers in die skool.
HOCKEY
Congratulations to the following Evers who have been selected for WP Primary Hockey District North Teams:
• Adanté Scheepers – U/14 WP Colours
• Liam Telo – Durbell Team
• Jayden Daames – Durbell Team
• Anna-Mart Klem – Durbell Team
• Mari Blom – Durbell Team
• Carey-Anne Rabie – Northerns Team
• Nina Adlem – Table Bay Team
• Bernice Denton – Table Bay Team
• Carla de Wet – Table Bay Team Well done, Boys and Girls! You are doing us proud!
SPORT/ SPORTS
Congratulations to the following teams who ended the term (at 1 June 2017) with a winning percentage of 60% or more (League and Sport Day Matches only):
GIRLS
Team: Winning% Undefeated (√)
Goal Difference: Number of Matches played:
u/7A 88% +24 8
u/7C 67% +3 3
u/7D 67% +1 3
u/8A 89% +48 9
u/8B 100% √ +46 9
u/8C 75% +11 4
u/9A 90% +42 10
u/9B 90% +35 10
u/9C 67% +9 6
u/9D 100% √ +3 2
u/10A 89% +41 9
u/10B 100% √ +43 9
u/10C 67% +12 3
u/11C 60% -1 5
u/11D 100% √ 1 1
u/14A 63% 9 8
BOYS Team: Winning% Undefeated
(√) Goal Difference: Number of
Matches played:
u/7C 75% 3 4
u/8B 89% 37 9
u/9A 70% 22 10
u/9B 90% 40 10
u/9C 83% 24 6
u/9D 100% √ 18 4
u/10A 78% 19 9
u/10B 78% 15 9
u/10C 80% 14 5
u/10D 100% √ 7 2
u/11A 67% 16 9
u/11C 100% √ 13 4
u/11D 100% √ 1 1
Total number of hockey matches (League and Sport Day Matches, excluding tournaments) played during Term 2:
Girls = 135 Boys = 145
NETBALL
Congratulations to Lienka Serfontein (u/12) for being selected as a Western Cape School Netball player, to participate in the Western Cape Inter-Districts Netball Tournament hosted by Gauteng District in Boksburg. Baie geluk aan die volgende netbalspanne wat die kwartaal met ‘n wenpersentasie van 60% of meer afgesluit het (slegs liga- en sportdagwedstryde):
Span: Wen% Onoorwonne
(√) Telling Verskil: Aantal Wedstryde
gespeel:
o/7C 67% +10 3
o/8A 100% √ +15 4
o/8C 75% +7 4
o/9A 100% √ +32 4
o/9B 100% √ +44 4
o/9C 100% √ +45 4
o/9D 100% √ +39 4
o/10A 67% +15 6
o/10B 83% +27 6
o/11F 100% √ +9 1
o/13C 60% -9 5
Total number of netball matches (League and Sport Day Matches, excluding tournaments) played during Term 2 = 135
Eversdal het ook ‘n baie suksesvolle o/10A-toernooi aangebied waarin Eversdal ‘n derde plek behaal het.
We are looking forward to next term’s netball. We are also hosting the Chas Everitt, u/13A Fast Five tournament on 3 August.
CROSS COUNTRY
CROSS-COUNTRY
This term, our races took off with a rather wet start. So far, we have run six of the eight races. Our runners have worked hard this term,
we are proud of their commitment and dedication. We only have two races left and we are expecting a great outcome. Ons wil graag
die atlete en ouers bedank vir hulle getroue ondersteuning!
CHESS
Ons skaakspanne het die kwartaal baie goed gevaar in ons ligawedstryde.
Ons het dus gekwalifiseer om aan die Topskole Noord Skaakproewe op 16 Junie by Ravensmead Sekondêr deel te neem.
Die volgende spelers het WP Skole Skaak by die Wes-Kaap Skole Skaakproewe verteenwoordig.
Die o/9- en o/11-spanne het op 19 - 21 Mei in Vredenburg, en die 0/13-span op 12 - 14 Mei by Nuweland, Kaapstad gespeel.
These learners received Western Province (Regional) Schools Colours. Well done, boys!
Stephan Schnabel (o/9)
Marnus de Wit (o/9)
Kian Blomerus (o/11)
Dante Eaton (o/13)
Petrie de Wit (o/13).
The following learners were selected for the Western Cape Schools Chess team. They will participate in the 2017 South African
Open Chess Championships which will take place during the June holiday.
Stephan Schnabel (o/9)
Marnus de Wit (o/9)
Dante Eaton (o/13)
Spesiale erkennning:
Danté Eaton het die tweede plek in die Suid-Afrikaanse Junior Geslote Skaakkampioenskappe (o/14) in Benoni, Gauteng tydens die
Aprilvakansie 2017 behaal.
Hy het dus gekwalifiseer en is uitgenooi om Suid-Afrika te verteenwordig by die:
- Commonwealth Chess Championships in Julie 2017 in Indië en
- World Youth Chess Championships in Uruguay in September 2017
Danté is ook opgeneem in die Wes-Kaap Skole Skaakspan wat gedurende die Julievakansie aan die 2017 Suid-Afrikaanse
Skaakkampioenskappe gaan deelneem, nadat hy die tweede plek behaal het gedurende die Wes-Kaap Skole Skaaktoernooi by
Nuweland, Kaapstad in Mei 2017.