terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied in noord-oos japan (sendai-streek)

81
Tobie de Wet en Stephan van der Watt Tobie de Wet en Stephan van der Watt (afgevaardig deur Missie Japan) is (afgevaardig deur Missie Japan) is vergesel deur ds. Kei Kataoka vergesel deur ds. Kei Kataoka (afgevaardig deur die RCJ* Ring van (afgevaardig deur die RCJ* Ring van Shikoku asook Tokushima en Tokushima-Wes Shikoku asook Tokushima en Tokushima-Wes gemeentes). gemeentes). Ds. Taka Ashida (verteenwoordiger van RCJ Ds. Taka Ashida (verteenwoordiger van RCJ Sinodale Kommissie vir Internasionale Sinodale Kommissie vir Internasionale Verhoudings) het as begeleier opgetree. Verhoudings) het as begeleier opgetree. *RCJ = Reformed Church in Japan *RCJ = Reformed Church in Japan Terugvoer oor besoek aan die Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied ramp-gebied in Noord-Oos Japan (Sendai- in Noord-Oos Japan (Sendai- streek) streek) vanaf Di. 29 Maart tot Don. 31 vanaf Di. 29 Maart tot Don. 31 Maart 2011 Maart 2011

Upload: gur

Post on 14-Jan-2016

41 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied in Noord-Oos Japan (Sendai-streek) vanaf Di. 29 Maart tot Don. 31 Maart 2011. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Tobie de Wet en Stephan van der Watt Tobie de Wet en Stephan van der Watt (afgevaardig deur Missie Japan) is vergesel (afgevaardig deur Missie Japan) is vergesel deur ds. Kei Kataoka (afgevaardig deur die deur ds. Kei Kataoka (afgevaardig deur die RCJ* Ring van Shikoku asook Tokushima en RCJ* Ring van Shikoku asook Tokushima en

Tokushima-Wes gemeentes). Tokushima-Wes gemeentes). Ds. Taka Ashida (verteenwoordiger van RCJ Ds. Taka Ashida (verteenwoordiger van RCJ

Sinodale Kommissie vir Internasionale Sinodale Kommissie vir Internasionale Verhoudings) het as begeleier opgetree.Verhoudings) het as begeleier opgetree.

*RCJ = Reformed Church in Japan*RCJ = Reformed Church in Japan

Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebiedTerugvoer oor besoek aan die ramp-gebied in Noord-Oos Japan (Sendai-streek) in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

vanaf Di. 29 Maart tot Don. 31 Maart 2011vanaf Di. 29 Maart tot Don. 31 Maart 2011

Page 2: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Die hoofdoel van ons besoek was om: 1) Soveel moontlik RCJ-gemeentes in die streek

te besoek en hulle persoonlik te verseker van ons liefde, gebede en ondersteuning;

2) Die werklike situasie en die behoeftes van die mense in die rampgebied eerstehands te evalueer;

3) Vas te stel wat die plaaslike gemeentes doen om die onmiddellike behoeftes van die

ge-affekteerde gemeenskappe te help hanteer;4) Te hoor wat die Kerk op voetsoolvlak beplan om die situasie op die langtermyn te help hanteer;

5) So gou moontlik terugvoer te gee en te onderskei op watter manier Missie Japan en die breër Kerk

in Suid-Afrika binne die rampgebied kerke kan help om die nood van die omliggende gemeenskappe te verlig.

Page 3: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Oppad van Tokushima na Sendai Oppad van Tokushima na Sendai (ongeveer 1000km)(ongeveer 1000km)

Page 4: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)
Page 5: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Polisiekorps in gereedheid Polisiekorps in gereedheid oppad na ramp-gebiedoppad na ramp-gebied

Page 6: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Japanese weermaglede Japanese weermaglede paraat met eerstehulpparaat met eerstehulp

Page 7: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Ons bid vir leiding op die pad vorentoe saam Ons bid vir leiding op die pad vorentoe saam met Japanese leraars-vriendemet Japanese leraars-vriende

Page 8: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Besoekpunt 1: RCJ Shiroishi Besoekpunt 1: RCJ Shiroishi

Page 9: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Aiba-egpaar - deel van 6e generasie Christene wat destyds kerke help vestig het in Tohoku-area

Page 10: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Aardbewing Aardbewing skade in die skade in die Aiba-egpaar Aiba-egpaar

se huisse huis

Page 11: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

RCJ Shiroishi se RCJ Shiroishi se voorste kerkmuur voorste kerkmuur

het omgeval het omgeval weens die weens die skuddingskudding

Page 12: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Besoekpunt 2 – RCJ Watari sendingstasieBesoekpunt 2 – RCJ Watari sendingstasie

Page 13: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

'n Kollega laai noodverligtings-goedere af'n Kollega laai noodverligtings-goedere af

Page 14: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Tobie saam met mnr. Inomata - Tobie saam met mnr. Inomata - (rys)broodbakker en lidmaat van RCJ Watari (rys)broodbakker en lidmaat van RCJ Watari

Page 15: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Die plaaslike kleuterskool wat as deel van die Die plaaslike kleuterskool wat as deel van die sendingstasie opereer (almal is veilig, sendingstasie opereer (almal is veilig,

ook ds. Hayashi, plaaslike leraar)ook ds. Hayashi, plaaslike leraar)

Page 16: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Besoekpunt 3: Yamashita treinstasieBesoekpunt 3: Yamashita treinstasie

Page 17: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

NabygeleNabygeleë ë Yamashita-stasie se Yamashita-stasie se verwoesting blootgelverwoesting blootgelêê

Page 18: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

'n Ouma en haar kleinkind 'n Ouma en haar kleinkind se laaste herinnering...se laaste herinnering...

Page 19: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Die motor voor die stasie Die motor voor die stasie waarin hul liggame gevind iswaarin hul liggame gevind is

Page 20: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Motors is meegesleur Motors is meegesleur soos stukkies speelgoedsoos stukkies speelgoed

Page 21: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Buurt op buurt staan verlate Buurt op buurt staan verlate en geen kinderstemme word gehoor nieen geen kinderstemme word gehoor nie

Page 22: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Eetgerei is rondgeslinger Eetgerei is rondgeslinger tot by letot by leëë treinspore treinspore

Page 23: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Mnr. Inomata vertel driftig oor alles wat hy Mnr. Inomata vertel driftig oor alles wat hy verloor het a.g.v. die tsunami...verloor het a.g.v. die tsunami...

Page 24: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Sy (brood)bakery is o.a. deur Sy (brood)bakery is o.a. deur die vloedwaters vernietigdie vloedwaters vernietig

Page 25: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Mnr. Inomata se broodbak-vennoot, mnr. Mnr. Inomata se broodbak-vennoot, mnr. Abe Abe

(sy huis in die agtergrond is ook hard getref)(sy huis in die agtergrond is ook hard getref)

Page 26: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Mnr. Abe se huis se eerste vloer Mnr. Abe se huis se eerste vloer is heeltemal oorstroomis heeltemal oorstroom

Page 27: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Besoekpunt 4 – RCJ SendaiBesoekpunt 4 – RCJ Sendai

Page 28: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Aandete saam met ons kollegas van Tokyo-Aandete saam met ons kollegas van Tokyo-omgewing (wat ook die ramp-gebiede besoek het) omgewing (wat ook die ramp-gebiede besoek het)

Page 29: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

RCJ Sendai gemeente se aardbewing-skade. RCJ Sendai gemeente se aardbewing-skade. Ds. Yoshida (RCJ Moderator) is hier die leraarDs. Yoshida (RCJ Moderator) is hier die leraar

Page 30: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Ds. Kataoka sorteer basiese lewensmiddele Ds. Kataoka sorteer basiese lewensmiddele by RCJ Sendai se verspreidingspuntby RCJ Sendai se verspreidingspunt

Page 31: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Besoekpunt 5 – Takayama Besoekpunt 5 – Takayama (sendelinge vakansie-oord)(sendelinge vakansie-oord)

Page 32: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Brandstof is steeds baie skaars en Brandstof is steeds baie skaars en meeste mense moet in lang rye wag meeste mense moet in lang rye wag

daarvoordaarvoor

Page 33: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Die sendeling-vakansieoord by Takayama se Die sendeling-vakansieoord by Takayama se tsunami waarskuwings-bord is verwringtsunami waarskuwings-bord is verwring

Page 34: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Iemand se skoen het agterbly tussen die Iemand se skoen het agterbly tussen die rommel op Takayama se strandrommel op Takayama se strand

Page 35: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Een sendelinge se motor (Rod Thomas) Een sendelinge se motor (Rod Thomas) is meegesleur naby die oord se ingangis meegesleur naby die oord se ingang

Page 36: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Besoekpunt 6 – RCJ IshinomakiBesoekpunt 6 – RCJ Ishinomaki

Page 37: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Ds. Shiratsu van RCJ Ishinomaki word omhels deur ons groepleier (ds. Taka)

Page 38: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

RCJ Ishinomaki se kerkgebou RCJ Ishinomaki se kerkgebou is swaar getref deur die tsunamiis swaar getref deur die tsunami

Page 39: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Ds. Shiratsu wys hoe die aardbewing hulle Ds. Shiratsu wys hoe die aardbewing hulle aanliggende pastorie beskadig het hetaanliggende pastorie beskadig het het

Page 40: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

'n Groep RCJ vrywilligers het kom 'n Groep RCJ vrywilligers het kom help met opruimwerk (by Ishinomaki)help met opruimwerk (by Ishinomaki)

Page 41: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Ds. Taka (en Tobie) saam met sy kinders (Kana Ds. Taka (en Tobie) saam met sy kinders (Kana en Tooru) wat ook as vrywilligers gehelp heten Tooru) wat ook as vrywilligers gehelp het

Page 42: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Die aanliggende Ishinomaki-kuslyn Die aanliggende Ishinomaki-kuslyn is grootliks in puin gedompelis grootliks in puin gedompel

Page 43: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Polisielede besig met opruimwerkPolisielede besig met opruimwerk

Page 44: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Besoekpunt 7 - OnagawaBesoekpunt 7 - Onagawa

Page 45: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

By Onagawa was die tsunami brander meer as 20m By Onagawa was die tsunami brander meer as 20m hoog. Meer as 2000 mense is dood of vermis.hoog. Meer as 2000 mense is dood of vermis.

Page 46: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Soos vele ander opsoek na oorblyfsels van 'n Soos vele ander opsoek na oorblyfsels van 'n 'vorige' lewe tussen die rommel...'vorige' lewe tussen die rommel...

Page 47: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

'n Verslae werker peins oor die platgeslane Onagawa 'n Verslae werker peins oor die platgeslane Onagawa (voorheen het meer as 10 000 mense daar gewoon)(voorheen het meer as 10 000 mense daar gewoon)

Page 48: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

'n Spesialis reddingswerks-span uit Indi'n Spesialis reddingswerks-span uit Indiëë, , opsoek na liggaamlike oorblyfselsopsoek na liggaamlike oorblyfsels

Page 49: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Mnr. Kimura wys na sy motor op die 3e Mnr. Kimura wys na sy motor op die 3e vloer van 'n gebou - hy het ternouerdood vloer van 'n gebou - hy het ternouerdood

ontkom voor die vloedwatersontkom voor die vloedwaters

Page 50: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Hierdie ingang van Onagawa se Hierdie ingang van Onagawa se hospitaal is meer as 25 m bo seevlak!hospitaal is meer as 25 m bo seevlak!

Page 51: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

'n Horlosie op die hospitaal se eerste vloer vertel die 'n Horlosie op die hospitaal se eerste vloer vertel die verhaal. Dit het gaan stilstaan 50 minute nverhaal. Dit het gaan stilstaan 50 minute náá die die

aardbewing...die tydstip van die tsunami se koms.aardbewing...die tydstip van die tsunami se koms.

Page 52: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Enkele van die meer as 2300 Enkele van die meer as 2300 mense by Onagawa se ramp-skuilingmense by Onagawa se ramp-skuiling

Page 53: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

'n Verspredingspunt vir noodleniging 'n Verspredingspunt vir noodleniging via die Japanese regeringvia die Japanese regering

Page 54: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Mense van regoor die wMense van regoor die wêêreld reld reik 'n helpende hand uitreik 'n helpende hand uit

Page 55: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Onagawa se skade is onmeetbaar Onagawa se skade is onmeetbaar wyd en diep en hoogwyd en diep en hoog

Page 56: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Besoekpunt 8 – Ry Noord vanaf Onagawa Besoekpunt 8 – Ry Noord vanaf Onagawa teen kuslyn verby verskeie dorpiesteen kuslyn verby verskeie dorpies

Page 57: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Huise wat rondgeslinger is Huise wat rondgeslinger is by 'n dorpie Noord van Onagawaby 'n dorpie Noord van Onagawa

Page 58: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Hierdie man en sy gesin het oorleef; hy soek Hierdie man en sy gesin het oorleef; hy soek na besittings van vriende wat als verloor hetna besittings van vriende wat als verloor het

Page 59: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Nog 'n kusdorpie se infrastruktuur is Nog 'n kusdorpie se infrastruktuur is verpletter – jare se herstel lverpletter – jare se herstel lê voorê voor

Page 60: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Plaaslike visserye se toekoms Plaaslike visserye se toekoms llêê aan skerwe op droe aan skerwe op droeëë grond grond

Page 61: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Besoekpunte 9-14: Ander RCJ gemeentes, Besoekpunte 9-14: Ander RCJ gemeentes, hulp-organisasies en brehulp-organisasies en breëër kerkgroepe in r kerkgroepe in

SendaiSendai

Page 62: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Saam bid en gesels by RCJ Sendai-Oos, na Saam bid en gesels by RCJ Sendai-Oos, na 'n lang dag van vrywillige hulp-verlening'n lang dag van vrywillige hulp-verlening

Page 63: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

RCJ Sendai-Oos (en ds. Tateishi as leraar) se RCJ Sendai-Oos (en ds. Tateishi as leraar) se lewensmiddele om te versprei aan gemeenskaplewensmiddele om te versprei aan gemeenskap

Page 64: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

RCJ Sendai-KaRCJ Sendai-Kaäänan gemeente is nan gemeente is ongedeerd na die aardbewingongedeerd na die aardbewing

Page 65: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Plaaslike leraar (ds. Yoshioka) by goedere wat Plaaslike leraar (ds. Yoshioka) by goedere wat vanuit die gemeente na kinders en bejaardes vanuit die gemeente na kinders en bejaardes

geneem wordgeneem word

Page 66: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

In gesprek met mede-sendelinge by In gesprek met mede-sendelinge by RCJ Sendai-Megumi gemeenteRCJ Sendai-Megumi gemeente

Page 67: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

‘‘n VSA hulpverlenings-organisasie n VSA hulpverlenings-organisasie se verspreidingspuntse verspreidingspunt

Page 68: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Selfs rye fietse staan gereed om vervoer Selfs rye fietse staan gereed om vervoer te word na behoeftige ramp-geteisterdeste word na behoeftige ramp-geteisterdes

Page 69: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Internasionale vrywilligers beplan waarheen Internasionale vrywilligers beplan waarheen 'n volgende besending oppad sal wees'n volgende besending oppad sal wees

Page 70: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

RCJ Sendai Kitanakayama RCJ Sendai Kitanakayama gemeente binne in 'n woonbuurtgemeente binne in 'n woonbuurt

Page 71: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Ds. Sakamoto (plaaslike leraar) wys Ds. Sakamoto (plaaslike leraar) wys na dele van die skade na die skuddingna dele van die skade na die skudding

Page 72: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Interkerklike vergadering - leiers van verskeie Interkerklike vergadering - leiers van verskeie Protestantse en Rooms-Katolieke kerke in Sendai-Protestantse en Rooms-Katolieke kerke in Sendai-

omgewing - beplan volgende stappe van gekoomgewing - beplan volgende stappe van gekoöördineerde rdineerde hulpverleninghulpverlening

Page 73: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Ds. Yoshida (RCJ moderator) as voorsitter Ds. Yoshida (RCJ moderator) as voorsitter van die interkerklike inisiatief (saam met sy van die interkerklike inisiatief (saam met sy

kollega uit 'n Rooms-Katolieke kerk)kollega uit 'n Rooms-Katolieke kerk)

Page 74: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Velerlei kerkgroepe - o.a. ‘n Baptiste kerk se Velerlei kerkgroepe - o.a. ‘n Baptiste kerk se internasionale reddingspan - is betrokkeinternasionale reddingspan - is betrokke

Page 75: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Oppad terug na Tokushima na 'n intense drie Oppad terug na Tokushima na 'n intense drie dae, die laaste tekens van die winter sigbaar...dae, die laaste tekens van die winter sigbaar...

Page 76: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

...en die eerste tekens van lente ...en die eerste tekens van lente (naby Watari sendingstasie)(naby Watari sendingstasie)

Page 77: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Die noodroep van Japan is duidelik…Die noodroep van Japan is duidelik…

En in hierdie ramp-geteisterde land is daar tans

ongeveer net 1% Christene. Hulle is jou broers en susters

wat saam met die miljoene mense van Japan

jou ondersteuning nodig het.

Page 78: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Bid asb. dat daar uit hierdie ellende en hartverskeurende pyn ontelbare mense

sal wees wat vir die eerste keer sal weet: “Swaarkry kweek volharding,

en volharding kweek egtheid van geloof, en egtheid van geloof kweek hoop;

en dié hoop beskaam nie, want God het sy liefde in ons harte

uitgestort deur die Heilige Gees wat Hy aan ons gegee het.”

(Romeine 5:3)

Page 79: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Baie dankie vir die ondersteuning

wat ons as sendelinge en kerk in Japan

reeds van julle ontvang het!

Dit dra ons…

Page 80: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Missie Japan Rampfonds

(051) 406 6729

Page 81: Terugvoer oor besoek aan die ramp-gebied  in Noord-Oos Japan (Sendai-streek)

Vir ‘n volledige verslag oor hierdie rampgebied-besoek en ook oor hoe om verder betrokke te raak, besoek:

www.missiejapan.co.za E-pos: [email protected]