thaba kamp 2016 inpaklys  · web view2020-02-17 · (papierborde en plastiek eetgerei word...

7
15 Februarie 2020 Beste Thabaniet INPAKLYSTE VIR THABA KAMP 2020 Eerstens baie dankie dat jy ingeskryf het vir Thaba 2020! Ons sien daarna uit om jou by jou boshuis te verwelkom op 21/22 Maart 2020! OFFISIERE, ONTHOU OM DIE VOLGENDE OOK SAAM TE BRING: GELOOF RESPEK INTEGRITEIT TROTS [email protected] http://www.thabakamp.co.za https://www.facebook.com/ ThabaKamp

Upload: others

Post on 15-Mar-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Thaba Kamp 2016 Inpaklys  · Web view2020-02-17 · (papierborde en plastiek eetgerei word verskaf) Jou persoonlike medisyne. Slaapsak en kussing – nie beddegoed nie. ... Badkamermatjie

15 Februarie 2020

Beste Thabaniet

INPAKLYSTE VIR THABA KAMP 2020

Eerstens baie dankie dat jy ingeskryf het vir Thaba 2020! Ons sien daarna uit om jou by jou boshuis te verwelkom op 21/22 Maart 2020!

OFFISIERE, ONTHOU OM DIE VOLGENDE OOK SAAM TE BRING:

Hier die inpaklyste volg op die volgende bladsy.

GELOOFRESPEK

INTEGRITEITTROTS

[email protected]://www.thabakamp.co.za https://www.facebook.com/ThabaKamp

Page 2: Thaba Kamp 2016 Inpaklys  · Web view2020-02-17 · (papierborde en plastiek eetgerei word verskaf) Jou persoonlike medisyne. Slaapsak en kussing – nie beddegoed nie. ... Badkamermatjie

DIE VOORTREKKERS: THABA KAMP

ALGEMEEN

KAMOEFLEER FIDELPET AS JY EEN HET Bybel Voortrekker gholfhemp (Aktiewe drag) Ou klere vir die week Reënjas of poncho Stewige veldskoene Gumboots (as jy wil) Toiletware ’n Sak waarin jy jou klere en toiletware kan pak as jy stort (as jy wil) Sonblok (faktor 30 of hoër) Insekweermiddel (teen bosluise, muskiete, ens) ’n 300 ml Beker (papierborde en plastiek eetgerei word verskaf) Jou persoonlike medisyne Slaapsak en kussing – nie beddegoed nie. ’n Stappersmatras om op te slaap (as jy wil) – nie ’n kampbed of ”stretcher” nie Knipmes of ”multitool” Pen of potlood en ’n notaboekie wat in jou sak pas Sakgeld vir die snoepie Flits of kopflits met batterye Waterbottel (minimum van 1 liter) wat jy saam met jou kan dra Badkamermatjie (met rubber laag) om op te sit – nie ’n kampstoel nie

BRING T-HEMDE/HEMDE WAT JOU SKOUERS BEDEK TEEN DIE SON EN BRING ‘N 300 ML DRINKBEKER (KLEIN TIPE).

VELDONTDEKKERS

Klein rugsak (dagsak) Waterdigte grondseil, verkieslik 2 x 2m 5m dun katoen tou ’n Billy kan (1kg koffieblik met ’n draadhingsel) ’n Leë 2 liter koeldrankbottel (bv. Coke Cola, Fanta, ens.) Ordentlike toe stapskoene Werkshandskoene (tuinwerk tipe)

ONTHOU, JY SLAAP IN DIE VELD! Vir enige navrae insake die kursus of benodigdhede, kontak Groepleier Petra Bester by 082 392 1856

JAGTERS

Klein rugsak (dagsak) Langbroek en toe skoene vir die veld ONTHOU! Waterbottel (minimum van 1 liter) wat jy saam met jou kan dra

Vir enige navrae, insake die kursus of benodigdhede, kontak Groepleier Louis Keyser by 083 308 1757

Thaba Kamp 2016 Inpaklys BLADSY 2 VAN 5

Page 3: Thaba Kamp 2016 Inpaklys  · Web view2020-02-17 · (papierborde en plastiek eetgerei word verskaf) Jou persoonlike medisyne. Slaapsak en kussing – nie beddegoed nie. ... Badkamermatjie

DIE VOORTREKKERS: THABA KAMP

BITTEREINDERS

’n Ou kussingsloop ’n Sterk lyfband met ’n gespe Waterdigte grondseil, verkieslik 2 x 2m 5m katoen tou Knipmes – nie ’n ”multitool” nie Leë koffieblik (verkieslik 750g) Twee leë koeldrankblikkies van dieselfde grootte Ou kombers wat gesny kan word (2 x 2m) Leë 2 liter roomysbak Ordentlike toe stapskoene

Vir enige navrae, insake die kursus of benodigdhede, kontak Groepleier Elizna van den Berg by 082 569 1525

REDDINGSWERKERS

Kopflits Waterbottel (ten minste 2 liter) Dagrugsak Grondseil, verkieslik 2 x 2m 10m katoentou Ordentlike toe stapskoene Werkshandskoene (noodsaaklik)

Vir enige navrae, insake die kursus of benodigdhede, kontak Groepleier Peter Smith by 078 972 7952

BRANDWAGTE

Geen addisionele behoeftes buiten die ALGEMENE LYS

Vir enige navrae, insake die kursus of benodigdhede, kontak Groepleier Nelia Wagner by 084 880 3355 / veldkornet MJ Gouws by 082 253 5977

VELDWAGTERS

Koplig Waterbottel (ten minste 2 liter) Dagrugsak Grondseil, verkieslik 2 x 2m Slaapsak 5m katoentou Ordentlike toe stapskoene Werkshandskoene (noodsaaklik)

Vir enige navrae, insake die kursus of benodigdhede, kontak

Thaba Kamp 2016 Inpaklys BLADSY 3 VAN 5

Page 4: Thaba Kamp 2016 Inpaklys  · Web view2020-02-17 · (papierborde en plastiek eetgerei word verskaf) Jou persoonlike medisyne. Slaapsak en kussing – nie beddegoed nie. ... Badkamermatjie

DIE VOORTREKKERS: THABA KAMP

Groepleier Nelia Wagner by 084 880 3355 / veldkornet Stefan Swart by 083 410 2760

PADVINDERS:

Bring jou eie tent (nie kleiner as 2 man nie – onthou dat Verkenners van verskillende geslagte nie ‘n tent sal kan deel nie)

Nota: Die kursusleier sal vir jou ’n kursusbrief stuur wat ‘n volledige lys van kursusbenodigdhede bevat.

Vir enige navrae, insake die kursus of benodigdhede, kontak Groepleier Wim Wagner by 082 990 3296

RIGTERSGROEP:

Bring jou eie tent (nie kleiner as 2 man nie – onthou dat Verkenners van verskillende geslagte nie ‘n tent sal kan deel nie)

Nota: Die kursusleier van Rigtersgroep sal vir jou ’n kursusbrief stuur wat al die lys van kursus benodigdhede bevat.

Vir enige navrae, insake die kursus of benodigdhede, kontak Groepleier Nerina van Wyk by 072 426 8720

RAAKVATTERS:

Vir enige navrae, insake die kursus of benodigdhede, kontak Groepleier Elsa Schnetler by 082 707 2010

OFFISIERE VAN KAMPSTEUN EN KAMPBESTUUR:

Geen addisionele behoeftes buiten die ALGEMENE LYS

Vir enige navrae, insake die kursus of benodigdhede, kontak Kampleier Willie Wagner by 082 921 3822 / Hoofveldwagmeester Jacques Botha by 084 505 5733

KOMBUIS PERSONEEL:

2 vol voorskote

Vir enige navrae, insake die kombuis of benodigdhede, kontak Spysenier MARYKA WAGNER by 076 791 9211

Thaba Kamp 2016 Inpaklys BLADSY 4 VAN 5

Page 5: Thaba Kamp 2016 Inpaklys  · Web view2020-02-17 · (papierborde en plastiek eetgerei word verskaf) Jou persoonlike medisyne. Slaapsak en kussing – nie beddegoed nie. ... Badkamermatjie

DIE VOORTREKKERS: THABA KAMP

BENODIG JY ‘N DAGSAK OF ANDER VELDTOERUSTING TEEN BILLIKE PRYSE, GAAN SOEK GERUS OP FACEBOOK NA

Sê DAT JY VAN THABA AF KOM!

Thaba Kamp 2016 Inpaklys BLADSY 5 VAN 5