the diet everyone talks about

4
Jy kan ons ook volg op Twitter @dietsa en ook besoek op Facebook The Diet Everyone Talks About DIE DIEET WAARVAN ALMAL PRAAT Vir meer inligting, kontak ons by 016 362 4890, E-pos: [email protected] of besoek ons by www.the-diet.co.za My naam is Elaine la Grange , ’n gelukkig getroude, twee-en-dertig-jarige ma van ’n twee-jarige dogtertjie. Ek was oorgewig en baie ongelukkig oor my voorkoms. Dit het my selfvertroue tot so ’n mate geknak dat ek nie meer uit die huis wou gaan nie. Ek was skaam vir myself. Ek was ’n vet 86.5 kg. en was ge-ïriteerd met my voorkoms. Ek het toevallig die advertensie van Die Dieet Waarvan Almal Praat raakgesien in ’n tydskrif en daar en dan besluit ek gaan dit probeer. Hierdie is nie ’n dieet of tronkstraf nie, maar ’n gemaklike lewenswyse waar mens baie kan eet en dit boonop ook geniet omdat die kosse alledaagse kosse is. Wat dit vir my absoluut wonderlik gemaak het was dat ons hele familie saam kon eet. My man en dogterjie geniet die kos net soveel as ek, en ek het nie nodig om apart vir hulle kos te maak nie. Ek weeg nou ’n skrale 65 kg! Dit is net ongelooflik fantasties om in ’n winkel in te stap en ’n klein nommer denim van die rak af te haal sonder om eers 3 verskillende groottes aan te pas en uiteindelik aan die huil te gaan omdat ek so vet is nie. Ek kan eerlik sê dat Die Dieet Waarvan Almal Praat my hele lewe positief verander het. Ek is weer lus vir die lewe en kan weer dinge aanpak wat ek voorheen vermy het. My totale gewigsverlies tot op datum is 21.5 kg. Ek voel gesond en voel soos ’n nuwe mens. My familie en vriende was geskok oor die gedaanteverwisseling wat ek ondergaan het. In my manier van stap en praat kan hulle nou weer duidelik sien dat my ou selfvertroue terug is. “Indien enige iemand wil gewig verloor of ’n gesonder leefstyl wil handhaaf beveel ek, sonder om te twyfel, Die Dieet Waarvan Almal Praat aan. Eerstens moet jy besluit jy doen dit vir JOUSELF , dan moet jy ’n paradigma-skuif maak en jou houding ten opsigte van gewigverloor verander na ’n positiewe: Ek kan en Ek sal! “ Ek behou my gewigsverlies al vir 2 jaar omdat ek bly by die maklike reëls wat vir my geleer is. EK IS NOU WEER LUS VIR DIE LEWE! GAUTENG - SENTRAAL Alberton: Jacqueline Apteek 011-864-1411 Alberton: New Redruth Apteek 011-869-4305 Fourways: Dieetkliniek 011-462-0886 Glenanda Dieetkliniek 011-432-6993 Heidelberg: De Hollandsche 016-341-2488 Linden: Keith’s Apteek 011-782-6774 Meyerton: Rothdene Dieetkliniek 016-362-4442 Sandton: Dieetkliniek 011-784-3996 Vereeniging: Sonlandpark Apteek 016-429-1100 GAUTENG - OOS-RAND Bedfordview Dieetkliniek: 011-450-0230 Benoni Dieetkliniek: 071-169-2180 Boksburg: Beyerspark Apteek 011-894-4615 Brakpan: Brakpan Dieetkliniek 011-740-5855 Edenvale: Harmelia Apteek 011-974-3835 Kemptonpark: Dieetkliniek 011-396-2695 Nigel: Ferryvale Apteek 011-814-5212 Springs: Dieetkliniek 011-362-4184 GAUTENG - WES-RAND Krugersdorp: Krugersdorp Dieetkliniek 011-954-1407 Roodepoort: Princess Crossing Dieetkliniek 011-764-4218 Trinity Dieetkliniek: 011-022-2886 Wilgeheuwel Dieetkliniek: 011-475-6781 GAUTENG - PRETORIA Centurion: Eldoraign Dieetkliniek 012-654-3284 Lyttelton Dieetkliniek: 012-644-0885 of 076-765-4525 Capital Park: Haus in der Sonne 012-326-2881 Menlopark Dieetkliniek: 012-346-8314 Noord: Magalieskruin Dieetkliniek 012-548-7446 | 076-089-6896 Oos: Moreletapark Dieetkliniek: 012-997-7888 Murrayfield Dieetkliniek: 012-803-6613 LIMPOPOPROVINSIE Polokwane Dieetkliniek: 076-616-4246 of 015-297-7726 NOORDWESPROVINSIE Brits: Becker Apteek 012-252-2651 Klerksdorp: Oudorp Apteek 018-464-1611 Potchefstroom: Mediplus Apteek 018-290-8083 Stilfontein: Oudorp Apteek 018-464-1611 Rustenburg: Dieetkliniek 014-594-5025 VRYSTAAT Bethlehem: Eureka Apteek 058-303-5431 Bloemfontein: Dieetkliniek 051-436-2330 KWAZULU-NATAL Durban-Noord: Dieetkliniek 031-563-4798 Kloof: Village Mall Dieetkliniek 031-764-6297 Pietermaritzburg: Cascades Apteek 033-347-3113 Westville: Dieetkliniek 031-266-1721 WES-KAAP Bellville: Sonneblom Apteek 021-919-9779/8 Bloubergstrand Dieetkliniek: 081-808-9721 Bothasig: Bothasig Apteek 021-558-1933 Brakenfell Dieetkliniek: 021-824-0030 | 072-795-0263 Durbanville Dieetkliniek: 021-976-7365 | 081-857-4709 Paarl Dieetkliniek: 021-863-4059 | 071-253-8779 Mosselbaai: Hartenbos Apteek 044-695-1510 Somerset-Wes: Waterstone Apteek 021-852-0186 Worcester: Homes Apteek 023-347-0012 NOORD-KAAP Hartswater: THE VENUE: 082 872 0283 | 084 705 0446 Kathu: Dinuwi Apteek 053-723-2137 OOS-KAAP Oos-Londen: Travel Clinic 043-743-7471 Port Alfred: Leach Apteek 046-624-1648 Port Elizabeth: Charlo Apteek 041-367-1118 NAMIBIË Windhoek: Medica Apteek 061-248-340 VOOR: 86.5kg NA: 65KG EK HET 21.5KG VERLOOR!

Upload: the-diet-everyone-talks-about

Post on 23-Jul-2016

575 views

Category:

Documents


34 download

DESCRIPTION

 

TRANSCRIPT

Jy kan ons ook volg op Twitter @dietsa en ook besoek op Facebook The Diet Everyone Talks AboutJy kan ons ook volg op Twitter @dietsa en ook besoek op Facebook The Diet Everyone Talks About

DIE DIEET WAARVAN ALMAL PRAAT

Vir meer inligting, kontak ons by 016 362 4890, E-pos: [email protected] of besoek ons by www.the-diet.co.za

My naam is Elaine la Grange , ’n gelukkig getroude, twee-en-dertig-jarige ma van ’n twee-jarige dogtertjie.

Ek was oorgewig en baie ongelukkig oor my voorkoms. Dit het my selfvertroue tot so ’n mate geknak dat ek nie meer uit die huis wou gaan nie. Ek was skaam vir myself.

Ek was ’n vet 86.5 kg. en was ge-ïriteerd met my voorkoms. Ek het toevallig die advertensie van Die Dieet Waarvan Almal Praat raakgesien in ’n tydskrif en daar en dan besluit ek gaan dit probeer. Hierdie is nie ’n dieet of tronkstraf nie, maar ’n gemaklike lewenswyse waar mens baie kan eet en dit boonop ook geniet omdat die kosse alledaagse kosse is. Wat dit vir my absoluut wonderlik gemaak het was dat ons hele familie saam kon eet. My man en dogterjie geniet die kos net soveel as ek, en ek het nie nodig om apart vir hulle kos te maak nie.

Ek weeg nou ’n skrale 65 kg! Dit is net ongeloofl ik fantasties om in ’n winkel in te stap en ’n klein nommer denim van die rak af te haal sonder om eers 3 verskillende groottes aan te pas en uiteindelik aan die huil te gaan omdat ek so vet is nie.

Ek kan eerlik sê dat Die Dieet Waarvan Almal Praat my hele lewe positief verander het. Ek is weer lus vir die lewe en kan weer dinge aanpak wat ek voorheen vermy het.

My totale gewigsverlies tot op datum is 21.5 kg. Ek voel gesond en voel soos ’n nuwe mens. My familie en vriende was geskok oor die gedaanteverwisseling wat ek ondergaan het. In my manier van stap en praat kan hulle nou weer duidelik sien dat my ou selfvertroue terug is.

“Indien enige iemand wil gewig verloor of ’n gesonder leefstyl wil handhaaf beveel ek, sonder om te twyfel, Die Dieet Waarvan Almal Praat aan. Eerstens moet jy besluit jy doen dit vir JOUSELF , dan moet jy ’n paradigma-skuif maak en jou houding ten opsigte van gewigverloor verander na ’n positiewe: Ek kan en Ek sal! “

Ek behou my gewigsverlies al vir 2 jaar omdat ek bly by die maklike reëls wat vir my geleer is.

EK IS NOU WEER LUS VIR DIE LEWE!

Jy kan ons ook volg op Twitter @dietsa en ook besoek op Facebook The Diet Everyone Talks About

DIE DIEET WAARVAN ALMAL PRAAT

My naam is Elaine la Grange , ’n gelukkig

selfvertroue tot so ’n mate geknak dat ek nie meer uit die huis wou gaan

Ek was ’n vet 86.5 kg. en was ge-ïriteerd met my voorkoms. Ek het Die Dieet Waarvan Almal Praat

raakgesien in ’n tydskrif en daar en dan besluit ek gaan dit probeer. Hierdie is nie ’n dieet of tronkstraf nie, maar ’n gemaklike lewenswyse waar mens baie kan eet en dit boonop ook geniet omdat die kosse alledaagse kosse is. Wat dit vir my absoluut wonderlik gemaak het was dat ons hele familie saam kon eet. My man en dogterjie geniet die kos net soveel as ek, en ek het nie nodig om apart vir hulle kos te maak nie.

Ek weeg nou ’n skrale 65 kg! Dit is net ongeloofl ik fantasties om in ’n winkel in te stap en ’n klein nommer denim van die rak af te haal sonder om eers 3 verskillende groottes aan te pas en uiteindelik aan die huil te gaan omdat ek so vet is nie.

my hele lewe positief verander het. Ek is weer lus vir die lewe en kan weer dinge aanpak wat ek

My totale gewigsverlies tot op datum is 21.5 kg. Ek voel gesond en voel soos ’n nuwe mens. My familie en vriende was geskok oor die gedaanteverwisseling wat ek ondergaan het. In my manier van stap en praat kan hulle nou weer duidelik sien dat my ou selfvertroue terug is.

“Indien enige iemand wil gewig verloor of ’n gesonder leefstyl wil Die Dieet Waarvan

EK IS NOU WEER LUS VIR DIE LEWE!

GAUTENG - SENTRAAL Alberton: Jacqueline Apteek 011-864-1411 Alberton: New Redruth Apteek 011-869-4305 Fourways: Dieetkliniek 011-462-0886 Glenanda Dieetkliniek 011-432-6993 Heidelberg: De Hollandsche 016-341-2488 Linden: Keith’s Apteek 011-782-6774 Meyerton: Rothdene Dieetkliniek 016-362-4442 Sandton: Dieetkliniek 011-784-3996 Vereeniging: Sonlandpark Apteek 016-429-1100

GAUTENG - OOS-RAND Bedfordview Dieetkliniek: 011-450-0230 Benoni Dieetkliniek: 071-169-2180 Boksburg: Beyerspark Apteek 011-894-4615 Brakpan: Brakpan Dieetkliniek 011-740-5855 Edenvale: Harmelia Apteek 011-974-3835 Kemptonpark: Dieetkliniek 011-396-2695 Nigel: Ferryvale Apteek 011-814-5212 Springs: Dieetkliniek 011-362-4184

GAUTENG - WES-RAND Krugersdorp: Krugersdorp Dieetkliniek 011-954-1407 Roodepoort: Princess Crossing Dieetkliniek 011-764-4218 Trinity Dieetkliniek: 011-022-2886 Wilgeheuwel Dieetkliniek: 011-475-6781

GAUTENG - PRETORIA Centurion: Eldoraign Dieetkliniek 012-654-3284 Lyttelton Dieetkliniek: 012-644-0885 of 076-765-4525 Capital Park: Haus in der Sonne 012-326-2881 Menlopark Dieetkliniek: 012-346-8314 Noord: Magalieskruin Dieetkliniek 012-548-7446 | 076-089-6896 Oos: Moreletapark Dieetkliniek: 012-997-7888 Murrayfi eld Dieetkliniek: 012-803-6613

LIMPOPOPROVINSIE Polokwane Dieetkliniek: 076-616-4246 of 015-297-7726

NOORDWESPROVINSIE Brits: Becker Apteek 012-252-2651 Klerksdorp: Oudorp Apteek 018-464-1611 Potchefstroom: Mediplus Apteek 018-290-8083 Stilfontein: Oudorp Apteek 018-464-1611 Rustenburg: Dieetkliniek 014-594-5025

VRYSTAAT Bethlehem: Eureka Apteek 058-303-5431 Bloemfontein: Dieetkliniek 051-436-2330

KWAZULU-NATAL Durban-Noord: Dieetkliniek 031-563-4798 Kloof: Village Mall Dieetkliniek 031-764-6297 Pietermaritzburg: Cascades Apteek 033-347-3113 Westville: Dieetkliniek 031-266-1721

WES-KAAP Bellville: Sonneblom Apteek 021-919-9779/8 Bloubergstrand Dieetkliniek: 081-808-9721 Bothasig: Bothasig Apteek 021-558-1933 Brakenfell Dieetkliniek: 021-824-0030 | 072-795-0263 Durbanville Dieetkliniek: 021-976-7365 | 081-857-4709 Paarl Dieetkliniek: 021-863-4059 | 071-253-8779 Mosselbaai: Hartenbos Apteek 044-695-1510 Somerset-Wes: Waterstone Apteek 021-852-0186 Worcester: Homes Apteek 023-347-0012

NOORD-KAAP Hartswater: THE VENUE: 082 872 0283 | 084 705 0446 Kathu: Dinuwi Apteek 053-723-2137

OOS-KAAP Oos-Londen: Travel Clinic 043-743-7471 Port Alfred: Leach Apteek 046-624-1648 Port Elizabeth: Charlo Apteek 041-367-1118

NAMIBIË Windhoek: Medica Apteek 061-248-340

aan. Eerstens moet jy besluit jy doen dit vir JOUSELF

Ek behou my gewigsverlies al vir 2 jaar omdat ek bly by die maklike

gedaanteverwisseling wat ek ondergaan het. In my manier van stap en praat kan hulle nou weer duidelik sien dat my ou selfvertroue terug is.

VOOR: 86.5kg

NA: 65KGEK HET 21.5KG

VERLOOR!

I felt tired and discouraged, until one morning I looked in the mirror and decided enough was enough!

My name is Ansie Viljoen. I am a 36 year old mother of four and I lost almost 20kg!

I decided to put The Diet Everyone Talks About to the test when I weighed 79.1kg’s. I was always tired and really didn’t like what I saw in the mirror. WOW! It really works, I feel young, full of energy and fabulous and that alone is enough for anyone to try this lifestyle programme.

Remember that every journey begins with the fi rst step. Start at the beginning and move step by step until you reach your goal, believe in yourself, stay positive.

Life is what you make it, so why not make the best of it!

Contact us on 016 362 4890, e-mail: [email protected] or visit www.the-diet.co.za

for a clinic near you.

THE DIET EVERYONE TALKS ABOUT

You can also follow us on Twitter @dietsa and on Facebook The Diet Everyone Talks AboutYou can also follow us on Twitter @dietsa and on Facebook The Diet Everyone Talks AboutYou can also follow us on Twitter @dietsa and on Facebook The Diet Everyone Talks About

LOOK AT ME NOW!

GAUTENG – CENTRALAlberton: Jacqueline Pharmacy 011-864-1411Alberton: New Redruth Pharmacy 011-869-4305Fourways: Diet Clinic 011-462-0886Heidelberg: De Hollandsche Apotheke 016-341-2488Linden: Keith’s Pharmacy 011-782-6774Meyerton: Rothdene Diet Clinic 016-362-4442Glenanda: The Glen Diet Clinic 011-432-6993Sandton: Diet Clinic 011-326-2474Vereeniging: Sonland Park Pharmacy 016-429-1100

GAUTENG – EAST RANDBedfordview Diet Clinic 011-450-0230Benoni Diet Clinic: 071-169-2180Boksburg: Beyerspark Pharmacy 011-894-4615Brakpan: Brakpan Diet Clinic 011-740-5855Edenvale: Harmelia Pharmacy 011-974-2273Kemptonpark: Diet Clinic 011-396-2695Nigel: Ferryvale Pharmacy 011-814-5212Springs: Diet Clinic 011-362-4184

GAUTENG – WEST RANDKrugersdorp: Krugersdorp Diet Clinic 011-954-1407Roodepoort: Princess Crossing Diet Clinic 011-764-4218Beyers Naude Drive Diet Clinic 011-022-2886Wilgeheuwel Diet Clinic 011-475-6781

GAUTENG – PRETORIACenturion: Eldoraigne Diet Clinic 012-654-3284Lyttelton Diet Clinic 012-644-0885 or 076-765-6525Capital Park Haus in der Sonne 012-326-2881Menlo Park Diet Clinic 012-346-8314North:Magalieskruin Diet Clinic 076-089-6896East:Moreleta park Diet Clinic 012 997 7888Murrayfi eld Diet Clinic 012-803-6613

LIMPOPO PROVINCEPolokwane Diet Clinic: 076-616-4246 or 015-297-7726

NORTH WEST PROVINCEBrits: Becker Pharmacy 012-252-2651Klerksdorp: Oudorp Pharmacy 018-464-1611Potchefstroom: Mediplus Pharmacy 018-290-8083Stilfontein: Oudorp Pharmacy 018-464-1611Rustenburg: Diet Clinic 014-594-5025

FREE STATEBethlehem: Eureka Pharmacy 058-303-5431Bloemfontein: Diet Clinic 051-436-2330

KWAZULU-NATALDurban North: Diet Clinic 031-563-4798Kloof: Village Mall Diet Clinic 031-764-6297Pietermaritzburg: Cascades Pharmacy 033-347-3113Westville: Diet Clinic 031-266-1721

WESTERN CAPEBellville: Sonneblom Pharmacy 021-919-9779/8Blouberg strand Diet Clinic: 081-808-9721Bothasig: Bothasig Pharmacy 021-558-1933Brakenfell Diet Clinic 072-795-0263Durbanville Diet Clinic 021-976-7365Paarl Diet Clinic: 021-863-4059 | 071-253-8779Mosselbaai Hartenbos Pharmacy 044-695-1510Somerset-Wes Waterstone Pharmacy 021-852-0186Worcester: Homes Pharmacy 023-347-0012

NORTHERN CAPEHartswater: THE VENUE: 082 872 0283 | 084 705 0446Kathu: Dinuwi Pharmacy 053-723-2137Postmasburg: Med-Wise Pharmacy 053-313-1336

EASTERN CAPEEast London: Travel Clinic 043-743-7471Port Alfred: Leach Pharmacy 046-624-3547Port Elizabeth: Charlo Pharmacy 041-367-1118

NAMIBIAWindhoek: Medica Pharmacy: 061-248-340

one morning I looked in the mirror and decided enough was enough!

My name is Ansie Viljoen. I am a 36 year old mother of four and I lost almost 20kg!

The Diet Everyone Talks to the test when I weighed 79.1kg’s. I

was always tired and really didn’t like what I saw in the mirror. WOW! It really works, I feel young, full of energy and fabulous and that alone is enough for anyone to try this lifestyle programme.

Remember that every journey begins with the fi rst step. Start at the beginning and move step by step until you reach your goal, believe in

Life is what you make it, so why not make the

THE DIET EVERYONE TALKS ABOUT

ME NOW!

BEFORE: 79.1kg

NOW: 59.7KGI LOST 19.4KG!

Hi, my name is Antoinette Coetzee. I am a 48 year old mother of two boys and live in Kempton Park. Shortly after my divorce, weighing in at 98kg, I decided that I could not carry on the way I was, I had to make a change!

I was not in good health at this stage. I tipped the scales at 98 kg and I had a cholesterol level of 15. I also had permanent sinus problems for which every three months I had to get cortisone injections. Migraine attacks caused me to stay in bed for days on end. I was constantly tired, moody and could not do anything with my children.

I decided to go on The Diet Everyone Talks About programme. Everything that followed that decision has been positive in my life. My last cortisone injection was more than two years ago and the migraines have disappeared. My cholesterol level is now at a very decent 4.

I lost a total of 25kg and have maintained that weight loss for the last two years. My size 24 jeans shrank to a fantastic 14!

Because of my new lifestyle my energy and my health have improved dramatically. It has given my self-confi dence a boost. I receive compliments all the time from family and friends who cannot believe the change.

I believe in this programme so much that I now work at the Diet Everyone Talks About clinic in Kempton Park. I can recommend without reservation this diet program for anyone; young or old who is struggling to lose weight. I have been through it. I know how it feels to struggle with your weight.

Do it for yourself, no-one else. I am a beautiful woman and I embrace the WOW about myself again.

Contact us on 016 362 4890, e-mail: [email protected] or visit

www.the-diet.co.za for a clinic near you.

THE DIET EVERYONE TALKS ABOUT

You can also follow us on Twitter @dietsa and on Facebook The Diet Everyone Talks AboutYou can also follow us on Twitter @dietsa and on Facebook The Diet Everyone Talks AboutYou can also follow us on Twitter @dietsa and on Facebook The Diet Everyone Talks About

DO IT FOR YOURSELF!GAUTENG – CENTRALAlberton: Jacqueline Pharmacy 011 864 1411Alberton: New Redruth Pharmacy 011 869 4305Fourways: Diet Clinic 011 462 0886Heidelberg: De Hollandsche Apotheke 016 341 2488Linden: Keith’s Pharmacy 011 782 6774Meyerton: Rothdene Diet Clinic 016 362 4442Oakdene: The Glen Diet Clinic 076 597 9853 or 011 432 6993Sandton: Diet Clinic 011 326 2474 / 076 879 0616Vereeniging: Sonland Park Pharmacy 016 429 1100GAUTENG – EAST RANDBedfordview Diet Clinic: 011 450 0230 / 076 242 9637Boksburg: Beyerspark Pharmacy 011 894 4615Brakpan: Brakpan Diet Clinic 011 740 5855Edenvale: Harmelia Pharmacy 011 974 2273Kemptonpark: Diet Clinic 011 396 2695 / 072 506 1617Nigel: Ferryvale Pharmacy 011 814 5212Springs: Diet Clinic 011 362 4184GAUTENG – WEST RANDKrugersdorp: Krugersdorp Diet Clinic 011 954 1407Roodepoort: Princess Crossing Diet Clinic 011 764 4218Beyers Naude Drive Diet Clinic: 011 022 2886Wilgeheuwel Diet Clinic: 011 475 6781GAUTENG – PRETORIACenturion: Eldoraigne Diet Clinic: 012 654 3284Capital Park: Haus in der Sonne: 012 326 2881Lyttelton Diet Clinic: 012 644 0885Menlo Park Diet Clinic: 012 346 8314 / 072 961 3246North: Magalieskruin Diet Clinic 012 543 9159 / 076 089 6896Orchards Pharmacy: 012 549 1304/5East: Moreleta park Diet Clinic 012 997 7888 / 071 293 6364Murrayfi eld Diet Clinic 012 803 6613 / 071 293 6364LIMPOPO PROVINCEPolokwane Diet Clinic: 076 616 4246 / 015 297 7726NORTH WEST PROVINCEBrits: Becker Pharmacy 012 252 2651Klerksdorp: Oudorp Pharmacy 018 464 1611Potchefstroom: Mediplus Pharmacy 018 290 8083Stilfontein: Oudorp Pharmacy 018 464 1611Rustenburg: Diet Clinic 014 594 5025 / 079 156 1497FREE STATEBethlehem: Eureka Pharmacy 058 303 5431Bloemfontein: Diet Clinic 051 436 2330 / 079 839 3480Koppies Pharmacy: 056 777 1752KWAZULU NATALDurban North: Diet Clinic 031 563 4798 / 079 912 4930Kloof: Village Mall Diet Clinic 031 764 6297 / 071 629 4827Pietermaritzburg: Cascades Pharmacy 033 347 3113Westville: Diet Clinic 031 266 1721 / 076 079 6675WESTERN CAPEBellville: Sonneblom Pharmacy 021 919 9779/8Bothasig: Bothasig Pharmacy 021 558 1933Brackenfell Diet Clinic: 072 795 0263Durbanville Diet Clinic: 081 857 4709 / 021 976 7365Paarl Diet Clinic: 071 253 8779 / 021 863 4059Somerset Wes: Waterstone Pharmacy 021 852 0186Worcester: Homes Pharmacy 023 347 0012NORTHERN CAPEKathu: Dinuwe Pharmacy 053 723 2137Postmasburg: Med Wise Pharmacy 053 313 1336EASTERN CAPEMosselbaai: Hartenbos Pharmacy 044 695 1510East London: Travel Clinic 043 743 7471Port Alfred: Leach Pharmacy 046 624 3547Port Elizabeth: Charlo Pharmacy 041 367 1118NAMIBIAWindhoek: Medica Pharmacy: 061 248 340

I LOST 25KG

BEFORE: 98KG