tiendemaand-insameling. die kruike te vul tot by die 600- · braaiers, slaaie, brode, roomys, vleis...

4
EREDIENSTE 09:00 Oggenddiens Reef Botha Teks: Fil. 4: 10-20 Tema: “Leeg gegee! Om skatryk te word??” 11:00 English Service Renaldo Meyer 18:00 Aanddiens André Oosthuizen LENTELOFFEES: Lig vir die wêreld/A light to the nations met BLISS (a capella damesgroep), 'n 40- stuk orkes en die Unimus- sangers. Deurkollekte: Spesiale Projek: Bybelverspreiding vir die Gideons, Diabetes kliniek en Bybelgenootskap (kyk ook die koevertjies in die bank) _________________________ Volgende Sondag: 09:00 André Oosthuizen 18:00 Elandré Swartz 3 September 2017 Groeigoggas 1 (2-5 jaar) in die Grot by Renché. Groeigoggas 2 (Gr. R en Gr. 1) in die Grot by Amanda. JEUGBEDIENINGS Unikids Gr. 2-5 in die Oppersaal tydens die erediens. Senior Kategese (Gr. 8-10) in die Oppersaal by Annel na die erediens. Finalejaars: by die kerk, Sondagaand 16:45 – 17:45 by Rikus. Gr. 6 - in die oppersaal na die erediens. Gr. 7 - in die komiteekamer na die erediens. Tiendemaand-insameling. “Ons vertrou die Here om die kruike te vul tot by die 600-merkie.”

Upload: others

Post on 05-Mar-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Tiendemaand-insameling. die kruike te vul tot by die 600- · Braaiers, slaaie, brode, roomys, vleis skenkings. Plaas asseblief jou naam op die lys in die voorportaal indien jy daarmee

EREDIENSTE

09:00 Oggenddiens Retief Botha Teks: Fil. 4: 10-20 Tema: “Leeg gegee! Om skatryk te word??”

11:00 English Service Renaldo Meyer

18:00 Aanddiens André Oosthuizen LENTELOFFEES:

Lig vir die wêreld/A light

to the nations met BLISS

(a capella damesgroep), 'n 40-

stuk orkes en die Unimus-

sangers.

Deurkollekte: Spesiale Projek: Bybelverspreiding vir die Gideons, Diabetes kliniek en Bybelgenootskap (kyk ook die koevertjies in die bank) _________________________

Volgende Sondag:

09:00 André Oosthuizen

18:00 Elandré Swartz

3 S

ep

te

mb

er

2

01

7

Groeigoggas 1 (2-5 jaar) in die Grot by Renché. Groeigoggas 2 (Gr. R en Gr. 1) in die Grot by Amanda.

JEUGBEDIENINGS

Unikids Gr. 2-5 in die Oppersaal tydens die erediens.

Senior Kategese (Gr. 8-10) in die Oppersaal by Annel na die erediens.

Finalejaars: by die kerk, Sondagaand 16:45 – 17:45 by Rikus.

Gr. 6 - in die oppersaal na die erediens.

Gr. 7 - in die komiteekamer na die erediens.

Tiendemaand-insameling.

“Ons vertrou die Here om die kruike te vul tot by die 600-merkie.”

Page 2: Tiendemaand-insameling. die kruike te vul tot by die 600- · Braaiers, slaaie, brode, roomys, vleis skenkings. Plaas asseblief jou naam op die lys in die voorportaal indien jy daarmee

Stel ons asb. in kennis, indien daar enige lidmate siek, of in die hospitaal is. Die hospitale stuur nie meer vir ons die naamlyste nie, omdat hulle kragtens die wetgewing op die beskerming van persoonlike inligting, dit nie mag beskikbaar stel nie.

Siekes en Meelewing:

Sandra Marais, Bellstraat 10, Tel 0828569082 Ben Brand, Haldonweg 159, Tel 0845805702 Martina van der Linde, Stellenryk 8, Tel 0515225761 Charles Snoer,Van Rooylaan 40, Tel 0515220373 Ds.Bertie Haasbroek, Lukas Steynsstraat 3, Tel 0834404955 Piet Pieterse, Edelingstraat 3, Tel 0716061571 Lettie Erwee, Stellenryk 39, Tel 0832791923 Pieter Viljoen, Kiepiersol-Oord 32, Tel 0828511716

Mag die Here sy liefdevolle hand van sorg en heling oor jul hou.

Die beeldmateriaal van die preke is ook op Youtube onder

Geloofsentrum Universitas Centre of Faith te sien.

Nuwe gebedsgeleentheid: Dinsdae tussen 13:00 en 14:00 by

die kerk.

Centre of Faith

Ons hou vanoggend na die Engelse diens „n kreatiewe werkswinkel oor

hierdie nuwe groeibediening.

Ons nooi almal wat belangstel om te kom help. Dit is om 12:00. Jy kan

ook vroeër by die erediens aansluit wat net na 11:00 begin.

“Kom Skepper-Gees, kom gee U seën

en laat die oes sing in die reën.

Die boom dra vrugte by die stroom

en mense pluk „n nuwe droom.”

Cas Vos (Soos in Lied 433)

Page 3: Tiendemaand-insameling. die kruike te vul tot by die 600- · Braaiers, slaaie, brode, roomys, vleis skenkings. Plaas asseblief jou naam op die lys in die voorportaal indien jy daarmee

Die volgende tema is: Hoe verstaan ek wat ek lees? ‟n Prak-

tiese kursus wat jou sal help om elke dag die Bybel te lees

en te verstaan. Enige iemand is welkom, jy hoef nie vorige

Bybelskole of temas by te gewoon het nie. Gee jou naam en

selnommer by die kantoor.

Datum: 5 September. Koste is R50.00. Sluitingsdatum 1 September.

Veritas Module 4 begin weer Woensdag 6 September.

Fees-Braaidag

Op Sondag 17 September hou ons weer groot

Fees-Braaidag in die gemeente. Onthou om

jou naam op die lys in die voorportaal te skryf.

Dit gaan gepaard met ‘n spesiale (addisionele)

buitelugdiens om 10:30, gevolg deur ‘n heer-

like vleisbraaikuier en -ete.

Die gewone erediens in die kerk bly om 09:00.

Ete kos R100 per persoon en R50 vir kinders onder 10.

Ons benodig die volgende:

Braaiers, slaaie, brode, roomys, vleis skenkings. Plaas

asseblief jou naam op die lys in die voorportaal indien jy

daarmee sal help.

Annette Raath beoog om ‟n skoenboksprojek vir Kersfees te hou vir

Yade-huis en die hawelose “gemeente”. Dit behels dat vrywilligers

‟n skoenboks pak vir Kersfees vol koekies, lekkers, kouse, toi-

letware, gesighanddoek ens. Sy sal Sondagoggend 3 September na

die diens beskikbaar wees. Kom gee asseblief jou naam vir haar of

kontak haar by 0832357659. Baie dankie.

Page 4: Tiendemaand-insameling. die kruike te vul tot by die 600- · Braaiers, slaaie, brode, roomys, vleis skenkings. Plaas asseblief jou naam op die lys in die voorportaal indien jy daarmee

www.universitasng.co.za

Preke is op die webwerf beskikbaar.

KANTOORINLIGTING

Tel: 051 522 4911 E-pos [email protected]

Web www.universitasng.co.za

Telefoonnommers Leraars Retief Botha 082 564 0830

André Oosthuizen 082 378 3081

Bertie Haasbroek 083 440 4955

Japie Marais 082 782 8834

Jeugwerkers

Elandré Swartz 079 023 9872

Renaldo Meyer 072 033 6782

Rikus Botha 073 106 9776

Daar is Kerkbodes

in die voorportaal

beskikbaar.

Gesels ook saam

op Facebook. NG

Universitas.

E-pos-adresse: As jy nie ‟n weeklikse e-

pos van die gemeentewebwerf ontvang

ten opsigte van die jongste nuus en af-

kondigings nie, en graag op hoogte wil

bly, kontak die kerkkantoor of skryf jou

e-pos-adres op „n geel kaartjie. Jy kan

ook op die webwerf daarvoor registreer.

Dankoffers Bankbesonderhede vir Internetbetalings:

Absa Brandwag. Rek no.1570580066.

Tak 632005

Verwysing: Naam/ Dankoffer/ Feesbydrae

Bejaardebediening:

Indien jy weet van bejaardes wat meer hulp en bemoediging nodig het, raak op die volgende wyses betrokke:

1. Gaan besoek die persoon/e en deel die liefde van die sorgende God (al is dit net met jou teenwoordigheid en belangstelling).

2. Indien die behoeftes te veel is, kan jy die kerkkantoor skakel sodat die Bejaardebediening van Heling hul ook kan gaan ondersteun. Skakel Elmien by die kerkkantoor, 0515224911.

Ds. André preek

vanoggend by Red-

dersburg.

Japie preek by Bloem-

fontein-Wes.

Nadia, een van die

karwagte verwag ‟n ba-

badogtertjie in Oktober.

As daar iemand is wat

klere of iets wil bydrae

kontak vir Johanette by

0624502460.