title: the positive effect of computer technology on ... · “this was a very cool experience...

45

Upload: others

Post on 13-Sep-2019

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

2

“Nomsa, is jy besig op jou selfoon terwyl ek les gee?” vra die onderwyser. “Maar juffrou…,” Nomsa antwoord terug. Onderwyser : “Jy weet dis teen die skoolreëls om gedurende klastyd op jou foon te wees !” “Maar juffrou, ek is net besig om notas te neem...”

3

“this was a very cool experience because it gave us individual feedback on the essay we did and the areas in which we could improve on it and I thought this was really helpful and since our marks and the comments were posted online it is easy for us to easily access it and refer back to our mistakes so that we can know where we went wrong and how we can correct our mistakes” (P20:161)

4

5

Vakhoof van Afrikaans en departementshoof van tale en Lewensoriëntering

Kwaliteit onderrig en klein klasse vir individuele aandag

Leerders wat verskil van mekaar – kultureel, ras, agtergrond, sosiale status, geloof, ens.

Almal moet dieselfde uitkomste in Graad 12 bereik

6

Bevoorreg met tegnologie in die skool Hoe kan ek tegnologie gebruik om die

individuele behoeftes van die leerders aan te spreek?

Aanspreeklik vir leerders se vordering Kompeterende mark - druk om die beste

diens aan leerders te gee Nuwe maniere om tegnologie in die klas te

gebruik om verskillende vlakke van leerders aan te spreek maar ook om leerders te help om verantwoordelikheid vir hul leer te aanvaar

7

Hoof navorsingsvraag: Wat is die effek van rekenaartegnologie op

leer in ‘n multitalige taalklas?

8

1. Hoe kan rekenaartegnologie relevant gemaak word in die hedendaagse taalklaskamer in ‘n digitale omgewing? 2. Watter uitdagings is daar met die integrasie van tegnologie in ‘n taalklas? 3. Hoe kan rekenaartegnologie in ‘n taalklas aangewend word om aan die individuele behoeftes van leerders te voldoen?

9

Taalverwerwing

Integrasie van tegnologie

Hedendaagse tegnologie

Terugvoering - kreatiewe skryfwerk

Turnitin

10

11

12

Rekenaartegnologie word gebruik om die vakinhoud op ‘n meer verstaanbare wyse oor te dra sodat leerders ‘n beter begrip het van die werk (Mishra & Koehler, 2006).

Onderwysers moet die korrekte rekenaartegnologie kies gebaseer op pedagogiese beginsels wat leerders kan help om die werk beter te verstaan (Murray & Barnes, 1998, Levy, 1997).

13

Kwalitatiewe netnografiese gevallestudie

14

15

16

17

Teacher Position held

at

the school

Teaching subject at the school

Teaching experience in years

Teaching experience in years at the school

Qualifications

Main specialisation subjects

First Additional Language teaching experience

Experience in teaching with technology

Teacher 1 Teacher Afrikaans FAL 18 9 BEd (Hons) Afrikaans, English, Mathematics, History

16 9

Teacher 2 Teacher Afrikaans FAL 7 7 B Ed Afrikaans 7 7

Teacher 3 Subject Head: Sepedi

Sepedi FAL 30 10 MA in African Languages

Sepedi 30 13

Teacher 4 Deputy-Principal

Afrikaans FAL 30 9 MA Languages

Afrikaans

Zulu

30 9

Technician Information Technology

Specialist

Information and communications Technician

8 8 A+ N+

MCSC

N/A N/A N/A

18

Name Percentage Race HL Medium of instruction in pre-primary schooling

Medium of instruction in primary schooling

Language used in social circles

Other languages in order of proficiency

Participant 1 70 White English English English English Afrikaans Participant 2 80 White English English English English 70%

Afrikaans 20%

Afrikaans

Participant 3 86 White English/

Portuguese

English English English Afrikaans

Participant 4 90 White Afrikaans/English

English English Afrikaans/English French

Afrikaans Participant 5 85 White English English English English 80%

Afrikaans 20%

Afrikaans

Participant 6 42 Mixed

Race

Southern Sotho English English English, Sotho, Tswana Tswana

English

Xhosa

Afrikaans Participant 7 70 White English English English English Afrikaans Participant 8 45 Black Setswana Setswana English English/

Setswana

Sotho

English

Zulu

Afrikaans Participant 9 60 White English/

German

Afrikaans English English German

Afrikaans Participant 10 60 White English English English English Afrikaans

Participant 11 60 Asian English English English English Afrikaans

Participant 12 80 White English/

Greek

English English English Afrikaans

Participant 13 70 White English English English English Afrikaans

Participant 14 65 White English English English English Afrikaans

Participant 15 89 White English/Afrikaans

English English English/Afrikaans English/

Afr HL Participant 16 60 Black Shona English English English Zulu

English

Afrikaans Participant 17 58 Black Ndebele/

English

English English English English

Afrikaans Participant 18 60 White English English English English Afrikaans

Participant 19 50 White English English English English Afrikaans

19

20

Week Learning task Other activity

1 Curriculum vitae May upload a picture of themselves on their curriculum vitae

2 First draft of essay Learners write the first draft of their essay and upload it on Turnitin.

3 Final draft of essay Learners receive their first draft back. The word, sentence structure and punctuation mistakes were identified by the

teacher using the quick mark comments on Turnitin. The comments were formulated by the teacher. The learners

correct the mistakes and upload the final draft of the essay.

4 Dialogue The learners write a dialogue, choosing their own topics. The learners upload their dialogue on Turnitin.

5 Correction of mistakes The learners are expected to learn from their mistakes. They correct their mistakes using the First Additional Language

study guide, cell phones for looking up the spelling or the Afrikaans word and use the discussion board either to ask for

help or to learn from the other learners’ mistakes.

6 Final transactional writing

piece: e-mail.

The learners write an e-mail for an assessment mark

21

verkeerde vorm van die woord, gebruik van verkeerde woorde in die konteks, verkeerde spelling, gebruik van Engelse woorde, woordorde, verlede tyd, onduidelik/ maak nie sin nie, ‘n woord ontbreek, ontkennende vorm en punktuasie

22

Sinstrukture (pienk) Punktuasie (pers) Positiewe kommentaar (geel) Woordstrukture (blou)

23

24

25

26

27

28

29

30

31

32

33

‘n Era deurtrek met tegnologiese innovasie Onderwysers moet leerders voorberei om suksesvol te

kan floreer in ‘n digitale omgewing Onderwysers moet tred hou met die eise van die

wêreld waarin ons vandag leef (Holland & Holland, 2014).

Leerders moet betekenisvol kan kommunikeer in hierdie digitale omgewing (Chen, Wu & Wang, 2011).

Tegnologiese vooruitgang het ‘n nuwe interafhanklike en globale samelewing geskep

Ons moet lewenslange leerders wees om suksesvol in ‘n digitale wêreld te kan kommunikeer.

Taal en pen en papier is nie meer voldoende vir kommunikasie nie (Cope & Kalantzis, 2000).

34

Transformasie van onderrig en leer Mishra & Koehler (2006) – onderwys is ‘n komplekse en dinamiese veld waar pedagogie, tegnologie en spesifieke vakinhoud moet integreer Koehler & Mishra (2009) pedagogie is die pedagogiese kennis of die onderrigprosesse wat onderwysers gebruik Koehler & Mishra (2009), ‘n onderwyser met goeie pedagogiese kennis het kennis oor die kognitiewe, sosiale en gedragsteorieë en weet hoe leerders leer Morine-Dershimer & Kent (1999), Koehler & Mishra (2009) en Cox & Graham (2009) stem saam dat pedagogiese prosesse nie sonder vakinhoud kan plaasvind nie

35

Onderwysers word geforseer om oor hulle onderrigbenaderinge te reflekteer

Voogt, Erstad, Dede & Mishra (2013) - “game of teaching” changed, so players need to change Onderwysers moet die nodige vaardighede vir die

21ste eeu ontwikkel Nuwe pedagogiese benaderinge is nodig vir die

korrekte balans tussen pedagogie, tegnologie en spesifieke vakinhoud

Onderwysers moet op hoogte bly van die nuutste tegnologie en dit effektief in hulle lesse integreer

Waak teen manipulasie van die vakinhoud om tegnologie te regverdig want tegnologie kan inhoudsoordrag ondersteun of belemmer

36

Tegnologie help met spoed en om take te vergemaklik Grootste voordeel is die vinnige en maklike toegang tot inligting

om probleme op te los(Leu Jr, 2002). Nelson, Christopher & Mims (2009) bevestig dat tegnologie leer

beïnvloed Johnson & Adams (2011b) sien die magdom inligting en toegang

tot bronne asook die verhoudings via die internet as belangrike faktore wat tegnologie dryf

Magdom inligting – vaardigheid om die inligting te evalueer is uiters belangrik

Sosiale media – kommunikasiemiddel met vriende en familie Toegang tot inligting - ongegag tyd of plek Leerders en onderwysers kan steeds kommunikeer en inligting

word vinniger gestoor Mense kan werk, leer en in enige plek studeer Leerders moet ‘n balans behou Mense soek inligting vinnig, maklik en ‘nou’ (Johnson & Adams,

2011a).

37

Individuele behoeftes van leerder Blair, Curtis, Goodwin & Shields (2013) bevestig meer moet gedoen word

sodat leerders verantwoordelikheid vir hulle vordering aanvaar

21ste eeuse vaardighede in die konteks van glabalisering en 21ste eeuse assessering is sleutelelemente vir leer

Nelson (2008) glo dat onderwysers met goeie pedagogiese vaardighede

kan leerders lei om onanfhanklik te leer.

Inhoud is meer betekenisvol as leerders aktief daarmee werk.

Leerders wat aktief met leerinhoud werk, aanvaar gouer verantwoordelikheid vir hule eie leervordering.

As leerders verantwoordelikheid vir hul eie leervordering aanvaar is hulle meer gemotiveerd en stel hulle self doelwitte en evalueer dit self.

38

Klaskamer moet groepwerk en individuele interaksie tussen leerders en leerder en onderwyser maklik kan akkommodeer

Leer is leerdergesentreerd en leerders neem verantwoordelikheid vir hul eie leervordering

Leerproses is aktief, samewerkend maar ook individueel

Leerders stel hul eie doelwitte en monitor ook die doelwitte

39

Klaskameratmosfeer en klasdissipline ‘n Dinamiese onderwyser en leeromgewing word vereis Leerders het meer tegnologiese kennis as onderwysers Onderwysers kan leerders se respek wen deur vooraf eerlik

te wees oor hul rekenaarvaardighede Onderwysers moet grense stel maar ‘n ontspanne

atmosfeer is ook nodig sodat leerders vry kan voel om hul perspektiewe te gee

Belangrik om meganismes in plek te stel om leerders gefokus te hou

Leerders moet verantwoordelikheid vir hul eie leer aanvaar en selfdissipline aanleer

Nog ‘n uitdaging wat uitgestaan het was voldoende internet toegang

Bestuur van die skool moet die integrasie van tegnologie aanmoedig en sodanige kultuur daarstel 40

Tegnologiese vaardighede van die onderwysers

en leerders Voldoende voorsiening vir tegnologiese

uitgawes – tegnologie verander teen ‘n vinnige pas en om kompeterend te bly moet die skool die nuutste tegnologie aankoop.

Opleiding aan onderwysers om op hoogte te bly met die veranderinge

41

42

hulpmiddel

Effektief

Anders

Geniet

Vinnig

Pret

43

44

WAARDEVOLLE BYDRAE 1. Individuele behoeftes word aangespreek 2. Integrasie van taalstrukture en kreatiewe

skryfwerk 3. Leerders is gemotiveerd 4. Netnografiese navorsingsontwerp 5. Skriftelike positiewe terugvoer 6. Leerders aanvaar verantwoordelikheid vir eie leervordering

45