torakale beelding

36
Torakale beelding Borskas radiografie en ander tegnieke

Upload: carl

Post on 12-Jan-2016

131 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Torakale beelding. Borskas radiografie en ander tegnieke. X-straal projeksie. Department of mobile eenheid Projeksie – PA of AP n.a.v rigting van X-strale deur die pasiënt Hart vergroot met AP projeksie X-straal word geneem tydens volle inspirasie Arms in abduksie. X-straal projeksie. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: Torakale beelding

Torakale beelding

Borskas radiografie en ander tegnieke

Page 2: Torakale beelding

X-straal projeksie

Department of mobile eenheid Projeksie – PA of AP n.a.v rigting

van X-strale deur die pasiënt Hart vergroot met AP projeksie X-straal word geneem tydens volle

inspirasie Arms in abduksie

Page 3: Torakale beelding

X-straal projeksie

Page 4: Torakale beelding

X-straal projeksie

Laterale X-straal – pasiënt gedraai 90º, geaffekteerde kant op film kasset

Arms vorentoe uitgestrek

Page 5: Torakale beelding

X-straal projeksie

Page 6: Torakale beelding

X-straal projeksie Laterale decubitus – klein pleurale

effusions

Pasiënt lê horisontaal, geaffekteerde kant onder

Film kasset agter die pasiënt, X-straal van voor

Page 7: Torakale beelding

X-straal projeksie

Lordotiese film – middellob kollaps

AP projeksie – pasiënt geboë rug na agter sodat skouers kasset raak

Page 8: Torakale beelding

Ander tegnieke Fluoroskopie – “real time” visuele

terugvoer oor pasiënt op televisie monitor

Page 9: Torakale beelding

Ander tegnieke Ultrasonografie – hoë-frekwensie

klankgolwe

Beperkte gebruik in borskas, wel vir hart

Page 10: Torakale beelding

Ander tegnieke Rekenaar Tomografie (RT) – X-

straal buis wat roteer om pasiënt

Page 11: Torakale beelding

Ander tegnieke

Magnetiese resonansie (MR) – pasiënt lê in middel van ‘n groot magneet

Kombinasie van intense magnetiese veld en ‘n reeks radiofrekwensie golwe

Page 12: Torakale beelding

Ander tegnieke - MR

Page 13: Torakale beelding

Ander tegnieke

“Radionuclide” beelding – ventilasie-perfusie beelde van die long

Veral as pulmonale embolus vermoed

Page 14: Torakale beelding

Intervensie metodes

Naald biopsie

Page 15: Torakale beelding

Intervensie metodes

Arteriografie – gly katerter van femorale vene of vene in elmboog deur rgetre kant van hart na pulmonale arterie

Kontras ingespuit

Page 16: Torakale beelding

Normale borskas X-straal

Buitelyn van mediastinum en hart Die hila Pulmonale vate en hoof bronchi Diafragma Sagteweefsel en bene van borskas

Page 17: Torakale beelding

Normale borskas

Page 18: Torakale beelding

Mediastinum en hart Mediastinum – tragea, aorta boog,

superior vena cava en esofagus

Hart – 1/3 regs van werwelkolom en 2/3 links

Transvers diameter van hart minder as transvers diameter van hemitoraks

Page 19: Torakale beelding

Hila en diafragma Hila – pulmonale arteries en venes Diafrgma – hoogste punt van regter

hemidiafragma tussen anterior eindes van 5de en 7de ribbes

Links 2cm laer in regop posisie Kostofreniese hoeke Laterale plaat – hart aan een wat

plaat lees se linkerkant

Page 20: Torakale beelding

Laterale X-straal

Page 21: Torakale beelding

Interpretasie van X-straal Naam van pasiënt, tyd en datum Linker- en regterkant merkers PA of AP Ruglê vs regop (staande) Pasiënt rotasie – afstand tussen mediale

eindes van klavikel en spineuse proses van werwel op dieselfde vlak

Mate van inspirasie

Page 22: Torakale beelding

Interpretasie van X-straal

Behoort vertebrale liggame deur hartskaduwee te kan sien

Toraks (benig) Hart en mediastinum Diafragma en kostofreniese hoeke Longe

Page 23: Torakale beelding

Konsolidasie Lug-gevulde spasies verplaas met produkte

van siektetoestand – water, etter of bloed Gelokaliseerde areas – infeksie Radiologiese tekens – lug brongogramme

en silhouette teken Lug brongogram – swart vertakkende

strukture Silhouette teken – rant van struktuur

weg/versluier

Page 24: Torakale beelding

Konsolidasie

Page 25: Torakale beelding

Kollaps (atelektase)

Geen lug in lob of long en dus kollaps daarvan

Tumor, vreemde voorwerp of sputumprop

Page 26: Torakale beelding

Kollaps - tekens

Versluiering van gekollabeerde lob Skuif van fissure Silhouette teken Hila en mediastinale verskuiwing “Crowding” van vate, lugweë en ribbes

aan geaffekteerde kant Elevasie van hemidiafragma

Page 27: Torakale beelding

Regter bokwab kollaps

Page 28: Torakale beelding

Regter middellob kollaps

Page 29: Torakale beelding

Regter onderkwab kollaps

Page 30: Torakale beelding

Linker bokwab kollaps

Page 31: Torakale beelding

Linker onderkwab kollaps

Page 32: Torakale beelding

Pneumotoraks

Page 33: Torakale beelding

Pleurale effusie

Page 34: Torakale beelding

Pulmonale nodules en metastasis

Page 35: Torakale beelding

Long abses

Page 36: Torakale beelding

Pediatrie