tracts a002 evolusie die godsdiens-kultus wat deur suid-afrikaanse belastingbetalers gefinansier...

Upload: michaelvermaak

Post on 08-Apr-2018

248 views

Category:

Documents


1 download

TRANSCRIPT

  • 8/7/2019 TRACTS A002 EVOLUSIE Die Godsdiens-Kultus Wat Deur Suid-Afrikaanse Belastingbetalers Gefinansier Word

    1/2

    4. MEESTE REGERINGS IS PRO-EVOLUSIEINSTELLINGS.

    4.1 Die RSA Ondersteun En Promoveer DieRassistiese Evolusie-Leer. (a) Dit is 'nongelooflike feit dat ons Regering (soos meesteregerings Wreldwyd) 'n hartlike ondersteunervan die Evolusie-Leer is. (b) Dit lei mens af uitdie feit dat (i) die Regering belastings vanafBelastingbetalers verhaal om die Evolusie-Leerin skole en universiteite op ons kinders af teforseer; (ii) dit het die 'Wrelderfenisgebied', die'Maropeng: Wieg Van Die Mensdom' &Sterkfontein naby Krugersdorp gehelp ontwikkelen finansier; en (iii) dit promulgeer wette watSuid-Afrikaners verplig om, in hierdiesogenaamde demokratiese land, hulle kinders teonderwerp aan 12 jaar van godsdienstigeindoktrinasie onder die dekmantel van'Natuurwetenskap', 'Biologie' & 'Lewensvaardig-hede'.

    4.2 Die Ware Wetenskap Met 150 JaarVertraag! Dit word deesdae deur baie menseaanvaar dat hierdie feverhaal (Evolusie) dievordering met die ware Natuurwetenskap metminstens 150 jaar vertraag het! Trouens, dieontdekking van DNS ('DNA') het die Evolusie-Leer 'n onmoontlike konsep gemaak, en mens hetwerklik hiper-geloof nodig om in 'n koddigeideologie soos die Evolusie-Leer te glo!

    5. IS 'MAROPENG' REGTIG DIE 'WIEG VANDIE MENSDOM'?

    5.1 Wie Het Die Piramides Gesteel? Indien'Maropeng' regtig die 'Wieg Van Die Mensdom'was, wr is die groot piramides, ziggurats,antieke runes, antieke astronomiese observa-toriums, artefakte en kosbare museum-artikels(soos bv. in die Kairo Museum)? Wie het ditgesteel?

    5.2 Waar Is Bewyse Vir Die Eerste Tale EnSkryfstelsels? Waar is die bewyse vir die eersterudimentre tale, regstelsels en wiskundige &skryfstelsels wat daar ontwikkel het? Waaromgeen kleitablette, hirogliewe en prentjieskrifnie?

    5.3 Waar Is Bewyse Vir Die Eerste

    Beskawings? Waar is die bewyse vir die eersterudimentre beskawings wat daar moesontwikkel het oor 1,75 3 miljoen jaar? Wat hetMev. Ples en die res van die 'Flintstones' methulle tyd aangevang ... '7de Laan' gekyk? As dieAarde dan '4,6 biljoen jaar'oud is, waarom is dieoudste beskawings (nie 'Maropeng'!) dan netduisende jare oud? Waarom geen argeologiesegetuienis van enige beduidende kultuur-historiese of tegnologiese ontwaking by'Maropeng' nie? Waarom geen beduidendehistoriese ontwikkeling nie in Suid-Afrika oor diealgemeen (dan minstens in embrio-formaat)van ontwikkeling vergelykbaar met di vanEgipte, die Vrugbare Halfmaan, Mexiko, Peru,

    Zimbabwe het 'n astronomiese inflasie-koers, kyknet hierna: In 1862 het Thompson beweer dat dieAarde '20 miljoen jaar'oud is. In 1897 besluitThompson om dit te verdubbel na '40 miljoenjaar'. In 1899 besluit Joly dat die Aarde '90miljoen jaar'oud is. In 1921 kom Raleigh en sdie Aarde is '1 biljoen jaar' oud. In 1932 skuifW.O. Hotchkiss die syfer op na '1,6 biljoen jaar'.In 1947 verklaar A. Holmes die Aarde presies'3,35 biljoen jaar' oud, maar, in 1956, verhoog hy(A. Holmes) dit na '4,5 biljoen jaar'. Tans staandie Aarde se ouderdom op 'n allemintige '4,6biljoen jaar'.

    8.2 Die Geologie Vertel 'n Verhaal VanSkepping ... Nie Evolusie. Indien die Aarde regtig'5 biljoen jaar'oud was, dan:

    (a) Die See Se Soutkonsentraat. Waarom is dieSee maar net 3,6% sout? (96,4% vars water).Indien Evolusie wr was, moes die See teenhierdie tyd (na 'miljoene' jare) net een enormesoutpan gewees het.

    (b) Die Atmosfeer. Daar behoort baie meerhelium in ons atmosfeer te wees (minstens 1000maal meer) indien Evolusie wr was, beweersommige wetenskaplikes. Waarheen het onshelium verdwyn ?

    (c) Die Aardkors Se Oliedruk. Wetenskaplikess dat die oliedruk waaronder olie in dieAardkors verkeer so 20 000 psibeloop. Dit is die

    tipe van oliedruk wat 'n Aarde met 'n ouderdomvan nie meer nie as 10 000 jaarbeteken.(d) Ruimtevaarders Op Die Maan. Die eerste

    ruimtevaarders het aanvanklik gevrees dat hulleop 'n Maan sou land waarvan die bogrondkilometers diep sou l. Hulle het baie moeitegedoen om hierdie probleem die hoof te biedmaar, waarom was die bogrond op die Maan bydie landingsgebied toe maar net 1,92 cm. (ennrens meer as 7,62 cm.) diep? Deskundigesmeen dat die Maan gevolglik maar net 10 000jaar oud kan wees.

    (e) Sediment In Die See. Na 'miljoene jare' sesediment wat jaarliks deur riviere in die Seegestort word, behoort die sediment nou by die tydal >90 kilometers hoog te gel het. Maarsediment in die Mississippi Delta dui op 'nplaneet wat niks ouer as 30 000 jaar kan weesnie, volgens geo-fisikus Walt T. Brown. Dieevolusioniste moet teruggaan na die tekenbordtoe en hulle teorie hersien, of liewer skrap.

    9. PASOP VIR VERVALSINGS.9.1 Die Grap Van Die Jaar. Die volgende

    'getuienis' as 'bewyse' vir Evolusie was fgefabriseer f dit was wanvoorstellings:Archaeopteryx (vervalsing); Java Mens (aap);Peking Mens (gewone mense); Piltdown Mens(vervalsing); Rhodesi Mens (gewone mens);Mev. Ples (aap); Taung Mens (aap); Orce Mens(skedel van 'n donkie); Nebraska Mens (tand van

    1. EVOLUSIE IS 'N ZILJOEN-DOLLARINDUSTRIE.

    Die Evolusie-Teorie het 'nNatuurwetenskaplike omwenteling ontketenongekend in die Wreldgeskiedenis. Miljoeneword vandag verdien uit salarisse;navorsingstoewysings; verkope uit skool- enuniversiteits-teksboeke en boeke oor fiksie; dieverkoop van fossiele (bv. egte fossiele,faksimilees of vervalsings); rolprentvervaardigingen verdienste uit lesings/praatjies. Inkomste virdie leer en instandhouding van die Teorie wordhoofsaaklik verdien deur kontant vanafBelastingbetalers te verhaal wat die instansies(bv. skole ens.) subsideer om die Teorie teverkondig ... hetsy openlik of agter die skerms,eksplisiet of implisiet.

    2. BELASTINGBETALERS VEREFFEN DIEREKENING.

    2.1 Min Belastingbetalers besef dat hullehardverdiende belastingbydraes gebruik wordom 'n godsdienskultus mee te bevorder ... en ditnogal deur 'n sekulre regering in 'ndemokratiese land... 'n absolute Konstitusioneleskande! 2.2 Wees eerlik ... sal u vrywilliglik 'ntjek uitskryf vir 'n gespesifiseerde bedrag sodat ukind by die skool ge-indoktrineer kan word metdie leerstellings van 'n twyfelagtige godsdiens-kultus

    (Die Evolusie-Teorie), wat geen verbandhet met die godsdiens-etos en -beginsels wat in uhuis, kultuur of kerkgenootskap gehandhaafword nie? (Ek het so gedink!). Hierdie kultus(die Evolusie-Leer) het ons skole en universiteitebinnegedring, en dit nogal met die eksplisietegoedkeuring van die Suid-AfrikaanseBelastingbetaler, wat die Evolusie-Leerkondoneer deur sy/haar oorverdowende stilswye.

    3. GEEN BELASTINGPLIGTIGE KANVRYSPRING NIE.

    3.1 Niemand word ontsien nie. Of jy nou 'nEvolusionis; Nie-Evolusionis; Kreationis(Skeppingsgesinde); Nie-Kreationis; Moslem;Sikh; Geletterd; Ongeletterd; Shintos;

    Pensioenaris; Arm; Ryk; Christen; Heiden;Katoliek; Protestant; Pinkster; Hindoe;Bhuddis; Confucianis; Hara Krishna;Mormoon; Jehowa's Getuie; Ates; Tes;Agnostikus; UFO-loog; Spiritualis; Naturalis;Bolsjewis; Kommunis; Sosialis; Libertyn;Kapitalis; Neo-Nazi; Gay; Anti-Gay; Nudis;Liberaal; Konserwatief; Slim; Dom of selfs 'nBloubul-Ondersteuner is ... dit is nie 'ndemokratiese besluit nie, jy sl die Teoriefinansieel ondersteun!

    3.2 Ras het daar niks mee te doen nie. Ditspreek dus van zero diskriminasie, en dit word'politiek' genoem (L.W. Politiek: Poli beteken'baie' en 'n Tiek is 'n 'bloedsuiende insek').

    Indo-China, Europa ens.? Sterkfontein is 'nmerkwaardige argeologiese terrein, maar om ditte probeer uitgee as die 'Wieg Van Die Mensdom'is belaglik. Baie internasionale deskundiges indie veld van die paleontologi het reeds lankgelede die skedels van Mev. Ples (die'Australopithecines') en ander soos 'sy'geklassifiseer as netape ... maar hulle uitsprakeword nie in ons plaaslike pro-evolusie Persaangehaal nie. Ernstige Christene sal nooitgeflous word om te glo dat die eerste mensepaar(nogal) vanaf Krugersdorp gekom het nie. Kru-gersdorp is nou wel een van die oudste dorpe inTransvaal, maar hy is darem nie s oud nie.

    7. DARWIN SE LEER IS RASSISTIES.7.1 Darwin Se Boek Is Rassisties. Hoeveel

    mense vandag besef dat die Evolusie-Leerrassisties is? Darwin se eerste boek, met diepopulre titel van 'The Origin Of The Species', se volledigetitel was eintlik getiteld (let op die rassistieseondertoon):

    'On The Origin Of The Species By Means OfNatural Selection Or The Preservation Of

    Favoured Races In The Struggle For Life'.

    7.2 Nou Herhaal Hulle Die Rassisme-Fout! Ditis dus verstommend hoe maklik 'n nasie, met s

    'n troumatiese geskiedenis van sosio-politiekeoppressie, weereens in die strik van dieondersteuning en bevordering van presiesdaardie ideologie wat verantwoordelik was virsulke menseregte-vergrype soos die HolocaustenApartheid, trap!

    7.3 Paleontolgiese Rassisme? Boonop ishierdie gewoonte van die Evolusioniste om altyddie homoniede in boeke as donkerkleurigebarbare uit te beeld (hoe mr barbaars, hoedonkerder die vel) 'n growwe belediging vir dieinheemse volkere van ons land ... 'n (nuwe) soortpaleontolgiese rassisme in die plek vanapartheid.

    7.4 Evolusie Is Siek. Evolusie is die siekbreinkind van atestiese en rassistiesedesperado's wat in die wetenskap-fiksie wreldvan(i) natuurlike seleksie, (ii) mutasies, (iii) dieoorerwing van verworwe eienskappe en (iv)hoopvolle monsters leef. Miljoene onskuldigeshet gesterf in die Holocaust tydens die Nazi-bewind (Hitler se Eugenics-eksperiment) ena.g.v. etniese suiwering tydens Stalin sePogroms, alles te danke aan hierdie hondsdolEvolusie-malligheid.

    8. IS DIE AARDE REGTIG '4,6 BILJOEN JAAR'OUD?8.1 Astronomiese Inflasie-Koers? As U dink

    mailto:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]
  • 8/7/2019 TRACTS A002 EVOLUSIE Die Godsdiens-Kultus Wat Deur Suid-Afrikaanse Belastingbetalers Gefinansier Word

    2/2

    regtes (insluitend gestremdes). (b) Evolusie (soudit wr wees) is wreed; egosntries; hedonisties(plesiersoekend); ambisieus ten koste van ander;hardvogtig; onbedagsaam; onsimpatiek;selfsugtig; onverbiddelik; ongelowig; atesties;materialisties; gierig en naturalisties ('die Heelalhet homself gemaak') ... kom nou, sal ons lag ofsal ons huil? (c) Die evolusionis glo basies dat,'Die god van Evolusie' help diegene wat hulleself help!('The god of Evolution' helps those who help themselves!).Dit is tipiese New Age-, Sekulre-Humanisme.

    10.3 Jesus Het Gestaan Vir Alles Wat Edel Is.Sekerlik onthou u die leringe van Jesus ... die

    Bergpredikasie; die Saligsprekinge; dietuingebed in Johannes Hfstk.17; die Gelykenisse;die Sabbatsleringe in die Sinagoge met Jesaja53; die gesprekke met Sy dissipels tydens dieLaaste Avondmaal; SyKruiswoorde; SyBeloftesna Sy Opstanding en in die Boek VanOpenbaring? Jesus het geglo aan nederigheid;liefde; opoffering; barmhartigheid; empatie; dieondersteuning van ander; medemenslikheid; dieopheffing van swakkes, sieklikes enminderbevoorregtes, ens. Sy bekendste leringwas sekerlik, Kom na My toe, almal wat vermoeid enbelas is, en Ek sal julle rus gee ... want Ek is nederig ensagmoedig van hart! (Matt.11:28,29b). Jesus het, andersas Evolusie, geleer dat God diegene help watnderhelp! (Hy wat aan die arme leen, leen aan

    God).10.3 Hoe Trou Ons Nou Die Twee Ideologie?

    Indien u dit kan regkry om hierdie twee pole metmekaar te integreer (tse en ntitse) laat weetmy ook asb. Dit sal die agste wonder van dieWreld wees. Ek wil lesers sterk ontmoedig omte heul met die Evolusie-Leer en al sy derivte,bv. 'Skeppende'of'Teistiese Evolusie', of selfs diesogenaamde 'Gapingsteorie'('Gap Theory') ... diebygeloof dat daar kwansuis 'miljoene jare' souverloop het tussen Genesis1:1en Genesis 1:2. Hierdie ismaar net ng van die baie futiele pogings om 'nonheilige huwelik tussen die Evolusie-Leer en dieBybel te prakseer. Hoe die owerhede,onderwysdepartemente, opvoedkundiges, skool-hoofde en onderwysers kan saamleef met dievalse Evolusie-Leer as deel van 'n onderwys-Onderwyskurrikulum, onder die dekmantel van'Natuurwetenskap', 'Biologie' en 'Lewensvaar-dighede', gaan my verstand te bowe.

    10.4 Wees Gewaarsku. Om aan 'n onskuldigekind die Evolusie-Leer te verkondig, en dit inteenstelling met wat die Bybel ons omtrent God,Jesus en die Skepping geleer het, is een van diemees-perverse morele mistastings in die Heelal.Maar, nadat iemand hierdie traktaat gelees het,kan so persoon nooit beweer dat hy/sy niegewaarsku was nie! Hierdie traktaat sal in dieEwigheid getuig dat ek my bes probeer het om dieleser behoorlik te waarsku en ingelig te hou.

    ERNSTIGE WAARSKUWING!

    Aan alle Owerhede; Onderwysdepartemente;Opvoedkundiges; Skoolhoofde; Onderwysers;Ouers; Pleegouers; Voogde & Oppassers;Predikante, Sondagskool-onderwysers,Skrywers & Joernaliste wat kinders in dieEvolusie-Leeronderrig: Elkeen dan wat homself verneder soos hierdiekindjie, hy is die grootste in die koninkryk van diehemele. En elkeen wat een van sulke kindertjies in myNaam ontvang, ontvang My; maar elkeen wat een vanhierdie kleintjies wat in My glo

    , laat struikel, dit is virhom beter dat n meulsteen aan sy nek gehang word enhy wegsink in die diepte van die see. Wee die wreldweens die struikelblokke! Want dit is noodsaaklik datdaar struikelblokke kom, maar wee die mens deur wiedie struikelblok kom.(Matt.18:4 - 7).

    (Jesus Van Nasaret 33 N.C.)

    12. WAT MAAK ONS NOU?

    12.1 Bekring. Begin by die begin ... Maak 'n180 omkeeren volg Jesus Christus; vertrou Goden lees en glo die Bybel.

    12.2 Raak Betrokke By U Kinders SeSkoolleerplanne. Vind uit waarmee hulle besigis. Wat word hulle alles geleer? Rym dit met dieleerstelling en etos van u geloof en godsdiens?

    Let veral op vakke soos Natuurwetenskap,Biologi en Lewensvaardighede. Pasop vir diewolf 'Evolusie' in skaapsklere soos 'TestieseEvolusie', 'Skeppende Evolusie'; 'Pre-ChaotieseAarde-teorie'en 'Gapings-teorie'.

    12.3 Skryf Briewe. Skryf aan Koerante;Skoolhoofde; Universiteitshoofde; Tydskrifte;Radio-Stasies (Geselsprogramme); Kerkleiersen Gemeenskapsleiers. As 'n Belastingbetalerword U tans verplig om die Regering en die skolete betaalom U kind met die leerstellings van 'ngodsdienskultus (Evolusie) te indoktrineer (dit isgodsdiens-diskriminasie en onkonstitusioneel!).

    12.4 Wees Die Sout Van Die Aarde. Die 'Soutvan die Aarde' gee smaak, preserveer, ontsmet

    en irriteer: Julle is die sout van die aarde

    , maar as diesout laf geword het

    , waarmee sal dit gesout word? Dit deugnrens meer voor as om buite gegooi en deur die mensevertrap te word nie. (Matt 5:13). Vra uself die vrae:

    Wanneer laas het u smaak aan 'n gesprek gegee metdie Woord van die Bybelwaarheid? Wanneer laas hetu die Woord van God gehelp preserveer deur dit tebeskerm teen die kritiek en ongeloof van ateste enevolusioniste? Wanneer laas het u 'n geestelik-vuil,-onhiginiese atmosfeer gereinig met 'n gepasteaanhaling uit die Bybel? Wanneer laas het u iemandge-irriteer met die Waarheid oor die Skepping, dieBybel, God, Jesus, die Heilige Gees en die Kruis vanGolgota? [Gaan iemand ooitweet dat u geleef het?].

    EVOLUSIE!Die Godsdienskultus

    Wat DeurBelastingbetalersGefinansier Word

    Moet tog net nie dat die publiek ditagterkom nie, maar uit die meer as 100

    miljoen geklassifiseerde fossiele/fossiel-fragmente Wreldwyd (250 000 spesies)is daar nie een enkele voorbeeld van 'ntransisionele (intermedire) oorgangsta-diumfossiel as bewys vir Evolusie tussenspesies nie ... en ons soek al 100 jaar lankna een, tevergeefs!

    ERKENNING

    Die Bybelgenootskap Van SA, 'Die Bybel InAfrikaans ' (OV)

    Bronne & Illustrasie: Vance Ferrell BA,MA,BD:'Science vs. Evolution', &'The Evolution

    Handbook', Evolution Facts Inc. (2001)

    GRATIS Traktaat. Toestemming Word Hiermee Verleen OmKleur-afdrukke Van Hierdie Traktaat Te Maak Vir GRATISVerspreiding. Vra Asb. Vir Die Inligtingspamflet Oor Hoe U

    'n Amptelike Verspreider Van Ons Volledige Reeks VanChristelike Traktate Kan Word.

    P.J. Stassen 2007

    Evangelism RSA Evangelisasie

    Posbus/P.O. Box 14492 Sinoville 0129 Pretoria RSASel 072 237 5793

    'n vark); Neandertal-Mens (gewone mense metsiektes soos diabetes, ragitis, artritis en chronieseVitamiene D gebreksiektes); Lucy (aap);Coelacanth-Vis (Was 'n gunsteling 'indeksfossiel'van die evolusioniste en veronderstel omuitgestorwe te gewees het vir '70 miljoen jaar',totdat 'n lewendige eksemplaar aan die Suid-Afrikaanse kus gevang is op 22 Desember 1938 ...dit was toe al die tyd nie uitgestorwe nie).

    9.2 Wie Het Die Geologiese Tydskaal('Geologic Column') Gesteel? (a) Evolusionistedateer gewoonlik hulle strata deur die fossiele en

    hulle fossiele deur die strata (sirkulreredenering) omdat radio-datering en Koolstof-14datering onbetroubaar is. (b) Het u al ooit dieGeologiese Tydskaal ('Geologic Column':Cenozos, Mesozos en Paleozos) gesien? Kon 'nevolusionis al ooit vir u na 'n plek (bv. 'n vertikalesnit in die Aarde) neem om dit vir u te wys? Onsvermoed dat, indien die Geologiese Tydskaalooitregtig sou bestaan het, dit meer as 160 kilometerdik sou gewees het! (c) Vra die evolusionis egterom vir u so voorbeeld van die sedimentre strata(presies soos uitgebeeld op hulle muurkaarte)van die Geologiese Tydskaal (kastig '4,6 biljoenjaar' se paleontolgiese geskiedenis) persoonlik tegaan wys ... en onthou om getuies saam te neem(Sterkte!). (d) Die vermoede bestaan dat die

    sogenaamde Geologiese Tydskaal (Cenozos,Mesozos, Paleozos ens.) nie regtig in die Natuurbestaan nie, maar slegs in teksboeke, opmuurkaarte en in die verbeelding vanEvolusioniste.

    10. DIE BOTSING VAN TWEE IDEOLOGIE.

    10.1 Die Evolusie-Leer Is Onversoenbaar metDie Bybel. Die Evolusie-Leeren die ChristelikeGeloof staan ideologies 180 soos twee poleabsoluut onversoenbaar met mekaar. Pogingsdeur teste (mense wat in God glo) om die tweekonsepte met mekaar te probeer integreer('Skeppende'of 'Teistiese Evolusie') met die doelom hulle evolusie-vriende te akkommodeer, ofom nie die evolusie-gesindes in die kerk te ontstel

    nie, is belaglik, nutteloos en Onbybels (Gnesis +Evolusie 'Skeppende Evolusie' ... Nooit in 'n miljoen jaarnie!).

    10.2 Evolusie Staan Vir Alles Wat Lelik, WreedEn Onbybels Is. (a) Evolusie leer bv. (i) dieoorlewing van die fiksste ('survival of the fittest');(ii) die ideologie van begunstigde rasse (' favouredraces') met die doel om die ras geneties suiwer tehou; (iii) konflik, oorlog, volksmoord en die doodas 'mediums' waardeur Evolusie werk; (iv) Hitlerse Eugenics; die 'uitsit' van swakkes, sieklikes enoues van dae met die doel om die begunstigderasse genties te versterk en (v) die ignoreer vandie lyding van armes, swakkes en minderbevoor-

    mailto:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]