tracts a003 planeet aarde 4,6 biljoen of 6000 jaar

Upload: michaelvermaak

Post on 08-Apr-2018

230 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • 8/7/2019 Tracts a003 Planeet Aarde 4,6 Biljoen of 6000 Jaar

    1/2

    wat die Aarde se oppervlak bereik) word gevindin ouer sedimentre strata nie. Indien die Aarde'biljoene jare' oud was, moes Meteorieteaangetref kon geword het baie dieper af insedimentre rots.

    1.27 Tektietren. Tektiet, 'n glasagtige tipeMeteoriet, val periodiek in 'n stortren op dieAarde en word nooit in sedimentre, fossiel-draende strata aangetref nie, maar wel ook nabydie oppervlak-lae van grond. Indien dieSondvloed die strata veroorsaak het, behoorttektiete slegs in die boonste lae grond (en ni indie dieper strata) aangetref te word nie, en dit ispresies ook hoe dit is.

    1.28Die Aarde Se Rotasie-Snelheid. Die Aarderoteer (spin) om sy eie denkbeeldige as teen 1609 km. per uur, maar is besig om spoed teverloor. Dit draai m.a.w. al stadiger. Indien dieAarde 'biljoene jare'oud was, het dit teen hierdietyd al lankal tot stilstand gekom. Selfs LordKelvin (uitvinder van die Kelvin-Temperatuurskaal) het juis hierdie verskynselaangehaal as die rede waarom die Aarde nie baieoud kan wees nie. Ekstrapolasie van hierdierotasie-koers na die verlede dui daarop dat dieAarde '5 biljoen jaar'gelede so plat soos 'npannekoek sou gewees het, ons ekwator sou 64km. hoog in die lug getoring het enons oseane entropiese gebiede sou by die Pole gewees het.

    1.29 Die Aarde Se Magnetiese Veld. Dr.Thomas G. Barnes se navorsing van data(versamel oor 135 jaar) m.b.t. die Aarde semagnetiese veld dui daarop dat die magnetieseveldbesig is om te verval. K.F. Gauss het die veldvir die eerste keer begin meet in 1835 enobservasies sedertdien toon dat die magnetieseveld sedert 1835met 14% afgeneem het. Met 'nhalflewe van 1 400 jaar, sou die Aarde semagnetiese veld 7 000 jaar gelede 32 keersterker gewees het as vandag. Dit beteken dat,20 000 jaar gelede, sou genoeg joule-hittevrygestel gewees het om die Aarde te likwifiseer.'Een miljoen' jaar gelede sou die Aarde 'n grotermassa gehad het as al die objekte in die Heelaltesame en sou hy verdamp het. Volgens dietydskrif'Scientific American' (Des.1989) kan die Aarde se

    dipool-komponent van die magnetiese veld,indien dit die huidige tempo volhou, oor 2 000jaar zero bereik. Dit alles dui op 'n ouderdom virdie Aarde van minder as 10 000 jaar.

    1.30Natuurlike Gas In Die Aardkors. Daar is teveel natuurlike gas in die kors van die Aarde, wathopeloos te vinnig deur skalie-bedekking na buiteontsnap, vir die planeet om 'biljoene jare'oud tewees. Daar behoort vandag geen gas in die Aardevasgevang te gewees het nie.

    1.31 Die Aarde Se Oliedruk Te Hoog. Dieoliedruk in die Aardkors dui op 'n Aarde tussen7 000 en 10 000 jaaroud. Daar behoort ooktekens te gewees het van antieke olie-reservoirswat intussen leeg geloop het, maar tekens van

    Lood. Indien die Maan ouer as 50 000 jaarwas,sou hierdie radio-isotope alreeds lankal in Loodverander het.

    1.18 Radio-Aktiwiteit In Maanklippe. Dievoorkoms van die relatief-ho radio-aktiwiteitinMaanklippe dui op 'n jong ouderdom vir dieMaan.

    1.19 Argon- En Kryptongasse Op Die Maan.Volgens berekenings gebaseer op diekonsentrasie vanArgon 36- en Krypton 84-gasseop die Maan, kan die Maan nie baie ouer astussen 6000 en 10 000jaarwees nie.

    1.20 Die Maan Se Termiese Aktiwiteit. DieMaan verraai hopeloos te veel termiese aktiwiteit(bv. Maanbewings; Lawavloei; Gas-emissiesens.) vir 'n hemelliggaam wat veronderstel is om'biljoene jare'oud te wees.

    1.21 Maanresessie En Die Roche-Limiet. DieMaan is besig om weg te beweeg van die Aarde af('Maanresessie') teen 4 cm. per jaar. Ditbeteken dat, indien Evolusie wr was, sou dieMaan bv. 20 000 of30 000 jaargelede s nabyaan die Aarde gewees het dat dit op die Aarde sougeval het. Die Maan sou nooit nader as 18 400km. aan die Aarde kon beweeg het nie (die'Roche-Limiet') aangesien die Aarde se gety-kragte dit sou vernietig het.

    1.22 Te Min Helium In Ons Atmosfeer. Dieradio-aktiewe verval van Uraan en/of Thoriumskep Helium. Volgens Evolusioniste gaan hierdie

    proses al vir 'biljoene jare' aan, tog is daarhopeloos te min Helium in ons atmosfeer wathiervan getuig. Daar behoort tot 'n 1000 maalmeer Helium in ons atmosfeer te gewees hetindien ons atmosfeer 'biljoene jare' oud was.Helium kon ook nie uit ons atmosfeer 'verdamp'het nie, aangesien dit nie 'n 'ontsnap-snelheid'(om uit ons atmosfeer se swaartekrag te ontsnap)sou kon bereik nie. Volgens Kofahl & Segraves isdie Aarde se atmosfeer volgens sy Helium-vlakkeongeveer 10 000 jaaroud.

    1.23 Radio-Koolstofvlakke In Ons Atmosfeer.Die radio-koolstofvlakke in ons atmosfeer konbinne duisende (en nie 'miljoene') jare opgebouhet tot die huidige status. Volgens RobertWhitelaw, verbonde aan die Virginia Polytechnic

    Institute (VSA), is die Aarde se Koolstof-14horlosie 8 000 jaargelede aangeskakel.1.24 Meteorietstof In Rots-strata. Gemiddeld

    tref so 20 miljoen meteore die Aarde se atmosfeerelke 24 uur wat veroorsaak dat die Aardedaagliks sy massa met 22,7 metrieke tonvermeerder. Die versameling van meteoriete enmeteoriet-stof in rots-strata dui egter op 'nplaneet duisende, en nie 'miljoene', jare oud.

    1.25 Meteor-Kraters. Geen meteor-kraters isnog in die dieper rots-strata gevind nie, maarveel eerder nader aan die oppervlak van dieAarde, wat, met al die erosie-getuienis, dui op 'nplaneet net 'n klompie duisend jaar oud.

    1.26Meteoriete. Geen Meteoriete (Meteore

    1. WAAROM ONS GLO DIE AARDE IS NIEVEEL OUER AS 6000 JAAR NIE.

    1.1 Geolgiese Inflasie? Wel, eerstens het diegerug dat die Aarde 'biljoene jare' oud is op 'nbaie komiese wyse ontstaan: (a) In 1862 hetThompson beweer dat die Aarde '20 miljoen jaar'oud is. (b) In 1897 verdubbel Thompson dit na'40 miljoen jaar'. (c) In 1899 besluit Joly toe dat dieAarde '90 miljoen jaar' oud is. (d) In 1921 beweerRaleigh dat die Aarde '1 biljoen jaar'oud is. (e) In1932 skuif W.O. Hotchkiss die syfer op na '1,6biljoen jaar'. (f) In 1947 verklaar A. Holmes dieAarde '3,35 biljoen jaar'oud. (g) In 1956 verhoog A.Holmes die syfer na '4,5 biljoen jaar'. (h) Tans staandie ouderdom van die Aarde op 'n allemintige '4.6of 5 biljoen jaar' ... en hulle noem dit'Natuurwetenskap'? Hulle aansprake grens somsaan verspottigheid, en die enigste vermiste skakelhier blyk 'n goeie psigiaterte gewees het.

    1.2 Die Vektor-eienskappe Van Ster-Klusters.Die verrassende bolvormige ster-klusters ('starclusters'), bestaande uit biljoene sterre, bevatsterre met sulke asemrowende vektor-eienskappe (snelheid + rigting) dat hulle nooitbymekaar sou kon bly indien die Heelal baie oudwas nie.

    1.3 Sterre Te Massief Of Energiek. Sommigesterre (bv. Wolf-Rayfert- en P. Cygni-sterre) is ofs energiek en/of massief dat hulle begin-groottes onmoontlik groot sou gewees het indiendie Heelal baie oud was; f hulle sou nooit oorgenoeg Waterstof (i.t.v. die Waterstof-basis vanster-energie) beskik het om energie uit te straal(tussen 100000 en 1 miljoen keer di van onsSon) vir so lang tyd nie.

    1.4 Oud En Jong Binre Sterre. Baie van diesterre is binre sterre, m.a.w. twee (of meer)sterre wat m mekaar wentel. Hoe verklaarEvolusie sulke binre sterre waarvan die n ster'oud' is en die nder een 'jonk'?

    1.5 Te Veel Waterstof In Die Ruimte. Bekendeastro-fisikus, Sir Fred Hoyle, het ges dat, indiendie Oerknal-Teorie ('Big Bang') wr was en dieHeelal dus baie oud was, sou die meeste van dieWaterstofteen hierdie tyd al in Helium omgesitgewees het, tog verraai die sterre-spektra steeds

    volop Waterstofin die ruimte.1.6 Son-Krimping. Die Son-krimping of

    -ineenstorting wat ons tans in die Son waarneem,beteken dat die Son so onlangs soos 50 000 jaargelede s groot sou gewees het, dat die oseanesou oorgekook het. Ongeveer 100 000 jaargelede sou lewe in ons Sonnestelsel onmoontlikgewees het.

    1.7 Te Min Neutrino's. Indien die Son baieoud was, moes die Aarde daagliks met enormehoeveelhede sub-atomiese neutrino's vanaf dieSon gebombardeer geword het. Tog is daar in1968 ontdek dat die Son byna geen neutrino'suitstraal nie.

    1.8 Hoekom Al Die Komete? Komete het 'ngemiddelde lewenssiklus van 10 000 jaar.Indien ons Sonnestelsel (insluitend die Aarde)4,6 biljoen jaaroud is, watmaak so baie kometenog in ons lugruim?

    1.9 Te Min Water Op Die Planeet. Kleinerigekomete, wat hoofsaaklik uit water bestaan, trefgereeld in groot hoeveelhede die Aarde. Indiendie Sonnestelsel baie oud was, sou ons oseanebaie mr water, afkomstig van hierdie komete,bevat het as wat tans die geval is.

    1.10 Die Poynting-Robertson Effek. Ons Sonoefen 'n trekkrag uit op die klippe en groterdeeltjies (mikro-meteorides) in ons Sonnestelsel(die Poynting-Robertson effek), en suig so82 301 metrieke tonmikro-meteorides daaglikssoos 'n reuse-stofsuier op. Teen die tempowaarteen die Son dit opsuig, sou die meestedaarvan alreeds binne die eerste 10 000 jaarndie ontstaan van die Son weg gewees het, en allesn die eerste 50 000 jaar ... wat maak so baie vanhierdie materiaal nog in ons lugruim?

    1.11 Saturnus Se Ringe. Die ringe van dieplaneet Saturnus bestaan hoofsaaklik uit soliedeAmmniak. Dit moes, met die hoverdampingsdruk, reeds lankal verdamp hetindien die planeet se ringe baie oud was.

    1.12 Die Voyager-Ontdekkingsreise. NASA seVoyager-ontdekkingsreise het getoon dat dieplanete Jupiter, Uranus en Neptunus ook oor

    ringe beskik, wat 'n jong ouderdom ook virhierdie planete kan beteken.

    1.13Jupiter Se Maan 'IO'. Die Voyager 1-reisehet getoon dat een van Jupiter se mane, 'IO', oormeer as 60 aktiewe vulkane beskik, wat bots metdie Evolusie-teorie wat beweer dat vulkanismedaar reeds '4 biljoen jaar'gelede gestaak het, toehierdie liggame afgekoel het. Hierdie maan seinterne hitte het blykbaar steeds nie afgekoel nie,wat op 'n jong ouderdom daarvoor dui.

    1.14 Jupiter Se Galilse Mane. Die4 'GalilseMane'van Jupiter sou almal dieselfde gewees hetindien hulle volgens Evolusie-Teorie souontstaan het, maar hulle verskil al vier drastiesvan mekaar t.o.v. fisiese samestelling.

    1.15Die Dikte VanMaanstof. Indien die Aarde

    en die Maan 'biljoene jare' oud was, moes dieMaanstof op die Maan, teen die akkumulasie-tempo van 3 tot 4/10 000stes van 'n duim[2,54cm.] aanwas per jaar, nou al tussen 32-97km. dik gel het. Inteendeel l die Maanstofnrens meer as 5,08 tot 7,62 cm. dik nie.

    1.16 Die Maan Se Bogrond. Die Maan seBogrond-mengsel, wanneer dit ontleed word,verraai nie die eienskappe van 'n Bogrondop 'nMaan wat baie oud kan wees nie.

    1.17 Ontleding Van Maanklippe. Tydens dieontleding van Maanklippe is ontdek dat Uraan236 en Thorium .230 daarin voorkom. Hierdiekorttermyn radio-aktiewe isotope hou nie lanknie ... hulle verander gou in hulle eindproduk,

  • 8/7/2019 Tracts a003 Planeet Aarde 4,6 Biljoen of 6000 Jaar

    2/2

    ('Sequoia Gigantea') en die oudste woestyn('Sahara') almal ongeveer 4000 jaar oud?Waarom geen ouer koraalriwwe, bome enwoestyne nie ... kan dit dalk wees omdat daar 'nSondvloed ongeveer 4400 jaar gelede ( 2348V.C.) gewees het?

    1.43Vroegste Beskawings. Waarom dateer dieoudste rekords (tale; skryf-, wiskundige enjuridiese stelsels, ens.) van vroe beskawingsselde verder terug as 2000 3500 V.C.?

    1.44 Geen Ontwikkeling By 'Maropeng'.Waarom geen noemenswaardige ontwikkeling in'1,75 miljoen' tot '3 miljoen jaar' by Maropeng('Wieg Van Die Mensdom') nie? Wat het Mev.Ples met haar tyd aangevang ... '7de Laan'gekyk?

    1.45 Bybels-Argeologiese Rekords. Waaromdateer die oudste Bybels-Argeologiese rekords(terloops, baie betroubaar!) nie verder terug as1510 1450 V.C. nie?

    1.46 Gn Sonsverduisterings Vr 2250 V.C.Waarom geen rekords van sonsverduisteringsooit waargeneem deur mense (na eeue vanastronomiese observasie) vr 2250 V.C. nie?

    1.47 Oudste Skryfstelsels. Waarom geen ouerskryfstelsel as die Sumeriese kleitablette van3500 V.C. nie?

    1.48 Oudste Skriftipes. Waarom geen vroerWesterse-tipe skrif(proto-Sinaties) as 1550 V.C.nie?

    1.49 Oudste Tale. Waarom geen ouer tale op

    rekord as 3000 V.C. Nie?1.50 Populasie-statistieke. Populasie-statistieke

    dui daarop dat daar in die jaar 3300 V.C., netn huisgesin op die Aarde kon gewees het.Indien die mensdom aangewas hetooreenkomstig die evolusioniste seuitgangspunte, en die mens vandag bv. net 'eenmiljoen jaar' oud was (selfs teen die laegroeikoers van 0,01% jaarliks) sou dieWreldpopulasie alreeds ten tye van Christus segeboorte 2 x 10 gewees het. Dit is so baiemense dat 1000 Sonnestelsels met 9 planete elk(9000 bewoonbare planete) nie al die mense soubevat het nie!

    1.51 Polonium-218 Stralekransies In Graniet.Robert V. Gentry se navorsing met graniet, die

    planeet se fondasiesteen, het die teenwoordigheidvan Polonium 218-Radio-stralekransies ingraniet verraai. Die vorming van hierdie radio-stralekransies sou net moontlik gewees hetindien die graniet van die Aarde binne 3 minute(en nie oor 'miljoene jare') tydens die Skeppinggevorm het. Wanneer graniet vandag opgesmeltword en dan weer toegelaat word om te stol, stoldit nooit weer terug na graniet nie, maar narioliet. Die Aarde-gevorm-uit-gesmolte-granietteorie is dus maar baie wankelrig. Indiendie Aarde gevorm het uit gesmolte graniet, soudie fondasiesteen van ons planeet vandag riolietgewees het, nie graniet nie.

    sulke lokasies word nooi aangetref nie, nie eers inboorkerns nie.

    1.32 Die Aarde Te Warm. Diep in die Aardebestaan die planeet uit gesmelte rots a.g.v.intense hitte. Die Aarde behoort egter oor'biljoene jare' alreeds baie meer af te gekoel hetas wat tans die geval is.

    1.33 Te Min Vulkaniese Materiaal. 'n Planeet'biljoene jare' oud sou baie meer vulkaniesemateriaalvertoon het as wat vandag die geval is... wat beteken dat die Sondvloed(ongeveer 4400jaar gelede) hoofsaaklik verantwoordelik was virdie neerlegging van die sedimentre strata.

    1.34 Zirco- & Helium-Lood Ratios. Zircon-Lood en Zircon-Helium ratios dui op 'n jongAarde. Daar behoort baie minder radiogenieseLoodin Zircon-kristalle te wees as wat die gevalis, en die Helium-vlakke in Zircon-kristalle is ookte hoog vir 'n Aarde 'biljoene jare' oud.

    1.35Watertafels In Die Aardkors. Watertafelsin die Aardkors dui op 'n steedswaterdeurdrenkte toestand vir die Aarde sedertdie Sondvloed.

    1.36Die Aarde Se Bogrond-Laag. Die Aarde segemiddelde bogrond-laag is planeetwyd 20,32cm. Teen 'n tempo van 2,54 cm. per 300 tot1 000 jaar bogrondproduksie kan die Aarde niebaie oud wees nie.

    1.37 Sediment Uit Riviere. Teen die tempowaarteen die Mississippi sediment in die Golf

    Van Mexico stort (229 miljoen mtr. per jaar),kan die Mississippi Delta, volgens GeneraalAndrew A. Humphreys, nie ouer as 4620 jaarwees nie.

    1.38 Seebodem-Modder. 'n Sagte moddergevorm deur die reste van seediere en plante,teen 'n tempo van 2,54 cm. elke 1500 jaar,vorm deurlopend op die seebodem. Gemeet aandie diepte van hierdie modderlagie is die Aardenie baie oud nie.

    1.39 Topografi Van Die Aarde. Die topografivan die seebodem verraai 'n jong Aarde bv. diepcanyons; berge en kranse; te min sediment indie See vir 'biljoene jare'en kontinente wat steedsbokant die Seevlak uitsteek. Teen hierdie tydmoes die Aard-oppervlak/Seebodem al so glad

    soos 'n snoekerbal gewees het van 'biljoene jare'se erosie.1.40 Sediment In Oseane. Indien die oseane

    'miljoene jare' oud was, sou die sediment in dieoseane (teen die aanwaskoers van 26,3 biljoenmetrieke ton per jaar) teen hierdie tyd al tussen96,5tot 160,9 km. dik gel het.

    1.41 Die See Se Soutkonsentraat. Indien dieAarde 'biljoene jare' oud is, waarom is die Seemaar 3,6% sout? (96,4% vars water). Na '4,6biljoen jaar' moes die oseane van die Wreld mosnet een groot soutpan gewees het.

    1.42 Koraalriwwe, Bome & Woestyne. Waaromis die oudste koraalrif in die Wreld ('GreatBarrier Reef'); die oudste lewende bome

    3. LANGER TYD SOU EVOLUSIE NET NOGMR ONWAARSKYNLIK MAAK.

    3.1 Langer Tyd Makliker? Baie mense is onderdie indruk dat, om 'n Heelal in 144 uur (6 dae van24 uur elk) te maak, 'n bietjie te veel van 'nuitdaging (selfs vir 'n 'almagtige' God) is. Maargee Evolusie so 15 biljoen jaar ... dit behoortdarem baie makliker te wees ... reg? Nee ...verkeerd!

    3.2 Wiskundige Waarskynlikhede S 'Nee!Wiskundiges wat gereeld met dieWaarskynlikheidsleer werk sal getuig dat meer'probeerslae' oor 'langer tyd' dit vir Evolusie netnog moeiliker sou gemaak het. Een probeerslagmet 'n kans op sukses van bv. 1/1000 (0,001) word'n kans op sukses van slegs 1/1000000000(0,000000001)na drie probeerslae. Indien Evolusieaangewese moes wees op geluk (soos dieevolusioniste dan ook leer, aangesien hullebeweer dat Evolusie per ongeluk, toevallig enlukraak plaasvind en dat daar geen IntelligenteOntwerp en Spesiale Skepping by betrokke isnie), sou die kanse op sukses, net soos metdobbel, met elke probeerslag eksponensieelverswak. Wat sou die kanse op sukses wees oor'biljoene jare'na 'biljoene probeerslae'? Zero!

    3.3 Daarom Word Die Evolusioniste Se Saak AlSlegter. Verstaan u nou waarom dieevolusioniste se saak besig is om te verswak?Wiskundige wetmatighede werk tn en nie sm

    met hulle Teorie nie. Met elke dag watverbygaan, sonder dat hulle vir ons 'ntransisionele (intermedire) fossielas 'bewys' virEvolusie produseer, word die kanse dat hulle onsooit van Evolusie gaan oortuig al slegter. Enmr TYD gaan nie die wonderwerk wat hullenodig het vir hulle kan lewer nie! Vance FerrellBA., MA., BD. skryf: Die punt is dat TYD nooit in dieguns sal werk van iets wat nie kan gebeur nie. Kan TYDklippe in ratels verander; seewater in kalkoene; of sand invisse? Kan TYD menslike hormone ontdek; dieteleskopiese oog van die arend maak; of rel dat die Maanom die Aarde wentel? Die waarheid is dat, hoe langer dieTYD, hoe groter die verderf, en hoe minder die kans datEvolusie sal plaasvind. (Vance Ferrell BA, MA, BD: 'Science vs.Evolution', p.162).

    4. GOD KAN ENIGIETS DOEN.Kan God 'n Heelal in '15 biljoen jaar' en 'n

    Sonnestelsel in '4,6 biljoen jaar' skep? Natuurlikkan Hy ... by God is alle dinge moontlik! Wiegaan (of kn) Hom keer of Sy metodesbevraagteken? Ons argument in hierdie traktaathet egter nie soseer gegaan oor die kwessie van(i) 'moontlikhede' en 'onmoontlikhede' nie, maaroor die kwessie van (ii) 'waarskynlikhede' en'onwaarskynlikhede'. Ons glo dat Godwaarskynlik die Heelal en ons Sonnestelselongeveer 6000 jaar gelede geskep het, want(iii) die Bybel s so; en (iv) die modernewetenskap getuig daarvan.

    Planeet Aarde!4,6 Biljoen Jaar

    Of6000 Jaar?

    Radio-Koolstof Sterftesyfers Grafiek

    R. Whitelaw (Virginia PolytechnicInstitute) toon in hierdie grafiek vannagevorsde Koolstof-14 sterftesyfers 'ngeleidelike toename in sterftes op onsplaneet vanaf 5 000 V.C. aan, wat piekop 4 000 jaar gelede (massa-verlies vanlewe). Dit maak die idee van 'n Gnesis-Vloed in 2 348 V.C. heeltemal geldig.(R.Whitelaw, 'Time, Life And History In The LightOf 15000 Radiocarbon Dates', Creation Research

    Quarterly - 1970)

    ERKENNING

    Vance Ferrell BA, MA, BD: 'TheEvolution Handbook'& 'Science vs.

    Evolution', Evolution FactsInc.(2001)/Illustrasie: Vance Ferrell:

    'Science vs. Evolution'

    GRATIS Traktaat. Toeste mming Word Hiermee VerleenOm Kleur-Afdrukke Van Hierdie Traktaat Te Maak Vir

    GRATIS Verspreiding. Vra Asb. Vir Die InligtingspamfletOor Hoe U 'n Amptelike Verspreider Van Ons Volledige

    Reeks Van Christelike Traktate Kan Word.

    P.J. Stassen 2007

    Evangelism RSA EvangelisasiePosbus/P.O. Box 14492 Sinoville 0129 Pretoria RSA

    Sel/Cell 072 237 5793

    mailto:[email protected]:[email protected]