tracts a010 die evolusie-leer teelaarde vir geweldsmisdaad

Upload: michaelvermaak

Post on 08-Apr-2018

236 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • 8/7/2019 TRACTS A010 Die EVOLUSIE-LEER Teelaarde Vir GEWELDSMISDAAD

    1/2

    2.6 'Maropeng': Wieg Van Die Mensdom?Indien 'Maropeng' regtig die 'Wieg Van DieMensdom' is, dan: (a) Waar is die antiekepiramides, ziggurats, astronomiese observato-riums, runes, perkamente, museum-artikels enversamelstukke? (b)Waar is die bewyse vir dieeerste rudimentre tale, regstelsels, en diewiskundige & skryfstelsels wat daar moesontwikkel het (bv. spykerskrif, hirogliewe ens.)?Waar is die bewyse vir die eerste rudimentrebeskawings wat oor 'n tydperk van 1,75 3miljoen jaar daar moes ontstaan het? Wat hetMev. Ples en die res van die 'Flintstones' met hultyd aangevang ... '7deLaan'gekyk?

    2.7 Die Erfenis Van Darwin Se Evolusie-Leer.Charles Darwin het 'n pandora-kis van ellendeoopgemaak met sy verspotte en onwetenskalikeEvolusie-Leer, en vandag nog pluk ons die wrangvrugte daarvan. Na bewering het ongeveer 60miljoen mense gesterf gedurende WWII, en 100miljoen gesterf onder Stalin se vervolging, alles tedanke aan die hondsdol Evolusie-Leer en/of siekstrategie voortspruitend daaruit.

    3. MAAR HOE KAN DIE EVOLUSIONISTE DANALMAL VERKEERD WEES?

    3.1 Wat Dan Van Al Die Fossiele?(a) Fossiele Wreldwyd. Sommige mense vra

    nou met reg,Maar wat dan van al die fossiele?Dit is

    wr ... daar sbaie fossiele in die Wreld vandag.Kenners meen dat daar enigiets tussen 100 en200 miljoen geklassifiseerde en ge-etiketteerdefossiel-fragmente in versamelings (bv. museums,universiteite, laboratoriums, privaat versame-lings ens.) op ons planeet is.

    (b) Karoo-Formasie! Buiten dit l daar nogbiljoene onontdekte fossiele in die sediment vandie Aarde. Robert Broom het geskat dat daar,net in die rykKaroo-afsetting alleen nog biljoeneonontdekte fossiele (waarskynlik amfibie,dinosourusse ens.) wag op een of ander gelukkigepaleontolg se roem.

    (c) Steenkool, Olie En Voetspore.Daarbenewens moet in gedagte gehou word datalle steenkool- en olie-reserwes in die Aardkors(fossielbrandstof), en selfs die voetspore van

    vroe mense en diere in sediment, ook as'fossiele' gereken word.

    3.2 Wees Dankbaar Vir Die Fossiele! Indienfossiele U bekommer, hier is wat U moet doen:Gaan elke dag op U knie en dank Godvir al diefossiele wat bestaan! S dankie!vir:(a) meer as100 miljoen geklassifiseerde en ge-etiketteerdefossiel-fragmente in versamelings Wreldwyd;(b) Biljoene fossiele wat moontlik nog in die rykKaroo-afsetting begrawe l; (c) Miljoene anderfossiele Wreldwyd steeds in sediment begrawe;en (d) Die Aarde se ontsaglike steenkool- enoliereserwes.

    3.3 Hoekom Moet Ons Dankie S?(a)Dokumentering Van Die Sondvloed. Omdat

    2.3 Hoe Besluit Evolusioniste Tussen Reg EnVerkeerd?

    (a) Misdaad Ter Wille Van Oorlewing? Watbeteken al hierdie pseudo-wetenskaplike snert(paragrawe 2.1 & 2.2) vir die samelewing? Wel,indien mense dan glo dat hulle van primateafstam, of, alternatiewelik, dan 'ngemeenskaplike oer-voorouer met primate deel,waarom sal dinge soos aanranding,moord, roof,verkragting, diefstal en motorkapings bv. danverkeerd wees? Is dit nie maar net weer 'n gevalvan 'Oorlewing Van Die Fikste'('Survival Of TheFittest') nie?

    (b) Redenering In Sirkels. Hier het ons,terloops, nou ook wr te doen met een vandaardie onsinnighede van die Evolusie-Leer, nl.die simpel toutologie van daardie ge-ykteEvolusie-term, 'Oorlewing Van Die Fikste'!:Waarom het die olifant oorleef ... omdat hy die fikste is!Waarom is hy die fikste? Omdat hy oorleef het!(Redenering in sirkels ... en hulle noem dit'Natuurwetenskap'?).

    2.4 Tienerselfmoorde & Geweldsmisdaad. Nabewering het tiener-selfmoord engeweldsmisdaadeksponensieel toegeneem in dieVSA sedert (a) die ban van Skriflesing & Gebeduit Amerikaanse publieke skole en (b) diegeforseerde inkorporasie van die Evolusie-Leerinskole-leerplanne in meeste State sedert die 1960's(Die VSA-Regering het m.a.w. (i) testiese

    Skriflesing & Gebed vir alle praktiese doeleindesmet die (ii) atestiese Evolusie-Leer vervang!).(c) Vandag kan baie ouers en lede van dieRegeringslui hulle hare uit hulle koppe uittrekoor hierdie neiging, ook in die RSA. 2.5Die Evolusioniste Is Egter Wreed OntnugterOor Darwinisme. Op die oog af lyk alles 'OK' indie Evolusie-kamp, maar agter die skerms is daarbaie ontnugtering: (a) As iemand ons tog maar netvertel het dat Neandertal Mens toe nooit 'n robuuste spesiewas op pad boontoe nie, maar eerder 'n baie oud, sieklikemens wat gely het aan ragitis, rumatiek, diabetes en dienagevolge van Vitamien D-voedinggebreke ... op padondertoe !(b) As iemand ons tog maar net vertel het datdie Taung Mens

    , Mev. Ples, Lucy en die res van dieAustralopithecines maar net ape was.(c) As iemand ons

    tog maar net vertel het dat Archaeopteryx

    , Java Mens,Piltdown Mens, Orce Mens, Nebraska Mens, RhodesiMens en Peking Mens f vervalsings f wanvoorstellingswas. (d)As iemand ons tog maar net vertel het dat onsEvolusioniste ons fossiele dateer deur die strata en diestrata deur ons fossiele [redenering in sirkels!]. (e) Asiemand ons tog maar net vertel het dat die 'GeologieseTydskaal'(Cenozois

    , Mesozois, Paleozois ens.) nie regtig indie Natuur bestaan nie, maar net in teksboeke, opmuurkaarte en in die verbeelding van Evolusioniste.(f) As iemand ons tog maar net vertel het dat dieCoelacanth -vis (kastig uitgestorwe '70 miljoen jaar' gelede)toe nooit uitgestorwe was nie en dat 'n lewende eksemplaar(en nog 8 eksemplare daarna) gevang is aan die kus vanSuid-Afrika/Mosambiek op 22 Desember 1938!

    1. DIE GEWELDDADIGE IMPAK VAN DIEEVOLUSIE-LEER OP DIE SAMELEWING.

    1.1 Darwin Se Rassistiese Boek. Min mensebesef die gewelddadige impak wat die Evolusie-Leer op die samelewing gehad sedert CharlesDarwin se boek (hieronder) in 1859 vir die eerstekeer die lig gesien het (let op die rassistieseondertoon):

    'On The Origin Of The Species By Means Of NaturalSelection Or The Preservation Of Favoured Races In The

    Struggle For Life'.

    1.2 Hoekom Wil Hulle Altyd Terug NaDiskriminasie? Hoeveel mense, insluitenddiegene wat 'Maropeng: Wieg Van DieMensdom' help vestig het, besef dus dat dieEvolusie-Leer rassisties is? Dit is ongelooflik datpolitieke leiers vandag, in 'n land bekend vir sypolities-genspireerde geweld, 15 jaar ndemokratiese 'transformasie' in Suid-Afrika en nbyna twee dekades se 'regstellingspolitiek', nounog steeds naarstigtelik klou aan hierdieuitgediende Evolusie-Leer ... die einste ideologiverantwoordelik vir die hel van (a) die Holocaust(WWII) en (b) die smarte van Apartheid. Leerdie mens dan nooit sy les nie ... gaan die ogiesdan nooit oop nie? Het u bv. geweet dat daargeskiedskrywers is wat glo dat byna al die

    Europese oorlo tussen 1870 en 1945 deurDarwinisme (die Evolusie-Leer) ge-inspireerwas?

    1.3 Die Evolusie-Leer Vandag Ge-Assosieer MetAtesme En Geweld. As gevolg van Darwin serassistiese perspektief op die oorlewing van sysogenaamde 'begunstigde rasse', word Evolusievandag onherroeplik ge-assosieer metagnostisisme; atesme; bolshevisme; 'eugenics'(Nazis); kommunisme; fascisme; volksmoord;hedonisme; massa-teregstellings; nazi-isme;okkultisme; rassisme; renkarnasie; satanisme;stalinisme en oorlog.

    1.4 Die Evolusie-Leer Is 'n Siek Ideologie. ColinPatterson (Britse Museum se PaleontologieDept.) s Evolusie is 'n Anti-Teorie wat Anti-Kennis

    Versprei. Goethe het na dit verwys as, Kennis watnie die moeite werd is om te weet nie . Evolusie is diesiek breinkind van atestiese en rassistiesedesperado's wat leef in die wetenskapfiksie-wreld van (a) natuurlike seleksie; (b) mutasies+ natuurlike seleksie; (c) die oorerwing vanverworwe eienskappe en (d) gepunktueerdeekwilibrium. Miljoene onskuldiges het in Nazi-Duitsland se Holocaust (gedurende Hitler seEugeniese-eksperiment) en a.g.v. Stalin sePogroms gesterf, alles te danke aan hierdiehondsdol Evolusie-malligheid.

    1.5 Lank, Lank Gelede! Hierdie feverhaaltjie,waar geen aantreklike padda by sy volle positiewein 'n skreeulelike, belastingbetalende prins wil

    verander nie, het die vordering met die ware Na-tuurwetenskap (n die sosiale samelewing)waarskynlik met minstens 150 jaar vertraag! DieEvolusie-Leer is sosio-polities een van diegevaarlikste (en mees nuttelose!) ideologie watdie Wreld nog ooit getref het. Hou in gedagtedat alle feverhale gewoonlik begin met, lank, lankgelede ...("Miljoene jare gelede ..."). 1.6 Paleontolgiese Rassisme? Die Evolusie-Leer en die voorstaanders daarvan is nog boonoponkonsekwent ook ... Evolusioniste het diegewoonte om, terwyl hulle dikwels in die publiekvoorgee dat hulle groot voorstaanders vanpolitiese en sosiale gelykheid vir alle groepe is,terselftertyd die homoniede in teksboeke meestalas donkerkleurige barbare uit te beeld(hoe mr'primitief', hoe donkerderdie 'barbaar' se vel) ...'n nuwe soort (paleontolgiese) rassisme!

    2. HOE EVOLUSIONISTE REDENEER.2.1 Die Evolusie-Leer Verwerp God En Die

    Bybel. Evolusie suggereer dat daar geen 'God',Bybel', 'Morele Aanspreeklikheid', 'Oordeelsdag'of 'Goddelike Vergelding' is of sal wees nie.M.a.w., ons is niks meer nie as bio-afbreekbareprimate wat by die dood organies ge-reabsorbeeren gehersirkuleer word deur die Natuur. DieMens is dus, volgens hlle redenering, suiwerorganiese wesens met geen sielng gees, en dieGnesis-rekord m.b.t. die Skepping van die Mens

    deur die Almagtige ('YHVH') is 'n 'fabel'.2.2 Evolusioniste Haat Die Morele

    Voorskriftelikheid Van Die Bybel. Voorstaandersvan die Evolusie-Leer laat hulle nie deur BybelseVoorskrifte of Goddelike Moraliteit hiet engebied nie ... hulle het die Evolusie-leer gekiessodat hulle kan leef soos hulle wil!

    (a) H. Lipson s: Dit is 'n feit dat die Evolusie-Leer 'nwetenskap-godsdiens geword het; byna alle wetenskaplikeshet dit aanvaar en baie van hulle is bereid om hullewaarnemings te buig sodat dit by die Leer kan inpas. ('APhysicist Looks AtEvolution', Physics Bulletin 31, p.138 1980).

    (b) T. Rosazak s: Die ironie is vernietigend. Diehoofdoel van Darwinisme was om die laaste tekens van 'nongelooflike God uit die biologie te dryf. Maar die Evolusie-Leer vervang God met 'n selfs meer ongelooflike goddelike

    wese ... almagtige toeval.('Unfinished Animal', pp.101-102 - 1975).(c) J. Rifkin s: Ons voel nie dat dit meer langer vir

    ons nodig is om op te tree asof ons 'n gas in iemand andersse woning is en as gevolg daarvan nou ons gedrag moetaanpas by 'n stel vooruit-neergelegde kosmiese rels nie.Dit is ns skepping nou. ns maak die rels. ns besluitwat die parmeters van die werklikheid is. Ons skep diewreld, en daarom voel ons nie onderworpe aan kragte vanbuite nie. Ons hoef nie meer langer ons gedrag teregverdig nie, want ns is nou die argitekte van die Heelal.Ons is aan niemand buiten onsself verantwoordelik nie;want ns is die koninryk

    , die krag en die heerlikheid vir ewigen ewig.('Algeny', p.244 1983).

  • 8/7/2019 TRACTS A010 Die EVOLUSIE-LEER Teelaarde Vir GEWELDSMISDAAD

    2/2

    4. VOORBEELDE VAN HOEWETENSKAPLIKES OOR EVOLUSIE VOEL.4.1 Goldschmidt: Die Evolusie van die dier-en plant-wrelde word, deur hlle geregtig op 'n mening, gereken as'n feit waarvoor daar geen verdere bewyse nodig is nie.Maar, ten spyte van byna 'n eeu se werk en besprekings, isdaar nog steeds geen ooreenstemming oor hoe dit souplaasgevind het nie. [Richard Goldschmidt, 'Evolution As Viewed ByOne Geneticist'In 'American Scientist', Vol.409, p.84 (Jan.1952)].

    4.2 Fleming: Evolusie is ongegrond en heelongelooflik. [Ambrose Fleming: President, 'British Association For ThePromotion Of Science', In 'The Unleashing Of Evolutionary Thought'.]

    4.3 Grasse: Deesdae is dit ons plig om die mite vanEvolusie (wat as 'n eenvoudige en verklaarde verskynselbeskou word wat gedurigdeur voor ons ontvou) te vernietig.Biolo behoort aangemoedig te word om n te dink oor dieswakhede en ekstrapolasies wat teoretici probeer neerl asgevestigde waarhede. Die bedrog is soms onbewustelik,maar nie noodwendig altyd nie, aangesien sommige mense,a.g.v. hulle sektariese ingesteldheid, moedswillig versuimom die ontoereikendheid en valsheid (van dit wat hulle glo)raak te sien. [Pierre-Paul Grasse, 'Evolution Of Living Organisms', p.8(1977)].

    4.4 Cohen: Dit is nie die wetenskap se plig om dieEvolusie-Leer te verdedig en tot die bitter einde daarby testaan nie, maak nie saak hoe onlogies en swak gefundeer

    die gevolgtrekkings mag wees wat dit bied nie. Inteendeel,dit word van wetenskaplikes verwag om die s-duidelikeonmoontlikheid van Darwin se verklarings en voorspellingsraak te sien ... kom ons sny die naelstring wat ons vir solank aan Darwin gebind het ... dit is besig om ons te verwurgen terug te hou.[L.L. Cohen, 'Darwin Was Wrong: A Study In Probabili-ties'(1985)].

    4.5 Bee: Wetenskaplikes wat rondgaan en leer datEvolusie 'n lewensfeit is

    , is groot bedriers

    , en die storie wathulle spin is die grootste bedrogspul ooit. Ons beskik nieoor een enkele iota van feit om Evolusie te verduidelik nie.Tahmisian het dit 'n deurmekaarspul vol raaiskote enkansvattery genoem. [Fresno Bee, p.1-B (Haal aan: T.N. Tahmisian,Fisioloog Vir 'Die Atoom Energie Kommissie'), Aug.20, 1959].

    4.6 Gorman: Evolusie ... is nie net onder skoot byfundamentalistiese Christene nie, maar word ookbevraagteken deur vooraanstaande wetenskaplikes. Onderpaleontoloe, (wetenskaplikes wat die fossiel-rekordbestudeer) is daar 'n groeiende afvalligheid van die huidigeperspektief op Darwinisme. [James Gorman, 'The Tortoise Or TheHare', Discover, p.88 (Okt.1980).

    4.7 Bounoure: Evolusionisme is 'n feverhaal virgrootmense. Die teorie het niks bygedra tot die vooruitgangmet die wetenskap nie. Dit is nutteloos.[Bounoure, 'Le Monde etla Vie', (Okt.1983): Direkteur Van Navorsing: Nasionale Navorsingsentrum,

    Frankryk].

    4.8Jastrow: Wetenskaplikes beskik oor geen bewysedat lewe nie voortgespruit het uit 'n daad van Skepping nie.[Robert Jastrow,'The Enchanted Loom: Mind In The Universe', p,19 (1981)].

    die fossiele op ons Planeet hoofsaaklik die bewyseis van 'n vernietigende Vloedwat ongeveer 4400jaargelede ( 2348 V.C.) plaasgevind het, en diemerke en littekens l nog duidelik oral as bewysedaarvan ... die Grand Canyon en Monument-Vallei in die VSA; die Visrivier- en Blyderivier-Canyons in die RSA ens. Tydens hierdie Vloedis ontsaglike hoeveelhede plante en diere (hoewelminder mense) skielik onder geweldige druk inmassas sediment begrawe. Die fossiele (entopografi van die Aarde) was God se manier omdie Sondvloed vir die nageslagte te dokumenteer,en in daardie opsig behoort ons die paleontolgte beskou as die Gelowige se vriend, getaak metdie opdrag om bewyse vir die Sondvloed teversamel en te etiketteer. Die fossiele bewysm.a.w. die egtheiden geloofwaardigheidvan dieBybel.

    (b)Bergbou Tydens Die Sondvloed. Ons glo bv.dat die groot bergreekse soos die 'Carpathians';Drakensberge; 'Andaluchians'; Himalajas; Andes;'Rockies' ens.) soos ons dit vandag ken,waarskynlikgedurende die Sondvloed opgestoothet tot waar dit nou staan. Die Bybel s: 'Hy hetdie Aarde gegrond op sy grondveste, sodat dit virewig en altyd nie wankel nie. U het dit met diewreldvloed soos met 'n kleed oordek; die watershet bo-oor die berge gestaan. Vir U dreiging hethulle gevlug, vir die stem van U donder het hulleweggeskrik ... berge het opgerys, laagtes het

    weggesak ... na die plek wat U vir hullereggemaak het.'n Grens het U aan hulle gestelwaar hulle nie oor mag gaan nie; hulle mag dieAarde nie weer oordek nie (Ps.104:5-9).

    (c) Oseane. Oseane is dus ook waarskynlikdieper gemaak ('laagtes het weggesak ... ') om diemassas water te hanteer, anders sou die watervan die Sondvloed nog steeds meeste van diekontinente tot 'n baie groter mate oordek het.

    3.4 Geen Oorgangstadium (Intermedire,Transisionele) Fossiel?

    (a)Waar Is Daardie Fossiel? Tot vandag toe (na100 jaar se navorsing!) kan Evolusioniste nietransisionele (oorgang-stadium) fossiele (uit aldie honderde miljoene fossiele in die Wreld) asbewyse vir Evolusie lewer nie. Oral waar mens

    kyk (die fossiel-rekord ingesluit) sien mens netduidelik-uitkenbare en -afgebakende spesies bv.amfibie, reptiele, soogdiere, insekte, vols ens.,net soos die Bybel ons leer!

    (b)Evolusie Onbewese & Onbewysbaar! IndienEvolusie wr was, sou hierdie oorgangstadium-fossiele (as teken van 'ontwikkeling' vanaf eenspesie na 'n ander, bv. van die 'dinosourus na dievol') die vlaktes van Suid-Afrika by die biljoenevolgel het. (c) 'n Bekende Evolusionis het ges:

    Evolusie is onbewese en onbewysbaar

    , en dieenigste rede waarom ons nog daaraan vasklou, isomdat die enigste alternatief Spesiale Skepping is, envir ons is ditondenkbaar.

    - Sir Arthur Keith

    4.9 Kaempffert: Waar staan ons wanneer onsgekonfronteer word met die misteri van die lewe? Onsbevind onsself teenoor 'n granietmuur waarop ons nie eers'n merkie kon maak nie ... ons weet feitlik niks van groei

    ,niks van lewe. [W. Kaempffert, 'The Greatest Mystery Of All: The SecretOf Life', New York Times].

    4.10 Toulmin: Dit wil voorkom asof dat die sterrekundebewys het dat daar kragte aan die werk is in die Wreld watbuite die huidige vermo van wetenskaplike verklaring val;hierdie is letterlik supernatuurlike kragte

    , want hulle is buitedie bestek van Natuurwet. [S. Toulmin, 'Science, Philosophy Of',Encyclopaedia Brittannica, Vol.18 (15de Uitg.1974), p.389].

    4.11Fleishman: Die Evolusie-Teorie gaan gebuk onderernstige defekte

    , wat al hoe duideliker word soos die tydaanstap. Dit rym nie meer met praktiese wetenskaplikekennis nie.[Albert Fleishman, Dierkundige].5. WAT HET VAN ONS MORELE KOMPASGEWORD?

    5.1 Wt Of Wi Is Die NORM? Sonder die normvan die Bybel en die morele standaard van God segebooie, waarom sou moord verkeerd wees? Isdie gemak waarmee mense deesdae vermoorword (vir dinge soos 'n ouerige selfoon en 'nverslete beursie) nie maar alles die gevolge van 'nsamelewing wat sy morele kompas verloor hetdeur die aanleer van o.a. die Evolusie-Leer op

    skool, waar kinders van kleinsaf geprogrammeerword om te glo dat ons (a) van ape afstam, dat(b) lewe goedkoop is en dat (c) daar geenHiernamaals bestaan waar daar van onsrekenskap vir ons gedrag ge-eis gaan word nie?Watofwie is die NORM ... Adolf Hitler? SaddamHussein? Josef Stalin? Osama Bin Laden? PolPot? Charles Darwin? Richard Dawkins? DanBrown? Robert Mugabe? Charles Manson?Atilla Die Hun?

    5.2 Verbruikers Finansier Die GewelddadigeEvolusie-Leer Met Hulle Belastings! Om te dinkdat hierdie skrikwekkende onderwys-kurrikulumen ideologie (eintlik 'n valse godsdienskultus)gewillig en sonder testribbeling deur ons d.m.v.Inkomstebelasting gefinansier word. As 'n

    Belastingbetaler word u m.a.w. verplig om dieRegering en die skole te betaal om U kind metdie leerstellings van 'n godsdienskultus(Evolusie) te indoktrineer. Dit is godsdiens-diskriminasie en onkonstitusioneel. Stuur 'nbrief of faks aan die koerante en die President enteken beswaar aan:

    President Van Suid-Afrika

    'Die Presidensie'

    Republiek Van Suid-Afrika

    Privaatsak x1000

    Pretoria 0001 RSA

    EVOLUSIE-LEER

    Teelaarde Vir

    Gewelds-

    misdaad?

    Ek erken ruiterlik ... die Evolusie-

    Leer is rassisties! Die volledige titelvan sy eerste boek was, 'On TheOrigin Of The Species By Means OfNatural Selection Or The PreservationOf Favoured Races In The StruggleFor Life'.

    ERKENNING

    Die Bybelgenootskap Van SA: 'Die Bybel InAfrikaans'(1933/1957)

    Bronne & Illustrasie: Vance Ferrell BA, MA, BD,'Science vs. Evolution', &'The EvolutionHandbook', Evolution Facts Inc. (2001)

    GRATIS Traktaat. Toestemming Word Hiermee Verleen OmKleur-afdrukke Van Hierdie Traktaat Te Maak Vir GRATIS

    Verspreiding. Vra Asb. Vir Die Inligtingspamflet Oor Hoe U'n Amptelike Verspreider Van Ons Volledige Reeks Van

    Christelike Traktate Kan Word.

    P.J. Stassen 2007

    Evangelism RSA EvangelisasiePosbus/P.O. Box 14492 Sinoville 0129 Pretoria RSA

    Sel/Cell 072 237 5793

    mailto:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]:[email protected]