tracts a011 die dwaasheid van ateisme-evolusionisme

Upload: michaelvermaak

Post on 08-Apr-2018

267 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • 8/7/2019 TRACTS A011 Die Dwaasheid Van ATEISME-EVOLUSIONISME

    1/2

    wat ten tye van Voltaire se afsterwe by sy bedwas, het ook later soos volg geskrywe: Wanneerekdie dood van 'n regverdige man vergelyk, wat baie soos dieafsluiting van 'n mooi dag is, met di van Voltaire, sien ekdie verskil tussen helder mooiweer en 'n swart donderstorm.Dit was my lot dat hierdie man deur my versorg moes word.Dikwels het ek hom aan die Waarheid herinner, dan het hygeantwoord: 'Ja, my vriend, jy is die enigste een wat mynog ooit goeie advies gegee het. As ek dit maar gevolg het,sou ek nie in die verskriklike toestand gewees het waarin ekmy vandag bevind nie. Ek het niks gesluk behalwe rooknie. Ek het myself vergiftig met 'n wierook wat my kop laatdraai het. Jy kan niks vir my doen nie. Bring vir my 'ndokter vir die kranksinniges! Wees my genadig ... ek iskranksinnig!'. Ek kan steeds nie daaraan dink sonder omte gril nie. Sodra hy besef het dat niks gehelp het om sylewe te red of verleng nie, was die dood konstant voor syo. Van daardie oomblik af het kranksinnigheid van sy sielbesit geneem. Hy het gesterf gepaardgaande met dieverskriklikste lyding.

    1.2 Sien Ateste Kans Vir Satan? Kom ons bidliewer dat, deur die Bloed van Jesus Christusgestort op Glgota, ons nie hoef te sterf met so 'nlot waar ons aan die 'genade' van Satan oorgelaatword nie, soos beskrywe deur in Torquato Tassoin'Jerusalem Delivered':

    On his fierce brow majestic terror rode,That swelled with conscious pride th' infernal god:His reddening eye, whence streaming poison ran,

    Glared like a comet, threatening woe to man.Thick matted folds his ample beard displayed,

    And veiled his bosom in its mighty shade.His mouth was like the whirlpool of the flood,

    Dark, yawning, deep, and foul with grumous blood.

    (Torquato Tasso,'Jerusalem Delivered'aangehaal in R.P. Downes LL.D.,

    'Hours With The Immortals', Every Age Library)2. DIT IS DWAASHEID OM NIE IN GOD TEGLO NIE.

    2.1 Die Groot Wit Troon Oordeel. Die ApostelJohannes skryf op die eiland Patmos naaanleiding van sy gesig van die Eindtyd: En ek het'n groot wit troon gesien en Hom wat daarop sit, voor wie seaangesig die aarde en die hemel weggevlug het; en daar isgeen plek vir hulle gevind nie. En ek het die dode, klein engroot, voor God sien staan, en die boeke is ge-open; en 'nander boek, die boek van die lewe, is ge-open. En die dodeis ge-oordeel na wat in die boeke geskryf is, volgens hullewerke. En die see het die dode gegee wat daarin was, endie dood en die doderyk het die dode gegee wat daarin was;en hulle is ge-oordeel, elkeen volgens hulle werke. En diedood en die doderyk is in die poel van vuur gewerp. Dit isdie tweede dood. En as dit bevind is dat iemand nieopgeskryf was in die boek van die lewe nie, is hy in die poelvan vuur gewerp. (Openb.20:11-15).

    2.2 Die Goddelose Is Soos Kaf Wat Die WindVerstrooi. Welgeluksalig is die man wat nie wandel in dieraad van die goddelose nie en nie staan op die weg van diesondaars en nie sit in die kring van die spotters nie ... En hy

    voel soos iemand wat in die genadelose kake van 'noutomatiese masjien vasgeknyp word, terwyl een van dieenorme hammers my enige oomblik kan vergruis!

    Josef STALIN wie, met sy 'pogroms', virmiljoene se dood verantwoordelik was, se dogterSvetlana Stalin, praat oor haar vader se dood (uit'Newsweek'): My vader het 'n moeilike en verskriklikedood gesterf ... in sy laaste oomblikke het hy sy ooopgegemaak en na almal in die kamer gekyk. Daar was 'nverskrikte uitdrukking in sy o, kranksinnigheid, of miskienwoede ... hy het sy linkerhand opgelig, asof hy na ietsdaarbo wou wys en terselftertyd 'n vloek oor ons wou aftrek.Die gebaar wasvol onheil ... die volgende oomblik was hydood.

    Charles IX, Franse Koning wat 15 000Hugenote in Parys en nog 100 000 ander inFrankryk vermoor het op aandrang van symoeder vir geen ander rede nie behalwe dat hullelief was vir Christus. Hy het gesterf, verswelgdeur bloed wat uit sy gebarste are gestroom het:Of ek slaap, en of ek wakker is ... al wat ek voor my sien isdie verminkte liggame van die Hugenote. Bloed stroom vanhulle af. Hulle wys na hul gapende wonde. Ag, as ek maarnet die babas aan Moedersbors gespaar het! Watter bloed!Ek weet nie waar ek is nie. Hoe gaan dit alles eindig? Watsal ek maak? Ek is vir ewig verlore! Ek weet dit. Ek hetverkeerd gedoen.

    William E. Henley, ates, se laaste twee sinnevan sy bekende gedig 'Out Of The Night' word baieaangehaal:

    I am the master of my fate;I am the captain of my soul.

    Baie wat God verwerp, raak natuurlik liries oorHenley se tipies-humanistiese gedig, maarmeeste besef nie dat Henley later selfmoordgepleeg het nie.

    Mahatma GANDHI, Hindoe-leier, skryf kortvr sy dood:My dae is getel. Ek dink nie ek gaan lanklewe nie ... miskien 'n jaar of bietjie langer. Vir die eerstekeer in vyftig jaar bevind ek myself in die put vanmoedeloosheid. Alles om my is duister; ek bid vir lig.

    TALLYRAND, een van die mees geslepeFranse politieke leiers uit die era van Napeoleon:Kyk, drie-en-tagtig [jaar] het verbygegaan! Watterbekommernisse! Watter moeilikheid! Watter vrese! Watteronenigheid! Watter treurige komplikasies! En dit allessonder enige resultate behalwe 'n uitgeputte verstand enliggaam, 'n diep gevoel van neerslagtigheid met betrekkingtot die toekoms, en 'n renons in die verlede!

    VOLTAIRE, Europa se mees invloedryke atesvan sy tyd: Ek is deur God en die mens verlaat; Ek is oppad Hel toe! Ek gee jou die helfte van wat ek werd is as jymy net nog ses maande kan gee om te leef. Die dokter

    1. ATESTE SE BEROEMDE LAASTE WOORDE.1.1 Ateste Praat. Die woorde van sommige

    bekende ateste gedurende hulle laaste oomblikkedien as ernstige waarskuwing vir ons wat nog indie lewe is: ARISTOTEL: Die Dood is 'n aaklige ding, want ditspel die einde.

    John DONNE, Engelse outeur: Die Dood is 'nbloedige konflik, en geen oorwinning nie; 'n stormagtige see,en geen hawe nie; 'n glibberige hoogte, met geenvasskopplek nie; 'n desperate val na benede, maar sonder

    'n bodem.

    ROUSSEAU, ongelowige: Geen mens kan dit waagom die Dood sonder vrees tegemoet te gaan nie.

    Robert INGERSOLL, ongelowige, by die grafvan sy broer: Die Lewe is 'n smal vallei tussen die koueen barre pieke van twee ewighede. Ons strewe, tevergeefs,om anderkant die hoogtes te probeer loer. Ons huil hardop,en die enigste antwoord is die eggo van ons gekerm. Vanuitdie stemlose lippe van die roerlose dooie kom daar nie 'nwoord nie.

    Ptolemy PHILADELPHUS, heerser oor Egipte,uit vrees vir die Dood en by die aanskoue van 'nbedelaar wat luilekker in die Son gel het: Ai tog,

    as ek maar een van hulle kon gebore gewees het! Phineas T. BARNUM (sirkus-eienaar) tydens syjongste Madison Square Garden-vertoning:Hoeveel kaartjies is verkoop?

    ALDAMONT, die ongelowige: My beginsels hetmy vriend vergiftig; my spandabelrigheid het van myseuntjie 'n bedelaar gemaak, en my hardvogtigheid het myvrou vermoor. Is daar dalk nog 'n ander soort hel watvoorl?

    Honore MIRABEAU, 'n politieke leiergedurende die Franse Rewolusie: My lyding isondraaglik; Ek het agter my 'n honderd jaar se lewe, maarnie 'n druppel moed nie. Gee my meer 'laudanum', sodat ek

    nie aan die ewigheid hoef te dink nie! O Christus, O JesusChristus!

    MAZARIN, Franse kardinaal en raadgewer aankonings: O my arme siel! Wat gaan van jou word? Waarsal jy heengaan?

    SEVERUS, Romeinse heerser watverantwoordelik was vir die dood van duisendeChristene: Ek was alles, en alles is niks!

    Thomas HOBBES, politiese filosoof enskeptikus: As ek die hele Wreld besit het, sou ekenigiets gegee het om net nog n dag te lewe. Ek sal danbly gewees het om 'n gat te kry sodat ek uit die Wreld kon

    kruip. Ek staan voor 'n verskriklike sprong die duisternis in!

    Caesar BORGIA:Ek het gedurende my lewe vir allesvoorsiening gemaak behalwe vir die Dood; en nou, eneinde laaste, moet ek sterf, alhoewel absoluutonvoorbereid!

    Sir Thomas SCOFF, Kanselier van Engeland:Tot op hierdie oomblik het ek gedink daar is geen God ofHel nie; nou weet en voel ek daar is beide, en ek is tot dieverderf gedoem deur die regverdige oordeel van dieAlmagtige! (vandaar die Engelse uitdrukking om te'scoff').

    Edward GIBBON, outeur van die boek 'DeclineAnd Fall Of The Roman Empire':Alles is donker en Onseker.

    Sir Francis NEWPORT, hoof van die (Engelse)Klub Vir Ateste, aan diegene rondom sy sterfbed:Moenie vir my probeer vertel daar is geen God nie, want ekweet Hy bestaan, en ek is in Sy teenwoordigheid! Moenievir my probeer vertel daar is nie 'n Hel wat vir my wag by dieopstanding van die goddelose nie ... ek weet dit kom!Lieplappers, staak julle ydele beloftetjies dat daar vir myhoop is ... ek weet ek is vir ewig verlore!

    M.F. RICH: Verskriklike afgryslikhede hang oor mysiel! Ek het my onsterflikheid verruil vir goud; en die gewigdaarvan laat my wegsink in 'n hopelose, hulpelose toekoms

    ... Hel!

    Thomas PAINE, vooraanstaande atestieseouteur van die vroe Amerikaanse kolonies: Eksou Wrelde wou gee (as ek hulle gehad het) dat die boek'The Age Of Reason'nooit gepubliseer was nie. O Here help my!Christus, help my! Nee, moenie gaan nie, bly by my! Stuurselfs 'n kind om by my te bly; want ek is hier alleen, op dierandjie van 'n toekomstige verskrikking. Indien die Duiwelooit 'n agent gehad het, was dit ek.

    Napoleon BONAPARTE, Franse Heerser watverantwoordelik was vir die dood van miljoenemense ter wille van sy selfsugtige agenda: Ek sterfvr my tyd, en my liggaam sal teruggegee word aan dieAarde. So is die lot van hom wat genoem was 'Die GrootNapoleon'. Wat 'n afgrond tussen my ewige ellende en dieewige Koninkryk van Christus.

    John Wilkes BOOTH, wat Abraham Lincolnvermoor het: Nutteloos! Nutteloos! Die verskrikkinge watvir my wag!

    Thomas CARLYLE: Ek is so goed as sonder enigehoop, 'n patetiese ou man op die randjie van die finaleafgrond.

    David STRAUSS, vernaamste eksponent van'Duitse Rasionalisme', nadat hy 'n leeftyddaaraan gewy het om ander se geloof in God tevernietig: My filosofie laat my heeltemal weerloos! Ek

  • 8/7/2019 TRACTS A011 Die Dwaasheid Van ATEISME-EVOLUSIONISME

    2/2

    3. DIE LOON VAN ONGEREGTIGHEID.3.1 Familie In Die Tronk. In 1874 0ntdek die

    'New York State Prison Board'dat daar ses ledevan dieselfde familie besig was om tyd uit te dienin die tronk. Hulle het daardie familie-geskiedenis nagevors en ontdek dat die lede vandaardie familie almal afgestam het van 'nvoorouer gebore in 1720. Hierdie voorouer was 'ndronklap, skoorsoeker en leegler vantwyfelagtige reputasie.

    3.2 Getrou Met Vrou Soos Hy. Hy het met 'nvrou van ewe twyfelagtige karakter getrou ensaam het hulle agt kinders gehad ... ses dogtersen twee seuns.

    3.3 Wat Het Van Sy Afstammelinge Geword?Van die ongeveer 1200 afstammelinge is dievolgende statistieke ontdek:

    310 was haweloos160 was prostitute

    180 was verslaaf aan dranken/ofdwelms150 was kriminele wat tyd in die tronk moes deurbring

    7 van die kriminele was skuldig aan moord.

    3.4 Die Koste Van Ongeregtigheid. Daar is ookontdek dat die Staat op daardie stadium (1874)alreeds $1,5 miljoen gespandeer het om vir difamilie in die tronk te sorg, en ook dat nie eenvan die afstammelinge 'n noemenswaardigebydrae tot die samelewing gemaak het nie. (The GoodNews Magazine, Vol.12, Nr.6, p.16,United Church Of God, Ohio -Nov./Dec.2007).

    4. DIE LOON VAN GEREGTIGHEID.4.1 Die Puriteinse Herlewing In Die VSA.

    Jonathan Edwards, gebore in 1703, was betrokkeby die groot puriteinse herlewing van die 18deeeu in die VSA. Hy het 'n predikant geword enwas getroud met 'n Godvresende vrou, Sarah.Saam het hulle elf kinders gehad. Uiteindelik hetEdwards, wat later met sy kerk moes skeur oormeningsverskille oor sekere aspekte van dogma,die eerste President van Princeton Universiteitgeword. Jonathan Edwards was lief vir God endie Bybel.

    4.2 Wat het Van Sy Afstammelinge Geword?Navorsers het die volgende m.b.t. die 1400 nasatevan Jonathan & Sarah Edwards ontdek:

    13 was kollege-presidente65 was kollege-professore

    100 was prokureurs32 was staatsregters

    85 was die outeurs van klassieke boeke66 was dokters

    80 het poste in die openbare politiekbeklee3 was goewerneurs

    3 was senatore1 was 'n Vise-Presidentvan die VSA

    (The Good News Magazine, Vol.12, Nr.6, p.16, United Church Of God, Ohio -Nov./Dec.2007).

    sal wees soos 'n boom wat geplant is by waterstrome, watsy vrugte gee op sy tyd en waarvan die blare nie verwelknie; en alles wat hy doen, voer hy voorspoedig uit. So is diegoddelose mense nie, maar soos kaf wat die windverstrooi.(Ps.1:1,3,4).

    2.3 Mense Wat S Daar Is Geen God Nie, IsGoddeloos. Die goddelose

    , met sy neus in die hoogte,s: Hy ondersoek nie; daar is geen God nie ... dit is al sy

    gedagtes!(Ps.10:4 ).2.4 Mense Wat S Daar Is Geen God Nie, is

    Dwaas. Die dwaas s in sy hart: Daar is geen God nie ...(Ps.14:1a).

    2.5 Die Bestaan Van God Is DuidelikWaarneembaar In Die Skepping. (a) Die hemelevertel die eer van God, en die uitspansel verkondig die werkvan Sy hande. (Ps.19:2). (b)Want Sy onsigbare dinge kanvan die skepping van die wreld af gesien word, naamlik Syewige krag en goddelikheid sodat hulle geenverontskuldiging het nie.(Rom. 1:20).

    2.6 God Se Woorde Is Sewemaal Gelouter. Diewoorde van die Here is rein woorde, silwer wat gelouter is in'n smeltkroes in die aarde, gesuiwer sewe maal. (Ps.12:7).

    2.7 God Gee m Vir Di Wat Hom Vrees. Kyk,die oog van die Here is op die wat Hom vrees, op die wat opSy goedertierenheid wag; om hulle siel te red van die dooden hulle in die lewe te hou in hongersnood.(Ps.33:18-19).

    2.8 By God Is Lewe. Want by U is die fontein van dielewe, en in U lig sien ons die lig. (Ps.36:10).

    2.9By God Is Beskerming En Redding. Die Engelvan die Here trek 'n laer rondom die wat Hom vrees, en redhulle uit. (Ps.34:8).

    2.10 Die Here Is Naby Die Gebrokene Van Hart.Die Here is naby die wat gebroke is van hart, en Hy verlosdie wat verslae is van gees.(Ps.34:19).

    2.11 God Sal Die Regverdige Nooit In Die SteekLaat Nie. Ek was jonk, ook het ek oud geword, maar nooithet ek die regverdige verlate gesien, of dat sy nageslagbrood soek nie.(Ps.37:25).

    2.12 God Kan Die Mens Se Siel Loskoop VanDie Doderyk. Maar God Sal my siel loskoop van die magvan die doderyk, want Hy sal my opneem. (Ps.49:16).

    2.13 In God Kan Die Mens Kragtige Dade Doen.In God sal ons kragtige dade doen, en Hy self sal onsvyande vertrap. (Ps.60:14).

    2.14 God Kan Ons Sondes Vergewe. Kom nou enlaat ons die saak uitmaak, s die Here; al was julle sondessoos skarlaken, dit sal wit word soos sneeu; al was dit soospurper, dit sal word soos wol. (Jes.1:18).

    2.15 God Is Regter. Maar God is regter: Hy vernederdie een en verhef die ander. (Ps.75:8 ). 2.16 God Is 'n Betroubare Rots. Al beswyk myvlees en my hart ... God is die rots van my hart en my deeltot in ewigheid.(Ps.73:26).

    2.17 Welgeluksalig Is Hulle Wat In God SeHuis Woon. Welgeluksalig is hulle wat woon in U huis;hulle prys U gedurigdeur. (Ps.84:5).

    2.18 God Het 'n Sin Vir Humor. Hy wat in diehemel woon, lag; die Here spot met hulle [met diegoddelose].(Ps.2:4).

    5. HULLE WATGOD VREES EN SY NAAM EERSE NAME WORD IN 'N SPESIALEGEDENKBOEK OPGETEKEN!

    5.1 Hoe Dom Was Sodom? Sodom was nieverniet s genoem nie ...tog s dom. Die ates blmaar net eenvoudig in die moeilikheid:

    (a) Indien God Bestaan. Dan sal hy in dieEwigheid aan Hom moet verduidelik waarom hyHom verwerp het.

    (b)Indien God Nie BestaanNie. Dan swiep dieAarde deur die ruimte teen 107 000 k.p.u. in sywentelbaan om die Son, en niemand is in beheernie! (Dit is mos nie logies nie).

    5.2 Beloftes Van Jesus Christus Aan Gelowiges.'Wie 'n oor het, laat hom hoor wat die Gees aan diegemeentes s': Aan hom wat oorwin, sal Ek gee om teeet van die boom van die lewe wat binne-in die paradys vanGod is .Die wat oorwin, sal deur die tweede dood geenskade ly nie. Aan hom wat oorwin, sal Ek gee om teeet van die verborge manna, en Ek sal hom gee 'n witkeursteen, en op di steen 'n nuwe naam geskrywe watniemand ken nie, behalwe hy wat dit ontvang. En aanhom wat oorwin en my werke tot die einde toe bewaar, salEk mag oor die nasies gee, en hy sal hulle regeer met 'nysterstaf; soos erdegoed word hulle verbrysel, net soos Ekook mag van My Vader ontvang het. En Ek sal hom diemrester gee. Wie oorwin, sal beklee word met witklere, en Ek sal sy naam nooit uitwis uit die boek van dielewe nie, en Ek sal sy naam bely voor my Vader en voor syengele. Wie oorwin, Ek sal hom 'n pilaar in die tempelvan My God maak, en hy sal daar nooit weer uitgaan nie; enEk sal op hom die Naam van my God skrywe en die naamvan die stad van my God, van die nuwe Jerusalem, wat uitdie hemel van God neerdaal, en My nuwe Naam. Aanhom wat oorwin, sal Ek gee om saam met My te sit op Mytroon, soos Ek ook oorwin het en saam met my Vader op Sytroon gaan sit het.Hy wat oorwin, sal alles berwe; enEk sal vir hom 'n God wees, en hy sal vir My 'n seun wees.(Openb.2:7,11,17, 26,27,28; Openb.3:5,12,21; Openb.21:7 ). Kyk, Ekkom gou. Salig is hy wat die woorde van die profesi vanhierdie boek [Die Bybel & Openbaring] bewaar. (Openb.22:7 ). 5.3 Belofte Aan Diegene Wat God Eer. Virhulle wat God vrees en Sy Naam eer wag nog 'nverdere belofte:

    Toe het die wat die Here vrees, met mekaar gespreek,en die Here het dit opgemerk en gehoor, en daar is 'n

    GEDENKBOEK voor Sy aangesig geskrywe vir die watHom vrees en Sy Naam eer.(Mal.3:16 ).

    GRYP DIE REDDINGSGORDEL!

    Jes.1:18; Jhn.3:16; 4:13,14; 10:10; Rom.6:23; 8:1;Heb.9:14,15; 10:10; 1 Jhn.1:8-10; Openb.3:20;

    22:17.

    GELOOFSVERKLARING

    Hiermee neem ek Jesus Christus aan as my Verlosser EnSaligmaker.

    Handtekening Datum

    Die Dwaasheid Van

    ATESME-EVOLUSIONISME

    In plaas van Bybelwaarheidhet eken my Evolusie-plle eerder Atesme-Evolusionisme gekies, want dan is ditnie vir ons nodig om ons aan God endie Bybel te steur nie. Nou kan onsmos leef soos ons wil.

    ERKENNING

    Die Bybelgenootskap Van SA: 'Die BybelIn Afrikaans'(1933/1957)

    Vance Ferrell BA, MA, BD: 'Science vs.Evolution', &'The Evolution Handbook',Evolution Facts Inc.(2001). Illustrasie:

    Vance Ferrell, 'The Evolution Handbook'.

    The Good News Magazine, Vol.12, Nr.6,United Church Of God, Ohio

    (Nov./Dec.2007).

    GRATIS Traktaat. Toeste mming Word Hiermee Verleen OmKleur-afdrukke Van Hierdie Traktaat Te Maak Vir GRATIS

    Verspreiding. Vra Asb. Vir Die Inligtingspamflet Oor Hoe U'n Amptelike Verspreider Van Ons Volledige Reeks Van

    Christelike Traktate Kan Word.

    P.J. Stassen 2007

    Evangelism RSA EvangelisasiePosbus/P.O. Box 14492 Sinoville 0129 Pretoria RSA

    Sel/Cell 072 237 5793