tracts a017 spontane generasie (evolusie) is dit wiskundig moontlik

Upload: michaelvermaak

Post on 08-Apr-2018

236 views

Category:

Documents


1 download

TRANSCRIPT

  • 8/7/2019 TRACTS A017 Spontane Generasie (Evolusie) Is Dit WISKUNDIG MOONTLIK

    1/2

    vir die toevalom dit te kon rel.

    3.5 Die DNS-String. Enigehaalbare DNS-stringmet 84 nukleotides kan nie die resultaat vanlukraak-mutasies wees nie. Die kanse hier is 1 uit4,8 x 1050. So lyk dit volledig uitgeskrywe: 1 uit480 000 000 000 000 000 000 000 000 000000 000 000 000 000 000 000. Indien ons inag neem dat die enkelsel-bakterium ongeveer oor3 miljoen nukleotides (in 'n spesifieke volgorde)beskik, bestaan daar geen wiskundige kanse virenige spesies om die resultaat van toeval te kongewees het nie [L.L. Cohen, 'Darwin Was Wrong', P.205, 1984].

    3.6 Wysong Se Berekening. Wysong het 'nberekening gemaak van die vereistes wat nodigsou wees om slegs n DNS-molekule te kodeer.Dit sluit in (i) die uitsoek van geskikte protene,almal Linkshandig; (ii) die rangskikking daarvanin die regte volgorde; en (iii) alles moet toevalliggebeur. "Dit beteken 1 uit 10 89190 DNS-molekules,gemiddeld, moet gevorm word om die een kans, vir dieformering van die spesifieke DNS-volgorde wat benodigword om 124 protene te kodeer, te skep. Die hoeveelheidvan 1089190 DNS-molekules sal 1089147 meer weeg as dieAarde self, en sal die Heelal waarskynlik verskeie kere vul.Daar word geskat dat die totale hoeveelheid DNS watbenodig word om 100 biljoen mense mee te kodeer in 'n 1/2-aspirien-tablet gestoor kan word. Sekerlik sal 1089147 keer diegewig van die Aarde beteken dat die kanse vir een DNS-

    molekule om toevallig te kon vorm maar uiters skraal weesHierdie kolossale hoeveelheid DNS kon nooit toevalliggevorm het nie." [R.L. Wysong, 'The Creation-Evolution Controversy',p.115]. Om hierdie enorme statistiese'onwaarskynlikhede' te omseil, kom Peter Moratoe, namens die evolusioniste, met hierdieongelooflike (naewe?) stelling: ''Wanneer, virpraktiese doeleindes, die kondisies van oneindige tyd enmateri ingeroep moet word[om evolusie te laat slaag] worddie konsep van waarskynlikheid [die moontlikheid vir dieplaasvind daarvan] uitgekanselleer. Deur middel van sulkelogika kan ons enigiets bewys, soos bv. maak nie saak hoekompleks ... alles sal ditself herhaal, presies en in ontelbarehoeveelhede." [P.T. Mora, 'The Folly Of Probability'in 'S.W. Fox (ed.), 'TheOrigins Of Prebiological Systems And Of Their Molecular Matrices', p.45, -1965].

    3.7 Gesintetiseerde Protene. Die kanse om

    gesintetiseerde, linkshandige aminosure perongeluk vir een klein proten-molekule te kry ('nvoorvereiste vir lewe) is 1 uit 10210. Volgens diewiskundiges moet 'n persoon biljoene kere dieafstand van 2,54 x 1028 sentimeters vir diebekende Heelal heen-en-weer stap voordat hyooit so gelukkig sal wees om net n behoorlik-gerangskikte, linkshandige amino- suur protenin die regte volgorde te kan kry ... toevallig. Dieenigste wyse waarop navorsers gesintetiseerdeaminosure kan produseer is uit die lewendeliggame van lewende organismes. Hou ingedagte dat die moontlike rangskikkings vir die20 essensile aminosure is 2,5 x 1017. Die kansevir 'spontane generasie' is dus feitlikzero.

    1. DIE WISTAR SIMPOSIUM.1.1 Die Wistar-Simposium. Tydens die 1966

    Wistar-Simposium in die VSA het diewiskundiges die evolusioniste duidelik laatverstaan dat Evolusie nie wiskundig-haalbaar isnie. Die ontdekking van DNS ('DNA') het ooknog verder gedien om Evolusie as 'nwetenskapsteorie te diskwalifiseer, aangesien dieingewikkelde DNS-kode van organismes deur 'nbiologiese sekerheidsmeganisme ('firewall')beskerm word teen enige moontlikheid van'evolusie' oor spesies heen.

    1.2 Langer Tyd Help Nie. Langer tyd kan nogsteeds nie die onmoontlike laat gebeur nie, selfsal laat mens biljoene jare daarvoor toe.Aanhoudende probeerslae oor tyd heen (sal enigegoeie wiskundige of gesoute dobbelaar jou vertel)verswak inteendeel kanse op sukses. DieNatuurwette wat statistiese waarskynlikhededryf is m.a.w. geprogrammeer om teen Evolusie,en nie saam met dit nie, te werk.2. FLATERS EN FLOPS VAN EVOLUSIE.

    Archaeopteryx: Vervalsing! (Die kastige fossiel van'n kruising tussen 'n reptiel en 'n vol is in 1985 uitgewys as'n vervalsing deur ses van die prominentste wetenskaplikesin Engeland). Neandertal Mens:Wanvoorstelling! (Neandertal

    Mens was waarskynlik maar net 'n gewone mens watontsaglik oudgeword het en aan tipiese chroniese VitamienD-gebreksiektes gely het . Hy het moontlik gely aan bv.diabetes, arthritis en ragitis).

    Java Mens:Wanvoorstelling!(Gibboen-Aap)

    Nebraska Mens:Wanvoorstelling! (Vark Se Tand)

    Orce Mens:Wanvoorstelling! (Donkie Se Skedel)

    Peking Mens:Wanvoorstelling!(Gewone Mens)

    Piltdown Mens:Vervalsing!

    Mev. Ples & Taung Mens (Australopithecines):

    Wanvoorstellings! (Ape)

    Lucy:Wanvoorstelling! (Pigmee-Sjimpansee)

    Nutcracker Mens:Wanvoorstelling! (Aap)

    Coelacanth: Mistasting! (Hierdie '70 miljoen jaar'oue 'indeks-fossiel' word vandag nog lewendig aangetref).

    Perd-Evolusie Diagram: Wilde spekulasie!(Ookverwerp deur die meeste evolusioniste self)

    'Eugenics': Mistasting! (Hitler se filosofie eneksperimente oor die meerderwaardigheid van die 'arieserasse' [danksy evolusie] het misluk. Waar is Hitler en sy

    Nazis vandag?)

    Rhodesi Mens: Wanvoorstelling! (Gewonemens).

    Embrio-ooreenkomste tussen mense en diere :Vervalsing! (Ernst Haeckel se bedrog oor diesogenaamde merkwaardige ooreenkomste tussen dieembrios van mense en diere het gelei tot sy skorsing uit dieUniversiteit van Jena [Duitsland]).

    Mutasie-Mites:Wilde spekulasie! (Die Hirosjima-,Nagasaki- en Chernobyl- rampe het bewys dat mutasies

    altyd nadelig en/of fataal is en dat dit nie kan lei totbiologiese progressie in die Natuur nie. Daar bestaan niesoiets soos 'voordelige' mutasies nie).

    Gepunktueerde Ekwilibrium: Wilde spekulasie!(Die grootste wetenskapfiksie-snert ooit, nl. 'n padda l 'neier en 'n vissie broei uit, of 'n reptiel l 'n eier en 'n voltjiebroei uit. Niemand het nog ooit soiets sien gebeur nie.Staan ook bekend as die 'Hoopvolle Monster-teorie').

    Oorerwing Van Verworwe Eienskappe:Wildespekulasie! (Dit beteken dat 'n toeskouer kan sy neklanger maak deur dit gereeld by die rugby te gaan rek; of 'nkok kan haar arms langer maak deur dit gedurig in diekombuis te rek wanneer sy die boonste blik op die rakprobeer bykom [Sulke mense word maklik uitgeken ... hulle

    elmbo sleep gewoonlik op die grond]).

    Tuatara: Mistasting! (Reptiel uitgestorwe vir '135miljoen jaar' ... word lewendig aangetref vandag).

    Orgueil-Meteoriet: Vervalsing! (Meteoriet vanafdie buitenste ruimtes met 'mikrobes' in)

    Neopilina: Mistasting! (Gesegmenteerde diepsee-molluskhet kastig uigesterf '500 miljoen jaar gelede' ... wordlewendig aangetref vandag).

    Nebulre Hipotese: Wilde spekulasie! (Hierdiehipotese waarop so baie sterrekundiges ens. steeds vandaghulle wetenskaps-teorie bou, is glo aan EmmannuelSwedenborg tydens 'n sence deur die geeste van

    afgestorwenes ge-openbaar)

    Lingula: Mistasting! (Hierdie brachiopod-skulpviswas kastig uitgesterf sedert die Ordovician-periodevir '500miljoen jaar', maar word lewendig aangetref vandag)

    Metasequoia-boom: Mistasting! (Hierdie 'DawnRedwood'-boom was kastig uitgesterf sedert die Miocene-periode en 'nie gevind in strata vir die afgelope '135 miljoenjaar', maar dit is nog springlewendig vandag).

    3. 'SPONTANE GENERASIE' (EVOLUSIE): ISDIT WISKUNDIG MOONTLIK?

    3.1 Interessante Statistiek. Hier volg 'nklompie interessante statistiek net om perspek-

    tief te probeer skep:

    Hare op die gemiddelde mens se kop: 2 x 106

    Sekondes in 'n jaar: 3 x 107

    Ouderdom 65 in sekondes: 2 x 109

    Wreldpopulasie (2001): 5 x 109

    Kilometer in 'n ligjaar: 9,6 x 1010

    Aantal sandkorreltjies op alle strandevan die planeet: 1022

    Aantal Waargenome sterre: 1022

    Aantal Waterdruppels in al die oseane: 1026

    Elektrone in die (bekende) Heelal: 1080Kerskrag van die Son: 3 x 1027

    Aantal sekondes in 10 Biljoen Jaar: 10

    18

    Die Aarde Se Massa in onse: 1026Diameter van die (sigbare) Heelal

    in sentimeter: 2,54 x 1028

    3.2 'n Medium-Proten. Die aantal moontlikekode-kombinasies vir 'n gemiddelde DNS-molekule in 'n medium-proten is 10602. Vergelykhierdie astronomiese syfer met die statistiekhierbo en let op die enorme sprong wat onsintussen moes maak. Hoe kan toevallige, lukraakaksie die regte kombinasie uitkies tussen soveelkanse vir foute? Onthou, 10602 is die syfer 1gevolg deur 602 nulle[Frank Salisbury, 'Doubts About The ModernSynthetic Theory Of Evolution', pp.336-338, American Biology Teacher,Sept.1971).

    3.3 Goley Se Masjien. (a) Die kommunikasie-ingenieur, Marcel Goley, het die kanse probeervasstel om 'n nie-lewende organisme (in hierdiegeval 'n masjien) met min bewegende dele (slegs1500) na 'n punt te bring waar dit ditself konreproduseer. Die aanname was dat al die delebinne die bereik van die masjien se arms naby diemasjien sou rondl, met 'n 50-50 kans vir diesuksesvolle-raakvat van die regte onderdeel. So'n ratio (1500 x 50-50 keuses) sou onmoontlikwees vir die toevalom te produseer. (b) Goley sebevinding was dat daar slegs 1 kans uit 10450

    bestaan het vir die masjien om ditself tereproduseer. Vergelyk hierdie kans (1 uit 10450)nou met die aantal woorde wat ooit in alle boekeop ons planeet (teen 2001) gepubliseer is, nl. 1020.Dit (1020) verteenwoordig maar 66 van die 1500korrekte keuses wat die masjien agtermekaar in'n ry moes maak om in sy doel te kon slaag [MarcelJ.E. Goley, 'Reflections Of A Communications Engineer In Analytical Chemistry',P.23, Jun.1961).

    3.4 Te Vl Nukleotide. Daar is 5375nukleotides in die DNS van 'n baie klein enkelsel-bakterile virus (theta-x-174), omtrent 3 miljoennukleotides in 'n enkelsel-bakterium, meer as16000 nukleotides in 'n menslike mitochondrialeDNS-molekule en omtrent 3 biljoen nukleotidesin die DNS van 'n soogdiersel (mense en diere is'soogdiere'). Elkeen van al die nukleotides in elkeDNS is in 'n sekere volgorde gerangskik ... 3biljoen ingewikkelde chemiese verbindings almalin die presiese volgorde. Dit is hopeloos te veel

  • 8/7/2019 TRACTS A017 Spontane Generasie (Evolusie) Is Dit WISKUNDIG MOONTLIK

    2/2

    pulasie-aanwas van mense oor miljoene jare. Toghet niemand nog ooit gesien of gerapporteer dat'n bakterium in daardie tyd in iets andersverander het nie. Hierdie bakterium het omtrent5000 gene in sy een enkele chromosoom.Hierdie een chromosoom is 'n kombinasie-slotmet 'n miljoen eenhede, gerangskik in 'nspesifieke volgorde. Elkeen van hierdie miljoeneenhede bestaan uit 3 sub-eenhede (A-C-C, G-T-A ens.) Die moontlike kombinasies vir hierdie eenchromosoom is m.a.w. legio. Toevalsou dit niekon rel nie.

    3.16 Raamverskuiwing. Nog 'n eenvoudigerskepseltjie as bogenoemde is die theta-x-174virus. Dit is so klein dat dit nie eers oor genoegDNS-inligting beskik om die proten vir sy eiemembraantjie te kan produseer nie. Die verslaenavorsers het ontdek dat hierdie klein,gedagtelose skepseltjie vir daardie broodnodigeprotene tot 1000 maal op een dag deur middelvan raamverskuiwing ('frame-shifting') kodeer,m.a.w. 'n gene word vanaf die eerste DNS-basisgelees om die protene te produseer, soos volg:

    "Probeer boodskappe skryf/ boodskappe skryf op /skryf op hierdie / op hierdie manier"

    Dit is hoe die eenvoudigste van virusse sy DNS-kodering gebruik om sy protene te vervaardig.

    Het die virus hierdie tegniek self uitgedink; hetdit toevallig gebeur of het God ditgeprogrammeer om dit so te kon doen?Antwoord self die vraag. Wally Gilbert, 'nNobel-prys molekulre biolg, het ges dat,"Bakterieen virusse beskik oor 'n meer ingewikkelde DNS-kode leesstelsel as die hor vorms van lewe."

    4. DIE SENTRALE DOGMA VAN FRANCISCRICK.

    4.1 Francis Crick, die mede-ontdekker van diestruktuur van DNS, het 'n genetiese beginselneergel wat lees soos volg: "Die oordrag van inligtingvanaf nuklensuur na nuklensuur, of vanaf nuklensuur naprotene mag moontlik wees, maar oordrag vanaf protene

    na protene, of protene na nuklensuur is onmoontlik."[Francis Crick, 'Central Dogma', Gekwoteer in Richard Milner, Encyclopedia Of

    Evolution, p.77 - 1990]. 4.2Wat dit alles beteken is dateen spesie nie in 'n ander spesie kan verandernie. Slegs veranderinge in die DNS-koderingkan sulke veranderinge produseer, niks andersnie. Francis Crick skryf verder:

    " 'n Eerlike man, gewapen met al die kennis beskikbaarvandag, kan maar net konstateer dat, op die een ofander manier, die oorspronge van die lewe verskyn hetop 'n oomblik wat grens aan 'n wonderwerk

    , somenigvuldig is die kondisies wat dit sou moes bevredigom aan die gang te kon kom." [Francis Crick, 'Life Itself', p.88 -1981].

    'Spontane Generasie'

    (Evolusie):Is Dit

    WISKUNDIG

    MOONTLIK?

    "Jy sien ... ou George was besig om'n studie te maak van die 75 helper-

    molekules wat nodig is vir die maakvan 'n enkele proten, en toe ontdek hymos mooi al die intelligente dinge watprotene en ander seldele maak. Hyis nou besig om 'n reeks oor diewonders van die sel te skryf ... hy trekal by Volume 23."

    ERKENNING

    Vance Ferrell, BA,MA, BD: 'The EvolutionHandbook'& 'Science vs. Evolution', Evolution

    Facts Inc. (2001)/Illustrasie: Vance FerrellBA,MA, BD

    GRATIS Traktaat. Toeste mming Word Hiermee Verleen OmKleur-afdrukke Van Hierdie Traktaat Te Maak Vir GRATIS

    Verspreiding. Vra Asb. Vir Die Inligtingspamflet Oor Hoe U'n Amptelike Verspreider Van Ons Volledige Reeks Van

    Christelike Traktate Kan Word.

    P.J. Stassen 2008

    Evangelism RSA EvangelisasiePosbus/P.O. Box 14492 Sinoville 0129 Pretoria RSA

    Sel/Cell 072 237 5793

    3.8 Die Kanse Om Protene Toevallig Te Maak.Die kanse om 124 spesifiek-gerangskikteprotene, bestaande uit 400 aminosure elk,toevallig te maak is 1 uit 1064489. (Net om u 'nidee te gee van die omvang van hierdie syfer ... ditsal 64 bladsye met 1000 nulle op elke bladsyneem om hierdie enkele getal op papier neer teskrywe). Die kanse dat die 'skeppingswonder-werk' bo genoem per ongeluk sal gebeur kan ooksoos volg verduidelik word:

    Indien elke molekule in al die oseane van1031 planetenet soos die Aarde elk 'n aminosuurwas, en hulle elkeensou begin saambind in stelle van 124 protene elkesekonde vir 10 biljoen jaar lank, sal die kans vir sukses 1uit 1078436 wees ... dit is die syfer 1 gevolg deur 78436nulle (L.W. In die wiskunde-wreld word sulkeonwaarskynlikhedeas onmoontlikhedebeskou).

    3.9 Sir Fred Hoyle En Ensieme. Volgens SirFred Hoyle (Britse astro-fisikus) is daar 2000verskillende en baie komplekse ensieme watvereis word vir lewende organismes om te kanbestaan, en toevallige prosesse in die Natuur soudit nie eers binne 20 biljoen jaarkon regkry nie!Hy kla o.a.: "Evolusionre teoretiseerders glo inwiskunde wonderwerke." [Fred Hoyle, 'The Big Bang In Astronomy', inNew Scientist, pp.521-527, Nov.19, 1981].

    3.10 G.R. Taylor Se Hoender-En-Eier Situasie.Hy skryf: "Die fundamentele beswaar teen al hierdie(evolusionre) teorie is dat dit vra dat mens jou aan jou eieskoenrieme optel. Jy kan nie protene maak sonder DNSnie, maar jy kan nie DNSmaak sonder ensieme nie ... enensieme is protene. Dit is 'n hoender-en-eier situasie." [G.R.Taylor, 'Great Evolution Mystery', p.201 -1983].

    3.11 Die Dixon-Webb Berekening.(a) Om Een Protein-Molekule Te Maak.

    Malcolm Dixon en Edwin Webb het bereken dat,om aminosure naby genoeg aan mekaar te kryom 'n enkele proten-molekule te vorm, die totalevolume van 'n aminosuur-oplossing gelykstaandeaan 1050 keer die volume van die Aarde daarvoornodig sou wees. Dit is byna net soos om die getal1 gevolg deur 50 nulle te vermenigvuldig met die

    inhoud van 'n slaaibak s groot dat die Aardedaarin sou kon pas. Die probleem is kortliks dit:Mens kan nie (bv. in 'n laboratorium) (i) protenemaak sonder DNS nie, en (ii) DNS kan jy niemaak sonder ensieme nie ... en, (iii) om ensiemete maak, het jy protene nodig ... 'n skaakmat-situasie.

    (b) Om Een Hemoglobien-Bloedmolekuul TeMaak. Nadat eenproten-molekuul 'beskikbaar'geword het, sal die volgende stappe nodig weesom een hemoglobien-bloedmolekuul, wat 574verskillend-gekodeerde aminosure bevat, temaak: (i) Eerstens sal groot hoeveelhede vanlukraak-hoeveelhede van al die 20 basiese tipesproten-molekules benodig word; (ii) Die aantal

    lukraak proten-molekules wat benodig word salgroot genoeg moet wees om 'n volume 10512 keerdie grootte van ons (bekende) Heelal te vul,solied gepak met proten-molekules; (iii) Hierdiemagdom van proten-molekules mag uit slegslinkshandige aminosure (wat slegs 50% van dietyd voorkom in die sintetiese laboratorium-produksie daarvan) bestaan. Slegs dan soutoevaldaardie regte kombinasie vir die produksievan slegs een hemoglobien-bloedmolekule konsorg, wat nie noodwendig sal lewe nie.

    3.12 Die Menslike Brein. Die menslike breinbeskik oor 10 biljoen gentegreerde selle in dieserebrale korteks. Hoe kon dit alles per ongeluken toevallig gebeur het, om nie eers van diekompleksiteit van hormoonproduksie te praatnie? En, net een kyk na die menslike oog saldadelik laat blyk ... evolusie is onmoontlik.

    3.13 Wat Van Mutasies? Die enigste werklikebasis vir evolusie, volgens evolusie-wetenskaplikes, is geleidelike verbeterings in diegenetiese kode deur middel van voordeligemutasies. Maar, ondervinding het gewys datmutasies altyd nadelig en dikwels fataal is.Trouens, daar bestaan nie soiets soos 'voordeligemutasies' in die Natuur nie. Die kanse dat slegsn mutasie voordelig kon wees en die DNS konverbeter is 1 uit 101000 (m.a.w. 1 gevolg deur 1000

    nulle). Evolusie verg waarskynlikhede wat totaaluit voeling met die realiteitis.

    3.14 Sal Genoeg Tyd Help? (a) Vance FerrellBA., MA., BD. skryf: Die punt is dat TYD nooit in dieguns sal werk van iets wat nie kan gebeur nie. Kan TYDklippe in ratels verander; seewater in kalkoene; of sand invisse? Kan TYD menslike hormone ontdek; dieteleskopiese oog van die arend maak; of rel dat die Maanom die Aarde wentel? Die waarheid is dat, hoe langer dieTYD, hoe groter die verderf, en hoe minder die kans datEvolusie sal plaasvind. (Vance Ferrell BA, MA, BD: 'Science vs.Evolution', p.162). (b) Pitman skryf: "Tyd is van geen nutnie. Biomolekules buite 'n lewende stelsel is geneig om tedegradeer[verderf] met tyd, en nie om vooruit te gaan nie.In die meeste gevalle sal dit net 'n paar dae hou. Tyd is

    geneig om komplekse stelsels af te breek. Indien 'n groot'woord' (bv. 'n proten) of selfs 'n paragraaf d.m.v. die toevalgegenereer sou word, sal tyd intree en dit begin afbreek.Hoe meer tyd jy toelaat, hoe minder sal die kanse wees omdie chemiese maalstroom van materi te oorleef [MichaelPitman, 'Adam And Evolution', p.233 - 1984].

    3.15 Bakteri Bewys Evolusie As Vals. Ondergunstige omstandighede kan bakterile selle (bv.Escherichia coli) elke 20 minute verdeel. Daarnabegin hulle nasate reproduseer. Teoreties kaneen sel 1020 selle per dag produseer. Hierdiebakterium en sy 'populasie-aanwas' word al meeras 'n eeu lank deur deskundiges bestudeer, watgelykstaande sou wees aan 'n studie van die po-