trans20170623020442 pm... · verkoue en laringitis in. indien dit ‘n laer lugweginfeksie is, word...

12
TRaNS healt h Tweede uitgawe 2017 IN HIERDIE UITGAWE PETRUS SE PEN GESONDHEID Hoes • Griepinenting • Gesondheidsaanhaling • Gesondheidsvoordele van lemoene • Eerstehulp: Verstikking • Momentum Multiply – finansiële welstand • Raak hierdie winter gesond met Clicks LEWENSTYL • Daaglikse gesondheidskontrolelys ALGEMEEN • Opsomming van gesondheidsorguitgawes • Oorblywende eisebetalingslopies vir 2017 VERSTAAN DIE FONDS BETER • Gaan u eisestaat na • Transflits! BELANGRIKE KONTAKBESONDERHEDE WEN GROOT PRYSE SIEN BLADSY 12 Welkom by die tweede uitgawe van TransHealth vir 2017.

Upload: others

Post on 29-Feb-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: TRaNS20170623020442 PM... · verkoue en laringitis in. Indien dit ‘n laer lugweginfeksie is, word die longe of die lugweë aangetas wat laer af van die keel geleë is. Voorbeelde

TRaNShealthTweede uitgawe 2017

IN HIERDIE UITGAWEPETRUS SE PEN

GESONDHEID • Hoes• Griepinenting• Gesondheidsaanhaling• Gesondheidsvoordele van lemoene• Eerstehulp: Verstikking•MomentumMultiply–finansiëlewelstand•RaakhierdiewintergesondmetClicks

LEWENSTYL • Daaglikse gesondheidskontrolelys

ALGEMEEN • Opsomming van gesondheidsorguitgawes

•Oorblywendeeisebetalingslopiesvir 2017

VERSTAAN DIE FONDS BETER • Gaan u eisestaat na•Transflits!

BELANGRIKE KONTAKBESONDERHEDE

WEN GROOT PRYSE

SIEN BLADSY 12

Welkom by die tweedeuitgawevan TransHealth

vir 2017.

Page 2: TRaNS20170623020442 PM... · verkoue en laringitis in. Indien dit ‘n laer lugweginfeksie is, word die longe of die lugweë aangetas wat laer af van die keel geleë is. Voorbeelde

PE

TR

US

S

E

PE

N WelkombydietweedeuitgawevanTransHealthvir2017.Ditisongelooflikhoe vinnig die tyd verbygegaan het en datonsonsreedsindietweedekwartaalvandiejaarbevind.

Aangesiendiewarmdaenouverandernakouerdaeendatdiewinterhieris,raak griepinfeksies meer algemeen. Onswiluaanmoedigomuenugesinteen die griepkiem in te ent. Transmed Mediese Fonds dek een inenting per begunstigdeperjaar.

Ons voorsien u steeds van nuttige gesondheidsverwanteartikelsomuenu geliefdes gesond en gelukkig te hou. Inhierdieuitgawesluitonsartikelsinooreerstehulp,hoese,diegesondheids- voordele van lemoene en voorsien u van ‘n gesondheidskontrolelys en ander algemene inligting.

Ons hoop u staan die tyd af om hierdie nuusbrief te lees en dat u dit leersaam en handig vind.

Onswaardeeruterugvoeringen wiluuitnooiomonstevoorsien vaninligtingwatonssalhelpom diekwaliteitvanonsdiensvlakketeverbeter.Stuurassebliefuterug-voering na [email protected],Posbus32931,Braamfontein 2017.

Vriendelike groete

PETRUS WASSERMANN

PRINCIPALOFFICER2

Hoes ‘n Hoes is ‘n kragtige vrystelling

van lug vanuit die longe wat gehoor kan word. Hoesery

beskerm die asemhalingstelsel deur irritasies en afskeidings te

verwyder.

Daarisdriefasesverbondeaan‘nhoesrefleks:• ‘n inaseming• verhoogde druk in die keel en longe met die

stembande gesluit• ‘nkragtigevrystellingvanlugwanneerdiestembandeoopgaan,wat‘nhoessykenmerkendeklank gee.

‘nHoeserykanweesasgevolgvanbesoedeling,irritasie,gastro-esofagealereflukssiekte,verstikking,chroniesebrongitis,asmaofemfiseem,‘ngewasindielonge,hartversaking,mukuswatindiekeelvanagterdieneusafdrup(‘post-nasaldrip’)enrook.

KLASSIFISERING VAN HOESE• Akute hoes – slaan skielik uit en hou vir tot drie wekeaan

• Sub-akute hoes – houvirdrietotagtwekeaan• Chroniese hoes – houvirmeerasagtwekeaan• Nat hoes – ‘nhoeswatbyvoorbeeldspeeksel

voortbring• Droë hoes – ‘nhoeswatniksvoortbringnie• Nagtelike hoes – kom slegs snags voor

OORSAKE VAN HOESEDiemeestehoeseworddeurvirusseveroorsaakenraak sonder behandeling gesond.

Oorsake van ‘n akute (korttermyn) hoes – in die meeste gevalle is die infeksie in die boonste lugweëenbeïnvloedditdiekeel;ditstaanasboonste

Page 3: TRaNS20170623020442 PM... · verkoue en laringitis in. Indien dit ‘n laer lugweginfeksie is, word die longe of die lugweë aangetas wat laer af van die keel geleë is. Voorbeelde

Gesondheid

32

{

Griep- inentingDie griepseisoen is hier en almal loop die risiko om deur die griepvirus aangesteek te word.‘nJaarlikse,seisoenalegriepinenting is die beste manier om die risiko te verminder om griep te kry en dit aan ander oor te dra. Transmed Mediese Fonds moedig alle lede aan om hul jaarliksegriepinspuitingtekry.Die Fonds dek een griepinenting per begustigde perjaarvanuitversekerdevoordele. Die Fonds sal vir die koste van die inenting teen Transmed se tarief betaal,onderhewigaandieinentingsvoorskriflys.Indien‘nkonsultasiefooigehefword,salditvanuitudag-tot-dag-voordelegedekword.

Transmed se apteeknetwerkisdieaangewesediensverskaffer vir griepinentings.!

Hoes

{

• die hoes raak erger•swellingofklontekomin

die nekarea voor•gewigsverlies• erge hoesery• veranderinge aan die

klank van die stem

• bloed uithoes• moeilik asemhaal• borspyn•koorswatnie

verbeter nie.

lugweginfeksiebekend.Voorbeeldesluitgriep,diealgemeneverkoue en laringitis in.

Indiendit‘nlaerlugweginfeksieis,worddielongeofdielugweëaangetaswatlaerafvandiekeelgeleëis.Voorbeeldesluitbrongitis en longontsteking in.

‘nAkutehoeskanookdeurhooikoorsveroorsaakword.

Oorsake van ‘n chroniese (langtermyn) hoes – ‘n chroniesehoeskanveroorsaakworddeurterook,deurmukuswatindiekeelvanagterindieneusafdrup(‘post-nasaldrip’),gastro-esofagealereflukssiekte,asmaensommigemedikasie.

Chroniesehoeseryinkinderswordmeesdikwelsdeurasmaveroorsaak,maarditkanookasgevolgvantoestandesoosgastro-esofagealereflukssiektewees.

Minderalgemeneoorsakevan‘nchroniesehoesinvolwassenessluitintuberkulose(TB),swamagtigeinfeksiesvandielongeenlongkanker.

WANNEER OM ‘N DOKTER TE BESOEKIndien‘nhoesvirlangerasdriewekeaanhousonderombeterteraak,moet‘ndoktergeraadpleegword.Indiemeestegevallesaldaarnie‘nernstigeonderliggenderedevirdiehoesweesnie,maarinseldsamegevallekan‘nlangtermynhoes‘ntekenweesdatbehandelingbenodigword,soosvirlongkankerofhartversaking.

Ander redes om mediese raad te vra sluit in:

Bron: http://www.medicalnewstoday.com/articles/220349.php

Page 4: TRaNS20170623020442 PM... · verkoue en laringitis in. Indien dit ‘n laer lugweginfeksie is, word die longe of die lugweë aangetas wat laer af van die keel geleë is. Voorbeelde

Dit is ‘n wetenskaplik bewysde feit dat sitrusvrugte, en veral lemoene met hul oorvloed van vitamiene, antioksidante en minerale, baie voordele bied.

{

• Voedingstowweinlemoeneisvolopenuiteenlopend.Dievrugislaaginkalorieëenbevatgeenversadigdevetteofcholesterolnie,maarisryk aan die dieetvesel pektien. Omdat pektien ‘n lakseermiddeliswatdievolumevandiederminhoudverhoog,helpditomdiemukusmembrane van die kolon te beskerm deur dietydsduurwaarteenditaangiftigestowweblootgestelword,teverminder,sowelasomtebindaanchemikalieëindiekolonwatkankerkanveroorsaak.Deuraangalsureindiekolontebind,hetpektienalbewysdatditbloedcholesterol-vlakke verlaag deur die herabsorbering daarvan in die kolon te verminder.

• Lemoene,soosandersitrusvrugte,is‘nuitstekendebronvanvitamienC.VitamienCis‘nkragtige,natuurlikeantioksidant.InnamevanvoedselwatrykisaanvitamienChelpdiemenslikeliggaamomweerstandoptebouteenaansteeklikeagenseenskadelike,pro-inflammatoriesevryradikalevanuitdie bloed op te neem.

• Lemoene bevat ook baie goeie vlakke van vitamien Aenanderflavonoïedeantioksidantesoosα- en β

- karoteen, β - cryptoxanthin, zeaxanthin en luteïen. Hierdie samestellings bevat antioksidante. Vitamien Awordookbenodigomgesondemukusmembranete handhaaf en is noodsaaklik vir goeie sig. Deur vrugteteeetwatrykisaanflavonoïedesworddie

menslikeliggaambygestaanomditteenlong-enservikale kanker te beskerm.

• Ditisook‘nbaiegoeiebronvanB-kompleksvitamienes,soostiamien,piridoksienenfolate.Hierdie vitamienes is noodsaaklik in die sin dat die menslikeliggaamditvanuituitwendigebronnebenodigominwendigevlakketehervul.

• Oranjevrugtebevatooksommigemineralesooskalium en kalsium. Kalium is ‘n belangrike komponentvansel-enliggaamsvloeistowwewathelp om die hartklop en bloeddruk te beheer deur diedrukkingwatdeursodiumveroorsaakword,teentewerk.

Sitrusvrugtewordduslankreedswaardeervirhulheilsame,voedsameenantioksidant-eienskappe.Ditis‘nwetenskaplikbewysdefeitdatsitrusvrugte,enverallemoenemethuloorvloedvanvitamiene,antioksidanteenminerale,baievoordelebied.Verderisditnou‘nerkendefeitdatdieanderbiologies-aktiewe,nie-voedendesamestellingsinsitrusvrugtesoosplantchemikalieseantioksidanteenoplosbareen onoplosbare dieetvesel help om die risiko van kankerenchroniesesiektessoosartritis,vetsugenkoronêre hartsiekte te verminder.

4

VRYWARING: Die inligting en artikels in hierdie nuusbrief dien nie as mediese raad of as gronde vir ‘n mediese eis vir enige produk van hoegenaamd enige aard namens die uitgewer, Fonds, Administrateur of die verspreider nie. Raadpleeg ‘n gekwalifiseerde gesondheidsorg-verskaffer vir die diagnose of behandeling van enige siektes of mediese toestande.

Gesondheidsaanhaling

Om u hande te was is die beste manier om te verhoed dat kieme versprei.

>>

>>

>>

>>

>>

Bron: http://www.nutrition-and-you.com/orange-fruit.html

VOORDELE VAN LEMOENE

Gesondheids-

Page 5: TRaNS20170623020442 PM... · verkoue en laringitis in. Indien dit ‘n laer lugweginfeksie is, word die longe of die lugweë aangetas wat laer af van die keel geleë is. Voorbeelde

Gesondheid

5

WAT VEROORSAAK VERSTIKKING?Verstikkingkomvoorwanneerietsindiekeelvassteekwatdielugwegtotdielongeversper.Hierdieversperringkangedeeltelikofalgeheelwees.Dielugwegisdiepadwaardeurluggaanombydielongeuittekom.Diemeestegevallevanverstikking,soosdiéwatdeurvloeistowweveroorsaakword,komregsonderbystand.Wanneerdielugwegversperis,staanditas‘nlugweg-obstruksiedeur‘nvreemdevoorwerpbekend.

HOE OM AGTER TE KOM AS U KIND VERSTIK‘nLigtestik-voorvalkanveroorsaakdatukindhoes,versmoor of opgooi. U kind se gesig kan baie rooi raak.Indienukind‘nernstigerstik-episodehetsalhulleniekanasemhaal,huilofpraatnie.Hulvel,lippeennaelskan‘nperserigebloukleurword.

WAT OM TE DOEN AS U KIND VERSTIKKYK OF U KIND REAGEERTikliggiesaanukindenvrahardop,‘Isallesreg?’Indienhullenieantwoordnie,skakel10111.Indienuniealleenisnie,vraiemandomdieoproepnamensute maak.

Indienukindantwoord,moedighulaanomdievoorwerpselfuittehoes.Moenieukindopdierugslaanomdievoorwerpteverwydernie.Moenieukind enigiets gee om te drink nie. Dit kan keer dat lug in die longe kom.

KYK OF U KIND ASEMHAALIndienukindnieasemhaalnie,skakel10111.Indienuniealleenisnie,vraiemandomdieoproepnamensute maak.

Indienukindasemhaal,ishullugwegnieheeltemalgebloknie.Draaiukindophulsyomdielugwegoopte hou en die risiko van ‘n algehele versperring van dielugwegteverminder.Blybyukindtothulasemhaling verbeter.

Indienukind‘nernstigerverstikkinghet,skakel10111.Indienuniealleenisnie,vraiemandomnamens u te skakel. U moet die versperring onmiddellikverwyder.

DIE HEIMLICH-MANEUVERDieHeimlich-maneuververhoogdiedrukkingindiebors,wathelpomdievoorwerpwatdielugwegversper uit te druk.

INDIEN U KIND BO EEN JAAR OUD ISStaanofknielagterukind.Drukukindstyfvas,netonderhullaerribbes.Beginvinnigeopwaartsedrukketeen‘n45-gradehoek.Ditsaldie

oorblywendesuurstofinhulborskasuitdrukenhelpomdievoorwerpoptebring.Doenditdadeliknog10 keer.

DieHeimlich-maneuverkanookuitgevoerworddeur u kind op hul rug neer te lê. Plaas een van u handpalms net onder die ribbes. Plaas die ander hand bo-opdieeersteenwendsarsiesdrukkingtoe.

INDIEN U KIND ONDER EEN JAAR OUD ISPlaasukindkopondersteboooruknieëofooruvoorarm. Gebruik u handpalm om vyf ferm houe tussen die skouerblaaie te gee.

Indienukindsteedsnieasemhaalnie,lêhulophulrugenplaastweevingersoordielaerborsbeen,netonderdienippellyn.Deuruvingerstegebruik,dienvyf vinnige drukke toe.

HOE OM TE VERHOED DAT U KIND VERSTIKSooskindersgroei,groeihulnuuskierigheidoordieomgewingomhulle.Kindersmaakaanvanklikkontakmet‘nonbekendevoorwerpmethulhande,maarkanditbinne‘nkwessievansekondesinhulmondeeindig.Teneindetekeerdatditgebeur,neemdievolgende stappe:

• Houkleinvoorwerpeenvoedselbuiteukindsebereik.

• Indienukindondervierjaaroudis,moenievirhullevoedselsoosspringmielies,kougomenhardelekkers gee nie. Kap sagte voedsel soos worsbroodjies,worsiesendruiweinkleinerstukkies op.

• Leer u kind om alle voedsel deeglik te kou voor hulle dit sluk.

• Maakdireknapartytjiesskoon.Rubberballonnehetdiehoofoorsaakvanstikverwantesterftesnaasvoedselgeword.

SLEUTELPUNTE• Verstikkingkomvoorwanneerdaar‘nversperring

in die suurstofbuis na die longe voorkom.• Indienukindnieasemhaalnie,skakel10111.Indienuniealleenisnie,kryiemandandersomdieoproep namens u te maak.

• Indienukindboeenjaaroudis,staanofknielagterhulleomdieHeimlich-maneuveruittevoer.

• Indienukindondereenjaaroudis,plaashulkopondersteboooruknieëofooruvoorarmomdieHeimlich-maneuveruittevoer.

• Houkleinvoorwerpeenvoedselbuitediebereikvankleinkindertjies.

4

EERSTEHULP: VERSTIKKING

Bron: http://www.aboutkidshealth.ca/En/HealthAZ/ConditionsandDiseases/FirstAid/Pages/Choking-First-Aid.aspx

Gesondheids-

Page 6: TRaNS20170623020442 PM... · verkoue en laringitis in. Indien dit ‘n laer lugweginfeksie is, word die longe of die lugweë aangetas wat laer af van die keel geleë is. Voorbeelde

UNLOCKING FINANCIAL WELLNESS

While no one can accurately predict the exact impact of 'junk status', the general consensus across experts is that, over time, the following could occur:

• A weaker rand, which is likely to result ina rise in the cost of petrol, transport andimported food.

• Higher inflation, which may result inan increase in interest rates. This willmean higher interest payments on loans(house, car, personal) and negative creditcard balances, leaving less money forday-to-day living.

• Salary increases which do not keep pacewith inflation.

• Taxes could rise, as the governmentseeks additional funds to cover theincreased cost of debt.

• Higher interest rates will makecompanies’ cost of borrowing higher,which may result in lower economicgrowth and possibly job losses.

In a nutshell, the downgrade to ‘junk status’ means that

certain rating agencies believe the chances of the South African government being able to repay foreign debt is lower, so it will be harder for government to

borrow money and the cost of borrowing money, the interest

rate they pay, will increase.

What could ‘junk status’ mean? What is 'junk status'?

MMI Multiply (Pty) Ltd, 268 West Avenue, Centurion, 0157, PO Box 7400, Centurion, 0046, South Africa.Tel +27 (0)12 671 8911, Fax +27 (0)12 675 3911, [email protected], www.momentum.co.za/multiply.

MMI Multiply (Pty) Ltd (Reg. No. 1971/006353/07) is a subsidiary of MMI Group Limited, an authorised financial services and credit provider.

Keep calm and stay the courseYour Transmed Medical Fund membership gives you access to Multiply Starter at no cost to you. At Multiply, one of our key focus areas is helping our members with their financial wellness. No-one said it would be easy. The road to financial wellness can get bumpy at times, especially when external factors which we cannot control threaten to derail our journey. We may worry about how South Africa’s foreign debt downgrade to ‘junk status’ will impact our financial plans.

Single membership Family membership

Multiply Provider 150 points 300 points

Multiply Premier 80 points 160 points

To upgrade to Multiply Provider or Premier membership, SMS “join” to 40717 or call us on 0861 100 789 or visit www.momentum.co.za/multiply to apply online.

Access the Multiply Savings calculator at www.momentum.co.za/multiply.

Get on top of your money situation

While the picture may not be pretty, it is clear that now, more than ever, you need to be on top of your money situation, so you can handle any ‘bumps’ and remain committed to your long-term goals. This is where we can help. MyScore is the perfect tool to measure your financial progress, simply login to your Multiply profile and complete your financial wellness questionnaire. Make sure you budget on a monthly basis. Reduce debt as far as possible. Be prepared for disruptive, unexpected developments through insurance or emergency savings.

If you don’t already have one, put a financial plan in place and remember to review your plan, at least on an annual basis and particularly when your circumstances change. If you want to start small you can use the Multiply saving calculator available on the Multiply website. This will ensure that your financial goals are still relevant and that your plans align behind your goals. It may all sound a bit daunting but you are not alone! Speak to a financial adviser for professional advice on how to tackle these challenges.

Multiply Provider and Premier members earn points for their yearly financial check-up with a financial adviser.

Multiply Starter members have the option to upgrade to the Multiply Provider or Multiply Premier.

Page 7: TRaNS20170623020442 PM... · verkoue en laringitis in. Indien dit ‘n laer lugweginfeksie is, word die longe of die lugweë aangetas wat laer af van die keel geleë is. Voorbeelde

7

UNLOCKING FINANCIAL WELLNESS

While no one can accurately predict the exact impact of 'junk status', the general consensus across experts is that, over time, the following could occur:

• A weaker rand, which is likely to result ina rise in the cost of petrol, transport andimported food.

• Higher inflation, which may result inan increase in interest rates. This willmean higher interest payments on loans(house, car, personal) and negative creditcard balances, leaving less money forday-to-day living.

• Salary increases which do not keep pacewith inflation.

• Taxes could rise, as the governmentseeks additional funds to cover theincreased cost of debt.

• Higher interest rates will makecompanies’ cost of borrowing higher,which may result in lower economicgrowth and possibly job losses.

In a nutshell, the downgrade to ‘junk status’ means that

certain rating agencies believe the chances of the South African government being able to repay foreign debt is lower, so it will be harder for government to

borrow money and the cost of borrowing money, the interest

rate they pay, will increase.

What could ‘junk status’ mean? What is 'junk status'?

MMI Multiply (Pty) Ltd, 268 West Avenue, Centurion, 0157, PO Box 7400, Centurion, 0046, South Africa.Tel +27 (0)12 671 8911, Fax +27 (0)12 675 3911, [email protected], www.momentum.co.za/multiply.

MMI Multiply (Pty) Ltd (Reg. No. 1971/006353/07) is a subsidiary of MMI Group Limited, an authorised financial services and credit provider.

Keep calm and stay the courseYour Transmed Medical Fund membership gives you access to Multiply Starter at no cost to you. At Multiply, one of our key focus areas is helping our members with their financial wellness. No-one said it would be easy. The road to financial wellness can get bumpy at times, especially when external factors which we cannot control threaten to derail our journey. We may worry about how South Africa’s foreign debt downgrade to ‘junk status’ will impact our financial plans.

Single membership Family membership

Multiply Provider 150 points 300 points

Multiply Premier 80 points 160 points

To upgrade to Multiply Provider or Premier membership, SMS “join” to 40717 or call us on 0861 100 789 or visit www.momentum.co.za/multiply to apply online.

Access the Multiply Savings calculator at www.momentum.co.za/multiply.

Get on top of your money situation

While the picture may not be pretty, it is clear that now, more than ever, you need to be on top of your money situation, so you can handle any ‘bumps’ and remain committed to your long-term goals. This is where we can help. MyScore is the perfect tool to measure your financial progress, simply login to your Multiply profile and complete your financial wellness questionnaire. Make sure you budget on a monthly basis. Reduce debt as far as possible. Be prepared for disruptive, unexpected developments through insurance or emergency savings.

If you don’t already have one, put a financial plan in place and remember to review your plan, at least on an annual basis and particularly when your circumstances change. If you want to start small you can use the Multiply saving calculator available on the Multiply website. This will ensure that your financial goals are still relevant and that your plans align behind your goals. It may all sound a bit daunting but you are not alone! Speak to a financial adviser for professional advice on how to tackle these challenges.

Multiply Provider and Premier members earn points for their yearly financial check-up with a financial adviser.

Multiply Starter members have the option to upgrade to the Multiply Provider or Multiply Premier.

Page 8: TRaNS20170623020442 PM... · verkoue en laringitis in. Indien dit ‘n laer lugweginfeksie is, word die longe of die lugweë aangetas wat laer af van die keel geleë is. Voorbeelde

8

OPSOMMING VAN GESONDHEIDSORG- UITGAWES

DieFondsreikjaarliksestateuitwat‘nopsommingvanugesondheidsorguitgawes virdiebelastingjaarbevat.Hierdiestaatwordslegsaanmenseuitgereikwat‘ngedeeltehetwatvanbelastinggeëiskanwordensalgedurendeJunie2017aanledegestuurword.TransmedMedieseFondssalookulidmaatskap-eneise-inligtingaandieSuid-AfrikaanseInkomstediens kommunikeer deur middel van dieelektroniesefondsoordrag(EFO)-stelsel.Onthou ook asseblief dat u die opsomming vangesondheidsorguitgawesvanafdieFondsseveiligeareavirledebywww.transmed.co.za kan druk.

>>

Dit is belangrik om ‘n gesonde lewenswyse deel van u daaglikse roetine te maak, maar dit is nie noodwendig ‘n maklike taak nie. Om u te help om ‘n gesonde lewensstyl te handhaaf het ons ‘n kort, daaglikse kontrolelys opgestel:

Haal asem – Neem ‘n blaaskans en ontstres. Haal diep asem of mediteer.

Kom saam – Doen iets saam met vriende of familie.

Drink – Drink oorgenoegwater.

Eet – Eet elke dag vrugte,groenteenvolgraan.

Leer – Wees nuuskierig en verken.

Slaap – Kry elke aand sewetotagtureseslaap.

lewenstyl

Algemeen

DAAGLIKSE

kontrolelysGESONDHEIDS-

Page 9: TRaNS20170623020442 PM... · verkoue en laringitis in. Indien dit ‘n laer lugweginfeksie is, word die longe of die lugweë aangetas wat laer af van die keel geleë is. Voorbeelde

98

OORBLYWENDE EISEBETALINGSLOPIES VIR 2017

DieFondshettweeeisebetalingslopiespermaand.

Versekerassebliefdatuulidmaatskapnommerverstrekwanneerurekeninge en korrespondensie by die Fonds indien. Wanneer u ‘n eis indienvir‘nterugbetaling,onthouookassebliefombewysvanbetalingte voorsien.

Maand Middel van die maand Einde van die maand

Junie 09/06/2017 23/06/2017

Julie 07/07/2017 21/07/2017

Augustus 04/08/2017 18/08/2017

September 08/09/2017 22/09/2017

Oktober 06/10/2017 20/10/2017

November 03/11/2017 17/11/2017

Desember 08/12/2017 15/12/2017

Wanneeruueisestaatontvang,maak asseblief seker dat:

• alueiseverwerkis;

• aldieeisewataangeduiisvirgesondheidsorgdienste is wataanuenugeregistreerde afhanklikes voorsienis;en

• indien u en u afhanklikes nie dienste ontvang het waarvoorbetaalisnie,udieFonds onmiddellik in kennis moet stel.

GAAN U EISESTAAT NA

die FONDS

beterVerstaan

TRANS-

FLITSBedrog kan anoniem by

dieKPMG-bedrogh

ulplyn

by 0800 200 564 aangeme

ldword.!

Page 10: TRaNS20170623020442 PM... · verkoue en laringitis in. Indien dit ‘n laer lugweginfeksie is, word die longe of die lugweë aangetas wat laer af van die keel geleë is. Voorbeelde

1110

Wie om te skakel as u in verbinding met die Fonds moet tree:

KLIËNTEDIENSDEPARTEMENT

[email protected]

UniversalHealthcare0861686278

UniversalHealthcare0861686278

0800 450 010

0800 450 [email protected]

0800 225 151

0800 225 151

LIDMAATSKAP EN BYDRAES

VOORAFMAGTIGING VIR HOSPITALISASIE EN GROOTSKAALSE MEDIESE DIENSTE

SIEKTEPROGRAMME

STATE PLUS NETWORK

STATEPLUSOWNCHOICE

PRIVATE NETWORK

{{

Page 11: TRaNS20170623020442 PM... · verkoue en laringitis in. Indien dit ‘n laer lugweginfeksie is, word die longe of die lugweë aangetas wat laer af van die keel geleë is. Voorbeelde

11

[email protected]

BANKBESONDERHEDE EN [email protected]

[email protected]

[email protected]

APPÉ[email protected]

[email protected]

EX [email protected]

[email protected]

EKSTERNE DIENSVERSKAFFER VIR DIE STATE PLUS NETWORK-PLAN – UNIVERSAL HEALTHCARE [email protected]

UniversalHealthcare0861686278

PPN 0860304060

PrivateNetwork0800 450 010

OPTIESE DIENSTE

UniversalHealthcare0861686278

HIVYourLife-program0861888300

MIV-PROGRAMME

0800 115 750

AMBULANSMAGTIGING

0800 450 010

HEALTHSAVER

0800200564

KPMG-BEDROGHULPLYN

BELANGRIKE EPOSADRESSE

@

[email protected]

24uur

0800 115 750

24-UURGESONDHEIDSADVIESLYN

Page 12: TRaNS20170623020442 PM... · verkoue en laringitis in. Indien dit ‘n laer lugweginfeksie is, word die longe of die lugweë aangetas wat laer af van die keel geleë is. Voorbeelde

Woordsoekraaisel-kompetisie Posbus32759 Braamfontein [email protected]/42

VOLLE NAAM:

STRAATADRES:

POSADRES:

EPOSADRES:

LIDMAATSKAPNOMMER:

SELFOONNOMMER:

TEL(H): TEL(W):

Bepalings en voorwaardes: • Slegs lede van Transmed Mediese Fonds en hul geregistreerde afhanklikes mag aan die kompetisie deelneem. •Kinderswatvirdiekompetisieinskryfmoetgeregistreerdebegunstigdesvandiehoofliden14jaaroudofjongerwees.•Laatinskrywingssalnievirdietrekkingoorweegwordnie.•LetassebliefdaaropdatinskrywingsnetgeposmagwordnaTransmed–geengefaksteinskrywingssalaanvaarwordnie. •WennerssaltelefoniesinkennisgestelwordenhulnamesalindieTransHealth-tydskrifgepubliseerword.Transmedmagdiepublikasievandiefoto’svandiewennersvereis.•Diebeoordelaarssebesluitisfinaalengeenkorrespondensiesalgevoerwordnie.•Inskrywingvirdiekompetisieduiopaanvaardingvanallereëls.

Wen R2 000 (eerste prys) of R1 000 (tweede en derde pryse) deur die Woordsoekraaisel op te los. Diewoordekanhorisontaal,vertikaal,vorentoe,agtertoeenskuinsgespelword.Omkringdiewoordewatukry.

WOORDSOEKRAAISEL

STUUR U ANTWOORDE NA:

UITGAWESNUUSKIERIGNAGTELIKASMAVOEDINGSTOWWEVITAMIEN

ASEMHAALKIEMEVLOEISTOWWEVERSPERRINGMANEUVERVERSTIKKING

Wen R300 deur die 10 verskilleinhierdieprentjietevind.Omkringaldieverskillewatjykry.Posjouantwoordena:JuniorToetsjouKennis-kompetisie,Posbus32759,Braamfontein2017.JouinskrywingsvormmoetTransmedteennie later as 31 Augustus 2017 bereik nie.

SOEK DIE VERSKIL

OPLOSSINGS VAN DIE VORIGE

UITGAWE

VORIGEWENNERS

VOLLE NAAM:

STRAATADRES:

POSADRES:

EPOSADRES:

LIDMAATSKAPNOMMER:

SELFOONNOMMER:

TEL(H): TEL(W):

GelukaandiewennersvandieWoordsoekraaisel-kompetisievandietweedeuitgawevanTransHealth vir 2017.

Wenners van woordsoek-raaisel-kompetisie:

Eerste prysMnrLAWelch

TweedeprysMnrMMaritz

Derde prysMnr ATB Warren

OPLOSSINGS VAN DIE VORIGE UITGAWE

U Q M P O I U K I E M E Z X C V B N

I W A A U I O P G N I R R E P S R E

T E N S V T L P O I U Y T R E W Q D

G R E D W O A S F G E S P G K F Z S

A T U F R F E A D W Q N U I O P X A

W Y V G Y J Q D W S E F G H L H C M

E U E H I H S O I I Q W R C K G V S

S I R Z U S T W M N D S U X J F S A

D O E X T S A A S D G L K Z H D G H

S P W C I R T E S D U S J H G S K G

Z L S E W I W R Q E R T T M F A L F

X G O V V S D K S D M P O O F K G D

C L R B Y D I F G H J H K L W F F S

V F E N O L W E R T Y U A P D W S A

V D E M E P Q S D F G R E A E I E W

B S W T L K J H G F Q W E R L T G P

N X G Q E R G N I K K I T S R E V I

M A S D F G O I Y R D C V B N M G K

N Z U I O P N U U S K I E R I G H J

UinskrywingsvormmoetTransmedMedieseFondsteennielateras31 Augustus 2017 bereik nie.

E Q W E R V O E D I N G Y U I O P V

M D Z X C V B N M L K J H G F D Q E

N Q R D E G E L D E L I K W Q A W S

B W P E O I U Y T R E W X V N I E E

V E Q L E C E Z K L M P U I L T R L

C R W I Z N R X S A T R V E E P R W

X T E K X V E C B S V E E L R O T Z

Z Y R A C S H G M D B W O K F I Y A

S U T A V X G V O F C I B P S U U S

S I Y T B C J B S R V S N C I N I D

E O U S N D N N K A D F J X Y Y O F

I P I D M G D M R E T I R Z X T P S

R L O A K J S T S F S G H F R R K G

E K P F T K L P F G W O W E U V J H

N J B G R U W I G J D H N D G F H J

E H Z C W N Q U C L E J Y G T S F K

G G H Z E M A Y N K A H G L A Z D L

A S D F G H K L M N B V X Z A I S D

C H O L E S T E R O L Q W E R T D O

E V O E D I N G V

D E

R D G E L D E L I K S

E E

L E M T L

I N R E

K E E L

A G O K

A O I S

S T R V N

E A D O

I R E I S

R T S H

E L O E

N U N G

E G

G A

I

C H O L E S T E R O L D