trou jy binnekort? · skep ʼn pinterest-bord en nooi jou naaste mense uit om medewerkers te wees....

3
ou jy binnekort? Met dié kontrolelys sal jy in ʼn kits jou troureëlings baasraak. Ongeveer ’n jaar vꝏr die tyd Stel ʼn begroting op Prioritiseer uitgawes en take Besluit op ʼn troudatum en besoek ʼn paar moontlike plekke om te trou (venues) Wenk: Kies twee of drie datums sodat julle meer buigbaar is wanneer venues besoek word. Koop ʼn ringleêr of notaboek of skep ʼn leêr op jou rekenaar waar jy al jou notas, kwotasies en ander inligtingsdokumente kan stoor. Skep ʼn Pinterest-bord en nooi jou naaste mense uit om medewerkers te wees. Besluit op die aantal gaste wat julle wil nooi en stel solank ʼn gastelys op. Doen navorsing oor: Trouvenues Fotograaf Videograaf Trourok en sluier Troukoek Spyskaart en kroeg Grimeerders en haarstileerders Troukoördineerders (indien dit nie by die venue ingesluit word nie) Huweliksbevestiger en/of predikant Vervoer en troukar Klank en beligting Bloemis Spyseniering (indien dit nie by die venue ingesluit word nie) Personeel soos kelners en kroegpersoneel (indien dit nie by die venue ingesluit word nie) Skryfbehoeftes: Reserveer-die-datum kaartjies Uitnodigings Spyskaarte Naamkaartjies Tafelplan Programme Troukoerant Styl en tema: Styl van jou troue Kleurskema Blomme en dekor vir seremonie Blomme en dekor vir onthaal Verhuring van meubels en ander items

Upload: others

Post on 17-Oct-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: trou jy binnekort? · Skep ʼn Pinterest-bord en nooi jou naaste mense uit om medewerkers te wees. Besluit op die aantal gaste wat julle wil nooi en stel solank ʼn gastelys op. Doen

trou jy binnekort?Met dié kontrolelys sal jy in ʼn kits jou

troureëlings baasraak.

Ongeveer ’n jaar voor die tydStel ʼn begroting op Prioritiseer uitgawes en takeBesluit op ʼn troudatum en besoek ʼn paar moontlike plekke om te trou (venues)Wenk: Kies twee of drie datums sodat julle meer buigbaar is wanneer venues besoek word.Koop ʼn ringleêr of notaboek of skep ʼn leêr op jou rekenaar waar jy al jou notas, kwotasies en ander inligtingsdokumente kan stoor. Skep ʼn Pinterest-bord en nooi jou naaste mense uit om medewerkers te wees. Besluit op die aantal gaste wat julle wil nooi en stel solank ʼn gastelys op.Doen navorsing oor: Trouvenues Fotograaf Videograaf Trourok en sluier Troukoek Spyskaart en kroeg Grimeerders en haarstileerders Troukoördineerders (indien dit nie by die venue ingesluit word nie) Huweliksbevestiger en/of predikant Vervoer en troukar Klank en beligting Bloemis Spyseniering (indien dit nie by die venue ingesluit word nie) Personeel soos kelners en kroegpersoneel (indien dit nie by die venue ingesluit word nie) Skryfbehoeftes: Reserveer-die-datum kaartjies Uitnodigings Spyskaarte Naamkaartjies Tafelplan Programme TroukoerantStyl en tema: Styl van jou troue Kleurskema Blomme en dekor vir seremonie Blomme en dekor vir onthaal Verhuring van meubels en ander items

Page 2: trou jy binnekort? · Skep ʼn Pinterest-bord en nooi jou naaste mense uit om medewerkers te wees. Besluit op die aantal gaste wat julle wil nooi en stel solank ʼn gastelys op. Doen

Ongeveer nege maande voor die tyd

Ongeveer vier tot ses maande voor die tyd

Stel ʼn begroting op Prioritiseer uitgawes en takeBesluit op ʼn troudatum en besoek ʼn paar moontlike plekke om te trou (venues)Wenk: Kies twee of drie datums sodat julle meer buigbaar is wanneer venues besoek word.Koop ʼn ringleêr of notaboek of skep ʼn leêr op jou rekenaar waar jy al jou notas, kwotasies en ander inligtingsdokumente kan stoor. Skep ʼn Pinterest-bord en nooi jou naaste mense uit om medewerkers te wees. Besluit op die aantal gaste wat julle wil nooi en stel solank ʼn gastelys op.Doen navorsing oor: Trouvenues Fotograaf Videograaf Trourok en sluier Troukoek Spyskaart en kroeg Grimeerders en haarstileerders Troukoördineerders (indien dit nie by die venue ingesluit word nie) Huweliksbevestiger en/of predikant Vervoer en troukar Klank en beligting Bloemis Spyseniering (indien dit nie by die venue ingesluit word nie) Personeel soos kelners en kroegpersoneel (indien dit nie by die venue ingesluit word nie) Skryfbehoeftes: Reserveer-die-datum kaartjies Uitnodigings Spyskaarte Naamkaartjies Tafelplan Programme TroukoerantStyl en tema: Styl van jou troue Kleurskema Blomme en dekor vir seremonie Blomme en dekor vir onthaal Verhuring van meubels en ander items

Vermaak: Kunstenaars soos musikante of ʼn strykorkes Platejoggie Liedjies vir belangrike oomblikke soos die snit waarop die bruid en haar gevolg instap,

bruidspaar se eerste dans, pa en dogter se dans, snitte vir die gooi van die ruiker en kousband.

Kontak ʼn huweliksbevestiger of predikant en ʼn prokureurKies jou gevolg en ander betrokke persone Hoofstrooijonker Hoofstrooimeisie Strooijonkers en strooimeisies Hofknapies en blommemeisies Wie gee die ring aan? Seremoniemeester Wie stel heildronke in en lewer toesprake?Huur ʼn troukoördineerder, indien jy nie self jou troue wil reël nieVerseker die bruid se verloofringOntwerp ʼn trouwebwerf

Besoek en bespreek ʼn trouvenueBegin met die ontwerp en beplanning van onthou-die-datum kaartjiesWenk: Die volgende inligting word gewoonlik op dié kaartjies verskaf: Bruidspaar se name, troudatum, ligging en ander inligting wat julle dink belangrik is, soos byvoorbeeld dat die finale uitnodigings later uitgestuur word. Bespreek en bevestig diensverskaffers Fotograaf Videograaf Spysenier (indien dit nie by die venue ingesluit word nie) Platejoggie en musikante Bloemis Dekor en skryfbehoeftes Troukoördineerder (indien dit nie by die venue ingesluit word nie) Ontwerper van bruid se trourok en bruidegom se pak (indien van toepassing) Troukoek Wenk: Maak by elke verskaffer seker van die deposito, wanneer die finale bedrag betaal

moet word en wat hulle tydlyn is.Begin met beplanning vir die wittebroodBeplan die bruid se uitrusting (rok, skoene, juwele ensovoorts)Beplan uitrustings vir die bruid en bruidegom se gevolgNeem verlowingsfoto’sBevestig die huweliksbevestiger en/of predikantWoon ʼn huweliksvoorbereidingskursus bySkep ʼn trougeskenkregister by een of meer winkels van die bruidspaar se keuse

Finaliseer die gastelysStuur onthou-die-datum kaartjiesBruid doen ʼn proeflopie vir hare en grimeringBevestig troukar en vervoerBeplan julle finale uitnodigingsDoen navorsing oor en bevestig die troukoekStel ʼn lys met verblyfopsies saam vir jou gasteBegin om na trouringe te kykBespreek dekor en ander items wat gehuur moet wordKoop geskenkies vir die gevolgBeplan die troudag se tydlynBegin om reëlings vir die wittebrood te trefKoop solank die volgende aan: Gasteboek Koekmes Ringboksie Eenheidskers Houer vir die confetti

Page 3: trou jy binnekort? · Skep ʼn Pinterest-bord en nooi jou naaste mense uit om medewerkers te wees. Besluit op die aantal gaste wat julle wil nooi en stel solank ʼn gastelys op. Doen

Ongeveer een tot drie maande voor die tyd

Ongeveer een tot twee weke voor die tyd

Troudag

Stuur finale uitnodigingsWenk: 6 tot 8 weke is die ideale tyd om dit uit te stuur. Finaliseer die volgende: Troubeloftes, Skriflesing en bespreek verloop van die seremonie met die huweliksbevesti-

ger of predikant Diensverskaffers Wittebrood se verblyf, vliegkaartjies, vervoer ensovoorts Wenk: Deel julle reistydlyn met naaste vriende en familie, asook waar julle gaan bly en in

watter omgewing julle gaan wees. Die spyskaart en blomme vir die seremonie, verwelkoming en onthaal Lys van persone wat heildronke instel en toesprake lewer Verantwoordelikhede van die gevolg Bruidegom en strooijonkers se pakke Tafelplan Tydlyn vir die troudag Kinderoppassers, indien daar kinders by die troue gaan weesBruid pas rok aanDruk naamkaartjies, tafelplan, programme en ander itemsDie bruid se kombuistee en bruidegom se ramparty vind plaasBruidspaar neem danslesseKoop trouringeHou dagboek van gaste wat bevestigDoen aansoek vir julle huweliksertifikaat

Volg met gaste op wat nog nie bevestig het nie Gee finale aantal gaste deur aan die venue en spyseniersMaak seker daar is iemand wat julle huis en troeteldiere kan versorg wanneer julle weg isSkeduleer skoonheidsbehandelings vir die bruid (en gevolg)Kontroleer of diensverskaffers ten volle betaal isReël met iemand om ná afloop van die troudag met diensverskaffers te kommunikeer. Veral waar gehuurde items terugbesorg moet word

Eet ʼn stewige ontbytMaak seker dat die hoofstrooijonker die bruidspaar se ringe hetDelegeer take aan die gevolg sodat die bruidspaar nie self onvoorsiene omstandighede hanteer nieVersprei die tydlyn en verloop aan alle relevante partyeMaak seker jy ontspan

Die tydlyn en kontrolelys gaan van bruidspaar tot bruidspaar verskil. Sommige bruidspare raak verloof en besluit om vinnig te trou, terwyl ander paartjies vir maande, of selfs jare, verloof is voordat hulle trou. Só ook verskil die kommunikasieproses tussen diensverskaffers en die bruidspaar. Die lys moet dus as ʼn riglyn eerder as die norm beskou word.