tshwane wes graaad 10 - pnhs.co.zapnhs.co.za/sites/pnhs.co.za/files/graad 10 junie 2015 lw...

16
Kopiereg voorbehou Blaai asb om PUNTE: 150 TYD: 2½ ure Die vraestel bestaan uit 16 bladsye. LEWENSWETENSKAPPE JUNIE EKSAMEN 2015 TSHWANE WES GRAAAD 10

Upload: trantruc

Post on 30-Jan-2018

238 views

Category:

Documents


7 download

TRANSCRIPT

Page 1: TSHWANE WES GRAAAD 10 - pnhs.co.zapnhs.co.za/sites/pnhs.co.za/files/Graad 10 Junie 2015 LW VS.pdf · Bindweefsel wat bestaan uit osteosiete. Agense wat kanker veroorsaak. Spontane

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

PUNTE: 150 TYD: 2½ ure

Die vraestel bestaan uit 16 bladsye.

LEWENSWETENSKAPPE

JUNIE EKSAMEN 2015

TSHWANE WES

GRAAAD 10

Page 2: TSHWANE WES GRAAAD 10 - pnhs.co.zapnhs.co.za/sites/pnhs.co.za/files/Graad 10 Junie 2015 LW VS.pdf · Bindweefsel wat bestaan uit osteosiete. Agense wat kanker veroorsaak. Spontane

Lewenswetenskappe Graad 10 2 Junie 2015 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies sorgvuldig deur voordat die vrae beantwoord word.

1. Beantwoord AL die vrae.

2. Skryf AL die antwoorde in die ANTWOORDBOEK.

3. Begin die antwoord op elke nuwe vraag bo-aan ‘n nuwe bladsy.

4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat in hierdie

vraestel gebruik word.

5. Beantwoord die vrae volgens die instruksies by elke vraag.

6. Maak ALLE tekeninge met ‘n potlood en die byskrifte met blou ink.

7. Teken diagramme en vloeidiagramme slegs wanneer dit gevra word.

8. Die diagramme in hierdie vraestel is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE.

9. Jy mag NIE grafiekpapier gebruik NIE.

10. Jy mag ‘n nie-programmeerdbare sakrekenaar, gradeboog en passer gebruik waar

nodig.

11. Skryf netjies en leesbaar.

Page 3: TSHWANE WES GRAAAD 10 - pnhs.co.zapnhs.co.za/sites/pnhs.co.za/files/Graad 10 Junie 2015 LW VS.pdf · Bindweefsel wat bestaan uit osteosiete. Agense wat kanker veroorsaak. Spontane

Lewenswetenskappe Graad 10 3 Junie 2015 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

AFDELING A VRAAG 1

1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee.

Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die vraagnommer (1.1.1–1.1.10) in die ANTWOORDBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.11 D.

1.1.1 Lipiede en koolhidrate verskil van mekaar omdat … A

B C D

lipiede nie in alkohol kan oplos nie. die verhouding suurstof tot waterstof in lipiede minder as 2:1 is. lipiede makliker in water oplos. die verhouding suurstof tot waterstof in lipiede meer as 2:1 is.

1.1.2 Watter een van die volgende is die belangrikste strukturele

bestanddele van ‘n selmembraan?

A

B C D

Lipiede en proteïene. Koolhidrate. Koolhidrate en lipiede. Geen van die bogenoemde nie.

1.1.3 ‘n Gebreksiekte wat deur ‘n tekort aan vitamien D in die dieet

veroorsaak word, is …

A

B C D

skeurbuik. ragitis. pellagra. nagblindheid.

A B C D

meer genetiese materiaal as die moedersel. minder genetiese materiaal as die moedersel. genetiese materiaal identies aan die moedersel. die helfte van die genetiese materiaal as die moedersel.

1.1.4 Wanneer mitose plaasvind, produseer dit …

1.1.5 Alle ensieme is …

A B C D

vitamiene. hormone. proteïene. anorganies.

Page 4: TSHWANE WES GRAAAD 10 - pnhs.co.zapnhs.co.za/sites/pnhs.co.za/files/Graad 10 Junie 2015 LW VS.pdf · Bindweefsel wat bestaan uit osteosiete. Agense wat kanker veroorsaak. Spontane

Lewenswetenskappe Graad 10 4 Junie 2015 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

(10 x 2) (20)

1.1.6 Watter EEN van die volgende is NIE epiteelweefsel NIE?

A B C D

Kubiese. Kolom. Areolêre. Plaveisel.

1.1.7 Jaarringe in ‘n houtagtige stingel word veroorsaak deur ‘n toename in die ringe van die …

A B C D

primêre xileem. primêre floëem . sekondêre floëem. sekondêre xileem.

1.1.8 Van watter deel van die blaar verdamp die meeste water?

A B C D

Die boonste epidermis. Die onderste epidermis . Die selwande van sponsmesofilselle. Die selwande van pallisade mesofilselle.

1.1.9 Die waterpotensiaal in ‘n sel is hoog wanneer die …

A B C D

selwanddruk laag is. konsentrasie opgeloste stowwe baie laag is. konsentrasie opgeloste stowwe baie hoog is. sel geplasmoliseerd is.

1.1.10 Watter van die volgende bene kom in die onderste ledemaat voor?

(i) (ii) (iii) (iv)

Fibula Ilium Tibia Femur

A B C D

(i) en (ii) (ii) en (iii) (i) en (iii) (i), (ii) en (iv)

Page 5: TSHWANE WES GRAAAD 10 - pnhs.co.zapnhs.co.za/sites/pnhs.co.za/files/Graad 10 Junie 2015 LW VS.pdf · Bindweefsel wat bestaan uit osteosiete. Agense wat kanker veroorsaak. Spontane

Lewenswetenskappe Graad 10 5 Junie 2015 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

1.2 Gee die korrekte biologiese term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf

slegs die term langs die vraagnommer (1.2.1–1.2.10) in die ANTWOORDBOEK neer.

1.2.1

1.2.2 1.2.3 1.2.4 1.2.5 1.2.6 1.2.7 1.2.8 1.2.9

Die belangrikste anorganiese oplosmiddel in die natuur. Die monomere wat proteïene vorm. Die selorganel wat betrokke is by die produksie van energie. Oorvloed van alg-groei in ‘n akwatiese eksosisteem as gevolg van die teenwoordigheid van bemestingstowwe en onbehandelde riool. Die struktuur binne die sel wat alle aktiwiteite van die sel beheer. Bindweefsel wat bestaan uit osteosiete. Agense wat kanker veroorsaak. Spontane beweging van molekules van vloeistowwe en gasse vanaf ‘n hoë na ‘n lae konsentrasie. Die bloedgroep wat bekend staan as die universele skenkergroep.

(9)

Page 6: TSHWANE WES GRAAAD 10 - pnhs.co.zapnhs.co.za/sites/pnhs.co.za/files/Graad 10 Junie 2015 LW VS.pdf · Bindweefsel wat bestaan uit osteosiete. Agense wat kanker veroorsaak. Spontane

Lewenswetenskappe Graad 10 6 Junie 2015 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

1.3 Dui aan of elk van die beskrywings in KOLOM I van toepassing is op

SLEGS A, SLEGS B, BEIDE A EN B of GEENEEN van die items in KOLOM II nie. Skryf slegs A, slegs B, beide A en B of geeneen langs die vraagnommer (1.3.1–1.3.6) in die ANTWOORDBOEK neer.

KOLOM I KOLOM II

1.3.1 Toestand waar ‘n plant se blare

pap en sag is.

A Transpirasie

B Gaswisseling

1.3.2 Proses(se) waarby ensieme

betrokke is

A Katabolies

B Anabolies

1.3.3 Tekort lei tot bloedarmoede

(anemie)

A Vitamien C

B Yster

1.3.4 Verdeling van die kern tydens

mitose

A Kariokinese

B Sitokinese

1.3.5 Skelet wat aan die buitekant van

‘n dier se liggaam voorkom.

A Endoskelet

B Hidrostatiese skelet

(5 x 2)

(10)

Page 7: TSHWANE WES GRAAAD 10 - pnhs.co.zapnhs.co.za/sites/pnhs.co.za/files/Graad 10 Junie 2015 LW VS.pdf · Bindweefsel wat bestaan uit osteosiete. Agense wat kanker veroorsaak. Spontane

Lewenswetenskappe Graad 10 7 Junie 2015 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

1.4 Bestudeer die diagramme hieronder en beantwoord die vrae wat volg:

1.4.1 1.4.2 1.4.3 1.4.4

Identifiseer die dele genommer 1 tot 5. Wat is die funksie van die deel genommer 2, tydens die geïllustreerde reaksie? Watter genommerde dele word spesifiek geaffekteer deur ‘n verandering in pH? Gee ‘n verduideliking vir jou antwoord in VRAAG 1.4.3.

(5) (2) (2) (2) (11)

TOTAAL AFDELING A: [50]

1

2

3

4

5

Page 8: TSHWANE WES GRAAAD 10 - pnhs.co.zapnhs.co.za/sites/pnhs.co.za/files/Graad 10 Junie 2015 LW VS.pdf · Bindweefsel wat bestaan uit osteosiete. Agense wat kanker veroorsaak. Spontane

Lewenswetenskappe Graad 10 8 Junie 2015 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

AFDELING B

VRAAG 2

2.1 Die volgende tabel toon die voedingsinligting op ‘n 360 gram ontbytpakkie wat

gekoop is by ‘n plaaslike supermark. Beantwoord die vrae wat gebasseer is op die inligting in die tabel. Porsies = 30g

Gemiddelde waarde per 30g

van slegs graan.

30g bedien met 100ml

afgeroomde melk

Gemiddelde waarde per 100g graan

alleen.

Energie (kJ) 340 572 1133

Proteïen (g) 2,8 6,2 9,3

Koolidrate (g) 23,0 28,0 76,6

Dieetvesel (g) 4,2 4,2 14

Vet (g) 0,3 0,4 1,0

Natrium (mg) 110 260 366,6

2.1.1

2.1.2 2.1.3 2.1.4 2.1.5

Hoeveel porsies van 30g elk, kan mens kry uit die pakkie? Toon jou berekeninge. Waarom is afgeroomde melk gesonder as gewone melk oor jou pap? Hoeveel proteïene is daar in 100ml afgeroomde melk? Toon jou berekeninge. ‘n Honger tiener eet drie porsies graan met melk. Wat was die totale massa natrium wat hy ingeneem het? Gee EEN rede waarom natrium belangrik is vir die liggaam.

(2) (2) (2) (2) (1) (9)

Page 9: TSHWANE WES GRAAAD 10 - pnhs.co.zapnhs.co.za/sites/pnhs.co.za/files/Graad 10 Junie 2015 LW VS.pdf · Bindweefsel wat bestaan uit osteosiete. Agense wat kanker veroorsaak. Spontane

Lewenswetenskappe Graad 10 9 Junie 2015 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

2.2 Bestudeer die grafiek wat die uitwerking van temperatuur op ensiemaktiwiteit

voorstel.

2.2.1 2.2.2

Wat was die ensiemaktiwiteit by 40⁰C? Stel ‘n tabel op om die data in die grafiek hierbo te illustreer.

(2) (5) (7)

En

sie

ma

kti

wit

eit

(arb

itrê

re e

en

hed

e)

Temperatuur (⁰C)

4

3

2

1

Page 10: TSHWANE WES GRAAAD 10 - pnhs.co.zapnhs.co.za/sites/pnhs.co.za/files/Graad 10 Junie 2015 LW VS.pdf · Bindweefsel wat bestaan uit osteosiete. Agense wat kanker veroorsaak. Spontane

Lewenswetenskappe Graad 10 10 Junie 2015 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

2.3

Bestudeer die onderstaande diagram van ‘n sel en beantwoord die vrae wat volg.

2.3.1 2.3.2

Stel die diagram ‘n plant- of diersel voor? Gee TWEE sigbare redes vir jou antwoord in VRAAG 2.1.3.

(1) (2)

2.3.3 2.3.4

Gee die NOMMER en NAAM van die organel wat die volgende funksie verrig:

a. Dra die erflikheidseienskappe.

b. Verantwoordelik vir turgorduk in die sel.

c. Verantwoordelik vir die sintese van stysel.

Maak ‘n duidelik benoemde, vergrote skets van die organel

genommer 5.

(6) (5) (14)

1

2

3

4

5

6 7

8

Page 11: TSHWANE WES GRAAAD 10 - pnhs.co.zapnhs.co.za/sites/pnhs.co.za/files/Graad 10 Junie 2015 LW VS.pdf · Bindweefsel wat bestaan uit osteosiete. Agense wat kanker veroorsaak. Spontane

Lewenswetenskappe Graad 10 11 Junie 2015 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

VRAAG 3 3.1 Bestudeer die onderstaande diagramme van weefsels en beantwoord die

vrae wat volg.

Weefsel

A

B

C

D

3.1.1 3.1.2 3.1.3

Identifiseer die weefsels wat A tot D benoem is. Gee TWEE funksies van die gespesialiseerde selle in weefsel C. Gee slegs die LETTER(S) van die bogenoemde weefsel(s) wat:

a. in ‘n aksiaboom sal voorkom.

b. In die bloedvate van die mens sal funksioneer.

c. Wat mukus afskei om wrywing te verhoed en stowwe te

help uit beweeg.

(4) (2) (4) (10)

Onreëlmatig verdikte selwande

Page 12: TSHWANE WES GRAAAD 10 - pnhs.co.zapnhs.co.za/sites/pnhs.co.za/files/Graad 10 Junie 2015 LW VS.pdf · Bindweefsel wat bestaan uit osteosiete. Agense wat kanker veroorsaak. Spontane

Lewenswetenskappe Graad 10 12 Junie 2015 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

3.2 3.2.1 3.2.2

Lees die onderstaande scenario en beantwoord die vrae wat volg. Henco en Anneke was in ‘n motorongeluk betrokke, en albei benodig dringend ‘n bloedoortapping in die Medi-kliniek. Kort na die bloedoortapping toon Christi tekens van verbetering met geen klontvorming nie met anti-serum A of anti-serum B bloed nie. Henco se toestand het egter verswak en hy was in ‘n kritieke toestand, omdat sy bloed klonte gevorm het, met anti-serum B, maar nie anti-serum A bloed nie. Aan watter bloedgroepe behoort Henco en Anneke onderskeidelik? Watter twee bloedgroepe sou geskik wees vir beide van hulle? Gee redes vir jou antwoord.

(2) (6) (8)

3.3 3.3.1 3.3.2

Kloning is die proses waartydens genetiese replikas van ‘n sel, weefsel of organisme gemaak word. Die nuwe sel, weefsel of organisme staan bekend as ‘n kloon. Wat noem ons die sel, weefsel of organisme waarvan die kloon gemaak is? Gee EEN rede waarom mense gekant is teen kloning.

(1) (1) (2)

Page 13: TSHWANE WES GRAAAD 10 - pnhs.co.zapnhs.co.za/sites/pnhs.co.za/files/Graad 10 Junie 2015 LW VS.pdf · Bindweefsel wat bestaan uit osteosiete. Agense wat kanker veroorsaak. Spontane

Lewenswetenskappe Graad 10 13 Junie 2015 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

3.4 3.4.1 3.4.2 3.4.3

Bestudeer die onderstaande diagram en beantwoord die vrae wat volg. Verduidelik wat jy onder die term “orgaan” verstaan? Beskryf vier SIGBARE redes waarom hierdie orgaan aangepas is vir sy funksie. Identifiseer die NOMMER en NAAM van die deel wat verantwoordelik is vir:

a. Absorpsie van sonlig.

b. Beperking van waterverlies.

(2) (4)

(4) (10)

TOTAAL AFDELING B: [60]

Page 14: TSHWANE WES GRAAAD 10 - pnhs.co.zapnhs.co.za/sites/pnhs.co.za/files/Graad 10 Junie 2015 LW VS.pdf · Bindweefsel wat bestaan uit osteosiete. Agense wat kanker veroorsaak. Spontane

Lewenswetenskappe Graad 10 14 Junie 2015 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

AFDELING C

VRAAG 4

4.1

Die onderstaande diagram verteenwoordig die dwarssnit van ‘n deel van ‘n dikotiele plant.

4.1.1 4.1.2 4.1.3 4.1.4 4.1.5

Deur watter plantdeel was hierdie deursnit gemaak? Gee TWEE redes vir jou antwoord in VRAAG 4.1.1. Verskaf byskrifte vir die dele benoem A, D, E, en G. Kan sekondêre diktegroei by hierdie plantdeel voorkom? Gee en verduidelik ‘n rede vir jou antwoord in VRAAG 4.1.4.

(1) (2) (4) (1) (2) (10)

A

B

C D

E

F

G

Page 15: TSHWANE WES GRAAAD 10 - pnhs.co.zapnhs.co.za/sites/pnhs.co.za/files/Graad 10 Junie 2015 LW VS.pdf · Bindweefsel wat bestaan uit osteosiete. Agense wat kanker veroorsaak. Spontane

Lewenswetenskappe Graad 10 15 Junie 2015 NSS

Kopiereg voorbehou Blaai asb om

4.2 Die onderstaande diagram illustreer is gedeelte van die boonste ledemaat van

die mens.

4.2.1 4.2.2 4.2.3 4.2.4

Verskaf die biologiese name vir die bene genommer 1 tot 3. Identifiseer die tipe gewrig wat in hierdie diagram voorgestel word. Identifiseer die NAAM en FUNKSIE van die dele benoem X en Y. Indien die arm na bo gelig sou word, soos aangedui deur pyl Z, identifiseer die NOMMER wat:

a. sal saamtrek, en

b. sal ontspan

(3) (1) (4)

(2) (10)

A

1

B

2

3

X

Y

Z

Page 16: TSHWANE WES GRAAAD 10 - pnhs.co.zapnhs.co.za/sites/pnhs.co.za/files/Graad 10 Junie 2015 LW VS.pdf · Bindweefsel wat bestaan uit osteosiete. Agense wat kanker veroorsaak. Spontane

Lewenswetenskappe Graad 10 16 Junie 2015 NSS

Kopireg voorbehou

4.3 Skryf ‘n opstel waarin jy mitose definieer. Noem elke fase van mitose en

verduidelik kortliks wat in elke fase van die proses plaasvind. Bespreek die biologiese belangrikheid van mitose.

Inhoud: Sintese:

Kriteria Relevant (R) Logiese volgorde (L)

Begrip (C)

Algemeen Alle inligting hou verband met die onderwerp mitose

Idees is in ‘n logiese volgorde gerangskik

Alle aspekte wat vir die opstel benodig word, is voldoende aangespreek

PUNT 1 1 1

(17) (3) (20)

LET WEL: GEEN punte sal toegeken word vir antwoorde wat in die vorm

van vloeidiagramme is nie.

TOTAAL AFDELING C:

TOTAAL:

[40]

[150]