uitgawe durbanville...2019/05/01  · paulse, percy montgomery, tiaan strauss, bryan habana om ‘n...

20
1 Geagte ouers Die kwartaal het vinnig sy halfpadmerk bereik. Die eksamen is nou ‘n werklikheid en nie iets wat iewers vorentoe lê en wag nie. Vir ons graad 8’s is dit die eerste eksamen in die hoërskool en die graad 12’s is vinnig besig om hulle akademiese skoolloopbaan af te sluit. Aan almal: baie voorspoed met die voorbereiding. Onthou die klasse gaan normaalweg voort vir almal totdat die eksamen amptelik begin: die graad 10’s tot 12’s op 22 Mei en die grade 8’s en 9’s begin op 31 Mei. As gevolg van die klomp vakansiedae moet ons elke beskikbare tyd gebruik om die leerplan af te handel en vaslegwerk te doen. Indien ‘n leerder dus nie teenwoordig is nie, gaan hy of sy beslis ‘n klompie werk agter raak wat nie weer hanteer sal kan word nie. Op kultuurgebied was ons die kwartaal bevoorreg om die Windworx–fanfare in ons ouditorium te kon aanbied. Dit is soos altyd ‘n skouspel en toonvensters vir orkeste van die skiereiland. Ons koor het ‘n goue toekenning by die ATKV-applouskompetisie verower. Hulle is regtig puik en ons verwag weer baie van hulle die jaar. Ons eenbedryf, wat aan die nasionale kompetisie gaan deelneem, vorder baie fluks en ons sien uit na hulle vertonings. Mnr en Me Durbie was weer eens ‘n groot treffer op die skool se sosiale program. Baie geluk aan al die deelnemers – julle was regtig besonders. Ons sien nou uit na die jaarlikse skouspel wat aanstaande kwartaal aangebied word. Die deelnemers oefen baie hard en ons weet die produksie gaan baie besonders en ‘n toonvenster van ons leerders se talente wees. Die wintersportprogram is op volle dreef en die uitslae lyk baie goed. Baie dankie aan al die ouerkomitees wat hard werk om die nodige ondersteuning te gee. Die proewe vir die kies van die provinsiale spanne is ook aan die gang. Voorspoed aan almal wat nog in die wedloop is : ons hou duime vas dat julle julle doelwitte gaan behaal. Vanaf volgende jaar is die Hoërskool Brackenfell deel van ons Ko-Ed-atletiekbyeenkoms. Ons sien baie uit daarna om hulle te verwelkom. Ons byeenkoms het dan waarskynlik 4 van die beste atletiekskole in die skiereiland onder een kombers. Ons kan dus vuurwerke op die baan verwag in Februarie 2020. Dankie ook aan RLE wat aan boord gekom het en die byeenkoms gaan borg. HOËRSKOOL SEDERT 1827 DURBANVILLE UITGAWE 2/2019 UIT DIE KANTOOR Tel: 021 976 3188 l Web: www.durbanvillehs.co.za l E-pos: [email protected] Ons is in die proses om leerders vir volgende jaar in ons skool toe te laat. Daar was 542 aansoeke vir 250 plekke. Dit illustreer die nodigheid vir nog ‘n hoërskool in ons omgewing. Die bouwerk aan ons nuwe sentrum vorder volgens skedule en gaan binnekort afgehandel wees. Ons sien uit daarna om in die nuwe saal byeenkomste, funksies en sportgeleenthede te hou en natuurlik eksamen te skryf. Die kafeteria gaan (dalk ook letterlik) ‘n groot leemte vul. Op hierdie noot: groete tot volgende keer. G.L. Germishuys SKOOLHOOF

Upload: others

Post on 19-Aug-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: UITGAWE DURBANVILLE...2019/05/01  · Paulse, Percy Montgomery, Tiaan Strauss, Bryan Habana om ‘n paar te noem. Van die pryse wat gewen kan word is ‘n reuse studiebeurs, R30 000

1

Geagte ouers

Die kwartaal het vinnig sy halfpadmerk bereik. Die eksamen is nou ‘n werklikheid en nie iets wat iewers vorentoe lê en wag nie.

Vir ons graad 8’s is dit die eerste eksamen in die hoërskool en die graad 12’s is vinnig besig om hulle akademiese skoolloopbaan af te sluit.

Aan almal: baie voorspoed met die voorbereiding. Onthou die klasse gaan normaalweg voort vir almal totdat die eksamen amptelik begin: die graad 10’s tot 12’s op 22 Mei en die grade 8’s en 9’s begin op 31 Mei. As gevolg van die klomp vakansiedae moet ons elke beskikbare tyd gebruik om die leerplan af te handel en vaslegwerk te doen. Indien ‘n leerder dus nie teenwoordig is nie, gaan hy of sy beslis ‘n klompie werk agter raak wat nie weer hanteer sal kan word nie.

Op kultuurgebied was ons die kwartaal bevoorreg om die Windworx–fanfare in ons ouditorium te kon aanbied. Dit is soos altyd ‘n skouspel en toonvensters vir orkeste van die skiereiland.

Ons koor het ‘n goue toekenning by die ATKV-applouskompetisie verower. Hulle is regtig puik en ons verwag weer baie van hulle die jaar.

Ons eenbedryf, wat aan die nasionale kompetisie gaan deelneem, vorder baie fluks en ons sien uit na hulle vertonings.

Mnr en Me Durbie was weer eens ‘n groot treffer op die skool se sosiale program. Baie geluk aan al die deelnemers – julle was regtig besonders.

Ons sien nou uit na die jaarlikse skouspel wat aanstaande kwartaal aangebied word. Die deelnemers oefen baie hard en ons weet die produksie gaan baie besonders en ‘n toonvenster van ons leerders se talente wees.

Die wintersportprogram is op volle dreef en die uitslae lyk baie goed. Baie dankie aan al die ouerkomitees wat hard werk om die nodige ondersteuning te gee.

Die proewe vir die kies van die provinsiale spanne is ook aan die gang. Voorspoed aan almal wat nog in die wedloop is : ons hou duime vas dat julle julle doelwitte gaan behaal.Vanaf volgende jaar is die Hoërskool Brackenfell deel van ons Ko-Ed-atletiekbyeenkoms. Ons sien baie uit daarna om hulle te verwelkom. Ons byeenkoms het dan waarskynlik 4 van die beste atletiekskole in die skiereiland onder een kombers. Ons kan dus vuurwerke op die baan verwag in Februarie 2020. Dankie ook aan RLE wat aan boord gekom het en die byeenkoms gaan borg.

HOËRSKOOL SEDERT 1827DURBANVILLE

UITGAWE 2/2019

Uit die Kantoor

Tel: 021 976 3188 l Web: www.durbanvillehs.co.za l E-pos: [email protected]

Ons is in die proses om leerders vir volgende jaar in ons skool toe te laat. Daar was 542 aansoeke vir 250 plekke. Dit illustreer die nodigheid vir nog ‘n hoërskool in ons omgewing.

Die bouwerk aan ons nuwe sentrum vorder volgens skedule en gaan binnekort afgehandel wees. Ons sien uit daarna om in die nuwe saal byeenkomste, funksies en sportgeleenthede te hou en natuurlik eksamen te skryf.

Die kafeteria gaan (dalk ook letterlik) ‘n groot leemte vul. Op hierdie noot: groete tot volgende keer.

G.L. GermishuysSKOOLHOOF

Page 2: UITGAWE DURBANVILLE...2019/05/01  · Paulse, Percy Montgomery, Tiaan Strauss, Bryan Habana om ‘n paar te noem. Van die pryse wat gewen kan word is ‘n reuse studiebeurs, R30 000

2

Tel: 021 976 3188 l Web: www.durbanvillehs.co.za l E-pos: [email protected]

dUrBieS inGeSLUit in VLoKSKoP-aKadeMie

oUd-dUrBie SKenK trUi

Mnr. Shaun Huygen (Direkteur Rugby): Vlokskop, Nooitgedacht Ruck & Maul Museum Stellenbosch

Hanno van Biljon en Xander van der Westhuizen is ingelsuit in die nuwe skop kompetisie wat deur Vlok Cilliers aangebied word vir Hoërskole spelers. Die bekendstelling was tydens ‘n spoggerige funskie by die Ruck & Maul Museum waartydens verskeie oud-Springbokke teenwoordig was. Van die eregaste was: Breyten Paulse, Percy Montgomery, Tiaan Strauss, Bryan Habana om ‘n paar te noem.

Van die pryse wat gewen kan word is ‘n reuse studiebeurs, R30 000 se toerusting vir ‘n skool en vele meer.

Geluk manne, ons is trots op julle!

Dankie aan Oud-Durbie, Roderick Moses wat sy Varsity Shield finaal trui aan die skool geskenk het.

Dankie Roderick, ons waardeer dit opreg.

Mnr. & MeJ. dUrBie

Hierdie aand is sekerlik een van die hoogtepunte op ons Durbie-seniors se kalender.

Dit was vanjaar weer ‘n spoggeleentheid. Die Durbanville-gemeenskap het die Ouditorium stampvol gesit om dié aand by te woon.

Ons organiseerders en deelnemers se sorgvuldige beplanning en ure se opoffering is mooi uitgebeeld op hierdie spogaand.

Baie geluk aan elkeen van ons deelnemers, ons is waarlik trots op elkeen van julle se harde werk en deursettingsvermoë.

Baie geluk ook aan die volgende leerders:2de Prinses - Mia Fourie1ste Prinses - Mia EsterhuyseMej. Durbie - Élan Stoffberg

2de Prins - Ben Venter1ste Prins - Lambertus van ZylMnr. Durbie - Sheldon Adonis

Mej. Persoonlikheid - Maja SmithMnr. Persoonlikheid - Sheldon Adonis

Mej. Fotogenies - Élan StoffbergMnr. Fotogenies - Ben Venter & Quinton Weber

Spesiale dank aan ons borge:Lorraine Bester en haar span wat die grimering gedoen het.Tosca Hair & BeautyDry-Cleaning 4U26 on GladstoneKenridge ApteekEulogeo Zeloo Couture

Baie dankie aan elkeen wat bygedra het om hierdie aand ‘n sukses te maak. Ons waardeer die ondersteuning opreg.

Page 3: UITGAWE DURBANVILLE...2019/05/01  · Paulse, Percy Montgomery, Tiaan Strauss, Bryan Habana om ‘n paar te noem. Van die pryse wat gewen kan word is ‘n reuse studiebeurs, R30 000

#TrotsDurbanville Tel: 021 976 3188 E-pos: [email protected]: www.durbanvillehs.co.za

UITGAWE 2/2019

3

Mev. Suretha Theron:Liam Slabbert het op 11 April 2019 saam met die Kaapse Filharmoniese orkes opgetree onder leiding van Berhard Gueller. ‘n Besondere eer en prestasie vir ‘n skoolgaande seun.

Een van die werke was Berlioz se Symphonie Fantastique en Shostakovich se Klavierkonsert.

Baie geluk Liam, ons is trots op jou!

dUrBie PreSteer in MUSieK

#DurbiesMusiek

SKrYFWerK - PriCeLeSS inKMrs Elvera Farmer-Henderson “We invite all ex-Durbies and Durbie parents who are interested in displaying their craft in English writing (poetry, prose, puns, etc.) to Priceless Ink for publication! It does not have to be perfect - editing team in attendance. We have a dedicated Durbie section available as part of our blog. Looking forward to hearing from you!”

Raak betrokke!

#DurbiesDrumline

drUMLineOns Durbanville Drumline het op 5 Mei 2019 as gaskunstenaars opgetree by die ARTSCAPE-TEATER as deel van SOUNDSCAPE en die CPYWE.

Page 4: UITGAWE DURBANVILLE...2019/05/01  · Paulse, Percy Montgomery, Tiaan Strauss, Bryan Habana om ‘n paar te noem. Van die pryse wat gewen kan word is ‘n reuse studiebeurs, R30 000

4

Tel: 021 976 3188 l Web: www.durbanvillehs.co.za l E-pos: [email protected]

penalty a few minutes later which would have drawn the hosts level.Going into the final quarter of the match SACS scored what seemed like a vital try. Centre Rihaz Fredericks used a turnover ball to cut open the Durbanville defence. He fed Whittingdale on his inside who scored under the poles. Hayes converted to give SACS at 24-14 lead with fifteen minutes to play.Again from the kick-off SACS chose to run their exit. They had numbers but a delayed and slightly telegraphed pass was intercepted by van Biljon who gleefully trotted in under the sticks. He converted and Durbanville we back within three points and had their tails up.

With the Durbanville crowd urging them on the hosts went for the jugular. A neat pick-and-go through the middle of a ruck launched the attack which saw them take the lead. From the ensuing ruck the backs swung the ball left and a beautifully executed angled run saw centre Xander van der Westhuizen glide over. The conversion was missed but the hosts had a slender two-point lead with less than ten minutes to play.

Durbanville had managed the game well throughout and used the pack to grind down SACS. Their offloading out of contact across all their age-group sides and the 1stXV was a joy to behold and meant their speedy outside backs received a surfeit of front foot ball.

The heat, heavy field and ferocity of the contest saw many players on both sides going down inured and with cramp. When the hosts brought on nippy flyhalf Diagho Miggel you sensed he might just create some magic against a fast fading SACS side.

Miggel duly did the necessary, carving open the SACS defence in the dying moments to set van der Westhuizen up for his second and match winning try. When the final whistle went the hosts and their fans celebrated a hard fought but well deserved win. Durbanville making a clear statement that they are a force to be reckoned with in Western Province schoolboy rugby circles!

Baie geluk Durbies, ons is trots op julle!

Ons Eerste XV Rugbyspan het vir ‘n groot opskudding gesorg toe hulle die span van SACS geklop het.

Verlede jaar het die Durbies die wedstryd in die laaste minuut letterlik weggegooi toe ons skrumskakel ‘n onderskep aangee aangegee het vir SACS om die Durbies se doppie te klink.

Rugbyskrywer, Mnr. Tony Stoops van StoopStats het die week in die aanloop van die wedstryd geskryf… “SACS should have an easy outing in Durbanville this weekend”. Dit was genoeg om die Durbies nog meer honger te maak vir ‘n oorwinning.

SACS Rugby Report: Playing at home, a fired up Durbanville side, outlasted SACS in an impressive display to win 33-24 (halftime: 7-12). Touted by the locals as a derby between the oldest Afrikaans and oldest English schools in South Africa there was a wonderful atmosphere around the ground on a beautiful day in the Northern Suburbs of Cape Town.

Durbanville dominated possession in the opening exchanges, using their big pack to test the SACS defence. Durbanville cut SACS open off a lineout early on but were unable to capitalise on the opportunity. In the twelfth minute and with virtually their first attacking foray SACS came away with a lovely try. A flat cut-out pass putting fullback Duran Koevort into space. He fed flank Ian Paterson who scored. Flyhalf Matthew Hayes converted from out wide.

Six minutes later Durbanville kicked a penalty close to the SACS line and looked to maul and score. SACS successfully sacked their maul but after a few phases working infield scrumhalf Ruan Steyn squeezed over. Flyhalf Hanno van Biljon converted.

On twenty-eight minutes van Biljon launched a contestable exit from his own twenty-two metre area. SACS fielded the ball and scrumhalf Stuart Whittingdale nudged a beautifully weighed grubber up the blindside, which sat up for winger Kyle Kreymborg to score.

SACS had a chance to extend their lead after the halftime hooter as prop Peter Choi intercepted. He was hauled down and the ball went wide to the right. A brilliant cover tackle dislodged the ball as the SACS wing dived for the line. From the second half kick-off though SACS immediately made up for that near miss as fullback Koevort launched a brilliant counter-attack to set up Kreymborg for his second try.

From the kickoff SACS tried to run the exit but dropped the ball and were immediately again under pressure. Durbanville worked their way into the SACS twenty-two and received a scrum five metres from the SACS line. No. 8 Ruben Jooste peeled off the base and set up a maul. His forwards joined in and lock Vince van Dyk got over for the try. Van Biljon kicked the conversion but missed a relatively easy

dUrBieS KLoP SaCS

Page 5: UITGAWE DURBANVILLE...2019/05/01  · Paulse, Percy Montgomery, Tiaan Strauss, Bryan Habana om ‘n paar te noem. Van die pryse wat gewen kan word is ‘n reuse studiebeurs, R30 000

#TrotsDurbanville Tel: 021 976 3188 E-pos: [email protected]: www.durbanvillehs.co.za

UITGAWE 2/2019

5

WP HoKKie UitKLoPtoernooi

Oud-Durbie, Demi Lee Moore het haar hande vol gehad by vanjaar se Ghoema-toekennings.

Baie geluk Demi, ons is trots op jou!

#TrotsDurbanville

oUd-dUrBie PLoeG terUG in KoorSanGMaria Rademan-Viviers, die dirigent van Hoërskool Durbanville se koor, het Vivox Voices gestig in 2018. “Ons is ‘n groep dinamiese jongmense wat lief is vir koorsang!”

Die groep bestaan uit 32 lede, grootliks uit die Durbanville omgewing, wat acapella liedere aanleer in verskeie style: klassieke werke, popliedere, paas- en kersfees liedere! Verlede jaar is daar meer as 200 kaartjies verkoop vir hulle kerskonsert in Desember!

Die doel van die groep is om mense wat tussen die ouderdom van 20-40 jaar is, al voorheen in ‘n koor gesing het en graag weer wil sing, bymekaar te bring! Die lede van Vivox Voices bestaan uit oud lede van Stellenbosch Universiteitskoor, Tygerberg Kinderkoor, SA Jeugkoor, Stellenberg Meisieskoor en natuurlik HOËRSKOOL DURBANVILLE!

Vivox Voices het pas ‘n fenomenale paasfees uitvoering gehou by die beeldskone Eureka Estate. Dit was ‘n glansgeleentheid waar 150 mense aan ‘n langtafel kom sit het, saam brood gebreek en wyn gedrink het en sodoende paasfees op ‘n nuwe wyse kom ervaar het.

Ons begin in Mei-maand werk aan populêre musiek wat in September opgevoer gaan word. Die droom is om te gaan draai in Flanders vir die World Choir Games in 2020! Indien daar enige oud-Durbanville koorlede (of sanger/resse is) wat graag wil deel wees van die groep, stuur gerus vir Maria Rademan-Viviers ‘n Facebook boodskap of ‘n epos by [email protected] vir meer inligting aangaande die oudisies. Ons is opsoek na nog tenore en basse wat by die groep kan aansluit! Oudisies sluit 8 Mei.

#TrotsDurbanville#TrotsDurbanville

Baie geluk aan ons o.14A Seuns Hokkiespan wat die naweek silwer gewen het in die WP Hokkie uitkloptoernooi.

Baie geluk seuns, ons is trots op julle!

Oud-Durbie, Demi Lee Moore het haar hande vol gehad by vanjaar se Ghoema-toekennings.

Baie geluk Demi, ons is trots op jou!

oUd-dUrBie Vereer Met GHoeMa toeKenninGS

Page 6: UITGAWE DURBANVILLE...2019/05/01  · Paulse, Percy Montgomery, Tiaan Strauss, Bryan Habana om ‘n paar te noem. Van die pryse wat gewen kan word is ‘n reuse studiebeurs, R30 000

6

Tel: 021 976 3188 l Web: www.durbanvillehs.co.za l E-pos: [email protected]

dUrBieS adS

BROUGHT TO YOU BY:

Copyright, Eastglen. All Rights Reserved.

SALES:021 979 3918 | 066 483 [email protected]/eastglen

LIVE, LOVE & GROW AT EASTGLEN, CAPE TOWN• SAFE• SECURE• RECREATIONAL

• PARKS• MODERN• CONVENIENT

2 BEDROOM FLATSSECURITY ESTATESTARTING FROM R1 395 000

Page 7: UITGAWE DURBANVILLE...2019/05/01  · Paulse, Percy Montgomery, Tiaan Strauss, Bryan Habana om ‘n paar te noem. Van die pryse wat gewen kan word is ‘n reuse studiebeurs, R30 000

#TrotsDurbanville Tel: 021 976 3188 E-pos: [email protected]: www.durbanvillehs.co.za

UITGAWE 2/2019

7

dUrBieS HoU HerFSKonSert

Ons Durbies het weer op 23-24 April 2019 die jaarlikse Herfskonsert aangebied.

Die Ouditorium was vol ouers, familie en vriende van Durbanville. Dit is altyd lekker om die kore van ons Voorbereiding- en Laerskool Durbanville te verwelkom.

Dankie aan almal wat die aand moonlik gemaak het.

#DurbiesHerfskonsert

Page 8: UITGAWE DURBANVILLE...2019/05/01  · Paulse, Percy Montgomery, Tiaan Strauss, Bryan Habana om ‘n paar te noem. Van die pryse wat gewen kan word is ‘n reuse studiebeurs, R30 000

8

Tel: 021 976 3188 l Web: www.durbanvillehs.co.za l E-pos: [email protected]

onS WenS JUnior dUrBieS SterKte toe Vir WiLdeKLaWerOns het vanjaar die voorreg gehad om die Laerskool Durbanville se o13A Rugby- & Netbalspanne sterkte toe te wens vir die Wildeklawertoernooi met ‘n Durbanville rugsakkie gevul met paar lekker items vir die pad.

“Good players inspire themselves, great players inspire others.”

Geniet elke oomblik!

#DurbiesRugby & #DurbiesNetbal

dUrBieS PreSteer in BerGFietS

oUd-dUrBie PreSteer oP die rUGBYVeLd

#TrotsDurbanville

Ons Durbies het aan die Philadelphia MTB deelgeneem en as volg presteer: Philip Kotze wen algeheel Lachlan Mundie - 2de JJ Oosthuyzen - 8ste Christiaan Human - 11de Zander van Lill - 2de in ouderdoms groep Wilhbert von Ludwig - 8ste in die 80km

Roché Malherbe verteenwoordig die skool in Bloemfontein by die derde SA Cross-country cup series resies en eindig algeheel 16de (3de in ouderdoms groep.)

Baie geluk Durbies, ons is trots op julle!

Oud-Durbie, Juanré de Klerk het 2 drieë gedruk in UWK se 33-33 wedstryd teen Hamiltons in die WP Rugby Superliga.

Baie geluk Juanré, ons is trots op jou!

#DurbiesRugby

#DurbiesBergfi e t s

#DurbiesNetbal

#TrotsDurbanville

Page 9: UITGAWE DURBANVILLE...2019/05/01  · Paulse, Percy Montgomery, Tiaan Strauss, Bryan Habana om ‘n paar te noem. Van die pryse wat gewen kan word is ‘n reuse studiebeurs, R30 000

#TrotsDurbanville Tel: 021 976 3188 E-pos: [email protected]: www.durbanvillehs.co.za

UITGAWE 2/2019

9

Martin Roux (Eerstespan Krieket): Reader Martin Roux from Durbanville shares what cricket means in his life and how he prepares himself to keep raising his game.

A five-hour game is a lamentation to my dad, but it is my life’s oxygen. At first, it was all about the clothes, the bat, the ball. The first time I hit a fifty, lifting my bat to the applause of my teammates, my heart leaped and I knew, I love this game not only the gear.

A five-hour game is a lamentation to my dad, but it is my life’s oxygen. At first, it was all about the clothes, the bat, the ball. The first time I hit a fifty, lifting my bat to the applause of my teammates, my heart leaped and I knew, I love this game not only the gear.

It’s an equaliser. Since walking into my senior school year, I expanded my mind and this game is an enabler. The people who have come into my life, from school, and at my local Durbanville club, are incredible. They share my passion, they see my passion, and it’s an instant bond.

Before I fall asleep, I find myself pacing my run-up, angling my bat, feeling the grip, smelling the field. This is a ball on the sweet spot.

Diversity also draws me. Not one game is the same, never am I the same. Each event levels the players. Another field, another team, the game changes, we have to adapt, we need to analyse the opposition, chasing those runs, trying to get a close partnership broken. Off-side, leg-side, cow-corner, who knows this? I love it!

The adrenalin of a night-bash, the strategy of a two day, the thrill of a cricket tour. Visiting Newlands, even Centurion, what a blast. Even the nets inspire me.

In 2014 I had the opportunity to visit Lord’s Cricket grounds in London. I sat in the dressing room and looked at the achievements of the South African names on the walls. It was a proud and profound moment that I shall treasure. My dream is to walk onto that field as a cricketer one day.

dUrBie Se Storie GePUBLiSeer in Sa CriCKet MaGaZine

dUrBie MeerdoeLiGe SentrUMOns Meerdoelige Sentrum vorder mooi en sal aanstaande maand gereed wees vir gebruik. Ons wil net weer al ons Durbies, Oud-Durbies en Durbie-Ondersteuners bedank vir die werk en bydraes, ons waardeer dit opreg. Ons sien uit na ons eerste netbalwedstryd in die nuwe sentrum.

Page 10: UITGAWE DURBANVILLE...2019/05/01  · Paulse, Percy Montgomery, Tiaan Strauss, Bryan Habana om ‘n paar te noem. Van die pryse wat gewen kan word is ‘n reuse studiebeurs, R30 000

10

Tel: 021 976 3188 l Web: www.durbanvillehs.co.za l E-pos: [email protected]

Raak betrokke by Hoërskool Durbanville Sport deur advertensiespasie vir u maatskappy te neem langs die

hokkieastro, netbalbane en of A-rugbyveld. Fondse word aangewend vir Hoërskool Durbanville Sport.

Indien u enige navrae het, skakel ons Bemarkingskantoor op 021 976 3188.

#DurbieADS

#DurbiesGeeOm

WooLWortHS MY SCHooL- & MaKro Kaarte

raaK BetroKKe en MaaK ‘n VerSKiL.Ouers, Oud-Durbies en Vriende van Hoërskool Dur-banville kan sonder veel moeite, deurlopend

bydra tot die skool.

Deur die implimentering van hierdie projekte, word ‘n lopende inkomste stroom vir die skool gegenereer. Onthou dus om Hoërskool Durban-ville die begunstigde te maak op u Woolworths

My School kaart sowel as u Makro kaart.

Indien u nog nie ‘n kaart het nie, of hulp benodig met die verandering van begunstigde, skakel HSD Bemarkingskantoor op 021 976 3188.

ons waardeer u ondersteuning opreg!

dUrBieS adS

oUd-dUrBie Gee terUGBaie dankie aan Oud-Durbie en Oud-Durbie ouer, Mnr. Handri Retief vir die borg van ons Eerste Netbalspan.

Baie dankie Mnr. Retief vir u jarelange ondersteuning van die Hoërskool Durbanville, ons waardeer dit opreg. Ons dogters het hul kit by die jaarlikse kit oorhandiging gekry. Dankie aan elkeen wat die aand moontlik gemaak het. Ons Durbies het groot skoene om te vul vanjaar, siende dat die Hoërskool Durbanville die huidige WP Superliga kampioene is.

Sterkte dames en geniet elke oomblik van die seisoen. #TrotsDurbanville

Page 11: UITGAWE DURBANVILLE...2019/05/01  · Paulse, Percy Montgomery, Tiaan Strauss, Bryan Habana om ‘n paar te noem. Van die pryse wat gewen kan word is ‘n reuse studiebeurs, R30 000

#TrotsDurbanville Tel: 021 976 3188 E-pos: [email protected]: www.durbanvillehs.co.za

UITGAWE 2/2019

11

dUrBieS netBaL PreSteer

Die Durbie Ondersteunersdrag-projek word saam met Laerskool Durbanville gedryf om te verseker dat ons Durbie-ondersteuners eenvormig kan ondersteun langs die velde en bane. Bestelvorms is beskikbaar op die d6 Connect en op die Facebook-blad. Maak seker om betyds u bestelling te plaas. Die ondersteunersdrag sal in die Durbanville Klerewinkel en in die Rugbyklubhuis beskikbaar wees.

Ondersteun asb. hierdie insisiatief en ondersteun ons Durbies met trots langs die bane en velde. #TrotsDurbanville

dUrBieS onderSteUnerSdraG BeSKiKBaar

Ons Durbies het vanjaar weer goed gevaar in die WP netbalproewe.

Ons het tot en met hede reeds 18 spelers in die verskeie WP-spanne, met die Wes-Kaap proewe om die draai. Die volgende leerders neem deel aan die Wes-Kaap netbalproewe op Riversdal:Lienka Serfontein / Minette Erasmus / Emma Badenhorst / Amoné Wessels Danny Roux / Ané le Roux / Jana Pretorius / Danielle Pretorius / Carna Theron Marissa de Beer / Jannah Smith Renicha Carelse / Courtney Hickson / Klia Verster / Melissa Blaauw Bianca de Lange / Ansley Solomons / Runé du Plessis

Baie geluk aan al ons dogters wat deelgeneem het, die wat span gemaak het en sterkte aan die wat nog besig is met Wes-Kaap proewe.

#TrotsDurbanville

Page 12: UITGAWE DURBANVILLE...2019/05/01  · Paulse, Percy Montgomery, Tiaan Strauss, Bryan Habana om ‘n paar te noem. Van die pryse wat gewen kan word is ‘n reuse studiebeurs, R30 000

12

Tel: 021 976 3188 l Web: www.durbanvillehs.co.za l E-pos: [email protected]

oUd-dUrBie oUer PLoeG terUG in SKooLDankie aan Oud-Durbie pappa, Mnr. Wayne Wolmarans van CRC wat die Rugbyklubhuis se afdak mooi opgeknap het sowel as die binnekant ‘n nuwe baadjie gegee het.

Dankie ook aan ons Durbanville Rugbykomitee vir die nuwe seile wat aangebring is by die Rugbyklubhuis.

Ons sien daarna uit om dit hierdie komende Winterseisoen ten volle te benut.

#DurbiesFamilie

#TrotsDurbanvilledUrBieS Vier StiGterSdaG in die GedenKtUin

Page 13: UITGAWE DURBANVILLE...2019/05/01  · Paulse, Percy Montgomery, Tiaan Strauss, Bryan Habana om ‘n paar te noem. Van die pryse wat gewen kan word is ‘n reuse studiebeurs, R30 000

#TrotsDurbanville Tel: 021 976 3188 E-pos: [email protected]: www.durbanvillehs.co.za

UITGAWE 2/2019

13

dUrBieS adS

Page 14: UITGAWE DURBANVILLE...2019/05/01  · Paulse, Percy Montgomery, Tiaan Strauss, Bryan Habana om ‘n paar te noem. Van die pryse wat gewen kan word is ‘n reuse studiebeurs, R30 000

14

Tel: 021 976 3188 l Web: www.durbanvillehs.co.za l E-pos: [email protected]

SPortUitSLaeKrieket - Maart

rugby

o19a Krieket vs de Kuilen Saterdag 2 Maart 2019

De Kuilen 69 almal uit

Tyron Lambrechts 5/14

Durbanville 75/2

Dian Barnard 40*

Durbanville wen met 8 paaltjies

2de XVBoland Landbou rugbydag

Vs Boland Landbou verloor 0 – 5

Vs HTS Bellville gelykop 10 – 10

1ste XVBoland Landbou rugbydag

Vs New Orleans gelykop 10 – 10

Vs Hermanus wen 40 – 0

o15a Krieket vs de Kuilen dinsdag 26 Februarie 2019

Durbanville 94 almal uit

De Kuilen 54 almal uit

Zander Nel 4/5

Durbanville wen met 40 lopies

o15a Krieket vs tygerberg Saterdag 23 Februarie 2019

Durbanville 249/5

Tygerberg 57 almal uit

Durbanville wen met 192 lopies

o15a Krieket vs de Kuilen Saterdag 2 Maart 2019

Durbanville 176/7

De Kuilen 48 almal uit

Durbanville wen met 128 lopies

KarateKayleé Scheffler het deelgeneem aan die Wes-Kaap Kampioenskappe, waar sy die WP span verteenwoordig het.

Sy het n silwer medalje gewen (in kumite) en is een van 4 meisies in haar ouderdomsgroep wat gaan deelneem vir die Wes-Kaap aan die SA Kampioenskappe later vanjaar.

Welgedaan Kayleé, wys hulle hoe!

LuggeweerskietZandré Hansen het deelgeneem aan SAARA WP Kompetisie 2 , op Saterdag - 13 April 2019. Zandré het die volgende prestasie behaal:

o/16 10M Olympise Presisie Skiet: Staan

• 10m Olimpies – Mans - o/16 - Goue Medalje

Welgedaan Zandré.

Seunshokkie vs the Settlers

rugbytoernooie

Saterdag 24 Februarie 2019

o.14B wen 2 – 0

o.14A wen 2 – 1

o.16B verloor 0 – 2

o.16A wen 2 – 0

o.19B verloor 1 – 3

o.19A wen 1 – 0

o.16aPaarl Gimnasium rugbytoernooi

Vs Potch Gim wen 52 – 0

Vs Affies verloor 12 – 17

Vs Garsfontein verloor 5 – 10

o.15aouteniqua rugbytoernooi

Vs Framesby verloor 10 – 12

Vs Boland Landbou verloor 5 – 12

Vs Diamantveld wen 27 – 19

o.14aouteniqua rugbytoernooi

Vs Affies verloor 14 – 35

Vs Garsfontein verloor 12 – 17

Vs Pearson wen 17 – 12

o.19anoord – Suid rugbytoernooi

Vs EG Jansen verloor 19 – 31

Vs Waterkloof verloor 15 – 63

Page 15: UITGAWE DURBANVILLE...2019/05/01  · Paulse, Percy Montgomery, Tiaan Strauss, Bryan Habana om ‘n paar te noem. Van die pryse wat gewen kan word is ‘n reuse studiebeurs, R30 000

#TrotsDurbanville Tel: 021 976 3188 E-pos: [email protected]: www.durbanvillehs.co.za

UITGAWE 2/2019

15

dUrBieS adS

WEDNESDAY IS CLINIC DAYOne day a week is devoted to affordable eyecare for the needy.

TEL: 021 914 [email protected] North, Carl Cronje Drive

WWW.SPECTACLEWAREHOUSE.CO.ZA

IS CLINIC DAY,

C2M Chartered Accountants Inc. gooi hulle gewig behoorlik in by Hoërskool Durbanville.

C2M, een van die trotse borge van Hoërskool Durbanville het ‘n projek geloods waar hardwerkende, behoeftige leerders die geleentheid gebied word om by Hoërskool Durbanville

skool te gaan.

Om by te dra tot hierdie projek, gaan laai die gratis applikasie af vanaf die Apple App Store of Google Play. Soek met die sleutelwoord C2M. Vir elke applikasie wat afgelaai word, sal C2M R50

bydra tot hierdie projek.

Ons waardeer C2M Chartered Accountants Inc se bydraes tot ons skool en ons skolegemeenskap en vra dat ouers hierdie inisiatief sal onder-steun, siende dat dit gratis is.

#DurbiesGeeOm

C2M raaK BetroKKe

Page 16: UITGAWE DURBANVILLE...2019/05/01  · Paulse, Percy Montgomery, Tiaan Strauss, Bryan Habana om ‘n paar te noem. Van die pryse wat gewen kan word is ‘n reuse studiebeurs, R30 000

16

Tel: 021 976 3188 l Web: www.durbanvillehs.co.za l E-pos: [email protected]

aKSienetBaL

Page 17: UITGAWE DURBANVILLE...2019/05/01  · Paulse, Percy Montgomery, Tiaan Strauss, Bryan Habana om ‘n paar te noem. Van die pryse wat gewen kan word is ‘n reuse studiebeurs, R30 000

#TrotsDurbanville Tel: 021 976 3188 E-pos: [email protected]: www.durbanvillehs.co.za

UITGAWE 2/2019

17

Wes – KaapproeweBaie geluk aan die volgende leerders wat gekies is om an die Wes – Kaapproewe in Riversdal te gaan deelneem:

SPortUitSLaenetbal

o.14

Lienka Serfontein

Minette Erasmus

Emma Badenhorst

Amoné Wessels

o.15

Danny Roux

Ané le Roux

Jana Pretorius

Danielle Pretorius

Carna Theron

o.16

Marisa de Beer

Jannah Smith

o.17

Renicha Carelse

Courtney Hickson

Klia Verster

Melissa Blaauw

o.18

Bianca de Lange

Ansley Solomons

Runé du Plessis

Hokkie vs Hugenote

o.14 A Dogters wen 2-0

o.16 B Dogters drew 1-1

o.16 A Dogters wen 2-0

o.19 C Dogters gelykop 0-0

o.19 B Dogters gelykop 0-0

o.19 A Dogters gelykop 3-3

o.14 B Seuns wen 4-1

o.16 B Seuns verloor 0-1

o.19 B Seuns verloor 2-3

rugby vs Hugenote

o.14C vs Hugenote B wen 21 – 12

o.14B vs Kasselsvlei A wen 27 – 22

o.14A wen 26 – 0

o.15A wen 61 – 0

o.16B wen 24 – 12

o.16A wen 30 – 17

o.19D vs Paarl Gim G verloor 14 – 24

o.19C wen 51 – 0

o.19B wen 67 – 15

o.19A wen 36 – 15

Saterdag 27april 2019 netbal vs Hugenote

o.18 A wen 39-13

o.18 B wen 21-11

o.18 C verloor 9-18

o.17 A wen 30-21

o.17 B wen 23-9

o.17 C verloor 8-28

o.16 A wen 31-10

o.16 B wen 21-8

o.16 C wen 10-5

o.15 A wen 31-9

o.15 B wen 29-1

o.15 C wen 22-1

o.15 D wen 29-1

o.14 A wen 51-6

o.14 B wen 17-8

o.14 C wen 23-4

o.14 D wen 12-7

o.14 E wen 6-3

Saterdag 4 Mei 2019 netbal vs dF Malan

o.18 A wen 30-14

o.18 B wen 23-14

o.17 A wen 21-15

o.17 B wen 23-16

o.17 C verloor

o.16 A wen 20-13

o.16 B verloor 16-20

o.16 C verloor 8-15

o.15 A wen 21-9

o.15 B wen 27-14

o.15 C wen 23-10

o.15 D wen 24-3

o.14 A wen 31-16

o.14 B verloor 10-16

o.14 C verloor 14-23

o.14 D verloor 4-16

o.14 E verloor 1-13

HokkieBaie geluk aan ons o14A Seuns Hokkiespan wat die naweek silwer gewen het in die WP Hokkie uitkloptoernooi.

Baie geluk seuns, ons is trots op julle!

Page 18: UITGAWE DURBANVILLE...2019/05/01  · Paulse, Percy Montgomery, Tiaan Strauss, Bryan Habana om ‘n paar te noem. Van die pryse wat gewen kan word is ‘n reuse studiebeurs, R30 000

18

Tel: 021 976 3188 l Web: www.durbanvillehs.co.za l E-pos: [email protected]

dF Malan vs durbanville

o.14A wen 59 - 7

o.15B wen 24 - 0

o.15A wen 27 - 13

o.16A wen 29 - 12

o.19C wen 51 - 6

o.19B wen 41 - 0

o.19A wen 81 – 0

SPortUitSLaeHokkie Krieket

durbanville dogtershokkie vs de Kuilen

o.14A wen 9-0

o.16A wen 7-0

o.16B wen 4-0

o.16C - 0-0

o.19A wen 8-0

o.19B wen 4-0

o.19C - 1-1

durbanville seunshokkie vs de Kuilen

o.14A wen 6-0

o.16A gelykop 0-0

o.16B wen 2-1

o.16C wen 2-2

o.19A gelykop 1-1

o.19B wen 1-0

Stefan Venter (u14)

Micka Laubushagne (u14)

Lian Laubushagne (u14)

Josh Viljoen (u14)

Jacques Koen (u14)

Liam Sadie (u15)

Reuben Carstens (u15)

Louw Marx (u15)

Zak du Toit (u16)

Guhan du Bois (u16)

Tyron Lambrechts (u16)

William Moore (u17)

Aidan Carstens (u17)

Martin Roux (u17)

DW du Plessis (u17)

Dian Barnard (u18)

Baie geluk aan Dian Barnard met sy insluiting in die WP O/19AB Winteroefengroep.

Baie geluk aan die volgende seuns wat uitgenooi is na die WP Winter - Distriknette, WP Noordsonestreek:

rugby

#TrotsDurbanville#TrotsDurbanville

dUrBie SKUt in die KoL

BooGSKiet

Zandré Hansen het onlangs aan die SAARA WP Kompetisie 2 deelgeneem.

Zandré het die volgende prestasie behaal:Hy het in die o16 ouderdomsgroep deelgeneem aan die 10M Olympise Presisie Skiet - Staan• 10m Olimpies – Mans - o16 - Goue Medalje

Baie geluk Zandré, ons is trots op jou.

Alhoewel dit nie ‘n amptelike skoolsport is nie, is daar ‘n hele aantal leerders wat week na week deelneem aan die verkseie kompetisies.

Ons leerders presteer baie goed en ons wil elkeen geluk wens met hul prestasies en volhoue harde werk.

Baie geluk Durbies, ons is trots op julle!

Page 19: UITGAWE DURBANVILLE...2019/05/01  · Paulse, Percy Montgomery, Tiaan Strauss, Bryan Habana om ‘n paar te noem. Van die pryse wat gewen kan word is ‘n reuse studiebeurs, R30 000

#TrotsDurbanville Tel: 021 976 3188 E-pos: [email protected]: www.durbanvillehs.co.za

UITGAWE 2/2019

19

dUrBie SinG aSeMS WeG BY taLent aFriCa

dUrBieS BLaaSorKeS oPen Vir tYGerBerG KinderKoor

Esme Erasmus (@Tygerburger): Alyssa Cilliers, ‘n graad 8 leerder van die Hoërskool Durbanville het pas skoonskip gemaak in haar afdeling en ouderdomsgroep in die nasionale Talent Africa-sangkompetisie, wat van 3-6 April in Port Elizabeth plaasgevind het. Nou wink verskeie oorsese kompetisie vir haar.

Cilliers, ‘n sangstudent van die Riana van Wyk-musiekskool die afgelope nege maande, het goue medaljes gewen in die afdelings broadway, jazz, en ope. Daarmee kwalifiseer sy om Suid-Afrika in New York van 22 Junie tot 6 Julie te gaan verteenwoordig.

Sy het ook twee goue medaljes in die ope afdeling gekry van die Eurosing-kompetisie, wat dieselfde tyd as die Talent Africa-sangkompetisie gehou is, en het daarmee gekwalifiseer om Suid-Afrika in Pole in Desember te gaan verteenwoordig.

Sy is by die Talent Africa-kompetisiegekies om by die gala-aand op te tree en het spesiale toekennings ontvang in vier kategorieë: Top 10 Vocalist, Best Junior Talent Africa Idol, Overall Junior Vocalist, asook eerste plek in die ouderdomskategorie vir 12-14-jariges.

Sy benodig egter geld om oorsee te kan gaan deelneem. Enigiemand wat hierdie talentvolle, passievolle jong sanger wil help om haar droom te bewaarheid, kan haar ma, Noeleen Cilliers, by 084 717 2496 skakel.

#DurbiesBlaasorkes

#TrotsDurbanville Die Hoërskool Durbanville se Blaasorkes het op Dinsdag 16 April 2019 as voorprogram vir die Tygerberg Kinderkoor opgetree.

Dit was die laaste optrede wat Hennie Loock as dirigent van dié wêreldkampioen-koor opgetree het.

Die Nederlandse sangsensasie Amira Willighagen, wenner van Holland’s Got Talent, het ook by dié spoggeleentheid saam met die koor gesing.

dUrBie PreSteer in aFriKaanS

Jana Laker het op Saterdag 13 April 2019 deelgeneem aan Metro-Noord se gr.11-Taalkompetisie en ‘n tweede plek behaal.Sowat 31 skole en 93 leerders uit ons distrik het aan hierdie kompetisie deelgeneem.

Baie geluk Jana, ons is trots op jou!

Page 20: UITGAWE DURBANVILLE...2019/05/01  · Paulse, Percy Montgomery, Tiaan Strauss, Bryan Habana om ‘n paar te noem. Van die pryse wat gewen kan word is ‘n reuse studiebeurs, R30 000

20

Tel: 021 976 3188 l Web: www.durbanvillehs.co.za l E-pos: [email protected]

dUrBie PreSteer in KarateKaylee Scheffler het op 17 Maart 2019 aan die SA Nasionale Karate Kampioenskappe deelgeneem.

Kayleé het die Wes-Kaap verteenwoordig en ‘n het ‘n brons medalje gewen. Sy is ook die enigste lid van die Wes-Kaap span, in haar gewigsafdeling wat ‘n medalje gewen het.

Baie geluk Kayleé, ons is trots op jou!

#TrotsDurbanville

oUd-dUrBie HoU SY LYF SanGer

Oud-Durbie, Ramey Short ook beter bekend as die stoute dokter, Dr Quinton Meyer in Binneland se gange, het die afgelope tyd aan ‘n Afrikaanse musiekalbum gewerk.

Sy eerste twee enkelsnitte, “More kom die son weer op” en “Al wat ek kan sê” is beskikbaar op Spotify en iTunes.

Ramey Short:Ek is besig om my eerste Afrikaanse musiek album op te neem, ek het al ‘n paar liedjies opgeneem maar nou het ek julle hulp nodig om my album klaar te maak, julle kan julle album pre-order & so word die album dan geteken en direk tot by jou huis ge-courier.

Al wat jy hoef te doen is click op die link, kies jou opsie en dis afgehandel, daar is rewards asook ‘n kompetisie wat hardloop tot en met 19 April 2019.

Die link is:https://www.thundafund.com/project/rameyshort

Baie dankie vir die support.

Ondersteun hierdie Oud-Durbie.