uitgawe 539 22 augustus 2019 vreesloos soos drienie deur

17
Uitgawe 539 22 Augustus 2019 Die E-NUUSBLAD met die verlede, hede en toekoms VREESLOOS SOOS DRIENIE Deur Ronel Theart Die lewe van die Jouberts op die plaas Rustfontein in die distrik Wakkerstroom was rustig en hulle was ‘n hegte gesin wat daarvan gehou het om met spesiale geleenthede saam te kom. Op Wakkerstroom het ons regtig plesierig geleef. Jare het rustig verbygegaan.” Weghol veldbrande het tot gevolg gehad die Jouberts in een nag al hulle aardse besittings verloor het. Daardie nag in 1859, het hulle oudste dogtertjie Hendrina Susanna, toe sewe jaar oud, aan witseerkeel gesterf. Die Jouberts moes hand aan die ploeg slaan en weer van voor af begin. Die mans, waaronder ook die generaal was besonder handig en hulle het stoele en drinkbekers gemaak. Hy het ook ‘n besondere wakis wat in driedele verdeel is gemaak. Hierin sou gedroogte vrugte, mielies en meel geberg word. Die binnekant van die kis is met blik uitgevoer. Die generaal skryf die volgende van hulle welvarende bestaanswyse: Ik en mijn vrouw heft onze boeltje niet met zitten of slapen by elkander gemaakt…neen; het heft ons zuchten en zwoegen gekost. Wij hebben nagten en nagten gezwoeg. Schenkers en gevers hebben wij niet gekent…” Hulle was ‘n doodnormale gesin en alledaagse staaltjies het ook in die kinders se lewens afgespeel. Josua, hul 17-jarige seun, het een oggend op die werf gesukkel om in die saal van ‘n perd te kom. Nadat hy dit na vele probeerslae reggekry het, het die perd hom so vinnig soos wat hy op die rug gekom het weer afgegooi. Sy ma het die gebeure dopgehou. Sy besluit toe om in te gryp en klim toe doodluiters op die perd en ry die veld in. Met haar terugkeer ‘n kwartier later, was die perd hondmak. Drienie was baie lief vir perde en was op haar gelukkigste in die veld. Eendag het Josua bykans sy oor in ‘n rowwe speletjie met ander seuns verloor. Sy pa het hom sonder verwyl en sonder om ‘n groot bohaai van die oor te maak huis toe gestuur met die woorde: “Sê jou ma moet die oor vaswerk.” Die daad is by die word gevoeg en sy ma het die oor toe met naald en gare aangewerk. Sy het haar so goed van haar taak gekwyt dat die oor pragtig aangegroei het. Die Generaal het geen taak te gering geag om te doen nie. Hy was handig in en om die huis en het een aand na afloop van sy verjaardag in 1887, toe daar baie gaste was, self die glase uitgespoel. In die Nasionale Kultuurhistoriese Museum in Pretoria is ‘n swaar klipwaterkan wat die generaal gemaak het en hy het vir Drienie verduidelik hoe dit werk: “Kyk, hierso gooi jy die water in en uit ‘n kraantjie loop dit weer uit en – alla, dis koud!... En kyk, al die uitsteeksels is aangeskroef, want hulle is hol binnekant. Daar gaan agt bottels water in. Probeer ‘n slag om die ding op te tel.” Drienie se vreesloosheid was dalk meer van ‘n oorlewingsdrang, as bloot net die gewoonte om sonder vrees te leef. Sy was op en wakker in haar optrede soos om al die burgers tydens die Slag van Majuba, vroeg die oggend reeds wakker te maak en te vergewis van die Rooibaadjies, wat teen die berg opklim. Aanvanklik wou haar man haar nie glo nie: Kom gou ‘n bietjie, daar is mense op die kop. My man kom buite en sê dis die versterkings wat hy verwag het. Maar man, sê ek , vat jou kyker. Het onse mense rooi baadjies?” Na afloop van die slag, was daar slegs 1 Boer gedood en 5 gewond. Die Britte het nie so lig daarvan afgekom nie. 92 is gedood en 134 is gewond. Drienie het ‘n tent gereed gekry vir die gewondes: “Ek het alles wat ek in my tent gehad het gebruik vir die gewondes en my man het ook gehelp verbind. Een slag vat hy my voorskoot en wil dit gebruik vir die gekwestes, maar ek sê: Laat staan asseblief my voorskoot, altemit wil jy my tabberd ook vat! En as jy my voorskoot neem, kom die tabberd vol bloed en dis my beste!” So het Drienie se “vreesloosheid” haar ook soms handig te pas gekom. Sy moes na haarself ook omsien. Bron: Pretorius C., Vreeslose Drienie. Die lewe van Hendrina Joubert Bo: Waterkan deur general Joubert self gemaak. (Foto ui bron.) Onder: Inskripsie op die grafsteen in Grafkelder Heel onder: Grafkelder op gerig ter ere van kommandant-generaal Piet en mev. Drienie Joubert op die plaas Rustfontein buite Volksrust Foto’s: Eie versameling.

Upload: others

Post on 30-Dec-2021

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Uitgawe 539 22 Augustus 2019 VREESLOOS SOOS DRIENIE Deur

T met sy gewee in die hand en bandolier oor

Uitgawe 539 22 Augustus 2019

Die E-NUUSBLAD met die verlede, hede en toekoms

VREESLOOS SOOS DRIENIE

Deur Ronel Theart

Die lewe van die Jouberts op die plaas Rustfontein in die distrik Wakkerstroom was rustig en hulle was ‘n hegte gesin wat daarvan gehou het om met spesiale geleenthede saam te kom. “Op Wakkerstroom het ons regtig plesierig geleef. Jare het rustig verbygegaan.”

Weghol veldbrande het tot gevolg gehad die Jouberts in een nag al hulle aardse besittings verloor het. Daardie nag in 1859, het hulle oudste dogtertjie Hendrina Susanna, toe sewe jaar oud, aan witseerkeel gesterf. Die Jouberts moes hand aan die ploeg slaan en weer van voor af begin. Die mans, waaronder ook die generaal was besonder handig en hulle het stoele en drinkbekers gemaak. Hy het ook ‘n besondere wakis wat in driedele verdeel is gemaak. Hierin sou gedroogte vrugte, mielies en meel geberg word. Die binnekant van die kis is met blik uitgevoer. Die generaal skryf die volgende van hulle welvarende bestaanswyse: “Ik en mijn vrouw heft onze boeltje niet met zitten of slapen by elkander gemaakt…neen; het heft ons zuchten en zwoegen gekost. Wij hebben nagten en nagten gezwoeg. Schenkers en gevers hebben wij niet gekent…”

Hulle was ‘n doodnormale gesin en alledaagse staaltjies het ook in die kinders se lewens afgespeel. Josua, hul 17-jarige seun, het een oggend op die werf gesukkel om in die saal van ‘n perd te kom. Nadat hy dit na vele probeerslae reggekry het, het die perd hom so vinnig soos wat hy op die rug gekom het weer afgegooi. Sy ma het die gebeure dopgehou. Sy besluit toe om in te gryp en klim toe doodluiters op die perd en ry die veld in. Met haar terugkeer ‘n kwartier later, was die perd hondmak. Drienie was baie lief vir perde en was op haar gelukkigste in die veld.

Eendag het Josua bykans sy oor in ‘n rowwe speletjie met ander seuns verloor. Sy pa het hom sonder verwyl en sonder om ‘n groot bohaai van die oor te maak huis toe gestuur met die woorde: “Sê jou ma moet die oor vaswerk.” Die daad is by die word gevoeg en sy ma het die oor toe met naald en gare aangewerk. Sy het haar so goed van haar taak gekwyt dat die oor pragtig aangegroei het.

Die Generaal het geen taak te gering geag om te doen nie. Hy was handig in en om die huis en het een aand na afloop van sy verjaardag in 1887, toe daar baie gaste was, self die glase uitgespoel.

In die Nasionale Kultuurhistoriese Museum in Pretoria is ‘n swaar klipwaterkan wat die generaal gemaak het en hy het vir Drienie verduidelik hoe dit werk: “Kyk, hierso gooi jy die water in en uit ‘n kraantjie loop dit weer uit en – alla, dis koud!... En kyk, al die uitsteeksels is aangeskroef, want hulle is hol binnekant. Daar gaan agt bottels water in. Probeer ‘n slag om die ding op te tel.”

Drienie se vreesloosheid was dalk meer van ‘n oorlewingsdrang, as bloot net die gewoonte om sonder vrees te leef. Sy was op en wakker in haar optrede soos om al die burgers tydens die Slag van Majuba, vroeg die oggend reeds wakker te maak en te vergewis van die Rooibaadjies, wat teen die berg opklim.

Aanvanklik wou haar man haar nie glo nie: “Kom gou ‘n bietjie, daar is mense op die kop. My man kom buite en sê dis die versterkings wat hy verwag het. Maar man, sê ek , vat jou kyker. Het onse mense rooi baadjies?”

Na afloop van die slag, was daar slegs 1 Boer gedood en 5 gewond. Die Britte het nie so lig daarvan afgekom nie. 92 is gedood en 134 is gewond.

Drienie het ‘n tent gereed gekry vir die gewondes: “Ek het alles wat ek in my tent gehad het gebruik vir die gewondes en my man het ook gehelp verbind. Een slag vat hy my voorskoot en wil dit gebruik vir die gekwestes, maar ek sê: Laat staan asseblief my voorskoot, altemit wil jy my tabberd ook vat! En as jy my voorskoot neem, kom die tabberd vol bloed en dis my beste!”

So het Drienie se “vreesloosheid” haar ook soms handig te pas gekom. Sy moes na haarself ook omsien.

Bron: Pretorius C., Vreeslose Drienie. Die lewe van Hendrina Joubert

Bo: Waterkan deur general Joubert self gemaak.

(Foto ui bron.) Onder: Inskripsie op die grafsteen in

Grafkelder Heel onder: Grafkelder op gerig ter ere

van kommandant-generaal Piet en mev. Drienie Joubert op die plaas Rustfontein buite Volksrust

Foto’s: Eie versameling.

Page 2: Uitgawe 539 22 Augustus 2019 VREESLOOS SOOS DRIENIE Deur

Landboumarkwerkswinkel LANDBOUMARK VOORUITSIGTE –

aangebied deur JOHAN WILLEMSE

KLIMAATVOORUITSIGTE –

bespreek deurJOHAN VAN DER BERG (Santam Crop Insurance)

30 Augustus 2018 Bikers’ Church, Tempe Lughawepad (verby Langenhovenpark), BFN

Program 09:00 - 10:00

Registrasie en koffie

10:00 – 12:00

Makro-ekononie, Weer, Graanmarkte Makro-ekononie : Rentekoerse, wisselkoers ea.: Prof Johan Willemse Klimaatsvooruitsigte vir nuwe seisoen : Mnr. Johan van der Berg Plaaslike graanmarkvooruitsigte : mielies, koring en oliesade. Prof Johan Willemse

12:00 – 12:30 Ligte middagete

12:30 – 13:30 Veebedryfmarkvooruitsigte Bees-, skaap-, varkbedryf ea. :Prof Johan Willemse

Geborg deur NEDBANK Willie de Jager - Streeksbestuurder : Landbou Vrystaat

[email protected]+27 (0)51 400 5755 +27 (0)82 902 3313

VOORAFBESPREKING IS NOODSAAKLIK – R300 pp [email protected] of 083 381 8011

Bevestig asb voor Maandag 26 Aug

UITNODIGING

sien geld anders

Page 3: Uitgawe 539 22 Augustus 2019 VREESLOOS SOOS DRIENIE Deur

Lekker verjaar …,

Lekker verjaar!!!! van u, vriende, kollega’s en families.

23 Aug Sannie Kymdell 24 Aug Rita Labuschagne 27 Aug Pat Sawyer

The Current War 13V Fri–Thu;12:00, 14:00, 18:00 The Secret Life Of Pets 23D

PG

Fri –Thu; 11:45, 14:15, 15:45, 18:15 Crawl 16HLV Fri-Thu; 16:00, 20:00 Spider-Man Far From Home

10-12PGLV

Fri-Thu; 12:00, 14:30, 17:30, 20:00 The Lion King PGV Fri-Thu;12:00, 13:30, 16:00, 17:30, 19:45, 20:00

26 July – 1 Aug

University of the Third Age

(U3A)

T h u r s d a y , 2 9 A u g 1 0 : 0 0 Sewe Damme Hall, Gen Beyers Street,

Talk and visuals by Kara Pagel of Emirates on “Life in the Air”.

Everyone is welcome. Entrance costs R20 for non-members and includes

tea.

Call Pam Gradwell 083 253 6293 for further

information.

Page 4: Uitgawe 539 22 Augustus 2019 VREESLOOS SOOS DRIENIE Deur

Plot 35, 9de Laan, Kelly's View, Bl

Bloemfontein

KAARTJIE VERKOPE Die kaartjies vir Aasvoel Klub vertonings sal voortaan net by Kiki Corner Langenhoven Park beskikbaar wees. Of mense kan bespreek deur 'n epos na vultureclubevents@gmail te stuur.

Meer inligting op http://vulture-aasvoelclub.com/events-page/

Alle vertonings begin 8 nm tensy anders vermeld. 23 Aug - Black Dog – Featuring “rhe local legends” R100 29 Aug – Dan Patlansky Electric Duo Show R150 31 Aug – Thys die Bosveldklong R120 6, 7 Sept – Touch of Class R130 13 Sept – Andre Swartz R120 14 Sept – The Story of Rocky n Roll 2 R100 18 Sept – Andrea Bocelli Tribute Extend version by Jacobus Silwer Featuring Cezanne Yzzel R150 27 Sept – Lost Chord R100 3 Okt- Manie Jackson en Manuel Escorsio R120

8 Okt - Boere Rock Radio fees by die ABO

Museum Bfn-Computicket. 9 Okt – Elandre Scwartz met vol “band” Boomhuis teater produksie R180 11 Okt – Dozi R100 18 Okt – Country Koors met Rudi Claase en Angel de Lange R120 19 Okt – Valiant Swart R120 1 Nov – Concrete Chapel R80 2 Nov – Ray Dylan R100 7 Nov – ACDC en Led Zepplin Tribute – Jason Oosthuizen band 120

TRUKSVY Soutpan: Vrystaat

Truksvy 076 7688 726 Bespreek asb by Liza of Krona

Dinsdag- Vrydag 08h30-17h00 Saterdag 08h00-14h00 Sondag 08h00-15h00

Bederf die vrou in jou

lewe die Augustus by

Truksvy

*R700-00 *Bed en Ontbyt per paartjie,

beskikbaar slegs vir Aug

Dinsdag tot Saterdag

Geskenk en

Tweedehanse

winkel!

Kom loer

gerus en sien

wat vang jou

oog

Saterdag is

daar nog

Bazaar ook in

Soutpan

Sondag buffets 12h30

tuisgebakte brood, botter en

konfyt

een van die volgende

koring / mielierys/ stampmielies

en

2x groentes, aartappels, slaai

‘poering’

25 Augustus 2019

BEESSTERT en

HOENDERPASTEI

Bespreek asb. R148 pp

Onthou gerus ons is oop

Dinsdag- Vrydag vanaf 08h30-17h00

Saterdag 08h00-14h00

Kom eet ietsie vanaf die

spyskaart

Page 5: Uitgawe 539 22 Augustus 2019 VREESLOOS SOOS DRIENIE Deur

Kontak Rudi

By 083 432 9927

Vir die vinger

lek lekker

spyskaart.

Page 6: Uitgawe 539 22 Augustus 2019 VREESLOOS SOOS DRIENIE Deur
Page 7: Uitgawe 539 22 Augustus 2019 VREESLOOS SOOS DRIENIE Deur

KAARTJIES IS BESKIKBAAR BY KIKI CORNER IN LANGENHOVENPARK OF KAN BESPREEK WORD BY

[email protected] navrae 079 387 3614

8 Aug NEGO bied aan ‘n Kuieraand met Pedro Kruger Kontak asb vir ENGO vir meer info en kaartjies by

[email protected] / 051 4077822 11 Aug Country Legendes Lance James, Barbara Ray en Jody

Wayne (Middagvertoning 15h00) R120 12 en 13 Aug ELANDRE (uitverkoop) R150 14 Aug Joshua na die Reën)

Alle kaartjies beskikbaar by kiki corner in

langenhovenpark of bespreek by

[email protected] (buiten waar

anders vermeld)

Heerlike pizzas en kontantkroeg beskikbaar,

middagvertoning geen pizzas

Vertonings begin om 19h30

Onthou ook van die paintball by MEERKATKOLONIE vir die kinders. Skakel Pieter vir navrae by 079 664 6814

KONTAK 079 387 3614 vir volledige program of besoek ons facebookblad.

We are daily exposed to different kinds of stress: Mechanical - such as injury, strain or bad posture. Chemical - such as air pollutants, additives and colorants in food. Mental / Emotional - such as circumstances outside of your control having an emotional effect on you. Releasing body stress will allow your body to cope better with your daily life and restore your natural state of self healing. Body stress release is a gentle non-therapeutic technique and does not treat any condition.

Werner Frylinck MBSRA (SA)

Bloemfontein

062 910 2531 [email protected]

www.bodystressrelease.com

A a s v o ë l k l u b R 1 0 0 23 Aug 20h00

The show, featuring great rock music of the 70’s, promises to rock your socks off! With Danny Benton on percussion & vocals, Skye Klopper on drums & vocals, John Smit on base guitar, Chris Smith on lead guitar and Nic Klopper on keys/guitar and vocals. Come experience again the way rock music should be played. You can be sure of a show that's loud, raw and never sweet!!! Tickets will be available at Kiki Corner, Langenhoven Park, or send an email to vultureclubevents@gmail See you there!

Page 8: Uitgawe 539 22 Augustus 2019 VREESLOOS SOOS DRIENIE Deur

Maandag – Vrydag: 08h00-17h00 / Saterdag 08h00 – 13h00

Voorafgereëlde afsprake sal verwelkom word / Na ure per afspraak

084 442 6964 Ol ive G r int er s t raat 22 , F i char dt par k

Page 9: Uitgawe 539 22 Augustus 2019 VREESLOOS SOOS DRIENIE Deur
Page 10: Uitgawe 539 22 Augustus 2019 VREESLOOS SOOS DRIENIE Deur

AUTHORISED AGENT FOR

FREE STATE

Rubber it’s two component liquid spray-on rubber waterproof coating will protect your roof against corrosion and rust. Rubber It has been in business since June 2007.

PRODUCT RANGE Rubberised Roof Coating * Liquid Rubber Multi Guard Rubber * Rubber Guard Rubber *B Earth Range of Products

Waterproofing is the process of making a structure waterproof or water-resistant so that it remains unaffected by water or resisting the ingress of water under specified conditions. These includes roof, floors, basements and balconies.

Corrosion protection of concrete, steel and all other metals should present little difficulty for common applications and environments if the factors that affect durability are recognised at the outset. This is where our product is ahead of it time

Engineering Solutions include the waterproofing of parking decks. Built-up water can damage the structure of the parking deck and pose a risk to the amount of weight that the structure can hold. Professional waterproofing however, may help to keep a parking deck as good as new for many years.

Contact Barend Van Wyk at PROVISIONWORX

0720265089 - for a free quotation.

CCTV CAMERAS, PLUMBING, RENOVATIONS, TILING, PAINTING&ROOF SEALLING, STEELWORK, MAINTENANCE, BUILDING, GATE MOTORS, WE ALSO DO SUB-CONTRACTING

Before

After

Page 11: Uitgawe 539 22 Augustus 2019 VREESLOOS SOOS DRIENIE Deur

HOËRSKOOL SHANNON (1915-1978)

REUNIE

SATERDAG 26 OKTBER 2019 OM

14:00 HOËRSKOOL SHANNON (1915-

1978 ) OUDSKOLIERE BRING-EN-

BRAAI

REUNIE TE KOOT NIEMANN

PRIMERE SKOOL.

SONDAG 27 OKTOBER 2019 OM

09:30 GEDENKDIENS BY DIE SKOOL

.

SKAKEL: 051 422 5283 / 072 418 8665

Healthcare worker

....... " I, Tsepo Thabana , a male Healthcare worker, looking for a

nursing or care giving job.

I am an ancillary Health care worker. I worked in different

hospitals in Wards, ICU, Theatre and Casualty.

Contact details 071 745 7887

Page 12: Uitgawe 539 22 Augustus 2019 VREESLOOS SOOS DRIENIE Deur

ENIGE NAVRAE SKAKEL: RIANA 063 293 4736 I 060 508 8838

Page 13: Uitgawe 539 22 Augustus 2019 VREESLOOS SOOS DRIENIE Deur

Baie welkom by UNIKUM BROKKIES

EMOSIONELE SELFSORG AS WOMAN WE CARE A LOT BUT WE NEGLECT SELF-CARE ©

WANNEER JY NIE BEWUS IS VAN JOU EMOSIES NIE EN NIE WEET HOE OM DIT TE BESTUUR NIE

IS JY SOOS ‘N STOOMPOT ONDER DRUK...

• Weet jy waar kom die emosies vandaan wat jou onverwags bekruip (jou triggers)?

• Weet jy wat dreineer jou emosioneel?

• Het jy hanteringsvaardighede om jou emosies te bestuur?

• Het jy al ontdek wat jy kan doen om jou emosionele spanning te verlig?

Indien jy besef jy versorg jouself emosioneel nie goed nie–maak die nodige veranderinge You can’t pour from an empty cup

Om emosioneel intelligent te wees (dit het niks met jou IK te doen nie) beteken dat jy jou eie emosies suksesvol

kan bestuur en ander se emosies doeltreffend kan hanteer! Aanhoudende emosionele spanning kan jou fisies siek

maak en jou beroof van ‘n gelukkige lewe!

Jannine Bester UNIKUM Berading 082 902 3556

Mag jy ‘n fantastiese SELFSORG vrouemaand beleef!

Page 14: Uitgawe 539 22 Augustus 2019 VREESLOOS SOOS DRIENIE Deur
Page 15: Uitgawe 539 22 Augustus 2019 VREESLOOS SOOS DRIENIE Deur
Page 16: Uitgawe 539 22 Augustus 2019 VREESLOOS SOOS DRIENIE Deur
Page 17: Uitgawe 539 22 Augustus 2019 VREESLOOS SOOS DRIENIE Deur

Afrikaans bars behoorlik uit sy nate

Verskeie boekbekendstellings word binnekort by NALN* aangebied

(Bywoning is gratis.)

Halley se komeet (Wenkbrou) deur Hannes Barnard Woensdag, 4 Sept, om 18:00

RSVP by [email protected] òf 051-406 7560

Voorspraak (Naledi) deur Hendrik Botha (Ingrid Jonker-prys benoemde vir sy eerste digbundel, Atropos)

Donderdag, 12 Sept, om 18:00 RSVP by [email protected] òf 051-406 7560

Zola (Penguin) deur Johan Jack Smith Donderdag, 19 Sept, 18:00

RSVP by [email protected] òf 051-406 7560

Tronkhond (Protea Boeke) deur China Mouton Donderdag, 3 Okt, om 18:30

RSVP by [email protected] òf 051-406 7560

Nuusmakers: Stories oor mense, nuus en gebeure oor 30 jaar deur Charles Smith, op Donderdag, 21 Nov, om 18:00 RSVP by [email protected] òf 051 404 7875

*Die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum is geleë op die h/v Pres. Brand- en Miriam Makebastraat, Bloemfontein.

Kontak NALN: tel. 051-405 4711 òf [email protected]

facebookblad: https://www.facebook.com/vriendevannaln?fref=ts

Besoek gerus die Vriende van NALN-vereniging se Boekemark in die pragtige Ketelkelder op

Maandagoggende of per afspraak, asook op Saterdagoggend, 14 September 2019, vanaf 8:30 - 12:30.