upington bulletin 20140205

Download Upington Bulletin 20140205

Post on 30-Mar-2016

253 views

Category:

Documents

11 download

Embed Size (px)

DESCRIPTION

Upington Bulletin 20140205

TRANSCRIPT

  • Vind

    lafenis

    op

    kamp

    DIE Horskool Martin

    Oosthuizen (HMO) in Ka

    kamas het weer die jaar

    met lekker kampe, fees

    konserte en allerlei pret

    aktiwiteite begin. Johan

    Bruwer (links) en Dries

    Smit het di bande ge

    bruik om lekker op die

    graadkampe in die rivier af

    te koel. Kyk wat vang

    HMO se onderwysers en

    leerlinge alles op bll. 10 en

    11 aan.

    Foto: Verskaf

    Lizette Slabber

    UPINGTON spog dalk eersdaags

    met n veeldoelige sportkompleks

    waar verskeie sportsoorte beoefen

    kan word. Daar sal ook verblyf en

    restaurante vir spelers en afrigters

    en n basiese sportakademie wees.

    Di planne is deur Dennis Moss

    en Vennote in opdrag van die

    //Khara Hais-stadsraad as n

    ontwikkelingsmoontlikheid by die

    Gordonia-oord (Blou Dakkies)

    ontwikkel.

    Verskeie aansoeke is deur die

    stadsraad ontvang vir die verkoop

    van die Gordonia-oord, maar weens

    die swak toestand van die oord is

    n waardasie van slegs R12 miljoen

    vir die oord ingewin.

    Flip van der Steen, DA-raadslid

    van die //Khara Hais-munisipali-

    teit, s die raad is van mening dat

    baie meer waarde tot Upington

    gevoeg kan word deur eerder die

    Mxolisi Dicky Jacobs-stadion (ou

    Danie Kuys-stadion) na die Gordo-

    nia-oord te verskuif en dit te

    vergroot sodat dit velde en bane vir

    alle sportsoorte, sowel as n

    kano- en boothuis, sal insluit.

    Daar word volgens di planne

    voorsiening gemaak vir n krieket-

    ovaal, sokker-, hokkie- en rugbyvel-

    de, sowel as tennis- en netbalbane.

    Daar sal ook plek vir binnesport-

    soorte, verblyf vir die spelers en

    afrigters, voldoende parkeerplek,

    klubhuise en restaurante wees.

    Desi Ngxanga, munisipale

    bestuurder van //Khara Hais, s

    die raad is op die oomblik verdeeld

    tussen om die grond te verkoop en

    om dit te ontwikkel. Daarom is op

    die stadsraadsvergadering besluit

    om di punt op die sakelys te laat

    oorstaan totdat nuwe inligting

    ingewin kan word.

    Ngxanga s die raad het nie self

    die geld om die ontwikkeling te

    doen nie en daarom sal hy adver-

    tensies uitstuur om voorleggings

    vir die ontwikkeling van die

    sportkompleks te kry.

    Ons sal die private sektor moet

    kry om in te koop in di ontwikke-

    ling, het Ngxanga ges.

    Volgens Ngxanga is di ontwikke-

    ling vir die raad baie belangrik.

    Ons wil graag onderbenutte

    grond langs die rivier ontwikkel

    sodat die rivier beter benut kan

    word. Ons wil die grond langs die

    rivier meer gemeenskapsvriendelik

    maak.

    Die sportkompleks kan ook

    groter nasionale en provinsiale

    wedstryde na Upington lok.

    Die nasionale vrouesokkerspan

    het n paar jaar gelede in die Danie

    Kuys-stadion gespeel en ons het toe

    al besef di stadion kan nie groot

    wedstryde hanteer nie.

    Luidens die sakelys van die

    raadsvergadering wat op 28

    Januarie plaasgevind het, kan die

    ou stadion vir die vergroting van

    die sentrale sakekern gebruik

    word.

    ) Sien grafika oor beplande

    sportkompleks op bl. 2.

    Kompleks beplan

    Verspreidingsgebied: Kathu, Kuruman, Danilskuil, Lime Acres, Olifantshoek, Postmasburg, Upington, Keimoes, Kakamas en Groblershoop

    6 FEBRUARIE 2014 WWW.KALAHARIBULLETIN.CO.ZA WWW.KALAHARIBULLETIN.MOBI

    GRATIS

    Upington

  • 2 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 6 FEBRUARIE 2014

  • KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 6 FEBRUARIE 2014 3

    Andr Botha

    DIE sluier oor die nuwe Noord-

    Kaapse lugdiens is verder gelig

    onder meer dat dit n volle

    R8 500 sal kos om tussen Kimber-

    ley en Springbok en terug te

    vlieg. Die nuwe lugdiens,

    Phakalane Airways, is verlede

    week in Kimberley bekend

    gestel, maar min inligting is

    verskaf. Woensdag het dit op n

    nuuskonferensie van die departe-

    ment van vervoer geblyk n

    retoerkaartjie tussen Kimberley

    en Upington sal R4 750 kos.

    Stephen Jonkers, uitvoerende

    hoof van die departement, het

    ges die pryse is n spesiale

    openingsaanbod, wat na gelang

    van behoefte kan wissel.

    Pakes Dikgetsi, nasionale

    voorsitter van Cope, het ges dit

    lyk nou asof die ANC dink dit is

    reg om vliegtuie aan te koop,

    noudat hulle nie meer luukse

    voertuie kan koop nie.

    Hulle gebruik blatant staats-

    geld om hul verkiesingsmasjien

    te finansier.

    Andrew Louw, provinsiale

    DA-leier, het ges: Die DA vra

    vir n volle ondersoek rakende

    die geldigheid van die tender- en

    kontrakprosesse soos deur die

    huidige regering beklink.

    Twee vliegtuie met nege

    sitplekke elk sal gebruik word,

    waarvan een op bystand sal

    wees. Gekwalifiseerde vlieniers

    sal gebruik word.

    Volgens Jonkers is daar

    regstreekse en onregstreekse

    voordele, onder meer verbeterde

    dienslewering en tydbesparing

    vir amptenare en sakelui.

    Jonkers was vaag oor die mate

    waarin belastingbetalersgeld aan

    die lugdiens bestee sal word,

    maar het ges sitplekke op die

    vliegtuie is gewaarborg.

    As die regering wil h n

    bepaalde diens moet gelewer

    word, moet die diensleweraar die

    sekerheid h dat dit lewensvat-

    baar sal wees. Hy het ges die

    lugdiens is n proefprojek van 12

    maande. Die doel daarvan is om

    n ekonomies-lewensvatbare

    diens te skep om aan die

    vereistes rondom langafstand-rei-

    se in die uitgestrekte Noord-Kaap

    te voldoen. Dit gaan ook oor die

    behoeftes van die private sektor

    en die publiek om tussen dorpe

    te reis. Dit kan sakegeleenthede

    en individuele behoeftes verbe-

    ter. In die departement se

    lewensvatbaarheidstudie is

    bevind die noordelike deel van

    die provinsie het goeie infra-

    struktuur wat lugvervoer betref.

    Dit sluit in Kimberley,

    Kuruman, Upington, Alexander-

    baai en Springbok. Soortgelyke

    infrastruktuur is nie in die

    suidelike deel van die provinsie

    beskikbaar nie. Dit sluit dorpe

    soos Calvinia, De Aar en

    Williston in. Jonkers het ges die

    studie toon dit is moontlik om n

    ekonomies lewensvatbare en

    veilige lugvervoerdiens tussen

    groot dorpe in die provinsie in te

    stel. Die lugdiens sal Maandae,

    Woensdae en Vrydae twee keer

    per dag tussen Kimberley en

    Upington vlieg. Dinsdae is daar

    n oggendvlug tussen Kimberley

    en Springbok en n middagvlug

    op Vrydae tussen Kimberley en

    Springbok.

    Inligting oor

    lugdiensmin

    Sluit hulle by skool aan

    VIER nuwe onderwysers het hulle vanjaar by die Horskool Martin Oosthuizen aangesluit. Van links is Jacqui Croe

    ser, Chrisna Maritz, Zuanne Olivier en Elmarie Labuschagne. Foto: verskaf

    JANETTE KUHN in samewerking met die

    Bella Roma-restaurant by die Desert Palace

    Casino bied op 29 Maart haar jaarlikse

    Upingtons Got Talent-talentkompetisie aan.

    Op 8 Maart vind die eerste uitdunronde

    plaas en op 15 Maart sal die tweede

    uitdunronde gehou word.

    Daarna sal die halfeindronde op 22 Maart

    plaasvind met die eindronde van die

    kompetisie op 29 Maart.

    Al die uitdunrondes en die eindrondes

    sal by die Boma by die Desert Palace

    Casino plaasvind.

    Om jou vir die kompetisies in te skryf

    kan Kuhn by 071-731-5305 gebel word.

    Talentvolles gesoek

  • 4 KALAHARI BULLETIN, DONDERDAG 6 FEBRUARIE 2014

    Peil moet

    hoog bly

    OP die laaste stadsraadsvergade-

    ring het Thomas Basson, speaker

    van die //KharaHais-munisipali-

    teit, ges di raad is baie tevrede,

    want op die oomblik gaan alles

    goed.

    Hy het verwys na die onluste en

    betogings weens swak dienslewe-

    ringwat inKuruman en ander de-

    le van die land plaasgevind het.

    Hyhet gesUpington het nie hier-

    die probleem nie omdat diensle-

    wering hier nog goed is.

    Hy het egter bygevoeg dat onte-

    vredenheid onder die mense eni-

    ge tyd kan posvat en dat die stads-

    raad seker moet maak dat diens-

    lewering oppeil bly om tekeer dat

    onluste en betogings uitbreek.

    Basson het n punt beet. Dit

    gaan goed in Upington. Die dorp

    is skoon, die openbare plekke

    soos die swembad en parkies

    word goed versorg en tot die mid-

    delmannetjies is pragtig.

    Dit beteken egter nie dat alles

    perfek is nie. Die waterkrisis wat

    die plakkers in Dakotaweg Kers-

    fees beleef het, was nie die eerste

    waterkrisis wat di mense getref

    het nie.

    Dit is nou opgelos,maar eers n

    langer as n jaar se gespook.

    Die sanitasiepype het nie ge-

    noeg kapasiteit nie en is te dun en

    moet dringend aandag geniet.

    Die ergste probleem in Uping-

    ton is egter die behuisingstekor-

    te. Daar sal baie flink gekyk moet

    word na die uitl van nuwewoon-

    buurte en veral om erwe beskik-

    baar te stel.

    Op die Upington Feedback

    Facebookblad is dit duidelik dat

    die mense se salarisse en wat hul-

    le vir huur moet betaal glad nie

    in lyn is nie. Dan praat n mens

    nie eens van die buitensporige

    huispryse nie.

    Volgens Basson het die sensus-

    opnames getoon dat die inwoners

    van Upington in die afgelope tien

    jaar met meer as 20 000 toege-

    neem het. Tog kan n mens dit nie

    in terme van uitbreidings sien

    nie.

    Die munisipaliteit doen goeie