vakature: administratiewe pos anton van wouw pre...

12
Nuusbrief 40 Vrydag, 24 November 2017 www.wouwtjies.co.za Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Vakature: Administratiewe Pos Anton van Wouw Pre-primêr - Aanvangsdatum: Januarie 2018 - Werksure: 07:00-16:00 (nié skoolvakansies nie) - Stuur CV na: [email protected] - Sluitingsdatum vir aansoeke: 30 November 2017 - Indien u nie teen 6 Desember van ons hoor nie, kan u aanvaar dat die pos suksesvol gevul is. Posvereistes: Kennis en ervaring in MS Office, veral Word, Excell en Outlook Baie sterk administratiewe vaardighede Kennis van die bestuur van basiese finansiële prosedures. Goeie telefoonetiket Vermoë om onder druk te funksioneer Kennis van ‘n skool-administrasiestelsel sal in applikant se guns tel Baie goeie menseverhoudinge Liefde vir kinders Ervaring met die beplanning en uitvoering van fondsinsamelingsprojekte en funksies Noodhulpkursus

Upload: others

Post on 14-Jul-2020

16 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Vakature: Administratiewe Pos Anton van Wouw Pre primêrwouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2017/11/Nuusbrief-40-24-November-2017.pdfNov 24, 2017  · Anton van Wouw Pre-primêr -Aanvangsdatum:

Nuusbrief 40 Vrydag, 24 November 2017 www.wouwtjies.co.za Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847

Vakature: Administratiewe Pos

Anton van Wouw Pre-primêr

- Aanvangsdatum: Januarie 2018

- Werksure: 07:00-16:00 (nié skoolvakansies nie)

- Stuur CV na: [email protected]

- Sluitingsdatum vir aansoeke: 30 November 2017

- Indien u nie teen 6 Desember van ons hoor nie, kan u aanvaar dat die pos

suksesvol gevul is.

Posvereistes:

Kennis en ervaring in MS Office, veral Word, Excell en Outlook

Baie sterk administratiewe vaardighede

Kennis van die bestuur van basiese finansiële prosedures.

Goeie telefoonetiket

Vermoë om onder druk te funksioneer

Kennis van ‘n skool-administrasiestelsel sal in applikant se guns tel

Baie goeie menseverhoudinge

Liefde vir kinders

Ervaring met die beplanning en uitvoering van fondsinsamelingsprojekte

en funksies

Noodhulpkursus

Page 2: Vakature: Administratiewe Pos Anton van Wouw Pre primêrwouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2017/11/Nuusbrief-40-24-November-2017.pdfNov 24, 2017  · Anton van Wouw Pre-primêr -Aanvangsdatum:

2

2

Wouwtjienuus

WouwtjieOrkes

Dit is met gróót opgewondenheid dat ons besluit het om volgende jaar ons

eie WOUWTJIE-ORKES op die been te bring! Ons wil aan leerders wat ‘n

musiekinstrument bespeel die kans gee om in ‘n orkes te speel. Leerders

wat by die Musieksentrum óf buiteafrigters les neem, is welkom.

Ons wil graag ‘n opname maak van leerders wat sou belangstel om in die

orkes te speel. As u kind sou belangstel, laat weet asseblief vir juffrou Anè

Friedrich per e-pos of WhatsApp watter instrument hy/sy kan bespeel; hoe

lank hy/sy al les neem; ouderdom; graad en moontlike oefendag wat u sal

pas.

Ons sien uit om van u te hoor!

Orkesgroete

Juffrou Anè Friedrich (0825619389)

LOURIER MERIETEAAND

-Dinsdag, 5 Desember 2017-

LW: Leerders wat uitgenooi word na

die Louriermeriete-aand (Akademie/

Sport/Kultuur/Voortrekkers), sal

skriftelike uitnodigings op Do.

30 Nov. ontvang.

KULTUUR MERIETEAAND

(Gr. 1-3)

Gr. 1-3 leerders sal tydens hul

akademiese meriete-oggende

erkenning ontvang vir kultuur-

prestasies. Geen Gr. 1-3 leerder is

betrokke by die Kultuur Meriete-

aand op 27 Nov. nie.

Page 3: Vakature: Administratiewe Pos Anton van Wouw Pre primêrwouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2017/11/Nuusbrief-40-24-November-2017.pdfNov 24, 2017  · Anton van Wouw Pre-primêr -Aanvangsdatum:

3

3

Wouwtjienuus

SKOOLTYE: 13 NOVEMBER TOT 6 DESEMBER

Die skool sal vanaf Ma. 13 November tot Di. 5 Desember om 12:00 vir alle

leerders (Gr. 1 tot 7) sluit.

Die Naskool is vanaf Ma. 13 November tot Di. 5 Des. oop vanaf 12:00 tot

17:30.

‘n Aparte wagklas sal vir alle nie-naskoolleerders in die Grondslag- en

Intersenfase vir die tydperk 13 November tot 5 Desember vanaf 12:00 tot

13:40 beskikbaar wees.

Die skool sal op Woensdag, 6 Desember om 09:45 vir alle leerders sluit. Die

Naskool sluit op Dinsdag, 5 Desember om 17:30 vir die duur van die

Desembervakansie en heropen weer op Maandag, 15 Januarie 2018 om

07:15.

KATKOS VIR ONS SKOOLKATTE

Enige katkos-skenkings sal opreg waardeer word, veral met die oog op die Desember-vakansie wat voorlê. Katkos kan by die Wouwtjie Naskool (Me. Hester van Sittert) ingehandig word. Byvoorbaat baie dankie!

Baie dankie! Baie dankie aan al die mammas

van die Grondslagfase wat

gehelp het om ons leesboekies

met plastiek oor te trek! Dankie

vir u tyd en moeite... ons

waardeer ons wonderlike

Wouwtjie-ouers.

Gr. 1-6 leerders wat die skool verlaat Hiermee versoek ons alle ouers van Gr. 1 tot 6 leerders om die registeronderwyser

in kennis te stel indien u kind Laerskool Anton van Wouw aan die einde van 2017

gaan verlaat.

Page 4: Vakature: Administratiewe Pos Anton van Wouw Pre primêrwouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2017/11/Nuusbrief-40-24-November-2017.pdfNov 24, 2017  · Anton van Wouw Pre-primêr -Aanvangsdatum:

4

4

Wouwtjienuus

Wouwtjie Tasse

Die skool is in die proses om alle wieletjietasse uit te faseer.

Leerders wat tans ‘n wieletjietas het, kan dit behou. Indien so ‘n tas

vervang moet word, versoek ons asb. dat u nie weer ‘n wieletjietas

sal aankoop nie.

‘n Alternatiewe en veel goedkoper “Wouwtjietas” is by Castle Walk

Skryfbehoeftewinkel beskikbaar.

Gr. 1-3: Die Blue Juice rugsak-tipe tas (“portrait”) met 5 rakkies is

beskikbaar teen R240 per tas.

Gr. 4-7: Dieselfde tas (“landscape”) met 7 rakkies is beskikbaar

teen R350 per tas.

Vir bestellings, skakel asb. direk met Castle Walk

Skryfbehoefte-winkel:

012 347 1676 / [email protected]

Page 5: Vakature: Administratiewe Pos Anton van Wouw Pre primêrwouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2017/11/Nuusbrief-40-24-November-2017.pdfNov 24, 2017  · Anton van Wouw Pre-primêr -Aanvangsdatum:

5

5

Wouwtjienuus

Page 6: Vakature: Administratiewe Pos Anton van Wouw Pre primêrwouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2017/11/Nuusbrief-40-24-November-2017.pdfNov 24, 2017  · Anton van Wouw Pre-primêr -Aanvangsdatum:

6

6

LAASTE SOKKIE VIR 2017! Die laaste sokkie vir 2017 vind op

Donderdag, 30 November, plaas.

Tema: Wit Kersfees

Tyd: 18:00-21:00

Wouwtjienuus

Page 7: Vakature: Administratiewe Pos Anton van Wouw Pre primêrwouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2017/11/Nuusbrief-40-24-November-2017.pdfNov 24, 2017  · Anton van Wouw Pre-primêr -Aanvangsdatum:

7

7

Wouwtjienuus

‘n Moderne 3-slaapkamer eenheid in die gesogte Brooklyn Gate kompleks in Menlopark is nou beskikbaar!

Geleë op die hoek van Brooklynweg en 9de Straat, binne loopafstand van Laerskool- en Hoërskool Menlopark; die gewilde Brooklyn Teater; Hazelwood kosmark, asook naby die Universiteit van Pretoria en Hatfield Gautrainstasie. Hierdie kompleks bied die tipe leefstyl in die stad waarvan jy slegs voorheen kon droom. 24/7 voltydse sekuriteit, streng toegangsbeheer, CCTV kameras en elektriese omheining. Die onderste vloer van die eenheid vorm die hart en siel van die woning, met ‘n oopplan moderne kombuis wat saamsmelt met die leef- en kuierareas. Groot, dubbel skuifdeure lei na ‘n buite-area met stoep en tuin. ‘n Gastebadkamer, dubbelmotorhuis en addisionele veilige parkeerarea voltooi die prentjie onder. Op die boonste vloer is daar 3 ruim slaapkamers wat almal noord kyk. Die hoofslaapkamer (met balkon) het ‘n moderne en-suite badkamer en voldoende ingeboude kaste vir heelwat stoorplek. ‘n Tweede badkamer is beskikbaar vir die gebruik van die ander twee slaapkamers op hierdie vloer. Opsomming: 3 Slaapkamers 2.5 Badkamers Opwasarea Oopplan kombuis met gasstoof en hoë-kwaliteit afwerkings Dubbelmotorhuis, addisionele veilige parkeerplek deur die motorhuis BronbergWiSP internetkonneksie, DStv-skottel Hoë sekuriteit

Prys: R2 995 000.00 Jimmy du Preez (082 905 7764 / 012 452 2500)

Page 8: Vakature: Administratiewe Pos Anton van Wouw Pre primêrwouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2017/11/Nuusbrief-40-24-November-2017.pdfNov 24, 2017  · Anton van Wouw Pre-primêr -Aanvangsdatum:

8

8

Wouwtjienuus

ENVIROUW & HERWINNING Die sluitingsdatum vir Herwinning/Beloningstelsel/E-waste was vandag, Vrydag, 24 November. Baie dankie aan elke ouer en leerder wat deur die jaar só getrou herwin het! In 2018 maak ons weer so.

Wysing van huidige herwinningstelsel

Neem asseblief kennis dat die huidige groengeld- en groenmuntstuk-

stelsel in 2018 met enkele veranderinge gewysig word. Volledige inligting

volg eersdaags.

Juffrou Anè Friedrich

GAUTENGSE DEPARTEMENT VAN ONDERWYS:

PROVINSIALE EKSAMEN

Dit is met gróót trots dat Laerskool Anton van Wouw kan getuig van die

volgende skitterende gemiddelde wat behaal is tydens die afgelope GDO-

provinsiale eksamen:

Gr. 3: Engels 87%

Wiskunde 85%

Gr. 6: NW & Teg. 91%

Wiskunde 87%

Engels 87%

Weereens ’n bewys dat L/s Anton van Wouw se akademie tops is!

Page 9: Vakature: Administratiewe Pos Anton van Wouw Pre primêrwouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2017/11/Nuusbrief-40-24-November-2017.pdfNov 24, 2017  · Anton van Wouw Pre-primêr -Aanvangsdatum:

9

9

“CAROLS BY CANDLELIGHT” Kom sing saam - bekende kersliedere

Wanneer: Vrydag, 1 Desember

Tyd: 18:45 – 20:00

Waar: Lawleystr . 234, Waterkloof

(buite, maar redelik beskut teen reën)

Orkes met bekendes uit eie geledere soos Bambie Heiberg, Betsie, Landi &

Lise Schaap, ons skool se eie

“Santa’s Boytjies” en ander. Wie weet... dalk Kersvader?

Bring kussing of kampstoel en eie liggie.

Wouwtjienuus

Baie geluk aan Marco Roos wat ingesluit is in die o.13 AGN-atletiekspan vir die Inter-provinsiale toernooi (1500m S. o.13).

Page 10: Vakature: Administratiewe Pos Anton van Wouw Pre primêrwouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2017/11/Nuusbrief-40-24-November-2017.pdfNov 24, 2017  · Anton van Wouw Pre-primêr -Aanvangsdatum:

10

10

Koelkamers, vrieskamers, houerbakke

vir verkoelingstrokke

en ander geїsoleerde ruimtes.

Piet Pretoriusstraat 1, Rosslyn,

Pretoria, Tel (012) 541 1797/8

[email protected]

Desember / Januarie

Gaan u met vakansie?

Ek sal na u diere omsien!

Cas : 082 431 5073

House to Let - Menlo Park (12th Street) 3 Bedroom house with

Oregon floors, 3 bathrooms (2 en-suite),

double carport, alarm, electric fence,

laundry and scullery. R15,000/mnth.

Available 1 Jan 2018.

Contact: 083 540 8523

Blommefonds Kersmark Flower Foundation Christmas Market

Groenkloof

Datum: 25 November 2017 Tyd: 09:00-13:00

Tuisgebak, handgemaakte artikels, Kerrie-en-rys, Tee, koffie, koek & koeldrank sal beskikbaar wees in die teetuin

Enige skenkings welkom

Page 11: Vakature: Administratiewe Pos Anton van Wouw Pre primêrwouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2017/11/Nuusbrief-40-24-November-2017.pdfNov 24, 2017  · Anton van Wouw Pre-primêr -Aanvangsdatum:

11

11

Jy kan ook hier adverteer! Kontak: [email protected]

LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

Eiendom te koop in Monumentpark

Ruim 3 slk huis, studeerkamer en 2 badkamers, met ‘n aparte stort. Netjiese ruim kombuis met baie pak plek. Aparte laundry Eetkamer en twee leefareas wat inmekaar vloei. Onderdak braaistoep met ingeboude braai. Lieflike ruim tuinwoonstel met slaapkamer, oopplan kombuis en

leefarea, badkamer met toilet, stort en wasbak. Bediendekamer met stort, toilet en wasbak. Tandem garage vir 2 motors Een onderdak parkering Lieflike groot swembad in werkende toestand Boorgat met sterk water. Goeie sekuriteit! Groot erf vir honde en kinders om in te baljaar. Prys: R2 250 000

Kontak Alto de Vos: 082 5570 944

DOMESTIC WORKER Ella is looking for work: Tuesdays and Thurs-

days. Very neat, good with ironing and

cooking.

References available. Pretoria East area

Page 12: Vakature: Administratiewe Pos Anton van Wouw Pre primêrwouwtjies.co.za/wp-content/uploads/2017/11/Nuusbrief-40-24-November-2017.pdfNov 24, 2017  · Anton van Wouw Pre-primêr -Aanvangsdatum:

12

12

Jy kan ook hier adverteer! Kontak: [email protected]

LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie.

LAPA BOEKUITSTALLING BY KLEINWOUWJTIES Dinsdag 28 EN Woensdag 29 NOV 2017

Pragtige kleuter- en kinderboeke word uitgestal. ‘n Oulike boek is altyd ‘n goeie Kersgeskenk! (Onthou dat 10% van alle verkope teruggegee word aan die skool in die vorm van boeke) JUFFIES! Pragtige vinyl plakkers te koop. MAMMAS! Kom koop leesboekies vir Gr. 1 en Gr. 2 as deel van jou kind se skoolpakket vir volgende jaar. Tippie-reeks (R30 een) en Ek lees self-reeks (R50 een)

Karen van Rooyen – Agent: LAPA Uitgewers Sel no: 083 455 3006

Kommunikasie (Afr/Eng): Redenaars, Onvoorbereid, PowerPoint praatjies, Konflikhantering.

Drama (Afr/Eng): Kunswedstryd, Mimiek, Kreatiewe Denke en Kindervideo Programme.

Voordele van Drama- en Kommunikasievaardighede Selfvertroue, kreatiewe denke, konsentrasie, ruimtelike vaardighede, taalvaardighede, emosionele intelligensie, ontspanning, spanwerk.

Kontak: Celia vd Berg (082 5655 082) [email protected]

(D Phil in Neuro-Opvoedkundige Drama)