van die beheerliggaam u i td eh of s kan r laerskool … · 2015-05-22 · marketstraat 145,...

8
Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 14 21 Mei 2015 Vinkie Laerskool Fairland UIT DIE HOOF SE KANTOOR Akademie Ons versoek dat die leerders te midde van ‘n besige program begin met hersiening vir die eksamen. Die werksafbakening is reeds uitgedeel en die leerders moet hulle studies deeglik beplan. Wintersdrag Onthou asb dat wintersdrag vanaf 4 Mei verpligtend is. Let asb. daarop dat die dogters se groen langbroeke stelselmatig met grys langbroeke vervang word. (Oorgangstydperk van ‘n jaar.) Die leweransiers het die grys langbroeke in voorraad. Kultuurweek So midde in ‘n baie suksesvolle kultuurweek wil ons ‘ n groot dankie sê aan al die betrokkenes, Erika Joubert en die groot span onderwysers wat die week moontlik gemaak het; al die leerders wat so flink deelgeneem het en ook die ouers wat die skool so getrou ondersteun het. Die week word dan ook op ‘n hoë noot afgesluit met Vrydagaand se koorfees. VAN DIE BEHEERLIGGAAM Laerskool Fairland Gholfdag – 26 Mei 2015 Baie dankie aan al ons ouers en leerders se ondersteuning! REDAKSIE Staaltjies uit die personeelkamer Dit gaan deesdae so rof met die onnies, dat ons verlede week die volgende beleef het: Moeg vraestelle en boeke gemerk…neem volgende vraestel en boek op, merk dit klaar en skryf onderaan, “Fantasties! Jy het so goed geleer…” en toe sy omblaai om die leerder se naam te kry, besef sy dat sy sopas die memorandum gemerk het! In ‘n ander klas kompeteer die juffrou met ‘n baie broeis hoenderhennetjie vir die kinders se aandag. Hennetjie Pen het drie eiers op die lessenaar gelê. Nadat die eiers versigtig verwyder is en Hen sagkens uitgehelp is, is die deur toegemaak om haar te ontmoedig. Toe klim sy maar deur die venster. Lyk my sy het gedink daardie lessenaar is ‘n nes! Intussen word daar toe deur pouses eienaardige kreungeluide en ‘n onderlangse gegiggel vanuit die saal gehoor. By nadere ondersoek blyk dit toe ‘n klomp onnies te wees wat hulle teetyd opgeoffer het om te speel.Vrek oulike klomp, sê ek jou. Moenie vir ‘n oomblik dink onnies kan nie multi-task nie! Geniet die week vriende! Erika AKADEMIE Neem asb. kennis van die volgende belangrike datums: ANA-toetse: 15 – 18 September 2015 Eksamenrooster: Tweede Kwartaal Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7 Do. 4 Junie Wiskunde Wiskunde Wiskunde 1.Wiskunde Vr. 5 Junie Afrikaans Afrikaans Afrikaans 1. Afrikaans B E L A N G R I K E D A T U M S KULTUUR SPORT ALGEMEEN 22 Mei Koorfees NG Weltevreden 21 Mei TAU-rugby L/s Unika 22 Mei Gr. R-Fantasiedag Gr. 7-ATKV Afrikaans Olimpiade (sluitingsdatum o/6 o/8 mini-netbal L/s Unika 26 Mei Gholfdag Randparkklub 23 Mei ATKV-Redenaars Tweede ronde Netbal Jomo-liga Bryanston (tuis) 29 Mei Gr.R- Koekverkoping 27 Mei Netbal D10-liga Boskop (tuis) Rugby Pres. Steyn (tuis) 28 Mei Netbal Jomo-liga L/s Kenmare (tuis) 27 - 31 Mei Seniortennis Bloemfontein

Upload: others

Post on 14-Jan-2020

7 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 14 21 Mei 2015

Vinkie Laerskool Fairland

UIT DIE HOOF SE KANTOORAkademieOns versoek dat die leerders te midde van ‘n besige program begin met hersiening vir die eksamen. Die werksafbakening is reeds uitgedeel en die leerders moet hulle studies deeglik beplan.WintersdragOnthou asb dat wintersdrag vanaf 4 Mei verpligtend is.Let asb. daarop dat die dogters se groen langbroeke stelselmatig met grys langbroeke vervang word. (Oorgangstydperk van ‘n jaar.) Die leweransiers het die grys langbroeke in voorraad.KultuurweekSo midde in ‘n baie suksesvolle kultuurweek wil ons ‘ n groot dankie sê aan al die betrokkenes, Erika Joubert en die groot span onderwysers wat die week moontlik gemaak het; al die leerders wat so flink deelgeneem het en ook die ouers wat die skool so getrou ondersteun het.Die week word dan ook op ‘n hoë noot afgesluit met Vrydagaand se koorfees.

VAN DIE BEHEERLIGGAAMLaerskool Fairland Gholfdag – 26 Mei 2015Baie dankie aan al ons ouers en leerders se ondersteuning!

REDAKSIEStaaltjies uit die personeelkamerDit gaan deesdae so rof met die onnies, dat ons verlede week die volgende beleef het:• Moeg vraestelle en boeke gemerk…neem volgende vraestel en boek op, merk dit klaar en

skryf onderaan, “Fantasties! Jy het so goed geleer…” en toe sy omblaai om die leerder se naam te kry, besef sy dat sy sopas die memorandum gemerk het!

• In ‘n ander klas kompeteer die juffrou met ‘n baie broeis hoenderhennetjie vir die kinders se aandag. Hennetjie Pen het drie eiers op die lessenaar gelê. Nadat die eiers versigtig verwyder is en Hen sagkens uitgehelp is, is die deur toegemaak om haar te ontmoedig. Toe klim sy maar deur die venster. Lyk my sy het gedink daardie lessenaar is ‘n nes!

• Intussen word daar toe deur pouses eienaardige kreungeluide en ‘n onderlangse gegiggel vanuit die saal gehoor. By nadere ondersoek blyk dit toe ‘n klomp onnies te wees wat hulle teetyd opgeoffer het om te speel. Vrek oulike klomp, sê ek jou.

• Moenie vir ‘n oomblik dink onnies kan nie multi-task nie! Geniet die week vriende! Erika

AKADEMIENeem asb. kennis van die volgende belangrike datums:ANA-toetse: 15 – 18 September 2015Eksamenrooster:

Tweede Kwartaal Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7

Do. 4 Junie Wiskunde Wiskunde Wiskunde 1.Wiskunde

Vr. 5 Junie Afrikaans Afrikaans Afrikaans 1. Afrikaans

VINKIE 21 MEI 2015

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Akademie Ons versoek dat die leerders te midde van „n besige program begin met hersiening vir die eksamen. Die werksafbakening is reeds uitgedeel en die leerders moet hulle studies deeglik beplan. Wintersdrag Onthou asb dat wintersdrag vanaf 4 Mei verpligtend is. Let asb. daarop dat die dogters se groen langbroeke stelselmatig met grys langbroeke vervang word. (Oorgangstydperk van ʼn jaar.) Die leweransiers het die grys langbroeke in voorraad. Kultuurweek So midde in „n baie suksesvolle kultuurweek wil ons „ n groot dankie sê aan al die betrokkenes, Erika Joubert en die groot span onderwysers wat die week moontlik gemaak het; al die leerders wat so flink deelgeneem het en ook die ouers wat die skool so getrou ondersteun het. Die week word dan ook op „n hoë noot afgesluit met Vrydagaand se koorfees.

BELANGRIKE DATUMS KULTUUR SPORT ALGEMEEN

22 Mei Koorfees NG Weltevreden

21 Mei TAU-rugby L/s Unika 22 Mei Gr. R-Fantasiedag

Gr. 7-ATKV Afrikaans Olimpiade (sluitingsdatum

o/6 – o/8 mini-netbal L/s Unika

26 Mei Gholfdag Randparkklub

23 Mei ATKV-Redenaars Tweede ronde

Netbal Jomo-liga Bryanston (tuis)

29 Mei Gr.R-Koekverkoping

27 Mei Netbal D10-liga Boskop (tuis)

Rugby Pres. Steyn (tuis)

28 Mei Netbal Jomo-liga L/s Kenmare (tuis)

27 - 31 Mei Seniortennis Bloemfontein

2

Naweek

Ma. 8 Junie Engels Engels Engels Engels

Di. 9 Junie NW NW NW NW

Wo. 10 Junie LO

Do. 11 Junie SW SW SW EBW

Vr. 12 Junie LV LV LV SW

NA VELE OORWEGINGS IS BESLUIT OM 1 EN 2 JUNIE BY DIE GR.7’S SE EKSAMEN TE VOEG SODAT HUL SK (1ste) EN TEGNOLOGIE (2de) KAN SKRYF. HIERDIE DAE SAL EGTER NORMAAL VOORTGAAN NADAT HUL GESKRYF HET.

KULTUUR

KULTUURFEESVRYDAG 22 Mei Koorfees met Heléne Bester, Lindenkoor en verskeie ander koreas gaskunstenaars NG Weltevreden 18:30 R50 volwassenes R20 skoliereHou asb. hierdie datum oop vir die FAIRLAND KOORFEES OP Vrydag 22 MEI in die Weltevreden NG Kerk.SENIORKOOR:Baie geluk met julle puik vertoning met Sing-en-Harmonie. Ons het deurgedring na die finaal in Augustus. Baie trots op julle! Uitsending tye vir episodes sal deurgegee word. Hou ook die Vinkie dop.Oefeninge:Dinsdae 17:00 tot 19:00 in die saal. Almal moet asb. die oefeninge bywoon. Skriftelike verskonings moet ingehandig word indien oefeninge nie bygewoon kan word nie. Belangrike datums vir die kwartaal:Kleredrag: Die kleredrag is uiteengesit op die School Communicator. Formele skoolbaadjies (“Blazers”) sal verpligtend wees vir optredes vanaf Meimaand. JUNIORKOOROefentyeJuniorkooroefening sal vir die duur van die mini-netbal- en rugbyseisoen op Donderdae 13:00-14:00 in die saal plaasvind a.g.v. wedstryde. Vanaf 23 April tot en met einde Mei.

Let wel:Geen ouers mag oefeninge bywoon nie en moet asb. buite die lokaal vir hulle kinders wag. Ons vra julle samewerking in die verband.Juf. Erika NEA – AUGUSTUS DEELNAMEInskrywings het geopen vir die Augustus-rondte. Inskrywingsvorms is op die web beskikbaar by: http://www.eisteddfod.co.za/EntryFormsDownload.htm en sal ook op die School Communicator geplaas word. Let op die volgende:Sluitingsdatum (intern) vir harde kopieë: Dinsdag 2 Junie sodat nodige administrasie afgehandel kan word. Daar sal streng by die datum gehou word. Inskrywingsvorms moet volledig ingevul word en vergesel wees van kontant/tjek/internetbewys van betaling. Internet-betaling moet in Laerskool Fairland se rekening gemaak word sodat die skool die korrekte bedrag kan oorbetaal. Vorms en bewys van betaling word by die volgende personeel inhandig: juf. Karen Nel, k.12 (gr. R tot Gr. 3) en juf. Karen Brits, k.48 (gr. 4 tot gr. 7).Sluitingsdatum vir aanlyn-inskrywings: 19 Junie. Indien u verkies om die leerder aanlyn in te skryf, word die inskrywing deur u persoonlik hanteer en betaling word direk in NEA se rekening gedoen. U word versoek om bewys van inskrywing en bewys van betaling aan juf. Leanie Taljaard te stuur.Inskrywingsfooi: Individueel R155 Kleingroepe (2 - 5 ) R195Let op die volgende kriteria vervat in die Laerskool Fairland Kultuurnorm:NEA Aanlyn-inskrywings sal slegs erken word indien bewys van inskrywing binne ‘n tydperk van 7 dae na die sluitingsdatum direk by Leanie Taljaard ingehandig word vir rekorddoeleindes. Alle inskrywings wat deur ateljees hanteer word, moet 7 dae na sluitingsdatum direk by Leanie Taljaard ingehandig word vir rekorddoeleindes. Daar moet streng by die sluitingsdatum soos deur Laerskool Fairland deurgegee, gehou word. Let op korrekte wyse van inskrywing: leerder se naam en van, verbonde aan Laerskool Fairland, afgerig deur: Naam van die spesifieke ateljee om te kwalifiseer in terme van normvereistes.ATKV-REDENAARSBaie geluk aan die volgende leerders wat op Saterdag 23 Mei aan die semi-finale ronde van die ATKV - redenaars gaan deelneem. André van Graan Adam Botha Dané TaljaardPieter le Roux Jean-Marie EngelbrechtHieronder volg belangrike inligting rakende die semi-finale ronde soos aan ons deurgegee deur die ATKV.Datum: 23 Mei 2015Plek: Vaaldriehoek-kampus van die NWUSESSIE 1: Alle laerskole08:30 Registrasie en loting09:00 Opening en verwelkoming09:30 Aanvang van kompetisie

KULTUUR

19 EN 20 MEI 2015 DIS SPIEKERIES: talentfees

MAPSTIEKS MARK KOOKPOT KOKKIES KUNSWERF KUNSKOMPETISIE

Hou asb. hierdie datums oop vir ‘n heerlike kultuurfees wat bogenoemde aktiwiteite, sowel as die FAIRLAND KOORFEES OP 22 MEI in die Weltevreden NG Kerk insluit. Oefentye vir Talentfees-deelnemers: Donderdae 18:00-19:00 SENIORKOOR

Oefeninge: Dinsdae 17:00 tot 19:00 in die saal. Die seniorkoor het baie belangrike optredes wat hierdie kwartaal voorlê. Almal moet asb. die oefeninge bywoon. Skriftelike verskonings moet ingehandig word indien oefeninge nie bygewoon kan word nie.

Belangrike datums vir die kwartaal:

15 Mei- Sing in Harmonie 22 Mei – Fairland Koorfees Teken solank hierdie datums op die kalender aan. JUNIORKOOR

Oefentye Donderdae 14:00-15:30 Let wel: Geen ouers mag oefeninge bywoon nie en moet asb. buite die lokaal vir hulle kinders wag. Ons vra julle samewerking in die verband. Juf. Erika

3

Sprekers is self verantwoordelik vir vervoer na en vanaf die kompetisie. Almal neem in netjiese skooldrag deel. Baie sterkte aan ons sprekers wat aan hierdie geleentheid gaan deelneem. Ons staan bankvas agter elkeen van julle en weet sommer dit sal met jul goed gaan!RedenaarsgroeteErika Joubert

SPORTKAAPTOER: 19 – 23 JulieSpanne wat saamtoer is soos volg:1ste rugby-, netbal- en hokkiespanne (hokkieseuns en -dogters)Tennis: Seniorseuns en –dogters A-spanneNETBALJomo-liga uitslae teen Helderkruin D-10 liga uitslae teen:o/10A wen 25-7 Teen TrinityHouse Little Falls (A-spanne)o/10B wen 14-6 o/10D 5-5 gelyko/10C wen 22-3 o/11D 4-12 verlooro/11A verloor 9-21 o/12D 8-12 verlooro/11B wen 12-10 o/13D 6-19 verlooro/11C verloor 5-6 o/12A wen15-14o/12B verloor 1-11o/12C verloor 5-6 o/13A wen 38-16o/13B wen 33-2o/13C wen 22-3o/9-toernooiElke week speel 2 spanne by elk van die volgende skole: (Volledige inligting volg later)TrinityHouse, Little Falls en Curro Aurorao/6- tot o/8-toernooiHulle wedstryde vind by Laerskool Unika plaas.Lillian FouchéRUGBYUitslae teen Laerskool Fontainebleau o/8A wen 28 - 10o/9A wen 31 – 12o/9B wen 36 - 0o/10A wen 40 – 5o/11A wen 17 - 12o/11B wen 36 - 03des wen 31 - 12

2de span wen 40 - 51ste span wen 45 - 0 TAU-RugbyDie TAU-rugbytoernooi vind by Laerskool Unika plaas.Dean BenadieTENNISSeniorsOefeningSeniors begin Maandag 20 April met oefening by Jean.Daagwedstryde sluit 5 Junie.Tennisafrigting: gr. 1- en gr. 2-leerdersIndien daar enige belangstelling is, kontak asb. vir Philip Lawson (082 079-8531).SKAAKOefening:Gr. 1 : Donderdag Na skool tot 14:15 Kamer 22Gr. 2 – 3 : Donderdag 14:00 – 15:00 Kamer 27Gr. 4 – 7 : Donderdag 15:00 – 16:30 Kamer 31

INLIGTINGSENTRUMWOW-SPELFEES: GR. 1 TOT GR.7Gr. 1 – 3 skryf hulle eerste skriftelike rondte op Donderdag 4 Junie.Gr. 4 – 7 skryf hulle eerste skriftelike rondte op Donderdag 18 Junie om hulle tegemoet te kom met die leerdery vir die eksamen.Gr. 1 : Blokke A – N woorde 1 - 112Gr. 2 : Blokke A - J woorde 1 - 120Gr. 3 : Blokke A - K woorde 1 - 176Gr. 4 : Blokke A - L woorde 1 - 247Gr. 5 : Blokke A - K woorde 1 - 264Gr. 6 : Blokke A - K woorde 1 - 264Gr. 7 : Blokke A - F woorde 1 - 168Word woordslim!Leanie TaljaardVASWERK VAN BALKIES EN KOORD OP SKOOLBAADJIESDie volgende persone kan gekontak word t.o.v die vaswerk van balkies en koord op skoolbaadjies.1. Solly (071 594 1373) huur privaat ‘n winkel by Burger Broers, Northcliff Corner. 2. Grethe Doubell-Schüssler (073-196-5599), ‘n mamma, is ook bereid om hiermee te help.Riglyne ten opsigte van vaswerk van balkies is beskikbaar op die School Communicator onder bronne. Koord kan ook by juf. Leanie Taljaard gekoop word.Leanie Taljaard

4

Address: Heathway Centre, Cnr. Beyers Naude and Castle Hill Drive, Cresta.Contact details: (011) 431-0406 Business hours: Monday – SundayOns vra dat ouers asb. ook hierdie projek sal ondersteun.Makro en Myschool Projek – (Gratis kaart)Baie dankie aan al die ouers wat reeds MySchool- en Makro-kaarte het wat gekoppel is aan Laerskool Fairland.Hoe moet u te werk gaan om vir ‘n Makro- of MySchoolkaart te registreer?MakroGaan na die webtuiste van Makro (www.makro.co.za / Makro Card / Apply for a Makro Access card) en voltooi u besonderhede aanlyn. Vir ander inligting, kontak asb. vir Louisa van Rensburg ([email protected]). MySchoolBesoek gerus MySchool se webtuiste (www.myschool.co.za / Get a card) en voltooi u besonderhede aanlyn. Die webwerf dui ook die vennote aan waar die MySchoolkaart gebruik kan word.Ons maak staat op almal se samewerking om ook van hierdie projekte ‘n groot sukses te maak.

Vriende van FairlandPRETLOOP : 16 MEI 2015

ALGEMEENVERE-KASDie Vere-kas is op soek na mammas wat in die klerebank kan werk op Maandagmiddae vanaf 13:30 -14:00. Skakel asb.Lillian Ankersmit 082 324 5034 indien jy belangstel.Die wintersweetpakke is beskikbaar by Constantia en School and Leisure.Geen wintersweetpakke is te koop by die Vere-kas nie. Verlore sweetpakke word gehou binne die Vere-kas. Daar is alreeds ‘n paar verlore baadjies. Kan die ouers asb. die leerders stuur om binne in die Vere-kas te kom kyk vir verlore klereTye:

MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG

Oggend 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40

Middag 13:30-14:00 13:00-13:30 13:00-13:30 13:30-14:00 GesluitDie volgende leerders se nuwe KDA-klere / oranje baadjies is by die verlore goedere in die Vere-kas:Mia de Villiers Duan Grove Luka I. StelvantMilan Jvv Dewan F Thanel vd Mescht Franco WelgemoedMegan Badenhorst Alissa Ebersohn Annebell Tiaan VLillian Ankersmit082 324-5034STERRE VAN DIE WEEKGr. 1/18 : Rheece van Rooyen Gr. 1/22 : Liam NoëthGr. 1/24 : Janesca Swart Gr. 1/25 : Gr. 1/26 : Morne McCarthy Gr. 1/27 : Leo Janse van RensburgGr. 2/14 : Francois Groenewald Gr. 2/15 : Hannah FerreiraGr. 2/16 : Nicholas Steenkamp Gr. 2/17 : Benré HoffmanGr. 2/21 : Klarissa Pretorius Gr. 2/23 : Juané van NiekerkGr. 3/12 : Emma van der Waal Gr. 3/13 : Danél PietersGr. 3/28 : Megan Doman Gr. 3/29 : Deoné BothaGr. 3/45 : Gardiol Keyter Gr. 3/46 : Kaylin KleynhansADVERTENSIEBORDE Die bord op die hoek van Marketstraat en 7de Laan is pas nuut oorgedoen. Die volgende opsies is beskikbaar:7 spasies: 1.18m x 0.46m (Koste: R1500 per spasie jaarliks)(Die koste sluit die maak van die borde uit.)Kontakpersoon: Karén Reyneke ([email protected]) MY SCHOOL-, SCHOOL & LEISURE- EN MAKROKAARTESchool & Leisure-kaarteSupport your school – earn cash rewards for you and your school. Apply instore for a School Benefit Card or visit our website: www.schoolandleisure.co.za. Aansoekvorms is ook by Louisa van Rensburg in die kantoor beskikbaar.

5

Weereens was dit soos ‘n heerlike somersoggend! Die weer was ongelooflik, die herfsblare aan die verkleur en die atmosfeer vrolik en prettig. Baie dankie aan elke ouer en leerder wat “Vriende van Fairland” se pretloop bygewoon het. Dit is voorwaar ‘n geleentheid waarna almal uitsien en so het die getal van bykans 600 deelnemers getuig. Baie dankie aan al die organiseerders, deelnemers en personeel wat gehelp het om van dit ‘n suksesvolle oggend te maak! Uitslae was soos volg:8 km Mans, eerste plek Hennie Espach 29:40 Dames, eerste plek Amanda de Kock 33:58 Mans, tweede plek Marig Engelbrecht 30:55 Dames, tweede plek Antoinette vd Westhuizen 35:36 Mans, derde plek Kyle Swanepoel 32:05 Dames, derde plek Talitha Louw 46:584km Seuns, eerste plek Ian de Fouw 16:14 Dogters, eerste plek Anne Louw 19:37 Seuns, tweede plek Corné de Fouw 17:21 Dogters, tweede plek Mathilda Steyn 19:47 Seuns, derde p lek André van der Merwe 17:56 Dogters, derde plek Chanell Landman 23:18 Baie dankie aan ons borgeSirius Risk Management (Theo Vermaak)3%.com (Linda van Damme)Colcacchio’s (Anthony Doyle)Sportsman’s Warehouse - Beagle Watch - Spar OlivedaleVAKANTE POSTEVriende van Fairland het tans die volgende vakante vrywilligersposte: 1. Fondsinsamelings – As deel van hierdie span kan jy betrokke raak deur fondsinsamelings-

geleenthede te identifiseer, organiseer en koördineer, om sodoende fondse te bekom vir die behoeftes waar VVF betrokke is.

2. Kommunikasie – VVF benodig tans ‘n persoon wat ons kan help met verskeie kommunikasietake. Dit sluit in opdatering van Webblad, kommunikasie rondom funskies wat ons hou, Vinkie - nuusberigte oor VVF en algemene bewusmaking van VVF se missie.

Skakel gerus met Dalene van Niekerk 083 953 3916 indien jy sou belangstel in enige van die poste.

Domestic Workers & Your SecurityMany crimes that have been committed at residential homes have occurred through the perpetrators gaining access into properties through the domestic worker. Criminals approach these domestic workers with well-cooked up stories designed to fool them in thinking that the work to be performed is legitimate. Often fake telephone calls to the home owners are made in front of the domestic worker adding to the credibility of their story. Once inside they often intimidate the domestic worker to show them where hidden items are such as safes, jewellery boxes, guns and money. Once those item have been discovered, they tie up the domestic worker and ransack the rest of the home.Security education for your domestic worker is critical to the overall security plan for your home. Always let your domestic worker carry a panic button which they should use if they feel that a situation at the gate is getting out of control or if they see an intruder already in the yard.

ADVERTENSIESRESONANZE PROJECT MUSIEKSKOOL – BERARIO-ONTSPANNINGSENTRUMDie tweede kwartaal het begin, en nou…IS DIT TYD om in te skryf vir musieklesse! Ons bied lesse te kies en te keur - klavier, sang, viool, dromme, kitaar, en musiek programmering.Anthea Clark, 081 351 7491, [email protected], Berario Ontspannings Sentrum.TOTAL GARAGE DEVON VALLEYOndersteun die winkel by die Devon Valley-petrolstasie en kry ‘n seël elke keer as jy ietsie aankoop. Indien jy wil deelneem, kry jou kaart by die skool en begin seëls plak. Sodra die kaart vol is, ontvang jy ‘n R50 bewys om by die winkel te spandeer.FISIOTERAPEUTFisioterapeut in 8ste laan, Fairland. Ek fokus op rug- en nekprobleme, sportbeserings, posturale rehabilitasie en longfisioterapie. Privaat- en groep-pilatesklasse. Kontak Terri-Anne Boers 0725398386 of [email protected] daar ouers is wat belangstel in tuisonderrig vir graad 1 in 2016 by ‘n gekwalifiseerde onderwyseres in Northcliff kontak asb. vir Teresa by 0828533609 of [email protected] TE HUUR IN KRUGERPARK LODGELuukse 3 slaapkamer chalet (slaap 6 persone), 3 badkamers (2 en-suite), oopplan kombuis/ eetkamer/ sitkamer. Privaat swembad. Onderdak stoep met eettafel en ingeboude braai. Kombuis is volledig toegerus met oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, kleredroeër, DSTV, DVD-speler. Gholfkar en linne is ingesluit. Word daagliks gediens.Krugerpark Lodge is geleë te Hazyview 13 km van die Krugerwildtuin en beskik oor ‘n 9 putjie golfbaan, swembaddens, tennisbane, restaurant, staproetes, ens. Die Lodge en omgewing is ‘n kinderparadys met oneindige aktiwiteite vir kinders om te geniet.Is beskikbaar vir die weke van 3 Julie en 10 Julie (laaste twee weke in skoolvakansie) teen R17 500 per week. Kontak Pieter 082 415-2295

VRIENDE VAN FAIRLAND: PRETLOOP Saterdag 16 Mei Die derde Vriende van Fairland-pretloop sal plaasvind op Saterdag 16 Mei 2015 om 08:00 by Laerskool Fairland. Die inskrywingsvorms sal gedurende dié week op die web en die School Communicator beskikbaar wees. Die vorms sal ook aan die oudstes en enigstes uitgedeel word. Dit is „n gesinsaktiwiteit ten bate van Vriende van Fairland se omgee-projekte! Dagboek die datum en ondersteun ons asseblief! Dieselfde tyd, dieselfde roete ……. wees net daar en kom deel in die pret! Rouaan Bredenkamp 082 098 4345 VAKANTE POSTE Vriende van Fairland het tans die volgende vakante vrywilligersposte:

1. Fondsinsamelings – As deel van hierdie span kan jy betrokke raak deur fondsinsamelings-geleenthede te identifiseer, organiseer en koördineer, om sodoende fondse te bekom vir die behoeftes waar VVF betrokke is.

2. Kommunikasie – VVF benodig tans „n persoon wat ons kan help met verskeie kommunikasietake. Dit sluit in opdatering van Webblad, kommunikasie rondom funskies wat ons hou, Vinkie - nuusberigte oor VVF en algemene bewusmaking van VVF se missie.

Skakel gerus met Dalene van Niekerk 083 953 3916 indien jy sou belangstel in enige van die poste.

ISAAC DUBE

Beagle Watch verloor 'n dierbare kollega.

Beagle Watch is baie hartseer om die gemeenskap in te lig oor die ontydige dood van ons liewe vriend en kollega, Isaac Dube. Elke lid van Beagle Watch voel diepgaande pyn van die verlies van so 'n wonderlike mens en omgee kollega.

Isaac was tragies vermoor naby sy huis op Saterdag 2 Mei deur 6 onbekende aanvallers.

Isaac het sy lewe gewy aan die beskerming van ander en was betrokke by talle arrestasies tydens sy dienstydperk van 3 jaar by Beagle Watch.

Sy positiewe uitkyk op die lewe was die meeste prysenswaardig, selfs aansteeklik. Hy het altyd 'n glimlag vir almal gehad en was hoog aangeslaan deur alle inwoners wat die geleentheid gehad het om hom te ontmoet. Isaac was entoesiasties oor die toekoms en het dikwels gepraat van die dinge wat hy van plan was om te doen vir sy familie. Dit is moeilik om te dink dat hy nie meer met ons is nie.

Dit is 'n baie moeilike tyd vir almal, maar die belangrikste is Isaac se familie. Hy word oorleef deur sy vrou, Agnes Dube, en sy 18-jarige seun. Ons gedagtes en gebede is met hulle.

6

KLAVIER TE KOOPHet jy dalk ‘n musikale kind wat graag ‘n klavier sal wil hê? ‘n Knight klavier te koop. Baie goeie toestand. Skakel: Mev van den Berg, selnr: 082 562-2306 PETSITTERWELTEVREDEN and surrounding area . Large enclosed garden where pet(s) can be free. Regular walks. Allowed indoors. Secure and loving environment. References available. Welcome to inspect first. Home visits also available.Contact Ester Louw 084 331 2681

Load Sheddingwith us forever ...

Contact: BJ de Jager0861 557 775 / 082 7744 573

[email protected]

Tired of Generator Noise?Noise free backup power solutions are here

Ideal for homes/guest houses/farms/small business applications

• Noise FREE• Fully automatic• Does not require petrol/diesel• No harmful fumes• Seamless automatic transfer• Neat installation• Automatic recharging of batteries• Very reliable, Modern Technology• Basically maintenance FREE • Can work in conjunction with Solar PV• Upgradeable Solar PV

Jadel Transport is a trusted supplier of:

Compost; Sand; Stone; Cement; Cement Bricks and General Transport.

www.jadeltransport.co.za

[email protected]

071-147-0890

KLAVIER TE KOOP Het jy dalk „n musikale kind wat graag „n klavier sal wil hê? „n Knight klavier te koop. Baie goeie toestand. Skakel: Mev van den Berg, selnr: 082 562-2306

ADVERTENSIES

RESONANZE PROJECT MUSIEKSKOOL – BERARIO-ONTSPANNINGSENTRUM “Wanneer jou potte verander in dromme, en die messe in stokkies, weet jy een ding…DIS TYD om in te skryf vir musieklesse! Ons bied lesse te kies en te keur - klavier, sang, viool, dromme, kitaar, en musiek- programmering. Retha Jacobs, 081 351 7491, Berario Ontspanningsentrum.” TOTAL GARAGE DEVON VALLEY Ondersteun die winkel by die Devon Valley-petrolstasie en kry „n seël elke keer as jy ietsie aankoop. Indien jy wil deelneem, kry jou kaart by die skool en begin seëls plak. Sodra die kaart vol is, ontvang jy „n R50 bewys om by die winkel te spandeer.

7

8

Sheree, Helfte A5 asb.!

Jadel Transport is a trusted supplier of:

Compost; Sand; Stone; Cement; Cement Bricks and General Transport.

www.jadeltransport.co.za

[email protected]

071-147-0890

KLAVIER TE KOOP Het jy dalk „n musikale kind wat graag „n klavier sal wil hê? „n Knight klavier te koop. Baie goeie toestand. Skakel: Mev van den Berg, selnr: 082 562-2306