vandag 27 oktober 2019 · 2019-10-24 · simoné swanepoel megan ter haar rena theron ferdie van...

2
Laai die toepassing (app) met die selfoon se App Store af of besoek getsnapscan.co.za Verwysing: 1. Waarvoor die inbetaling is / 2. Jou van Betalings kan ook per debiet- of kredietkaart geskied. Bankbesonderhede: NG Gemeente Tygerpoort ABSA 632005 Tjek 163 058 0060 Verwysing: Naam en Van + doel van betaling KONTAK www.ngtyger.com 012 809 0107/0445 [email protected] www.facebook.com/ngtygerpoort Alle navrae en versoeke i.v.m. gemeentesake word slegs vanuit die kerkkantoor hanteer. Dr. Zander vd Westhuizen [email protected] Ds. Karin Steyn [email protected] Ds. Wouter van Wyk [email protected] 27 Oktober 2019 VANDAG NOTAS SONDAGPROGRAM Sondag 27/10 HERVORMINGSFEES 08:00 / 10:00 Erediens met nagmaal – ds. W van Wyk 08:15 / 10:15 Kleuterkerk 09:00 Junior groeigroepe 17:30 enRoute diens met nagmaal – ds. K Steyn 18:30 Tiener groeigroepe 27 OKTOBER 2019 HERVORMINGSONDAG Die kerkhervorming wat in die 16e eeu plaasgevind het, het begin by die herontdekking van die Bybel. In die teologiese fakulteite het teoloë met ywer Grieks en Hebreeus geleer, ou tekste uit die kloosters se stof gehaal en met nuwe metodes eksegese gedoen. Dit het gelei tot die formulering van ’n kernbeginsel van die kerkhervorming: Sola Scriptura! Die Skrif alleen ... PSALM 1

Upload: others

Post on 27-May-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: VANDAG 27 Oktober 2019 · 2019-10-24 · Simoné Swanepoel Megan Ter Haar Rena Theron Ferdie van Biljon 30/10 Dian Coetzer Melanie de Beer Sophia de Beer Jan de Vos Danie Smit Rienie

Laai die toepassing (app) met die selfoon se App Store af of besoek

getsnapscan.co.za Verwysing: 1. Waarvoor die

inbetaling is / 2. Jou van

Betalings kan ook per debiet- of kredietkaart geskied.

Bankbesonderhede:NG Gemeente Tygerpoort

ABSA 632005Tjek 163 058 0060

Verwysing: Naam en Van + doel van betaling

KO N TA K

www.ngtyger.com012 809 0107/[email protected]/ngtygerpoort

Alle navrae en versoeke i.v.m.gemeentesake word slegs vanuit die kerkkantoor hanteer.

Dr. Zander vd [email protected]

Ds. Karin [email protected]

Ds. Wouter van [email protected]

27 Oktober 2019VANDAG

N OTA S

S O N DAG P R O G R A MSondag 27/10 HERVORMINGSFEES08:00 / 10:00 Erediens met nagmaal – ds. W van Wyk08:15 / 10:15 Kleuterkerk09:00 Junior groeigroepe 17:30 enRoute diens met nagmaal – ds. K Steyn18:30 Tiener groeigroepe

27 OKTOBER 2019

HERVORMINGSONDAG

Die kerkhervorming wat in die 16e eeu plaasgevind het, het begin by dieherontdekking van die Bybel. In die teologiese fakulteite het teoloë met ywerGrieks en Hebreeus geleer, ou tekste uit die kloosters se stof gehaal en met nuwe metodes eksegese gedoen. Dit het gelei tot die formulering van ’n kernbeginsel van die kerkhervorming: Sola Scriptura! Die Skrif alleen ...

PSALM 1

Page 2: VANDAG 27 Oktober 2019 · 2019-10-24 · Simoné Swanepoel Megan Ter Haar Rena Theron Ferdie van Biljon 30/10 Dian Coetzer Melanie de Beer Sophia de Beer Jan de Vos Danie Smit Rienie

KALENDER

Morsjors - Geen verversings of vloeistof word in die kerkgebou toegelaat nie.

enRoute Cafè - Ondersteun gerus die bediening - voor en na die eredienste.

Lidmaatskap - Lidmate kan by www.winkerkonline.co.za registreer en deur die kerkkantoor goedgekeur word om vanaf ‘n eie selfoon toegang tot hul eie data te verkry. Lidmate kan dan hul eie inligting verander en dit word ook deur die kerkkantoor in Winkerk goedgekeur.

ANDER EREDIENSTE

Sondag 03/1108:00 / 10:00 Erediens (Doop) – dr. Z vd Westhuizen08:15 / 10:15 Kleuterkerk09:00 Junior groeigroepe17:30 enRoute diens (Belydenisaflegging) – ds. W van Wyk18:30 Tiener groeigroepe

VOLGENDE SONDAG

Okt. 30 15:00 Equestria ds. K Steyn

Nov. 01 09:30 Paul Jungnickel ds. W van Wyk

03 09:00 Pretoria-Oos Eie prediker

04 08:00 Kapeldiens ds. W van Wyk

07 10:00 Selrose Park ds. H van Graan

GEBEURE

VERJAARSDAE

01/11Hanneke Du PreezMia HumanRonel JordaanSantie KotzeSantjie Marais02/11Mandré de Jager

Karla DickasonMaya DickasonHanlie GrobbelaarWerner NieuwoudtNina SwanepoelLouis vd WaltDaniélle van NiekerkJaco Venter

03/11Retha BothaNico BreytenbachSelenta de VilliersAnnelie JoubertJohan KrügerGerrit MareeLouis Pepler

Christiaan PretoriusAmeli Verloop

27/10Petro EyseleXavier GerberVinay GroblerJana LateganRikus MeintjiesJohn MillsMarc Pretorius

Daniël ReaderMartie Swart28/10 Lisa BlignautRené de BeerDanie HoneyFanie HurterAndrew Makkink

Martelize EngelbrechtMarieta GerberHugo vd WesthuizenConnor van EschMariette van Vuuren01/10Alida Dreyer

Armandt SteynSusan SwanepoelNico van Nieuwenhuizen29/10Nanna BassonCarien FieldTiana LanguageLizelle Lubbe

Simoné SwanepoelMegan Ter HaarRena TheronFerdie van Biljon30/10Dian CoetzerMelanie de BeerSophia de Beer

Jan de VosDanie SmitRienie SwanepoelFranci van HeerdenAlisna Visagie31/10Raymond AusmeierTjokker Botha

EREDIENSHULP Frandelene Langenhoven

Liana Engelbrecht

27 Okt.

3 Nov.

Geen

Lienkie de Kock

ALGEMEEN

BAKERS CHOICE ASSORTED 1KG PAKKIE VIR BOSCHKOP PERSONEELBy Boschkop Primary is daar 100 personeellede wat elkeen met ‘n 1kg Bakers Choice Assorted verras gaan word. ‘n 1kg boks kos ongeveer R100. Jy is welkom om ‘n donasie (duidelike verwysings, asb!) te gee of die spesifieke boks koekies by die infotoonbank/kerkkantoor af te gee. Die Graad 7’s is altyd baie opgewonde oor hul afskeidsfunksie wat deur Tygerpoort gemeente befonds word.

BLOEDSKENK 5 November 2019 | 08:00 tot 18:00 | Kerk Foyer Maak ‘n verskil, net soos die vorige keer!

KERSSANGDIENS24 November I 16:30 / 19:00

JUNIOR EN TIENER GROEIGROEPE SLUIT SONDAG 10 NOVEMBER AF.

VRIESVRIENDEOnthou om oorskietkos te vries en in die kerkkombuis se vrieskas te plaas. Daar is baie behoeftige gesinne wat dit met groot waardering ontvang. Polistireenbakkies is in die kombuis vir die doel beskikbaar.

GESINSKAMP28 Feb – 1 Maart 2020 | Weesgerus VakansieoordDie beplanning vir volgende jaar se gesinskamp het reeds afgeskop. Ons kon voorlopig plek bespreek by Weesgerus. Die oord vereis egter dat getalle vroeg in Januarie bevestig word. Daarom wil ons jou vra om reeds voor die Desember vakansie jou plek vir die kamp te bespreek by Riana

Riana 012 809 0107 [email protected]

OKTOBER IS TIENDE-DANKOFFERMAAND In Tygerpoort Gemeente is Oktober tradisioneel tiende-dankoffermaand. Ons probeer dan om iets meer as ons gebruiklike dankoffer te gee. Daarmee erken ons dat alles wat ons besit aan die Here behoort en sê ons op ‘n spesiale manier dankie vir die Here vir al die liefde wat ons daagliks uit sy hand ontvang. Ons gee vanuit die Bybelse beginsel ‘n “spesiale offer” en bevestig daardeur dat alles ‘n geskenk vanuit sy hand is! Gee jou tiende-dankoffer deur elektroniese oorbetaling (verwysing “Tiendemaand”) of handig jou eie kontantkoevert (gemerk “Tiendemaand”) by die kerkkantoor of infotoonbank in. Bydraes kan tot die einde van die jaar nog gemaak word.

BANKBESONDERHEDEABSATjek: 1630580060 | Takkode: 632005

3 November | 17:30

Een van die grootste groepe graad 11’s in die gemeente se geskiedenis lê belydenis van geloof af. Ons nooi die hele gemeente om die spesiale geleentheid by te woon

KleingroepeAlle kleingroepe in die gemeente se inligting is op www.ngtyger.com beskikbaar.

Daar is baie geleenthede om betrokke te raak in die gemeente. Besoek gerus ngtyger.com vir meer inligting. Ons het jou nodig!

RAAK BETROKKE