vanderbijlparkse fotografiese vereniging · in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die...

37
K LLIG Kollig Page 1 April 2019 Vanderbijlpark Fotografiese Vereniging Posbus 2108E-pos: [email protected] Sasolburg Webwerf:http://www.vdbp-photo.org/ 1947 Facebook:https://www.facebook.com/VdbpPhotoClub Chanel Enslin NeglectedDBS Coastal Salon Bronze Medal Winner Inhoudsopgawe: Redaksie aan die woord .......................................................................................................................................... 3

Upload: others

Post on 24-Dec-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings van die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

K LLIG

Kollig Page 1

April 2019 Vanderbijlpark Fotografiese Vereniging

Posbus 2108E-pos: [email protected]

Sasolburg Webwerf:http://www.vdbp-photo.org/

1947 Facebook:https://www.facebook.com/VdbpPhotoClub

Chanel Enslin

“Neglected”

DBS Coastal Salon

Bronze Medal Winner

Inhoudsopgawe: Redaksie aan die woord .......................................................................................................................................... 3

Page 2: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings van die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

K LLIG

Kollig Page 2

Boodskap vanaf die Voorsitter ............................................................................................................................... 4

Komiteelede ............................................................................................................................................................ 5

Ander portefeuljes .................................................................................................................................................. 5

Klub Facebook ........................................................................................................................................................ 6

Klub Webtuiste ....................................................................................................................................................... 6

Lief en Leed ............................................................................................................................................................ 6

Verjaarsdae ............................................................................................................................................................. 7

LCD Skerms ........................................................................................................................................................... 7

Nuwe lede / Een en twee ster fotograwe ................................................................................................................. 8

Klub ledegeld – Elsa Brits ...................................................................................................................................... 8

Fotografie wenke – Koos Fourie ............................................................................................................................ 9

Klub Dagboek ...................................................................................................................................... ………….10

Klubmaand

kompetisies………………………………………………………………………………………………..………………

…………………12

Wen

foto's………………………………………………………………………………………………………………………

……………………………….13

Wenners - Vanderbijlpark Fotografiese

Vereniging………………………………………………………………………………………….14

Algehele

Wenners………….………………………………………………………………………………………………………

……………………….15

Maart 2019 Klubaand asook COM’s .................................................................................................................... 16

Fotografie geleenthede ......................................................................................................................................... 26

Werkswinkel ......................................................................................................................................................... 26

PSSA .................................................................................................................................................................... 27

PSSA Salonne – Fotografiejaar 2018 ................................................................................................................... 27

PSSA Salonne Impala Trofee Fotografiejaar 2017 – 2018 ................................................................................... 27

Salon uitslae .......................................................................................................................................................... 28

Fotograaf en Werker van die Jaar

kriteria………………………………………………………………………………………………………..29

Vorderingstaat – Elrick du Toit en Chanel Enslin ................................................................................................ 32

Bevorderings……………………………………………………………………………………………………………

………………………………………34

Page 3: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings van die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

K LLIG

Kollig Page 3

Redaksie aan die woord

Kollerige groete

Page 4: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings van die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

K LLIG

Kollig Page 4

Boodskap vanaf die Voorsitter Voorsitterboodskap – April 2019

Ons Fotoklub het so pas weer ‘n baie suksesvolle Fotografie kursus by die Klipriver Country

Estate aangebied en dit is bygewoon deur 21 kursusgangers.

Die kursus was daarop gemik om beginner fotograwe ʼn stewige grondslag te gee in die

korrekte gebruik van hulle kameras en toerusting. Die teoretiese opleiding is opgevolg deur

praktiese klasse in o.a. landskap; natuur; sport; makro en portret fotografie. Die kursusgangers

is ook gewys hoe om basiese fotoverwerking in Photoshop te doen.

Ek het met die meeste kususgangers gesels en hulle was dit almal eens dat dit ‘n puik kursus is

in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings van die kennis en

entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle het werklik waarde vir hulle geld gekry en sal

die bywoning van die kursus sonder twyfel aanbeveel vir enige iemand wat ‘n behoefte aan

fotografie opleiding het.

Ek wil ook graag van die geleentheid gebruik maak om al die betrokke persone van ons

Fotoklub wat ‘n bydrae gedurende die kursus gelewer het, te bedank. Julle is ‘n

besonderse groep mense wat baie moeite met fotografie doen en om julle kennis

onvoorwaardelik te deel. Dis ‘n vooreg om met sulke mense te werk wat 4 dae opgeoffer het

om die opleiding te doen vir die liefde van die saak sonder enige vergoeding. Henk Scheepers

het ‘n groot bydrae gelewer met die samestelling van die modules wat aangebied is en die

koӧrdinering van die kursus. Hy is bygestaan deur Louisa wie ook met die praktiese gedeeltes

kom help het. Francois Roux het ook heelwat van die modules aangebied en sy kennis en

ervaring was baie handig. Johan Brits het die Landskap module hanteer en goed agter die

skêrms gewerk om van die kursusgangers as lede van ons Fotoklub te werf. Haig en Rensia

Fourie het die kursusgangers ontvang, die kursus materiaal uitgedeel en ook gehelp met die die

praktiese opleiding.

Teen die tyd ken almal van ons die Klipriver Country Estate en ons is weereens op 5 stêr diens

getrakteer wat verseker ‘n positiewe bydrae gelewer het om die kursus so suksesvol as ‘n

geheel te kon aanbied. Ek wil die Klipriver Country Estate names die Fotoklub bedank vir

hulle puik fasiliteite wat vir ons beskikbaar gestel is en die diens wat die kursusgangers en ons

as aanbieders ervaar het.

Tydens die Maart praktiese aand het ons die prysuitdeling van die foto-rally by Magic Gardens

gehad. ‘n Groot dankie aan Nicky wat die meeste van die reëlings getref het. Dit was ‘n groot

sukses en ons gaan die rally herhaal gedurend 2020. Baie geluk ook al die wenners van die

verskillende kategorieë.

Ons het ook ‘n “Show &Tell” die aand aangebied waar Haig Fourie, Reneë Storme, Mietsie

Visser, Elsje Vermeulen & Fancois Roux elk een van hulle fotos vertoon en terselfder tyd

inligting omtrent die foto weergegee het, waarna die gehoor hulle met vrae gepeper het. Baie

dankie ook vir die entoesiasme waarmee julle, julle aanbiedings gedoen het en ek glo baie

mense in die gehoor het antwoorde gekry wat hulle andersins nooit sou kry nie.

Page 5: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings van die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

K LLIG

Kollig Page 5

Komiteelede

Voorsitter:

Koos Fourie APSSA

083 468 1173 (s) [email protected]

Skakelbeampte:

Johan Brits FPSSA

082 7188394

[email protected]

Vise-voorsitter; Nuwe lede;

Klubtoerusting:

Francois Roux MPSSA; Hon

FPSSA; EPSSA; AFIAP

082 5723560 (s) 016 421 1034 (w)

[email protected]

Tesourier/Korrespondensie:

Elsa Brits

016 973 3205

083 2877446(s)

[email protected]

Sekretaris:

Renee Storme

016 976 2671 (w)

082 452 2539 (s)

[email protected]

Webwerf / Geskenke

Elsa Brits

016 973 3205

083 287 7446

[email protected]

Ander portefeuljes

President van PSSA:

Francois Roux

Francois Roux MPSSA;

Hon FPSSA; EPSSA;

AFIAP

082 5723560 (s) 016 421

1034 (w)

[email protected]

Suidelike Gauteng Streeks

Direkteur:

Johan Brits FPSSA 082 718 8394

[email protected]

Facebook:

Haig Fourie LPSSA (Vers)

083 311 9722

[email protected]

Nuwe lede:

Mietsie Visser (APSSA)

072 671 3803

[email protected]

Photovault:

Elrick du Toit

083 280 7485

[email protected]

Vordering;

Fotograaf van die jaar

Chanel Enslin

082 870 7024

[email protected]

Klanksisteem:

Pine Pienaar

016 980 2524

074 898 6384

[email protected]

Redaksie:

Rosie de Jager

072 989 8460

[email protected]

Uitstappies:

Nicky Jansen van Vuuren

083 744 7711

[email protected]

Page 6: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings van die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

K LLIG

Kollig Page 6

Klub Facebook

We are a local photographic club where amateurs and enthusiasts can meet and share images

of various genres.(Please click on the facebook logo below to open the VFV Facebook page

on the internet. CTRL + Click)

Klub Webtuiste

Jy kan op die volgende skakel kliek http://www.vdbp-photo.org/of jy kan ook op die onderstaande

foto kliek indien jy ʼn aktiewe internet konneksie het, om toegang tot die webtuiste te verkry.

Onthou d

Onthou dat jy die Online – kompetisie uitslae en kommentaar ook op die webtuiste kan sien.

Lief en Leed

Hiermee wil ons sterkte toewens aan Nicolaas en Marina Louw met die herstel

pad wat hul saam hul broers kind in die Driehoek tragedie stap. Julle is in ons

gebede.

Page 7: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings van die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

K LLIG

Kollig Page 7

Verjaarsdae Die volgende lede verjaar in Maart / April.

Is jou naam nie op die verjaardaglys nie? Laat weet asseblief sodat dit reggestel kan

word op die [email protected]

LCD Skerms

LCD skerms moet ongeveer een keer per maand gekalibreer word. Die klub se Spyder is

beskikbaar vir die persone wat dit sou wou gebruik. Francois Roux hanteer die klub se

fotografietoerusting en reëlings kan met hom getref word om die Fotoklub se Spyder te leen.

Maak gerus enige tyd kontak met hom om te hoor wanneer jy die Spyder sal kan leen.

[email protected]

ʼn Ander opsie is om van die metode op PSSA se webtuiste

gebruik te maak. Die volledig artikel, sowel as enige van die

foto’s wat jy sal benodig, is ook daar beskikbaar.Indien jy bo-oor

die ikoon links beweeg sal jy ʼn direkte toegang tot die

webbladsy kry (indien jou rekenaar dit toelaat).

Natuurlik kan jy ook jou eie Spyder koop. Maar asseblief, dit is as ʼn reël nie beskikbaar by ʼn

troeteldierwinkel nie. En ook staan dit nie bekend as ʼn Tarentula nie.

Page 8: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings van die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

K LLIG

Kollig Page 8

Nuwe lede / Een en twee ster fotograwe/Welkom

Praat gerus met Elsa Brits - 0832877446(s) of per e-pos:

[email protected]

Sy het heelwat inligting wat baie handig te pas kan kom.

Probeer ook die volgende links: http://www.vdbp-photo.org

https://www.facebook.com/VdbpPhotoClub

http://www.pssa.co.za/ Indien jy die eerste keer Photovaultonline wil gebruik om ʼn foto op te laai vir die klub kompetisies, moet jy eers registreer.

Gaan na http://www.photovaultonline.comen kliek op die registreer opsie en vul die nodige

velde in. Sodra jy die bladsy ‘submit’ sal ʼn e-pos na die gespesifiseerde e-pos adres gestuur

word. In die e-pos sal ʼn webadres wees wat jy moet volg om die registrasie te voltooi.

Onthou om ook in die ‘junk’ vouer te kyk as jy dink dat jy nie die e-pos ontvang het nie.

Hierna kan jy inteken op Photovaultonline met die gekose ‘Login id’ en wagwoord wat ook

in die bevestigings e-pos sal verskyn.

Klub ledegeld – Elsa Brits

Die klub se boekjaar strek van

1 Julie – 30 Junie.

Klub ledegeld kan of by Elsa of direk in

die bank inbetaal word. Onthou dan net om

’n bewys van betaling aan Elsa te

stuur:[email protected]

Jaarlikse Klub Gelde –

01 Julie 2018 tot 30 Junie 2019

i. PSSA lede: R130 per gesin per jaar

ii. Nie-PSSA lede: R180 per gesin per jaar

Bank besonderhede:

Naam:Vanderbiljparkse Fotografiese

Vereniging

Bank:ABSA

Tipe:Spaarrekening

Rekening Nr:9245070716

Page 9: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings van die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

K LLIG

Kollig Page 9

Fotografie wenke – Koos Fourie

Street Photography Tips

1. Don’t ask permission before you shoot

If you ask permission first, then you end up with street portraits, which are different from what I’d call street photography.

2. Don’t worry about what camera you’ve got

You can use any kind of camera for street photography. DSLRs are fast and responsive but the downside is that the bigger ones are quite heavy and make you stand out more. Compact cameras work well for the street – they help you to be less visible

3. Get your settings sorted before you start

When shooting street, you want to set a mid-range aperture, between f8 and f11. This allows you to

get lots of detail in the shot, which you can’t if you use a shallow depth of field. You can use aperture

priority mode with the ISO set to between 200 and 400.

4. Use a wide-angle lens

You can use any lens for street photography, but you’ll notice that most street photographers use a

fairly wide-angle lens – somewhere between 24mm and 50mm.

5. Don’t touch the zoom!

Using a fixed focal length will help you master composition, and you’ll shoot quicker if you’re not

spending time playing with the zoom before firing.

6. Shoot in RAW, with black-and-white preview

RAW files give you a lot more scope to change the image in post-production than JPEGs do. You can

also decide later whether to choose colour or black and white. Setting your previews on the camera’s

screen to black and white will help you decipher the light in your scene.

7. Stake out a scene

When you find a great setting for a shot, with the right elements and the right lighting, hang out there for a while and see how the people are interacting with it.

Page 10: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings van die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

K LLIG

Kollig Page 10

8. Shoot a lot!

11 Oktober 2019 Aanlyn Inskrywings sluit

15 Oktober 2019 Klubaand Inskrywings sluit

18 Okt 2019 Troeteldiere – Nicky Jansen van Vuuren 'n Dier wat jy self versorg/kos gee.

Aanhou vir geselskap. Enige dier spesie.

Met of Sonder hare. B.v. Kat, hond, perd, voëltjie, reptiel, hans lammetjie,

selfs "wilde" diere as dit jou eie is.

Mono toegelaat. Mense mag ook in foto wees, bv wanneer iemand dier

versorg of troetel.

Geen composite of manipulasie word toegelaat nie.

15 Nov 2019 Veelsydigheidskompetisie

November VDBP Fotoklub Nasionale Salon saam met Lichtenburg klub

17 November 2019 Jaareind Braai

Tydens die meeste van ons klubaande is teenwoordigheid verpligtend om te mag deelneem. WEES DAAR en moenie vergeet om aan te teken nie

Onthou dat ʼn foto of soortgelyke foto nie twee keer ingeskryf mag word nie – Slegs tydens ons jaarkompetisie in Julie is dit toelaatbaar dat dieselfde foto wat al tydens klubaande vertoon is,

weer die lig mag sien.

Onthou dat alle foto’s in HD formaat moet wees

Beoordelaars Julie 2019

Datum Onderwerp A* B C

2019/07/21 Jaar kompetisie Evelyn Gibson Alta Oosthuizen Tony Roberts

*A-beoordelaars het die reg om ’n toekenning wat gemaak is te wysig indien hy/sy dink dat die toekenning foutief is. A-beoordelaars moet asseblief hierdie reël toepas. Na die beoordeling moet die A-beoordelaar die aand se beoordeling kortliks met die ander beoordelaars bespreek.

Page 11: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings van die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

K LLIG

Kollig Page 11

Die oplaai van foto’s geskied via http://www.photovaultonline.com.Indien jy onseker is hoe

om dit te gebruik, gaan kuier gerus op ons webwerf http://www.vdbp-photo.org vir meer

inligting.

PSSA lede moet asseblief hulle ‘M’ nommers op photovaultonline gebruik. Dit verskyn op

julle lidmaatskapkaartjies. As julle onseker is, kontak gerus vir Ria Katzke van PSSA of Elsa

[email protected]. ’n Foto wat volgens kommentaar deur die beoordelaars ‘reggemaak’ is, kan by die volgende klubaand saam met die oorspronklike foto vertoon word. Hierdie foto’s moet vooraf aan Francois per e-pos gestuur word waarna hy 2 of 3 voorbeelde, wat gewerk het of nie, sal kies om tydens die daaropvolgende klubaand te bespreek.

Lede word daarop gewys dat die gebruik van dieselfde of soortgelyke foto in twee

verskillende mediums byvoorbeeld in digitaal kleur en digitaal monochroom nie aanvaarbaar

is nie. Dit word geheel en al ontmoedig

Veranderings aan die Klub- Maand- Kompetisies. AL die inskrywings vir die Vrydagklubaande sal voortaan op een plek in Photovault gedoen word.

'n Max van 4 x fotos uit enige van die kategorieë mag steeds ingeskryf word met die volgende beperkings:

Monochrome = max 2 fotos Maandonderwerp = max 2 fotos Creative Photography = max 2 fotos, en Ope Afdeling = max 2 fotos

Page 12: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings van die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

K LLIG

Kollig Page 12

Wysigings van Kategorie en Algehele Wenners:-

Die beoordelaars sal tydens die klubaand n wenner van die Aanlyn Kompetisie aanwys.

Snr en Jnr wenner in elke afdeling wen nie ‘n prys nie, slegs die algehele wenfoto in elkeen van die 4 kategorië.

Pryse word as volg toegeken:

1 in elkeen van die 4 kategorië 1 vir die algehele wenfoto van die aand. Dws 5 pryse. Snr en Jnr wenfotos word by die PSSA kompetisies ingeskryf.

Wenfotos Die wen fotos word in die plaaslike koerant geplaas, saam met ʼn beriggie oor die klub. Indien daar lede is wat nie hulle fotos geplaas wil hê nie, laat weet asseblief vir Elsa Brits. Geen antwoord sal aanvaar word as instemming dat dit gepubliseer mag word.

Indien jy die gelukkige wenner is van die Junior en Senior afdelings, sal Francois Roux jou in PSSA se klubkompetisie inskryf. Baie geluk met jou wen. Hou PSSA se webtuiste dop. Ons glo sommer julle gaan baie goed doen.

Die beoordeelaars behou die reg om die wen foto in die Creative Photography aan te vra om die foto te verifiee

Wenners - Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging

Datum Junior Senior Maandonderwerp Monochrome

Page 13: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings van die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

K LLIG

Kollig Page 13

(1– 3 ster) (vanaf 4ster) Composite/Visual

2019/01/18 Rosie de Jager Jan Jacobs Spreekwoorde Elsje Vermeulen

Nicky JV Vuuren

Jan Jacobs

Elrick du Toit

Dricky Gouws

2019/02/15 Dricky Gouws Jan Jacobs Hande en Voete Elsje Vermeulen

Thys Foord

Dricky Gouws

Jan Jacobs

2019/03/15 Rosie de Jager Elsje

Vermeulen Fire & Ice

Rensia Fourie

Neville hein

Francois Roux

Nicolaas Louw

Elsje Vermeulen

2019/04/16 Susan Jacobs Koos Fourie Straatfotografie Elsa Brits

Thys Foord

Suzy de Beer

Marinus Faling

Jaco Kloppers

2019/05/17 Rosie de Jager Koos Fourie Nagfotografie Mietsie Visser

Mauritz Faling

Mietsie Visser (AW)

Rosie de Jager

Henk Scheepers

Nicky JV Vuuren

2019/06/14 Elrick du Toit Haig Fourie Flash fotografie

Chanel Enslin

(AWS)

Neville Hein

Francois Roux

Dricky Gouws (AWJ)

Henk Scheepers

Dricky Gouws

2019/07/19 Sien tabel op bladsy 16

2019/08/16 Mauritz Faling Suzy de Beer Scapes Suzy de Beer

Mauritz Faling

Francois Roux

Dricky Gouws

Elsje Vermeulen

Dricky Gouws

2019/09/20 Deon de Jager Pine Pienaar Wildlife Mietsie Visser

Neville Hein

Johan Brits

Rosie de Jager

Elsje Vermeulen

Chris Bester

WERKER VAN DIE JAAR

Per Ster Gradering Fotograaf

Meesters - Werker van die Jaar Haig Fourie

5 x Ster - Werker van die Jaar Suzy de Beer

4 x Ster- Werker van die Jaar Nicky Jansen van Vuuren

Page 14: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings van die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

K LLIG

Kollig Page 14

3 x Ster - Werker van die Jaar Dricky Gouws

2 x Ster - Werker van die Jaar Neville Hein

1 x Ster - Werker van die Jaar Eileen Pretorius

VOORSITTER TROFEE WENNER

Jan Jacobs

BESTE FOTO VAN DIE JAAR

SENIOR FOTOGRAAF Koos Fourie

JUNIOR FOTOGRAAF Susan Jacobs

FOTOGRAAF VAN DIE JAAR PER STER GROEPERING

SENIOR FOTOGRAAF Francios Roux

(4 STER - MEESTER)

JUNIOR FOTOGRAAF Rosie de Jager

(1-3 STER)

FOTOGRAAF VAN DIE JAAR

MEESTER Francois Roux

5 STER K Susie de Beer

4 STER K Elsje Vermeulen

3 STER Elrick du Toit

2 STER Rosie de Jager

1 STER Geen

Page 15: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings van die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

K LLIG

Kollig Page 15

Algehele Senior en Junior wenner – Maart 2019

Algehele Wenfoto Ope afdeling wenner / Senior wen foto

Got You – Jan Jacobs

Junior Wenfoto Visual Arts / Composite / Junior wenfoto

Flying with the gulls – Dricky Gouws

Page 16: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings van die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

K LLIG

Kollig Page 16

Wen fotos – Maart 2019

Monochroom Junior Wenfoto Memories – Dricky Gouws

Monochroom Senior Wenfoto

Night Stalker - Jan Jacobs

Page 17: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings van die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

K LLIG

Kollig Page 17

Composite / Visual Arts Junior Wenfoto Evolution the next chapter – Elsje Vermeulen

Junior Wenfoto – Ope afdeling Stormloop – Mauritz Faling

Page 18: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings van die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

K LLIG

Kollig Page 18

Aanlyn Wenfoto Nat Ete – Mietsie Visser

Februarie tema - Hande en Voete

Senior wenfoto Time is magical – Elsje Vermeulen

Page 19: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings van die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

K LLIG

Kollig Page 19

Junior wenfoto Liefde vir die aarde – Thys Foord

Page 20: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings van die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

K LLIG

Kollig Page 20

Mini Reeks Yum Yum – Haig Fourie

Page 21: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings van die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

K LLIG

Kollig Page 21

Sertifikate van Meriete (COM) – Maart 2019 Klubaand

Let wel dat alle COM’s deur Haig elektronies aan die betrokke fotograwe gestuur sal word.

Best Friends – Thys Foord

Page 22: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings van die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

K LLIG

Kollig Page 22

Lost in Thought – Heidi Welgemoed

Kloof die water – Mauritz Faling

Page 23: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings van die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

K LLIG

Kollig Page 23

Rocks of memories – Mauritz Faling

Togs in action – Linda Kloppers

Page 24: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings van die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

K LLIG

Kollig Page 24

Tibet Icon – Jan Jacobs

Rain and Sunshine – Koos Fourie

Page 25: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings van die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

K LLIG

Kollig Page 25

Sunset Farming – Eileen Pretorius

Vinnig na benede – Mauritz Faling

Page 26: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings van die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

K LLIG

Kollig Page 26

Fotografie geleenthede

Elke laaste Sondag van die maand op Walkerville skougrondeis motorfietse.

SAMX Nationals Onthou jou glimbaadjiehttp://www.samxnationals.co.za/

Padwedrenne – Cycle Lab webtuistehttp://www.cycleevents.co.za/category/road-events/

Bergfietswedrenne – Cycle Lab webtuiste http://www.cycleevents.co.za/category/mtb-events/

Warrior Race http://advendurance.com/warrior/

Gauteng Cano Union – Race Calendar 2017/2018 http://www.gcu.co.za/gcu-race-calendar-2017-

2018-for-planning-purposes/gcu-race-cal-2017-2018_final_revised/

Page 27: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings van die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

K LLIG

Kollig Page 27

Sluit gerus aan by die klub se whatsapp groepie (Nicky Jansen van Vuuren – 083 744 7711 ) om meer

uit te vind van opwindende geleenthede wat beplan word vir die klub.

Werkswinkel Onthou elke derde Dinsdag van die maand – uitgesluit Desember– word daar ʼn werkswinkel aangebied gesamentlik deur Vandrbijlparkse Fotografiese Vereniging enVereeniging Photographic Society. Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging bied elke tweede maand die praktiese gedeelte aan (sien tabel hieronder vir besonderhede) Venue: Klipriver Country Estate Tyd: 19h00 vir 19h30

2019 - Aanbiedinge en Praktiese Sessies

VPS 19 Maart

“Show and tell” – verskillende fotograwe gaan vertel hoe hy/sy ‘n spesifieke foto geneem het. Daar sal fotos vir verskillende kategorieë wees (landskappe, wildslewe, composites, makro ens.) Jy kan die fotograaf vrae vra rondom die tegnieke ens.

Die uitslae en prysuitdeling van die Magic Garden Rally van Februarie sal ook plaasvind tydens die Praktiese Werkwinkel van 19 Maart 2019 by Klipriver Country Estate.

PSSA

Kontak asb. [email protected] enige van jou persoonlike inligting in die afgelope 3 jaar verander het.

Indien ons lede by PSSA aangesluit het, laat weet asseblief - [email protected]

Vir meer inligting oor PSSA, gaan besoek gerus die webtuiste. http://www.pssa.co.za/

Page 28: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings van die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

K LLIG

Kollig Page 28

Dit is die moeite werd om PSSA se webtuiste op ʼn gereelde basis te besoek. Daar is konstant nuwe inligting en oulike kompetisies.

PSSA Salonne – Fotografiejaar 2018/2019

Onthou om julle salon uitslae vir Chanel [email protected] stuur om in

aanmerking te kom vir die Werker en Fotograaf van die jaar. Lede moet daaroplet dat die fotoklub korrek geselekteer moet word wanneer hulle inskryf vir Salonne. Indien nie, word dit gelys as “Independent” inskrywing.

PSSA Salonne Impala Trofee Fotografiejaar 2018– 2019

RESULTS OF THE SOUTHERN GAUTENG REGION COMPETION - AUG 2019

Photo Club Juniors Seniors Mini Av Total

Southern Suburbs 388 1728 56 32 2204

Vanderbijlpark 417 1667 69 26 2179

Vereeniging 405 1665 59 30 2159

Alberton 435 1539 63 34 2071

Klerksdorp 960 963 0 0 1923

Brandpunt 364 1474 47 0 1885

Heigel 338 1493 0 0 1831

Lichtenburg 1391 313 50 27 1781

Page 29: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings van die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

K LLIG

Kollig Page 29

Salon Uitslae

On the Rocks PDI Salon

Fotograaf Honours Medalje COM's Aannames Totaal

Haig Fourie LPSSA (Vers) 6 6

Koos Fourie APSSA 7 7

Chanel Enslin 1 1 2

Francois Roux FPPSA 2 2

Johan Brits FPSSA 1 5 6

Renee Storme 1 2 2 5

Rensia Fourie 4 4

Hanna Potgieter LPSSA 1 1

Morne Potgieter LPSSA 1 1

Suzy de Beer 1 2 3

Mietsie Visser APSSA 4 4

Totaal vir VDB 2 4 35 41

Vereeniging PDI Salon

Fotograaf Honours Medalje COM's Aannames Totaal

Haig Fourie LPSSA (Vers) 7 7

Koos Fourie APSSA 3 3

Francois Roux FPPSA 3 3

Pine Pienaar 3 3

Johan Brits FPSSA 2 2

Renee Storme 8 8

Rensia Fourie 1 6 7

Elsje Vermeulen 4 4

Suzy de Beer 6 6

Mietsie Visser APSSA 3 3

Totaal vir VDB 1 45 46

15th PSSA Up and Coming Competition

Page 30: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings van die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

K LLIG

Kollig Page 30

Fotograaf Honours Medalje COM's Aannames Totaal

Chris Gouws 2 2

Deon de Jager 1 3 4

Dricky Gouws 1 3 4

Elrick du Toit 1 2 3

Mauritz Faling 1 1

Neville Hein 1 4 5

Nicky Jansen van Vuuren 2 2

Rosie de Jager 4 4

Totaal vir VDB 4 21 25

Pretoria PDI Salon

Fotograaf Honours Medalje COM's Aannames Totaal

Haig Fourie LPSSA (Vers) 8 8

Koos Fourie APSSA 3 3

Chanel Enslin 2 2 4

Francois Roux FPPSA 2 5 7

Johan Brits FPSSA 1 5 6

Renee Storme 2 6 8

Dricky Gouws 1 1

Jan Jacobs APSSA (Vers) 5 5

Morne Potgieter LPSSA 2 2

Rensia Fourie 6 6

Suzy de Beer 6 6

Mietsie Visser APSSA 4 4

Totaal vir VDB 1 2 55 58

Page 31: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings van die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

K LLIG

Kollig Page 31

Fotograaf en Werker van die Jaar kriteria Dit is die lede se verantwoordelikheid om hulle salon relultate (dit sluit in; die hoeveelheid Salon

inskrywings die fotograaf gedoen het) na Chanel te stuur sodat sy die rekords hiervoor kan opdateer,

andersins dateer sy net die aannames op wat sy vanaf die PSSA se web werf kan onttrek.

Hieronder is die inligting soos wat in die Fotoklub se konstitusie vervat is:

ARTIKEL lVPunte

Toekenning van punte vir jaarkompetisie-doeleindes vir die aanwys vanWERKER VAN DIE

JAAR per stergradering is soos volg:

Internasionale Salon – inskrywing – geen aanname 2 punte

Internasionale Salon - aanname 9 punte

Internasionale Salon - COM 10 punte

Internasionale Salon - Medalje 12 punte

Internasionale Salon – Wenner Medalje 13 punte

Nasionale Salon – inskrywing – geen aanname 1 punt

Nasionale Salon - aanname 7 punte

Nasionale Salon - COM 8 punte

Nasionale Salon - Medalje 10 punte

Nasionale Salon – Wenner Medalje 11 punte

Klub COM 7 punte

Klub Gouetoekenning 5 punte

Klub Silwertoekenning 3 punte

Klub Bronstoekenning 1 punte

Klub Maandwenfoto: Kategorie, Junior en Senior 2 punte plus bg.

Klub Minireeks COM 7 punte

Klub Minireeks Gouetoekenning 5 punte

Klub Minireeks Silwertoekenning 3 punte

Klub Minireeks Bronstoekenning 1 punte

Klub Minireeks Wenner 2 punte plus bg.

Page 32: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings van die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

K LLIG

Kollig Page 32

Klub AV COM 7 punte

Klub AV Gouetoekenning 5 punte

Klub AV Silwertoekenning 3 punte

Klub AV Bronstoekenning 1 punte

Klub AV Wenner 2 punte plus bg.

Internasionale Salon – AV inskrywing – geen aanname 2 punte

Internasionale Salon – AV aanname 9 punte

Internasionale Salon – AV COM 10 punte

Internasionale Salon – AV medalje 12 punte

Internasionale Salon – AV Wenner Medalje 13 punte

Nasionale Salon – AV – geen aanname 1 punte

Nasionale Salon – AV – aanname 7 punte

Nasionale Salon – AV COM 8 punte

Nasionale Salon – AV Medalje 10 punte

Nasionale Salon – AV Wenner Medalje 11 punete

Bg. Sal ook geld indien daar ‘n Minireeks Kategorie by ‘n salon is

Beoordelingspunte per klubaand 10 punte

Beoordeelaar skryf nie die aand in wanneer hy beoordeel nie,hy verwerf punte gelykstaande aan twee

(2) goue toekennings vir die aand.

ARTIKEL XIII

"FOTOGRAAF VAN DIE JAAR" - Toekenning word tydens die Algemene Jaar vergadering aan

die lid toegeken wat die meeste punte aan die hand van die volgende kriteria

Die lid met die hoogste groot totaal volgens ARTIKEL IV (Fotograaf van die Jaar) ongeag

stergradering, is die klub se Werker van die Jaar.

Vorderingstaat –Elrick du Toit en Chanel Enslin

1.) Salon aannames:

Salon aannames na Chanel Enslin – Alle aannames wat sy tot en met die klubaand van daardie

maand ontvang het, sal op vorderingstaat van die Kollig van die volgende maand

[email protected] resultate, aannames of nie, moet naChanel toe

gestuur word, binne twee maande na die uitslae verskyn het. Onthou dat slegs twee aannames per foto vir bevordering in die klub aanvaar word. Dui aan waar

ʼn foto ʼn derde aanname of meer het. Internasionale aanvaardings tel slegs vir PSSA Diamond

Graderings en nie vir klub bevordering of PSSA Impala trofee nie.

Page 33: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings van die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

K LLIG

Kollig Page 33

2.) Klubpunte:

Dit is belangrik dat elkeen sy vorderingstatus op Photovault Online moet gaan opdateer.

Lede moet ook onthou om hulle Eretitels (Honours) op te dateer op Photovaultonline.

3.) Punte Toekenning: Vir meer inligting oor hoe die vorderingstelsel werk, gaan kyk gerus na www.PSSA.co.za – Onder die CLUBS skakel – CLUB ADVANCEMENT GUIDELINES. 4.) Alle inskrywings (Sluit in Aanlynkompetisie, Maandonderwerp en Ope Afdeling foto’s) – HD formaat:

Afmetings: 1920 pixels (wydte) x 1080 pixels (hoogte). Die minimum wydte of hoogte is 500 pixels Maksimum Lêer grootte: < 2 megabyte

Digitale Vorderingstaat

Page 34: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings van die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

K LLIG

Kollig Page 34

Name Honours CurrentLevel Level Club

Required Club

Current Salon

Required Salon

Current

Francois Roux MPSSA Hon FPSSA EPSSA AFIAP

Meester Platinum

MP 198 117 649 682

Johan Brits FPSSA Meester Goud

MG 198 147 509 540

Koos Fourie APSSA Meester Goud

MG 198 134 509 397

Pine Pienaar Meester Goud

MG 198 80 509 508

Henk Scheepers

APSSA Meester Silwer

MS 198 147 379 368

Hennie Karsten

APSSA Meester Silwer

MS 198 117 379 471

Haig Fourie LPSSA (Vers) APSSA

Meester Silwer

MS 198 113 379 467

Mietsie Visser APSSA Meester Silwer

MS 198 90 379 441

Louisa Scheepers

APSSA Meester Silwer

MS 198 79 379 369

Renee Storme Meester Brons

MB 198 86 259 282

Chanel Enslin Meester Brons

MB 198 78 259 198

Rensia Fourie LPSSA Meester Brons

MB 198 61 259 190

Jan Jacobs APSSA(Vers) Meester Kandidaat

MK 0 370 164 133

Johan Enslin APSSA Meester Kandidaat

MK 0 176 164 153

Werner Nell None Meester Kandidaat

MK 0 93 164 46

Brenda Karsten

Meester Kandidaat

MK 0 40 164 126

Pieter Matthyser

APSSA 5 Ster 5 198 195 164 42

Joey Enslin APSSA 5 Ster 5 198 186 164 100

Tom Prins FPSSA 5 Ster 5 198 182 164 50

Frik Nel 5 Ster 5 198 139 164 46

Elsa Brits 5 Ster 5 198 120 164 50

Morne Potgieter

LPSSA 5 Ster 5 198 117 164 102

Page 35: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings van die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

K LLIG

Kollig Page 35

Nicolaas Prinsloo

APSSA 5 Ster 5 198 110 164 24

Hanna Potgieter

LPSSA 5 Ster 5 198 72 164 87

Pieter du Plessis

LPSSA 5 Ster 5 198 25 164 0

Sobrina Janse van Rensburg

5 Ster Kandidaat

5K 0 172 86 59

Suzy de Beer 5 Ster Kandidaat

5K 0 134 86 71

Frank Dos Santos

5 Ster Kandidaat

5K 0 32 86 11

Johann Steyn 5 Ster Kandidaat

5K 0 13 86 12

Gerrie Labuschagne

LPSSA 4 Ster 4 198 171 86 98

Cara Prinsloo 4 Ster 4 198 40 86 16

DRICKY GOUWS

4 Ster 4 198 3 86 37

Elsje Vermeulen

4 Ster Kandidaat

4K 0 235 26 9

Nicolaas Louw 4 Ster Kandidaat

4K 0 63 26 6

Nicky Jansen van Vuuren

4 Ster Kandidaat

4K 0 39 26 14

Jaco Kloppers 3 Ster 3 154 104 26 9

Annelize Coetzee

3 Ster 3 154 76 26 1

CHRIS GOUWS 3 Ster 3 154 65 26 3

Johan Coetzee 3 Ster 3 154 63 26 5

Elrick du Toit 3 Ster 3 154 58 26 12

Henry Swanepoel

3 Ster 3 154 58 26 6

Neville Hein 3 Ster 3 154 31 26 21

Dion Zijlstra 3 Ster 3 154 31 26 17

Rosie de Jager 3 Ster 3 154 5 26 20

Hannes du Plessis

3 Ster Kandidaat

3K 0 238 1 0

Hendrik Haverkamp

3 Ster Kandidaat

3K 0 126 1 0

Dorothea Steyn

3 Ster Kandidaat

3K 0 72 1 0

Pierre Erasmus 3 Ster Kandidaat

3K 0 39 1 0

Page 36: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings van die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

K LLIG

Kollig Page 36

Deon de Jager 2 Ster 2 120 118 1 11

Anmar Collins 2 Ster 2 120 100 1 0

Nico Coetzee 2 Ster 2 120 100 1 0

Lourens Erasmus

2 Ster 2 120 73 1 0

Susan Jacobs 2 Ster 2 120 60 1 5

Thys Foord 2 Ster 2 120 54 1 0

Mauritz Faling 2 Ster 2 120 45 1 1

Marinus Faling 2 Ster 2 120 26 1 0

Linda Kloppers 2 Ster 2 120 18 1 0

Eileen Pretorius

1 Ster 1 88 50 0 0

Rudi Labuschagne

1 Ster 1 88 40 0 2

Germaine Drijepondt-Gunter

1 Ster 1 88 37 0 0

Chris Bester 1 Ster 1 88 32 0 0

Heidi Welgemoed

1 Ster 1 88 22 0 0

Mieke de Jager 1 Ster 1 88 3 0 0

Anneke Faling 1 Ster 1 88 0 0 0

Bevorderings

Fotograaf Nuwe gradering

Rosie de Jager 3 Ster

Page 37: Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging · in terme van verskeidenheid, kwaliteit, gehalte van die aanbiedings van die kennis en entoesiasme van die aanbieders. Hulle voel hulle

K LLIG

Kollig Page 37