verantwoordelike vernuwing 2009 die lewenstransformerende reeks ‘n publikasie van savgg

36
Verantwoordelike Vernuwing 2009 Die Lewenstransformerende Reeks ‘n Publikasie van SAVGG

Upload: carsyn

Post on 26-Jan-2016

58 views

Category:

Documents


6 download

DESCRIPTION

Verantwoordelike Vernuwing 2009 Die Lewenstransformerende Reeks ‘n Publikasie van SAVGG. Die Lewenstransformerende Reeks 1 Behoeftes – Johan Kotze 2 Inhoud en ervaring van deelname aan die proses - Ds Christo Klopper. 2. 143 – die aantal gemeentes in Suider –Afrika - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Page 1: Verantwoordelike Vernuwing 2009 Die Lewenstransformerende Reeks ‘n Publikasie van SAVGG

Verantwoordelike Vernuwing2009

Die Lewenstransformerende Reeks

‘n Publikasie van SAVGG

Page 2: Verantwoordelike Vernuwing 2009 Die Lewenstransformerende Reeks ‘n Publikasie van SAVGG

Die Lewenstransformerende Reeks

1 Behoeftes – Johan Kotze

2 Inhoud en ervaring van deelname aan die proses - Ds Christo Klopper

2

Page 3: Verantwoordelike Vernuwing 2009 Die Lewenstransformerende Reeks ‘n Publikasie van SAVGG

1. Wes-Kaap 22 gemeentes2. Namibië 9 gemeentes3. Gauteng 14 gemeentes4. Gauteng II 12 gemeentes5. Oos-Kaap 9 gemeentes6. Suid-Kaap 14 gemeentes7. Noord Kaap 8 gemeentes8. Wes Kaap II 7 gemeentes9. Tswane 10 200710. Wes Transvaal 10 200711. NOK 6 200712. Wes Kaap 111 6 200813. Oos Kaap 2 8 200814. Vrystaat 8 2008

NGK, VGK, Metodiste, Lutherane, Anglikane, Congregational en Vineyard gemeentes neem reeds deel.

143 – die aantal gemeentes in Suider –Afrika wat Vennootskapsbyeenkomste bywoon

3

Page 4: Verantwoordelike Vernuwing 2009 Die Lewenstransformerende Reeks ‘n Publikasie van SAVGG

Behoeftes

En vanuit:• meer as 240 gemeente vraelyste• en gemeente konsultasies

Die versoek: Hulp in geestelike groei,maar met meer standhoudende resultate

(maw prosesmatig) as korttermyn (program gedrewe)

4

Page 5: Verantwoordelike Vernuwing 2009 Die Lewenstransformerende Reeks ‘n Publikasie van SAVGG

1.Stagnasie

Blokkasies in mense se geestelike groei

• Geestelike groei is nie ‘n prioriteit nie

• Emosionele kwessies

• Verantwoordelikhede

• Geen persoonlike beoefening van geloofsvormende gewoontes

5

Page 6: Verantwoordelike Vernuwing 2009 Die Lewenstransformerende Reeks ‘n Publikasie van SAVGG

2 Ontevredenheid

Blokkasies in mense se geestelike groei

Die ontevredenheid het nie met tasbare kwessies soos parkering, musiek of sitplekke te make nie.

Mense is ontevrede met “hoe die kerk my help om geestelik te groei”

6

Page 7: Verantwoordelike Vernuwing 2009 Die Lewenstransformerende Reeks ‘n Publikasie van SAVGG

1. Geestelike oortuigings en houdings

2. Georganiseerde kerklike aktiwiteite

3. Persoonlike geloofsvormende gewoontes

4. Geestelike aktiwiteite saam met ander

Katalisators vir geestelike groei

7

Page 8: Verantwoordelike Vernuwing 2009 Die Lewenstransformerende Reeks ‘n Publikasie van SAVGG

1.Skrif bestudering2.Meditering3.Luisterende Gebed4.Lewe van Eenvoud5.Vas6.Afsondering en Stilte7.Sterf aan self8.Geregtigheid9.Onderhouding van die

Sondag 10.Getuienis lewering

Geloofsvormende gewoontes

11.Refleksie en Belydenis12.Diens en geheimhouding daarvan13.Gemeenskapsdeelname 14.Ondersoek jou lewe (Examen)15.Daaglikse nadenke (Daily office)

8

Page 9: Verantwoordelike Vernuwing 2009 Die Lewenstransformerende Reeks ‘n Publikasie van SAVGG

In sy Institusies Boek 3 (6–10) beskryf Calvyn sy geestelike dissiplines as (1) selfverloëning, (2) kruis opneem en (3) oordenking van die toekoms.

Hierdie word treffend illustreer in Luk 22:24–30. Selfverloëning in v 26, kruis dra in v 28 en oordenking in v 30. Hiermee spreek Calvyn sy “probleem” met geestelike dissiplines aan nl. dat dit nie toekomsgerig is nie.

Calvyn oor geestelike dissiplines

9

Page 10: Verantwoordelike Vernuwing 2009 Die Lewenstransformerende Reeks ‘n Publikasie van SAVGG

• Inspirerende eredienste [72%]

• Hulp in die ontwikkeling van ’n persoonlike verhouding met Jesus [68%]

• Uitdaging om die volgende stap te neem in my geestelike lewe [66%]

Gemeente aktiwiteite wat die belangrikste is in geestelike groei

10

Page 11: Verantwoordelike Vernuwing 2009 Die Lewenstransformerende Reeks ‘n Publikasie van SAVGG

• Hulp om die Bybel in groter diepte te verstaan [62%] • Hulp dat ek kan voel ek behoort [46%] • Help om ‘n geestelike mentor te vind

[34%])

Gemeente aktiwiteite wat die belangrikste is in geestelike groei

11

Page 12: Verantwoordelike Vernuwing 2009 Die Lewenstransformerende Reeks ‘n Publikasie van SAVGG

Strukture vir transformasie

• Kleingroepe - Op sy eie kan kleingroepe faal in geestelike groei

• Geestelike dissiplines kan nalaat om egte en intieme gemeenskap te vorm, en dit laat mense skuldig voel

• Berading en pastorale versorging kan te veel op die sonde en tekortkominge van die gelowige fokus, dat die genade van God ignoreer word

12

Page 13: Verantwoordelike Vernuwing 2009 Die Lewenstransformerende Reeks ‘n Publikasie van SAVGG

Die Lewenstransformerende Reeks

Strukture vir transformasie

• Wat nodig is, is ‘n spesifieke omgewing vir die transformasie proses

• Poog om al drie benaderings te integreer

13

Page 14: Verantwoordelike Vernuwing 2009 Die Lewenstransformerende Reeks ‘n Publikasie van SAVGG

• Hierdie omgewing is ‘n egte gemeenskap waarbinne mense mekaar vertrou

Strukture vir transformasie

• Die Lewenstransformerende Reeks slaag hierin

• Is afhanklik van portuurgroep leierskap – ‘n predikant hoef dus nie deurlopend teenwoordig te wees nie

14

Page 15: Verantwoordelike Vernuwing 2009 Die Lewenstransformerende Reeks ‘n Publikasie van SAVGG

Hoe kan die Lewenstransformerende reeks

gemeentes help ?

15

Page 16: Verantwoordelike Vernuwing 2009 Die Lewenstransformerende Reeks ‘n Publikasie van SAVGG

• Dit kan benut word om groei in kleingroepe te ondersteun

• Die inhoud is reeds ontwerp

Hoe kan die Lewenstransformerende Reeks gemeentes help ?

• Dit begelei lidmate om op God te fokus

• Deelnemers gaan ontdek waarmee God in hulle eie, en ander, se lewe besig is

16

Page 17: Verantwoordelike Vernuwing 2009 Die Lewenstransformerende Reeks ‘n Publikasie van SAVGG

• Dit begelei lidmate om meer Christus gelykvormig te word

• Dit help lidmate om ’n emosioneel gesonde spiritualiteit te ontwikkel

• Dit bevorder sigbare groei in onderlinge liefdevolle verhoudings

Hoe kan die Lewenstransformerende Reeks gemeentes help ?

17

Page 18: Verantwoordelike Vernuwing 2009 Die Lewenstransformerende Reeks ‘n Publikasie van SAVGG

• Verhoudings met en diens aan die gemeenskap gaan verbeter

• Dit skuif lidmate van toeskouers na deelnemers met die afbreek van ‘n verbruikers ingesteldheid

Hoe kan die Lewenstransformerende Reeks gemeentes help ?

18

Page 19: Verantwoordelike Vernuwing 2009 Die Lewenstransformerende Reeks ‘n Publikasie van SAVGG

• Lidmate groei in hul verhouding met Jesus Christus

• Dit begelei en bevorder die behoefte aan gemeente en groepbyeenkomste

Hoe kan die Lewenstransformerende Reeks gemeentes help ?

19

Page 20: Verantwoordelike Vernuwing 2009 Die Lewenstransformerende Reeks ‘n Publikasie van SAVGG

Hoe verloop die Lewenstransformerende Reeks?

20

Page 21: Verantwoordelike Vernuwing 2009 Die Lewenstransformerende Reeks ‘n Publikasie van SAVGG

Die Lewenstransformerende reeks

“Ons wysheid, in soverre dit as waarheid en wysheid beoordeel kan word, bestaan uit twee dele: kennis van God en kennis van onsself. Maar omdat hierdie twee aanmekaar verbind is, is dit nie seker watter een geboorte gee aan die ander een nie”

Johannes Calvyn “Institusies”

21

Page 22: Verantwoordelike Vernuwing 2009 Die Lewenstransformerende Reeks ‘n Publikasie van SAVGG

Wat is Christelike transformasie ?

Christelike transformasie is die proses waardeur God, deur die werking van die Heilige Gees, die karakter van Christus in die lewe van ’n gelowige vorm.

Dit geskied in ‘n konteks van gemeenskap en in ooreenstemming met Bybelse standaarde.

22

Page 23: Verantwoordelike Vernuwing 2009 Die Lewenstransformerende Reeks ‘n Publikasie van SAVGG

Wat is Christelike transformasie ?

Die proses behels die transformasie van die hele persoon i.t.v. gedagtes, gedrag en die wyse van interaksie met God en ander.

Dit loop uit op ’n lewe van diens aan ander en getuienis oor Jesus Christus.

23

Page 24: Verantwoordelike Vernuwing 2009 Die Lewenstransformerende Reeks ‘n Publikasie van SAVGG

Fases van ontdekking:

Fase 1: Identiteit: Ontdek jouself in gemeenskap met God

Fase 2: Gemeenskap: Ontdek wat God tussen mense laat gebeur

Fase 3: Leef met integriteit - Om meer soos Christus te lewe

Fase 4: ’n Lewe van diensbaarheid - Medewerkers saam met die Drie-enige God 24

Page 25: Verantwoordelike Vernuwing 2009 Die Lewenstransformerende Reeks ‘n Publikasie van SAVGG

1

Reis

Fas

es

2

3

’n Lewe van diensbaarheid – medewerkers saam met

die Drie-enige God

Identiteit: Ontdek jouself in gemeenskap met God

Gemeenskap: Ontdek wat God tussen

mense laat gebeur

Leef met integriteit:

Om meer soos Christus te lewe

4

Die 4 Fases van die Reis

25

Page 26: Verantwoordelike Vernuwing 2009 Die Lewenstransformerende Reeks ‘n Publikasie van SAVGG

Fase 1: Identiteit

Ontdek jouself in gemeenskap met God

26

Page 27: Verantwoordelike Vernuwing 2009 Die Lewenstransformerende Reeks ‘n Publikasie van SAVGG

Die samestelling van jou lewensinventaris aan die hand van die volgende:

Menslike natuur, Rolle, Geslag, Temperament My herkoms, Waardes, Identiteit in Christus Is ek ‘n heilige of sondaar?, My geestelike gawes, Gemeenskaplike aspekte van ons identiteit inChristus

Fase 1: Identiteit

27

Page 28: Verantwoordelike Vernuwing 2009 Die Lewenstransformerende Reeks ‘n Publikasie van SAVGG

Fase 2: Gemeenskap

Ontdek wat God tussen mense laat gebeur

28

Page 29: Verantwoordelike Vernuwing 2009 Die Lewenstransformerende Reeks ‘n Publikasie van SAVGG

Die samestelling van jou lewenstorie aan die hand van die volgende: God is die Skepper van gemeenskap, My ervarings en verhoudings, Vormende elemente en temas, Die kuns van storievertelling, Die kuns om te kan luister, Bemoediging, berading en vergifnis, My nalatenskap

Fase 2: Gemeenskap

29

Page 30: Verantwoordelike Vernuwing 2009 Die Lewenstransformerende Reeks ‘n Publikasie van SAVGG

Fase 3: Leef met integriteit

Om meer soos Christus te lewe

30

Page 31: Verantwoordelike Vernuwing 2009 Die Lewenstransformerende Reeks ‘n Publikasie van SAVGG

Die identifisering van lewensveranderings- oefeninge aan die hand van:

Christelike integriteit en gemeenskap, Oortuigings en praktyke, Die vlees, Sewe doodsondes, ’n Brief van jou versoeker, Ontsag vir God, Die Heilige Gees,Geloofsvormende gewoontes, Die vrug van die Gees, Groei in integriteit

Fase 3: Leef met integriteit

31

Page 32: Verantwoordelike Vernuwing 2009 Die Lewenstransformerende Reeks ‘n Publikasie van SAVGG

Fase 4: ’n Lewe van diensbaarheid

Medewerkers saam met die Drie-enige God

32

Page 33: Verantwoordelike Vernuwing 2009 Die Lewenstransformerende Reeks ‘n Publikasie van SAVGG

Die formulering van my lewensvisie aan die hand van:

Verbreed jou konsep van bediening, Ons s'n vir ander, Bedieningskontekste, Geesgerigte bediening, Bediening in die wêreld, Bediening in die kerk, Bediening in die huis, Voorlegging van my lewensvisie, Tot eer van Christus

Fase 4: ’n Lewe van diensbaarheid

33

Page 34: Verantwoordelike Vernuwing 2009 Die Lewenstransformerende Reeks ‘n Publikasie van SAVGG

Ervaring van deelname aan die proses

34

Page 35: Verantwoordelike Vernuwing 2009 Die Lewenstransformerende Reeks ‘n Publikasie van SAVGG

Die Lewenstransformerende reeks

Die tydsduur

• 4 fases van 11 weke elk

• Mag langer neem indien groepe groot is

• Groepe bepaal self tydsverloop – neem vakansies ens. in ag

35

Page 36: Verantwoordelike Vernuwing 2009 Die Lewenstransformerende Reeks ‘n Publikasie van SAVGG

Die Koste

R60 per Fase boekie per lid

(R240 oor twee jaar of R200 eenmalig)

In en uit in gemeente boeke

Design For Discipleship = R70

Willow Creek = R100 – R12036