verjaarsdae van die komende weekalbertonsuid.com/sites/all/libraries/images/uploadedfiles...herkies...

4
06 November Sondag Izak Opperman, Monique Snyman, Annette Swanepoel, Tasha Swanepoel. 07 November Maandag Zoë Armstrong, Johan Erasmus, Andre Myburgh, Gerhard van Wyk. 08 November Dinsdag Willie Beneke, Neville Brits, Vincent Jonker, Eben Serfontein, Elsa Smit, Elouise van As. 09 November Woensdag Ria de Klerk, Ilva du Preez, Leroy Gildenhuys, Trudie Gilmore, Marcal Porteus, Sanet Sonnekus, Peet Strauss, Elaine Theron, Mijuane van Staden, Gerda Watermeyer. 10 November Donderdag Marie Badenhorst, Juan Bezuidenhout, Josie Geldenhuys, Pieter Kemp, Margo Lubbe, Monique Mijne, Jacinda Pieters, Garrett Rayson, Andre Swanepoel, Ann van Tonder, Marli van Wyk. 11 November Vrydag Damon Harman, Anita Maritz, Amana Pieters, Nick Strydom, Gerrit Swanepoel, Cherylaine Tait, Jesica van Staden, Marietjie van Zyl, Deon Wiesner. 12 November Saterdag Jared Bezuidenhout, Corrie de Necker, Gina du Plessis, Johan Janse van Rensburg, Hendri Louw, Leon Strauss, Dewald Swart, Heyn Vorster, Elainna Wolfaardt. Verjaarsdae van die komende week

Upload: vothu

Post on 27-May-2018

215 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

06 November

Sondag

Izak Opperman, Monique Snyman, Annette Swanepoel, Tasha Swanepoel.

07 November

Maandag

Zoë Armstrong, Johan Erasmus, Andre Myburgh, Gerhard van Wyk.

08 November

Dinsdag

Willie Beneke, Neville Brits, Vincent Jonker, Eben Serfontein, Elsa Smit, Elouise

van As.

09 November

Woensdag

Ria de Klerk, Ilva du Preez, Leroy Gildenhuys, Trudie Gilmore, Marcal Porteus,

Sanet Sonnekus, Peet Strauss, Elaine Theron, Mijuane van Staden, Gerda

Watermeyer.

10 November

Donderdag

Marie Badenhorst, Juan Bezuidenhout, Josie Geldenhuys, Pieter Kemp, Margo

Lubbe, Monique Mijne, Jacinda Pieters, Garrett Rayson, Andre Swanepoel, Ann

van Tonder, Marli van Wyk.

11 November

Vrydag

Damon Harman, Anita Maritz, Amana Pieters, Nick Strydom, Gerrit Swanepoel,

Cherylaine Tait, Jesica van Staden, Marietjie van Zyl, Deon Wiesner.

12 November

Saterdag

Jared Bezuidenhout, Corrie de Necker, Gina du Plessis, Johan Janse van

Rensburg, Hendri Louw, Leon Strauss, Dewald Swart, Heyn Vorster, Elainna

Wolfaardt.

Verjaarsdae van die komende week

06 November 2016

Vergaderings: FBK vergadering 14 November 2016 om 18h30 in die Raadsaal. Sentrale Kerkraadsvergadering 21 November 2016 om 19h00 in die Raadsaal. Doop vandag: Lily-Ann Smit babadogtertjie van Marinus en Lindy Smit. Kerkraadsake Op die Kerkraadsvergadering van 24 Oktober 2016 is kerkraadslede herkies om te antwoord 13 November en bevestig te word 20 November om te dien tot 21 November 2020. Ouderling PB Pienaar & C Otto Lidmaatskap Ontvang Belydende lidmaat Shaun Maynier vanaf NG Brackenhurst. Dooplidmaat Noa de Wet vanaf NG Alberton-Noord. Belydende lidmaat Lize-Meri Human (nou Combrink) vanaf NG Johannesburg. Gemeentevergadering Ons nooi die gemeente na ’n gemeentevergadering 26 November 2016 vanaf 09h00 tot 11h00. Kom deel met ons jou gedagtes oor ons pad vorentoe. Ons vra groot asb. dat u ons sal kom help dink. Die 3 vrae waaroor ons gaan gesels is soos volg: 1. Hoe kan ons groei verby wat ons vandag is? 2. Hoe lyk ons gemeente se fokus areas en aksies wanneer Ds. Corneil weg is? 3. Kan Alberton Suid finansieel oorleef?

Ds. Werner Schroeder Tema: Rom 8:18-25 As ek maar net kan sug met deernis en met hoop.

Dankbaarheidsfonds

Die Sentrale Kerkraad het ’n Dankbaarheidsfonds in die lewe geroep as deel van ons gemeente se 50ste Feesjaar. Bydraes tot hierdie fonds kan in die gemeente se gewone rekening betaal word met die verwysing: Dankbaarheidsfonds. Daar is ook spesiaal gedrukte koeverte hiervoor by die deure beskikbaar. Die fonds staan nou al op R83 300. Baie dankie aan almal wat reeds bygedra het! KERSSANGDIENS Wanneer: 20 November 2016 om 19h00 Tema: Polfyntjies vir Kersfees met die Pretoria Simfonieorkes, gelei deur dirigent Schalk van der Merwe. Soliste Coert Grobbelaar, Loraine Hibbert, Karen van Heerden, Liana Simmonds en Werner Schroeder. Toegang is gratis. Daar sal dankbaarheidsoffers opgeneem word. Bring nie bederfbare kos-item en ’n klein geskenkie(ouderdomsgroep duidelik gemerk) saam om die gees van die tema uit te leef. Teken asseblief solank die datum aan en begin om vriende en familie te nooi. Maak gereed vir ’n onvergeetlike aand. Tiende Maand Bydrae: Ons 10de maand bydrae is tans R320 000. Baie dankie vir die 10de maand bydraes wat ons tot nou ontvang het. Onthou ons het nog baie hulp nodig hiermee.

Maak ’n bydrae of doen ’n betaling met SnapScan!

Inwyding van Herinneringsmuur 13 November 2016 Na die erediens 13 November gaan ons ‘n Olyfboom plant by die herinneringsmuur. Dit sal ons amptelike opening wees.

FINANSIES Oktober 2016 KUMULATIEF VIR DIE JAAR INKOMSTE Werklik Begroot Afwyking Werklik Begroot Afwyking

Dankoffers maandeliks R 236,603 R 246,290 -R 9,687 R 1,593,379

R 1,820,671

-R 227,292

Eredienskollekte R 31,723

R 34,600

-R 2,877

R 220,824

R 259,600

-R 38,776

Bydraes Jaarliks R 7,775

R0 R 7,775

R 221,975

R 240,000

-R 18,025

Ander Inkomste R 5,047

R 9,250

-R 4,203

R 193,625

R 134,750

R 58,875

TOTAAL R 305,301

315,140

(9,839)

R 2,408,792

R 2,630,021

(221,229)

TOTALE UITGAWES R378,834 R372,704 (R6,130)

R2,819,544

R2,980,432

R160,888

Surplus ( - =Tekort ) (73,533)

(57,564)

(15,969)

-R410,752 -R350,411 -R60,341

Aantal maandelikse bydraes: 216 (Aug:225)

Datum Tyd Gebeurtenis

10 November Donderdag

10:00 10:00

Senior Selgroep Biduur Tuiste vir Bejaardes – Ds. Willem Strauss

13 November Sondag

08:00 09:00 10:00 12:00

Gebedsgroep(Gebedskamer) Nagmaal – Ds. Willem Strauss Teeskink: Johan en Linda Klut Sotho Erediens in die Koffiekamer

LIEF EN LEED

Susan van Zyl 011 869 1787, Gert Coetzee 011 869 7222, Chris Botha 083 633 3188,

Lizanne Joubert 073 456 2982, Wylma Smalle, Elsie Verster.

Phillis Bothma – Sy sterk aan na ’n ingewikkelde prosedure.

Ons baie dankbaar saam met die Radyn en van den Heever gesinne wie se kinders aangehou was

by Rietvlei in ’n gewapende roof en dat hulle fisies ongedeerd is.