verjaarsdae van die komende week - ng kerk...

4
05 Junie Sondag Suzette Botes, Dihan de Klerk, Charlene Hefer, Charl Jordaan. 06 Junie Maandag Elize Berg, Dewald Brits, Terence Buitendag, Marizelle Coertze, Jacques Jansen van Rensburg, Carien Korving, Anita Kotze, Theodore Krouse, Luke Mouton, Daniëlla Strydom, Marizelle Theron. 07 Junie Dinsdag Rene Alblas, Morné Basson, Chris Jansen, Hennie La Grange, Anru Pienaar, Dylan Roux, Jo-Ann Swart. 08 Junie Woensdag Kade du Plessis, Elize Holl, Antoinette Swanepoel, Jeanetta Swanepoel, Albertus Veldsman, Jeanette Williams. 09 Junie Donderdag Rina Bekker, Natania Calitz, Ivanke Ferreira, Edward Fourie, Hein Odendaal(jr.), Elma van der Merwe, Charmaine Volbrecht. 10 Junie Vrydag Tok Cochrane, Monique Coetzee, Jimmy de Beer, Steyn Krouse, Riëtte Swanepoel, Annemarie Wolfaardt. 11 Junie Saterdag Lea Brits, Belinda Castelyn, Michelle Gunter, Hennie Helberg, Kenau Struwig, Jessica Toerien, Bella van den Berg. Verjaarsdae van die komende week

Upload: others

Post on 26-Sep-2019

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Verjaarsdae van die komende week - NG Kerk Alberton-Suidalbertonsuid.com/sites/all/libraries/images/uploadedfiles/junie2016/05... · tariewe geld egter vir Loflandkinders) Om te registreer

05 Junie

Sondag

Suzette Botes, Dihan de Klerk, Charlene Hefer, Charl Jordaan.

06 Junie

Maandag

Elize Berg, Dewald Brits, Terence Buitendag, Marizelle Coertze, Jacques Jansen

van Rensburg, Carien Korving, Anita Kotze, Theodore Krouse, Luke Mouton,

Daniëlla Strydom, Marizelle Theron.

07 Junie

Dinsdag

Rene Alblas, Morné Basson, Chris Jansen, Hennie La Grange, Anru Pienaar,

Dylan Roux, Jo-Ann Swart.

08 Junie

Woensdag

Kade du Plessis, Elize Holl, Antoinette Swanepoel, Jeanetta Swanepoel, Albertus

Veldsman, Jeanette Williams.

09 Junie

Donderdag

Rina Bekker, Natania Calitz, Ivanke Ferreira, Edward Fourie, Hein Odendaal(jr.),

Elma van der Merwe, Charmaine Volbrecht.

10 Junie

Vrydag

Tok Cochrane, Monique Coetzee, Jimmy de Beer, Steyn Krouse, Riëtte

Swanepoel, Annemarie Wolfaardt.

11 Junie

Saterdag

Lea Brits, Belinda Castelyn, Michelle Gunter, Hennie Helberg, Kenau Struwig,

Jessica Toerien, Bella van den Berg.

Verjaarsdae van die komende week

Page 2: Verjaarsdae van die komende week - NG Kerk Alberton-Suidalbertonsuid.com/sites/all/libraries/images/uploadedfiles/junie2016/05... · tariewe geld egter vir Loflandkinders) Om te registreer

05 Junie 2016

Kwartaal tema:

LEWE VOLUIT IN JESUS SE NAAM

Vandag: Jou roete ...

Vergaderings: FBK 13 Junie om 18h30 in die Raadsaal Sentrale Kerkraadsvergadering 20 Junie om 19h00 in die Raadsaal. Kerkraadsake Op die Kerkraadsvergadering van 23 Mei 2016 is die volgende persone as ouderlinge verkies op die Sentrale Kerkraad. Indien hy/sy verkiesing aanvaar sal hy/sy op Sondag 19 Junie 2016 bevestig word om te dien tot 20 Junie 2020. DG (Donovan) Steenkamp A (Anina) Klut Gebedsbediening: Kom doen voorbidding vir die erediens elke Sondag vanaf 08h00 in die Gebedskamer (Laaste lokaal van eerste ry kategeseklassies)

Ds. Werner Schroeder

Page 3: Verjaarsdae van die komende week - NG Kerk Alberton-Suidalbertonsuid.com/sites/all/libraries/images/uploadedfiles/junie2016/05... · tariewe geld egter vir Loflandkinders) Om te registreer

Dankbaarheidsfonds

Die Sentrale Kerkraad het ’n Dankbaarheidsfonds in die lewe geroep as deel van ons gemeente se 50ste Feesjaar. Bydraes tot hierdie fonds kan in die gemeente se gewone rekening betaal word met die verwysing: Dankbaarheidsfonds. Daar is ook spesiaal gedrukte koeverte hiervoor by die deure beskikbaar. Die fonds staan nou al op R 79 100 Baie dankie aan almal wat reeds bygedra het!

BELANGRIKE DATUMS DIE KOMENDE PAAR WEKE 16 Junie Jeugdag: Die Jeugbediening reël ’n wonderlike program vir Jeugdag by die Rietvlei Zoo Farm om 09h00 tot 15h00. Tema vir die dag: Park Konsert! Toegang vir die dag R50 pp. En dit sluit in ’n heerlike musiekkonsert (met Dewald Wasserval!), stalletjies, kos en kindervermaak. Daar is ook ’n Bergfiets wedren en ’n Fun run teen R20 per deelnemer. Kontak asb. vir ds. Werner vir stalletjies of as jy ’n orkes (Band) het wat wil optree. Program: 09h00 Bergfietsren en Fun-run 10h00-15h00 Res van program, kosstalletjies en orkeste. Dis ’n heerlike gesinsgeleentheid. Nooi asb. ook man en muis van heinde en verre om te kom meedoen!

Doopvoorbereiding 06 Augustus en 13 Augustus 2016

Neem asseblief kennis dat daar van alle ouers wat ‘’n eersteling wil laat doop verwag word om Doopvoorbereidingkursus by te woon, voor die doopgeleentheid. Die kursus in volgende kwartaal is op Saterdag 06 Augustus en 13 Augustus 2016 vanaf 09h00 tot 11h00. Kontak asseblief die kerkkantoor om in te skryf.

Maak ’n bydrae of doen ’n betaling met SnapScan!

KIDSGAMES

Kidsgames is ’n vakansie-program vir Gr 1-6 kinders. Gr 7-12 kinders word as leiers aangewend. Sien asb. die plakkate wat oral opgesit is vir meer volledige inligting oor datums en plekke. Koste: R550pp vir 1 week, R1050 vir 2 weke en R1500 vir al drie weke. (Spesiale tariewe geld egter vir Loflandkinders) Om te registreer stuur e-pos na [email protected]

Gemeentekamp: Weesgesrus Ons het weer ’n gemeentekamp in Oktober by Weesgerus oor die naweek van 7-9 Oktober 2016. Kom span uit en neem deel aan die energieke program wat ons tieners aanbied (ag ons mag 'n bietjie spog)! Bespreek by die oord en laat ons weet as julle saamgaan asb.

Verf van kerk se vensterrame.

Tydens die Raakvatdag verlede jaar is die stopverf van die meeste vensters vervang. Dit moet nou geverf word. Ons nooi lidmate wat graag die takie vir ons wil verrig (verf word voorsien) om met Petrus Coetsee te skakel by 082 461 8124 om hulp aan te bied.

Sing ’n Nuwe (Suid-Afrika) Lied! Versoeningsbyeenkoms 11 Junie 09h30

Orlando Stadium In aanloop tot Jeugdag word mense landswyd uitgenooi.

Die buitelyne van die program is die volgende: * Sing van die Nasionale Lied * Plegtige herinneringsgeleentheid deur veterane van alle groeperinge. Dit sluit oa in die Laaste Saluut, kransleggings, hys van ʼn kruis, loslaat van duiwe. * Aanbiddingsgeleentheid wat oa die volgende insluit: Skrifboodskap, boodskappe van versoening en vrede deur die mense van 1976, videoboodskap van Aartsbiskop Desmond Tutu, boodskap van die Algemene Sekretaris van die Wêreldraad van Kerke en die lees van ʼn plegtige verbintenis deur die jeug van vandag met die oog die toekoms (al 11 tale en gebaretaal). * Lofprysingsgeleentheid en geleentheid vir gesamentlike onderlinge gebed en interaksie.

Vir inligting oor vervoer, parkering, veiligheid, ens. kontak asseblief die kerkkantoor – volledige dokumente is beskikbaar.

Page 4: Verjaarsdae van die komende week - NG Kerk Alberton-Suidalbertonsuid.com/sites/all/libraries/images/uploadedfiles/junie2016/05... · tariewe geld egter vir Loflandkinders) Om te registreer

Datum Tyd Gebeurtenis

09 Junie Donderdag

10:00 10:00

Senior Selgroep Biduur Tuiste vir Bejaardes - Ds. Corneil du Plessis

12 Junie Sondag

08:00 09:00 09:00 09:00 10:00 10:00 12:00

Gebedsgroep (Gebedskamer) Erediens Ds. Corneil du Plessis Tema – Lewenstempo Loftjokkers Lofland ICON Tee Skink – Gr 9’s Sotho erediens in die Koffiekamer

LIEF EN LEED

Susan van Zyl 011 869 1787, Tannie Anna Jordaan 010 216 9058/079 491 4654,

Gert Coetzee 011 869 7222, Lizanne Joubert 073 456 2982, Riaan Cloete 084 510 3550.

• Anna du Plessis – Is steeds onder intensiewe behandeling om infeksie uit haar liggaam te kry. Dit

gaan egter beter met haar.

• Rosalette en Johan Botha wil graag baie dankie sê vir almal se reaksie op die skenking van bloed

vir hul seuntjie Chris dit word baie waardeer. Baie Belangrik. Hulle soek bloed/plaatjies vir hom.

U kan by die bloedbank in Alberton City oorkant Woolworths bloed en plaatjies skenk. O + of

O-. Geen kodes is nodig nie.

• Rona Muller – Sy het ‘’n terugslag gehad. Gaan nie goed op die oomblik nie.

• Tannie Martie Lindeque van Silwerkroon is Dinsdag oorlede. Haar roudiens sal vanuit ons

gemeente wees Maandagoggend 10h00.

• Nicolene Vermeulen se moeder is Dinsdag oorlede. Ons dink aan hulle in die hartseer tyd. Haar

roudiens was reeds Vrydag vanuit ons kerk.

• Christo Phyffer was die vorige week in die hospitaal vir operasie maar niks is gevind nie, daarom is

ons dankbaar saam met hom en Gerty.

• ’n Hartprosedure op Janco (9 mnde), babaseuntjie van Kobus en Monique van Wyk het baie goed

afgeloop en ons is saam met hulle baie dankbaar – 082 695 9059/072 227 7566