verlosser - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die verlosser joernaal vir...

79
LOVEGODGREATLY.COM Hierdie joernaal behoort aan: VERLOSSER DIE BELOFTE VERVUL vir kinders

Upload: others

Post on 19-Oct-2019

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

L O V E G O D G R E A T L Y . C O M

H i e r d i e j o e r n a a l b e h o o r t a a n :

V E R L O S S E R

D I E B E L O F T E V E R V U L

v i r k i n d e r s

Page 2: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

VERLOSSER: DIE BELOFTE VERVUL

Kopiereg © 2018 deur Love God Greatly Bediening

Toestemming word verleen om hierdie dokument te druk en te herproduseer vir die doel om die Verlosser: Die Belofte Vervul aanlyn Bybelstudie te voltooi. Moet asseblief nie hierdie dokument op enige manier verander nie. Alle regte voorbehou.

Gepubliseer in Dallas deur Love God Greatly.

Page 3: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

‘n Woord aan Ouers

Hierdie boek is die resultaat van ‘n begeerte om ‘n bygaande studie joernaal vir kinders

te hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word.

Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord beskikbaar te maak aan ons pragtige gemeenskap van vrouens… en nou

het vrouens die geleentheid om God se Woord met hulle kinders te deel deur hierdie

studie wat uniek ontwerp is vir jong harte.

Page 4: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

4

Page 5: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

5

I N H O U D S O P G A W E

I N L E I D I N G

L E E S P L A N

J O U D O E L W I T T E

W E E K 1

W E E K 2

W E E K 3

W E E K 4

W E E K 5

W E E K 6

0 6

0 8

1 1

1 2

2 8

4 4

6 0

7 6

9 3

Page 6: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

6

I N L E I D I N GV E R L O S S E R

Kersfees is my gunsteling seisoen! Ek is mal oor die versierings, skool programme, kerk opvoerings, helder ligte ... en geskenke! Wat is jou gunsteling ding van Kersfees?

Kersfees is ‘n baie besige tyd, nê? Ons het altyd baie dinge om te doen, en partykeer vergeet ons waaroor Kersfees eintlik gaan. Met soveel afleidings, vergeet ons dat ons Kerstyd eintlik vir Jesus vier.

Ons vier sy koms.

In hierdie Love God Greatly Kersfees-studie vir kinders, gaan ons meer leer oor party van die mense wat in die Kersverhaal verskyn:

Maria en Josef. Die verloofde paartjie uit Nasaret wat Jesus in hulle familie sal verwelkom.

Sagaria. ‘n Priester wat in die tempel gewerk het en Elisabet, sy vrou, wat ‘n niggie van Maria was. Hierdie ouerige paartjie het jare lank vir ‘n seun gebid, en al was hulle baie oud, het ‘n engel vir hulle gesê dat hulle ‘n seun sal hê. Weet jy wie hulle seun was? Dit was Johannes die Doper! Ons sal ook van hom leer.

Herders. Pas hulle skape buite Betlehem op.

Engele. Ons sal leer van die engel Gabriël wat nuus deel met party van die ander mense en ook ‘n koor van engele wat die nag ophelder met hulle lofgesang.

Die Wyse Manne. Die wyse manne wat die ster na Betlehem gevolg het.

En natuurlik, Jesus.

Al die mense en die stories, al die profesieë uit die Ou Testament wat ons in die volgende paar weke gaan bestudeer, wys almal na Jesus. Hy is die belangrikste mens in die verhaal. Die hele Bybel praat eintlik oor Jesus!

“Vandag is daar v ir julle in die stad van Dawid die Verlosser gebore, Chr istus die Here!” - Lukas 2:11

God het geweet dat ons onsself nie kan red nie. Hy het geweet dat ons ‘n Verlosser nodig het, en dis waarom Jesus gebore is. Hy is die perfekte geskenk! Slegs deur Jesus kan ons na die Vader gaan.

Hierdie Kersfees, tussen al die pret aktiwiteite, die lekker etes en die geskenke, maak tyd om die belangrikste mens van die Kersverhaal te vier: Jesus. Vier sy koms!

Page 7: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

7

Page 8: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

8

S O A P L E E S P L A N

WEE K 1

D I E V O O R S P E L L I N G V A N S Y K O M SM a a n d a g - U i t d i e d u i s t e r n i sLEES: Jesaja 8:23-9:6; Efesiërs 5:8-10SOAP: Jesaja 9:2

D i n s d a g - ‘ n Ta k u i t d i e s t o m p v a n I s a iLEES: Jesaja 11:1-10; Matteus 1:5-6SOAP: Jesaja 11:1

Wo e n s d a g - D i e M e s s i a s s a l g e b o r e w o r d o m o n s s o n d e s t e v e r g e w eLEES: Jesaja 7:14-17; Jesaja 40:1-2SOAP: Jesaja 7:14

D o n d e r d a g - N i k s i s t e k l e i n i n d i e H a n d e v a n d i e H e r e n i eLEES: Miga 5:1-3; Johannes 7:42SOAP: Miga 5:1

Vr y d a g - D i e K o n i n g b r i n g R e d d i n gLEES: Sagaria 9:9-10; Lukas 19:35-38SOAP: Sagaria 9:9

WEE K 2

D I E R E D E V I R S Y K O M SM a a n d a g - O m ‘ n v o o r b e e l d v a n n e d e r i g h e i d t e s t e lLEES: Filippense 2:5-8SOAP: Filippense 2:8

D i n s d a g - O m d i e m e n s d o m t e v e r l o sLEES: Galasiërs 4:4-7; 1 Petrus 1:17-21SOAP: Galasiërs 4:4-5

Wo e n s d a g - O m o n s i n s t a a t t e s t e l o m t e s i e n h o e d i e Wo o r d v l e e s w o r dLEES: Johannes 1:1-5, 14; 1 Timoteus 3:16SOAP: Johannes 1:14

D o n d e r d a g - O m o n s i n s t a a t t e s t e l o m l e w e i n s y N a a m t e h êLEES: Johannes 20:30-31; Johannes 3:14-15SOAP: Johannes 20:31

Vr y d a g - O m d i e w e s e v a n G o d t e w y sLEES: Hebreërs 1:1-4; Kolossense 1:15-16SOAP: Hebreërs 1:3

Page 9: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

9

WEE K 3

D I E V O O R B E R E I D I N G V I R S Y K O M SM a a n d a g - M a a k d i e m e n s e g e r e e d v i r d i e H e r e - S a g a r i a e n E l i z a b e t h .LEES: Maleagi 3:1; Lukas 1:13-17SOAP: Lukas 1:17

D i n s d a g - D i e K o n i n k r y k v a n d i e H e m e l i s n a b y - J o h a n n e s d i e D o p e rLEES: Matteus 3:1-3; Lukas 1:41SOAP: Matteus 3:2

Wo e n s d a g - J y s a l h o m J e s u s n o e m - M a r i a LEES: Lukas 1:26-33SOAP: Lukas 1:30-31

D o n d e r d a g - D i e S e u n v a n G o d - M a r i aLEES: Lukas 1:34-38; Matteus 26:63, 64SOAP: Lukas 1:35

Vr y d a g - I m m a n u e l , G o d m e t o n s - J o s e fLEES: Matteus 1:18-25SOAP: Matteus 1:23

WEE K 4

D I E V R E U G D E V A N S Y K O M SM a a n d a g - ‘ n B e v e l o m g e h o o r s a a m t e w e e sLEES: Lukas 2:1-5SOAP: Lukas 2:3-4

D i n s d a g - ‘ n B a b a i n ‘ n k r i pLEES: Lukas 2:6-7SOAP: Lukas 2:6-7

Wo e n s d a g - G e e a a n H o m d i e G l o r i eLEES: Lukas 2:8-14SOAP: Lukas 2:10-11

D o n d e r d a g - A a n b i d d i e K o n i n gLEES: Lukas 2:15-20; 1 Korintiërs 10:31SOAP: Lukas 2:20

Vr y d a g - G e s k e n k e v i r d i e K o n i n gLEES: Matteus 2:9-12; Openbaring 15: 4SOAP: Matteus 2:11-12

Page 10: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

10

Page 11: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

11

1.

2.

3.

Handtekening:

Datum:

JOU DOELWITTE

Ons glo dat dit belangrik is om

doelwitte neer te skryf vir hierdie

studie. Neem nou tyd en skryf drie

doelwitte neer waarop jy wil fokus

soos jy elke dag opstaan en in God

se Woord delf. Maak seker dat

jy terugverwys na hierdie doelwitte

tydens die volgende paar weke, om jou

te help om gefokus te bly. Jy kan dit

doen!

Page 12: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

M A A N D A G

D I N S D A G

W O E N S D A G

D O N D E R D A G

V R Y D A G

G E B E DS K R Y F J O U G E B E D S V E R S O E K E E N

L O F P R Y S I N G S V I R E L K E D A G N E E R .

Gebedsfokus vir hierdie week: Spandeer tyd om vir jou familie te bid.

12

Page 13: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

W E E k 1

13

Jubel, Sion! Juig, Jerusalem!

Jou koning sal na jou toe kom.

Hy is regverdig en hy is ‘n oorwinnaar,

hy is nederig en hy ry op ‘n donkie,

op die hingsvul van ‘n donkie.

S a g a r i a 9 : 9

D i e V o o r s p e l l i n g v a n s y k o m s

Page 14: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

S k R I F G E D E E L T E S V I R W E E k 1

14

M A A N D A G

J e s a j a 8 : 2 3 – 9 : 6

8:23 Maar in die land waar daar duisternis is, sal daar nie langer donkerte wees nie. In die verlede het die Here die gebiede Sebulon en Naftali verneder, maar in die toekoms sal Hy die pad na die see van Galilea toe, die Jordaanstreek en die gebied van die heidene in ere herstel.

1 Die volk wat in donkerte geleef het, het ‘n groot lig gesien, oor dié wat in die donker land was, het ‘n lig geskyn. 2 U het dié wat nie meer ‘n nasie was nie, baie gemaak, hulle blydskap groot gemaak. Hulle het hulle in u teenwoordigheid verbly soos mense bly is in die oestyd, soos hulle juig wanneer hulle die buit verdeel. 3 Soos die dag toe Midian verslaan is, het U die juk verbreek wat op die volk gedruk het, die stok waarmee hulle geslaan is, waarmee hulle gedryf is. 4 Elke soldateskoen wat in die oorlog gebruik is, en elke uniform wat met bloed bevlek is, sal verbrand word, deur die vuur verteer word. 5 Vir ons is ‘n Seun gebore, aan ons is ‘n Seun gegee; Hy sal heers, en Hy sal genoem word: Wonderbare Raadsman, Magtige God, Ewige Vader, Vredevors. 6 Sy heerskappy sal uitbrei, en Hy sal vir altyd vrede en voorspoed bring. Hy sal op die troon van Dawid sit en oor sy koninkryk regeer. Hy sal dié koninkryk vestig en in stand hou deur reg en geregtigheid, van nou af en vir altyd. Daarvoor sal die onverdeelde trou van die Here die Almagtige sorg.

Page 15: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

15

E f e s i ë r s 5 : 8 - 1 0

8 Vroeër was julle die ene duisternis, maar nou in die Here is julle lig. Leef dan as mense van die lig. 9 Uit die lig kom alles voort wat goed en reg en waar is. 10 Vra julle voortdurend af of iets vir die Here aanneemlik is,

D I N S D A G

J e s a j a 1 1 : 1 - 1 0

1 ‘n Takkie sal uitspruit uit die stomp van Isai, ‘n loot uit sy wortels sal vrugte dra. 2 Die Gees van die Here sal op hom rus: die Gees wat wysheid en insig gee, die Gees wat raad en sterkte gee, die Gees wat kennis verleen en eerbied vir die Here. 3 Die takkie sal vreugde vind in die diens van die Here. Hy sal nie regspreek volgens uiterlike skyn nie en nie oordeel volgens hoorsê nie. 4 Hy sal die armes billik verhoor en die ootmoediges in die land regverdig oordeel. Hy sal die goddeloses in die land hard oordeel, met sy uitsprake sal hy hulle om die lewe bring. 5 Hy sal regverdig en betroubaar regeer. 6 Wolwe en skape sal dan saam bly, luiperds sal tussen bokkies lê, kalwers, leeus en voerbeeste sal bymekaar wees en klein seuntjies sal vir almal sorg. 7 Koeie en bere sal saam wei, hulle kleintjies sal bymekaar lê, leeus sal gras eet soos beeste. 8 Babatjies sal by die gate van adders speel, klein kindertjies sal hulle hande uitsteek na giftige slange.

9 Op my heilige berg sal niemand kwaad aanrig of iets verniel nie, want die aarde sal so vol wees van die kennis van die Here soos die see vol water is.

Page 16: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

16

10 In dié tyd sal iemand uit die geslag van Isai ‘n vaandel wees vir die volke. Die nasies sal na hom vra, en sy woonplek sal hoë aansien geniet.

M a t t e u s 1 : 5 - 6

5 Salmon was die vader van Boas by Ragab, Boas van Obed by Rut, Obed van Isai; 6 Isai was die vader van koning Dawid.

Dawid was die vader van Salomo by die vrou van Urija;

W O E N S D A G

J e s a j a 7 : 1 4 - 1 7

14 Die Here sal daarom self vir julle ‘n teken gee: ‘n Jong vrou sal swanger word en ‘n seun in die wêreld bring en sy sal hom Immanuel noem. 15 Hy sal net dikmelk en heuning hê om te eet totdat hy weet om te verwerp wat verkeerd is en te kies wat goed is. 16 Maar voordat die seuntjie weet om die verkeerde te verwerp en die goeie te kies, sal die lande van die twee konings vir wie jy bang is, verwoes lê. 17 Wat jou, jou volk en jou familie betref, die Here sal ‘n tyd oor julle laat kom soos daar nie was sedert die dae toe Efraim van Juda af weggebreek het nie. Dit sal gebeur deur die koning van Assirië.

J e s a j a 4 0 : 1 - 2

1 Die uitkoms is hier! Die uitkoms is hier! Dit, sê julle God, moet julle vir my volk sê. 2 Bring vir Jerusalem die goeie tyding, sê vir hom sy swaarkry is verby, hy het geboet vir sy sonde, hy het van die Here die volle straf ontvang vir al sy sondes.

D O N D E R D A G

M i g a 5 : 1 - 3

1 Maar jy, Betlehem-Efrata, jy is klein onder die families in Juda, maar uit jou sal daar iemand kom wat aan My behoort en hy sal in Israel regeer. Sy begin lê ver terug, in die gryse verlede! 2 Hy sal sy mense ‘n kort rukkie prysgee, so lank as dit ‘n vrou neem

Page 17: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

17

om ‘n kind in die wêreld te bring. Dan sal dié uit sy familie wat die ramp oorleef het, terugkom na die Israeliete toe. 3 Hy sal na vore kom en sy volk lei deur die krag wat die Here hom gee, deur die sterkte van die Naam van die Here sy God. Hulle sal woon tot in die uithoeke van die aarde, want hulle leier sal sterk wees.

J o h a n n e s 7 : 4 2

42 Die Skrif sê mos die Christus kom uit die nageslag van Dawid en uit Betlehem, die dorp waar Dawid was.”

V R Y D A G

S a g a r i a 9 : 9 - 1 0

9 Jubel, Sion! Juig, Jerusalem! Jou koning sal na jou toe kom. Hy is regverdig en hy is ‘n oorwinnaar, hy is nederig en hy ry op ‘n donkie, op die hingsvul van ‘n donkie. 10 Ek sal die strydwaens in Efraim vernietig, die perde uit Jerusalem uitroei. Die pyl en boog waarmee oorlog gemaak word, sal gebreek word. Die koning sal vrede vir die nasies afkondig en hy sal regeer van see tot see, van die Eufraat af tot in die uithoeke van die aarde.

L u k a s 1 9 : 3 5 - 3 8

35 Toe bring hulle die donkie na Jesus toe. Daarna gooi hulle van hulle klere op sy rug en help Jesus opklim. 36 Terwyl Hy aanry, het hulle van hulle klere op die pad oopgegooi. 37 Toe Hy naby die stad kom, teen die afdraand van die Olyfberg, het die hele skare juigende volgelinge God uit volle bors begin prys oor al die wonderwerke wat hulle gesien het. 38 Hulle het gesing: “Loof die Koning, Hy wat in die Naam van die Here kom! Vrede in die hemel en eer aan God in die hoogste hemel!”

Page 18: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

18

M A A N D A GL E E S :Jesaja 8:23-9:6; Efesiërs 5:8-10S O A P :Jesaja 9:2

Page 19: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

19

Page 20: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

20

L E E S :Jesaja 11:1-10; Matteus 1:5-6S O A P :Jesaja 11:1

D I N S D A G

Page 21: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

21

Page 22: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

22

L E E S :Jesaja 7:14-17; Jesaja 40:1-2S O A P :Jesaja 7:14

W O E N S D A G

Page 23: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

23

Page 24: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

24

L E E S :Miga 5:1-3; Johannes 7:42S O A P :Miga 5:1

D O N D E R D A G

Page 25: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

25

Page 26: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

26

L E E S :Sagaria 9:9-10; Lukas 19:35-38S O A P :Sagaria 9:9

V R Y D A G

Page 27: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

27

Page 28: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

H I E R D I E W E E K H E T E K G E L E E R . . .G E B R U I K D I E S P A S I E H I E R O N D E R O M ‘ N P R E N T J I E

T E T E K E N O F T E S K R Y F O O R W A T J Y H I E R D I E W E E K

G E L E E R H E T U I T J O U T Y D I N G O D S E W O O R D .

28

Page 29: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

29

Page 30: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

M A A N D A G

D I N S D A G

W O E N S D A G

D O N D E R D A G

V R Y D A G

30

G E B E DS K R Y F J O U G E B E D S V E R S O E K E E N

L O F P R Y S I N G S V I R E L K E D A G N E E R .

Gebedsfokus vir hierdie week: Spandeer tyd om vir jou land te bid.

Page 31: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

W E E k 2

31

D i e R e d e v i r s y k o m s

Die Woord het mens geword

en onder ons kom woon. Ons

het sy heerlikheid gesien,

die heerlikheid wat Hy as die

enigste Seun van die Vader

het, vol genade en waarheid.

J o h a n n e s 1 : 1 4

Page 32: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

S k R I F G E D E E L T E S V I R W E E k 2

32

M A A N D A G

F i l i p p e n s e 2 : 5 - 8

5 Dieselfde gesindheid moet in julle wees wat daar ook in Christus Jesus was: 6 Hy wat in die gestalte van God was, het sy bestaan op Godgelyke wyse nie beskou as iets waaraan Hy Hom moes vasklem nie, 7 maar Hy het Homself verneder deur die gestalte van ‘n slaaf aan te neem en aan mense gelyk te word. En toe Hy as mens verskyn het, 8 het Hy Homself verder verneder. Hy was gehoorsaam tot in die dood, ja, die dood aan die kruis.

D I N S D A G

G a l a s i ë r s 4 : 4 - 7

4 Maar toe die tyd wat God daarvoor bepaal het, aangebreek het, het Hy sy Seun gestuur. Hy is uit ‘n vrou gebore en van sy geboorte af was Hy aan die wet onderworpe 5 om ons, wat aan die wet onderworpe was, los te koop sodat ons as kinders van God aangeneem kon word. 6 En omdat ons sy kinders is, het God die Gees van sy Seun in ons harte gestuur, en in ons roep Hy uit: “Abba!” Dit beteken: Vader! 7 Jy is dus nie meer ‘n slaaf nie; jy is nou ‘n kind van God. En omdat jy sy kind is, het God jou ook sy erfgenaam gemaak.

1 P e t r u s 1 : 1 7 - 2 1

17 Aangesien julle Hom as Vader aanroep wat oor elke mens onpartydig volgens sy dade oordeel, lewe dan in eerbied vir Hom gedurende die tyd van julle vreemdelingskap in die wêreld. 18 Julle weet tog dat julle nie met verganklike middele soos silwer of goud losgekoop is uit julle oorgeërfde sinlose bestaan nie. 19 Inteendeel, julle is losgekoop met die kosbare bloed van Christus, die Lam wat vlekloos en sonder liggaamsgebrek is. 20 Reeds voor die skepping van die wêreld is Hy hiervoor bestem, maar ter wille van julle het Hy eers in hierdie eindtyd gekom. 21 Deur Hom glo julle in God wat Hom uit die dood opgewek en aan Hom heerlikheid gegee het. Daarom is julle geloof en hoop op God gerig.

W O E N S D A G

J o h a n n e s 1 : 1 - 5 , 1 4

1 In die begin was die Woord daar, en die Woord was by God, en die Woord was self God. 2 Hy was reeds in die begin by God. 3 Alles het deur Hom tot stand gekom: ja, nie ‘n enkele ding wat bestaan, het sonder Hom tot stand gekom nie. 4 In Hom was daar lewe, en dié lewe was die lig vir die mense. 5 Die lig skyn in die duisternis, die duisternis kon dit nie uitdoof nie.

Page 33: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

33

14 Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy as die enigste Seun van die Vader het, vol genade en waarheid.

1 T i m o t e u s 3 : 1 6

16 En dit staan bo alle teenspraak dat die geopenbaarde waarheid van ons godsdiens groot is: As mens het Jesus in die wêreld gekom, deur die Gees is bevestig dat die reg aan sy kant is, aan die engele het Hy verskyn; aan die heidennasies is Hy verkondig, in die hele wêreld is Hy geglo, en in heerlikheid is Hy opgeneem.

D O N D E R D A G

J o h a n n e s 2 0 : 3 0 - 3 1

30 Jesus het nog baie ander wondertekens, wat nie in hierdie boek beskrywe is nie, voor sy dissipels gedoen. 31 Maar hierdie wondertekens is beskrywe sodat julle kan glo dat Jesus die Christus is, die Seun van God, en sodat julle deur te glo, in sy Naam die lewe kan hê.

J o h a n n e s 3 : 1 4 - 1 5

14 Moses het die slang in die woestyn hoog op ‘n paal gesit; so moet die Seun van die mens verhoog word, 15 sodat elkeen wat in Hom glo, die ewige lewe kan hê.

V R Y D A G

H e b r e ë r s 1 : 1 - 4

1 In die verlede het God baiekeer en op baie maniere met ons voorvaders gepraat deur die profete, 2 maar nou, in hierdie laaste dae, het Hy met ons gepraat deur die Seun. God het Hom deur wie Hy die wêreld geskep het, ook erfgenaam van alles gemaak. 3 Uit Hom straal die heerlikheid van God en Hy is die ewebeeld van die wese van God. Hy hou alle dinge deur sy magswoord in stand. Nadat Hy die reiniging van sondes bewerkstellig het, het Hy gaan sit aan die regterhand van die Majesteit in die hoë hemel. 4 Hy is net so verhewe bo die engele as wat die Naam wat God Hom gegee het, voortrefliker is as hulle naam.

K o l o s s e n s e 1 : 1 5 - 1 6

15 Die Seun is die beeld van God, van God wat self nie gesien kan word nie. Die Seun is die Eerste, verhewe bo die hele skepping. 16 God het deur Hom alles geskep wat in die hemel en op die aarde is: alles wat gesien kan word en alles wat nie gesien kan word nie, konings, heersers, maghebbers, gesagvoerders. Alles is deur Hom en vir Hom geskep.

Page 34: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

34

M A A N D A GL E E S :Filippense 2:5-8S O A P :Filippense 2:8

Page 35: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

35

Page 36: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

36

L E E S :Galasiërs 4:4-7; 1 Petrus 1:17-21S O A P :Galasiërs 4:4-5

D I N S D A G

Page 37: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

37

Page 38: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

38

L E E S :Johannes 1:1-5, 14; 1 Timoteus 3:16S O A P :Johannes 1:14

W O E N S D A G

Page 39: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

39

Page 40: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

40

L E E S :Johannes 20:30-31; Johannes 3:14-15S O A P :Johannes 20:31

D O N D E R D A G

Page 41: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

41

Page 42: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

42

L E E S :Hebreërs 1:1-4; Kolossense 1:15-16S O A P :Hebreërs 1:3

V R Y D A G

Page 43: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

43

Page 44: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

H I E R D I E W E E K H E T E K G E L E E R . . .G E B R U I K D I E S P A S I E H I E R O N D E R O M ‘ N P R E N T J I E

T E T E K E N O F T E S K R Y F O O R W A T J Y H I E R D I E W E E K

G E L E E R H E T U I T J O U T Y D I N G O D S E W O O R D .

44

Page 45: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

45

Page 46: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

M A A N D A G

D I N S D A G

W O E N S D A G

D O N D E R D A G

V R Y D A G

46

G E B E DS K R Y F J O U G E B E D S V E R S O E K E E N

L O F P R Y S I N G S V I R E L K E D A G N E E R .

Gebedsfokus vir hierdie week: Spandeer tyd om vir jou vriende te bid.

Page 47: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

W E E k 3

47

D i e V o o r b e r e i d i n g v i r s y k o m s

“Bekeer julle, want die

koninkryk van die hemel

het naby gekom.”

M a t t e u s 3 : 2

Page 48: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

S k R I F G E D E E L T E S V I R W E E k 3

48

M A A N D A G

M a l e a g i 3 : 1

1 Ek gaan nou my boodskapper stuur, Hy sal die pad voor My uit regmaak, en dan sal die Here na wie julle soek, skielik na sy tempel toe kom. Ja, die Verbondsengel na wie julle met soveel vreugde uitsien, gaan nou kom, sê die Here die Almagtige.

L u k a s 1 : 1 3 - 1 7

13 maar die engel sê vir hom: “Moenie bang wees nie, Sagaria, want jou gebed is verhoor. Jou vrou, Elisabet, sal aan jou ‘n seun skenk, en jy moet hom Johannes noem. 14 Hy sal ‘n bron van blydskap en vreugde vir jou wees, en baie sal bly wees oor sy geboorte, 15 want hy sal groot wees in die oë van die Here. Wyn en bier sal hy glad nie drink nie, en reeds van sy geboorte af sal hy met die Heilige Gees vervul wees. 16 Hy sal baie uit die volk Israel laat terugkeer tot die Here hulle God. 17 En hy sal voor die Here uit gaan in dieselfde gees en krag as Elia, om vaders en kinders met mekaar te versoen, om ongehoorsames op die regte pad terug te bring en om so vir die koms van die Here ‘n volk voor te berei.”

D I N S D A G

M a t t e u s 3 : 1 - 3

1 In daardie tyd het Johannes die Doper in die woestyn van Judea begin preek 2 en gesê: “Bekeer julle, want die koninkryk van die hemel het naby gekom.” 3 Hy is die een wat die profeet Jesaja bedoel het toe hy gesê het:

“Iemand roep in die woestyn: Maak die pad vir die Here gereed, maak die paaie vir Hom reguit.”

L u k a s 1 : 4 1

41 Net toe Elisabet die groet van Maria hoor, het die kindjie in Elisabet se moederskoot beweeg, en sy is met die Heilige Gees vervul

Page 49: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

49

W O E N S D A G

L u k a s 1 : 2 6 - 3 3

26 In die sesde maand van Elisabet se swangerskap het God die engel Gabriël gestuur na ‘n maagd in Nasaret, ‘n dorp in Galilea. 27 Sy was verloof aan Josef, ‘n man uit die geslag van Dawid. Die naam van die maagd was Maria. 28 Toe die engel by haar kom, sê hy: “Ek groet jou, begenadigde! Die Here is by jou.” 29 Sy was verbysterd oor die woorde en het gewonder wat die begroeting tog kon beteken. 30 Die engel sê toe vir haar: “Moenie bang wees nie, Maria, want God bewys genade aan jou. 31 Jy sal swanger word en ‘n seun in die wêreld bring, en jy moet Hom die naam Jesus gee. 32 Hy sal groot wees en die Seun van die Allerhoogste genoem word. Die Here God sal Hom die troon van sy voorvader Dawid gee, 33 en Hy sal as koning oor die nageslag van Jakob heers tot in ewigheid. Aan sy koningskap sal daar geen einde wees nie.”

D O N D E R D A G

L u k a s 1 : 3 4 - 3 8

34 Maar Maria sê vir die engel: “Hoe is so iets moontlik, aangesien ek nog nooit omgang met ‘n man gehad het nie?”

35 Die engel antwoord haar: “Die Heilige Gees sal oor jou kom, en die krag van die Allerhoogste sal die lewe in jou wek. Daarom sal die een wat gebore word, heilig genoem word, die Seun van God. 36 Kyk, ‘n bloedverwant van jou, Elisabet, het in haar ouderdom self ook ‘n seun ontvang, en sy wat as onvrugbaar bekend was, is nou al in haar sesde maand. 37 Niks is vir God onmoontlik nie.” 38 Maria sê toe: “Ek is tot beskikking van die Here. Laat met my gebeur wat u gesê het.” Toe het die engel van haar af weggegaan.

M a t t e u s 2 6 : 6 3 - 6 4

63 Maar Jesus het niks gesê nie. Die hoëpriester sê toe vir Hom: “Ek stel jou onder ‘n eed by die lewende God dat jy vir ons moet sê: Is jy die Christus, die Seun van God?” 64 Jesus antwoord hom: “Dit is soos u sê. Daarby sê Ek vir julle: Van nou af sal julle die Seun van die mens sien waar Hy aan die regterhand sit van Hom wat magtig is, en julle sal Hom sien kom op die wolke van die hemel.”

V R Y D A G

M a t t e u s 1 : 1 8 - 2 5

18 Hier volg nou die geskiedenis van die geboorte van Jesus Christus. Toe sy moeder Maria nog aan Josef verloof was, het dit geblyk dat sy swanger is sonder dat hulle gemeenskap gehad het. Die swangerskap het van die Heilige Gees gekom. 19 Haar verloofde, Josef, wat

Page 50: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

50

aan die wet van Moses getrou was maar haar tog nie in die openbaar tot skande wou maak nie, het hom voorgeneem om die verlowing stilweg te verbreek. 20 Terwyl hy dit in gedagte gehad het, het daar ‘n engel van die Here in ‘n droom aan hom verskyn en gesê: “Josef seun van Dawid, moenie bang wees om met Maria te trou nie, want wat in haar verwek is, kom van die Heilige Gees. 21 Sy sal ‘n Seun in die wêreld bring, en jy moet Hom Jesus noem, want dit is Hy wat sy volk van hulle sondes sal verlos.” 22 Dit het alles gebeur sodat die woord wat die Here deur sy profeet gesê het, vervul sou word:

23 “Die maagd sal swanger word en ‘n Seun in die wêreld bring, en hulle sal Hom Immanuel noem.” Die naam beteken God by ons.

24 Toe Josef uit die slaap wakker word, het hy gemaak soos die engel van die Here hom beveel het en met haar getrou. 25 Hy het egter nie met haar omgang gehad voordat sy haar Seun in die wêreld gebring het nie. En Josef het Hom Jesus genoem.

Page 51: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

51

Page 52: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

52

M A A N D A GL E E S :Maleagi 3:1; Lukas 1:13-17S O A P :Lukas 1:17

Page 53: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

53

Page 54: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

54

L E E S :Matteus 3:1-3; Lukas 1:41S O A P :Matteus 3:2

D I N S D A G

Page 55: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

55

Page 56: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

56

L E E S :Lukas 1:26-33S O A P :Lukas 1:30-31

W O E N S D A G

Page 57: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

57

Page 58: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

58

L E E S :Lukas 1:34-38; Matteus 26:63, 64S O A P :Lukas 1:35

D O N D E R D A G

Page 59: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

59

Page 60: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

60

L E E S :Matteus 1:18-25S O A P :Matteus 1:23

V R Y D A G

Page 61: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

61

Page 62: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

H I E R D I E W E E K H E T E K G E L E E R . . .G E B R U I K D I E S P A S I E H I E R O N D E R O M ‘ N P R E N T J I E

T E T E K E N O F T E S K R Y F O O R W A T J Y H I E R D I E W E E K

G E L E E R H E T U I T J O U T Y D I N G O D S E W O O R D .

62

Page 63: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

63

Page 64: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

M A A N D A G

D I N S D A G

W O E N S D A G

D O N D E R D A G

V R Y D A G

64

G E B E DS K R Y F J O U G E B E D S V E R S O E K E E N

L O F P R Y S I N G S V I R E L K E D A G N E E R .

Gebedsfokus vir hierdie week: Spandeer tyd om vir jou kerk te bid.

Page 65: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

W E E k 4

65

D i e V r e u g d e v a n s y k o m s

“Eer aan God in die hoogste

hemel, en vrede op aarde,

in die mense in wie Hy ‘n

welbehae het!”

L u k a s 2 : 1 4

Page 66: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

S k R I F G E D E E L T E S V I R W E E k 4

66

M A A N D A G

L u k a s 2 : 1 - 5

1 In daardie tyd het keiser Augustus ‘n bevel uitgevaardig dat ‘n volkstelling in die hele ryk gehou moet word. 2 Hierdie eerste volkstelling het plaasgevind toe Sirenius goewerneur was in die provinsie Sirië. 3 Almal het gegaan om hulle te laat inskryf, elkeen na sy eie stad toe. 4 Ook Josef het gegaan. Hy het van die dorp Nasaret in Galilea na Judea toe gegaan, na Betlehem, die stad van Dawid, omdat hy tot die huis en geslag van Dawid behoort het. 5 Maria, sy verloofde, wat swanger was, het saamgegaan om ingeskryf te word.

D I N S D A G

L u k a s 2 : 6 - 7

6 Terwyl hulle daar was, het die tyd gekom dat haar kind gebore moes word. 7 Sy het haar Eerstelingseun in die wêreld gebring en Hom in doeke toegedraai en in ‘n krip neergelê, omdat daar vir hulle geen plek in die herberg was nie.

W O E N S D A G

L u k a s 2 : 8 - 1 4

8 Daar was skaapwagters in daardie omgewing wat in die oop veld gebly en in die nag oor hulle skape wag gehou het. 9 Meteens staan daar ‘n engel van die Here by hulle, en die heerlikheid van die Here het rondom hulle geskyn. Hulle het baie groot geskrik. 10 Toe sê die engel vir hulle: “Moenie bang wees nie, want kyk, ek bring vir julle ‘n goeie tyding van groot blydskap wat vir die hele volk bestem is. 11 Vandag is daar vir julle in die stad van Dawid die Verlosser gebore, Christus die Here! 12 En dit is vir julle die teken: julle sal ‘n kindjie vind wat in doeke toegedraai is en in ‘n krip lê.” 13 Skielik was daar saam met die engel ‘n menigte engele uit die hemel wat God prys en sê:

14 “Eer aan God in die hoogste hemel, en vrede op aarde vir die mense in wie Hy ‘n welbehae het!”

Page 67: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

67

D O N D E R D A G

L u k a s 2 : 1 5 - 2 0

15 Nadat die engele van hulle af weggegaan het na die hemel toe, sê die skaapwagters vir mekaar: “Kom ons gaan reguit Betlehem toe om te sien wat gebeur het, soos die Here dit aan ons bekend gemaak het.” 16 Hulle gaan toe haastig daarheen en kry vir Maria en Josef, en die Kindjie wat in die krip lê. 17 Toe hulle Hom sien, het hulle vertel wat oor hierdie Kindjie aan hulle gesê is. 18 Almal wat dit gehoor het, was verwonderd oor wat die skaapwagters hulle vertel het. 19 Maria het alles wat gesê is, onthou en telkens weer by haarself daaroor nagedink. 20 Die skaapwagters het toe teruggegaan terwyl hulle God loof en prys oor alles wat hulle gehoor en gesien het. Dit was alles net soos dit vir hulle gesê is.

1 K o r i n t i ë r s 1 0 : 3 1

31 Of julle eet en of julle drink of wat julle ook al doen, doen alles tot eer van God.

V R Y D A G

M a t t e u s 2 : 9 - 1 2

9 Nadat hulle die koning aangehoor het, het hulle vertrek; en kyk, die ster wat hulle sien opkom het, het hulle gelei totdat dit gaan staan het bo die plek waar die Kindjie was. 10 Toe hulle die ster sien, was hulle baie bly. 11 Hulle het in die huis ingegaan en die Kindjie saam met Maria, sy moeder, gesien, en hulle het gekniel en aan Hom hulde bewys. Daarna het hulle hulle reissakke oopgemaak en vir Hom geskenke uitgehaal: goud, wierook en mirre. 12 En omdat God hulle in ‘n droom gewaarsku het om nie na Herodes toe terug te gaan nie, het hulle met ‘n ander pad na hulle land toe teruggegaan.

O p e n b a r i n g 1 5 : 4

4 Wie sal U nie vrees nie, Here, en u Naam nie verheerlik nie? U alleen is heilig! Al die nasies sal kom en U aanbid, want hulle sal sien dat u handelwyse regverdig is.”

Page 68: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

68

M A A N D A GL E E S :Lukas 2:1-5S O A P :Lukas 2:3-4

Page 69: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

69

Page 70: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

70

L E E S :Lukas 2:6-7S O A P :Lukas 2:6-7

D I N S D A G

Page 71: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

71

Page 72: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

72

L E E S :Lukas 2:8-14S O A P :Lukas 2:10-11

W O E N S D A G

Page 73: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

73

Page 74: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

74

L E E S :Lukas 2:15-20; 1 Korintiërs 10:31S O A P :Lukas 2:20

D O N D E R D A G

Page 75: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

75

Page 76: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

1. Skryf vandag se skrifgedeeltes neer.

2. Op die oop bladsy aan die regterkant, teken of skryf wat hierdie verse vir jou beteken.

3. My gebed vir vandag:

76

L E E S :Matteus 2:9-12; Openbaring 15: 4S O A P :Matteus 2:11-12

V R Y D A G

Page 77: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

77

Page 78: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

H I E R D I E W E E K H E T E K G E L E E R . . .G E B R U I K D I E S P A S I E H I E R O N D E R O M ‘ N P R E N T J I E

T E T E K E N O F T E S K R Y F O O R W A T J Y H I E R D I E W E E K

G E L E E R H E T U I T J O U T Y D I N G O D S E W O O R D .

78

Page 79: VERLOSSER - liefgodgrootliks.files.wordpress.com filete hê wat saam met die Verlosser joernaal vir volwassenes gebruik kan word. Love God Greatly Afrikaans is toegewy om God se Woord

79