verstaan die ekonomiese wêreld - wves 221 (inleiding)

14
WVES 221 VERSTAAN DIE EKONOMIESE WÊRELD/ UNDERSTANDING THE WORLD OF ECONOMICS

Upload: roland-goldberg

Post on 15-Aug-2015

152 views

Category:

Education


14 download

TRANSCRIPT

Page 2: Verstaan die Ekonomiese Wêreld - WVES 221 (Inleiding)

MODULE CODE:WVES 211 – GROUP C

MODULE NAME:“UNDERSTANDING

THE WORLD OF ECONOMICS”

MODULE CREDITS:

12

LECTURER:

MR R. GOLDBERG

OFFICE:

BUILDING E3OFFICE K259

TELEPHONE:TO BE

CONFIRMED

EMAIL:GOLDBERG.LECTURE

@YAHOO.COM

CONSULTATIONS:WEDNESDAYS 11:00 – 13:00

NWU

Page 3: Verstaan die Ekonomiese Wêreld - WVES 221 (Inleiding)

MODULE UITKOMSTE

1. Wesenlike kennisbasis van verskeie wêreldbeskouings en ideologieë; en die vermoeë om die aard en funksie van hierdie wêreldbeskouings te vergelyk en krities te bespreek;

2. Verskynsels van die ekonomiese wêreld te begryp en te evalueer in terme van verskeie wêreldbeskouings;

3. Verwoording van 'n persoonlike wêreldbeskouing en die implimentering daarvan om sake soos globalisering, rassisme en korrupsie te verstaan, evalueer en oplossings aan te bied.

Page 4: Verstaan die Ekonomiese Wêreld - WVES 221 (Inleiding)
Page 5: Verstaan die Ekonomiese Wêreld - WVES 221 (Inleiding)

Leereenheid 1:Inleiding tot wêreldbeskouings en ideologieë

Leereenheid 2Ekonomiese wêreldbeskouings en ideologieë

Leereenheid 3:Wêreldbeskouing as ’n raamwerk om Kritiesewêreldaangeleenthede te benader

MODULEPLAN

Page 6: Verstaan die Ekonomiese Wêreld - WVES 221 (Inleiding)

MODULEPLAN

Leergedeelte 3.1:Globalisering en die ekonomie: die wêreld waarin ons lewe, syuitdagings en gevare

Leergedeelte 3.2:Rassisme en versoening in ‘n verdeelde land

Leergedeelte 3.3:Korrupsie en Integriteit

Page 7: Verstaan die Ekonomiese Wêreld - WVES 221 (Inleiding)

LESBEPLANNING

Page 8: Verstaan die Ekonomiese Wêreld - WVES 221 (Inleiding)

LESBEPLANNING

Page 9: Verstaan die Ekonomiese Wêreld - WVES 221 (Inleiding)

GROEPSVERDELING• Deel in groepe van 4 of 5• Elke groeplid het ‘n funksie:

VOORSITTER

• Bestuur die groep• Koördinering van

groepgesprekke• Dissipline• Samesteling van

portefeulje

SKRIBA

• Neem presensie• Ontvang

onverskonings & siekebriewe

• Tik van klasopdragte

KORRESPONDENT

• Lewer terugvoer tydens klasse

• Korrespondensie met dosent

NAVORSER(S)

• Moet toegang hê tot Internet

• Besit laptop, tablet of selfoon met Internet toegang

Page 10: Verstaan die Ekonomiese Wêreld - WVES 221 (Inleiding)

STILTE

Page 11: Verstaan die Ekonomiese Wêreld - WVES 221 (Inleiding)

• Name van groeplede, funksie en studentenommer• 5 x groepopdragte • Individuele wêreldbeskouing

– Elke lid voltooi die individuele opdrag (leereenheid twee) wat saam met die portefeulje ingedien word. Groeplede moet mekaar help met die individuele opdrag, voorveronderstellings debatteer, en standaard kontroleer.

• Evaluerings na elke klas• Presensie, siekebriewe en verskonings

INHANDIGING – 28 SEPTEMBER 2015

PORTEFEULJE

Page 12: Verstaan die Ekonomiese Wêreld - WVES 221 (Inleiding)

Deelname:

1. Groepportefeulje: 20% van deelname punt

2. Multi-keuse Toets: 30% van deelname punt Studie Eenheid 1

3. Semester Toets: 50% van deelname punt Studie Eenheid 2 (Opstelvraag)

Eksamen: Studie Eenhede 3.1, 3.2 en 3.3 (Opstelvraag)

ASSESSERING

Page 13: Verstaan die Ekonomiese Wêreld - WVES 221 (Inleiding)

Volgende Week

• Studie Eenheid 1: Wêreldbeskouings & Ideologieë

• Lees Olthuis, Vidal and Heyns

Page 14: Verstaan die Ekonomiese Wêreld - WVES 221 (Inleiding)