vertolk, e.n ods gaan van nou af brei en di~ · kop: begin sods uileengesit vir iyf, maar vermeer...

5
62 ROOI ROSE. 17 April 1986 E LKE hond kry sy dag , 'n ou spreek- woord, en ons wi) graag vir BTalc 'n baie spesiale en belangrike persoon- likheid, aan julie bekend stel. Hy kan gehekel word om enige rol onder die son te vertolk, e.n ODS gaan van nou af brei a en hekelpatrone plaas om vir Brok 'n fantastiese klerekas saam te stel. Om mee af te skop (en watter egte Suid- Afrikaner wag nie tyd van die jaar daar- voor nie!) wys ons hoe spoggerig hy in die provinsiale rugbykleure Iyk. Vat hom, Brok- hond! Haak hom, ",k hom,Brok! Pale toe! En wat van die lekker ou Vrystaaaat! Trans- vaaaal! Pr6wins! M';"t darem ook nie die Blou- bulle en Piesangboere vergeet nie. Die onderskeie patrone kan natuurlik aan- gepas word om by enige klub of skool se kleure te pas en boonop sal Brok 'n uitmun- tende speelding vir 'n kind wees en tn getroue maat vir elke tiener en student .

Upload: others

Post on 22-Aug-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: vertolk, e.n ODS gaan van nou af brei en di~ · KOP: Begin SODS uileengesit vir Iyf, maar vermeer in elke randle lot daar 54kb aan einde van 7e randle is. Hekel 12 rondles reguit

62 ROOI ROSE. 17 April 1986

ELKE hond kry sy dag, s~ 'n ou spreek­woord, en ons wi) graag vir BTalc 'n baie spesiale en belangrike persoon­likheid, aan julie bekend stel. Hy kan

gehekel word om enige rol onder die son te vertolk, e.n ODS gaan van nou af brei a en hekelpatrone plaas om vir Brok 'n fantastiese klerekas saam te stel.

Om mee af te skop (en watter egte Suid­Afrikaner wag nie di~ tyd van die jaar daar­voor nie!) wys ons hoe spoggerig hy in die

provinsiale rugbykleure Iyk. Vat hom, Brok­hond! Haak hom, ",k hom,Brok! Pale toe! En wat van die lekker ou Vrystaaaat! Trans­vaaaal! Pr6wins! M';"t darem ook nie die Blou­bulle en Piesangboere vergeet nie.

Die onderskeie patrone kan natuurlik aan­gepas word om by enige klub of skool se kleure te pas en boonop sal Brok 'n uitmun­tende speelding vir 'n kind wees en tn getroue maat vir elke tiener en student.

Page 2: vertolk, e.n ODS gaan van nou af brei en di~ · KOP: Begin SODS uileengesit vir Iyf, maar vermeer in elke randle lot daar 54kb aan einde van 7e randle is. Hekel 12 rondles reguit

BENODIGDHEDE: Fiesla HunI<y (5Q.s-OOIIe), 6(}(J 9 wil, 200 9 swort; helce/pcn lion S~50 mm; tapis.serienoaJd oon 6 em; 8 knape mel deursnee oon 6 = elk; 2 dun, ronde skywe, met deursnee lion 10 em, MasaMe, ~ 0/ boio dun /oaghaul, mel 2 goaljies uon 5 mm elk, 1 em uitmekoar. in midde/ geboor; wasbaro speeI­__ 'IIseI; bro.ooaIdo uon 3 en 4 tmI uir mus en D . NA re L..ngte uon bit 45 em; omtrekoonMb,,_gemeel, _12em; ler>gleuonkap 40 em; uoorpote 2S em; ogIer­pote 30 em; lotol. len91. ___ is rogopstaan

80=_ SPANNING: Werk_dour ___ styf __ am Ie uermydattit __

ROOI ROSE, 17 April 1985 63

I I

Page 3: vertolk, e.n ODS gaan van nou af brei en di~ · KOP: Begin SODS uileengesit vir Iyf, maar vermeer in elke randle lot daar 54kb aan einde van 7e randle is. Hekel 12 rondles reguit

kOStlOll

~Zd ItlltlLer Oltl'n -

te urees.

Robertsons se nuwe 1 OOg hervulpak­kies bied jou dieselfde gehalte teen 25% minder geld. En hulle word in foelie verpak sodat hulle altyd vars kan bly.

GRfy.....uPS. 9IMTON, IOIlEl& BlAKE 7.949

HAAK Hl.MJ3RAK! VAN BLADSY 63

AFKORTINGS, Hekel, k5 -kettingsreek; kb - kortbeen; lb - langbeen; hlb - holflangbeen; steel - sleek (steke); herh -herhaal; oorbl - oorblywende; alt - alternariewe; vermeer -uermeerder (= hekel rwee kortbene in uolgende sleek); vermin - verminder (= hekel twee onvoltooide kortbene in uolgende rwee steke en hou loaste Ius van elkeen op hekel­pen, sloan goring weer om hekelpen en trek deur a/bei lusse); 4kb beteken dot een kortbeen in elk lIOn uolgende vier steke gehekel moe! word; vlg - uo/gende. Brei: r - brei regs; ow - brei aweregs; sl(e) -steek (steke); ks - koussteek (= een ry regs, een ry aweregs); rif - riffe/steek (= een sleek regs, een sleek aweregs); res - reo same Let wei: Die knope, wat bedoel is a m voor-en agterpote 56 aan Iyf vas Ie heg dat die pote sal kan draai , word aan Iyf vasge· werk namate jy vorder, d.w.s., die agterpote in 26e randle en voorpole in 40e randle en in 36e en 50e randle moet hekelwerk onderbreek word am knope presies teenoor mekaar Ie kan plaas. Knope word s6 vasgewerk: P1aas een knoop aan binnekant en een aan buitekant van basis van Iyf en werk hulle met 'n dubbe le draad garing aan mekaar vas (die pote sal dan kan draai) mel o ngeveer 1 em garing tussen knope . Draai garingdrade dan drie keer am die verbindingsdrade lussen die knope a m dil Ie verslewig en end dit af deur garing 'n paar keer styf Ie knoop voor dil afgeknip word .

Die pool sallale r aan builen­ste knoop vasgewerk word .

Die houlskywe wat in die benodigdhede vermeld word, word op dieselfde manier aan mekaar vasgeheg en word in posisie geplaas na die kop en Iyf vohooi is .

LYF: Ie rondle: Maak 'n Ius random linkerwysvinger en heke l12kb in Ius, trek losdraad Sly{ vas am Ius te verklein. Moenie dit vaswerk nie maar hekel voort in rondtes en plaas 'n merker aan begin van ra nd· les . 2e randle : 2kb in elke kb - 24 ste. le e n alt rondles: kb in kb. 4e rondte : (vermeer , 3kb) 6 keer - JOkb. 6e randle: (vermeer, 4kb) 6 keer - 36kb.

Hekel so VOOrl 10 1 daar in Uk> rondte 72kb is .

Hekel 32 rondles reguit, maar plaas knope SODS uileengesit. 33e rondle: (ge reken vanaf begin van reguil deel) (8kb , vermin) tot einde.

34e e n alt rondtes: kb tot merker . 35e rand le: (7kb , vermin) 101

einde. --Vermin op di~ manier lot

JOkb in rondte oorbly. Hekel 3 rondtes reguit , ryg 'n

dubbele garingdraad deur 30 sle.

Stop Iyf so stY{ moonllik op - am Ie voorkom dat dit laler verrek - tal bokanl halsrand, trek nou die twee garingdracle effens styf. Laat voorlopig eenkanl .

Daar is nou die Iy{ met knope waar pole vasgeheg moe! word en 'n opening vir houtskY{ waar kop vasgewerk gaan word. SWART KOl VIR RUG, Mel swart, SODS eerste II roncltes van Iyf. Knip garing at en werk kol aan rug vas. STERT: Begin mel lOks en hekel 16 rye - nie rondtes nie - kb.

Knip nou SQ!.Val 16 stukkies swart garing en soveel stukkies wit garing, elk 8 em lank, SODS

benodig. en werk hulle met die hekelpen soos fraiings aan slertstuk vas, maar laat 5 rye vry. Werk nou lang kante so toe dat sterr in 'n punl eindig en stop sterl stewig op. Werk sterl in posisie aan Iyf vas. KOP: Begin SODS uileengesit vir Iyf, maar vermeer in elke randle lot daar 54kb aan einde van 7e ra ndle is .

Hekel 12 rondles reguit. 20e randle: Plaas 'n merker; vermeer, (3kb, vermeer) 4 keer, plaas nog 'n merker en hekel voort in kb tot by eerste merker. 21e e n vlg alt rondtes: Deurgaans kb. 22e randle: Vermeer, (4kb, ve rmeer) 4 keer. kb lot merker en hekel so voort lot einde van 28e randle. daar is dan 38kb lussen merkers.

Hekel 2 rondles reguit. 31e randle: 38kb, draai; Iks, slaan 1 sl oor, 34kb, draai ; lks, slaan 1 st oor, 28kb. draai; Iks. slaan 1 51 oor, 24kb en draai.

Hekel nou kb oar al die sleke en voltooi sodoende 31e randle.

Hekel 2 rondles reguil . 34e. randle: Soos uiteengesil by 3le rondte . 35e tot 42e randle: Deurgaans kb. 43e randle : (6kb, vermin) random. 44e randle : (5kb, vermin) random. 45e rondte: (4kb, ve rmin) random. 46e rondte: (3kb , vermin) random.

Hekel 4 rondles reguil, ryg Iwee drade Hunky·breigaring deur sleke. Plaas houtskywe met deursnee van 10 em vir halssluk in posisie SODS uileen· gesil vi r knope by pole. Stop kop baie s lewigop en druk neus en voorkop in vorm. Trek deur· gerygde garingdrade slyt am

NA BLADSY 127

Page 4: vertolk, e.n ODS gaan van nou af brei en di~ · KOP: Begin SODS uileengesit vir Iyf, maar vermeer in elke randle lot daar 54kb aan einde van 7e randle is. Hekel 12 rondles reguit

HAAK tID'v\, BRAK! VAN BLADSY 78

opening in agterpant van kop toe Ie trek en werk baie stewig af. O£:: Merk posisie van o~ . wenkbroue, ore en bek.

Hekel vir elk van di~ ge. laatstrekke 'n lang swart ketting 5005 henodig. Werk met naald en garlng vas om In sirkel vir elke oog en 'n reguit lyo vir elke wenkhrou en bek Ie vorm (sien foto). NEUS: Begin soos uiteengesit vir Iyf, maak lOkb, vermeer tot 20kb en hekel6 rye reguit. Stop neus met swart gaTing op (wit wlsel sal deurskyn) en werk by 3e rondle aan kop vas. ORE(2): H.k.116I<s mel swart . begin in 2e ks vanaf hekelpen en hekel14kb, 5kb in Jaaste ks om 'n punt Ie vorm, 14kb oor 2e kant van basis-ks, draai. 2e ry: 3ks, lib in elk van viS 14 ste, 21b in elk van 5 draai-ks. lib in elk van vlg 141b, draai . 3e ry: lks. kb in vlg5ste, Iboor 8 stet 21b in elk van vlg 10ste,Ib tot laaste 5 stet kb tot einde. 4. ry: 131b. (2Ib;n Ie st.lb ;n vig 2 sle) 7 keer, Ib tot einde. Moenie die werk omdraai nie . maar hekel 1 ry kb van links na regs vir afwerking. Knip garing af en werk netjies al.

Werk ore ongeveer 7 rye bokant die eM! aan kop vas, en

WENNERSVAN RENAULT-

KOMPETISIE Ole drle gelulddge leser. wat .Ik ·n spllnlernuwe RenauH ._ heI.ls: 1. PlY' - mev.

O. _ De KoksIraal.

CEOAIMU£; 2. PlY' - mev.

W. Mar'. RooIeI .... aal1169.

M6REGlOEO en 3e PIY'­

mev. E. J. 1IQn Renlburg. RelIef­

stroot &9. POTCHEF$TI!OOM. VenigIIg ryt

INKLEUB·WENNERS Hiftdie 111m st:un5 en dogt('1'5 hd 01'15 p'ectigf: Mr en MlsI Soapy InkJeurkompdisJ,tgewen: Trudie: Smith - Kimbu!ev SemI-5pon ~EddyGMdMf- Prdoria 8MX:: Beale VermaaIc - Prttoria Walkman; HmIde Stodc.mslJom-­IOmbatey WaIkman: Dona 8urchardl ­Pretoria Ic.anwra: WU~ van doer Mftwe - Pretoria kmntra; C. Stoltz -Wdgedag Diglta&e Horiocie: DlU'Tm Hokomb - PIotmnarilzbu<g 0igtI.,. HorloAr. Maddant Sch.anud­Cradodt 0tgkaIe l-Ioriosi«; T fK\l Farrow - .Johannftburg DtgitaJe Horlo&lr. Shohm Wormgoor- 40ndhunt o.gltak Ib ...... Vee" geluk en beste wen&e aan julle a1ma1! Mdl6ddev ....

MR & MISS SOAPY

nader aan mekaar. HALSBAND: Rooi of swart. Hekel 60ks en dan 1 ry hlb, hekel aan ander kant van basis· ks een ry glipsteek. Indien verlang kan 'n ry kb van links na regs oor albei kante gehekel word vir 'n mooier afwerking. Werk kort kante aanmekaar nadat halsband om hals geplaas ;S. VOORPOTE: Soos uiteengesit vir kop tot daar aan einde van 5e rondte 42kb is. Hekel 3 rondtes reguit. Vorm poot: ge rondte: Vermin (lkb, vermin) 7 keer, 19kb -34kb. IOe rondte : Vermin ( lkb, vermin) 5 keer, 17kb - 28kb. lie rondte: (vermin) 6 keer, 16I<b - 22kb.

Hekel 5 rondtes reguit en stop ronding van poot styf op. Oruk vulsel met steel van 'n houtlepel vas. Hekel nog 13 rye reguit.

** Aan kant wat Iyf vasgewerk moet word: draai en heke16 rye reguit oor al die steke. Ryg twee drade garing deur borand, stop been van voorpoot stewig op, plaas borand om knoop en trek garing styf vas. Werk boonste opening toe , knip garing at en werk netjies af." AGTERPOTE: Beg;n by voet· sool. Ie rondte: 9ks, 3kb in 2e ks vanaf hekelpen, kb in vlg 6kb,

GRATlS9CT GELUKBRINGERS!

Kry 'n gratis gelukbringer met elke kleurvolle juweliers katalogus wat u beslel. Die katalogus bevat 'n groot ver­skeidenheid van ons verskil­len de ontwerpe.

Stuur assebl ief R6 plus 60c AVa om posgeld en ver· sekeringskoste te dek, aan:

E. W. POSBESTElliNG 6DE VLOER, FEDERATED INSURANCE HUIS, SMITHSTRAAT 320, DURBAN, 4001 T~(031)304IOll AA

en .lIe bykomltighede

O.e modernste en mooiste ka,ar ­tj ies, oorspronklik en volgens u

eie smaak Stuur R2-OO posgeld Vir 'n vol · ledige YOOrbeeld-album - wat vir twee weke tOt u besk ikklng IS

CHRISSET DRUKKERY AfdeUng 2

PosbuI422 PARVS 9585 COl l i "

4kb in laaste ks , - draai om punt , kb in tweede kant van vlg 6 hasis·ks (moenie met glipsteek vasheg nie, maar hekel voort in rondles .) , 2e rondte: (vermeer in vlg 4 ste, kb in vlg 6 ste) 2 keer. 3e rondte: (vermeer, kb in vlg 2 ste, vermeer in vlg 2 ste , kb in vlg 2 ste, vermeer. kb in vlg 6 ste) 2 keer. 4-e rondte: *(vermeer. lkb) 3 keer, (lkb, vermeer) 3 keer , 6kb; herh van *. Begin toonvorming : 5e rondte: 4kb, vermeer (2kb, vermeer) 3 keer, kb oor hak tot Ie vermeer by toon. 6e rondte: Vermee r (3kb, vermeer) 3 keer, kb rondom tot Ie vermeer. 7-e rondte: Vermeer (4kb, vermeer) 3 keer, plaas merker by Ie en laaste vermeer. Hekel 4 rondtes kb en eindtg in lyo met Ie merker - 20kb tusen merkers by toon. Plaas merkers by hak met 20kb tussenin. Ie ry: vermin (4kb, vermin) 3 keer , draai. 2e ry: lks, slaan I st oor, (vermin, 3kb) 3 keer, draai. 3e ry: lks, slaan 1 sl oor, (verm;n. 2kb) 3 ke., - lOkb bly 00'.

Hekel 8 rye reguit. Hekel voort in rondtes oor 20

hak·ste plus 10 ste tot 5 rondles voltooi is.

Werk bostuk aan sykante

ROOI ROSE. 17 Ap,;11985 127

vas. Gebruik steel van 'n hout· lepel om vulsel in poot vas te druk voor been gehekel \AIOrd.

Hekel nag 17 rondles reguit. Hekel van .. tot .. soos

uiteengesit vir voorpole . 80rduur tone: Merk posisie van drie lone met 'n speld en met 'n baie lang naald - 'n paknaaJd is die beste - en swart garing dubhel, werk 'n paar steke deur vulsel en trek garing baie styf vas om tone van mekaar te skei (sien fOlo) . Gaan so te werk met elke poot.

TRUIE VIRBRAK

BENODIGDHEDE: V;, een Iruitjie : 100 9 Mirage·vier. draodgormg (25·g ·bolle), 6/ ISO 9 Mimge DK f25·9·OO1le). Breinoolde VIr DK: 3,50 mm vir ";ffelboord en 4 rryn vir kous· steek. Of brei dit op 'n Empisal· o/SingerbreimosJien. moor brei boordjies met die hand en DK· goring. Indien verlang: 2 perel· knopies en 5 drukkertJles per lrUltjie. MATE: Om borsmaot lIOn on· geueer 72 em Ie pas; lengre 29 em; omtrak lIOn mou 23 em; mounoor 12 em. SPANNING : Ha ndbreiwerk (vierdraadgaring): 26 ste en 34 rye = 10 x JO em oor kous· sleek met 3,25·mm·bremoalde.

NA BLADSY 14

UmOnTlLES Hier is een uit ons ontsaglike reeks van glyvute T errazzo-teels inons Mediterranean Serie.

Leweransiers in al die hoofsentra

(On'-'P N,. 6.1tJ WCNT) ~ Besoek ons toonkamers en besigtig die grootste reeks ~ van v40er· en muurafwerkings wat in die Republiek ten toon gestel word

UNION FLOORING TILES (IDMS) BPK North Reef-weg (naby Mak",) Bedfordview-oos. Germiaton Kode 2008 T.lefoon: 53-7900

Pos aan: (Un;"n Flooring Toles (Edms) Bpk) PosbU8 84, 8edfordview, 2008, Tvl.

Pas my asseblief kleurblaadj;es met jongste ontwerpe en Kiees

NAAM .. .. ... . ...... . .. . .... .. ... ... ..... ............. . . ADREs ... ... .. ..... .............. . ........... .. .... .. .. KOOE . ... .. ... ... .. .. .. ..... TEL NR ................. ..

Page 5: vertolk, e.n ODS gaan van nou af brei en di~ · KOP: Begin SODS uileengesit vir Iyf, maar vermeer in elke randle lot daar 54kb aan einde van 7e randle is. Hekel 12 rondles reguit

146 ROOI ROSE 17 April 1985

Gewigproblelne VAN BLADSY 55

Inspuilings Door word van Mea soorte Inspulfings

gebruik garnook. Sommlge dokters gebruik 'n hormoon­

Inspuiting war veNoardig word von die APl·hormoon wOT deur swonger woua afgeskei word. Oi t wOfd met 'n baie streng dieet gekombineer.

Die insPulfingsword 20 doe lank doog­liks toegedien. Daorno word d it sowet 'n week lank gestaak VOOf met d ie voI­gende reeks InspUltlngs begin word. Tydens d ie behondeling mag on persoon byvoorbeeld geen vetterlgheid inneem of lipstiHie gebruik nie. Ole fonde mag net met 'n speslole soort tandeposto gebOfsel word.

Die hormoon het geen uifwerking op die metoboliese prosesse of hannanals werking van die liggoom nie, en voorkom blykbaor dot d ie vel sokkerig 8r') p tooierig word as 'n persoon fa veel gewig verl()Q(,

Sommige dokters mack gebruik van 'n inspuit ing wat nerdaaropgemik isom 'n posienr se bloedsuiker fe normaliseer sodaf hy niaso gou hongerw()(d nie. Ole inspuitlngs wOfd slegs een keer per week toegedlen, en ook gekomblneer met 'n boie streng d ieat. Ott is aansienlik goed· koper as die APl-hOfmooninspuiting.

Die Inspuitings word opgevo!g met 'n insfondhaudingsdieet waartydens die liggaam gekondisioneer w()(d om ge­le idelik weer aan meer kos gewoond te rook sodaf skielike gewigtoenome nle kon plaasvind nie.

Wat die doiders ~ Hoewel door 0 1 boie cordie inspuitings

gekla Is deur postente wat beweer het dot hul metabolisme OOlemmar is en

hulle no SO 'n behandeling vinnlger as COlt gewig aangesit het, sa dekters dot d lt geen gevaar inhou as reg te werk gegaan word nle.

"Die measte poslente d ink dot hulle onmiddellik nadat hulle hul normola gewig berelk het, soos voorheen kan begin eet en steur hulle nie aan die instandhoudingsdioot nie," sa 'n dekter waf self die inspUitings toedien.

"Omdaf d ie liggaam nie meer ge­woond is oon SO 'n Groot hoeveelheid kos nie en d ie vetsella neg nle behoor1ik kans gegun Is om fe krimp nia, word d ie mooste daarvan onmiddellik weer in vet omgasit. "

'n Dekter by dla Vatsug-kliniak sa dot hulle wei baie goeie resultate mat die metode verkry het, maar dot hulla neg nie presies weef watter ro! die inspuifing in die geweldige gewigverlies speel nie.

"Dekters is egter geneig om poslente met die mefode uit te buit. maar can die onder kant dien d ie hoe onkoste as 'n motlvering om end·uit met d ie dieet vol tehou."

Wat die pasl6nte ~ Mnr. B. lehman von Johannesburg

was heeltemat radeloos cor sy gewig toe hy verlede jaar in Julie besluit het om met die inspuitlngs fe pobeer maer word. Orie maande later was hy 23 kg !igter, het sedertdien neg niks sweorder geword nle en eet deesdae net wat hy wit.

"Maar," sa hy, "ek het die dekters se instruksies noukeurig gevolg en is notuur· 11k deesdae baie aktiewer as waf ek was vcor ek die gewig verloor het."

VoIg.nde uttgawe: Vroue vertel von hul stryd teen vraatsug. •

HAAK ttD'II)3RAK! VAN BLADSY 127 (OK) ' IB sIc en 26 Stf! = 10 x 10 oor knuss tcek nWI 4 mm brei l1ualde. Bre imas;ie n : (Vir vier­draadgaring) 5B Vir koussteek en 55 lllr nffdboord/les. v" brelmo.!ojlcn en duhbelbrelganng moet elke alt Il('ald bv 59 gebrel word en gl'W'gglt!3 moet aWl

werk gchullg word. en nllet boord/le3 moel mel die hand gebn?1 word. AFKORTINGS:,. breI reg.!o; ow brei aWe'l'~3 . 3 t (e}

(slekel. h kuu33leek. "f ,,/Jetsleek I cell 31eek regs. een sleek (Jwereg3j . v/g vol gende; a ir O/t l' fllUt lewe; weersk weer3kollle. STREEPVOLGORDE: (,.ad· pleeg fOlo) : WESTEUKE PRO· VINSIE Blouenwllslrepe. mel

4·draad. wissel al um die 6 rye . Mel OK. elke 4e ry. SPRING­BOK: Groen. melgeel kraag en mouboordJles. TRANSVAAL en NATAL: 36 rye hoofkleur. 18 rye konlraskleur . 36 rye hool· kleur mel 4·dracld en 28 rye hoofkleu r. 12 rye kon lrdskleur . 28 rye hoofkleu r mel OK. VRY­STAAT: WII. mel geel kraag en mouboordJies.

nog 36(28) rye ks en heg af. VQORPANT: 51el 94(64) sle o p e n b rei soos ulleengesll vir agle rpanl 10 1 mousgalmerkers. Plaas merkers In werk en brei 24(18) rye regUlI vuorl. HALSVORMING: B'e' 37(26) .!o le. heg 20( 14) s le df. brei voon oor laasle 37(26) S h! soos volg: Brei I ry . drac:u; heg 2 s le aan halsrand af. brei 10 1 elllde . Herh die 2 rye 101 2B( 18) s le oorbly en heg a f. Brei Iweede skouer om ooreen Ie slem. Werk skouer­nd le en syna le lui by merkers loe.

By aile lJule I~ krddgen flue l­boordJies vall muue III kon · Iraskleur . HALWE AGTERPANT 12 eende rs); Plild30 !:>I repe soos hle rbo ulleengesll. Ole gelal sle vir OK word In hdkl€s na die van 4·draadganng gegee.

Slel 52(37) sle op en brei I()(S) rye nt. Brei 54140) rye ks en plaas merke r!:> dan wee rsk om mousgale dclll Ie dUI. Brei

MOUE: Siel 61(45) s te op en bre i 1(18) rye flf. Brei 36(28) rye ks en heg at. Werk mounaa l loe en werk moue III posisie in mousgale vas. KRAAG : (indle n benodlg): Siel 45(35) s le op. brei 34(26) rye ks

VAN BLAD5V 144----.. " Wag,laat ek gaan kyk," ~ sy

en stap behoedsaam in die r)gting van die groot kameeldoring­boom.

"Cliff .. . " sf sy toe sy nabydie boomkom.

Geen antwoord nie. Sy stap tot by die boom.

Die masjiengeweer I~ omge· stamp, en 'n enljie daarvandaan sien sy sy hoedjie op die grond I~ .

Ursula was in haar lewe nog nooil so bang nie. Sy plak die skinkbord nel daar neer en hard­loop terug hUis loe . Renier is nog nie lerug in die silkamer nie.

Renier Slaan daar by sersanl Kloppers. Hy hel die skinkbord op die masjienkap van die jeep neergesit en I~ met mening weg.

"Cliff ... hy is weg'" ~ sy. Die Iwee mans kyk na haar. "Weg?" vra die sersanl. "Hel

hy nie dalk nel 'n draai gaan loop nie?"

"Die masjiengeweer I~ onder­slebo, en sy hoed I~ claar een­kant."

Die Iwee mans bly altwee 'n oomblik slil.

"Die Iigte?" vra Renier. Sersant Kloppers skud sy kop. "Kom ons gaan kyk eers," ~

hy. Hy begin o m die huis stap, sy wapen in sy hande.

Dan volg Ursulcs, en Renier vorm die agterhoede .

Die gedreun van die masjien demp enige geluid wat hulle kan maak.

By die boom gaan hulle staan. Alles is nog net soos Ursula dit gesien het

"Staan agter die boom," f1uister die sersant en begin voetjie vir voetjie vorentoe beweeg.

Hy gee een Iree, Slaan stil, luister, en beweeg dan weer.

Ursula het 'n knop in haar keel "0 he!!" hoor sy sersant Klcp·

pers saggies ~. Toe Ursula slip soontoe kyk,

sien sy dil ook. Terselfdertyd knal daar '0 skoot . Jewers in die donker sien sy 'n oomblik 'n vuurvlam.

(WORD VERVOLG)

en heg at. Vou kraag oorlangs dubbel en werk rande alkanle aan mekaar vas. Werk kraag aan halsrand vas. -KNOOP5TROOK: Slel 7(5) sle open brei 34(26) rye ks. Heg al.

Werk knoopslrook aan hals· rand van voorpanl vas om hals·' o pening voor Ie slel. werk kno· pies op knoopslrook vas. HALSSTROOK (TVL): 51el 100(72) sle mel rOOI op. brei 6(4) rye ks en heg a t. Werk aan halsrand vas . S WEET BAND OM RONDOM KOPTE PAS: 51el 10steopen brei ks 10 1 verlangde lengle .. Werk korl rande aan mekaar vas na band oorlangs dubbel ~evou IS . Werk lang rande aan mekaar vas. Werk drukkerljles in poSISle vas . •