pretnetskool.co.zapretnetskool.co.za/doc/pretnet_inskrywing.docx  · web view2 blue jay straat ....

9
2 Blue Jay Straat Rooihuiskraal 0154 Kontaknommer: 083 212 7227 [email protected] 1 Januarie 2016 Liewe ouers, Welkom by Pret.Net Rooihuiskraal Kinder Kampus. Hier gaan ons baie leer, speel, lag en ongelooflike herinneringe van jou kind se kostbaarste jare vorm. Dit is vir ons ‘n groot voorreg om ‘n Christelik gebaseerde sentrum te bied gebasseer op geloof, hoop en liefde. Ons is ‘n lid van SA Childcare Assosiasie en is baie opgewonde om die voordele met julle te deel! Sentrum Ure: 06:20 tot 17:45 Maandae tot Vrydae Fooie: Registrasie R 800 Maandeliks R 1950 Sentrum fooie is betaalbaar vir 12 MAANDE Neem asseblief kennis dat Pret.Net sal gedurende openbare vakansiedae gesluit wees, asook 17 Junie, 8 Augustus en 16 Desember tot 3 Januarie 2017. Aanhangsels: Die volgende dokumente moet die aansoek vergesel. Algemene toestemming en vrywaring Fooie verklaring en kontrak

Upload: doannhi

Post on 06-Feb-2018

236 views

Category:

Documents


17 download

TRANSCRIPT

Page 1: pretnetskool.co.zapretnetskool.co.za/doc/Pretnet_Inskrywing.docx  · Web view2 Blue Jay Straat . Rooihuiskraal 0154. Kontaknommer: 083 212 7227. pretnetkids@gmail.com. 1 Januarie

2 Blue Jay Straat

Rooihuiskraal 0154

Kontaknommer: 083 212 7227

[email protected]

1 Januarie 2016

Liewe ouers,

Welkom by Pret.Net Rooihuiskraal Kinder Kampus. Hier gaan ons baie leer, speel, lag en ongelooflike herinneringe van jou kind se kostbaarste jare vorm. Dit is vir ons ‘n groot voorreg om ‘n Christelik gebaseerde sentrum te bied gebasseer op geloof, hoop en liefde.

Ons is ‘n lid van SA Childcare Assosiasie en is baie opgewonde om die voordele met julle te deel!

Sentrum Ure: 06:20 tot 17:45 Maandae tot Vrydae

Fooie: Registrasie R 800

Maandeliks R 1950

Sentrum fooie is betaalbaar vir 12 MAANDE

Neem asseblief kennis dat Pret.Net sal gedurende openbare vakansiedae gesluit wees, asook 17 Junie, 8 Augustus en 16 Desember tot 3 Januarie 2017.

Aanhangsels:

Die volgende dokumente moet die aansoek vergesel.

Algemene toestemming en vrywaring Fooie verklaring en kontrak Afskrif van leerder se immuniserings kaart Afskrif van leerder se geboorte sertifikaat Afskrif van beide ouers se ID dokumente Afskrif van mediese fonds kaart (voor en agterkant) Afskrif van hooflid by mediese fonds se ID dokument Bewys van die ouers se woonadres

Page 2: pretnetskool.co.zapretnetskool.co.za/doc/Pretnet_Inskrywing.docx  · Web view2 Blue Jay Straat . Rooihuiskraal 0154. Kontaknommer: 083 212 7227. pretnetkids@gmail.com. 1 Januarie

Beëindiging - 'n tydperk van kennisgewing van twee kalendermaande van enige party moet skriftelik plaasvind. Einde November en einde Desember kan nie dien as laaste dag nie, dus sal Oktober tot Desember nie kan dien as kennisgewing tydperk nie.

Siek kinders: Kinders gediagnoseer met aansteeklikke siektes soos deur die Gesondheidsdepartement voorgeskryf sal nie die setrum kan bywoon nie, alvorens ‘n dokters sertifikaat genesing bevestig.

Noodgevalle: In geval van nood, waar 'n ouer is nie in staat om 'n kind vir behandeling te neem nie kan gereël word dat die kind na Medipark Mediese setrum in Panorama weg geneem word. Maak asseblief seker dat al jou mediese fonds besonderhede op datum is by Medipark.

Etes: Ontbyt, twee verversings per dag en middagete sal tesame met sap of tee bedien word. Gesonde gebalanseerde etes word bedien. Die spyskaart is beskikbaar vir besigtiging.

Persoonlike items: Merk asseblief alle klere, bottels, hoede, sonskerm, komberse ens. duidelik met u kind se naam op. Ons sal nie verantwoordelik gehou word vir ongemerkte verlore items nie. Stuur u kinders met klere wat kan vuil word, waarmee hulle met gemak kan speel en kind wees.

Baba daaglikse benodighede:

Doeke Wet wipes Boudsalf Bottels (reeds gemeet met water) Formule melk (reeds gemeet) En ander persoonlike items

Verjaarsdae:

Verjaarsdae is uiters belangrik vir ons kinders en ons geniet hierdie dag saam met mekaar. Partytjie pakkies kan na die sentrum gebring word op verjaarsdae. Kolwyntjies is gewoonlik maklik om te hanteer en daarom word aanbeveel as verjaarsdagkoek.

Boetes en addisionele fooie: Ons gaan uit ons pad uit om u so ver moontlik te akkomodeer met verlengde skoolure van 6:20 to 17:45. Sou die skool ure oorskry word sal ‘n boete van R50 per 15 minute gehef word wat op die dag in kontant betaalbaar is.

Page 3: pretnetskool.co.zapretnetskool.co.za/doc/Pretnet_Inskrywing.docx  · Web view2 Blue Jay Straat . Rooihuiskraal 0154. Kontaknommer: 083 212 7227. pretnetkids@gmail.com. 1 Januarie

Inskrywingsvorm

Van: _______________________________________________________________

Naam: _______________________________________________________

Noemnaam: _______________________________________________________

Geboortedatum: _____________________________

Geslag: _____________________________

Broers en susters: _______________________

Naam van die Vader: _____________________________ I.D. _____________________________

Naam van die Moeder: _____________________________ I.D ______________________________

Huis adres: _________________________

__________________________________

__________________________________

E-POS: _____________________________

Vader Werk _____________________________ Sel: ____________________________

Moeder Werk _____________________________ Sel: ____________________________

Wie is verantwoordelik vir die betaling van fooie? ____________________________________

Page 4: pretnetskool.co.zapretnetskool.co.za/doc/Pretnet_Inskrywing.docx  · Web view2 Blue Jay Straat . Rooihuiskraal 0154. Kontaknommer: 083 212 7227. pretnetkids@gmail.com. 1 Januarie

ALGEMENE TOESTEMMING EN VRYWARINGNaam van leerder: _________________________________________________________________ Naam van Mediese Fonds: ______________________________ Plan: _______________________ Hooflid by Mediese Fonds: ______________________________ Mediese Fonds No: ________________ Allergieë: ________________________________________________________________________ Kindersiektes reeds gehad: ___________________________________________________________ Algemene Gesondheid: Goed / Bevredigend / Sleg Mediese Geskiedenis (bv. Epilepsie, stuipe, medikasie, ens.): ____________________________________________________________________________________________________________________________________________________________Instruksies met betrekking tot mediese behandeling: ____________________________________________________________________________________________________________________________________________________________ Spesiale persone om te kontak in geval van mediese nood: _________________________________ Tel/Sel ____________________________________ _________________________________ Tel/Sel ____________________________________

Pret.Net het die volgende medikasie beskikbaar, wat ons kan administreer en toedien ten tye waar dit nodig mag wees. Dui asb aan indien u van die diens gebruik wil maak.

MYPRODOL STROOP PYN / KOORS JA / NEE 5ML / 10ml _____ML

PONADO STROOP PYN / KOORS JA / NEE 5ML / 10 ML _____ ML

NUROFEN STROOP PYN / KOORS JA / NEE 5ML / 10ml _____ML

CALPOL STROOP PYN / KOORS JA / NEE 5ML / 10ml _____ML

Vicks Vapour RUB JA / NEE

LET dat die medikasie SLEGS in uiterste gevalle toegedien sal word

TOESTEMMING VIR MEDIESE BEHANDELING: Ons die ondergetekendes, ouers/voogde van die leerder hierin vermeld, gee hiermee onherroeplik toestemming vir mediese behandeling of hospitalisasie ten aansien van die leerder hierbo vermeld, ten opsigte van enige mediese toestand wat behandeling benodig, hetsy op die skoolterrein, by ‘n uitstappie of enige buitemuurse aktiwiteit. Ons dra ons magte as ouer en voogde oor aan die Hoof van die skool, indien enige mediese behandeling/chirurgie vir my kind nodig sou wees. Ons aanvaar ook die

Page 5: pretnetskool.co.zapretnetskool.co.za/doc/Pretnet_Inskrywing.docx  · Web view2 Blue Jay Straat . Rooihuiskraal 0154. Kontaknommer: 083 212 7227. pretnetkids@gmail.com. 1 Januarie

verantwoordelikheid van enige mediese kostes betaalbaar in terme van sodanige mediese behandeling.

VRYWARING TEN AANSIEN VAN MEDIESE BEHANDELING: Ek verklaar hiermee en waarborg dat alle mediese inligting wat noodsaaklik is ten opsigte van hierdie vorm geopenbaar is en vrywaar die skool, onderwyseresse of enige ander instansie van enige eis voortspruitend daaruit dat die inligting in terme hiervan geopenbaar is, nie volledig geopenbaar is nie.

TOESTEMMING TOT VERVOER: Die ondergetekende ouer/voog gee hiermee toestemming dat die leerder hierin vermeld, vervoer mag word in geval van nood, deur middel van ‘n motorvoertuig, bus of enige ander vaartuig.

ALGEMENE VRYWARING: Alhoewel die leerder se veiligheid en welstand te alle tye voorop gestel word, aanvaar die Bestuur, die Beheerliggaam, die Hoof, die Leerkragte en tydelike- of permanente werknemers of vrywillge ouers van Pret.Net geen aanspreeklikheid of verantwoordelikheid hoegenaamd vir enige besering of skade van welke aard ookal en op welke wyse veroorsaak, hetsy nalatig of andersins wat deur enige kind gelei word nie. Die ouer doen hiermee onvoorwaardelik afstand van enige eis teen die bovermelde entiteite of individue. TOESTEMMING VIR BUITEMUURSE AKTIWITITE: Ons, die ondergetekende ouers van die leerder, besef dat toestemming tot buitemuurse aktiwiteite direk met die 3de party gereël moet word en vrywaar dus hiermee die skool, onderwyseresse of enige ander instansie van enige skade wat gelei mag word weens buitemuurse aktiwiteite.

Ek verskaf hiermee magtiging dat die volgende persoon my kind mag afhaal

Naam:______________________________ ID __________________________________

Naam:_______________________________ID __________________________________

Enige ander inligting wat jy voel ons van bewus moet wees?

______________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________

______________________________________________________________________________

HANDTEKENING VAN OUER / VOOG

____________________________ DATUM: ______________________________

Page 6: pretnetskool.co.zapretnetskool.co.za/doc/Pretnet_Inskrywing.docx  · Web view2 Blue Jay Straat . Rooihuiskraal 0154. Kontaknommer: 083 212 7227. pretnetkids@gmail.com. 1 Januarie

FOOIE VERKLARING EN KONTRAK

Ek ___________________________________________ ouer / voog van _________________________

Verbind my tot die maandelikse fooie aan Pret.Net te betaal soos per die kontrak aangeheg.

• Hierdie fooie word vooruit betaal voor of op die 1ste van elke maand.

• Desember is nie 'n kennisgewing maand nie en is ten volle betaalbaar.

• Nie betaling van gelde teen die EERSTE (1) van elke maand sal lei tot 'n geldelike boete van R30 per dag.

Die skoolure is vanaf 6:20 to 17:45. Sou die skool ure oorskry word sal ‘n boete van R50 per 15 minute gehef word wat op die dag in kontant betaalbaar is.

Maandelikse asook registrasie fooie is betaalbaar deur:

‘n Debiet order

Of

Elektroniese oorplasing gedoen na:

BANKBESONDERHEDE:

Mev J. Nel

Absa Bank

Wierdapark

REKENING – 907 239 2204 - SPAAR

Verwysing: KIND SE NAAM

Stuur asseblief ‘n e-pos as bewys van betaling na: [email protected]

GETEKEN: ____________________________________

DATUM: _____________________________________

Page 7: pretnetskool.co.zapretnetskool.co.za/doc/Pretnet_Inskrywing.docx  · Web view2 Blue Jay Straat . Rooihuiskraal 0154. Kontaknommer: 083 212 7227. pretnetkids@gmail.com. 1 Januarie

VIR KANTOORGEBRUIK:

LÊERNAAM : _______________________

Lêer nommer: _______________________

NOTAS:

_____________________________________________________________________________________

_____________________________________________________________________________________

_____________________________________________________________________________________

_____________________________________________________________________________________

_____________________________________________________________________________________