· web viewrange of the data set represented by this box-and –whisker plot?_____ indien x en y...

3
GRAAD/GRADE 9 OPWARMING 7/WARM-UP 7 1. Die verhouding van meisies tot seuns in graad 8 by Hypatia Middelbare Skool is 3:2. Daar is 134 seuns in graad 8. Wat is die totale aantal leerders in graad 8 by Hypatia Middelbare Skool? The ratio of girls to boys in grade 8 at Hypatia Middle School is 3:2. There are 134 boys in grade 8. What is the total number of students in grade 8 at Hypatia Middle School? __________ 2. Die helfte van ‘n derde van x is gelyk aan ‘n kwart van y plus ‘n vyfde van y. Indien x = 27, wat is die waarde van y? Half of a third of x equals a fourth of y plus a fifth of y. If x = 27, what is the value of y? __________ 3. Wat is die positiewe verskil tussen die variasiewydte en die interkwartielvariasiewydte van die data voorgestel deur hierdie mond en snor stipping? What is the positive difference between the range and the interquartile range of the data set represented by this box-and –whisker plot? __________ 4. Indien x en y positiewe heelgetalle is sodat x y =8 , wat is die maksimum moontlike waarde van x + y? If x and y are positive integers such that x y =8 , what is the maximum possible value of x + y? __________ 5. Gelykbenige driehoek XYZ is ingeskrewe in sirkel Q, soos aangetoon. Indien die deursnee XZ gelyk is aan 2 cm, wat is die oppervlakte van ∆ XYZ ?

Upload: tranthien

Post on 20-Apr-2018

222 views

Category:

Documents


7 download

TRANSCRIPT

GRAAD/GRADE 9 OPWARMING 7/WARM-UP 7

1. Die verhouding van meisies tot seuns in graad 8 by Hypatia Middelbare Skool is 3:2. Daar is 134 seuns in graad 8. Wat is die totale aantal leerders in graad 8 by Hypatia Middelbare Skool?The ratio of girls to boys in grade 8 at Hypatia Middle School is 3:2. There are 134 boys in grade 8. What is the total number of students in grade 8 at Hypatia Middle School? __________

2. Die helfte van ‘n derde van x is gelyk aan ‘n kwart van y plus ‘n vyfde van y. Indien x = 27, wat is die waarde van y?Half of a third of x equals a fourth of y plus a fifth of y. If x = 27, what is the value of y? __________

3. Wat is die positiewe verskil tussen die variasiewydte en die interkwartielvariasiewydte van die data voorgestel deur hierdie mond en snor stipping?What is the positive difference between the range and the interquartile range of the data set represented by this box-and –whisker plot? __________

4. Indien x en y positiewe heelgetalle is sodat x y=8 , wat is die maksimum moontlike waarde van x + y?If x and y are positive integers such that x y=8 , what is the maximum possible value of x + y? __________

5. Gelykbenige driehoek XYZ is ingeskrewe in sirkel Q, soos aangetoon. Indien die deursnee XZ gelyk is aan 2 cm, wat is die oppervlakte van ∆ XYZ?Isosceles triangle XYZ is inscribed in circle Q, as shown. If diameter XZ is 2 cm, what is the area of ∆ XYZ ? __________

6. Wat is die waarde van 20152−20132?What is the value of 20152−20132? __________

7. Die figuur toon gelyksydige driehoek AED binne vierkant ABCD. AC is die hoeklyn van die vierkant. Wat is die grootte van ∠EFC ?The figure shows equilateral triangle AED inside square ABCD. AC is a diagonal of the square. What is the measure of ∠EFC ? __________

8. Die boonste basis van ‘n regte reghoekige prisma is verwyder soos aangetoon. Die resultaat is ‘n oop houer met mate 6 duim by 5 duim by 2 duim. Elke buite oppervlakte van die houer word rooi geverf en elke binne oppervlakte van die houer word blou geverf. Wat is die totale oppervlakte van die houer se geverfde oppervlaktes? The top base has been removed from a right rectangular prism as shown. The result is an open box that measures 6 in by 5 in by 2 in. Each exterior face of the box is painted red, and each interior face of the box is painted blue. What is the total area of the box’s painted surfaces? __________

9. Indien 2x=7 ,wat is diewaardevan22 x?

If 2x=7 ,what isthe value of 22x ? __________

10. Indien f ( x )=2x2+8 , wat is die positiewe waarde van x waarvoor f ( x )=136? If f ( x )=2 x2+8 , what is the positive value of x for which f ( x )=136? __________