tiaanstander.weebly.com · web viewruan se skool besluit om ‘n grasroller (leeg) to bou vir die...

12
Wiskundige geletterdheid Graad 11 Kontrole toets Eksaminator : Me. E. Visagie Moderator: Me. D. du Pisani Datum : September 2015 Tyd: 1 uur Totaal: 50 Punte INSTRUKSIES 1. Toon AL die berekeninge duidelik aan. 2. Rond AL die finale antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders aangedui. 3. Sakrekenaars mag gebruik word. 4. Kaarte en diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE, tensy anders aangedui. 5. Skryf netjies en leesbaar. 6. Gebruik π=3,142 indien nodig. Vraag 1 Ruan se skool besluit om ‘n grasroller (leeg) to bou vir die rol van hulle krieketblad. Die afmetings van hierdie roller word in die tekening hieronder getoon: 1,1m 600mm 19mm

Upload: buithu

Post on 26-May-2018

221 views

Category:

Documents


7 download

TRANSCRIPT

Page 1: tiaanstander.weebly.com · Web viewRuan se skool besluit om ‘n grasroller (leeg) to bou vir die rol van hulle krieketblad. Die afmetings van hierdie roller word in die tekening

Wiskundige geletterdheidGraad 11

Kontrole toets

Eksaminator: Me. E. VisagieModerator: Me. D. du Pisani

Datum: September 2015 Tyd: 1 uur

Totaal: 50 Punte

INSTRUKSIES

1. Toon AL die berekeninge duidelik aan.

2. Rond AL die finale antwoorde tot TWEE desimale plekke af, tensy anders aangedui.

3. Sakrekenaars mag gebruik word.

4. Kaarte en diagramme is NIE noodwendig volgens skaal geteken NIE, tensy anders aangedui.

5. Skryf netjies en leesbaar.

6. Gebruik π=3,142 indien nodig.

Vraag 1

Ruan se skool besluit om ‘n grasroller (leeg) to bou vir die rol van hulle krieketblad. Die afmetings van hierdie roller word in die tekening hieronder getoon:

1,1m 600mm 19mm

Om die roller voldoende gewig te gee, besluit hulle om dit met sement te vul.

Page 2: tiaanstander.weebly.com · Web viewRuan se skool besluit om ‘n grasroller (leeg) to bou vir die rol van hulle krieketblad. Die afmetings van hierdie roller word in die tekening

1.1 Bereken die volume sement benodig in m3. (3)

1.2 Bepaal die eksterne lengte en eksterne deursnee van hierdie roller. (2)

1.3 Hulle besluit om die buite-oppervlak van die roller met ‘n anti-roes onderlaag te verf wat 4m2/ℓ dek. Bereken die hoeveelheid verf benodig in liter.

(4)

1.4 Watter breukdeel van ‘n een liter blik onderlaag, sal hierdie hoeveelheid verteenwoordig? (2)

1.5 As die lengte van ‘n kolfblad 20,12m is, hoeveel omwentellinge sal hierdie roller maak met die rol van een lengte van die kolfblad?(Rond jou antwoord af na die naaste volle omwenteling)

(4)[15]

Vraag 2

2.1 Kyk na die vloerplan en sy-aansig in BYLAAG A voorsien en beantwoord die volgende vrae:

2.1.1 Is die sy-aansig gegee, die van die Noord, Suid, Oos of Wes muur? (2)

2.1.2 Sal die slaapkamer sonnig in die winter wees in Suid Afrika? Verskaf ‘n rede vir jou antwoord.

(2)2.1.3 Maak gebruik van die gegewe skaal en bereken die werklike lengte en

breedte van die stoep in meter. (6)

2.2 Figuur (a) hieronder, toon 3 tennisballe wat in ‘n silindriese houer verpak is. As die vervaardige die verpakking wou verander na die soort houer in figuur (b) getoon;

Bereken die volgende in cm, indien die deursnee van ‘n tennisbal 60mm is:

2.2.1 Die lengte van figuur B.2.2.2 Die breedte van figuur B.2.2.3 Die hoogte van figuur B.

(4)[14]

Page 3: tiaanstander.weebly.com · Web viewRuan se skool besluit om ‘n grasroller (leeg) to bou vir die rol van hulle krieketblad. Die afmetings van hierdie roller word in die tekening

Vraag 3

3.1 Erin sien die volgende selfoon in die plaaslike winkelsentrum geadverteer.

Dit is die Apple iPhone 4S wat R2 999.00 (BTW ingesluit) kos. Bereken die koste van hierdie foon met BTW uitgesluit. (3)

3.2 Die verdienste en aftrekkings gedeelte van Ki-Yano se Salarisadvies, word hieronder getoon:

3.2.1 Bereken A. (3)

3.2.2 Bereken B. (2)

3.2.3 Hoeveel word in totaal aan SAID oorbetaal vir Mary se WVF? (2)

[10]

Vraag 4

Verwys na BYLAAG B, wat die aantal inhegtenisnemings vir verskillende verkeersoortredings gee vir die periode 1 Desember 2011 - 8 January 2012.(bron van dokument: Road Traffic Management Corporation )

4.1 Bepaal die % waarskynlikheid dat ‘n motorbestuurder, in enige gebied in Suid Afrika tydens hierdie periode, vir dronkbestuur in hegtenis geneem is.

(3)

Page 4: tiaanstander.weebly.com · Web viewRuan se skool besluit om ‘n grasroller (leeg) to bou vir die rol van hulle krieketblad. Die afmetings van hierdie roller word in die tekening

4.2 As iemand in hegtenis geneem is vir bestuur sonder ‘n bestuurslisensie, bereken dan die % waarskynlikheid dat die persoon in Gauteng in hegtenis geneem is?

(3)

4.3 Watter kategorie het geen oortredings in enige gebied in Suid Afrika getoon nie?

(2)

4.4 As ‘n persoon vir enige verkeersoortreding in hegtenis geneem was, bereken die % waarskynlikheid dat die persoon in die Ooskaap in hegtenis geneem was.

(3)

[11]

Totaal: 50 punte

Page 5: tiaanstander.weebly.com · Web viewRuan se skool besluit om ‘n grasroller (leeg) to bou vir die rol van hulle krieketblad. Die afmetings van hierdie roller word in die tekening

BYLAAG A

Page 6: tiaanstander.weebly.com · Web viewRuan se skool besluit om ‘n grasroller (leeg) to bou vir die rol van hulle krieketblad. Die afmetings van hierdie roller word in die tekening

BYLAAG B

Page 7: tiaanstander.weebly.com · Web viewRuan se skool besluit om ‘n grasroller (leeg) to bou vir die rol van hulle krieketblad. Die afmetings van hierdie roller word in die tekening

WISKUNDIGE GELETTERDHEID / MATHEMATICAL LITERACYGR 11 KONTROLE TOETS / CONTROL TESTKWARTAAL / TERM 3 2015MEMORANDUM

Nr. Oplossing Verduideliking Punte1.1

Volume = π r2h

= 3,142 × 0,32 × 1,1≈ 0,31m3

Formule = 1Vervang = 1Antwoord = 1(-1 indien eenheid verkeerd of ontbreek) (3)

1.2 LengteLength = 1,1mDeursneeDiameter = 600 + 19 + 19

= 638mm

Antwoord = 1

Antwoord = 1(2)

1.3 BuiteoppervlakSurface area = 3,142 × 0,638 ×

1,1= 2,21m2

∴ OnderlaagPrimer =

2,214

≈ 0,55ℓ

Vervang = 1Antwoord = 1Metode = 1Antwoord = 1

(4)1.4 Breuk

Fraction =5501000mℓ

= 1120

Metode = 1Antwoord = 1

(2)1.5 Omtrek

Perimeter = 2πr

= 2 × 3,142 × 0,319

= 2,0m∴ OmwentelingeRevolutions = 20,12

2,0

= 10,06≈ 10

Vervang = 1

Antwoord = 1Metode = 1Antwoord = 1

(4)2.1.

1 Wes muur / West wall Antwoord = 2 (2)2.1.

2Ja/ YesRede:Reason: Antwoord = 1

Rede = 1

(2)

Page 8: tiaanstander.weebly.com · Web viewRuan se skool besluit om ‘n grasroller (leeg) to bou vir die rol van hulle krieketblad. Die afmetings van hierdie roller word in die tekening

2.1.3

Lengte = 1200 - 600= 600mm

1mm = 10mm∴ 600mm = 600 × 10= 6 000mm= 6m

Breedte = 1000 - 650= 350mm

1mm = 10mm∴ 350mm = 10 × 350= 3500= 3,5m

Antwoord = 1

Metode = 1

Antwoord = 1

Antwoord = 1

Metode = 1

Antwoord = 1

(6)

Page 9: tiaanstander.weebly.com · Web viewRuan se skool besluit om ‘n grasroller (leeg) to bou vir die rol van hulle krieketblad. Die afmetings van hierdie roller word in die tekening

Nr. Oplossing Verduideliking Punte2.2

2.2.1) LengteLength = 60m

= 6cm

2.2.2) BreedteBreadth = 60 × 1

= 6cm

2.2.3) HoogteHight = 60 × 3

= 180mm= 18cm

Korr. Herleiding = 1Antwoord = 1

Antwoord = 1

Antwoord = 1

(4)3.1 Koste

Cost = 29991,14

= R2 630.70

Metode = 2Antwoord = 1

(3)3.2.

1A = 0,01 × 13 640

= R136.40

0,001 = 113 640 = 1Antwoord = 1 (3)

3.2.2 B = R4 532.04 Antwoord = 2 (2)

3.2.3

TotaalTotal

= R136.40 × 2

= R272.80

Metode = 1Antwoord = 1

(2)4.1

% P =249213439 ×

100

= 18,54%

2 492 = 113 439 = 1Antwoord = 1

(3)4.2 % P = 93

117×100

= 79,4%

93 = 1117 = 1Antwoord = 1 (3)

4.3 Oorlading van passasiers /Passenger overloading Antwoord = 2 (2)4.4 %

P = 121213439

×100

= 9,02%

1 212 = 113 439 = 1Antwoord = 1

(3)

Totaal / Total: 50 punte / marks

Page 10: tiaanstander.weebly.com · Web viewRuan se skool besluit om ‘n grasroller (leeg) to bou vir die rol van hulle krieketblad. Die afmetings van hierdie roller word in die tekening

Taksonomievlak Opsomming:

Vraag Vlak 1 Vlak 2 Vlak 3 Vlak 41.1 31.2 21.3 41.4 21.5 4

2.1.1 22.1.2 22.1.3 62.2 43.1 3

3.2.1 33.2.2 23.2.3 24.1 34.2 34.3 24.4 3

Totaal 13 19 10 8% 26% 38% 20% 16%