vir inligting - bergendalhiking.co.za€¦ · volume 9 3. baie dankie aan ons stapmaats wat hulle...

9
Ek glo elkeen het ‘n geseënde Kersgety ervaar. Aan die begin van 2019 wens en bid ek elkeen die allerbeste toe vir die jaar wat vir ons wag. Mag julle beste wense vervul word en geniet dit wat die klub elkeen bied. Almal is op hierdie stadium vermoedelik bewus dat ek net by wyse van uitsondering aan klubstappe kan deelneem. Na aanbevelings deur spesialiste sedert 2014 het ek dan ‘n “finale waarskuwing” ontvang dat ek nie meer moet stap as gevolg van knieë degenerasie. Wat ek die meeste mis is ons Dinsdagstappe, waar ek deur genade so 240 keer die afgelope 6 jaar leier was. Die liefde en ondersteuning van julle sal ek nooit vergeet. Ek het die Dinsdaggroep sien groei met so 400%. Hierdie is my laaste nuusbrief aangesien dit hanteer moet word deur ‘n lid wat verkieslik meedoen aan feitlik elke klubstap, en op hoogte is van gebeure. Hartlike dank aan almal wat hulp verleen het met die samestelling van ons nuusbrief. To my very special English speaking hiking friends, many thanks for your love and support. I am going to miss you. Enjoy your hikes and take care. Shalom. LIEF EN LEED Volume 9 Januarie 2019 Inside this issue Vir inligting Lief en leed Slange Verjaarsdae Bestmed Eden Streetmile Risk on our hiking trails How long does it take trash to decompose Jaareindfunksie Stapstatistieke Contributions will be appreciated and can be e-mailed to [email protected] Lede is welkom om insette per e-pos te stuur na [email protected] Ernest Lamprecht 044-887-0214 082-447-3838 VIR INLIGTING Soos tevore uitgewys word name van die wat deur siekte, operasies en ongesteldhede gebuk gaan of gegaan het, nie meer vermeld. Dank aan ons hemelse Vader vir die met wie dit soveel beter gaan. Ons harte en gebede gaan uit na die wat tans nog deur krisisse gaan, insluitend die wat gedurende die jaar geliefdes aan die dood afgestaan het. All glory to God for those who have recovered after operations and illnesses.

Upload: others

Post on 23-Jun-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: VIR INLIGTING - bergendalhiking.co.za€¦ · Volume 9 3. Baie dankie aan ons stapmaats wat hulle verjaarsdagprofiele teruggestuur het en weereens dankie Roza wat dit verwerk het

Ek glo elkeen het ‘n geseënde

Kersgety ervaar. Aan die begin

van 2019 wens en bid ek elkeen

die allerbeste toe vir die jaar wat

vir ons wag. Mag julle beste

wense vervul word en geniet dit

wat die klub elkeen bied.

Almal is op hierdie stadium

vermoedelik bewus dat ek net by

wyse van uitsondering aan

klubstappe kan deelneem. Na

aanbevelings deur spesialiste

sedert 2014 het ek dan ‘n “finale

waarskuwing” ontvang dat ek nie

meer moet stap as gevolg van

knieë degenerasie. Wat ek die

meeste mis is ons Dinsdagstappe,

waar ek deur genade so 240 keer

die afgelope 6 jaar leier was. Die

liefde en ondersteuning van julle

sal ek nooit vergeet. Ek het die

Dinsdaggroep sien groei met so

400%.

Hierdie is my laaste nuusbrief

aangesien dit hanteer moet word

deur ‘n lid wat verkieslik meedoen

aan feitlik elke klubstap, en op

hoogte is van gebeure.

Hartlike dank aan almal wat hulp

verleen het met die samestelling

van ons nuusbrief.

To my very special English

speaking hiking friends, many

thanks for your love and support.

I am going to miss you. Enjoy

your hikes and take care. Shalom.

LIEF EN LEED

Volume 9 Januarie 2019

Inside this issue

Vir inligting

Lief en leed

Slange

Verjaarsdae

Bestmed Eden

Streetmile

Risk on our hiking

trails

How long does it

take trash to

decompose

Jaareindfunksie

Stapstatistieke

Contributions will be

appreciated and can

be e-mailed to [email protected]

Lede is welkom om

insette per e-pos te

stuur na [email protected]

Ernest Lamprecht 044-887-0214

082-447-3838

VIR INLIGTING

Soos tevore uitgewys word name

van die wat deur siekte, operasies

en ongesteldhede gebuk gaan of

gegaan het, nie meer vermeld.

Dank aan ons hemelse Vader vir

die met wie dit soveel beter gaan.

Ons harte en gebede gaan uit na

die wat tans nog deur krisisse

gaan, insluitend die wat

gedurende die jaar geliefdes aan

die dood afgestaan het.

All glory to God for those who

have recovered after operations

and illnesses.

Page 2: VIR INLIGTING - bergendalhiking.co.za€¦ · Volume 9 3. Baie dankie aan ons stapmaats wat hulle verjaarsdagprofiele teruggestuur het en weereens dankie Roza wat dit verwerk het

Volume 9 2.

BIRTHDAYS / VERJAARSDAE

Ons wens almal wat gedurende die volgende kwartaal

verjaar ‘n sprankelende en genotvolle verjaardag toe.

Wense vir ‘n baie geseënde en voorspoedige nuwe

lewensjaar.

Die lede wat terugvoering verskaf het se inligting volg op

die volgende paar bladsye:

SNAKES

Our leaders being up front are obviously the

ones facing the highest risk of finding

snakes.

I have had the blessed experience of having

found 21 snakes (not counting small ones)

the last 6 years. The last three within 3 days

on the Groeneweide and Oubaai Heritage

trails. I use the word blessed because all

snakes found – the one Puff Adder excluded,

were quite friendly. If ever you want to

identify a snake, ask Otto.

If still in doubt, especially the differance

between a Puff Adder and a Cobra, ask Jurie

and myself!!

For excellent, professional information on

snakes, download this app for free:

https://play.google.com/store/apps/details?id=com.app.p4397JF&hl=en_US&fbclid=IwAR0givWb9GVDPdGYZU_NadNBGrvlEbbWRNrAE0LbbcUGHifp4rO09NLi-8Q

Jan 4 Pauline Chippendale

8 Marita Du Preez

9 Deon Du Toit

11 Marie Arnoldi

11 Sharon Drake

14 Gert Van Wyk

16 Hendrina Roelofse

28 André Roux

31 Carlien Smuts

Feb 2 Allan Smuts

6 Geoff Carter

6 Esther Van Rooyen

8 Rona Von Benecke

13 Margie Munnings

14 Pieter Botha

15 Elna Bosman

16 Nanno Evenhuis

20 Stella Theron

20 Sarel Volkwyn

26 Nelmie Barnard

Mar 4 Sonja Van Walbeek

5 Gerrie Smith

6 Lynette Du Toit

11 Elize Kloppers

18 Georgie Kritzinger

28 Hettie Botha

29 Marina Du Toit

30 Elize Herbst

30 Annie Mouton

30 Martie Oldenburg

Night Adder found on the Groeneweide trail on 25 October 2018

Puff Adder found on the Oubaai Heritage Trail on 27 October 2018

Page 3: VIR INLIGTING - bergendalhiking.co.za€¦ · Volume 9 3. Baie dankie aan ons stapmaats wat hulle verjaarsdagprofiele teruggestuur het en weereens dankie Roza wat dit verwerk het

Volume 9 3.

Baie dankie aan ons stapmaats wat hulle verjaarsdagprofiele teruggestuur het en weereens

dankie Roza wat dit verwerk het. Hiermee bietjie inligting om hulle beter te leer ken.

Thea Dyason

Thea is al lid by die Berg-en-Dal

Voetslaanklub vir nege jaar,

sedert 2009. Sy vier haar

verjaardag op 10 Januarie en

is ‘n ywerige stapper en het

ook al as stapleier opgetree.

Die stapgogga het haar in

Pietersburg gebyt toe sy saam

met haar kinders gestap het

om koerante af te lewer in die

laat 1990's. Sy het die stappery

so geniet dat sy summier

besluit het om by die

Pietersburg se stapklub aan te

sluit. Thea geniet enige en al

die stappe en sy geniet die

pragtige omgewing van

George en die natuurskoon

van ons land.

Elmer Van Den Berg

Ons is altyd bly om nog ‘n lid van

die mansgeslag by ons ledetal te

voeg, om darem die balans van die

geslagte so bietjie te ballanseer.

Nie dat Elmer heeltemal ‘n

groentjie is by ons nie. Hy is

alreeds lid van die Berg-en-Dal

Stapklub vir net meer as twee en ‘n

half jaar.

Elmer is ‘n gereelde stapper. Die

ongeskrewe verkose “sweeper” van

ons stappe waaraan hy meedoen

en die leiers van die stappe weet al

hy is ‘n regte staatmaker op die

agterhoede. Almal voel veilig want

hulle weet Elmer hou maar altyd ‘n

ogie op die agterlopers en sal geen

skapie verlore laat gaan nie!

Elmer verjaar vroeg in die jaar, op

9 Januarie. So tussen Nuwejaar en

die nuwe skooljaar! Elmer het in

die ideale omgewing vir

toekomstige stappers groot

geword. Op ‘n plaas met ‘n yslike

berg daarop! So stap, klim en

klouter was reeds van voorskool af

sy voorland en liefde gewees.

Elmer hou van die groen van berg-

en bos- en in ‘n mindere mate

strandstappe, maar moet hom

maar liefs nie saamnooi om in die

dorre Karoo streke te gaan stap

nie. Nie juis sy groot liefde nie...!

Doug is a very experienced

hiker. Always motivated and

determined and focussed on

his goals, characteristics to be

admired in any person!

He never seems to get tired

and seems as fit as a fiddle! A

real gentleman in whatever he

is doing as well as during

interactions with people.

Recently he does slow down

for a minute or two to admire

the beautiful surroundings

and to share his admiration

with Alba.

Doug was part of the BSA

Police Force and was

stationed in the Zambezi

Valley. Part of his duties were

to check out the surrounding

areas from where they were

stationed. It was there and in

Inyanga, where the hiking

bug bit him and he has never

looked back. He fell in love

with hiking and it was also on

one of his hikes where he met

his lovely wife.

Doug celebrates his birthday

on the 23rd of January. We

wish him many more

interesting and challenging

hikes for the future as member

of the Berg-en-Dal Hiking

Club.

Doug Seccombe

Doug is one of our very-very

new members at Berg-en-Dal

Hiking Club and once again

from all of us, a very sincere

welcome to him and his wife

Alba. We hope that they are

going to enjoy many more

interesting and enjoyable

hikes here in George and

surrounds. They became

members of the Club in

November 2018.

Page 4: VIR INLIGTING - bergendalhiking.co.za€¦ · Volume 9 3. Baie dankie aan ons stapmaats wat hulle verjaarsdagprofiele teruggestuur het en weereens dankie Roza wat dit verwerk het

Volume 9 4.

Annie Mouton

Annie Mouton, vir ons alombekend as “Tant Annie”, kan nou

maar loshande gekroon word as die koninging van die Berg-en-

Dal Stapklub. Sy vier haar verjaarsdag op 30 Maart.

Tant Annie is al jare bekend aan my as stapper en ek het al baie

staproetes saam met haar en haar man, oom Hennie

saamgestap.

Tant Annie het my altyd aan ‘n Klipspringertjie laat dink, so

dartelend en rats was sy oor die klippe en rowwe paadjies.

Daar was niemand wat by haar kon kersvashou op ‘n

afdraende nie!

Tant Annie het reeds in 1984 begin stap en het aan die

Outeniqua Stapklub behoort. Sy was in 1986 een van die

stigterslede van die Berg-en-Dal Stapklub, waarvan sy nog

steeds lid is, maar weens haar hoë ouderdom nie meer stap nie.

Oom Hennie was die Voorsitter van die klub.

Tant Annie het hier in Outeniqualand begin stap, en het in haar

jare van stap ook die Drakensberge, Sederberge en die Wildekus

plat geloop.

Hierdie genoemde stappe is dan ook haar gunsteling stappe

waar sy kon rugsak dra en die wêreld aan haar voete kon hê.

En natuurlik met haar geliefde wederhelf, oom Hennie, altyd

aan haar sy.

Tant Annie het alle stappe geniet maar het die minste gehou

van strandstappe en die gesukkel deur die los sand.

En stories?! Tant Annie is ‘n bobaas storie-verteller en het

natuurlik ‘n skatkis VOL ongelooflike en interessante stories. Ek

dink tussen haar en oom Hennie moet hulle ‘n Stap

Ondervindingboek publiseer!

Cheryl Linsley-Noakes

Although it feels as if we have

known Cheryl for a long time, she

is a brand new member of the

Berg-en-Dal Hiking Club. She

joined our big happy family as

recently as September 2018.

Cheryl, with her sparkling

personality, appreciation of and

respect for nature, started

walking in May 2018, when she

undertook the challenging task

of hiking the Camino Del Norte in

Spain. A hike, I am sure, on many

other hikers bucket lists, so count

yourself as one of the lucky ones!

Cheryl celebrates her birthday on

the 11th February, thus coming

up not so far in the future.

She obviously loves greens and

browns with dashes of colour

here and there. Big trees with

ferns moving in the gentle

breeze. Birds merrily chirping

and mountain streams to cool

your tired feet in. Yes, you've

guessed correctly.

She loves forest hikes!

Wishing her many more happy

hiking hours with the Berg-en-

Dal Hiking Club.

Doug loves to hike in the mountains but as a result of a bi-

lateral knee replacement, he always needs to be careful not to

hike in areas where he might experience discomfort or injure

himself.

Doug seems one of those hikers for whom no hike is impossible

and with determination he will overcome all difficulties! Keep

up the good work!

Page 5: VIR INLIGTING - bergendalhiking.co.za€¦ · Volume 9 3. Baie dankie aan ons stapmaats wat hulle verjaarsdagprofiele teruggestuur het en weereens dankie Roza wat dit verwerk het

Sy geniet die mooi van die

natuur asook die

kameraderie van almal wat

saamstap, daarom verkies sy

gemaklike bo uitdagende

stappe. As die staproete dan

nog oor bergstroompies,

watervalle en deur groen

varingwoude gaan, voel sy

absoluut sielsgelukkig en

baie geseënd.

Ons wens Elona nog sommer

baie verruklike en genotvolle

stappe saam met die Berg-en-

Dallers.

Volume 9 5.

Michael and Lisa Erofeev

Yes! No doubt about it! They are definitely not

brother and sister but happily married to each

other! Not that it is unusual for couples to join

Berg-en-Dal Hiking club, but most often it is one

or the other who is the hiker in the family.

Soooo, a big welcome to both of you!

Michael and Lisa started hiking in 2015 and their

first hike was the beautiful and unforgettable

Robberg hiking trail in Plettenberg Bay. I am sure

there were many “Wow's!” and even more

photographs taken and that they felt inspired by

the beauty around them!

So much so that they joined the Berg-en-Dal

Hiking club in the Winter of 2017 and are, since

then, part of our big, happy family.

Although Michael was a winter baby, born 21st

July and Lisa an autumn baby, born on 8th

March, they both like Forest- as well as beach

hikes.

We wish them many more happy hiking hours

with the Berg-en-Dal Hiking club in future!

Elona Venter

Elona is nou nie wat jy sal sê ‘n “nuwe” stapper nie,

maar dit klink eerder asof sy ‘n “veteraan” stapper is!

Elona en haar gesin het in 1994 hier na George

verhuis en sy stap reeds 24 jaar in die George

omgewing. Meestal natuurlik in die verlede saam

met haar familie en vriende, om die pragtige

natuurskoon in en om George te verken en te

geniet. Maar die stapgogga byt nog steeds en sy

stap gereeld soggens saam met twee vriendinne in

die omgewing van hul tuiste en sy is ook ‘n gereelde

“Park runner”.

Elona verjaar die 19de Februarie en lyk my hierdie

jaar was dit een van haar verjaardagvoornemens

om by ‘n stapklub aan te sluit.

Wat sy dan ook sommer in Februarie gedoen het en

Berg-en-Dal was die gelukkige wenners van die vele

aanspraakmakers op haar tyd, energie en geselskap.

Welkom weereens by die klub Elona!

BESTMED EDEN STREETMILE

Ons stapklub is deur die

orgniseerders van die Bestmed

Eden Streetmile genader om vir

die eerste keer deel te wees van

die geleentheid by die NMU

George kampus.

Na 'n aanbieding en 'n hele paar

vergaderings is besluit op 'n mooi

kort roete van net so onder 11km

om die toeskouers besig te hou

totdat die 1 myl hoof-wedrenne

plaasvind.

Ons het 'n rustige sirkelroete saam

met amper 50 mede-stappers om

die onderste koppie by Tierkop en

'n gedeelte om die dam gedoen

en was net betyds terug om die

hoofwedrenne vir die mans en

dames te kon sien waar die

wenner 'n sub-vier-minute

droommyl kon hardloop. Ons het

sommer 'n klomp nuwe

stapvriende gemaak.

Baie dankie vir Gerrie en Naomi

wat die eerste geleentheid saam

met Laudia en myself kon deel en

as agterstappers 'n groot bydrae

tot die suksesvolle geleentheid

gemaak het. Otto Botha

Page 6: VIR INLIGTING - bergendalhiking.co.za€¦ · Volume 9 3. Baie dankie aan ons stapmaats wat hulle verjaarsdagprofiele teruggestuur het en weereens dankie Roza wat dit verwerk het

Volume 9 6.

RISK ON OUR HIKING TRAILS Most hikers are probably aware of the recent attack of two ladies who dared hiking on their

own on our Witfontein hiking trail. Beware and do not split into small groups.

HOW LONG DOES IT TAKE TRASH TO DECOMPOSE?

JAAREINDFUNKSIE

Hierdie jaar was die tema ‘DIE 60’S’ en tussen

62 gaste het ons menige hippies met bont

‘bellbottoms’ en ‘grazy wigs’ gesien. Ek glo

die beoordeelaars het nogal met moeite

besluit wie nou eintlik die mooiste of beste (?)

hippie van die aand was. Die tafels en

versierings was heerlik bont en die musiek

het bygedra tot die ontspanne atmosfeer van

‘n aand gevul met lag en gesels soos slegs

ons Berg-en-Dallers kan doen. Ons aandete

deur Andy en Yuanita Owen, was baie geurig

en keurig voorgesit en deur almal geniet.

Dan wil ek ook graag van die geleentheid

gebruik maak om die Bestuur en lede wat

betrokke was en my gehelp het met die

voorbereidings en opruiming na die funksie,

hartlik te bedank vir jul hulp en bystand. Ook

aan al die lede wat teenwoordig was, ‘n

groot dankie. Sonder die Berg-en-Dallers sou

ons nie ‘n funksie gehad het nie.

Rose von Bratt

Page 7: VIR INLIGTING - bergendalhiking.co.za€¦ · Volume 9 3. Baie dankie aan ons stapmaats wat hulle verjaarsdagprofiele teruggestuur het en weereens dankie Roza wat dit verwerk het

Volume 9 7.

STAPSTATISTIEKE

No Voornaam en Van Kere

gestap

Km

Gestap No Voornaam en Van

Kere

gestap

Km

Gestap No Voornaam en Van

Kere

gestap

Km

Gestap

1 Ernest Lamprecht 19 220.4 20 Ria O'Neil 7 75.7 39 Jurie Erasmus 3 25.9

2 Agnes Nemet-Kijewski 18 216.5 21 Henri Le Roux 6 71.6 40 Lisa Erofeev 3 23.5

3 Elmer Van den Berg 17 195.4 22 Elize Venter 6 71.2 41 Michael Erofeev 3 23.5

4 Errol Nel 16 185.2 23 Wilmien Badenhorst 6 64.6 42 Ani Kuronen 2 27.3

5 Hettie Botha 16 185.1 24 Carol Andrew 6 64.2 43 Wilma Van Bochove 2 27.0

6 Laudia Botha 16 175.7 25 Chris Venter 5 59.9 44 Pauline Chippendale 2 25.6

7 Linda Halgryn 16 169.8 26 Marie Le Roux 5 59.3 45 Wayne Ryder 2 25.2

8 Elona Venter 14 162.8 27 Piet Van der Veer 5 55.7 46 Margie Munnings 2 24.1

9 Roza Barnes 14 155.5 28 James Gray 5 52.7 47 Mareta Strydom 2 23.1

10 Jill Hodkinson 14 155.3 29 Eileen Van Der Merwe 4 51.1 48 André Roux 2 19.6

11 Elize Herbst 13 150.1 30 Mienie Ellis 4 50.0 49 Rose Von Bratt 2 19.4

12 Su Carter 13 137.4 31 Corrie Britz 4 48.5 50 Dalena Acquisto 1 13.0

13 Gondai Kanyemba 12 139.1 32 Gert Van Wyk 4 48.5 51 Sharon Drake 1 11.7

14 Otto Botha 12 127.6 33 Georgie Kritzinger 4 47.8 52 Marina Du Toit 1 11.7

15 Chris Herbst 10 117.2 34 Thea Dyason 4 45.5 53 Theresa Pieters-

Oldewage 1 11.4

16 Elmien Botha 8 91.9 35 Cheryl Linsley-Noakes 4 40.5 54 Nelmie Barnard 1 11.2

17 Pieter Botha 8 91.9 36 Nellie Van Wyk 3 36.5 55 Stella Theron 1 11.2

18 Chris Swanepoel 7 81.1 37 Naomi Smith 3 36.5 56 Sonja Van Walbeek 1 9.4

19 Gerda Swanepoel 7 81.1 38 Heather Davies 3 28.2

Dinsdagstappe 16 Junie – 22 Desember 2018:

0

50

100

150

200

250

Ern

est

* L

am

pre

cht

Ag

ne

s N

em

et-

Kije

wsk

i

Elm

er

Va

n d

en

Be

rg

Err

ol N

el

He

ttie

Bo

tha

La

ud

ia B

oth

a

Lin

da

Ha

lgry

n

Elo

na

Ve

nte

r

Ro

za B

arn

es

Jill

Ho

dkin

son

Eliz

e H

erb

st

Su

Ca

rte

r

Go

nd

ai K

an

ye

mb

a

Ott

o B

oth

a

Ch

ris

He

rbst

Elm

ien

Bo

tha

Pie

ter

Bo

tha

Ch

ris

Sw

an

ep

oe

l

Ge

rda

Sw

an

ep

oe

l

Ria

O'N

eil

He

nri

Le

Ro

ux

Eliz

e V

en

ter

Wilm

ien

Ba

de

nh

ors

t

Ca

rol A

nd

rew

Ch

ris

Ve

nte

r

Ma

rie

Le

Ro

ux

Pie

t V

an

de

r V

ee

r

Jam

es

Gra

y

Eile

en

Va

n D

er

Me

rwe

Mie

nie

Elli

s

Co

rrie

Bri

tz

Ge

rt V

an

Wyk

Ge

org

ie K

ritz

ing

er

Th

ea

Dya

son

Ch

ery

l Lin

sle

y-N

oa

ke

s

Ne

llie

Va

n W

yk

Na

om

i Sm

ith

He

ath

er

Da

vie

s

Juri

e E

rasm

us

Lis

a E

rofe

ev

Mic

ha

el E

rofe

ev

An

i K

uro

ne

n

Wilm

a V

an

Bo

ch

ove

Pa

ulin

e C

hip

pe

nd

ale

Wa

yn

e R

yd

er

Ma

rgie

Mu

nn

ing

s

Ma

reta

Str

yd

om

An

dré

Ro

ux

Ro

se V

on

Bra

tt

Da

len

a A

cq

uis

to

Sh

aro

n D

rake

Ma

rin

a D

u T

oit

Th

ere

sa P

iete

rs-O

lde

wa

ge

Ne

lmie

Ba

rna

rd

Ste

lla T

he

ron

So

nja

Va

n W

alb

ee

kKere gestap Km Gestap

Dinsdagstappe

Nota:

Daar is nie 'n direkte korrelasie tussen hoeveelheid kere en afstand gestap nie aangesien die roetes se afstande

verskil, 'n lid kon dus meer keer gestap het maar minder km afgelê het as mede-stappers.

Page 8: VIR INLIGTING - bergendalhiking.co.za€¦ · Volume 9 3. Baie dankie aan ons stapmaats wat hulle verjaarsdagprofiele teruggestuur het en weereens dankie Roza wat dit verwerk het

Volume 9 8.

STAPSTATISTIEKE Saterdagstappe 16 Junie – 22 Desember 2018:

No Voornaam en Van

Kere

gestap

Km

Gestap No Voornaam en Van

Kere

gestap

Km

Gestap No Voornaam en Van

Kere

gestap

Km

Gestap

1 Deon Van Aswegen 19 272.2 30 Elsa De Villiers 7 114.3 59 Salomé Van Wyk 2 25.4

2 Jurie Erasmus 19 246.5 31 Estelle Frohling 7 106.6 60 Welmé De Beer 2 25.1

3 Marina Du Toit 18 228.2 32 Elmien Botha 7 103.7 61 Ani Kuronen 2 24.2

4 Ernest Lamprecht 18 219.3 33 Pieter Botha 7 103.7 62 Piet Van der Veer 2 21.6

5 Elmer Van den Berg 17 239.4 34 Marie Le Roux 7 77.9 63 Henco Serfontein 2 19.3

6 James Gray 17 203.7 35 Lesley Greeff 7 71.3 64 Beverley Schuin 2 17.8

7 Gerrie Smith 16 219.7 36 Rose Von Bratt 6 95.5 65 Carol Andrew 2 17.1

8 Agnes Nemet-Kijewski 16 194.1 37 Margie Munnings 6 66.4 66 André Roux 2 14.7

9 Su Carter 15 197.5 38 Linda Halgryn 6 57.8 67 Rina Wray 1 19.0

10 Laudia Botha 14 178.1 39 Lisa Erofeev 5 74.9 68 Jeff Lester 1 16.7

11 Gondai Kanyemba 14 164.6 40 Michael Erofeev 5 74.9 69 Theresa Pieters-Oldewage 1 14.8

12 Hanli Townshend 13 176.2 41 Chinky Taljaard 5 62.7 70 Lynette Du Toit 1 14.4

13 Otto Botha 12 126.1 42 Andrea Blumrick 5 61.6 71 Norman Anstey 1 14.0

14 Douglas Thomas 11 158.3 43 Naomi Smith 5 55.6 72 Penny Anstey 1 14.0

15 Tessa Rhodes 11 156.0 44 Ria O'Neil 5 54.6 73 Dina Swan 1 14.0

16 Roza Barnes 10 121.8 45 Gert Van Wyk 5 45.9 74 Annette Erlank 1 13.9

17 Nelmie Barnard 10 118.8 46 Wilmien Badenhorst 4 58.5 75 Angie Erofeev 1 13.9

18 Mienie Ellis 10 103.9 47 Jill Hodkinson 4 48.8 76 Marie Arnoldi 1 13.2

19 Edwin Dyason 9 119.4 48 Christa Wilson 4 43.9 77 DeLint Williams 1 13.0

20 Stella Theron 9 112.7 49 Nellie Van Wyk 4 39.8 78 Sharon Drake 1 11.8

21 Geoff Carter 9 108.9 50 Myrtle Schoeman 4 39.6 79 Nanno Evenhuis 1 11.7

22 Mareta Strydom 9 107.7 51 Heather Davies 3 41.8 80 Martie Oldenburg 1 10.3

23 Nico Van Stryp 8 143.7 52 Chris Swanepoel 3 41.1 81 Mariaan Joubert 1 8.6

24 Elize Kloppers 8 107.5 53 Gerda Swanepoel 3 41.1 82 Laetitia Roux 1 6.1

25 Henri Le Roux 8 102.9 54 Suléne Taylor 3 38.5 83 Chris Herbst 1 3.7

26 Thea Dyason 8 100.7 55 Corrie Britz 3 38.1 84 Elize Herbst 1 3.7

27 Errol Nel 8 86.7 56 Elizabeth Neethling 3 37.5 85 Elize Venter 1 3.7

28 Tom Mills 8 82.9 57 Esther Van Rooyen 3 37.3 86 Elona Venter 1 3.7

29 Rob Berry 7 125.4 58 Dalena Acquisto 3 30.4

0

50

100

150

200

250

300

De

on

Van

Asw

ege

n

Juri

e Er

asm

us

Mar

ina

Du

To

it

Ern

est

* La

mp

rech

t

Elm

er V

an d

en B

erg

Jam

es G

ray

Ger

rie

Sm

ith

Agn

es

Ne

met

-Kije

wsk

i

Su C

arte

r

Lau

dia

Bo

tha

Go

nd

ai K

anye

mb

a

Han

li To

wn

she

nd

Ott

o B

oth

a

Do

ugl

as T

ho

mas

Tess

a R

ho

des

Ro

za B

arn

es

Ne

lmie

Bar

nar

d

Mie

nie

Elli

s

Edw

in D

yaso

n

Stel

la T

her

on

Geo

ff C

arte

r

Mar

eta

Str

ydo

m

Nic

o V

an S

tryp

Eliz

e K

lop

per

s

Hen

ri L

e R

ou

x

The

a D

yaso

n

Erro

l Ne

l

Tom

Mill

s

Ro

b B

err

y

Elsa

De

Vill

iers

Este

lle F

roh

ling

Elm

ien

Bo

tha

Pie

ter

Bo

tha

Mar

ie L

e R

ou

x

Lesl

ey G

reef

f

Ro

se V

on

Bra

tt

Mar

gie

Mu

nn

ings

Lin

da

Hal

gryn

Lisa

Ero

feev

Mic

hae

l Ero

feev

Ch

inky

Tal

jaar

d

An

dre

a B

lum

rick

Nao

mi S

mit

h

Ria

O'N

eil

Ger

t V

an W

yk

Wilm

ien

Bad

en

ho

rst

Jill

Ho

dki

nso

n

Ch

rist

a W

ilso

n

Ne

llie

Van

Wyk

Myr

tle

Sch

oe

man

Hea

ther

Dav

ies

Ch

ris

Swan

epo

el

Ger

da

Swan

ep

oel

Sulé

ne

Tayl

or

Co

rrie

Bri

tz

Eliz

abet

h N

eet

hlin

g

Esth

er V

an R

oo

yen

Dal

en

a A

cqu

isto

Salo

Van

Wyk

We

lmé

De

Bee

r

An

i Ku

ron

en

Pie

t V

an d

er

Ve

er

Hen

co S

erf

on

tein

Bev

erl

ey

Sch

uin

Car

ol A

nd

rew

An

dré

Ro

ux

Rin

a W

ray

Jeff

Les

ter

The

resa

Pie

ters

-Old

ewag

e

Lyn

ette

Du

To

it

No

rman

An

ste

y

Pen

ny

An

ste

y

Din

a Sw

an

An

net

te E

rlan

k

An

gie

Ero

fee

v

Mar

ie A

rno

ldi

De

Lin

t W

illia

ms

Shar

on

Dra

ke

Nan

no

Eve

nh

uis

Mar

tie

Old

enb

urg

Mar

iaan

Jo

ub

ert

Lae

titi

a R

ou

x

Ch

ris

Her

bst

Eliz

e H

erb

st

Eliz

e V

ente

r

Elo

na

Ve

nte

r

Kere gestap Km Gestap

Saterdagstappe

Nota:

Daar is nie 'n direkte korrelasie tussen hoeveelheid kere en afstand gestap nie aangesien die roetes se

afstande verskil, 'n lid kon dus meer keer gestap het maar minder km afgelê het as mede-stappers.

Page 9: VIR INLIGTING - bergendalhiking.co.za€¦ · Volume 9 3. Baie dankie aan ons stapmaats wat hulle verjaarsdagprofiele teruggestuur het en weereens dankie Roza wat dit verwerk het

Volume 9 9.

STAPSTATISTIEKE Totale stappe 16 Junie – 22 Desember 2018:

0

50

100

150

200

250

300

350

400

450

500

Ern

est

* La

mp

rech

t

Elm

er V

an d

en B

erg

Agn

es

Ne

met

-Kije

wsk

i

Lau

dia

Bo

tha

Su C

arte

r

Go

nd

ai K

anye

mb

a

Ro

za B

arn

es

Erro

l Ne

l

Ott

o B

oth

a

Juri

e Er

asm

us

Jam

es G

ray

Lin

da

Hal

gryn

De

on

Van

Asw

ege

n

Mar

ina

Du

To

it

Jill

Ho

dki

nso

n

Ger

rie

Sm

ith

Het

tie

Bo

tha

Elm

ien

Bo

tha

Pie

ter

Bo

tha

Elo

na

Ve

nte

r

Hen

ri L

e R

ou

x

Mie

nie

Elli

s

Eliz

e H

erb

st

Han

li To

wn

she

nd

The

a D

yaso

n

Mar

ie L

e R

ou

x

Ria

O'N

eil

Do

ugl

as T

ho

mas

Tess

a R

ho

des

Mar

eta

Str

ydo

m

Ne

lmie

Bar

nar

d

Ch

ris

Her

bst

Stel

la T

her

on

Wilm

ien

Bad

en

ho

rst

Ch

ris

Swan

epo

el

Ger

da

Swan

ep

oel

Edw

in D

yaso

n

Geo

ff C

arte

r

Ger

t V

an W

yk

Nic

o V

an S

tryp

Ro

se V

on

Bra

tt

Eliz

e K

lop

per

s

Lisa

Ero

feev

Mic

hae

l Ero

feev

Nao

mi S

mit

h

Mar

gie

Mu

nn

ings

Tom

Mill

s

Car

ol A

nd

rew

Ro

b B

err

y

Elsa

De

Vill

iers

Este

lle F

roh

ling

Co

rrie

Bri

tz

Pie

t V

an d

er

Ve

er

Ne

llie

Van

Wyk

Eliz

e V

ente

r

Lesl

ey G

reef

f

Hea

ther

Dav

ies

Ch

inky

Tal

jaar

d

An

dre

a B

lum

rick

Ch

ris

Ven

ter

An

i Ku

ron

en

Eile

en

Van

Der

Mer

we

Geo

rgie

Kri

tzin

ger

Ch

rist

a W

ilso

n

Dal

en

a A

cqu

isto

Ch

ery

l Lin

sle

y-N

oak

es

Myr

tle

Sch

oe

man

An

dré

Ro

ux

Sulé

ne

Tayl

or

Eliz

abet

h N

eet

hlin

g

Esth

er V

an R

oo

yen

Wilm

a V

an B

och

ove

The

resa

Pie

ters

-Old

ewag

e

Pau

line

Ch

ipp

en

dal

e

Salo

Van

Wyk

Way

ne

Ryd

er

We

lmé

De

Bee

r

Shar

on

Dra

ke

Hen

co S

erf

on

tein

Bev

erl

ey

Sch

uin

Rin

a W

ray

Jeff

Les

ter

Lyn

ette

Du

To

it

No

rman

An

ste

y

Pen

ny

An

ste

y

Din

a Sw

an

An

net

te E

rlan

k

An

gie

Ero

fee

v

Mar

ie A

rno

ldi

De

Lin

t W

illia

ms

Nan

no

Eve

nh

uis

Mar

tie

Old

enb

urg

Son

ja V

an W

alb

eek

Mar

iaan

Jo

ub

ert

Lae

titi

a R

ou

x

Kere gestap Km Gestap

Totale stappe:

No Voornaam en Van Kere

gestap

Km

Gestap No

Voornaam en

Van Kere gestap

Km

Gestap No Voornaam en Van

Kere

gestap

Km

Gestap

1 Ernest Lamprecht 37 439.7 33 Stella Theron 10 123.8 65 Dalena Acquisto 4 43.4

2 Elmer Van den Berg 34 434.8 34 Wilmien

Badenhorst 10 123.1 66 Cheryl Linsley-Noakes 4 40.5

3 Agnes Nemet-Kijewski 34 410.6 35 Chris Swanepoel 10 122.2 67 Myrtle Schoeman 4 39.6

4 Laudia Botha 30 353.7 36 Gerda

Swanepoel 10 122.2 68 André Roux 4 34.3

5 Su Carter 28 334.9 37 Edwin Dyason 9 119.4 69 Suléne Taylor 3 38.5

6 Gondai Kanyemba 26 303.7 38 Geoff Carter 9 108.9 70 Elizabeth Neethling 3 37.5

7 Roza Barnes 24 277.3 39 Gert Van Wyk 9 94.4 71 Esther Van Rooyen 3 37.3

8 Errol Nel 24 271.8 40 Nico Van Stryp 8 143.7 72 Wilma Van Bochove 2 27.0

9 Otto Botha 24 253.7 41 Rose Von Bratt 8 114.9 73 Theresa Pieters-

Oldewage 2 26.2

10 Jurie Erasmus 22 272.4 42 Elize Kloppers 8 107.5 74 Pauline Chippendale 2 25.6

11 James Gray 22 256.4 43 Lisa Erofeev 8 98.4 75 Salomé Van Wyk 2 25.4

12 Linda Halgryn 22 227.6 44 Michael Erofeev 8 98.4 76 Wayne Ryder 2 25.2

13 Deon Van Aswegen 19 272.2 45 Naomi Smith 8 92.0 77 Welmé De Beer 2 25.1

14 Marina Du Toit 19 239.9 46 Margie

Munnings 8 90.5 78 Sharon Drake 2 23.5

15 Jill Hodkinson 18 204.1 47 Tom Mills 8 82.9 79 Henco Serfontein 2 19.3

16 Gerrie Smith 16 219.7 48 Carol Andrew 8 81.3 80 Beverley Schuin 2 17.8

17 Hettie Botha 16 185.1 49 Rob Berry 7 125.4 81 Rina Wray 1 19.0

18 Elmien Botha 15 195.6 50 Elsa De Villiers 7 114.3 82 Jeff Lester 1 16.7

19 Pieter Botha 15 195.6 51 Estelle Frohling 7 106.6 83 Lynette Du Toit 1 14.4

20 Elona Venter 15 166.5 52 Corrie Britz 7 86.6 84 Norman Anstey 1 14.0

21 Henri Le Roux 14 174.5 53 Piet Van der Veer 7 77.3 85 Penny Anstey 1 14.0

22 Mienie Ellis 14 153.9 54 Nellie Van Wyk 7 76.3 86 Dina Swan 1 14.0

23 Elize Herbst 14 153.8 55 Elize Venter 7 74.9 87 Annette Erlank 1 13.9

24 Hanli Townshend 13 176.2 56 Lesley Greeff 7 71.3 88 Angie Erofeev 1 13.9

25 Thea Dyason 12 146.2 57 Heather Davies 6 70.0 89 Marie Arnoldi 1 13.2

26 Marie Le Roux 12 137.2 58 Chinky Taljaard 5 62.7 90 DeLint Williams 1 13.0

27 Ria O'Neil 12 130.3 59 Andrea Blumrick 5 61.6 91 Nanno Evenhuis 1 11.7

28 Douglas Thomas 11 158.3 60 Chris Venter 5 59.9 92 Martie Oldenburg 1 10.3

29 Tessa Rhodes 11 156.0 61 Ani Kuronen 4 51.5 93 Sonja Van Walbeek 1 9.4

30 Mareta Strydom 11 130.8 62 Eileen Van Der

Merwe 4 51.1 94 Mariaan Joubert 1 8.6

31 Nelmie Barnard 11 129.9 63 Georgie

Kritzinger 4 47.8 95 Laetitia Roux 1 6.1

32 Chris Herbst 11 120.9 64 Christa Wilson 4 43.9

Nota:

Daar is nie 'n direkte korrelasie tussen hoeveelheid kere en afstand gestap nie aangesien die roetes se afstande verskil, 'n lid kon

dus meer keer gestap het maar minder km afgelê het as mede-stappers.